Red Bakteriee

Maart 18, 2008 at 9 : 08 97 Kommentaar

Daar is ‘n teorie (let wel, ‘n teorie – ek weet nie of dit al bewys is nie) dat die lewe massa onder die grond gelykstaande aan die lewensmassa bo die grond moet wees, anders sal nie aarde nie op sy eie as kan wentel nie.  Al is dit ‘n pot snot, feit bly dat 90% van alle lewende wesens mikrobies van aard is.

Almal het al die Dettol advertensie gesien waar die ma so bekommerd is dat haar baba “is exposed to so much germs”?  Dit is ‘n simtoom van ‘n gemeenskap wat te skoon geword het.  Tot die mens se nadeel.  Daardie baba kan nie in ‘n steriele omgewing groot word nie.  Daardie kind sal GEEN immuniteit teenoor allerdaagse siektes besit nie en sal waarskynlik allergies vir alles wees.  Een van die voordele van moedersmelk is juis dat ‘n baba aan meer bakteriee blootgestel word.  Dit is ook wat die natuur probeer bewerkstellig as ‘n baba alles wat hy sien in sy mond druk.

Om alles te ontsmet, kan na ‘n wetenskap riller lei – let wel, die super bug is geen fiksie nie.  Bakteriee raak al hoe meer weerstandbiedend teen chemikaliee en antibiotikas.  Dit is die gevolg van te veel bloot stelling aan ontsmetting, onoordeelkundige gebruik van antibiotika en evolusie.  Die eerste fase van die super bug is hier, julle het al gehoor van die weerstandbiedende TB bakteriee.

Wat min mense verstaan is dat ‘n klein persentasie kieme vir jou skadelik is.  ‘n Gesonde mens moet baie bakteriee op jou vel, mond en ingewande he.  Dit help inderwaarheid met die voorkoming van siektes.  Hoe meer bakteriee daar is, hoe moeiliker is dit dat ‘n groep kan vorm om jou aan te val.

Beteken dit nou dat babas met vuil doeke moet loop, jy nooit jou hande moet was nie en glad nie antibiotika moet gebruik nie?  Ook nie, te veel van ‘n goeie ding is ook nie goed nie.  Handaf goeie higiene, maar moet dit nie na die uiterstes toe neem nie.  Gebruik jou antibiotika, maar maak die volle kursus klaar.  En sluk maar gerus daardie interflora.

Blogvraag:  Wie is die eerste mens wat instrumente vir operasies gesteriliseer het?

Die naweek se vraag, Bloubloed was reg gewees.

Gister se vraag:  Solomon Ngobeni, wat op 14 Nov 1989 gehang is, was die laaste persoon wat terregestel is in SA.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die galgtou Heil die Robot (‘n FUNKSIONELE robot)

97 Kommentaar Add your own

  • 1. bruinogies  |  Maart 18, 2008 om 9 : 15

    hallo

  • 2. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 9 : 29

    Hallo Almal

    Eskom is verantwoordelik vir die late post.

  • 3. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 9 : 35

    Mirrag.

    Vraag – Ek weti

    Oori topic

    EISH!!!

  • 4. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 9 : 37

    Sam

    Met die hoeveelheid wyn wat jy suip, is jy al lankal steriel.

  • 5. Tinkerbell  |  Maart 18, 2008 om 9 : 43

    Hallo julle,

    Sam is jy nog kwaad vir my..?

  • 6. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 9 : 43

    @ A3

    Ma ga jou bliksem as jy so met ha kjind praat!!

  • 7. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 9 : 45

    Sam

    Ma is ook steriel, en oud boonop

  • 8. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 9 : 50

    @ Klokkie

    Ek? Kwaad? Nooooit!

    @ A3

    Ma ga vi jou bliksem!

  • 9. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 9 : 51

    NWT

  • 10. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 9 : 53

    Sam

    Ma moet eers hier kom lees, in die reen op die dak moet klim en my moet vang voordat sy my kan bliksem.

  • 11. Tinkerbell  |  Maart 18, 2008 om 10 : 05

    Ek is nou regtig niks lus vir niks vandag nie.. voel of ek slakke jaag..

  • 12. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 10 : 07

    Trug!

    @ A3

    Eish! Ma is reeds in ‘n bemoerde mood!! Jy beter jou tekkies aantrek.

  • 13. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 10 : 10

    @ Klokkie

    Wees bly jytie ‘n drol soos myne nie. Hy laat my buite staan TOT 09h00! Come rain or sunshine! En dis blêrrie koud da buite

  • 14. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 10 : 12

    steriliseer is dit die proses om mense minder kinders te laat kry.

  • 15. Jannas  |  Maart 18, 2008 om 10 : 14

    More almal

    Ek stem saam dat ons die balans moet behou tov bakterië. Tog is dit bewys dat basiese higiëne ook nodig is. Die grootste gevaar op vandag se kos is nie bakterië nie, maar gifstowwe. Ons koop deesdae mos nie vrugte en groente met ‘merkies’ op nie en nou moet die boere gif gebruik om dit so te kry. Ons boet in die proses voedingswaarde en smaak in en loop die gevaar om vergiftig te word. Stowwe soos Dettol is ook gif en as jy teveel daarvan inkry raak jy siek.
    Oor jou vraag – sterilisasie is al uit die oertyd toe messe waarmee voedsel gesny is en ook op mense ‘ge-opereer’ is, in ‘n vuur verhit is voor gebruik. Dit was lank VC

  • 16. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 10 : 14

    Hi Daar Julle !! 😀 😀 my internet was biekie af vanoggend, thanks to or brilliant IT

  • 17. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 10 : 18

    Kiemie smieme…. kinder moet vuil word, en speel in die grond…. dit help soos Adrie gesê het om hulle imune stelsel te versterk !

  • 18. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 10 : 19

    Net jammer dit werk nie altyd nie………

  • 19. Tinkerbell  |  Maart 18, 2008 om 10 : 24

    My tannie is ongelooflik gesondheidsbewus, ons noem haar al “ou tannie lappie” en dan is sy nog ‘n vigitarier ook. Sy is altyd besig om haar huis te sterreliseer, kook alles, laat gereeld haar plek fumigate en wat nog als, maar sy is altyd by die dokter met een of ander siekte, virus of skeet. Maak nou meer vir my sin.. Dankie Adrie

  • 20. Tinkerbell  |  Maart 18, 2008 om 10 : 30

    Sam jy sal maar ‘n halfjackie OB’s in jou handsak moet hou in sulke noodgevalle..

  • 21. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 10 : 31

    @ Klokkie

    Ek is bly sys nie my tannie nie. My kjinders sou seker nie da welkom gewees het nie. Nie dat hulle morsig is nie, maar kjinders bly kjinders!

  • 22. Verons  |  Maart 18, 2008 om 10 : 34

    More julle!!
    Weet nie vir hoe flippen lank ek hier gaan wees nie want die sogenaamde #$%^&# server is kakker as die oue!!!

    Julle kjinners moetie vandag so vroeg beginne nie! Ek voel vandag soos die blerrie weer!!

    Oor kieme: sorg net dat as jy met kos werk of met jou kindrs dat jou hande skoon is! Geone kieme het geen kind nog skade aangerig nie! Dis die chemikalieë wat hulle oral gebruik wat die kinders siek maak!

    Die vraag: Ek dink dit was Louis Pateur (of was hy nou die een wat antibiotika uitgevind het??)

  • 23. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 10 : 34

    Ek het meet as ‘n halfjackie norig!

  • 24. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 10 : 36

    @ Verons

    Dit was A3 wat eerste begin het met die stront ma!

  • 25. Tinkerbell  |  Maart 18, 2008 om 10 : 42

    Sam dan sal jy maar vir jou ‘n groter handsak moet koop waar ‘n 5liter kan inpas.. dis beter nê?

  • 26. Tinkerbell  |  Maart 18, 2008 om 10 : 46

    Skies my kop is plat Sam, mens kry mos net tot 2liter, nogal ‘n idee ‘n 5liter..

  • 27. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 10 : 46

    5L!!?? JOH!!!!!

  • 28. Bos  |  Maart 18, 2008 om 10 : 48

    My ma het ons ook gelos dat ons speel in die grond en as n modderkoekie sy pad tot in die maag vind, was dit oraait gewees, kieme is nodig om kieme te beveg was nog altyd haar motto as iemand n fit vang oor hoe ons lyk of iets, nie dat ons vuil was nie, elke keer vor ete gaan was jy eers jou hande en was jou gesig en vanaand word jy skoon pienk geskrop!! My ma se huis is ook baie skoon, maar nie sterilisasie skoon nie …

  • 29. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 10 : 53

    Die probleem met bakteriee wat so sterk word is in die landbou bedryf. Die beeste wat in voerkrale staan en antibotika gevoer word om siektes te voorkom. Hulle spuit daardie diere alles sommer byvoorbaat.

  • 30. Tinkerbell  |  Maart 18, 2008 om 10 : 58

    Ek kom later terug.. waar is Adrie alweer?

  • 31. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 10 : 58

    Rooies

    Jy krap nou ‘n blik wurms uit. Antibiotika met voerkraal beeste is ‘n euwel en ‘n onding.

  • 32. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 00

    @ Klokkie

    Jy gaan nie veel mis nie!

  • 33. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 08

    Kom ons almal bly stil en staar maar net na mekaar!

  • 34. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 10

    Sam

    Ek dink ons doen dit al lankal.

  • 35. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 15

    @ A3

    SSSJJTTTT!!! Nou nou maak jy die ander wakker!

  • 36. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 16

    Sam

    Almal is besig om plakaarte te maak om bakteriee te red.

  • 37. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 21

    Of lepel lê……………….

  • 38. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 11 : 23

    ♀♀♀♀♀♀♀♀♀♀♀

    Hierdie is die simbool vir een van die grootste bateriee. HAHAHAhahahaaaaaaaa…….!!!!!!!!

  • 39. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 28

    Rooies

    Die teenoorgestelde is sommer ‘n pes. Bakteriee is goed vir iets.

  • 40. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 28

    OF……………..

  • 41. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 11 : 28

    ♂♂♂♂♂♂♂♂♂

    Hierdie is die simbool vir die een wat die maklikste aansteek. HAHAHahahahaaaa…….

  • 42. Liewe Heksie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 29

    Nou weet almal hoekom eet ek net roomys. Al die gifappels daarin het gevries. Morsdoodvrek.

  • 43. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 29

    ♂♂♂♂♂♂♂♂♂ – die simbool vir pes

  • 44. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 32

    LIEWE HEKSIE!!!!!!!!!!!!!! MY KJIND!!!!!!!!!!!

  • 45. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 11 : 32

    Adrie

    Moetnie dat jou ♥♥♥♥♥ gaan staan nie.

  • 46. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 33

    @ LH

    OBS brand allie kieme morsdood!

  • 47. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 34

    Rooies

    Ek het net ‘n manual fietspomp

  • 48. Liewe Heksie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 36

    Tannie Ousie!!!

    Mwah, mwah, mwah

    Ek hou niks van Berrie en Korrie nie. Dalk moet ek hulle red bull voer.

  • 49. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 39

    @ LH

    Ons kry vir Karring ram kat om hulle dik te bliksem!

  • 50. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 11 : 40

    Adrie

    Dit is omdat jy te veel ♠♠♠♠♠

  • 51. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 40

    En somme vir Mina Moo!!!!

  • 52. Liewe Heksie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 41

    Tannie Ousie

    Ek ken g’n niks Kommer Bromkat nie. Matewissie is te klein om die gifmonsters te slaan.

  • 53. Adrie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 42

    Rooies

    HUH???

  • 54. Liewe Heksie  |  Maart 18, 2008 om 11 : 45

    Ek weet tog wat die antwoord is.

    Dit wat ‘n Rooinek oom wat op 5 April 1827 gebore is en op 10 Feb 1912 gedot het.

  • 55. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 11 : 58

    @ LH

    Jys te slim vir ons!!!

  • 56. Liewe Heksie  |  Maart 18, 2008 om 12 : 02

    Tannie Ousie

    Ek is die slimste heksie wat ek ken.

  • 57. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 12 : 05

    @ LH

    Nou kom fluister in tannie ousie se oor wat die rooinek oom se naam was.

  • 58. Liewe Heksie  |  Maart 18, 2008 om 12 : 09

    Boe hoe hoe hoe hoe

    Ek kan nie meer die naam onthou nie.

  • 59. Verons  |  Maart 18, 2008 om 12 : 13

    ♂♂ = Steek maklik!
    ♀♀ = Veeldoelig!
    ♥♥ = Laat mens partykeer in die steek!!😉

  • 60. Verons  |  Maart 18, 2008 om 12 : 14

    Hallo Heksie!!
    Gaan dink mooi en dan kom sê jy vir ons wat is daai oom se naam! Jy weet mos as jy stil sit en hard dink onthou jy partykeer!!!

  • 61. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 12 : 16

    @ LH

    Toemaar my kjind! Moetie huili. Tanni ousie vistaan

  • 62. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 12 : 18

    @ Verons

    Gee die heks bietjie rooi koeldrank. Sy sal dan vinnig onthou!

  • 63. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 12 : 28

    ♀♀=Praat te veel
    ♂♂=Baie verstandig
    ♥♥=♀gemengmet♂

  • 64. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 12 : 35

    ‘n Vrou bel Herman en sê sy stel belang in die papegaai wat hy in die koerant geadverteer het en Herman wys haar ‘n moerse nice African Gray:
    “R400 en hierie outjie is joune! Gewoonlik gaan hulle vir meer as ‘n duisend rand.” sê Herman.
    “Nou maar hoekom so goedkoop?”, vra die vrou. “Wel”, sê Herman:
    “Die papegaai het vir so paar jaar in ‘n hoerhuis gebly en gevolglik is sy taal so bietjie kras.” “Ag nee wat”, sê die vrou, “Ek is moerse open minded en dit sal nogal snaaks wees om so iets in die huis te hê.” Sy koop toe die papegaai en vat hom huistoe.
    Daar aangekom kyk die papegaai so bietjie rond en sê: “My fok!
    ‘n nuwe hoerhuis en ‘n nuwe madame!” ” Ek is nie ‘n madame nie,” lag die vrou “en hierdie is definitief nie ‘n hoerhuis nie.”
    So rukkie later stap die vrou se twee tienerdogters in. Weer hak die papegaai af: “My fok! ‘n Nuwe hoerhuis, ‘n nuwe madame en twee splinternuwe hoere!”
    “Ma, sê vir daardie papegaai om stil te bly, ons is nie hoere nie!”
    maar nogtans giggel hulle oor die nuwe troeteldier.
    Nog so rukkie later kom die vrou se man by die huis en weereens hou die papegaai nie sy bek nie: “Wel fok my! ‘ n Nuwe hoerhuis, ‘n nuwe madame, twee nuwe hoere, maar dieselfde ou customers! Hoe gaan dit met jou, Wessel?”

  • 65. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 12 : 58

    Druk die twee gay pyltjies da bo mense!!!!!

  • 66. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 1 : 12

    Hallo daar almal

    Hoop jul naweek was so lekker en opwindend soos myne. Het die hele naweek huis skoon gemaak, wasgoed gewas en gordyne op gehang.

  • 67. Verons  |  Maart 18, 2008 om 1 : 19

    Heksie vat gou ‘n groot sluk van my rooi koeldrank miskien onthou jy dan die oom se naam!!

  • 68. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 1 : 29

    Die blogs is baie stil deesdae…. waars al die mense? bang vir die koue of wat?

  • 69. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 1 : 30

    Dit is nogal koud deesdae ne Zoekoe. Die ding is dat ek tog ‘n heater het. WeWeWeWe

    Jy moet slim wees.

  • 70. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 1 : 37

    Ek het ingeboude insulation teen die hitte !

  • 71. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 1 : 38

    Ek meen KOUE… nie hitte nie… ek is stadig vandag !

  • 72. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 1 : 43

    He he

  • 73. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 1 : 45

    Ek weet Louis Pasteur het Pasterisasie uitgedink maar dis ok al weet nie van iemand anders nie.

  • 74. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 2 : 10

    Lyk my dis net ek en jy hier Lilly !

  • 75. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 2 : 15

    Ja wat dis maar taamlik power van die mense dat hul so stil is!! En dan werk ek ook nog tussen in. Solank ek net tyd maak vir die blog ne.

  • 76. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 2 : 16

    Ek sien ons vriendelike Prince vannie donkerte loop weer baie rond vandag !

  • 77. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 2 : 17

    At 85 years of age, Roger married Jenny, a lovely 25 year old.
    Since her new husband is so old, Jenny decides that after their
    wedding she and Roger should have separate bedrooms, because
    she is concerned that her new but aged husband may overexert himself if
    they spend the entire night together.

    After the wedding festivities Jenny prepares herself for bed and the
    expected knock’ on the door. Sure enough the knock comes, the door opens
    and there is Roger, her 85 year old groom, ready for action. They unite as
    one.
    All goes well, Roger takes leave of his bride, and she prepares to go to
    sleep.

    After a few minutes, Jenny hears another knock on her bedroom door, and
    it’s Roger, Again he is ready for more ‘action’. Somewhat surprised, Jenny
    consents for more coupling. When the newly weds are done, Roger kisses his
    bride, bids her a fond good night and leaves.

    She is set to go to sleep again, but, aha you guessed it – Roger is back
    again, rapping on the door, and is as fresh as a 25-year-old, ready for
    more ‘action’. And, once more they enjoy each other.

    But as Roger gets set to leave again, his young bride says to him, ‘I Am
    thoroughly impressed that at your age you can perform so well and so
    often.
    I have been with guys less than a third of your age who were only good once.
    You are truly a great lover, Roger.’

    Roger, somewhat embarrassed, turns to Jenny and says: ‘You mean I was here
    already?’

    The moral of the story:

    Don’t be afraid of getting old, Alzheimer’s has its advantages.

  • 78. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 2 : 17

    Sien so ja.

  • 79. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 2 : 23

    😆 ja ek het gelukkig nie daai probleem nie 😆

  • 80. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 2 : 24

    Kyk bietjie na die video op beeld se web.
    http://www.news24.com/Beeld/Video/0,,3-2082_2281235,00.html

  • 81. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 2 : 29

    Rooi koos

    Al wat ek kan se is BLIKSEM. Dankie tog net dat die oomie niks oor gekom het nie ne.

  • 82. Samantha Q  |  Maart 18, 2008 om 2 : 32

    ((((((((((HALLO!!))))))))))

    IS DAAR IEMAND HIER?

  • 83. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 2 : 34

    yes sam ons is nog hier ‘n paar van ons anyway

  • 84. poplap  |  Maart 18, 2008 om 2 : 53

    dit wys 4 rooflesers, maar gn niemand gesels

  • 85. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 3 : 09

    AI JA JAI JA JAI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 86. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 3 : 20

    JA !

  • 87. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 3 : 22

    Zoekoe

    Ken jy die antw op vandag se blog vraag?

  • 88. Zoekoe  |  Maart 18, 2008 om 3 : 24

    Nee… eks nie so oud nie ….😆

  • 89. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 3 : 28

    O ok hoe oud is nie te oud in jou boekies

  • 90. Bos  |  Maart 18, 2008 om 3 : 34

    WAT HET DAAI OOM GEDINK????? Wys jou net die wysheid le nie altyd in die grysheid nie ….

  • 91. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 3 : 36

    Maar tog maak ‘n boer ‘n plan. Ek se nie dit werk altyd nie maar atleast was dit ‘n plan

  • 92. *lilly*  |  Maart 18, 2008 om 3 : 47

    Wel tata almal

    Dis huis toe gaan tyd vir my

    Tot more dan

  • 93. Rooi Koos  |  Maart 18, 2008 om 3 : 56

    Wel die boom is gelaai en reg om weg tery.

  • 94. Anzel  |  Maart 18, 2008 om 3 : 57

    Goeie middag julle

  • 95. Nico  |  Maart 18, 2008 om 9 : 21

    Van vreeslik weerstandige goeters gepraat… ek het, toe ek nog in voltydse IT was, vir ‘n groep patoloë gewerk wat o.a. labs in Wilgers & Unitas hospitale gehad het. As ek siek is, sit my liewers in Pretoria Akademies!

    Ek het nooit in die wetenskaplike name van die goeters belanggestel nie, maar ek weet in Unitas is/was daar ook ‘n bug wat vir alle antibiotika weerstandig was (ek dink dit was die een of ander Staphylococus of Streptococus) en ek kan nie onthou wat die een in Wilgers was nie. Sover ek weet, van al die privaat hospitale in Pta is Eugene Marais die veiligste.

    Lekker aand en mooi dag môre!

  • 96. Adrie  |  Maart 19, 2008 om 8 : 13

    Nico

    Ek neem aan jy praat van Staphylcoccus Aureus. Nie dat dit saak maak nie, ek het tans alle hospitale van my lysie afgekrap.

    Ironies genoeg is hospitale regtig ‘n plek wat mense siek maak. Dit word lugversorgers genoem. Elkeen ken seker iemand wat al longontsteking in ‘n hospitaal gekry het. Dit was waarskynlik ‘n legionella infeksie, wat deur die lugversorgers na die verskillende afdelings oorgedra is.

  • 97. Zee  |  Maart 19, 2008 om 8 : 16

    Adrie, sjoe julle praat darem hogere woorde hier vandag😆 Dankie vir die draai daar by my en dat jy ook “share”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: