‘n Veilige Huwelik

April 7, 2008 at 1 : 12 119 Kommentaar

‘n Kennis van my is onlangs getroud.  Ek kan sommer sien dat hy ‘n vroueslaner is, maar sy dink die son skyn uit hom uit.  Ek het nog nie een woord met hom gepraat nie, maar ek weet dat dit die duiwel met ‘n torch is. 

Ek wil vandag praat van ‘n veilige huwelik.  Wat is ‘n veilige huwelik?  In my opinie is dit ‘n huwelik waar een nie bang voel nie.  Waar elkeen sonder vrees kan saam bestaan.  Moet my nie verkeerd verstaan nie, ‘n veilige huwelik is nie noodwendig gelukkig nie, maar alle gelukkige huwelike is veilig.  ‘n Veilige huwelik sal jou vrywaar teen mishandeling en siektes.

Daar is drie goue reëls as jy ‘n veilige huwelik soek.

  1. Wees lief met jou hart en dink met jou kop.  Moenie met jou hart dink nie.
  2. Moenie met iemand trou wat jou sleg behandel of wat iets doen wat jou pla nie.
  3. Bly finansieel onafhanklik, dan hoef jy nie in haglike omstandighede te bly nie.

Ja, ja – ek het seker die saak te eenvoudig gemaak.  Ek kan net nie verstaan hoe mense met oop oë die grootste fout van hulle lewe kan maak nie.  Dikwels is intelligente, selfvergeldende mense juis die slagoffer.  Hulle sê liefde is blind, maar lyk my liefde is doof, gevoelloos en dom ook.

‘n Gelukkige huwelik is ‘n voorreg, ‘n veilige huwelik is ‘n reg.

Blogvraag:  Koning Henry VIII was 6 keer getroud.  Wat is die naam van sy vrou wat hy eerste laat terregstel het?

Blogantwoord:  Nico was amper reg.  Dit was die Drommedaris, die Reyger en De Goede Hoop, met die Walvis en Olifant wat later gevolg het.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

6 April – Stigtingsdag Boelies

119 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 17

    EERSTE!!!!!

  • 2. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 20

    Catherine?

  • 3. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 21

    NEE!!!! Ek dink dit was ANNE…..

    Fok! Nou weet ek self nie!

  • 4. Adrie  |  April 7, 2008 om 1 : 22

    Sam

    Jy moet beter doen as dit. Hy was met 3 Catherinnes en 2 Annes getroud. Hoe moet ek nou weet van wie jy praat.

    Gaan jy nie gal braak nie?

  • 5. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 28

    DANIKIE GOOGLE!!!

    EK WAS REG!!! DIT WAS ANNE BOLEYN!!! WHOO HOO!!!

  • 6. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 31

    Kak man! Jane was sy vrou na Anne se dood!

    Dit was eers Catherine, toe Anne, toe Jane. En dit is iets wat Google my nie geleer het nie.

  • 7. Adrie  |  April 7, 2008 om 1 : 32

    Sam

    Punt is, dit was verskillende Annes en verskillende Catherinnes. Sy eerste vrou is nie deur hom doodgemaak nie.

  • 8. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 40

    Ek WEET!!! Anne het gekry wat haar toekom. Jy bou nooit jou geluk op ‘n ander vrou se trane nie!

  • 9. Adrie  |  April 7, 2008 om 1 : 42

    Sam

    Ware geluk is mos om nooit te trou nie.

  • 10. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 43

    Henry (Die VIIIste natuurlik) was ‘n klein jagse bliksem wat geen respek vir vroue gehad het nie. Ek wens nou dat ek een van sy vroue kon wees. Die kakspul sou natuurlik by my gestop het.

  • 11. Adrie  |  April 7, 2008 om 1 : 45

    Sam

    As jy deur die drol kon sien. Hy wou net met alle mag en krag ‘n seun he.

  • 12. Lena  |  April 7, 2008 om 1 : 49

    Adrie

    Kan ek jou asseblief baie mooi vra om nie jouself oor onderwerpe soos huwelike uit te laat nie. Jou sinisme breek die mooi daarvan af. Ek vermoed jy is nie getroud nie, dus het jy duidelik geen benul waaroor dit gaan nie.

  • 13. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 50

    As die stjoepid net geweet het dat dit van die MAN afhang of dit ‘n reun of ‘n teef… uhm bedoel dogtertjie of laaitie gaan wees!

  • 14. Adrie  |  April 7, 2008 om 1 : 52

    Lena

    Welkom. Ek sal oor jou versoek dink.

    Sam

    Daar is nie pille vir domheid nie.

  • 15. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 1 : 59

    Lena

    Ek WAS getroud! En EK weet dat dit net die halwe waarheid is wat A3 praat. So as ek jy was dan het ek eerder gesjarrap!

  • 16. Adrie  |  April 7, 2008 om 2 : 03

    Sam

    Halwe waarheid. GMPH!!!

    Se jy dan wat is die volle waarheid.

  • 17. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 2 : 15

    A3tjie

    Wil jy nou lat ek waragtag my mening gee oor ons land se fucked-up mans?

  • 18. Adrie  |  April 7, 2008 om 2 : 23

    Ja, so al asof jy ‘n uitnodiging nodig het.

  • 19. Roer  |  April 7, 2008 om 2 : 44

    lol@Samantha

    Lena, ek vermoed Adrie is ‘wakkerder’ as meeste van ons poppies en dit is juis hoekom sy nie ongelukkig getroud is nie. Haar opinie, myns insiens gaan juis oor iets waaroor sy baie ondervinding het en dit is die besluite VOOR ‘n huwelik. ‘n Mens hoef nie getroud te wees om ‘n waardige opinie daaroor te gee nie. Dis uiters goeie raad wat sy hier gee en ek sien dit glad nie as sinies nie. Ek is gelukkig getroud. Al vir 12 jaar en ek sou presies dieselfde raad aan ongetroude vrouens gee. Onveilige huwelike is ongelukkig ‘n realiteit.

  • 20. Roer  |  April 7, 2008 om 2 : 45

    Negentiende!!!!!!😀

  • 21. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 2 : 46

    Hello Adrie en almal

    Jou skrywe vandag is baie waar, maar soms doen mans hulle voor die huwelik voor as een of ander engel, en julle is nog skaars by die kerkdeur uit dan kry jy ‘n klap wat jou op jou boude laat beland.
    Gewoonlik is dit of arrogante mans of mans met “klein mannetjie sindroom” Ek sal wraggies nie stil staan of bang wees nie om terug te klap nie. Die huwelik moet ‘n vennootskap wees. Daarom moet mens met oop oë kies. Maar soos ek reeds gesê het daar is ‘n hoop mense daar buite wat nog aap mens maniere het…. kul jou hier, kul jou daar en wha!!!! hier is vir jou ‘n klap!
    Die huwelik is ‘n mooi ding solank jy in ‘n gelukkige huwelik is, maar dit help nie om jou oë te sluit vir wat buite aangaan nie.
    Oor jou vraag? die man het so rond gefoeter hoe sal ek nou weet watter een van sy baie vroue het hy onder die kapbyl gesit? ha ha

  • 22. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 2 : 55

    GGGRRR!!!!!!! EKSDOM het wee kom koekies en tee geniet by my!

    @ Lena

    Jy is nie dalk familie van Saloompie nie❓

  • 23. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 2 : 58

    @ Roer

    Wie jy?

  • 24. Jaco  |  April 7, 2008 om 3 : 08

    Samantha Q, is dit nie bietjie erg veralgemeen nie? Reken jy rerig al die mans in ons land is Fubar?

  • 25. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 3 : 14

    @ Jaco

    As jy my lewensverhaal hoor en jy was ‘n vrou, sou jy nooit ooit weer na ‘n man gekyk het nie. Ek is hierdie jaar op 2 Junie presies 5 jaar lank sonder ‘n man. En ek is so hêppie soos die petrol base in SA!

  • 26. Roer  |  April 7, 2008 om 3 : 17

    Samantha, ek is my ma se oulikste kjind. Nou ja, formalities afgehandel. Ek hoop vir jou ‘n man soos Jaco. Hy’s goud! Gaan lees bietjie sy blog. Jou wonde, hoop ek, sal met tyd letselloos gesond word. ((Sam))

  • 27. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 3 : 24

    @ Roer

    Jhong!! Ek sukkel vandag my ge gaai af om by enige blog in te kom.

  • 28. Jaco  |  April 7, 2008 om 3 : 25

    @ Samantha, ek is rerig jammer om te hoor. Ek weet ons is min, maar daar is nog so handjievol van ons wat probeer om decent te wees soos onse ma’s ons grootgekry het. Vir die res van my geslag wat hulle soos grotbewonders gedra het ek ook fokkol tyd nie

    @ Roer, thanx vir die kompliment!

  • 29. Adrie  |  April 7, 2008 om 3 : 45

    Ek sien hier is weer so ‘n bietjie lewe.

    Roer, jy was amptelik 4de. 3de as ek nie getel word nie. Dankie vir die kompliment.

    Wip, ek het van meer as fisiese mishandeling gepraat.

    Jaco, hoe lank is jy al getroud? Van wat ek al gesien het, raak mans luise as hulle die 20 jaar kerf verbysteek, en ja, ek veralgemeen nou kwaai.

  • 30. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 3 : 49

    @ A3

    20 Jaar? GMPF!!! Wat van 20 ure!

  • 31. Jaco  |  April 7, 2008 om 3 : 49

    Adrie, nee hel ek is nog nie naby 20 jaar getroud nie. Ons is nou 17 jaar ‘n item, waarvan ons vir 10 jaar net gedate het, 4 jaar saamgebly het en ons is nou amper 3 jaar getroud.

  • 32. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 3 : 54

    @ Jaco

    Ek watch vir jou met my houtoog pappa! Vir jou watch ek!😳

    @ Zoekels

    Wa jy nou heen? Jys omtrent die enigste man (behalwe pa Jan) wie ek ken wat half oordentlik is!

  • 33. Adrie  |  April 7, 2008 om 3 : 54

    Sam

    Soos jy weet is die man vir my onbeskikbaar.😉

    Jaco

    Ek het eendag so lang relaas iewers geskryf wat basies gese het jy weet hoe suksesvol jou huwelik was aan die einde. Met einde bedoel ek as die dood ingetree het. Ek moet dit dalk weer gaan soek en post. Baie mense is met engele getroud, tot die persoon op iemand anders verlief raak, fokus skuif en en en. Ek dink dit is baie scary om te trou.

  • 34. Adrie  |  April 7, 2008 om 3 : 55

    Sam

    Half – dit is die waarheid. Maar wat van jou Ouboet?

  • 35. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 00

    @ A3

    Natuurlik! ………..Hoe KON ek vigeet! EISH!! Oom Jewels!

  • 36. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 01

    Sam

    Is hy half ordentlik of kwart ordentlik.

    Mario aanbid sy vrou.

  • 37. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 04

    @ A3

    Tussen ouboet en Zoekels is hulle SAAM half oordentlik!

  • 38. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 4 : 05

    Adrie ek verstaan,
    op die oomblik weet ek net van so baie huwelike waar die vrou met ‘n donkerbril moet rondloop of sy loop moeilik want is in die ribbes geskop. Dis vreeslik. Dis iets wat ek regtig nie kan begryp nie. Hoe kan vrouens toelaat dat hulle so fisies mishandel word. Dink hoe bang moet hulle wees? Mens kan ook net hulpeloos toekyk. (en hierdie dinge gebeur in die hoogste kringe!!, jy sal verstom wees)

    Emosionele mishandeling is net so erg, want gewoonlik stap jy sonder enige selfbeeld by so huwelik uit. Al verskil is hierdie mishandeling los nie blou kolle vir die wêreld om te sien nie. Dit kan makliker weggesteek word.

  • 39. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 06

    Sam

    Hoe se die mense. Elke bietjie help.

  • 40. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 09

    Wippie

    Ek gaan vir my ‘n moerse huis koop waar al my vriendinne kan kom bly nadat hulle hulle allies gesien het.

    Ek dink emosionele mishandeling is erger as fisiese mishandeling. Dit reg groter skade aan.

  • 41. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 4 : 12

    Hierdie Teddiebeer van my moet oppas ek gaan hom begin dop hou!!!! Ek leer baie hier.

  • 42. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 17

    Wip

    Dalk is jou Teddiebeer die ordentlike man wat Sam nog nie ontmoet het nie.

  • 43. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 22

    GGGRRR!!! Dit kom nou van op anne blogs rond ploeter! Nou kan ek weer hier blog nie! Die ding moer my heeltyd af!

  • 44. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 24

    Sam

    Sal jou leer. Ha Ha Ha

  • 45. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 25

    Ich werde jemand auf der blutigen Nase schlagen, naechstes Mal wenn ich weg von diesem blog geworfen werde

  • 46. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 4 : 25

    Dan beter ek vir Sam help soek!! Adrie sonder grappies ek het ‘n baie goeie man gekry, ek is mal oor hom al vir jaaare!! Ek weet self nie wat ek gedoen het in my vorige lewe om hom te kry nie. Ek is maar ‘n geitjie! Maar ons werk lekker saam soos ‘n donkie en ‘n donkiekar, ek trek en hy kom agterna. Ha ha as hy my nou hoor gaan hy nie die engeltjie wees wat ek hier beskryf nie. Maar soos ek deur die lewe gaan, sien ek dat daar rillers is wat daarbuite afspeel.

  • 47. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 28

    ICH WERDE BLAUES MUREDER SCHREIEN!!!!!!!!!!!!!

  • 48. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 30

    Wip

    Vir my Drieling moet jy iemand kry met hare op tande he. Of die man gaan sukkel.

  • 49. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 32

    Sam

    Hou op om in Duits te vloek. Watter man kan Wip vir jou kry wat nie bang gaan wees vir jou gevloekery nie.

  • 50. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 32

    @ Wipneus

    Die enigste ding wat ek soek is vrede! Geen liefde vir my nie… DANKIE!!

  • 51. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 36

    @ A3

    AAARRRGGGHHH!!!!! Is dit Afrikaans genoeg?

  • 52. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 4 : 37

    @ Sam – Die liefde kom vanself as hy jou troetel en met mooi goedjies oorlaai en heeldag vir jou vertel hoe oulik jy is…hy het gewoonlik baie hare op die tande….. weerwolf is meer waarna hy sal lyk, die hare groei tot op die tande….
    Sam moet hy duits wees?

  • 53. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 38

    🙂

    Wip

    Sam soek eindlik net die 4 diere en sy wil nie vir een van hulle lief wees nie.

    1. Jaguar in haar Garage
    2. Mink in haar kas
    3. Tier in haar bed
    4. Donkie om al die rekeninge te betaal.

  • 54. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 4 : 39

    Ag sorry Sam daar is nie meer van daai diere oor nie. Hulle het met die jare uitgesterf, evolusie.

  • 55. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 40

    Wip

    Hy moet baie goed met kinders wees. Hy hoef nie Duits te wees nie, hulle is gewoonlik poepholle, maar hy moet lief wees vir Afrikaans. Hy moet die toets kan slaag wat ek hom gaan voorle.

  • 56. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 41

    Sam

    Gaan ons koffie vandag?

  • 57. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 4 : 41

    @ Wip

    NEE!!! Die dom ding mag nie duits verstaan nie! As ek hom vloek moet hy my nie trug kan vloek nie. En AS (baie groot AS) ek eendag weer trou……. dan is dit vir die liefde vir GELD!😉

  • 58. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 4 : 52

    Sam dit klink “fair” geld is nie so slegte ding nie! 😀
    Die arme man wat by Adrie moet verby kom, sal eers terapie moet kry en weer na die toets ook.

  • 59. Adrie  |  April 7, 2008 om 4 : 58

    Wip

    Sies vir jou. Ek was nog altyd nice met jou gewees. Ek wou jou nooi vir koffie, maar nou sal ek my uitnodiging hou. GMPH!!!

  • 60. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 5 : 05

    Hie hie ek kan mos nie help jy is so kwaai nie Adrie!

  • 61. Adrie  |  April 7, 2008 om 5 : 13

    Wip

    Ek weet mos nie watse gemors jy vir Sam gaan uitkrap nie. TSK!!!!

  • 62. Adrie  |  April 7, 2008 om 5 : 15

    Wip die storie is eenvoudig.

    Raak aan Sam, en jy raak aan my.

    Raak aan my en jy raak aan Sam.

  • 63. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 5 : 24

    Ek meng nie met daai soort nie😀
    Maar dis maklik om vir Sam een te kry, soek net tot jy een kry wat hare op sy tande groei!

  • 64. Adrie  |  April 7, 2008 om 5 : 25

    Wip

    Maak net seker dit is hare wat groei, nie fungi nie.

  • 65. Adrie  |  April 7, 2008 om 5 : 27

    Sam soek een wat kan bek hou en uit hou. Nie een wat onkundig met ‘n tandeborsel is nie.

  • 66. Samantha Q  |  April 7, 2008 om 5 : 42

    En daar mis ek AL die fun!!!

  • 67. Wipneus!  |  April 7, 2008 om 5 : 43

    ha ha Adrie, jy maak dit al moeiliker, nee ek gee moed op, daar is niemand wat Sam se gelyke is of naby daaraan gaan kom nie.
    Ek het onthou van iemand, maar noudat jy dit noem begin ek twyfel of dit hare of fungi is wat ek daar by die tande rond gesien het.

  • 68. Pikkelik  |  April 7, 2008 om 7 : 15

    Ok, my beurt, ‘n veilige huwelik is elke vrou se reg. en ek meen punt. As jou huwelik nie veilig is nie, cut your losses en kom daar uit, maklik gesê? Nee, duur geleer.
    ‘n Gelukkige huwelik is bleddie baie werk, harde werk, onophoudelike werk, lekker werk. Ek het net nog een voorstel, moet nie trou as jy 20, 25 of 30 is nie. Daar’s nie haas nie, niemand sit meer op die rak nie! Wag en die regte man sal kom, glo my!

  • 69. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 40

    Goeienaand almal, vir die wat nog hier is .

  • 70. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 40

    A man wants to have a WIFE because she can make his life:
    W : WONDERFUL
    I : INTERESTING
    F : FASCINATING
    E : EXTRAORDINARY

    But a woman will have to be careful in finding a HUSBAND because he might be:
    H : HOPELESS
    U : UNACCOUNTABLE
    S : SENSELESS
    B : BORING
    A : AUTHORITATIVE
    N : NUISANCE
    D : DISCRIMINATIVE

    Why does a man want to have a WIFE?
    Because she can provide:

    W : Washing
    I : Ironing
    F : Food
    E : Entertainment

    FREE of CHARGE!!!!!!!!!

    Why does a woman wanna have a HUSBAND?
    Because he is expected to

    H : House her
    U : Understand her
    S : Share everything with her
    B : Buy anything/everything for her
    A : and
    N : Never
    D : Demand anything from her!!!!!

  • 71. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 43

    TO WOMEN EVERYWHERE FROM A MAN WHO’S HAD ENOUGH

    If you think you’re fat, you probably are. Don’t ask us. We refuse to answer.

    Learn to work the toilet seat. If it’s up put it down.

    If you won’t dress like the Victoria’s Secret girls, don’t expect us to act like soap opera guys.

    Don’t cut your hair. Ever. Long hair is always more attractive than short hair. One of the big reasons guys fear getting married is that married women always cut their hair, and by then you’re stuck with her.

    Birthdays, Valentines, and Anniversaries are not quests to see if we can find the perfect present yet again!

    If you ask a question you don’t want an answer to, expect an answer you don’t want to hear.

    Sometimes, we’re not thinking about you. Live with it. Don’t ask us what we’re thinking about unless you are prepared to discuss such topics as the shotgun formation or monster trucks.

    Sunday = sports. It’s like the full moon or the changing of the tides. Let it be.

    Shopping is not a sport, and no, we’re never going to think of it that way.

    When we have to go somewhere, absolutely anything you wear is fine. Really.

    You have enough clothes.

    You have too many shoes.

    Crying is blackmail.

    Ask for what you want. Let’s be clear on this one:
    Subtle hints don’t work.
    Strong hints don’t work.
    Really obvious hints don’t work.
    Just say it!

    No, we don’t know what day it is. We never will.

    Mark anniversaries on the calendar.

    Peeing standing up is more difficult. We’re bound to miss sometimes.

    Most guys own three pairs of shoes. What makes you think we’d be any good at choosing which pair, out of thirty, would look good with your dress?

    Yes and No are perfectly acceptable answers to almost every question.

    Come to us with a problem only if you want help solving it. That’s what we do. Sympathy is what your girlfriends are for.

    A headache that lasts for 17 months is a problem. See a doctor.

    Foreign films are best left to foreigners.

    Check your oil.

    Anything we said 6 months ago is inadmissible in an argument. All comments become null and void after 7 days.

    If something we said could be interpreted two ways, and one of the ways makes you sad or angry, we meant the other one.

    You can either tell us to do something OR tell us how to do something but not both.

    Whenever possible, please say whatever you have to say during commercials.

    ALL men see in only 16 colours. Peach is a fruit, not a colour.

    If it itches, it will be scratched.

    Beer is as exciting for us as handbags are for you.

    If we ask what’s wrong and you say “nothing,” we will act like nothing’s wrong. We know you’re lying, but it’s just not worth the hassle!

  • 72. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 44

    I am a Woman

    I shave my legs,
    I sit down to pee.
    And I can justify any, shopping spree.

    Don’t go to a barber,
    but a beauty salon.
    Can get a massage,
    without a hard-on.

    I can balance the checkbook,
    can pump my own gas.
    Can talk to my friends,
    about the size of my ass.

    My beauty’s a masterpiece,
    and yes, it takes long.
    At least I can admit,
    to others when I’m wrong.

    I don’t drive in circles,
    at any cost.
    And I don’t have a problem,
    admitting I’m lost.

    I never forget,
    an important date.
    You just gotta deal with it,
    I’m usually late.

    I don’t watch movies,
    with lots of gore.
    Don’t need instant replay,
    to remember the score.

    I won’t lose my hair,
    I don’t get jock itch.
    And just cause I’m assertive,
    Don’t call me a bitch.

    Don’t say to your friends,
    Oh yeah, I can get her.
    In your dreams, my dear,
    I can do better!

    Flowers are okay,
    But jewelry’s best.
    Would you look at my face,
    Not at my chest!

    I don’t have a problem,
    with Expressing my feelings.
    I know when you’re lying,
    You look at the ceiling.

    Don’t call me a girl,
    A babe or a chick.
    I am a WOMAN,
    Got it !!!!!!!!!!!

  • 73. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 44

    How females differ over the ages:
    8 Years: You take her to bed & tell her a story.
    18 Years: You tell her a story & take her to bed.
    28 Years: You don’t have to tell her a story, you just take her to bed.
    38 Years: She tells you a story & takes you to bed.
    48 Years: You tell her a story to avoid going to bed.
    58 Years: You stay in bed all day to avoid her story.

  • 74. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 46

    Wife : Why do you always carry my photo in your wallet to the office?
    Hubby : When there is a problem, no matter how impossible, I look at your picture and the problem disappears.
    Wife : You see, how miraculous and powerful I am for you?
    Hubby : Yes, I see your picture and say to myself, “What other problem can there be greater than this one ?”

  • 75. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 46

    Girl : When we get married, I want to share all your worries, troubles and lighten your burden.
    Boy : It’s very kind of you, darling, But I don’t have any worries or troubles.
    Girl : Well that’s because we aren’t married yet. (hint, hint to all you bachelors out there)

  • 76. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 47

    Wife to husband : “What’s your excuse for coming home at this time of the night?”
    Husband to wife : “Golfing with friends, my dear.”
    Wife to husband : “What ? At 2 a.m. ?!”
    Husband to wife : “Yes, We used night clubs.”

  • 77. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 48

    WHAT WOMEN SHOULD KNOW ABOUT MEN
    – Submitted by Phil Kiracofe
    ————————————
    1. If you think the way to a man’s heart is through his stomach you’re aiming to high.

    2. Women don’t make fools of men — most of them are the do-it-yourself types.

    3. The best reason to divorce a man is a health reason: you’ve got sick of him.

    4. Never trust a man who says he’s the boss at home.
    He probaly lies about other things too.

    5. A woman’s work that is never done, is the stuff she asked her husband to do.

    6. If you want a nice man go for a bald one — they try harder.

    7. Go for younger men. You might as well — they never mature anyway.

    8. There are only two four letter words that are offensive to men —
    “don’t” and “stop” (but not used together).

    9. Men are all the same — they just have different faces so you can tell them apart.

    10. Definition of a man with manners — he gets out of the bath to pee.

    11. Whenever you meet a man who would make a good husband, you will usually find that he is.

    12. Scientists have just discovered something that can do the work of five men — a women.

    13. There are a lot of words you can use to describe men — strong, caring, loving — they’d be wrong but you could still use them!

    14. Men are like animals — messy, insensitive and potentially violent — but they make great pets!

    15. Mens brains are like the prison system — not enough cells per man.

    16. Husbands are like children — they’re fine if they’re someone else’s.

  • 78. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 49

    Here are some rules for you women . . .

    1. Learn how the toilet seat Works: if it’s up put it down.

    2. Don’t cut your hair. Ever.

    3. Don’t make us guess.

    4. If you ask a question you don’t want an answer to, expect an answer you don’t want to hear.

    5. Sometimes, he’s not thinking about you. Live with it.

    6. Crying is blackmail. Use it if you must, but don’t expect us to like it. (but you’ll probably get what you want)

    7. Dogs are better than ANY cats. Period.

    8. Ask for what you want. Subtle hints don’t work.

    9. Sunday = Sports. It’s like the full moon or the changing of the tides. Let it be.

    10. Shopping is not everybody’s idea of a good time.

    11. You have enough clothes.

    12. You have too many shoes.

    13. No, he doesn’t know what day it is.
    He never will.
    Mark anniversaries on a calendar.

    14. Share the bathroom.

    15. Share the closet.

    16. Yes and No are perfectly acceptable answers.

    17. A headache that lasts for 17 months is a problem. See a Doctor.

    18. Nothing says “I love you” like a quickie in the morning.

  • 79. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 50

    QUOTES

    “A man falls in love through his eyes, a woman through her ears.”

    “Happiness is finding love through giving love rather than through receiving it.”

    “My wish is not to mean everything to everyone but to mean something to someone.”

    “Why are the words goodbye, I’m sorry, and I love you so easily pronounced but so hard to say?”

    “Love is an irresistible desire to be irresistible desired.”

    Immature love says: “I love you because I need you.”
    Mature love says: “I need you because I love you.”

    “I don’t need to be wanted, I want to be needed.”

    “Love has no limits and no regrets.”

    “To love is true when it comes from the heart, not from the mouth.”

    “A woman’s heart is an ocean of secrets.”

    “To love a thing, means wanting it to live.”

    “Love today, so you will never have empty yesterdays.”

  • 80. Rolling Stone  |  April 7, 2008 om 7 : 52

    Wel dis seker nou genoeg “copy and paste” vir eendag . Darem ietsie vir die rooflesers om te geniet

  • 81. Samantha q  |  April 8, 2008 om 7 : 16

    More! Rollende klip… Whuhaha!

  • 82. Nella  |  April 8, 2008 om 7 : 20

    Ag kan die ding tog net werk vandag vir my – A3 indien nie – sort dit nou uit vir eens en vir altyd asbbbbb

  • 83. Nella  |  April 8, 2008 om 7 : 22

    Yeeeehhaaaa – I’m baaaacccckkkkk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Dankie tog – ek het al soos ‘n weeskind begin voel wat met haar neus teen die winkelvenster staan en niks binne kon kry nie – dit kan mens nogal alleen laat voel sonder julle ouens

  • 84. Samantha q  |  April 8, 2008 om 7 : 23

    NELLA!

  • 85. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 7 : 25

    Goeie Môre mense ! ! !

  • 86. Samantha q  |  April 8, 2008 om 7 : 34

    ZOEKELS!

  • 87. Nella  |  April 8, 2008 om 7 : 35

    Hi Sam

    Dis al weer net ons ou mensies wat vroeg is – thanks vir die lekker kuier gisteraand

  • 88. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 7 : 38

    SAMANTHA Q !!!!!! 😀

  • 89. Samantha q  |  April 8, 2008 om 7 : 39

    Moerse plesier Nella. Onthou net dat jy nog by die Eiland moet draai by ma se paal!

  • 90. Nella  |  April 8, 2008 om 7 : 52

    Sam

    Ek hoor so – lyk my dis DIE plek om te wees – sal maar ‘n afspraak moet maak om daar uit te kom, want lyk my julle is al part of the furniture daar??????

  • 91. Nella  |  April 8, 2008 om 7 : 59

    A3
    Ek is nou heel agter in die bus so ek het nie so goed na my voorgangers se antwoorde gekyk nie – maar was dit nie Victoria wat onthoof was nie???? Die mal moer het mos van sy vrouens ontslae geraak op een of ander manier terwyl hy al sy kloue op die volgende slagoffer gehad het.

  • 92. Samantha q  |  April 8, 2008 om 8 : 05

    Zoeks- huganit?

  • 93. Samantha q  |  April 8, 2008 om 8 : 08

    Nella. Syt gevra wie die EERSTE vrou was. Tsk!

  • 94. Adrie  |  April 8, 2008 om 8 : 10

    More Almal

    Sam, ek het gevra wie die eerste vrou wat onthoof was was, nie die eerste vrou nie.

  • 95. Adrie  |  April 8, 2008 om 8 : 14

    O ja, Nella, daar was nie eers ‘n Victoria gewees nie.

  • 96. Samantha q  |  April 8, 2008 om 8 : 17

    A3! Moetie v jou ko sta stuitig houi! Dis mos wat ek gebedoel het! Gmpf!

  • 97. Samantha q  |  April 8, 2008 om 8 : 20

    En wie was toe eerste reg? Huh?

  • 98. Adrie  |  April 8, 2008 om 8 : 22

    Sam

    Jy weet mos google het jou die enigste een gemaak wat reg is.

  • 99. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 8 : 25

    Gaan goed en jy Sam Q?

    Hallo Adrie ! ! 😀

  • 100. Adrie  |  April 8, 2008 om 8 : 31

    Zoeks

    Jy vat ook maar lank om hier uit te kom.

  • 101. Verons  |  April 8, 2008 om 8 : 35

    More julle!
    Jammer maar op die oomblik kan ek nie dink oor die onderwerp nie, en ek weet ek kan baie sê.
    Sal later kom inloer hopelik het ek iets om te sê…..

  • 102. Nella  |  April 8, 2008 om 8 : 37

    Ag tog

    Was dit nie Marie-Antionette nie??? ek is rerig deur die blare

  • 103. Nella  |  April 8, 2008 om 8 : 39

    A3
    Ek weet rerig nie hoekom ek Victoria gese het nie – die naam was op die punt van my tong vir een of ander rede en nou het die brein weer begin werk – sorry

  • 104. Adrie  |  April 8, 2008 om 8 : 47

    More Ma

    Nella, dit was Anne Boyle. Marie-Antionette was in Frankryk deur die gepeupel vermoor.

  • 105. Samantha q  |  April 8, 2008 om 8 : 56

    A3tjie! Ek het eers gesê TOE gaan kyk!

  • 106. Adrie  |  April 8, 2008 om 8 : 58

    Samanthatjie.

    Jy het eers gese Catherine, toe Anne, toe gaan uitvind watter Anne.

    By hook or by crook. Jy was eerste reg.

  • 107. Samantha q  |  April 8, 2008 om 9 : 00

    Sit ‘n nief blog op. My sel vat te lank om te refresh!

  • 108. Samantha q  |  April 8, 2008 om 9 : 03

    Ek het my nie-blank maniere gebruik:mrgreen:

  • 109. Adrie  |  April 8, 2008 om 9 : 04

    Ag nee, is jy op jou sel? Wat makeer jou PC?

  • 110. Adrie  |  April 8, 2008 om 9 : 05

    Sam

    Ek het nog nie my handsak deurgegaan nie. Wat het jy gesteel?

  • 111. Zoekoe  |  April 8, 2008 om 9 : 08

    Adrie, beter laat as nooit ne. . .

  • 112. Samantha q  |  April 8, 2008 om 9 : 10

    A3, daai hêndbêg van jou is dan leeg….

  • 113. ADRIANA  |  April 8, 2008 om 9 : 24

    Met rede. Ek het geweet jy gaan daarin krap.

  • 114. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 9 : 33

    GGGRRR!!!

  • 115. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 9 : 36

    Waar is almal vandag?

  • 116. Adrie  |  April 8, 2008 om 9 : 36

    Nuwe blog.

  • 117. Samantha Q  |  April 8, 2008 om 9 : 38

    @ A3

    O ja….. As ek steel die dag, dan sal dit groot wees. Ek gaani tronk toe vir small change nie!😉

  • 118. Krista  |  April 8, 2008 om 12 : 58

    Ek is Jaco se ander helfte en ek moet julle sê: ek ruil hom vir NIKS nie. Nie vir al die geld in die wêreld nie.

    Ons het maar albei ons nukke en ons geite en ons beleef so van tyd tot tyd ‘n episode, maar ons is BAIE lief vir mekaar en BAIE happy. EN dis harde werk wat ons so gelukkig hou. Dit is nie maklik nie, maar solank albei bereid is om te gee, sal dit werk.

    Dankie vir die raaksien, Roer, ek is vrek trots op my man!

  • 119. Adrie  |  April 8, 2008 om 1 : 31

    Krista

    Jy is een van die min gelukkiges wat ‘n gelukkige huwelik het. Jy het duidelik goed gekies.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: