Resepte en Spyskaarte

Maart 14, 2008 at 7 : 57 157 Kommentaar

Vandag is galbraak dag. 

Alle Bitches & Witches is gek oor KFC.  Daar is 2 goed wat KFC gerus enige dag kan gaan verbeter.  Hulle kan rosyntjies by hulle koolslaai gooi en hulle kan baie meer kapok aartappels by hulle “gravy” sit.

Is ‘n hamburger regtig R30 of self R40 werd?  Ek twyfel sterk.  Kan Fish Aways asseblief hulle rys minder vetterig maak?  Die eienaar van ‘n plek wat koue tjips verkoop verdien die doodstraf.

Hoekom bied geen restaurant vla op hulle spyskaarte nie?  Dit kan ‘n dunnerige drink vla of ‘n bak custard wees?  Geen coffeeshop het koeksisters, koekies of beskuit op hulle spyskaart nie.  Hoekom nie?

Wat het ek uitgelaat, ek sweer daar is baie ander.

Blogvraag van die dag:  Wanneer het Kol Saunders sy winkelgroep begin?

Gister se antwoord was Ierland. 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Maagdelikheid Selfvernietiging

157 Kommentaar Add your own

  • 1. Nats  |  Maart 14, 2008 om 4 : 37

    Die vrou is ‘n Polisie vrou ook. Sy help uit en hardloop hulle tak hier in Gauteng… Irene.

    Jy het seker al van hulle gehoor… CARE – Centre for Animal Rehabilitation and Education.

    Sy is letterlik ‘n blokweg af van my, ry da verby na werk.

  • 2. Adrie  |  Maart 14, 2008 om 4 : 38

    Tweeling

    Moet ek nou soos LH begin tjank??

  • 3. Nats  |  Maart 14, 2008 om 4 : 45

    Nie soos wat ek nou wou tjank nie… ek gaan soek mos die “oath” op News24 en kom op ‘n artikel af van beeste wat mishandel was😥

    Hoe die hel ek op dit af gekom het sal net News weet!!! Nou nog ontsteld daaroor!!

  • 4. Adrie  |  Maart 14, 2008 om 4 : 46

    Beeste wat mishandel is? Vertel meer?

    En wat de donner wil jy met die oath maak?

  • 5. Nats  |  Maart 14, 2008 om 4 : 53

    Ek en die temp hier by my het gepraat oor daai oath wat hulle in skole wil laat op sit elke oggend… kon nie onthou wat ‘n mens dit noem nie.

    Toe kom die ding van beeste op oor see ek dink in Amerika.

    Shame… die beeste het ‘n siekte op getel en kon nie eet loop of enige iets nie (seke malkoei) Toe stuur hulle undercover mense in om videos te gaan neem en seker maak die mense slag nie die beeste en verkoop die vleis nie.

    Dis wild… hulle het bleikbaar die beeste wat mear en uitgeteer is met kettings rond gesleep en met goed geslaan en gepoke en met huisvurke? opgetel en rond gery want die beeste kon nie loop nie. En hulle geskok en wie weet wat nog voor hulle dood gemaak is…😥😥

    Die een ou kon nie kyk nie, net sy kop laat sak!!!!!

    GEMORS!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 6. Nico  |  Maart 14, 2008 om 10 : 16

    Doodstraf, maar nie lyfstraf nie?

  • 7. Adrie  |  Maart 15, 2008 om 12 : 55

    Nico

    Doodstraf is te goed vir iemand wat koue tjips bedien. Die ideale straf is dat hulle dit self moet eet/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: