Die Common Afrikaners

April 2, 2008 at 3 : 31 257 Kommentaar

Ek sal vandag eerlik wees.  In hierdie land is daar nie ‘n bevolkingsgroep wat my vieser maak as die Afrikaners nie.  Die gemiddelde Afrikaners het net te veel tonnelvisie na my smaak.  Toe gegee, ek is self ‘n Afrikaner.  Vir vandag se blog is ‘n Afrikaner ‘n Afrikaanssprekende blanke persoon.

Afrikaners is deesdae nie net ‘n bedreigde spesie in Suid-Afrika nie, maar ook skyf waarop almal kan oefen.  Ons grinnik maar en gaan dan aan.  Immers het Afrikaners ‘n baie goeie sin vir humor.  Wel meestal, dit ontbreek by sommige groepe.  Wat my deesdae pla is dat alle Afrikaners deesdae mos common is.  Almal is stokonnossel ook.  Met ‘n spesifieke verwysing na die Robertson Spices advertensie.  Geen romantic weather help vir Bokkie-se-man se battery hoenders nie, want daar is nie eers ‘n haan naby nie.  Enige boer sal dit weet.  En van wanneer af kan geen Afrikaner meer Engels praat nie?  Dit is mos wat die media ons wil laat glo. 

Ons sit nou al met ‘n bevolkingsgroep wat nie in staat is om te dink, Engels te praat of na beskaafde musiek te luister nie.  Afrikaners luister mos net na Boeremusiek, Gatswaaitreffers en Bokjol treffers.  Ons kyk net na swak, vulgêre programme – dit is seker al wat ‘n Afrikaner verstaan.  Maar dit is nie al nie.  Afrikaners suip mos dat hulle lê.  Afrikaners stel ook net belang in braai, rugby en baklei.  Daarby is alle Afrikaners rassiste.  Ons gaan uit ons pad om ander kleuriges te vermoor en verneder.  Dan sit ons elke Sondag vroom in die kerk. 

Afrikaners mag dalk kan skoffel, maar van dans weet hulle weinig.  Afrikaner mans is dominante varke wat hulle vroue en kinders afskeep en mishandel.  Afrikaner vroue weer is almal Martel Martha’s wat altyd tog so gedienstig en gedwee is.  Afrikaner kinders is gefrustreerde engeltjies wat nie ‘n sê het nie.

Wie wil vandag ‘n trotse Afrikaner wees?  Ons is dan alles wat sleg is.

 In plein Afrikaans:  Se MOER!!!!

Ek het die Media se prentjie gegee.  Stem julle saam daarmee?  Hoe sien julle die Afrikaner?

Blogvraag:  Waar het Mikro se Mattewis en Meraai gewoon?  (Soos Johan Stemmet sal sê, vir my senior burgers.)

Blogantwoord:  Rooi Koos was amper reg.  Dirkiesdorp is tussen Piet Retief en Wakkerstroom.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Klein Dorp Marathon Paint kuns – UPDATE

257 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  April 3, 2008 om 1 : 57

    Zoeks

    Dit gebeur net een keer in ‘n leeftyd, so geniet.

  • 2. Bos  |  April 3, 2008 om 2 : 03

    Adrie

    Ek wou nog gevra het die mattewis en maraai, is dit n program wat hulle soggens op SABC3 uitsaai? die vrou wat as meraai speel het later jare in Orkney Snorknie gespeel?

  • 3. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 2 : 07

    Ag nee ek gaan nie eers antwoord op DELIA se fucked up komentaar nie. Soek net aandag, hier kan sy BAIE kry as sy dit net reg benader.

    Adrie hulle wou nie vir my wyn take away gee nie, maar spar is net hieronder ek sal ingaan as jy nie wil nie…

  • 4. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 2 : 10

    Bos

    Ek dink so. Ons het een van die boeke in Afrikaans op skool gedoen. Ek het een oggend vir 5 minute gekyk en besluit om die boeke te gaan soek. Die boeke is verskriklik langdradig geskryf, maar dit gee interessante perspektief.

  • 5. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 2 : 11

    Delia

    Miskien spel ek doelbewus verkeerd want jy is so voorspelbaarvervelig dat almal presies weet wat jy volgende kwyt gaan raak.

  • 6. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 13

    Delia

    Ha ha ha – jou ou flou verskoning vir ‘n mens – dink jy enige iemand gee om wat jy se – hou dan op AFRIKAANS praat of skryf en by the way – dis UITVEE nie YTVEE nie jou aap

  • 7. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 15

    Nella

    Wat het die arme ape gedoen dat jy hulle nou beledig?

  • 8. Pikkelik  |  April 3, 2008 om 2 : 16

    Jy is getag!!!!! Hehehehe, gaan loer by my!

  • 9. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 16

    A3 en Bos

    maar wees eerlik as ek nou sit en kyk na ons ou programme van doerrie tyd verstaan ek nie hoe ons so vasgenaal voor die kassie gesit het nie. Dis amazing hoe tye verander het he?? en nevermind hoe oud dit jou eweskielik laat voel

  • 10. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 17

    Ek is hopeloos te bang om dit te waag, Pikkie. Ek dink ek bly net hier.

  • 11. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 17

    Wat is die beste afrikaanse dramas op tv wat julle onthou oud en nuut maak nie saak nie

  • 12. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 19

    A3
    Ja jy is seker reg – ons diere koninkryk verdien nie om met so iemand vergelyk te word nie.

  • 13. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 2 : 20

    Ekskuus? Adrie? het jy gesê jy is BANG vir iets? 😯

  • 14. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 2 : 20

    Die twee eerstejaar studente het ‘n bietjie te vêr met die vryery gegaan, en besluit om die nooi se ouers die naweek op die plaas oor die onverwagte

    swangerskap te gaan inlig.

    Die hele aand het die kêrel gewroeg oor hoe hy die voorgenome skoonouers oor hul lot gaan vertel, maar hy kom nie sovêr om dit te doen nie.

    Die nag het hy sleg geslaap en die volgende môre was hy vroeg op. Hy was heel verbaas om oral op die werf net Toyotas te sien.

    In die motorhuis het ‘n Camry gestaan, onder die boom ‘n Hilux bakkie en in die stoor was ‘n Land Cruiser. Selfs die plaas se naambord was geborg

    deur Toyota.

    Terwyl hy hom so verwonder, groet die oom hom skielik. Die arme kêrel skrik hom flou. Maar kenmerkend van ‘n vindingryke student herstel

    hy gou en vra die oom uit oor sy baie Toyotas.

    “Toyotas het baie goeie masjiene. Hul ratkaste gee nie in nie. Die Land Cruiser se vere kan jy maar laat werk. Die onderstelle hou vir ewig. En

    selfs in die winter sukkel ‘n mens nie om die Toyotas te start nie,” sê die oom.

    Waarop die kêrel vinnig antwoord: “Oom se dogter is seker ook ‘n Toyota.

    Ek het haar net so ‘n ligte stootjie gegee, toe vat sy.”

  • 15. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 21

    Nella

    In my opinie, niks kom by Ballade vir ‘n Enkeling nie. Ek het dit nou die dag weer gekyk en weer geniet.

  • 16. Verons  |  April 3, 2008 om 2 : 22

    Delia daar is ‘n AFRIKAANSE gesegde wat sê “haal eers die balk uit jou eie oog, voor jy die splinter in iemand anders sin soek”
    Ek wil net vir jou sê LEER eers SPEL voor jy iemand anders se spelling kritiseer….
    Maar dis mense soos jy wat die Afikaners kommin maak!!!!!!!!

  • 17. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 22

    Zoeks

    APRIL FOOL!!!

    Nella

    Ek dink ook Sonkring was bevange.

  • 18. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 25

    Rooi Koos

    😛 dis baie oulik – het al gewonder wie het tyd om al die goed uit te dink

  • 19. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 2 : 26

    Rooi Koos en al die tyd dink ek dis net vollas wat jy hoef te stoot..

  • 20. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 29

    A3

    Ek het ook van Sonkring gehou – en wat van die Binnekring maar my gunsteling van alle tye was Die plek van die Vleisvreters – dit was briljant – wat ek ook geniet het wat ‘n Suid Afrikaanse produksie was en nou op SABC wys was Known Gods – ek moet bietjie ‘n punt maak om dit weer te kyk – dit was net so goed.

    Ag julle onthou julle NOMMER ASSEBLIEF????

  • 21. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 30

    Nella

    Nommer Asseblief was voor my tyd. Binnekring nie juis gekyk nie, ek het dan klas gehad.

  • 22. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 31

    O en ek het Song vir Katryn ook geniet – al kon dit bietjie langdradig raak met tye

  • 23. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 2 : 31

    Adrie, you got me he he he he😆

  • 24. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 2 : 32

    Tinkerbell

    In die oudae was n volla eintlik n Bosparra genoem of n beatle maar bosparras was gereeld gestoot en die briekke het nooit gewerk nie selfs die revursgear was gestrip dan het jy gou die dorp verlaat met n lang oli streep.

  • 25. Nella  |  April 3, 2008 om 2 : 33

    Ag A3 moet jy my nou rerig sooooo oud laat voel – sekerlik het jy al daarvan gehoor of die movie of iets gesien dan nie??? dan sal jy seker ook nie die ou sondag movies van Al Debbo en Fredrik onthou nie – ‘n afrikaanse weergawe van Laurel en Hardy – hulle was altyd baie snaaks

  • 26. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 2 : 33

    Binne kring en 4de kabinet was cool gewees….

  • 27. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 2 : 34

    Ag ou Koos Whaaaaaaaaaahaaaaaaaaaa jy maak my dag!!!

  • 28. Bos  |  April 3, 2008 om 2 : 37

    Sonkring,binnekring,Arende,Konings,Ballade vir n enkeling,vyfster.
    Ek onthou al daai, ek kan Nommer asb. net vaagweg onthou. Ek het ook gehou van onder daai die duiwels rond. Hulle maak nie meer sulke lekker geniet programme nie, net n klomp drek op Sabc wat plaaslik vervaardig word

  • 29. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 2 : 37

    Tinkerbell

    Ek sien jy ken van ne!!!!!!!!!!!

  • 30. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 2 : 40

    Koos

    Ek sien so ja, net jammer dit was net in die ou dae nê….

  • 31. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 2 : 41

    En wie onthou nog kooperasie stories? het dit ook baie geniet… en nee ek is nie so oud nie maar ek onthou nog nommer asb baie goed, (re-runs) 😀

  • 32. Bos  |  April 3, 2008 om 2 : 41

    Ek s mal oor die ou movies!! Al Debbo was n legend gewees vir ons Suid Afrikaanse akteurs!! Ons het toe ons nog in die huis was elke sondag gemaklik geraak as die drie uur fliek op kyknet begin het!!! Wou ons altyd dood lag vir die se goed!!!

  • 33. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 41

    Nella

    Ek het al hier en daar iets van nommer asb gesien. Maar van daardie flieks van jou weet ek net mooi niks nie.

  • 34. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 2 : 43

    Shit slaan ek nou my naam met ‘n plank..

    Koos ek het nie mooi gelees nie, ek ken van ‘n volla die res lyk my ken jy van.. soos ek se net jammer dit was in die ou dae..

  • 35. Bos  |  April 3, 2008 om 2 : 43

    Zoekoe ons het tot en met verlede maand elke oggend op gestaan, dan kyk ek die een helfte van kooperasie stories en dan gaan bad ek en dan kyk manlief die ander helfte. Het lekker uitgewerk!!

  • 36. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 43

    Kooperasie stories was 10000 keer weer uitgesaai, jy moet blind wees om dit nie te ken nie.

  • 37. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 2 : 46

    WAAR IS OU DELILLA NOU????

  • 38. Adrie  |  April 3, 2008 om 2 : 48

    Tienks

    Hopenlik terug gekruip in die rioolstelsel waar sy vandaan gekom het.

  • 39. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 2 : 48

    Bos, ek het nie geweet dis weer op nie, ek kyk nie in die oggende TV nie, ek word wakker, shower trek aan ry werk toe, anners sit ek innie verkeer vas as ek 10 minute later ry…. 😀

  • 40. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 2 : 50

    Tinkerlbell, ek wou nou net die selfde ding sê oor Delia, ek mis haar skerp sin vir humor tog so (of isit haar skerp tong?) 😉

  • 41. Adrie  |  April 3, 2008 om 3 : 00

    En nou wag almal in spanning vir Delia.

  • 42. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 3 : 10

    Waar is almal nou.. Zoekoe jy moet wag vir half 5 voor jy kan borrelstoor toe gaan!!!

  • 43. Adrie  |  April 3, 2008 om 3 : 11

    Soek klippe vir Delia

  • 44. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 3 : 12

    Tinkerbell

    Jy mag maar weer uitkom niemand sal jou rooi gesig sien nie!!!!!!!!

  • 45. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 14

    Adrie

    posduif ….

  • 46. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 3 : 14

    Borrelstoor? Haai Tinkerbell, ek weet nie wie is jou bronne nie, maar ek drink mos nie….. 😛

  • 47. Nella  |  April 3, 2008 om 3 : 15

    Hoekom wag julle vir haar – is ons lus vir baklei vandag???

  • 48. Adrie  |  April 3, 2008 om 3 : 17

    Zoekoe

    Ja, Ja en ek haal nie asem nie.

    Nella

    Kan ‘n vis swem? Ons is elke dag lus vir baklei.

  • 49. Nella  |  April 3, 2008 om 3 : 21

    A3
    Hoekom is mos beter om vriendelik te wees en rustig te kuier soos nou dan nie?? soos my man altyd se MAKE LOVE NOT WAR – come to think of it – dis seker elke man se leuse

  • 50. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 21

    Nella

    Daar is niks lekkerder as n blog baklei om die bloed weer deur die hart te pomp nie!! Werk vir al ook as jou week gaan soos myne!! Delia was egter n vulletjie teen die k@kmakers wat ons al op Jac en net eenkeer, dink ek, hier gehad het!!

  • 51. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 22

    Nella

    Die wat nie wil fight nie sit gewoonlik op die kantlyn en cheer vir die wat fight!! Dit is soms ook net n lekker manier om bietjie stoom af te blaas!!

  • 52. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 3 : 23

    Adrie, Dis absolute leuns, ek ontken alles, dit was nie ek nie, dis apartheid se skuld, dat ek nie drink nie….

  • 53. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 3 : 25

    Ag julle sal almal weer krokodiltrane huil as ek julle weer aan vat.

  • 54. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 25

    Bos

    Wie was die eenkeer? Die Wayda bitch?

    Ons Afrikaans is seker te hoog vir Delia.

    He He He

    Nella

    I am a fighter, not a lover

  • 55. Adrie  |  April 3, 2008 om 3 : 27

    Rooies.

    Jy sal Geles wees as ek my jou klaar is.

  • 56. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 28

    LO!!!!! Wa almal heen???

  • 57. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 3 : 30

    Adrie

    Dan ban jy my weer want niemand wil meer kuier as die stof gaan le.

  • 58. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 30

    Nella

    Ek val ook gewoonlik in die make love and not war katagorie, ma vandag is ek so lus vir n fight, ek bel sommer my skoonma …..

    Ja, Rooies, jy was erg en Wayda? het ek haar gemis Adrie??

  • 59. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 3 : 32

    Zoekoe ek het jou al baie daar gesien hoor!!!! Nou moet jy worry!!

    Kosie, net vir jou😳

  • 60. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 32

    Adrie

    Gie,gie, ek sien hoe sit sy met die HAT voor haar en probeer woorde kry wat sal seermaak en verneder, is net jammer sy kan nie lekker lees of spel nie, hu????

  • 61. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 34

    Rooies

    Ek wil dit nie hardop se nie, maar niemand word hier geban nie. Dit is en bly ‘n oop blog.

  • 62. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 34

    Bos

    Dink jy die ding weet ooit wat ‘n HAT is?

  • 63. Delia  |  April 3, 2008 om 3 : 37

    JULE IS TOG SO VERVEELD. EK IS SEKER JULLE IS ‘N PAAR ONOPGEVOEDE AFRIKANERS. HET EEN VAN JULLE OOIT MATRIEK. EK VERKWIS NIE MY TYD LANGER HIER NIE. EK HET BELANGRIKE WERK OM TE DOEN. SOOS ALTYD WIL JULLE NET AL DIE MENSE VERNEDER. JULLE HET ALMAL SWAK SELFBEELDE.

  • 64. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 39

    Tienks en Bos

    Lyk my julle het die ding te hard geroep.

  • 65. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 41

    Delia

    Om eerlik met jou te wees, is ek in Gr 6. Sorry hoor.

  • 66. Rooi Koos  |  April 3, 2008 om 3 : 43

    ADRIANA

    Ek sal eendag wanner niemand dit verwag nie my beste streke uit kom haal maar moetnie warry nie dit sal nie gou wees nie want ek het net teveel werk om te doen om n behoorlike fight op te sit.

  • 67. Tinkerbell  |  April 3, 2008 om 3 : 45

    Koebaaaaaaaaaaaaaaaai….!!!! LUV UUUUUUUUU MWAHHHHHHH…

  • 68. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 45

    Delia

    Hei!! Welkom terug, ons het gewonder wanneer jy weer uit die rioolpyp gaan kryp? kon niks kry in daai HAT nie, hu?? Sukkel jy bietjie, wel herhaal agter my aan: Ek ….. is ….. so …. dom …. ek …het ….my ….. matriek …..sertifikaat ….in …. n …..luckypacket ….gekry …..!! Ek is bly as jy dink jy is so slim en verhewe bo ons, ma guess what, jou poep stink ook, biatch!!!

  • 69. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 45

    Rooies

    Ek hou jou fyn dop.

  • 70. Bos  |  April 3, 2008 om 3 : 46

    O, ja Adrie

    Posduif ……

  • 71. Nella  |  April 3, 2008 om 3 : 47

    Bos
    LOL😛 – wens ek het nog ‘n skoonma gehad – want jy’s reg ‘n fight met haar het omtrent die bloed laat pomp veral as jy met die witbroodjie getrou het – en jy niks reg kan doen nie

  • 72. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3 : 47

    Bos

    Ek like die feit dat jy tot op haar vlak daal. Netnou verstaan sy nie lekker nie. Kruip ipv kryp.

  • 73. Delia  |  April 3, 2008 om 3 : 51

    BOS, JY IS SEKER SO LELIK DAT JY NET ‘N LESBEEN WAT NOG LELIK AS JY IS KAN KRY. DAN STUNK JOU PERSOONLIKHEID OOK NOG.

  • 74. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 4 : 01

    Lyk my die heks skrik mense af.

  • 75. Nella  |  April 3, 2008 om 4 : 01

    Julle gaan kyk na die nuwe EMag – dis vrek nice – het nou ‘n artikel gesien oor die planete – wat se Hoe groot is groot – en gaan kyk bietjie ek het nie geweet daar is planete wat die son soos ‘n speldeprikgaatjie kan laat lyk nie.
    http://www.emagsa.co.za

  • 76. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 4 : 02

    Delia

    Hou asb jou beledigende aanmerkings vir jouself. Bos se voorkoms en persoonlikheid is meer as aanvaarbaar vir hierdie blog.

  • 77. Bos  |  April 3, 2008 om 4 : 15

    Delia

    Ek is nie n lesbeen nie, ek is getroud en as my voorkoms die enigste manier is waarop jy my kan terug kap …. wwwhhhaaa hhhaaa!! En ek gee nie om wat jy van my persoonlikheid dink nie, ek het genoeg vriende wat van my hou. Werk tog asseblief aan jou spelling toe, asseblief?? As jy ons wil kom aanvat in ons taal, doen dit ordentlik!!

  • 78. Verons  |  April 3, 2008 om 4 : 17

    Delia mens spel dit S T I N K!!
    Waar het jy skoolgegaan my liewe kind?? En dan is jy vermeteld genoeg om ander mense te kritiseer oor hulle spelling
    Jy het jou eie naam lekker met ‘n plank gedonner!!! WHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAH!!!😆😆😆😆

  • 79. Adrie  |  April 3, 2008 om 4 : 17

    Bos

    Moet haar nie nog uitnooi nie. Netnou dink sy sy is welkom.

  • 80. Verons  |  April 3, 2008 om 4 : 19

    Okay julle ek groet nou, moet darem ook huistoe gaan het genoeg op my baas se rekening op die internet rondgehang!😉

  • 81. Adrie  |  April 3, 2008 om 4 : 20

    Verons

    Dalk as ons vriendelik met haar is, kan ons haar leer spel en so ons deel vir volk en vaderland doen.

  • 82. Delia  |  April 3, 2008 om 4 : 24

    BOS, JY IS DAN SEKER MET ‘N OU MAN GETROUD WAT NIKS BETTERS KON KRY NIE. EK PITY JOU. JY IS SOOS ‘N KLYN DOGTERTJIE WAT NIE MAATJIES HET NIE. VERON JY KAN NET VLOEK, JY HET GEEN INTELIGENCE NIE.

  • 83. Adrie  |  April 3, 2008 om 4 : 32

    Delia

    Toiletpapier.

  • 84. Bos  |  April 3, 2008 om 4 : 41

    Delia

    Asseblief, hou op om op ons te skreeu, ons is nie doof nie ..
    jou spelling dingetjie

    klyn – regte spelling – klein
    intellegance, jy moet oplet in dieklas, en o,ja my man is ook nie n ou man nie hy is nog nie eens dertig nie.

    kondoom

  • 85. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 4 : 42

    Wow, wat het hier gebeur toe ek weg was,
    Delia is jy nog in die skool? Ag nee my kind!
    Verskoon my ek is maar bietjie dom, my ouers boer, en daar was nie geld dat ek skool kon klaar maak nie. Maar ek probeer so hard inpas en het gedink ek kry dit nogal reg. Nou het jy al die jare se harde werk tot niet gemaak, my selfbeeld is terug na nil! As jy hoofletters tik skreeu jy, my ore kan dit nie meer hou nie!

  • 86. Bos  |  April 3, 2008 om 4 : 42

    Adrie

    Posduif…… in my gewone ou boek styl.

  • 87. Delia  |  April 3, 2008 om 4 : 46

    BOS, WIE DE VOK IS JY OM TE PRAAT? JOU DOMHEIT LOOP SOMMER WEG MET JOU. ADRI, HOU JOU BEK. DIT IS TUSSEN MY EN BOSSLET. WIPNEUS! HET EK DALK MET JOU GEPRAAD?

  • 88. Bos  |  April 3, 2008 om 4 : 46

    Adrie

    Vir volk en vaderland?? Aikona, sy was een van daai gevalle toe die dokter gese het maak dood het haar ma gehoor:’Maak groot!!”

  • 89. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 4 : 56

    Nee Delia maar ek het met jou gepraat, sjoe maar jy is common, lees die opskrif van vandag se post, en ek rest my case

  • 90. Bos  |  April 3, 2008 om 5 : 00

    Delia

    Ek kry jou regtig jammer, hoor?? En so tussen ons, dit vat n groot slet om n klein slet te sien. Plus, daar is niks fout met my I.k nie. Moenie jou insecurity’s voor my kop kom gooi nie, dit gaan nie werk nie!!

  • 91. Delia  |  April 3, 2008 om 5 : 01

    WIPNEUS! HET JY NOG NOOIT VAN LEESTEKENS GEHOOR NIE? HOU EERDER NET JOU BEK. EK SIEN BOS IS DAREM SLIM GENOEG OM TE WEET WANNEER OM HAAR BEK TE HOU. GAAN NEEM BY HAAR LESSE.

  • 92. Delia  |  April 3, 2008 om 5 : 02

    BOS, EK HET DOOD ONSKULTIG MY OPINIE OP DIE BLOG KOM LEWER WAT MY GOEIE REG IS. DAAR WORD EK AANGEVAL ASOF EK DIE BLOG GESKRYF HET. WORD TOG NET GROOT.

  • 93. Bos  |  April 3, 2008 om 5 : 11

    Nee, word jy groot, jy het nie kom opinies lig nie jy het kom kak soek, plein en simpel!! Jy was vinnig om ons te beledig en sleg te se en jy ken ons van geen kant af nie(dank die Vader daarvoor),
    so, klim nou maar weer op jou aangelapte houtperd en ry die sonsondergang in asseblief, en bly van dorings af … jou soort is nie welkom hier nie!!

  • 94. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 5 : 14

    Maar Delia ek het jou mos gesê ek kon nie skool klaar maak nie, regtig! Sorry waar sit die leestekens op my keyboard? Maar miskien is Bos moeg vir jou. Wat beteken onskultig? Jammer ek vra maar ek dink dis ‘n woord wat ons in die volgende jaar sou leer, maar nou ja toe is ek tassie en al plaas toe.

  • 95. Delia  |  April 3, 2008 om 5 : 17

    BOS, HIERDIE IS ‘N OPENBARE BLOG, WAAR ALMAL KAN SE WAT HULLE WIL. WIE IS DOOD EN HET JOU KONINGGIN GEMAAK? WIE SE EK KEN JULLE NIE, JULLE VOKERS KOM MOS VAN DIE JACARANDA BLOGS AF WAAR JULLE GEBAN WAAS OOR SWAK GEDRAG. WIPNEUS! HOEKOM MOED JULLE AFRIKANERS ALTYD MENSE BELEDIG WAT FOUTIER IN JULLE TAAL? WIE WAS JY OP JACARANDA?

  • 96. Bos  |  April 3, 2008 om 5 : 24

    Delia

    Vir my om te weet, ek is wie ek is, en ja, dit is n openbare blog, maar dit is die rede waarom ons weg is by Jac, nie omdat ons geban was nie maar oor mens klein irriterende gat muggies soos jy kry wat die hele forken tyd hier om mens se ore kom zoem en byt!!! Niemand het my koninging gemaak nie, ek is maar net een van dorings se kasteel wagte!!

  • 97. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 5 : 27

    Delia, Nee uh uh ek weet niks van Jacaranda nie, is dit ‘n hotel of iets? Jy beledig my dan met my leestekens! Ek het jou nie beledig met jou ‘FOUTIER’ nie. KAN JY MY HOOR????? Hoekom vloek jy so? Ek is nou moeg vir jou, jy kan nou maar loop hoor

  • 98. Delia  |  April 3, 2008 om 5 : 28

    O JA, HOE KON EK VAN DIE ALMAGTIGE KLIEK VERGEET HET. KLOMPIE NO-BRAINERS WAT DINK HULLE IS PRESIDEND. ADRI EN HAAR WAGTE. WANT SY IS TE SLAPGAT OM SELF TE BAKLEI. BOS, HET JY NIE MET DIE RES VAN JOU MAATJIES OF IS DIT SISTERS WEGGEHARDLOOP NIE?

  • 99. Bos  |  April 3, 2008 om 5 : 29

    KONINGGIN – koninging
    VOKERS – fokkers
    WAAS – was
    MOED – moet, in jou sin daarbo is die, die korrekte manier om die woord te spel.
    FOUTIER – ek verstaan nie die woord nie

    baai al my maters!!

    Ek gaan nou huis toe, genoeg met die kinders gespeel!!

  • 100. Delia  |  April 3, 2008 om 5 : 29

    WIPNEUS!, NIEMAND HET JOU NA DIE TEAPARTY GENOOI NIE.

  • 101. Delia  |  April 3, 2008 om 5 : 32

    THANKS FOR FUCKING LEAVING.

  • 102. Zoekoe  |  April 3, 2008 om 5 : 47

    Fokot maar die Delia is dof….. Shame, ons sal aan jou dink as ons so in stilte sit en lag !!!!!!!! Delia = Dom in latyns… gaan soek dit maar op dogtertjie ! 😆 🙄

  • 103. Adrie  |  April 3, 2008 om 6 : 05

    Zoekoe

    As jy in die HAT gaan kyk vir Suurstofdief gaan Delia se naam langsaan verskyn.

  • 104. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 6 : 17

    Adrie wat gaan hier aan, wie is die muis wat hier deur sluip?

  • 105. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 6 : 45

    Ek is seker dit is ‘n laat April gekke dag grap…..

  • 106. Adrie  |  April 4, 2008 om 7 : 44

    Wip

    ‘n Mens moet jou nie te veel aan drolle steur nie, dan voel hulle belangrik.

  • 107. Kobus  |  Desember 16, 2008 om 2 : 57

    Hallo mense ek is nuut hier. En dit wat ek hier lees is nogal interressant.

    Ek wil net iets byvoeg oor die Commin Afrikaners of wat ek en my pa noem ” WANNABEE ENGELSE” of ” DWARS HOERDERS “. Ek ken ongelukkig `n paar van daai tipe.

    Daar is niks meer frustrerend as om deur iemand in `n winkel gehelp te word, nadat jy in Afrikaans met hulle begin praat het, en dan draai hulle om en praat vlot Afrikaans met `n kolega. En hier praat ek van blanke Afrikaners.

    Maar die wat hulle regtig probeer inleef om engels te wees, se engels is soms so swak dat dit loshande uitstaan in enige gesprek. Hier is `n lekker voorbeeld, iets wat iemand eendag vir my ma gese het: ” Tomorrow I will come baai your house to pick up the stuff ” Maar nouja die vrou kan eintlik nie sê syt engels grootgeword nie, omdat al die ander 13 broers en susters normale Afrikaners is. En die ma en pa was Boere. Ha Ha!!!! Ek sal daai een nooit vergeet nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: