Blog Taal

Maart 26, 2008 at 4 : 16 359 Kommentaar

En ‘n ligter blog vir die mense met swak harte.

Ek het al agtergekom dat van my rooflesers nie altyd verstaan waarvan ons praat nie.  Daarom gee ek vandag ‘n blog verklaring.  Ou bloggers moet byvoeg wat ek vergeet het.

Roofleser – iemand wat ‘n blog volg, maar nie kommentaar lewer nie.

Stopstraat – ignoreer.

Toiletpapier – om jou gat aan iemand af te vee.

Kondoom – F*% jou.

Posduif – epos.

Drol – enige iemand waarvan ons nie hou nie.

Kloon / hijacker – Iemand wat kommentaar lewer onder iemand anders se naam. (Daar is uitsonderings)

Tweeling / Drieling / Kloon – Groep vriende met ‘n spesiale band.

Rooi Koeldrank – Drank met ‘n rooi kleur (Behalwe as LH dit soek, dan is dit koeldrank wat rooi is.)

Goue Reel van die Dorings blog:  As jy jouself vir ‘n toffie uitgee, moet jy verwag om gekou te word.

Blogvraag:  Waar kom die naam blog vandaan?

Gister se antwoord:  PW Botha – Zoekoe was reg.

Hier is Rooies se mooiste sonsondergang.

p1040208.jpg

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Christen wanbegrip Wat bewonder jy in mense?

359 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 08

    😆 Adrie, hoe kan jy jou ouer sussie dan hok?

  • 2. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 2 : 08

    adrie

    nee hoekom sal j dit wil doen???

  • 3. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 2 : 09

    Zoekoe

    Maklik, ek hok haar net.

    BO

    Want jy gedra jou net soos bos.

  • 4. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 2 : 10

    adrie

    sies j het dit vi my geleer!!!

  • 5. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 2 : 13

    Ek???? Wat 3 jaar jonger is?

  • 6. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 13

    Ek kan glad nie inkom op intiem se blog nie…. 😡

  • 7. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 2 : 15

    adrie

    ja jy het dit by ma w geleer!! disi ‘n te se as j jonger is as ek, dat j onskuldig isi!!

  • 8. Bos  |  Maart 27, 2008 om 2 : 16

    Zoekoe

    Hie is vir jou n gedig deur Koos Kombuis:

    Koos Kombuis (1954-)

    the rise and fall of the afrikaans empire

    “You reached for the secret too soon –
    You cried to the moon” PINK FLOYD

    Langs die ou grondpad
    Het ‘n doringboompie gestaan.
    Ossewaens en Model T’s
    het elke week verby gegaan –
    Families het later
    Piekniek gehou in sy skadu,
    By die water
    Van die stroom
    Met hampers en kiste bier.
    So is die Afrikanervolk gebore;
    Babalaas en loom,
    ‘n Burp wat eggo
    Verby dorindraad, blokhuis
    En die verveelde doringboom.

    Geen Engelse wa het hom vertrap nie –
    Hy het homself ingeperk, verdors, verknel,
    Toe, op ‘n dag,
    Die bouers in hul blikhuisies kom werk
    Aan ‘n nuwe hoofweg; glad en snel
    Vir môre se toeriste
    In hulle fur-en-chroom-ses-silinder-doodskiste

    Vandag weet niemand van die doringboom
    En slegs ‘n skelet
    Is sigbaar in die nag
    En, as jy naby genoeg stap
    Tussen die kliperts en die kriekies
    Hoor jy nog die gelag van kinders
    Waar families vleis gebraai het –
    Die doringboom is dood
    En gister se geskater
    Met blikkoppies by die water
    Is versteen vir ‘n nuwe nageslag
    In muf swart bladsye
    En geel kiekies.

    ‘n Stukkende stofpad
    Bak nog agtermiddags in die son
    Met disselbos en klitsgras geplavei
    As afgeleefde monument
    Vir reisigers uit die ou tyd
    Maar ‘n eeu moes end
    En inkeer op homself, going, going, gone…
    Stil, herders van die volk, leiers van die warboel-trekkery
    Want die era van die doringboom is klaar verby.

  • 9. Samantha Q  |  Maart 27, 2008 om 2 : 25

    @ A3

    Ek hoop jyt jou kop ‘n duik in gestamp toe jy van jou stoel af gebliksem het!

    @ Zoekels

    Wat jy nog van warm chillies moet leer het ek al laaaaaaankal vigeet!

  • 10. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 2 : 28

    Sam

    Sies vir jou om my so te verwens.

  • 11. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 28

    Dis amper intersant ! Ou Koos kan darm die woorde gooi hoor !

  • 12. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 34

    Sam Q wat is die wereld se hottest chilli?

    Kom ek sê jou sommer… dis een wat in India gekweek word, die “Bhut Jolokia, hy registreer ‘n miljoen op die Scoville skaal wat amper dubbel is van die vorige hotste chilli die Rooi Savina wat maar net 577 000 op die skaal geregistreer het… wens ek kan een van hulle in die hande kry !

  • 13. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 2 : 36

    Zoeks

    Is jy ‘n masofis?

  • 14. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 39

    Die woord is MasoGis, en nee…. ek wil die bure se hond hom maak eet wat so aanmekaar blaf !

  • 15. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 2 : 42

    Ahaaaaa

    Jy wil jou nou kom staan en slim hou?

  • 16. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 49

    Dis nie ‘n geval van probeer slim wees nie… ek IS slim ! 😀

  • 17. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 2 : 51

    Waar is jou bewyse?

  • 18. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 53

    ‘n IQ van 129 +btw

  • 19. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 2 : 55

    Maar onthou ek funksioneer van die een ekstreme tot die volgende, partykeer kan ek ook die domste persoon word wat jy kan !

  • 20. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 2 : 58

    jul praat alw bollie

  • 21. Bos  |  Maart 27, 2008 om 2 : 59

    BO

    Se hulle!!

  • 22. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 00

    BO

    Ek praat al die hele dag bollie

  • 23. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 3 : 03

    adrie = kakprater

  • 24. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 03

    Korreksie

    My hele lewe lank.

  • 25. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 3 : 04

    Bollie is my middel naam ! ! !

  • 26. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 05

    BO

    Gaan kyk kakprater in die woordeboek op en jy sal ‘n foto van my sien.

  • 27. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 07

    Zoeks

    Sam says:

    Die warmste chillie is die naga jolokia

  • 28. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 3 : 07

    Zoekoe Bollie Poggenpoel ! 😆

  • 29. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 3 : 08

    wil julle nou lelik met my wees???

  • 30. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 08

    Zoekoe

    Dit is eindlik Zoekoe Bollie Kakkenpoel

  • 31. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 3 : 14

    Adrie, ek is bevrees Sam is verkeerd, dis die Bhut Jolokia, gaan google dit maar as julle my nie glo nie !

    Bruinogies, wat? jy het dit begin !

  • 32. Bos  |  Maart 27, 2008 om 3 : 15

    Julle praat sommer nou n klomp kakemas!!

  • 33. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 3 : 16

    Adrie, daar is sommer ‘n foto album met al ons kakprater daar in die nuutste woordeboeke ! 😀

  • 34. Zoekoe  |  Maart 27, 2008 om 3 : 18

    OK dan kies dan vir ons ‘n anner onderwerp Bos !

  • 35. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 3 : 21

    zoekoe!!!.
    mwah

  • 36. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 21

    Bos is net jaloers, want sy het die draad verloor.

  • 37. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 22

    BO

    Vry jy op my blog?

  • 38. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 3 : 25

    adrie

    ek salit nie vry noem nie!!!

  • 39. Tinkerbell  |  Maart 27, 2008 om 3 : 26

    Net ‘n vinnige “hallo” ek lewe nog.. vrek besig op kantoor.. einde van die maand, so bly dis more Vrydag..

    Adrie, die blog lyk stunning..

    Hoop ek het more tyd vir chat..

    Lekker aand vir almal,
    Veilig ry..
    Mwah

  • 40. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 32

    Hallo Tinks

    Ek is bly iemand hou darem van my blog.

  • 41. bruinogies  |  Maart 27, 2008 om 3 : 34

    tata julle

  • 42. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 35

    BO

    So vroeg al?

  • 43. neykie  |  Maart 27, 2008 om 3 : 44

    toe besluit ek om nie ‘n roofleser te wees nie en maar Hallo te sê

    😆

    lekker dag….verder

  • 44. ADRIANA  |  Maart 27, 2008 om 3 : 46

    Hallo Neykie

    Kom drink volgende keer ietsie saam.

  • 45. Bos  |  Maart 27, 2008 om 3 : 54

    Adrie

    Ek het nie die draad verloor nie ….. van Warm chillies tot ringsting en bollie …. ek se maar net, as kak praat n siekte was dan was daar nou drie rioolplase op die blog …..

  • 46. Bos  |  Maart 27, 2008 om 3 : 55

    En jy moet nou mooi dink, ek het gese die blog lyk baie mooi!! Jy moet nou kom staan lieg en se Neykie is die enigste een wat daarvan hou ….. gmpf

  • 47. ADRIANA  |  Maart 27, 2008 om 4 : 01

    Bos

    Jy dink negatief. As kakpraat geld was, het jy ook maar lekker daarin gerol.

    En Neykie het niks omtrent my blog gese nie, dit was Tienks.

  • 48. Verons  |  Maart 27, 2008 om 4 : 05

    Sammy ek gaat jou ore trek as jy vergeet om my drukkie vir Mario te gee!!!!
    Sê sommer vir hom hy moet weer vir ‘n slag oppie blog kom kuier…….

  • 49. Verons  |  Maart 27, 2008 om 4 : 07

    Wa Rooi Koos vandag?
    Wil weet of hy die foto self geneem het en waar??
    Dit is nogals stunning!!

  • 50. Bos  |  Maart 27, 2008 om 4 : 07

    O, ja jy is reg, sorry.

  • 51. ADRIANA  |  Maart 27, 2008 om 4 : 09

    Bos

    Tyd vir ‘n bril.

  • 52. Bos  |  Maart 27, 2008 om 4 : 17

    Adriana

    Ek dink nie ek het met jou gepraat nie, maar met adrie, so make like a tree and leave!!

  • 53. Bos  |  Maart 27, 2008 om 4 : 18

    En by the way, ek dra bril, wel eintlik lense, ma so what … ek het my net so erg ontstel dat ek my feite verkeerd gehad het, ten minste kan ek jammer se …

  • 54. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 4 : 19

    Bos

    Tyd vir ‘n bril, diertjie.

  • 55. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 4 : 22

    Sjoe

    Ons moet dit aanteken, Bos kon se sy is jammer.

  • 56. Bos  |  Maart 27, 2008 om 4 : 31

    Adrie

    Hei, wat is jou pluk, hhmmm? miskruier!

  • 57. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 4 : 33

    Bos

    Right back at ya – kak soeker.

  • 58. Samantha Q  |  Maart 27, 2008 om 5 : 16

    Die miesies en die ousie oor

  • 59. Adrie  |  Maart 27, 2008 om 5 : 22

    Ousie

    Daar is ‘n nuwe blog, maar jy kan nie eerste wees nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: