Attitude is a little thing that makes a big difference

April 3, 2008 at 5 : 59 93 Kommentaar

Een van my helde vir wie ek glad nie skaam is nie.  Soos Sam oor haar oom Vlokkie voel, sal ek graag hierdie oom wil oortuig om Afrikaans te leer en op Dorings te kom blog.  Ek is mal oor die giftige tong oor Winston Churchill (1874 – 1965).

Gooi my maar met eiers.  Ek weet hy tydens die Anglo Boere Oorlog ‘n oorlog korrespondent in Suid Afrika.  Hy het uit die Boere se gevangenskap ontsnap wat hom ‘n held in Engeland gemaak het.  Hy het ook terug gekom om verder te kom berig.

Churchill was ‘n skerpsinnige bitterbek wat enige belediging kon omdraai.  Hy het ook nie ‘n bang haar op sy kop gehad nie.  Arrogant wat hy beslis, maar hy kon dit bekostig.  So het hy een keer gesê:  I know history will be kind to me, as I intend to write it.  En hy was reg.  Hy het ‘n Nobel prys gewen oor sy boeke van die Tweede Wêreld Oorlog en die Engelse volk.

Ek gaan dat die man vir homself praat.  Daar was wel iets met sy tong verkeerd – hy het gehakkel, maar volgens hom het hy gelispel – maar selfs dit het hy oorwin.  Soos hulle in Pricilla Queen of the Desert sê:  You can’t tie a good bitch down.

A politician needs the ability to foretell what is going to happen tomorrow, next week, next month, and next year. And to have the ability afterwards to explain why it didn’t happen.

You have enemies? Good. That means you’ve stood up for something, sometime in your life.”

Please be good enough to put your conclusions and recommendations on one sheet of paper in the very beginning of your report, so I can even consider reading it”

He has all the virtues I dislike and none of the vices I admire.”

We shall show mercy, but we shall not ask for it

Danger – if you meet it promptly and without flinching – you will reduce the danger by half. Never run away from anything. Never!

It is a fine thing to be honest, but it is also very important to be right.”

Healthy citizens are the greatest asset any country can have”

Continuous effort – not strength or intelligence – is the key to unlocking our potential. 

If you have ten thousand regulations you destroy all respect for the law. 

http://www.brainyquote.com/quotes/authors/w/winston_churchill.html

Blogvraag:  Van watter bekende Britse familie wat Churchill ‘n afstammeling?

Blogantwoord:  Mattewis en Meraai het op Gonnakolk gewoon.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Paint kuns – UPDATE Laaaaannnnnnggggggg Vingers

93 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 8 : 11

    Spencer familie Adrie!!! Sir Winston Leonard Spencer Churchill hie hie

    Ja die man kon mense mooi op hulle plek sit. Baie obsternate omie gewees

    Dit was ‘n rowwe dag op jou blog gewees. ha ha

  • 2. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 7 : 12

    Hallo Mensies.

    Ek kan nou nie juis aan iets dink om oor een of anner dom brit te sê nie… so ek sê maar net hallo 😛

  • 3. Adrie  |  April 4, 2008 om 7 : 28

    Hallo

    Zoeks, hy was alles behalwe dom.

  • 4. Bos  |  April 4, 2008 om 7 : 29

    More maters!!

    Ja, eemmm, ek het ook nie veel te se oor die man nie, wet wie hy was en wat hy vir die african-americans en ons eie swart volk beteken het, maar dit is omtrent dit!

  • 5. *lilly*  |  April 4, 2008 om 7 : 46

    More more mense

    Finally kry ek ‘n ou kansie om te kom inloer. Oor ou Churchill kan ek nie veel se nie behalwe dat dit nou een man is wat nie op sy bek geval het nie.

    Hoop dit gaan goed met jul mensies. Behalwe nou dat ek vrek koud kry en vanoggend nie te fantasties voel nie gaan dit nogal oraait.

  • 6. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 7 : 50

    More Adrie, Bos, Lilly

    Hy was ‘n Brit, so outomaties is hy dom in my boekie ! (jy weet mos hoe lyk my boekie)

  • 7. *lilly*  |  April 4, 2008 om 7 : 51

    A3

    Matewis en Maraai het ek net eenkeer gekyk, dis nou toe die ou SABC3 vir ons al die ou Afrikaanse storietjies weer op die tellie gewys het. Ek is natuurlik ‘n grootter fan van Sonkring en iemand om lief te he. Die lied van die lappop was nogal ‘n nice storie, en dan die ma plotters en kooperasie stories, ou oom genis het my party dae net biekie vies gehad.

  • 8. *lilly*  |  April 4, 2008 om 7 : 51

    More Zoekoe

    Hoe lyk die weer daar vandag?

  • 9. Adrie  |  April 4, 2008 om 7 : 56

    More Lilly

    Ek het ‘n volle 5 min Mattewis en Meraai gekyk, en daarna die boeke gaan soek. Hoe kry jy dit reg om daardie tyd van die oggend TV te kyk?

    Zoeks

    Een bladsy dik, en in grootdruk geskryf. Alles wat nie Afrikaans is nie, is dom.

  • 10. Adrie  |  April 4, 2008 om 7 : 57

    ***BELANGRIK****

    WIE WIL NOG ‘N BLOG PARTY HOU?

  • 11. Adrie  |  April 4, 2008 om 8 : 06

    Ek sien Hestrie gaan ‘n seuntjie he. En sy dink alles oor Jurie is liegstories.

  • 12. *lilly*  |  April 4, 2008 om 8 : 08

    A3

    Ek begin 8uur werk en is al half 7 by die kantoor maar die kantoor is mos by my se oom se huis. dan kyk ek dit wat ek kan en die res word opgevang vir ‘n ander dag. maar ek het al die vorige keer toe die stories op tellie was dit gekyk, ok van hulle nie almal nie, en ek was vir ‘n rukkie biekie siek in die bed ok, dis hoekom jul so lanklaas van my gehoor het.

  • 13. *lilly*  |  April 4, 2008 om 8 : 09

    A3

    Arme Hestrie. 2 partye kan nie saam lieg oor een ding nie.

  • 14. Adrie  |  April 4, 2008 om 8 : 11

    Lilly

    Wat was fout?

  • 15. *lilly*  |  April 4, 2008 om 8 : 13

    A3

    Ag niks te ernstig nie, maar kan dit nie op die blog bespreek nie.

  • 16. Adrie  |  April 4, 2008 om 8 : 14

    Lilly

    Sies vir jou. Maak my nuuskierig en se dan niks nie.

  • 17. *lilly*  |  April 4, 2008 om 8 : 16

    A3

    Toe maar jy raak verniet opgewonde, eks nie swanger nie hoor.

  • 18. Adrie  |  April 4, 2008 om 8 : 19

    Lilly

    Mens kry gewoonlik nie bedrus omdat jy swanger is nie.

  • 19. *lilly*  |  April 4, 2008 om 8 : 27

    A3

    ja ja ek terg net

    ag nee wat dit was maar net dikderm ontsteking. soos ek se niks te ernstig nie

  • 20. Nico  |  April 4, 2008 om 8 : 31

    Ha ha ha! Lank lewe die herinneringe van oom Winston!

    Hy het ook die ewige argumente gehad met Lady Spencer, en ek onthou twee van hulle:

    LS: Sir, if you were my husband, I’d poison your coffee!
    WC: Lady, if you were my wife, I’d drink it!

    LS: Winston, you’re drunk!
    WC: And you’re ugly; and in the morning I’ll be sober.

  • 21. Adrie  |  April 4, 2008 om 8 : 35

    Nico

    Een van my ander gunstelinge van hom wat met Bernard Shaw (bekend for Pygmalion).

    Shaw op ‘n uitnodiging: . . . bring a friend, if you have one.
    WC: . . . I will come to the next show, if there is one.

    Ek verbeel my so half en half dit wat vir Pygmalion.

  • 22. Nico  |  April 4, 2008 om 8 : 42

    Ek onthou daardie een. Ek wonder soms of dit in Shaw se geval ‘n eerlike tongfoutjie was; maar dan kan ek nie dink dat Shaw sulke foute gemaak het nie want hy was ook lief daarvoor om sulke fyn gemikte punches te gooi. Lees nou maar Pygmalion, byvoorbeeld.

  • 23. Adrie  |  April 4, 2008 om 8 : 46

    Nico

    Ek het. Op skool vir punte. Ek hou meer van die fliek. Henry Higgins was juis net so sarkasties.

    My all time favourite bitterbek is Oscar Wilde. Hy het ook ‘n onderonsie met Shaw gehad.

  • 24. Nico  |  April 4, 2008 om 8 : 48

    Ek weet nie op daar baie skrywers van sy tyd was met wie Wilde nie onderonsies gehad het nie…

    “My tastes are simple; I am always satisfied by the best” ~ Oscar Wilde

  • 25. Adrie  |  April 4, 2008 om 8 : 53

    Nico

    Die verdompde internet is ook nie weer wat dit was nie. Die sites waar ek was se dit is Churchill se quote.

  • 26. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 9 : 08

    Adrie, is dit waar jy jou skerp whit (lees sarkasme) aangeleer het ? ? 😉

  • 27. Adrie  |  April 4, 2008 om 9 : 13

    Zoeks

    Dit is maar ingebore. My woordeskat is nie naastenby so goed soos Sam sn nie.

  • 28. Nico  |  April 4, 2008 om 9 : 18

    Glo maar eerder daardie site; ek het daai een op ‘n sigaretpakkie gekry en jy weet dat dit kan dalk net twak wees…

  • 29. Adrie  |  April 4, 2008 om 9 : 25

    Nico

    Goed gestel. 😆

  • 30. *lilly*  |  April 4, 2008 om 9 : 30

    ai ja jai ja jai

  • 31. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 9 : 36

    😆 Adrie, ja Sam het ‘n goeie woordeskat, en dit nogal in menige tale ! ! !

    Nico, dis nou goed gesê 😆

  • 32. Adrie  |  April 4, 2008 om 9 : 38

    Lilly

    En nou?

  • 33. Sterretjie  |  April 4, 2008 om 9 : 54

    Goeie more almal!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Long time, no seeeeeeeeee!!!!!!!!!!!!😦 Maar eks terug en drukkies en soentjies vir almal!!!!

  • 34. Verons  |  April 4, 2008 om 9 : 59

    More. more ek het ook nie veel oor Winston te sê nie, net dat ek weet hy was “witty” gewees..

  • 35. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 10 : 00

    HALLO STERRETJIE mwah mwah !!!! 😀 😀 welkom terug 😀

  • 36. Verons  |  April 4, 2008 om 10 : 00

    *tjie HALLOOOOOOO!!!! MHWA!!!!!!!!!

  • 37. Sterretjie  |  April 4, 2008 om 10 : 03

    MWAAAAAAAAAHHHHHHHHHHHH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! O ja …… het vergeet om te noem dat ek lief is vir julle almal!!!!!!!!!!!!!!!!!!😆

  • 38. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 10 : 05

    “Continuous effort – not strength or intelligence – is the key to unlocking our potential.”

  • 39. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 10 : 08

    “It is a good thing for an uneducated man to read books of quotations. “

  • 40. Adrie  |  April 4, 2008 om 10 : 16

    Wie besluit wie se comments is die moeite werd om aan te haal? Een van die oulikste blog comments wat ek al gehoor het is van Tilla:

    “Kinderlik ongelukkig en grootmens die bliksem in.”

    Maar ja, Tilla het ‘n paar goeies.

  • 41. bruinogies  |  April 4, 2008 om 10 : 29

    more more

    ek het vandag uitgevind dat ek ‘n verslaafde is!!!

  • 42. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 10 : 37

    Hallo Bruinogies…. waaraan is jy verslaaf ? 😯

  • 43. Adrie  |  April 4, 2008 om 10 : 37

    Verslaaf aan wat?

  • 44. Adrie  |  April 4, 2008 om 10 : 43

    ( ( ( ( H A L L O ) ) ) )

  • 45. bruinogies  |  April 4, 2008 om 10 : 44

    dis net die belangrikste goed!
    aan:
    adrie se blog
    facebook
    mxit
    chiken noodle sop
    provita’s
    haarkappers
    tandeborsel (5 na 7 keer ‘n dag)

  • 46. Adrie  |  April 4, 2008 om 10 : 46

    BO

    Is jy tande nie al weg geborsel nie? Terloops, as jy nie flos nie, help dit nie juis dat jy borsel nie.

  • 47. bruinogies  |  April 4, 2008 om 10 : 49

    adrie

    nee dit is nogi, die tandarts raas altyd met my!! ja ek flos oggend middag en aand!

  • 48. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 10 : 52

    Bruinogies, ek dink jy het ‘n obsesiewe persoonlikhied ! 😉

  • 49. Adrie  |  April 4, 2008 om 10 : 55

    BO

    Ek hoop jou naels is ook so skoon.

  • 50. Verons  |  April 4, 2008 om 11 : 04

    EK SIEN NOG NIE DAT IEMAND VIR A3 GEANTWOORD HET OMTRENT DIE BLOG PARY NIE!!!!
    A3 ek sal gaan AS daar nog ‘n party is!!

  • 51. Adrie  |  April 4, 2008 om 11 : 07

    Dankie Ma

    Ek het dit al oorweeg om my naam te verander na TOILETPAPIER.

  • 52. bruinogies  |  April 4, 2008 om 11 : 08

    adrie
    natuurlik!

    weet j wat my afsit?
    as ek ‘n vrou sien wat se hakke gebars is en as die vuilgoed so tussen daai gebartse hakke siti!

  • 53. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 11 : 08

    Adrie, jy weet wat my antwoord is oorie party…… kom, anner mense praat ! ! !

  • 54. Adrie  |  April 4, 2008 om 11 : 12

    BO

    EEEEEEEUUUUUUUUUUWWWWWWWWWW!!!!!!

  • 55. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 11 : 20

    Daai vroumense met gebarste haakskene, moet meer pizza & kfc en allerhande vetterige kos eet, dan sal hulle nie bars nie….. !

  • 56. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 11 : 24

    Ag nee Bruinogies! Maar ek het nogals ook ‘n oog vir voete en naels. Nou een dag toe loop daar ‘n oulike meisie met die fynste hoë hak skoentjies verby my maar die naellak is afgedop en die toonnaels erg vuil. Waarvoor dan die skoentjies dra?

    Adrie ouma sal ongelukkig nie die partytjie kan bywoon nie, Oupa hou my vreeslik besig!

  • 57. Adrie  |  April 4, 2008 om 11 : 25

    En waar kom daardie wysheid vandaan?

  • 58. Adrie  |  April 4, 2008 om 11 : 27

    Ouma

    Donner vir Oupa en bring hom saam.

    Erenstig Wip, jy sal dit geniet. Jy is al een van die Bitches & Witches. Tip: Kry jou hakskoene reg vir 5 km pretdraf in Nov.

  • 59. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 11 : 41

    Maar Adrie hoe kan jou nou dink Ouma is ‘n heks, ek het nog nooit my stem verhef nie, ek kan met alle eerlikheid sê Oumagrootjie het my mooi geleer oor hoe ‘n dame haar moet gedra.

    En 5km pretdraf? Ek sal beswyk aan ‘n hartaanval van al die oefening, hulle sê jy moet altyd eers jou dokter raadpleeg voor jy met oefeninge begin.

  • 60. ADRIANA  |  April 4, 2008 om 11 : 43

    👿

    Moet nou nie dat ek met jou sukkel nie, Wip. Jy het baie tyd om in oefening te kom. En ons vat rooi koeldrank saam.

    *fluister

    Verons het dit gemaak.

    Jy is klaar deel van die Bitches & Witches –

    a. Ons hou half en half van jou
    b. Jy blog lekker hier
    c. Jy baklei saam.

    Dit is ‘n kompliment.

  • 61. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 11 : 49

    Maar Adriana ek is regtig ‘n ou mens ek sal julle kom aanmoedig met bietjie rooi koeldrank en ‘n sweetie, hoe klink daai?

  • 62. ADRIANA  |  April 4, 2008 om 11 : 54

    Wipneus

    Daar was verlede jaar iemand ouer as jy wat deelgeneem het. Sy was in haar 60s en sy het vir ons almal weggeloop.

  • 63. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 11 : 57

    Waaat? Nee die vrou kort onmiddelik ‘n medalje, hardloop sy onder julle jonges uit? Jy speel seker.

  • 64. ADRIANA  |  April 4, 2008 om 11 : 59

    Glad nie. En niemand hardloop nie.

  • 65. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 12 : 01

    Mag ek kruip?

  • 66. Pikkelik  |  April 4, 2008 om 12 : 01

    Ai Adrie nou onthou ek nie meer waaroor die post gegaan het nie, moet nou eers weer teruggaan… Ek kan so meegevoer raak…
    O ja, Winston is ook een van my gunstelinge, skerp, baie skerp!

  • 67. ADRIANA  |  April 4, 2008 om 12 : 06

    Wip

    Ja, en slippers ook dra.

    Pikkie

    Gaan jy saam met ons kom?

  • 68. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 10

    Pikkie

    ‘n Mens kan ook net soveel se oor Winston.

  • 69. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 12 : 10

    Sal net eers by my dokter hoor of die hart dit sal kan vat, dan begin fietstrap om ook soos die ou tannie vir julle weg te loop, kruip of hardloop en die spiere begin dokter met bietjie Zambuk salf, hulle sê dit werk vir alles.

  • 70. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 14

    Wipneus

    Het jy Sterretjie ontmoet? Dat jy al 5000 verskonings het? Ek het vir jou nuus. Onkruid vrek nie.

    Ek lag my dood as jy ook ‘n Rot het.

  • 71. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 12 : 18

    Adrie …. ‘n Rot????

  • 72. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 21

    Ja Wippie

    ‘n Rot. Ster dink mos dit is ‘n hond (Doberman Pincher) maar in my opinie is dit ‘n rot.

  • 73. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 12 : 26

    Myne is nie ‘n rot nie eerder ‘n piep klein muisie….

  • 74. Nella  |  April 4, 2008 om 12 : 26

    A3
    Sorry jong ek moet nog ‘n menu vir jou uitwerk – en ja ek sal by die PARTY wees as ons nog een gaan he – ek wil bitter graag al die gladde bekke ontmoet.

    O en by the way Ladies – happy Cleavage(huh spelling)day!!!! Mans – eat your hearts out!!!!!!😛

  • 75. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 28

    Wip

    Vertel my watse gedrog jy het, en ek sal jou se of dit ‘n rot is.

    Nella

    Bietjie koud vir cleavage vandag.

  • 76. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 12 : 36

    As dit koud is is dit juis meer interesant ! ! ! 😉

  • 77. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 38

    Zoeks

    Hoe maak met die ogies gevreetjie?

    Ek watch jou.

  • 78. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 12 : 39

    Adrie, Maltees?

    O, is dit daai dag, maar dan is ek mos verkeerd aangetrek.

  • 79. Nella  |  April 4, 2008 om 12 : 40

    A3
    Se wie hoe kouer hoe beter – ek het seker gemaak ek gooi cleavage vandag – was al vanoggend vroeg by ‘n meeting in Randburg en glo my ek het aandag geky……… Flirt is goed vir die siel….. sies ek is goedkoop ne???

  • 80. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 41

    Wipneus

    Moet nou nie ‘n Maltees op my blog kom beledig nie. ‘n Maltees is ‘n edele honderas.

    Nella

    HMMMMMM – Soos my kloon sal se: Eerder goedkoop as maklik.

  • 81. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 12 : 42

    Waat?

  • 82. Nella  |  April 4, 2008 om 12 : 45

    A3

    Maklik is ek definitief nie – en ook net “goedkoop” vir een dag – ek lief dit om te sien wat die mans se reaksie vandag is – want almal van hulle se oe dwaal vandag rond – ek het al vandag so gegiggel. Ek gaan vannaand vir die eerste keer in jare weer gaan yskaats – dink jy dis wys om my ou bloesie aan te hou – dink hoe indrukwekkend gaan dit wees so saam die koue en al…… – ek is in ‘n kakmaak bui vandag

  • 83. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 47

    Nella

    Jy is op die regte plek. Moet net nie die ysbaan afbreek nie.

  • 84. Nella  |  April 4, 2008 om 12 : 50

    A3

    Hoor ek nou ‘n lekker grap –
    Wat noem jy dit as wit kinders luise kry?? Kopluise
    En as swart kinders luise kry?? Houtkewers

    Ek het nou vir my gelag dat my maag pyn

  • 85. Adrie  |  April 4, 2008 om 12 : 52

    😆

    Hulle gaan my toesluit vir rassisme en dan is dit jou skuld.

  • 86. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 12 : 54

    Sjoe, Nella, en ek dog Multi se blog is rof ! ! ! 😆

  • 87. Nella  |  April 4, 2008 om 12 : 59

    A3
    Ag dis ‘n onskuldige grappie!!! stry??

    Zoeks – jy wil nie weet nie – as ek hard moet dink sal ek opkom met nog baie van hulle

  • 88. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 1 : 21

    Nella nee ek meen nie die joke is rof nie, ek meen die storie oor jou planne om te gaan topless ysskaats ….. 😛

  • 89. Adrie  |  April 4, 2008 om 1 : 56

    Zoekoe sit seker al klaar langs die baan – te bang hy mis iets.

  • 90. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 2 : 42

    Shucks maar dis stil hier en orals…. mense al vroeg huistoe of wat?

  • 91. Adrie  |  April 4, 2008 om 2 : 43

    Lyk my so. Ek wil ook vroeg huis toe gaan.

  • 92. Zoekoe  |  April 4, 2008 om 2 : 56

    mmm ja ek ook…. maar nouja duty calls, to bad duty doesnt pay….. ! ! 😦

  • 93. Adrie  |  April 4, 2008 om 2 : 58

    Dat ons so moet suffer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: