Heil die Robot (‘n FUNKSIONELE robot)

Maart 19, 2008 at 7 : 40 96 Kommentaar

Ek het gister amper my polse afgebyt.  Ek was twee keer deur loadshedding getref . . . terwyl ek moes ry.  Eers was ek 30 minute laat vir werk, omdat dit my langer as ‘n uur geneem het om 7 km te ry.  Daar is maar net 3 robotte in die stuk pad.  Gistermiddag was die helfte van Johannesburg se krag af.  Genoeg om enige mens na drank en tienerseuns te dryf.

Waar kom die robot vandaan?  Die eerste vorm van ‘n robot is in 1868 in London gebruik om verkeer te reguleer.  Voordat motors in gebruik gekom het.  Dit was basies ‘n latern, wat dan rooi, dan groen geskyn het.  ‘n Jaar later het die storie ontplof en ‘n polisieman beseer.

Die moderne robot is in 1920 ‘n polisieman, William L. Potts ontwikkel.  Dit is dieselfde sisteem wat ons vandag nog gebruik, ‘n lig wat om die beurt rooi, oranje en groen flits.  Die elektriese verkeersregulering is deur Garrett Morgan (die bron wat ek gebruik vind dit nodig om te noem dat hy swart is) in dieselfde tyd ontwikkel, maar op ‘n ander stelsel.  Morgan se patent is gekoop deur General Electric Corporation, gekombineer met Potts se stelsel en voila.  Die robot soos ons dit vandag ken. 

Blogvraag:  In watter stad is Potts se verkeerslig die eerste keer gebruik? (TIP Google traffic light)

Gister se antwoord:  Joseph Lister.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Red Bakteriee Kulture

96 Kommentaar Add your own

  • 1. Rooi Koos  |  Maart 19, 2008 om 8 : 24

    More
    Ek dink aangesien Eskom die krag op gefok het moet hulle as deel van hulle oplossing punts manne op lei en ontplooi waar verkeersligte nie werk nie. Dit is die minste wat hulle kan doen.

  • 2. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 8 : 27

    Rooies

    Jy het vergeet om eerste te skree.

    Jy het beslis ‘n punt beet. Aangesien ESKOM niks doen nie en meer geld eis, kan hulle dalk hulle personeel vir iets nuttigs aanwend.

    ‘n 60% verhoging? Is hulle gesuip?

  • 3. poplap  |  Maart 19, 2008 om 8 : 38

    3de!!!!!!

  • 4. Rooi Koos  |  Maart 19, 2008 om 8 : 48

    Ek dink die 60% verhoging is omdat hulle krag voorsiening so af geneem het dat dit hulle nou sink. As jy nie krag verkoop aan verbreukers nie dan waar moet die geld vandaan kom om die maatskapy aan die gang te hou. As dit die geval is dan het hulle rerig hulle self in die voet geskiet en behoort daar n verhoor gehou te word vir hoogveraad want dit was krimineel wat die mense gedoen het wat die besluite geneem het wie ons in die twak laat beland het.

  • 5. *lilly*  |  Maart 19, 2008 om 9 : 03

    More almal

    A3

    Die robot is ‘n baie goeie stelsel maar soos jy daar se is hy niks werk sonder elektrisieteit nie. En jy sal my nie glo nie maar meeste van die tyd verkies ek steeds die kort pad om waar daar die meeste stop straate is. Ja ok ons bly nie in Johannesburg waar dit ‘n moet is om orals robots op te sit nie.

    Op die onderwerp van beurtkrag (alweer). Als is vandag so gevorderd dat jy niks meer kan doen sonder elektrisieteit nie en ekt dit gister aand weer besef. Kyk ons bly op ‘n plaas. En gister aand was dit nou ons beurt om sonder krag te sit. En dit juis toe ek begin met die kos. Kan jy dit nou oor vertel. Die kerse is toe aangesteek en heel gelukkig het ek ‘n gasstoof. Heel gerieflik het ek die kos klaar gemaak en nog vir my man kon koffie maak ook (hys ‘n koffie fread).

    Die punt waar ek dat op wil neer kom is dat al ons nuwe tegnologie maak dalk die lewe makliker, maar die dag as jy sonder elektrisieteit sit is jou enigste uitweg die ou manier.

  • 6. *lilly*  |  Maart 19, 2008 om 9 : 05

    PS sorry vir al die vinger foute

  • 7. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 9 : 08

    Toemaar Lilly, ons bly lief vir jou.

  • 8. *lilly*  |  Maart 19, 2008 om 9 : 11

    Ag dankie A3

    Ekt geweet jul harte is sag

    Op jou blog vraag: Raai skoot (Engeland)

  • 9. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 9 : 13

    Lilly

    Engeland is nie ‘n stad nie.

  • 10. *lilly*  |  Maart 19, 2008 om 9 : 14

    Ag A3 skat Wolverhampton?

  • 11. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 9 : 15

    Lilly

    Nee.

  • 12. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 9 : 16

    EERSTE!!!!!!

  • 13. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 9 : 18

    KIMBERLEY!

  • 14. Rooi Koos  |  Maart 19, 2008 om 9 : 19

    Ek wonder of daar nou n toename aan swanger vrouens gaan wees as gevolg van beurt krag.

  • 15. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 9 : 22

    Sam

    Nee. Daardie swarte was nie in Suid Afrika nie.

    Rooies

    Ek glo nie iemand gaan in die bui wees nadat hulle in verkeer vasgesit het nie.

  • 16. Nats  |  Maart 19, 2008 om 9 : 38

    Hello!!

    Ek sal sê dat hulle die ligte met solar moet laat werk. So wanneer die krag af gaan is dit nogsteeds in werking.

    Ek het geen idee waar die eerste verkeerslig was nie.

  • 17. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 9 : 41

    KAAPSTAD!

  • 18. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 9 : 41

    Hi Julle !!!

    ek reken dit was seker in new york usa

  • 19. Tinkerbell  |  Maart 19, 2008 om 9 : 43

    Hallo…🙄

  • 20. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 9 : 49

    Pofadder ! !! 😆

  • 21. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 9 : 49

    Sam

    Verkeerd

    Zoekoe

    Jy het die land ten minste reg, maar nie die stad nie.

  • 22. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 9 : 50

    Hey Tienks.

    Gaan jy vir ons raai?

  • 23. Rooi Koos  |  Maart 19, 2008 om 9 : 50

    Detroit.

  • 24. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 9 : 51

    Rooies

    Damn, dit het jou ook lank gevat, maar jy is reg.

  • 25. Rooi Koos  |  Maart 19, 2008 om 9 : 54

    Vir die mense in Pretoria.
    http://www.lightsoff.co.za

  • 26. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 9 : 54

    OK dan is ditr seker maar san francisco !

  • 27. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 9 : 54

    Nee dalk is dit Los Engeltjies !

  • 28. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 9 : 56

    Adrie, dis seker hoekom die swart mense van ons landjie die robots ignoreer…. ! 😀

  • 29. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 10 : 05

    ALABAMA!

  • 30. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 10 : 07

    Zoekoe

    Dit is Detroit.

    Dit is vir my ironies dat die bron nie se of Potts wit of joods of indians of grieks of iets is nie, maar dit word duidelik gemaak dat Morgan swart is. Wie gee nou regtig om?

  • 31. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 10 : 08

    AAG FOK!!! Ek dog ons gaan die hele dag raai raai piepa speel!

  • 32. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 10 : 09

    Sam

    Rooies het al lankal die antwoord gegee.

    D-E-T-R-I-O-T

  • 33. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 10 : 15

    @ A3

    (((((((((EK HET GESIEN HOOR!!!!!!!!!!!))))))))))

  • 34. Tinkerbell  |  Maart 19, 2008 om 10 : 19

    Dankie vir die link Kosie..

  • 35. ADRIANA  |  Maart 19, 2008 om 10 : 19

    SAMANTHA

    EK IS SO BLY VIR JOU.

  • 36. Rooi Koos  |  Maart 19, 2008 om 10 : 41

    Wie se krag is af op die oomblik?????

  • 37. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 10 : 41

    En nou slaap almal weer.

  • 38. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 10 : 43

    Almal behalwe myne.

  • 39. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 10 : 44

    Ek slaap nie, ek SOEK!!

  • 40. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 10 : 46

    Sam

    Waar soek jy moeilikheid? Wag lank genoeg en die moeilikheid sal jou kry.

  • 41. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 10 : 50

    My krag is nie af nie…. !

  • 42. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 10 : 54

    Zoekoe

    Is jou vingers gebreek?

  • 43. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 10 : 56

    Nee, coswhy?

  • 44. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 10 : 57

    Ek soek BLYPLEK!!!!!!!!!!!

  • 45. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 02

    Sam

    Ek dog dan jy het jou eie huis?

  • 46. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 11 : 03

  • 47. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 06

    Zoekoe

    Maak ek en my drieling jou vandag baie deurmekaar?

  • 48. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 11 : 17

    Nee, ek is deurmakaar, hoekom vra jy of my vingers gebreek is ?

  • 49. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 11 : 19

    @ Zoekels

    Het jy nie ‘n ryk oom met ‘n gastehuis in die Kruger wildtuin nie?

  • 50. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 21

    Zoeks

    Dat jy net rooflees en nie antwoord nie.

  • 51. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 11 : 22

    Wê la ke pê la!!! Ek het vir 10 dae geboek by die Kruger wildtuin!!! Dis nou wel in Desember, maar nou ja!

  • 52. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 23

    Sam

    Jy beplan VEEEEEEEEERRRRRRRRR vooruit.

  • 53. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 11 : 33

    @ A3

    Dis solat NIEMAND my mos weer ontkan kan vang nie!!!

  • 54. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 35

    Sam

    Wat kry jy as jy die drol wat links van jou sit met ‘n spanner moer?

    Fokken lekker.

  • 55. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 40

    Sam

    Wil jy nie solank al die langnaweke vir die res van jou lewe boek nie?

  • 56. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 11 : 42

    Maar ek antwoord mos…. ai ai 🙄

    Sorry Sam Q nee ek het nie meer contacts daar nie….😐

  • 57. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 47

    Zoeks

    Plaas vat jy die punch vir die span. Trou met ‘n girl bewaarder, dan kan almal altyd by jou kom kuier.

  • 58. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 11 : 52

    @ A3

    Dis nou vir jou ‘n plan en ‘n half!

  • 59. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 53

    Sam

    Dit is mos hoekom ek ‘n miesies is.😉

  • 60. bruinogies  |  Maart 19, 2008 om 11 : 56

    wat gaan julle die naweek maak?

  • 61. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 11 : 59

    BO

    Nie veel nie en jy?

  • 62. Rooi Koos  |  Maart 19, 2008 om 12 : 00

    Hoe gaan hulle die verkeer reguleer as hulle met hulle dikgatte die pad vol staan dan moet almal nog om hulle ry ook.

  • 63. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 12 : 06

    @ Miesies

    Ja ja!

  • 64. Verons  |  Maart 19, 2008 om 12 : 12

    Hallo julle!!
    Ek is besig om my eie gat af te werk hier en dan sukkel ek hom ook af om hier in te kom!!!
    Want een of ander dom donner hier het mos besluit om ons server om die besigste tyd van die jaar te vervang en ons het omtrent 3 en ‘n halwe dae gesit en niks doen nie want ons kon nie op ons rekenaars werk nie!
    En dan kom Eskom ook met hulle fokken beurtktag en gister weer ‘n halwe dag verloor!!

  • 65. bruinogies  |  Maart 19, 2008 om 12 : 15

    @adrie

    ek ook nie!!
    het j skype?

  • 66. bruinogies  |  Maart 19, 2008 om 12 : 17

    ek is bored, ek is bored, ek is bored, ek is bored!

  • 67. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 12 : 20

    Adrie, dit klink na ‘n moerse lekke plan, ken jy enige wildbewaarder girl wie se pa ‘n wildsplaas besit?

  • 68. bruinogies  |  Maart 19, 2008 om 12 : 30

    @zoekoe

    hallo j!
    hoe ganit?

  • 69. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 12 : 34

    Lo B O gaan gud en jy? Hoekom is jy bored? het jy nie werk nie?

  • 70. bruinogies  |  Maart 19, 2008 om 12 : 39

    @zoekoe

    goed dankie.
    nee ek het nooit werk nie.eks bja lucky!!!! sien j het gevra of iemand se pa ‘n wildsplaas besit. my vriendin se pa is 1 van die bestuurders by entabeni gamelodge.

  • 71. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 12 : 45

    Wat is haar telefoon nommer 😉 😉

  • 72. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 1 : 18

    Is amal nou innie donker?

  • 73. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 1 : 23

    @ Zoeks

    Jy moet plan maak pappa! Ons wil ga vakansie hou!

  • 74. poplap  |  Maart 19, 2008 om 1 : 26

    ek stem saam sam
    🙂

  • 75. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 1 : 29

    Ja ek try Sam Q, maar bruinogies kom nie uit met haar vriendin se nommer nie ! 🙄

  • 76. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 1 : 49

    @ Zoeks

    Dan moet ons maar jou se partiekulers oppi internet sit en jou dan maar self bemark.😉

  • 77. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 1 : 52

    Lyk my ons sal moet Sam Q… Soos julle wel bewus is is ek darm ‘n HUNK van formaat, enige girl met ‘n ryk wildsplaas eienaar pa kan ge-eerd voel om met my te hang !! 😈

  • 78. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 2 : 14

    @ Zoeks
    😉 😉 😉 En ons wat jou nou persoonlik ken weet natuurlik presies waarvan jy praat!

  • 79. Nico  |  Maart 19, 2008 om 2 : 16

    Dit is vir my baie vreemd dat ons in SA die vervlakste goed “robotte” noem – ‘n robot is iets heeltemal anders – ‘n meganiese masjien wat deur ‘n rekenaar beheer word. Die woord “robot” terloops, is die eerste keer in Tjeggies gebruik.

    Die ander aspek van ‘n robot (die meganiese me-ghafter) is natuurlik dat dit ‘n mate van kunsmatige intelligensie moet bevat – en ek wens dis iets wat ons verkeersligte gehad het want die goed is verdomp nooit in sinchronisasie nie, en dit neem nie die situasies op die pad in ag nie.

    En selfs al sou dit, help kunsmatige intelligensie niks as Eskom nie krag kan voorsien nie!

  • 80. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 2 : 22

    Artificial Intelegence is no match for Natural Stupidity !!!

  • 81. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 2 : 39

    EISH!

  • 82. bruinogies  |  Maart 19, 2008 om 2 : 41

    jammer jammer was uitgewees.

    @zoekels
    wat wil j met ha nr maak?

  • 83. Nella  |  Maart 19, 2008 om 2 : 52

    hhhhaaaalllllooo

    Lyk of ek darem ook nou gaan kans kry om weer bietjie te gesels – my kop is alweer seer van al die dink en doen – wil nou gaan rus – nog net 2 slapies dan gaan ek ssseeee toe.😛

  • 84. Nella  |  Maart 19, 2008 om 2 : 57

    A3

    Ek stuur gou ‘n posduif – sien of jy kan help met die vraag

  • 85. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 2 : 59

    @ BO

    Moetie vi jou ko sta stoepid hou nie! Dis solat ons kan viniet vakansie hou!

    @ Nella

    SJARRAP!

  • 86. bruinogies  |  Maart 19, 2008 om 3 : 05

    @sam q
    ek weet ma zoekels moet eerder ha ma bel.hehehehehehe

    my pa het altyd gesê: ek moet ‘n ryk man kry dat hy op SY geld kan gaan aftree!!!

  • 87. Nella  |  Maart 19, 2008 om 3 : 05

    Sam

    Wil kyk of die sonnetjie darem daar sal skyn – miskien kan ek nog so halwe decent kleur wees vir die winter

  • 88. Verons  |  Maart 19, 2008 om 3 : 45

    Nella nog 1 slapie dan ry ek see toe! Wê-wê!😉
    Ek loer net gou in om baai te sê!
    Julle moet julle paasnaweek geniet en ry asb. versigtig!
    Ek praat weer volgende Woensdag met julle……….
    KOEBAAI!!!!!!!!!!!!!

  • 89. Verons  |  Maart 19, 2008 om 3 : 46

    O ja Nella blykbaar is dit lekker warm op die Suidkus en die son skyn heerlik!!

  • 90. poplap  |  Maart 19, 2008 om 4 : 23

    Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie ‘n epileptiese aanval
    > kry.
    >
    > Koos jaag met haar na dokter wat vra wat’s fout?
    >
    > Koos: Ek dink haar orgasme haak vas.

  • 91. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 4 : 34

    @ Nella

    Jy kan van my bruin kry as jy wil hê!

  • 92. Zoekoe  |  Maart 19, 2008 om 4 : 41

    Bleddie vergadering …. tsk !!! GRRR !😡 anyway, waar was ons?

  • 93. Multi  |  Maart 19, 2008 om 5 : 16

    Zoekoe
    blykbaar is jy alleen – en ek ook!!!

  • 94. Samantha Q  |  Maart 19, 2008 om 5 : 36

    Ek watch vir julle!

  • 95. Roer  |  Maart 19, 2008 om 6 : 58

    Ek het net nou die dag gal gebraak op my blog oor die kleurblinde mense wat die robotte so ignoreer. Die goed (robotte) is inelkgeval null & void in die land. Sit dit af. Dit mors krag. Dan kan ons ten minste bietjie later gaan slaap.

  • 96. Bos  |  Maart 20, 2008 om 8 : 43

    Ek dink om ongelukke te verminder moet hulle n elektroniese arm (soos n boom gate) ontwerp wat net lig vir die ouens wat mag ry. Dit gaan red light jumpers meskien bietjie keer en ongelukke dalk net verminder en, o,ja, help met die mense wat kleur blind is …

    Ek is so bly ek bly nie in die groot stede nie!! Dit moet vrek frustrerend wees om so te sit in die verkeer. Hier in die kleiner dorpies is dit al erg genoeg vir my!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: