Boelies

April 8, 2008 at 9 : 23 299 Kommentaar

Onlangs was daar in Pretoria ‘n saak gewees oor Boelies.

Tot ‘n mate dink ek boelies help jou om sterker te word, maar ding ruk deesdae handuit.  Dit is onaanvaarbaar om so vreesbevange te wees of selfmoord te pleeg oor boelies.  Waar word die streep getrek?  Hoe weet jy dat jou kind ‘n sissie is, of dat hy / sy te ver gedruk word.

Die eerste tipe boelie, die ou soort, is die wat kinders by die skool afknou.  Vir hierdie soort is daar in my nederige opinie net een raad.  Die seun wat afgeknou word, moet met ‘n vuis afhak en die grootste boelie plat op sy rug slaan.  Hy sal sy selfrespek terug kry en niemand sal weer aan hom raak nie.  Ek dink ouers behoort hier op te tree wanneer daar wapens betrokke is, of enige fisiese letsel.  Niks gaan egter so goed werk as om die boelie self op sy plek te sit (lees moer) nie.

Die tweede tipe is in my oë erenstiger.  Dit is die emosionele mishandeling wat veral onder meisies voorkom.  Dit is ook moeiliker om op te los, want hier wen niemand met terugslaan nie.  Tegnologie word ook ingespan en die slagoffer kan ‘n seun of ‘n meisie wees.  Hier is net een raad.  Jy kan nie geboelie word as jy dit nie toelaat nie.  ‘n Goeie selfbeeld en ‘n vel dikker renoster is al wat hier help.  Deur nie seer te kry nie, kan die boelies niks aan jou doen nie.  Dus voorkoming.  Kan ‘n mens help dat jou kinders ‘n goeie selfbeeld het?

Hierdie is een van daardie blogs waar ek ondervinding het.  Baie mense sal sê dat ek self ‘n boelie is.  Ek verskil, ek is nie daarop uit om mense seer te maak nie.  Ek was op skool Zettie genoem, omdat ek nie ordentlik kan praat nie.  Ek het my boude daaraan afgevee, maar ek weet dat min mense dit kan doen.  Dit was darem voor die dae van selfone, internet ens.  Of eerder, voordat elke snotkop ‘n selfoon gehad het.

Blogvraag:  Waarvoor is John Pemberton bekend?

Blogantwoord:  Sam was reg met Anne Boleyn

Sam se gunsteling hemp:

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

‘n Veilige Huwelik Gifpyltjies

299 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 2 : 40

    Ja Wipneus, jys reg, hulle praat soos passers, al om hulle eie gat ! 😀

  • 2. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 41

    Ek weet dan presies wat hier aangaan en ek besit nie eers ‘n woordeboek nie.

    Zoeks

    Kan ek jou aanwysings na die rioolplaas gee? Want lyk my jy soek kak vandag.

  • 3. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 41

    Adrie hoe bedoel jy nou “bitch” moet ek koes?

  • 4. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 42

    Wip

    Op dorings is ons almal maar bitches en witches. Sam is net ‘n bietjie meer as die res. Zoekoe het ons die bitches en witches genoem.

  • 5. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 43

    die een is al om hul eie gat, die ander is in die rioolplaas opsoek na kak, help my dis ‘n kak storie hier vandag!!

  • 6. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 44

    Wip

    In my laai is daar paaseiers, chocolades, tequila, obs en rum. Daar was nie nog plek vir wyn nie.

    Sam luister soms as ek met haar praat.

  • 7. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 44

    Watter een van die 2 is ek die bitch of die witch?

  • 8. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 45

    He He He

    Wip, ek het eendag lang terug ‘n stuk oor kak geskryf. Dit was die kakste blog nog.

  • 9. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 46

    Wip

    Jy moet maar self kies. Hulle is nie noodwendig mutually exclusive nie. Liewe Heksie is egter net ‘n witch.

  • 10. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 46

    Daai laai is ‘n genotvolle plekkie, waar werk jy nou weer? Ek wil ook daardie laai kom besoek.

  • 11. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 47

    Nou waar kry ek daai kak storie Adrie

  • 12. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 47

    Wip?

    Het ek jou nie gese nie? Ek is ‘n straatvrou, en werk net snags? Of het ek laas gese ek is in die polisie?

  • 13. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 48

    Wip

    Ek sal dit soek en vir jou epos.

  • 14. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 2 : 49

    @ Wip

    Maar my goeie de 4k! Ek het meer as EEN kliënt! TSK!! Hou vir jou in! En jaaaa…. Ek wens ek was ‘n tuisteskepper! GMPH! Nou sit ek hier en pas drolle se karre op wat hulle self opge4k het.

  • 15. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 49

    Zoeks het oppad na die rioolplaas toe verdwaal. Nou is hy in die kak.

  • 16. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 50

    Sam

    Het jy ‘n kak dag?

  • 17. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 50

    Wip terug, Sam weg.
    Sam terug, Wip weg.

    Wat moet ek hierin lees?

  • 18. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 2 : 51

    @ A3

    GGGRRR!!!!

  • 19. Rooi Koos  |  April 8, 2008 om 2 : 52

    Adrie en Wipneus

    Ek dink nie ek sit die pot mis nie. Dit is nie hoe jy jou kind groot maak nie dit is die voorbeeld wat jy daar stel. Die appel val nie ver van die boom nie. Jy kan maar gaan kyk , gaan praat met die boelie sa pa of ma en kyk of jy iets uit gerig sal kry dan sal jy uitvind dat die pa of ma die selfte as die kind is. Of die pa oordonder die ma en boelei haar ook net so. Wat noem jy dit vrouemishandeling. Dan kry jy die rerige laaste kind die een wat die ouer boeties en susie geboelie het en die ma en pa het nooit vir hom op gekom nie. Hulle het toegelaat dat almal hom afkraak en sleg maak asof hy niks werd is nie. Dan wonder mense hoekom die jonger een so snaaks uit gedraai het.

  • 20. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 53

    4k Sam, maar laas was hier nog ‘n fight oor tuisteskepping (ousie) nou is jy weer ‘n kar oppasser wat doen jy nou eindelik?

  • 21. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 53

    NJRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 22. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 2 : 53

    😯 ek is ! En jy wil hê ek moet jou vleis vir jou braai Adrie?

  • 23. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 2 : 53

    @ A3

    Moetie lat ek my vi jou wippi!!! Kan Wip forren praat? I THINK NOT!!!

  • 24. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 53

    Adrie Ek en Sam maak kak

  • 25. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 55

    Rooies

    Die jonger kind boelie altyd die ouer kinders. Die middel kind is ook soms boelies, wat seker aandag soek is.

    Ok, jy het ‘n punt beet, maar dit is nie die volle storie nie.

  • 26. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 56

    Zoeks

    Onkruid vrek nie en onkruid nog minder.

    Wip

    Kom dam toe, dan sal jy verstaan.

  • 27. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 2 : 56

    Wipneus, Sam kan amper alles doen !! !! 😀

  • 28. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 2 : 56

    WIP

    Ek pas die baas en miesies se karre op deur die dag. Ek is slegs die ousie as EK so sê😉

  • 29. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 56

    😳

    Onkruid vergaan nie, bitches nog minder.

  • 30. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 57

    Sam

    Wip se sy kan Padda Boude Forren praat.

  • 31. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 2 : 58

    @ Zoeks

    He he! Ja ek kan! Ek kan tot die baas kry om die ousie se vleis te braai! WHUHAHAHAHA!!!!!

  • 32. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 58

    Sam ¿Podria repetir, por favor? Ek praat niks forren nie!!! por qué
    Wil jy my vloek? (koes ek vir daai gries hand)

  • 33. Adrie  |  April 8, 2008 om 2 : 59

    Sam

    Moet ek vir Wip ‘n prentjie teken of selfs ‘n prentjie opsit?

  • 34. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 2 : 59

    wag rooies was laas besig met my.

  • 35. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 3 : 00

    @ WIP

    Comment allez-vous aujourd’hui Madame ? *fluister* of so iets!

  • 36. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 00

    SJUUT!!!!

    Julle, Wip moet eers Rooies se comment lees.

  • 37. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 01

    OUSIE

    Miesies Wip lees eers die Rooi Baas se comment!!!

  • 38. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 01

    Ja Rooi Koos ek dink jy het dalk ‘n punt beet, was nog nooit eindelik met ouers van boelies deurmekaar nie. Maar ek glo dit sal so werk!
    My appels moet asb dan maar liewers vêr van die boom val.

  • 39. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 02

    Wip

    Was jy dan ‘n boelie?

    Ousie

    Jy kan weer praat.

  • 40. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 04

    ‘n Boelie, nee maar ek het my pad in die lewe oopgeveg as dit moet.
    Watse prentjie moet ek kry? Adrie praat met Sam sy vloek my alweer!!!

  • 41. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 06

    Sam

    Die Miesies Wip se jy moet haar harder vloek. Sy hoor nie lekker nie.

  • 42. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 07

    Sies Adrie jy is lelik met die oumense

  • 43. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 3 : 08

    Adrie, dis nou al die 3de keer wat ek jou kry😳 he he ek sien jy raak weak ! whuhahahahahaha whuahahahahah !

  • 44. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 3 : 08

    @ A3

    Dankie miesies

    @ Wip

    As jy ‘n boelie is dan donner ek vir jou nie een hou mis nie! Daar is nie plek vir nog ‘n boelie op die blog nie.

    Geteken
    DIE GROOTSTE BOELIE

  • 45. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 09

    Sorry Ouma Hangneus.

    Sam het ‘n hemp wat sy Saterdag by die dam sal dra. Die hemp het die ou SA vlag op en se: (100 % doodgekrap) 50 % boeremeisie. Verstaan jy nou? Laat ek ‘n foto van die hemp gaan soek.

  • 46. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 3 : 10

    Ha ha ha Queen, Ousie, Die Boelie 😆

  • 47. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 13

    Sam Autorización usted puede ser la perra, mag ek dan die 2de boelie wees?

  • 48. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 3 : 14

    @ A3

    Ek gaan NIE daai hemp aantrek NIE! My gat is te dik!

    @ Zoeks

    He he!!

  • 49. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 15

    Hier kry ek nou net ‘n sms beep, amper dog ek dis Adrie wat vir my ‘n foto stuur van Groot Boelie se t-shirt

  • 50. ADRIANA  |  April 8, 2008 om 3 : 17

    Sam

    Kan ek gou ‘n foto van jou op die blog sit?

    Wip

    Ek het nie jou sel nommer nie!

  • 51. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 18

    laat ek liewer my selfoon nr vir jou stuur

  • 52. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 3 : 19

    @ WIP

    Aucunes plaintes mon chéri ! Vous êtes puis bienvenu pour être despote le numéro TROIS ! ! A3 est despote le numéro DEUX ;

  • 53. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 3 : 20

    Sam Q? ek het nie geweet jy trek ‘n Tshirt oor jou gat aan nie…. daar leer ek ook weer iets 😆

  • 54. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 25

    Wip

    Die befaamde T-hemp is bo.

    Sam

    My Frans is beter as my Engels, maar ek verstaan nie ‘n woord van wat jy skinder nie.

  • 55. Rooi Koos  |  April 8, 2008 om 3 : 25

    Adrie

    So jy stem saam dat ek reg is?????????HAHAhahaha!!!!!!!!!!!!!!!

  • 56. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 26

    Rooies

    Ek het gese GEDEELTELIK. Nie heeltemaal nie.

  • 57. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 29

    Sam dus Adrie is net so groot boelie soos jy, ek sal dan maar nie ‘n boelie wees nie, ek sal dan maar die engeltjie wees!! Eish dit gaan rof hier by my vandag, kan mens nou nie eers in vrede blog nie!!!

  • 58. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 29

    Sam

    Nou dink die mense weer hulle bly in Ermelo.

  • 59. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 31

    Wip

    Sal so ‘n Ousie nou lieg. Ek is ‘n groter boelie as sy.

  • 60. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 3 : 35

    4KIT!!! DIE DROL ROEP MY!

  • 61. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 40

    Hie hie Adrie?????? Jou blog is vandag die hele tyd in die toilet doenig

  • 62. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 48

    Adrie sy sê jy is boelie nr 2 sy is die big boelie hier rond
    @ Sam L’ok I sera le nr 3 de chienne

  • 63. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 3 : 54

    Wag julle nou eers, ek gaan gou tamatie en uie sous maak en my tuisteskepper vra of sy nie bietjie krummelpap wil maak nie! Ek is nog honger! Ha ha daai t shirt is 100% boer Sam!!!! 😀 Welkom in die land van die minderheidsgroep…… gaan ons ‘n “dampie” rook op ons nuwe vriendskap Boelie nr 1? Ek dink nog so bietjie oor die boelie nr 3, net-nou kom Rooi Koos my by!

  • 64. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 55

    Wip

    Maar dit is juis ‘n kak blog die.

  • 65. Adrie  |  April 8, 2008 om 3 : 57

    Ek sal maar eerder niks se oor Rooi Koos nie.

    Wip

    Jy gaan longkanker kry en my drieling (Altwee van hulle) saam met jou.

  • 66. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 00

    Adrie wie praat van sigarette, dit kan blare of hubbly bubbly wees.

  • 67. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 02

    O heng.

    Die polisie is nie eers hier nie, Sam is by haar drol en Wip vaar die zolle in.

    En hier dog ek ek het ‘n ordentlike blog.

  • 68. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 03

    Ek lê soos ek lag vir jou kak storie Adrie!!!!

  • 69. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 03

    Adrie dis skreeu snaaks!

  • 70. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 04

    Dalk moet ek dit eendag hier post.

  • 71. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 05

    Ja definitief dis môre se blog! Dis regtig skreeu snaaks! Wag ek moet toilet toe hardloop!! Jy moet net onthou van so kak vraag ook wha haaaa haaa

  • 72. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 06

    Iets soos wat is die kakste dag wat jy al beleef het

  • 73. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 09

    Paste ‘n toilet by wha ha ha ek leer jou stout

  • 74. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 10

    Wip

    Nee man, ‘n kak blog hoort op ‘n Vrydag. Ek sal weer ‘n kak blog skryf, beter as die een wat jy gelees het.

  • 75. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 11

    Ag nee man laat ek hom dan op my blog sit jy is nou net snaaks is daar intellectual property rights op

  • 76. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 11

    Jy my stout leer . . .

    Lets not get above ourselves.

    Wip

    Kan ek jou omkoop om na die Blogjol te kom? Ons gaan daar kak aanjaag soos min.

  • 77. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 12

    Wip

    Nee, ek kan dit dalk net vir jou nog ‘n bietjie uitbrei.

  • 78. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 12

    Waarmee koop jy my om ‘n kak storie??? 😀

  • 79. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 13

    Mag ek jou naam noem

  • 80. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 14

    Ja, mits jy my Adrie gaan noem.

  • 81. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 15

    Ek dog dan jou naam is Boelie

  • 82. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 15

    Wat is die prys van jou kak geselskap?

  • 83. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 18

    My naam is Bitch Boelie Droogmaker Swanepoel

  • 84. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 21

    Ons het troues aan, sorry girl. Al my jong vriendinne wil deesdae aan die trou gaan, dis pamper parties en kitchen tea’s en troues ek weet nie wat gaan aan nie. Nee jy gaan daai storie van jou skryf dis regtig classic en almal gaan hulle dood lag. Ons wag almal in spanning vir hierdie opgedateerde stuk…hie hie

  • 85. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 23

    Wipneus

    Ek gaan ‘n vloermoer gooi, dan gaan jy die kak sien spat. Sien jy hoe sleep my lip op die vloer?

  • 86. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 4 : 28

    FOK! Sê die bok! Ek is alweer in die KAK!!!

    @ WIP

    Jy praat so deurmekruis! As ek nou da bo direk vertaal dan is dit “The ok I will be the NR 3 of bitch”. EISH!!

    Ek ga net nou witbank toe!

  • 87. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 29

    Sam

    Wat gaan jy in Witbank maak?

  • 88. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 4 : 32

    Die kak gaan nou nou hier by my spat! Ek het die foon in ‘n kliënt se oor neergesit! Die doos vloek my dan… Gmph!! Hy kan bly wees ek het nie vir hom gesê FOK U KAPPER! nie. DOOS!

  • 89. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 39

    Sam

    1. Wat gaan jy in Witbank maak?

    2. As hy kan uitdeel, kan hy ontvang ook.

  • 90. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 47

    Sam wees geduldig ek leer die language nog! Maar dit sal een van die dae beter gaan…………. Adrie ek het vir jou iets gestuur

  • 91. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 4 : 49

    Je serai le nr 3 de chienne is dit reg Sam? Watse kak vang jy nou weer aan Sam?

  • 92. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 4 : 54

    Sorry, verkeerde blog…… dog dis die afrikaanse plek….😮

  • 93. Adrie  |  April 8, 2008 om 4 : 59

    Zoekoe

    Ek voel ook alleen in Frankryk.

  • 94. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 00

    @ A3

    GGGRRR!!!! Witbank = TOILET!!!

    DOOS ROEP MY WEE! Praat nou nou!

  • 95. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 06

    @ Zoeks

    Sorry!!!

  • 96. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 08

    Sam

    Jou baas is vandag weer baie veeleisend. Drol

  • 97. Roer  |  April 8, 2008 om 5 : 10

    Liewe ouers. Het julle al MIRC probeer? Weet julle hoe moeilik is dit om na ‘n lang dag deur AL hierdie comments te lees? (ek’s nuuskierig van nature) Anyways, boelies… Ek het my beste vriendin onder die gat geskop oor sy niks gedoen het elke keer as haar klein ‘prins’ my seuntjie geboelie het.

  • 98. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 5 : 13

    Roer, jy moes dalk die klein prins so biekie ‘n gatskop gegee het 😆

  • 99. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 13

    @ A3

    SORRY!!!!!!!!!

  • 100. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 13

    Roer boelie haar so kan dit nie aangaan nie

  • 101. Roer  |  April 8, 2008 om 5 : 15

    Miskien Zoekoe, maar dan was ek die boelie. Jy 4staan?😉

  • 102. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 17

    Roer

    Jy weet dat ek blond is? Wat is MIRC?
    😉 Jy moet maar meer gereeld kom inloer. Net intelligente mense is nuuskierig.

    Dit is nogal ‘n moeilike een. My kinders sal (wel ons het hieroor gepraat) kak as hulle boelies word. Wat gaan ek doen as my vriendin se kinders hulle boelie? Nog nie so ver gedink nie, hulle seker leer om die ‘prins’ van die troon af te stamp.

    Praat jy van vriendinne se kinders. Sam se laaitie het my suster gebyt dat die merke sit.

  • 103. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 17

    @ Zoeks

    Of ‘n gatswaai!

  • 104. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 5 : 17

    Ja, ek 4staan… mens mag mos deesdae nie meer kinder leer wat is reg en verkeerd nie……

  • 105. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 18

    Wip

    Jy was vir 50% van die comments verantwoordelik. Sies, boelie my want ek is mos net 12 jaar oud.

  • 106. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 5 : 18

    Microsoft Inernet Relay Chat

  • 107. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 19

    O!!!!!!!!

  • 108. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 22

    Wip

    Jy moet my die volgende paar dae verskoon. Ek het my posduif geskiet en verwag die polisie enige oomblik. Die sleg ding het geawol met ‘n lang epos wat ek vir jou geskryf het. HY SAL NIE WEER NIE.

  • 109. Roer  |  April 8, 2008 om 5 : 22

    Zoeks, presies! en ek was bang as ek hom eers klap, gaan ek nie ophou nie.

    Adrie, MIRC is chat vir Windows waar jy jou eie chat kamer kan stig. As jy meer wil weet epos ek jou. (Sam se laaitie klink woes!)

  • 110. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 22

    @ A3

    Dis HAAR kant van die storie. En my laaitie is VIER en was doof so hy kan NIE self praat en sê wat gebeur het nie!!! GMPF!!!

  • 111. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 23

    Ja deesdae kyk die mense mos dat hulle kinders lelike goed aanvang, as ander mense of kinders dan nie meer aandag aan hulle kinders wil gee nie, wonder hulle hoekom. Jy doen jou kind ‘n onreg aan as jy hom nie reg leer nie. Dis onregverdig teenoor die kind! Want hy gaan ongewild wees. Maar dis maar net my opinie.

  • 112. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 24

    Adrie, Sam het gesê ek mag

  • 113. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 24

    Roer

    Aard so opreg na sy ma. Moet nie ‘n fout maak nie.

    * fluister – Hy wou net witmens vleis proe, maar hy is eindlik ‘n cutie. Hy steel sy ma se sel, dan bel hy my wanneer sy bad.

  • 114. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 25

    Adrie kan jy my e pos ontvang???

  • 115. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 26

    Wip

    Sam se hol!!!!

    Sam

    Bedonnerde Sam kan praat as hy lus het. En hoekom sal A-Sus daaroor lieg? Huh???

  • 116. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 26

    Roer e pos vir my ook daai MIRC goed, die seuns het dit vir my gelaai maar ek weet niks van dit af nie, asseblief??

  • 117. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 26

    Wip

    Ja, jou posduiwe gedra hulle darem. Toemaar, ek het 7 adresse, ek is net nie lus om dit oor te tik nie.

  • 118. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 27

    @ WIP

    Huh? Wat het ek gesê? My ore sing nog van my drol se gehana hana…..

  • 119. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 28

    Sam

    Ek het geweet die Ou Vrou lieg.

  • 120. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 29

    @ Sam nee ek weet nou self nie meer nie, dit gaan te vinnig hier

  • 121. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 29

    Adrie, Ouma se kind waar het jy nou weer jou maniere vandag gelos! Mens praat nie so lelik van oumense nie

  • 122. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 30

    @ A3tjie

    Gedra vir jou!

  • 123. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 31

    Adrie wê, jy wil mos

  • 124. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 32

    Wip

    Se wie? Kan jy lekkerder koeksisters bak as my regte blog ouma? Hoe oud is jy nou weer?

    Sam

    Ek gedra my mos, sleg soos altyd.

  • 125. Adrie  |  April 8, 2008 om 5 : 33

    Wip

    Ek is die Miesies van die hierdie blog.

    Sam

    Ek gaan op jou sit.

  • 126. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 35

    Ok Miesies, ek kan seker so ou paar koeksistertjies vleg as dit nou regtig moet! Kan ek nie liewers iets anders doen nie.

    Ek dink jy is te maer jy kan maar sit, pasop net dat jy nie geboelie word nie 😀

  • 127. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 5 : 35

    EK is nou heelemal deurmakaar…… waarvat praat julle?

  • 128. ADRIANA  |  April 8, 2008 om 5 : 37

    Ek is regtig so dik soos ‘n bus.

    Zoeks

    Waaroor ons altyd praat. Kak.

  • 129. Roer  |  April 8, 2008 om 5 : 38

    WIP, ek maak so (môre, dv). Ek moet nou eers kinders gaan bad. Koebaai almal. Lekker slaap!

  • 130. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 38

    wha ha ha, ja definitief was hierdie vir my ‘n kak dag….

  • 131. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 39

    Lekker speel met die kinders Roer, badtyd was altyd my gunsteling tyd saam die kinders, ek speel harder met die borrels en speelgoed as hulle!!

  • 132. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 40

    @ WIP

    Die koei is rerig so dik soos ‘n bus!

    @ Zoekels

    Kom ons praat oor DRANK en meisies wat inni modder baklei met net hul bikinis aan😉

  • 133. ADRIANA  |  April 8, 2008 om 5 : 40

    Bye Roer.

    Ek hoop jou mannetjies bad jou nie.

  • 134. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 41

    Hi julle ek was vandag morsig!!! Ek sal vanaand al hierdie kak van my moet gaan afskrop, kan een mens so baie vloekwoorde in een dag gebruik. ag nee shit man

  • 135. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 5 : 42

    Baai Roer, geniet jou aand verder

  • 136. ADRIANA  |  April 8, 2008 om 5 : 42

    Wip

    Dan eet jy met daardie mond en soen jou ma. Sies.

  • 137. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 44

    Adrie het jy ‘n gesplete persoonlikheid, jammer vir die vraag of is ek ouer as wat ek gedink het ek is, Adriana en dan Adrie, die een kan suiker nie in die mond smelt en die ander een stouter as stout????

  • 138. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 45

    @ WIP

    Hoekom 4kin vloek jy so baie? SIES!!

  • 139. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 46

    @ Sam ag ek leer dit maar by jou…… sorry when in Rome blah blah blah

  • 140. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 5 : 51

    BLAH BLAH BLAH!!!

    Toedels! Ek gaan nou loop! Lekka naai, baai!

    OEPS!!! Bedoel….. geniet jul aand!

  • 141. ADRIANA  |  April 8, 2008 om 5 : 51

    Wip

    Jy het van Liewe Heksie vergeet.

  • 142. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 5 : 56

    Wat van Liewe Heksie Adrie?

    Ek voel ‘n griep aankom, my ore en keel is seer en my oë traan, mens kry mos nie die griep makik afgeskud nie.

    Lekker aand Sam!

  • 143. Liewe Heksie  |  April 8, 2008 om 5 : 59

    Ken Tannie Wipplank my nie. Ek gaan vir Tannie Ousie se en Tannie Komeetjie gaan vir Tannie toesluit.

    Ek huil sommer.

    Boe hoe hoe hoe hoe.
    😥

  • 144. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 6 : 02

    Adrie wat se gerondspeel is dit met jou, is dit nou nie stout nie!!!

  • 145. Liewe Heksie  |  April 8, 2008 om 6 : 05

    B3 is al lankal huis toe. Ek gaan nou by Tannie Verslonsie Rooi Koeldrank drink. Tannie Wipplank is net lelik met my.

    Boe Hoe Hoe Hoe

  • 146. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 6 : 07

    B3 ????

  • 147. Wipneus!  |  April 8, 2008 om 6 : 13

    Adrie lekker rooi koeldrank drink wipneus gaan nou medisyne drink!
    Lekker aand

  • 148. Jacques  |  Mei 16, 2012 om 6 : 26

    ek dink die een wat hierdie sogenaamde artiekel geskryf het is `n poephol weet defenitief FOKALL van boelies af nie dit is nie n probleem wat met die vuiste sommer uitsorteer gaan raak nie want boelies werk in groeppe en is gewoonlik baie sterker as die ander of ouer en almmal is bang vir hulle so nou se ek vir jou jy is so dom soos KAK en ek dink jy moet eder jou bek hou want dit kan uitsorteer raak met fuiste manparra en weer eens poephol

  • 149. Xena Phoenix  |  Mei 29, 2012 om 4 : 45

    Dankie

    Van die poepol.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: