Gifpyltjies

April 8, 2008 at 5 : 54 171 Kommentaar

Ek HAAT rook.  Ek self het nog nooit in my lewe probeer rook nie.  Ek het nog nooit belang gestel om te probeer nie.  Die rede daarvoor is eindlik baie eenvoudig.  My ma’le het gerook.  Ek het dit veral gehaat as hulle in ‘n kar rook.  Weet julle hoe ruik dit as iemand ‘n sigaret in die kar opsteek? 

Ek sal eerlik wees.  Een van die (ander) groot redes hoekom ek nie rook nie, is omdat ek vir papier in my mond gril.  Hoe keer ‘n mens dat dit nat word?  Nat papier is eers grillerig.  Dit was ook nooit vir my cool gewees nie.  Ek verbrand eerder my geld as wat ek dit oprook.  Beter nog, skenk dit vir liefdadigheid.  My familie is geseën met swak longe, dus sal ek seker in elk geval aan emfiseem doodgaan.  Hopenlik later in plaas van vroeër.

Tog, ten spyte van alles, dink ek die regering konsentreer te veel op rook.  Daar is ander gesondheidsgevare wat geen aandag kry nie.  Ons Minister kan mos net stir, nie probleme aanspreek nie.  Daar is genoeg wette teen rook, daar hoef nie nog gemaak te word nie.  My ma het immers gerook toe sy ons verwag het en ons is normaal (wel medies gesproke).  Ek vind rokers oor die al gemeen baie beleef, baie van my vriende rook en ek was nog nooit ongeskik daaroor nie.  Solank hulle nie in my kar rook nie, voel ek ‘n veer. 

O ja, rokers is welkom op die blog en blogjols.  Hoe voel julle oor rook?  Wat dink julle van die wette?  Hoeveel rook jy ‘n dag?  Hoe het jy opgehou?  Hoekom verkies jy om te rook? 

Blogvraag:  Waarvan word stompies gemaak?

Blogantwoord:  Sam was reg met Coke.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Boelies 7 Mense

171 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 4 : 07

    DRIELING!!!!!!!!!!!!!!

  • 2. ADRIANA  |  April 9, 2008 om 4 : 09

    DrIeLiNg!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

  • 3. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 4 : 10

    WA ALLIE MAAIKIES?

  • 4. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 4 : 14

    O KOEK!! Ek sien doer bo dit IS net die 2 van ons. EISH!!

  • 5. Verons  |  April 9, 2008 om 4 : 19

    A3 Trevor moet lekker tjank hy vat 2 weke voor hy ‘n nuwe “post” opsit!
    Maar sal maar gaan loer wat daar aangaan!!
    Lekker aand vir julle praat more weer!

  • 6. Adrie  |  April 9, 2008 om 4 : 23

    Al die maatjies het ander maatjies gekry.

  • 7. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 4 : 25

    @ Maaikies

    Ek ga julle bliksem!

    @ Verons

    Koebaai ma!

  • 8. Adrie  |  April 9, 2008 om 4 : 26

    Sam

    Ek moet nou ry.

  • 9. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 4 : 28

    @ Zoekoe

    Kom jy saam InniBos toe? Dis vanaf 25 Junie tot 29 Junie (ek dink)

    @ Dropper maaikies

    Wie kom nog saam InniBos toe❓

  • 10. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 4 : 30

    @ A3

    Pratag! EK kom trug en JY rokkof!

  • 11. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 5 : 08

    ((((((((((HALLO!!!)))))))))

  • 12. Wipneus!  |  April 9, 2008 om 5 : 09

    Adrie, ek weet jy was nie in die tronk nie, jy skinder as ek my hardverdiende geld verdien, sies vir jou!

    Neykie sê net dat ek vir ons ‘n afspraak kan maak by daai giggel vrou!! Moet sê ons moet maar liewer die hubbly ding doen, net nou soek ek myself.. ha ha

    Stompies en vuil asbakke is my dood!! Ek hou niks daarvan nie!

    Lekker aand vir almal

  • 13. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 5 : 11

    As julle praat dan sal ek my bliksem trug trek! Ek weet wie EEN van die rooflesers is!

  • 14. Wipneus!  |  April 9, 2008 om 5 : 13

    Hello Sam hoe was jou dag

  • 15. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 5 : 17

    WIPPI!!!!!!!!

    Oraait en joune❓

  • 16. Wipneus!  |  April 9, 2008 om 5 : 24

    Ek het my vrek gewerk, vanaand sak ek soos ‘n os op daai bed neer, hierdie harde arbeid is nie meer vir my nie, ek dink ons moet nuwe moontlikhede ondersoek

  • 17. Wipneus!  |  April 9, 2008 om 5 : 26

    nee wag hier lui die hek klok weer en dis half ses, kan hierdie mense nie tyd lees

  • 18. Samantha Q  |  April 9, 2008 om 5 : 28

    WIPPI

    Ek check daar is ‘n nief blog. Check jou da

  • 19. Wipneus!  |  April 9, 2008 om 5 : 45

    Sam wat is ‘n nief blog?

  • 20. neykie  |  April 10, 2008 om 3 : 33

    A3 waar kuier julle die naweek?

  • 21. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 38

    Neykie

    Kan ek jou die besonderhede epos?

    Drop me a line at amaal3@gmail.com

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: