Kulture

Maart 19, 2008 at 8 : 30 137 Kommentaar

‘n Vriendin van my het my eendag gevra of ek al ‘n vrou op die mond gesoen het en of ek dit sal doen.  Sy is ‘n Portugees, dus moes ek net seker maak wat sy bedoel.  Op die stadium was ek langer as ‘n jaar lank al met haar vriende.  Sy het dit met soveel afkeer gevra, dat ek seker was sy bedoel met-tong, maar sy het piksoen bedoel.

 Hoe goed ken ons mekaar se tradisies?  My vriendin het haar lewe lank in SA groot geword, maar nie geweet dat Afrikaners ‘n tradisie van soengroet het nie.  Ek het hierdie jaar weer meer bewus geword van die verskillende kulture.  Skrywers wek altyd die illusie dat Duitsers mense altyd as Herr, Frau of Fraulein aanspreek.  Die Duitsers wat my bel noem my miss / mrs. 

Die Amerikaners maak dadelik van jou hulle beste vriend, maar dit hou so lank as wat hulle besoek hou.  Amerikaners groet met drukkies.  Australiers is soos ons.  Portugese soen jou op altwee wange, so ook die Italianers.  Almal weet hoe swartes blad skud.  Die Japanese buig met ‘n hoek van 30 grade vir kennisse, 45 grade vir vriende en 15 grade vir die Keiser.

My vraag vandag is, word daar genoeg gedoen om die Afrikaner kultuur te bemark.  Sonder om dit op ander af te forseer, ek vir een haat dit om iemand te soen.  Weet ons genoeg van ander kulture af?  Ek praat van kulture in ons eie land?  Ek bedoel, hoe groet Engelssprekendes mekaar?  Hoe groet bruin Afrikaners mekaar?  Is daar nog plek vir verskillende kulture in ons wereld, klein soos wat dit is.

Blogvraag:  Hoe groet die Eskimo’s?

Gister se blogantwoord was Detroit.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Heil die Robot (‘n FUNKSIONELE robot) Om te luister

137 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha q  |  Maart 20, 2008 om 7 : 47

    Eerste! Ek soen niemand nie. Antwoord= vryf neuse

  • 2. kyker  |  Maart 20, 2008 om 8 : 13

    In Chile groet mens vrouens met ‘n piksoen op elke wang. Mans skud blad.

    Ek stem saam met jou siening oor Amerikaners. Hulle het gewoonlik ook nie ‘n sin vir humor nie. Skrik hulleself oor ‘n mik as hulle voel hulle gaan dalk begin lag oor iets.

    Duitsers kan styf & formeel wees. Maar hulle hou gewoonlik baie van Suid Afrikaners se opregte gasvryheid en vriendelikheid. As ‘n Duitser eers sy hare laat sak het, kan hy gewoonlik ook erg lekker kuier.

  • 3. Bos  |  Maart 20, 2008 om 8 : 28

    Eskimo’s vryf neuse so ver ek weet, hopelik het een van hulle nie verkoue nie ….

    Ek is nie mal daaroor om te soen nie. Sal iemand n drukkie gee, maar dit is dit …. Soen groet net my ouers en my ouma’s en natuurlik my man, maar dit is waar ek die streep trek! Hou nie eens daarvan om iemand met hul verjaardag te soen nie!! Veral nie sommige ou mans nie. Hulle raak altyd grillerig!! Yuk!!

  • 4. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 8 : 41

    mwah mwah mwah mwah mwah
    vir julle almal oud of jonk! dis hoe ek groet!!!

  • 5. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 8 : 53

    Ek soen nie eers my ma nie!

  • 6. Rooi Koos  |  Maart 20, 2008 om 8 : 54

    Die TV van jare het die amerikaanse kultuur diep in ons as afrikaner in ge prent. Toe ek jonger was was dit nie vreemd om almal met n piksoen te groet nie. Ek het selfs my pa so ge groet as ek hom lanklaas gesien het en as hy sou weggaan vir n tyd. Maar as ek na die jeug van vandag kyk en sien hoe hulle mekaar groet dan druk hulle mekaar soos die amerikaners. Dit het veral in die pinkster kerk gemeenskap die manier van groet geword wat natuurlik van amerika af gekom het. My suster se skoon fomilie wil nog steeds he dat iemand hulle met n soen groet. My ma ook so daar soen groet ons as familie mekaar nog steeds. Maar ek dink die kultuur is besig om te verander en dit is besig om uit te sterf.
    In my eie huis soen ek net die dogters en gee my seun n drukkie as hy iewers gaan. My vrou is heeltemal n ander saak sy kry my groet soos wat verliefdes mekaar groet.

    Blog vraag ek dink ook dat dit neuse teen mekaar vryf of so iets.

  • 7. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 8 : 58

    More almal.. shoe Adrie jy’s baie vryerig vandag..

    Die gesoenery laat my nou dink aan family gatherings.. ons is een van die ou tradisionele families en nog ‘n groot een ook.. so daar is baie gesoenery.. nogal gagga, nog nooit daarvan gehou nie.

    My een oom het altyd ‘n manier om sy lippe so amper om te krul en dan nog vir jou so pap nat soen te gee.. siesa!! Ons probeer hom maar altyd vermy.. hoe maak mens as jy nou regtig nie die soene wil uitdeel nie sonder dat iemand in die familie aanstoot neem..

  • 8. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 05

    SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES! SIES!

  • 9. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 08

    immm hoekom klink julle almal so gevrek???
    hallo dis ampe lang naweek. kry lewe asb!
    ek gaan tog 12 uur huis toe!!! yeah!!!

  • 10. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 10

    @sam q

    mwah mwah mwah mwah mwah mwah

  • 11. Rooi Koos  |  Maart 20, 2008 om 9 : 10

    Vir my werk dit goed om iemand met die hand te groet selfs vrouens. n Hand skut en n goei dag of enige manier van erkenning van die persoon se teenwoordigheid is fine met my. Die hand skut is darem meer persoonlik en jy maak fisies kontek met die persoon. Kinders kan jy ligies aanraak deur jou hand op hulle skouer naby hulle nek aan te raak en dan groet jy hulle met die hand ook. Die rede hoekom jy kinders moet meer intiem aan raak dit is goed vir hulle sosiale ontwikkeling as hulle aan geraak word sonder enige bedoelings want meeste mense smag na aanraking veral as hy jonk is dit is hoekom hulle so maklik misbruik kan word want n kind wil graag meer fisies kontak he. Soos wat jy ouer word kom daar dan meer ditansie tussen mense.

  • 12. Rooi Koos  |  Maart 20, 2008 om 9 : 13

    regstelling Distansie

  • 13. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 18

    Kom ons kyk of dit werk :kiss:

  • 14. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 19

    Nee, werk nie.. is daar nerens ‘n “soen gesiggie” nie..

  • 15. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 19

    Ons verstaan wat jy bedoel ou Kosie..

  • 16. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 20

    (x)
    op mxit gebruik hyl die soen simbool so

  • 17. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 20

    More Ogies.. jy klink opgewonde oor die naweek gaan jy iewers kuier..

  • 18. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 21

    Ogies, dankie jong maar ek soek ‘n gesiggie wat soen.. dan kan ons vir Sam baie stuur…

  • 19. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 23

    😡

  • 20. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 24

    :kiss

  • 21. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 25

    nee dit wili werki

  • 22. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 25

    :kiss /😡

  • 23. bruinogies  |  Maart 20, 2008 om 9 : 26

    ag nee pok man.dit wili werki.😦

  • 24. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 29

    @ BO

    Moetie vi jou ko sta stuitig houie!! TSK!!! My ma ga my bliksem as sy hoor jyt my gesoen ma sy maggie!

  • 25. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 30

    😳

    Dis hoe jy lyk NA iemand jy gesoen het!

  • 26. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 31

    Sam ek gaan my oom aan jou voorstel..

  • 27. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 32

    :x:

  • 28. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 33

    Ag pokit, dit werk nie..

  • 29. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 33

    bedoel JOU!!

  • 30. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 40

    Sam hoe bedoel jy nou..?

  • 31. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 43

    GGGGGGRRRRRR!!!!!!

  • 32. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 44

    My se kop raas man! TSK! Julle behoort mos teen die tyd al te weet.

  • 33. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 46

    EISH!!!

  • 34. Rooi Koos  |  Maart 20, 2008 om 9 : 47

    ŠŎĚŃ

  • 35. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 48

    Kyk hoe praat ek met myself!

  • 36. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 55

    :kisses:

  • 37. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 56

    :love:

  • 38. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 56

    Ag dis simpel..

  • 39. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 9 : 57

    Kosie vir hoe lank gaan jy nou nog rooi bly..?

  • 40. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 9 : 58

    Wie ga weg virri weekend en waaheen?

  • 41. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 10 : 00

    Sam nee jong ek bly maar tuis, wil elkgeval nie my drank delie..

  • 42. Wayda  |  Maart 20, 2008 om 10 : 12

    Ai Tog

    Julle mense moet leer waaroor blogging gaan. Die onderwerp handel oor kulture, vir wat vry julle.

  • 43. Wayda  |  Maart 20, 2008 om 10 : 13

    Kan ek dalk vir julle blog klasse aanbied?

  • 44. Wayda  |  Maart 20, 2008 om 10 : 15

    Dankie tog almal is weg, julle sinnelose babbel verveel net die hele wêreld.

  • 45. Wayda  |  Maart 20, 2008 om 10 : 17

    Nog ‘n blog gesuiwer deur die Wayda.

    Die flou blog behoort nie geondersteun te word nie.

  • 46. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 10 : 27

    Wayda sjarrap en loop speel op ‘n ander plek jy gaan groot k@k optel hier!!!!!!!

  • 47. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 10 : 34

    FOKKIT!!!! As die ding my nou nog eenkeer uitsmyt dan ga ek ‘n donnerse hartaanval kry!

  • 48. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 10 : 37

    Sam ons het ‘n ondersteuner wat baie van kulture af weet…

  • 49. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 10 : 39

    En die dom doos het ons gevolg.

    @ Wayda

    Gaan kry vir jou ‘n seks toy of ‘n ding! Of nog beter….. FOKKOF!

  • 50. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 10 : 43

    Waar is Adriana?

  • 51. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 10 : 45

    @ Wayda

    Lyk my nie jy weet met wie jy nou praat nie nê jou imbisiel! Gaan speel op OR Thambo se fokken aanloop baan. DROL!!

  • 52. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 10 : 46

    @ Wayda

    Voor ek vigeet…… FOK U!!!!!!!!!!

  • 53. poplap  |  Maart 20, 2008 om 10 : 46

    Gehoor jy mag nie meer praat van ‘n hoer nie?
    >
    > Dit is nou ‘n Horisontale Stres Verligtings Konsultant !

  • 54. poplap  |  Maart 20, 2008 om 10 : 46

    Skotte is bekend vir hulle Whisky
    >
    > Duitsers is bekend vir hulle Bier
    >
    > Russe is bekend vir hulle Vodka
    >
    > Jamaica is bekend vir hulle Rum
    >
    > Suid Afrikaners is bekend vir die K_K wat hulle maak as
    > hulle die goed drink!!!!
    >

  • 55. poplap  |  Maart 20, 2008 om 10 : 47

    Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie ‘n epileptiese aanval
    > kry.
    >
    > Koos jaag met haar na dokter wat vra wat’s fout?
    >
    > Koos: Ek dink haar orgasme haak vas.
    >

  • 56. poplap  |  Maart 20, 2008 om 10 : 48

    Die Blond sê: Ek gaan bietjie my plante gaan nat gooi.
    >
    > Die Brunet sê: Maar dit reën dan buite……….
    >
    > Die Blond antwoord: HeLlLlLlLlOoOoOoOoOoOoOoO……… Ek
    > gaan mos my fokken reënjas aantrek!!!!!!!!!
    >

  • 57. poplap  |  Maart 20, 2008 om 10 : 49

    Gedagte vir die dag: Julle mense wat dink julle weet alles,
    > maak ons mense wat alles weet die bliksem in!

  • 58. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 10 : 49

    More more

    Die hele soen storie is nie vir my so groot issue nie. As ek hul nie wil soen nie dan gee ek net ‘n drukkie and thats it. As hul nie happy is daarmee nie dan is dit nou maar hul probleem.

    Die oumensies is meestal die wat nog wil vasdruk en soentjies uitdeel. Met sekere familie lede is dit als nog ok met my maar ander vermy ek eerder.

    Van ander kulture weet ek wraggies nie veel nie maar ja ek stem saam dat eskimos die neusies vryf, nes dawie die kabouter.

  • 59. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 10 : 51

    Sam wie maak jou so kwaad en hoekom?

  • 60. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 10 : 55

    Lilly gaan lees bo.. ons het alweer ‘n invader wat vir kak soek..

  • 61. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 10 : 59

    Nou waar is die wayda ding dan nou? Biekie geskrik of wat?

  • 62. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 00

    Lo Mensies !!!! Ek was biekie baie besig vanoggend, oorlat ons 12H00 kan waai by die werk vandag YIPEEEE!!!!!!!!

  • 63. Rooi Koos  |  Maart 20, 2008 om 11 : 00

    Die ginny gee koos ou een wens.
    Koos vrae n hi-way van Australia na Suid Afrika?
    Die Ginny sê nee hy moet meer rialistiese goed vrae.
    Koos ok hoe dink n vrou dan vrae hy toe vir die ginny?
    Die Ginny dink toe vir n oomblik en vrae toe vir Koos “nou hoeveel bane wil jy hê op die hi-way?”

  • 64. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 02

    Ag dis te lekker man Zoekoe
    Ek moet net 12uur die lone uitbetaal dans my longweekend ok an.

  • 65. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 03

    Kosie dis nie so moeilik nie want mans en vrouens is actually nogal dieselfde. Mens wil dit net nie altyd raak sien nie en maak als vir jouself complicated.

  • 66. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 11 : 04

    Hallo Zoekels, dis nou regtig ‘n onderwerp waarvan jy baie hou vandag en jy gaan huis toe.. ag nee man!

  • 67. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 05

    Toe ek hierdie resep ontdek, het ek gedink dit is perfek vir mense soos ek,
    wat sukkel om te weet of hoender gaar is of besig is om uit te droog.

    Probeer gerus.

    GEBAKTE GESTOPTE HOENDER

    2,7 tot 3,5 kg hoender
    ½ koppie gesmelte botter
    1 koppie stopsel (na smaak)
    1 koppie ongekookte popcorn
    sout en peper

    Voorverhit oond tot 180°C. Smeer hoender goed met gesmelte botter, sout en
    peper. Vul hoender met stopsel en popcorn. Plaas in oondpan met nek na
    voorkant van oond.

    Luister vir pop geluide…..!

    Wanneer die hoender se gat ontplof, die oonddeur oopskiet en die hoender met ‘n moerse spoed deur die lug vlieg, kan jy weet die hoender is gaar!!

    Gedink ek weet niks van kook nie, nè?

  • 68. Rooi Koos  |  Maart 20, 2008 om 11 : 05

    Lilly

    Ek is bly dat jy so dink.

  • 69. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 11 : 06

    @ Waidaffel

    Wa jy nou? Huh? DROL! Hierdie is my drieling se blog en hier doen ons net wat ons wil. Miskien moet jy gaan solat hulle jou bietjie maniere kan leer!

    @ ZOEKOE

    SJARRAP!!!!

  • 70. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 07

    Married humour

    Wife: “What are you doing?”
    Husband : Nothing.
    Wife : “Nothing…? You’ve been reading our marriage certificate for an hour”
    Husband : “I was looking for the expiration date.”
    ——————————————————————–
    Wife : “Do you want dinner?”
    Husband : “Sure! What are my choices?”
    Wife : “Yes and no.”
    ——————————————————————–
    Wife: “You always carry my photo in your wallet. Why?”
    Hubby: “When there is a problem, no matter how impossible, I look at your picture and the problem disappears.”
    Wife: “You see how miraculous and powerful I am for you?”
    Hubby: “Yes! I see your picture and ask myself what other problem can there be greater than this one?”
    ——————————————————————–
    Stress Reliever Girl: “When we get married, I want to share all your worries, troubles and lighten your burden.”
    Boy: “It’s very kind of you, darling, but I don’t have any worries or troubles.”
    Girl: “Well that’s because we aren’t married yet.”
    ——————————————————————–
    Son: “Mom, when I was on the bus with Dad this morning, he told me to give up my seat to a lady.” Mom: “Well, you have done the right thing.”
    Son: “But mom, I was sitting on daddy’s lap.”
    ________________________________
    A newly married man asked his wife, “Would you have married me if my father hadn’t left me a fortune?”
    “Honey,” the woman replied sweetly, “I’d have married you, NO MATTER WHO LEFT YOU A FORTUNE!”
    ——————————————————————–
    Father to son after exam: “Let me see your report card.”
    Son: “My friend just borrowed it. He wants to scare his parents.”
    ——————————————————————–
    Girl to her boyfriend: One kiss and I’ll be yours forever .
    The guy replies: “Thanks for the early warning.”
    ——————————————————————–
    A wife asked her husband: “What do you like most in me, my pretty face or my sexy body?” He looked at her from head to toe and replied: “I like your sense of humor

  • 71. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 11 : 08

    Sam is jy alweer uitgesmyt?

  • 72. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 09

    Zoekoe dis die waarheid hoor. Dalk nie al die mans en vrouens nie maar met my en my man is dit nogal so.

  • 73. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 11 : 10

    Sam Waydaffel.. whaaaahaaaaaaaa

  • 74. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 11 : 12

    Lilly jy bedoel seker dit vir ou Kosie.. arme Zoekoe het niks gese nie..

  • 75. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 16

    O vrek raak ek alweer geconfused. Skiesie Zoekoe dit was vir kosie gewees.

    DOM BLOND!!! ‘se sy vir haarself’

  • 76. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 17

    Hi Tinkerbell Hi Lilly, ja my langnaweek gaan lekke lank wees !!! Die onderwerp…. ja ek wonder ook oor somige kulture se gewoontes, maar wat my afpis is as ‘n man vir my ‘n slap handjie gee om blad te skud, veral die swartmense se kultuur wat so is….
    My oupa en ouers het my geleer ‘n man moet druk as hy ‘n ander man groet !

  • 77. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 18

    More Brain Stuff . . From Cambridge University .

    Olny srmat poelpe can raed tihs.
    I cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I was rdanieg. The phaonmneal pweor of the hmuan mnid, aoccdrnig to a rscheearch at Cmabrigde Uinervtisy, it deosn’t mttaer in waht oredr the ltteers in a wrod are, the olny iprmoatnt tihng is taht the frist and lsat ltteer be in the rghit pclae. The rset can be a taotl mses and you can sitll raed it wouthit a porbelm. Tihs is bcuseae the huamn mnid deos not raed ervey lteter by istlef, but the wrod as a wlohe. Amzanig huh? yaeh and I awlyas tghuhot slpeling was ipmorantt! if you can raed tihs psas it on !!

  • 78. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 20

    Zoekoe ek stem saam met jou oor die handskud.

    As ek moet se die kultuur wat my die meeste irriteer sal dit die swart vrouens wees wat sonder skaamte half naak sal sit. Soos byvoorbeeld wanneer hul hul kleintjies borsvoed. Dis vir my swak.

  • 79. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 11 : 21

    Zoekoe ek praat van ‘n gesoenery nie blad skud nie TSK!!

  • 80. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 21

    Waars ou sam nou?

  • 81. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 11 : 23

    O julle ‘n dop sal darm nou lekker afgaan hê!!

  • 82. Multi  |  Maart 20, 2008 om 11 : 23

    Iemand wou soentjies uitdeel – al wat ek kry is harkies ♥♥♥♥♥
    durk alt en 3

    Sies – vigeet ek my maniere – hallo almal! ek is so skaars want ek werk my gat af…..

    Sam Q
    vertel die biets – sy soek mos nou kak by die verkeerde plek!! 😡

  • 83. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 24

    Ja kyk ons kulture is hemels breed verskillend, iets wat my ook erg demoerin maak is as hulle so teenaan my staan as ek bv in die tou by die bank is of so…. ek het my persoonlike spasie, en jy (behalwe i oulike girl) gaan kak as jy dit nie respekteer nie 😀

  • 84. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 25

    Tinkerell, ek soen nie mans nie… no way no how, maar girls enige tyd enige plek ! 😉

  • 85. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 26

    En die feit dat hul room gebruik in plaas van parfuum. Ek wonder of hul hulself party keer ook ruik?

  • 86. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 11 : 28

    Zoeks ek het niks van mans gese nie.. jy kan soen wie jy wil vandag..

    Multi, dankie vir die hartjies.. kry jy nie soene nie?

  • 87. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 28

    I was depressed last night so I called Lifeline.

    Got a call center in Pakistan .
    I told them I was suicidal.

    They got all excited and asked if I could drive a truck.

  • 88. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 29

    Hallo Multi

    Dis lekker om jou weer hier te sien.

  • 89. Bos  |  Maart 20, 2008 om 11 : 29

    Wa gaan nou weer hier aan????

    Ek wens ons kon ook vroeg huis toe gaan, maar dit gaan nie gebeur nie, ons base tap bloed uit klippe uit, ons sal hier sit tot vyfuur toe en kla!!
    Leka pokken spitefull as julle my vra!!!

  • 90. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 11 : 30

    Ekke nog hie! Werk my se gat af jong! Die nuwe boy en die witbaas ken noggi van hard werki. En ek hoor ons kry nou ‘n coloured by. Ai jai jai jai jai!

  • 91. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 32

    Sam…. eish there goes the neigbourhood 😉 😉

  • 92. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 34

    Multi, HI jou website is so stadig vandag ek sukkel my gat af om daar in te kom !

  • 93. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 36

    Bos

    Dis bad. Sterkte vir jou.

    Sam

    Bly om te sien jy nog hier. Mens noem dit die nuwe suid afrika

  • 94. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 38

    😡

  • 95. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 11 : 41

    Ok ek gaan later weer met jul almal chat. Jul moet ‘n lekker lang naweek he en soet wees.

    Ek moet nou lone gaan uitbetaal. Lekker ne.

  • 96. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 43

    Baai Lilly, lekke lang naweek vir jou ook ! ! !

  • 97. Bos  |  Maart 20, 2008 om 11 : 45

    Thanx Lilly!!

    Ma is o.k!!! Maak mens seker net die langnaweek meer wardeer …

  • 98. Bos  |  Maart 20, 2008 om 11 : 46

    Baai Lilly!!

    Geniet jou naweek!!!!

  • 99. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 11 : 46

    Die miesies vanni blog sê sy ga julle bliksem!!! Dis nou al die 4kin kakmakers!

  • 100. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 11 : 49

    @ Zoekoe

    Praat jy nou! Ek sit in die blêrrie mirrel vannie klomp useless mans!

    They can KISS MY ASS!!!

  • 101. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 53

    😆 Sam Q !! !! As jy daai tipe dinge laaik !!! 😆

  • 102. Zoekoe  |  Maart 20, 2008 om 11 : 54

    Wel Ek is weg baai mensies… chat julle weer !!!!

  • 103. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 12 : 00

    I wanta drinka!!!

  • 104. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 12 : 03

    Ek gaan nou borrelstoor toe! Wie soek suipmiddels?

  • 105. Bos  |  Maart 20, 2008 om 12 : 06

    Sam

    Kry vir my seblief ….

    6x hunters extreme en iets om shooters mee te maak!!!

  • 106. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 07

    ja ja eks terug

    jul my gemis

  • 107. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 09

    As ek asb my order ook kan plaas: een bottel amarula en ‘n ietsie lekkers vir die extra skop

  • 108. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 12 : 10

    Sam bring wat jy kan vandag suip ekke enige ding!!

  • 109. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 12

    Gister vind EK mos uit drank is my BAAS!!

    F@kkit, NOU werk ek lekker!!!

  • 110. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 12 : 16

    Lilly het julle oop poste daar?

  • 111. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 12 : 30

    Daashy! Trug…….. Met 10 van elke ding wat jy by Spar Tops kan koop. Geniet dit!

    @ Rooi Doos

    Jy kan maar saam drink hoor

  • 112. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 31

    Tinker dis nogal moeilik

    almal wil deesdae hier werk

  • 113. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 32

    Sam

    haai nee siesh

    hoekom koosh nou ‘n doosh

  • 114. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 12 : 37

    KOEBAAAAAAAAAAAAAI LUV YOUUUUUUUU
    MWAAAAAAHHHHHHH !!!!!!!!!!1

  • 115. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 39

    TATA TINKER EN SOET WEES

    Enjoy jou naweek

  • 116. Tinkerbell  |  Maart 20, 2008 om 12 : 40

    Sam hou dit op ys ek nou da..

    Lekker naweek, veilig ry vir die wat gaan en soet wees vir die wat bly…

  • 117. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 41

    Hoekom wil dit nou vir my lyk jul mense is nou klaar te dronk om te chat.

  • 118. *lilly*  |  Maart 20, 2008 om 12 : 51

    LEKKER NAWEEK TATA

  • 119. Bos  |  Maart 20, 2008 om 1 : 04

    Is almal nou weg????

    Hie gaan niks by die werk aan nie …. die fone lui nie eens nie, geen kliente nie ….. sit net hier en snot osse rol ……

  • 120. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 1 : 28

    EK WIL NOU RERIG ERIG HUIS TOE GAAN!

  • 121. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 1 : 30

    En almal is nou uitgepass en lê agter die deur!

  • 122. Bos  |  Maart 20, 2008 om 1 : 34

    Sam

    Ek nog hier ….

  • 123. Bos  |  Maart 20, 2008 om 1 : 36

    Sam

    Wa gaan julle die naweek doen??

  • 124. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 2 : 10

    @ Bos

    Ek ry ok ma met Jan tuisbly se karretjie. Hy ry dan so lekker…………….

  • 125. Mary-Nash  |  Maart 20, 2008 om 2 : 42

    goeie dag almal

  • 126. Pikkelik  |  Maart 20, 2008 om 3 : 06

    Goede prop, waaroor was die post nou-weer????? Nevermaaind, Lekker langnaweek… Mwah-mwah-mwah-mwah!!!

  • 127. Adrie  |  Maart 20, 2008 om 3 : 17

    Hallllllooooooooooo

    Bly julle almal ‘n myl ver van my weg, ek soen g’n niemand.

    @ Wayda

    Laas toe ek gekyk het was dit my blog, en ek is tevrede. Dus tel jou opinie nie.

    @ Almal

    Laat ek sien.

    Hier word bollie gepraat,
    Hier word gevloek,
    Hier is ‘n drol in die drinkwater,
    En almal is gesuip . . .

    Kom julle dalk van Jacaranda af??

  • 128. Adrie  |  Maart 20, 2008 om 3 : 26

    NJJJJJRRRRRRRRRRRRRR

  • 129. Night Crawler  |  Maart 20, 2008 om 3 : 28

    Hey julle
    EK soen ook nie iemand sommer nie dit is net vir my vreemd. As ek iemand soen moet dit vir n rede wees…….

  • 130. Adrie  |  Maart 20, 2008 om 3 : 31

    O genade nagbekruiper

    Dit is nog helder daglig waar ek is. Ek is dus heeltemaal veilig, vreemd, geen maanskyn en dorings tussen die rose. . .

  • 131. Adrie  |  Maart 20, 2008 om 3 : 37

    Ok

    Cheers, julle meng met my drink tyd in.

    Drieling, ek gaan jou kry. Ek kom hou jou geselskap en jy kruip weg.

  • 132. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 3 : 47

    DRIELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    MWAH!

  • 133. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 3 : 49

    Nou wat gedoen as ek blerrie besig is?

  • 134. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 3 : 54

    Weg………

  • 135. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 4 : 35

    😥

  • 136. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 4 : 38

    Drolle!

  • 137. Samantha Q  |  Maart 20, 2008 om 5 : 29

    FOK U ALMAL!!! Koebaai!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: