Paint kuns – UPDATE

April 3, 2008 at 3 : 41 22 Kommentaar

bosselina.jpg

Ek tag dan hiermee vir Nico, Bloubloed, Roer, Neykie en Attie.  Ek dink die mense lees gereeld my blog. 

Ek het vir Dellie gese dat dit baie makliker was as wat ek gedink het.  Dit was ook, iemand het gesien ek is getag en dit vir my ge-epos.  Doringsensomsrose is ‘n span en ons is saam in die ding.  Dus wil ek Bos geluk wens met ‘n uitstekende stukkie werk.  Ek is seker min mense sal kan beter.

My “kunswerk”

123.jpg

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die Common Afrikaners Attitude is a little thing that makes a big difference

22 Kommentaar Add your own

  • 1. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 3 : 46

    Skop gat!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 2. neykie  |  April 3, 2008 om 3 : 50

    hopelik word ek ontsien hierdie keer

  • 3. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 52

    Neykie, watter briljante plan. Ek tag jou hiermee.

  • 4. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 3 : 52

    Adrie

    Moet ons nou kometaar lewer op die kuns werk???????

  • 5. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 54

    Rooies

    Nee, die WordPress mense het ‘n speletjie wat hulle tag noem. Hulle “straf” jou om een of ander iets te doen en dan sprei dit van blog tot blog. Daar sal more ‘n nuwe blog op wees.

  • 6. Nico  |  April 3, 2008 om 4 : 03

    Nou ja, ek sal jou goeie voorbeeld probeer gestand doen.

  • 7. Pikkelik  |  April 3, 2008 om 4 : 03

    Pragtig, en ek dog jy’t in graad 2 laas geteken! 10/10

  • 8. Adrie  |  April 3, 2008 om 4 : 06

    Pikkie
    😳 Geen kommentaar nie.

  • 9. Dellie  |  April 3, 2008 om 4 : 35

    Well done Adrie! Mal oor die girl se kapsel. En stry, dit was mos lekker om te doen?😆 Dankie vir die saamspeel!

  • 10. Roer  |  April 3, 2008 om 5 : 38

    Eish… Ek sal probeer, maar sal nie so goed soos joune wees nie. Glad nie te sleg nie!

  • 11. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 5 : 50

    Ek sukkel om ‘n stok mannetjie te teken en as ek dit regkry kan meeste mense nie eers sien dis ‘n stokmannetjie nie. . .

  • 12. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 6 : 07

    Dellie

    Ek het nie ‘n probleem om deel te neem nie, maar ek haat dit om te teken. Moet se dit was baie makliker as wat ek gedink het.

  • 13. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 7 : 49

    Adrie! dit wil gedoen wees!

  • 14. Die PAINT tag « kruidjie-ROER-my-nie  |  April 3, 2008 om 9 : 05

    […] 3, 2008 Jammer julle. Dis Adrie se skuld…of is dit Dellie. Ek tag wie nog nie getag is nie en wie wil saam […]

  • 15. Adrie  |  April 4, 2008 om 7 : 59

    😳

  • 16. *lilly*  |  April 4, 2008 om 8 : 24

    A3

    Nicely done. En moet nie dink jul gaan my tag nie. Jul hande sal afval hoor. Nee wat kunstig is ek nie, maar girl jy kan ok maar hoor.

  • 17. Paint kuns « Uit die Siel van ‘n Boer  |  April 4, 2008 om 8 : 40

    […] gaan nie so ver gaan om dit kuns te noem nie; Dellie het daarmee begin en Adrie het my getag om my nederige bydrae te lewer. As jy nog nie getag is nie, speel gerus […]

  • 18. Pikkelik  |  April 4, 2008 om 8 : 52

    Ag sies A3 jy’t gecheat!

  • 19. Adrie  |  April 4, 2008 om 9 : 10

    Pikkie

    Issie. Ek het gekroek.

  • 20. *lilly*  |  April 4, 2008 om 9 : 38

    Nico jou getaggery staan my nie aan nie😉

  • 21. Zee  |  April 4, 2008 om 12 : 12

    Adrie, ek dink jou stukkie kuns is baie oulik hoor!
    Nou waar het jy gecheat😉

  • 22. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 24

    Zee

    Vra ek mos ook. Al wat ek gedoen het is om ‘n klein rukkie met iemand anders se kallers te ploeg.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: