Adolf Hitler

Maart 11, 2008 at 7 : 57 100 Kommentaar

Ek het belowe dat ek ‘n blog aan Hitler sal wei.  Die man fassineer my vandat ek die dag van hom gehoor het. 

Hitler kon met woorde toor.  Ek het onlangs met opregte Duitsers oor hom gepraat.  2 van hulle se familie was deel van die SS.  Vandag is hulle bitterskaam oor wat gebeur het – veral omdat hulle van beter geweet het.  ‘n Onderwerp waaroor hulle selde gesels.  Wat het Hitler gehad om goeie mense te oortuig om bose dade te doen? 

Hitler het baie vir die vooruitgang van Duitsland beteken.  Nie net het hy hulle bevry van die nagevolge van die 1ste wereldoorlog nie, maar hy het ook ‘n groot aandeel gehad in die ontwikkeling van die Autobahn en Volkswagen gehad. 

Vandag, 63 jaar na sy sogenaamde dood, is Hitler nog steeds een van die mees gehate mans ooit.  Hitler sal bly voortbestaan tot die einde van die wereld?  Hoekom?  Omdat ons booshede vier?  Omdat hy ons verbeeldings aanraak? 

Ek dink Hitler was ‘n goeie leier, een wat sy mense kon oortuig om die ondenkbare te doen.  Ongelukkig was dit vir die slegste.  Wat sou gebeur het as die talent vir die beswil van die mensdom aangewend is?

Blogvraag:   In watse geloof speel die Swastika ‘n rol en wat beteken dit? 

Gister se blog vraag, Rooi Koos was eerste reg gewees.  Jammer oor my spelfout.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vakansie bestemming Karakter vs Persoonlikheid

100 Kommentaar Add your own

  • 1. *lilly*  |  Maart 11, 2008 om 8 : 03

    More more aan almal

    Pop net vinnig in om hallo te se.

    Geniet jul dag

    Sal later weer kom hallo se

  • 2. "Oubaas" (gawie)  |  Maart 11, 2008 om 8 : 16

    More more. Lekker dag vir julle almal.

    Vir diegene wat belangstel gaan lees asb. oor die geloof van ‘n kind by http://oubaas.wapgroups.com/topic.asp?tid=34492

    The swastika became the symbol of the Nazis and the representation of evil during the Third Reich. Yet the symbol itself has a long and varied history. Find out more about the swastika which was once a symbol of good luck but has recently become a symbol of horror.

    http://history1900s.about.com/cs/swastika/

  • 3. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 8 : 38

    More almal

    Lyk my die blog het sy gat gesien.

  • 4. *lilly*  |  Maart 11, 2008 om 9 : 10

    A3

    My darling dis oorlat jy so min hier op die blog is my skat. Maar bly om te sien jy leef nog. My nuwe adres is catelinne@gmail.com.

    Chat later weer

  • 5. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 9 : 15

    Dag se almal. Ek dink nie dat Hitler die breinkrag agter die ontwikkelings was nie maar die ontwikkelings was n uitvloeisel van die oorlog. Dit is jammer maar vandag se ontwikkelings is ook uitvloesels van die wapen bedryf. Die hele elektroniese kominikasie bedryf sou nie so ver gewees het as dit nie vir die wapenbedryf was nie. Seker nou nie alles nie maar baie daarvan kom uit wapen tegnologie. In die tweede wereld oorlog het die engelse al op selfoon frikwensies met geheime agente gekominukeer.

  • 6. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 9 : 16

    Hello!!

    Ons een hond se naam was Hitler… en die ander Eva / Iva. (spelling??)

    Daai man was wreed, en ek sal nooit op kyk na hom nie. Ja hy was ‘n goeie leier… so what, dan het ek eerder ‘n swak leier wat nie mense links regs dood maak op die wildste wreedste moontlike wyse nie!!!!!

    Ek kan dit nog steeds nie glo dat iemand hom nie kon uit haal nie.

    Dis my 2c…

    Wa is alli mense!!??!!

  • 7. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 9 : 19

    My Tweeling

    Ek dog jy het my verlaat.

    Lilly

    Ek was weg vir ‘n paar dae, maar is nou weer op my pos.

    Rooi Koos

    Jy praat die reine waarheid daar.

  • 8. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 9 : 25

    Skies Adrie,
    Was baie besig, en het ‘n vrek lekker naweek gehad… bietjie wildsplaas toe. Seker so 4 ure slaap in, eers na 12 Sondag inni bed.

    O ja… ek het my tjorrie lekker vinnig gery, sy kan tot 175km/hr ry. Maar ek wou nie nog vinniger ry nie… net nou bars ‘n wiel, of iemand besluit om oor die pas te hol dan is ek en hy ses voet onder!!!

  • 9. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 9 : 27

    Die ander plek waar baie ontwikkeling plaas vind is in die motor sport bedryf. Sport het al baie gehelp met die ontwikeling van biokenetika (hoe jy dit ook al spel) Hitler het dit ook raak gesien en sy steun daar toe gegee. Hy het net nie altyd die regte motief gehaat nie.

  • 10. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 9 : 28

    Natsie

    Watse wildsplaas toe was jy?

  • 11. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 9 : 34

    Hitler en wat d wêreld opdis v hom is als behalwe d waarheid – sal eerder nie my uitlaat behalwe dat hy glad nie so wreed was soos almal wil hê nie.

  • 12. Samantha Q  |  Maart 11, 2008 om 9 : 34

    HEIL HITLER!

  • 13. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 9 : 40

    Adrie,
    Dis net ander kant Vaalwater en net voor Ellisras.
    Vreeslike mooi wêreld, het so vier weke terug erg gereen so dis mooi groen.

  • 14. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 9 : 51

    Ek het gaan google oor die Swastika die simbool was al meer as 3000 jaar terug gebruik deur verskillinde kulture dit het meestal good luck en voorspoed beteken. Dit is as gevolg van die Natsies verbintenis wat dit as negatief gesien word vandag.

  • 15. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 9 : 53

    @ Roofleser
    Hy was wreed, jy hoef net na die fotos te kyk om naar te word.

  • 16. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 9 : 53

    Hallo Roofleser

    Het jy ons ook van Jac gevolg?

    Laat jou gerus uit, dit is hoekom die blog hier is.

  • 17. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 9 : 55

    Rooi Koos

    Jy is al amper daar.

  • 18. Nella  |  Maart 11, 2008 om 10 : 04

    hi mensies

    Sjoe A3 maatjie goed om jou weer te sien- het jy gistermiddag my posduif gekry- sommer net iets nice om moed in te praat.

    As julle my vra was Hitler ‘n sadis – hy het geniet om pyn en vrees op ander af te dwing en om te dink hy is untouchable

  • 19. *lilly*  |  Maart 11, 2008 om 10 : 06

    Om eerlik te se weet ek nie veel van hitler nie maar dis my keuse. Ja ok dis geskiedenis wat dalk belangrik is vir ander. Maar dit wat ek al van hom gehoor het is wreed. Ek hou myself nie op met sulke goed nie.

  • 20. *lilly*  |  Maart 11, 2008 om 10 : 06

    A3

    Welkom terug dan aan jou. Hoop jyt dit geniet.

  • 21. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 10 : 07

    Lilly

    Mense kan my maar kruisig, maar ek bewonder sy leierskap, nie sy dade nie.

  • 22. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 10 : 09

    Nella

    Dankie, ek het dit gekry.

  • 23. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 10 : 16

    Archaeological evidence of swastika-shaped ornaments dates from the Neolithic period. An ancient symbol, it occurs mainly in the cultures that are in modern day India and the surrounding area, sometimes as a geometrical motif and sometimes as a religious symbol. It has long been widely used in major world religions such as Hinduism, Roman Catholicism, Buddhism and Jainism.

    Hierdie kom uit “Wikipedia, the free encyclopedia”
    Dit wil voorkom of dit Hindoes was wat dit eerste as afgods simbool gebruik het.

  • 24. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 10 : 17

    Adrie
    Jammer Tweeling, maar ‘n leier wat sy eie lewe vat omdat hy te sissie geword het na alles wat hy gedoen het is nie vir my ‘n leier nie.

    Maar dis hoe ek voel🙂

    Dis net jammer hy kon sy leierskap nie vir goed gebrui het nie.

  • 25. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 10 : 18

    Rooi Koos

    ‘n Halwe punt aan jou. Nou wat simboliseer dit?

  • 26. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 10 : 20

    Tweeling

    Dit is waar, ‘n leier moet sy mense steun tot op die einde. Tog is ek nie so seker Hitler het selfmoord gepleeg nie. Te toevallig die verkoolde lyke.

  • 27. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 10 : 24

    Ja dis waar, maar hy het hulle gevra sy lyk te verbrand in sy will.

    Eva het mos gif gedrink en hy het homself geskiet… so mens sal seker nooit weet of dit waar is nie. Maar Eva het gesê sy sal hom tot in die dood volg.

  • 28. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 10 : 29

    Nats

    Ek sou die storie geglo het, as die lyke nie verbrand is nie. Ek dink dit was waarskynlik Joodse lyke en hy het afgetree iewers.

  • 29. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 10 : 35

    Adrie
    Jip… net soos Elvis wat iewers nog al die pad lewe😉

    Ek dink nie ons sal ooit weet nie… maar dan moes hy daai snortjie van hom af geskeer het!

    Net nie dit nie!!🙂

  • 30. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 10 : 36

    Nats

    Dalk het hy sy hare ook blond gekleur en sy haarstyl drasties verander.

  • 31. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 10 : 39

    Die bo of onder kaak van die lyk wat daar gekry was is iewers op vertoning die tande met tande rekords wat hulle van hom het het bewys dat dit wel hy was. Die geheimsinnigheid om sy dood het gegaan aar die feit of hy hom self geskiet het of het hy gif gebruik want n ware ofisier gebruik nie gif vir sefmoord nie hy moet hom self skiet dan het he eervol gesterf. Die russe het die lyk weg gevat en seker gemaak dat die wereld sou glo hy het hom self nie geskiet nie maar n gif kapsule gebyt. Maar die Britte het weer vasgestel dat hy hom self geskiet het en dit is die misterie agter die storie.

  • 32. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 10 : 41

    Rooies

    Interessant – waar het jy die rekords van sy tande gekry?

  • 33. Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 10 : 46

    @ Rooi Koos
    Darem weet ons hy kan nie meer vandag hier rond loop nie… tensy hy ‘n wonder pil het wat hom aan die lewe hou. Hy sou mos 119 geword het.

    Adrie
    ‘n Blonde Hitler… sou nogal snaaks lyk.

  • 34. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 10 : 48

    Ek het n ruk terug n program op DSTv van hom gesien. Hulle het sy dood en die bewyse wat daar vandag is uit gebeeld en daar het ek gesien dat daar so iets is. Die russe het dit gehou tot die yster gordyn geval het. Die feit dat dit uit gestal word is een van Hietler se vrese gewees dit was die rede hoekom hy gevrae het dat hy verbrand moes word sodat hy nie op uitslalling kon kom nie. Nou is dit presies wat gebeur.

  • 35. Verons  |  Maart 11, 2008 om 10 : 49

    Hallo hier is ek ook!
    Oor Hitler kan mens ure praat!
    Adrie ek voel ook soos hy sy leierskap was briljant hy kon sy volgelinge enigie iets laat doen!
    Kan jy net dink as hy dit andersom aangewend het?
    Was dit regtig sy lyk? Onthou hy het mense lettrlik probeer verander hy kon maklik iemand gekry het en die persoon se tande gemanupileer het dat dit presies met syne ooreenkom?

  • 36. Google aka Miss Nats  |  Maart 11, 2008 om 11 : 10

    🙂

    While commonly associated with Nazi Germany, the swastika symbol is more than 3,000 years old. The term “Swastika” was originally the name for a hooked cross in Sanskrit, and swastikas have been found on artifacts, such as coins and pottery, from the ancient city of Troy.

    Not only are swastikas associated with ancient Troy, the symbols are found in many other cultures, such as Chinese, Japanese, Indian and southern European. By the Middle Ages, the swastika was a well-known symbol and had many different names, depending on the country. In some cultures, such as in ancient China, the symbol is turned counterclockwise (sauvastika).

    Throughout its history, the swastika represented life, sun, power, strength and good luck. In the early 20th century, it was still considered a positive symbol. During World War I, it was found on shoulder patches of members of the American 45th Division and the Finnish air force. Only after the Nazi period did its connotation change.

    German nationalists chose to use the swastika in the mid-19th century because it was associated with the Aryan race and Germanic history. At the end of the 19th century, German nationalists used the symbol on periodicals and for the official emblem of the German Gymnasts’ League. By the 20th century, it was a common symbol used in Germany to represent German nationalism and pride, for example, as the emblem for the Wandervogel, a German youth group. Swastikas also were used, however, in anti-Semitic periodicals.

    The swastika officially became the emblem for the Nazi Party on August, 7, 1920, at the Salzburg Congress. Describing the new flag in Mein Kampf, Hitler said the swastika symbolized the victory of the Aryan man.

    Today the symbol is most commonly associated with Nazi Germany, the Holocaust, neo-Nazis and other hate groups.

  • 37. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 11 : 10

    Rooies

    Ek is jammer dat ek nie daardie program gesien het nie.

  • 38. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 11 : 21

    Hi Adri en Miss Nats, ek het julle kom opsoek ja.

    Die Jode sit agter al hierdie dinge want hulle het die meeste geld en mag agter als – dis hoekom dit hulle pas om te gaan verkondig dat soveel miljoene gedood is… Die gaskamers se “gif” was vir luise wat in die beddens en plekke gelewe het en toetse is gedoen in die “gaskamers”. Die bewyse was dat de gif hoeveelheid niemand kon doodmaak nie behalwe luise ens. nie. Die foto’s van die kampe was soos die maanlanding mee ge”tamper”. Hoekom was daar meer jode na die holocaust as voor die tyd en 6 miljoen is “vermoor”? Laastens is die hoeveelheid geraamtes en vermoordes (lykes) stem nie ooreen nie sowel as die grote grafte en die hoeveelheid mense wat vermoor is… Die gronde was heeltemal te klein vir al daai lyke.

  • 39. Nats  |  Maart 11, 2008 om 11 : 23

    Adrie
    Click op my naam… oor Hitler se tande en skedel.

  • 40. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 11 : 41

    Ek het hierdie artikel ook oor die onderwerp van sy kopbeen gekry.

    Institute of Legal Medicine, Catholic University “Sacro Cuore,” Rome, Italy.

    The death of Adolf Hitler is one of the unsolved mysteries of the twentieth century. Numerous historians and journalists have attempted to piece together the details, but despite the interest in the forensic literature regarding the identification of the body, there has not been much scientific debate about the alleged cause of death–cyanide poisoning, gunshot injury, or both. The available literature concerning Hitler’s cause of death is incomplete because the toxicological analysis has not been performed and because the skull bone fragment with a gunshot wound possibly from Hitler’s corpse has not been properly examined. This has given basis for various theories, which are reviewed. We believe that mtDNA analysis of the skull fragments and of Hitler’s jaw, now filed in Moscow, and samples from maternal relatives of Hitler are crucial linking the skull fragment with the gunshot wound to Hitler.

    Ek stem saam doen n DNA toets op die been.

    Adrie

    Die history channel saai die goed so baie oor en oor uit dat dit sal seker weer op kom een of ander tyd weer. Ek het na die link op Nats se naam gaan kyk en dit is minofmeer wat in die program gese was ook.

  • 41. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 11 : 51

    Rooies

    Help niks as jy nie DSTV het nie.

  • 42. Nats  |  Maart 11, 2008 om 11 : 53

    @ Roofleser
    Het hulle met al daai duisende fotos ge”tamper”???

  • 43. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 11 : 53

    Roof leser

    Jy glo seker dat Elvis ook nog leef.

    Nee wat Hitler het baie mense dood gemaak en al het die Jode n paar by gelieg om geld te maak verander dit nie die feit dat Hitler hulle lewens hel gemaak het nie. Daar is meer as genoeg bewyse dat die duitsers dit wel gedoen het. Die probleem is hy het lande in geneem en dan die jode wat in daardie lande gebly het gevang en weg gevat na die kampe toe. Dit was nie net jode in duitsland wat deur geloop het nie hy het almal se lewe hel gemaak waar hy in geval het ook. Selfs die mense wat hulle weg gesteek het was vermoor asgevolg van dit.

  • 44. Nats  |  Maart 11, 2008 om 12 : 03

    @ Roofleser
    Da was meer as 9miljoen Jode, Hitler het sowat 6miljoen dood gemaak… onthou nie almal wat hy dood gemaak het was Jode nie. So daar was ‘n hele paar miljoen Jode nog oor na die tyd.

    Hoe kan jy nou vir daai Jode vertel dat onskuldige kinders waarvan sowat 1.5miljoen dood gemaak was… dat dit oor geld was en dat die Jode dit self gedoen het?? Nee wat, ek weet nie waar jy jou feite vandaan kry nie, maar daar was miljoene onskuldige mense op die wreedste moontlike maniere dood gemaak.

    Laastens, baie van hulle vas veras… so da is nie bene gelykstaande vir elke lyk nie.

  • 45. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 12 : 07

    Adrie

    Jy het mos nie n man nie wat doen jy dan om jou self besig te hou sonder DSTV???????

  • 46. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 12 : 10

    Nats

    As jy iemand verras moet hulle vir ‘n sekere hoeveelheid dae lank op ‘n sekere hitte graad brand voor dat die bene fyn gebrand word so dis nie net van brand en dis weg nie… Weet jy dat as jy iemand verras die bene gemaal moet word want dit verbrand nie totaal en al tot as nie?

  • 47. Nats  |  Maart 11, 2008 om 12 : 14

    @ Roofleser
    Ek ken die verassing storie, my Pa was veras en ek weet ook hoe die as lyk, en dat dit nie noodwending net my Pa se as is nie.

    Ons sal nooit weet hoe hulle van die lyke ontslae geraak het nie.

  • 48. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 12 : 16

    Tweeling

    Ek het jou link gelees, en dit oortuig my nie.

    Rooies

    Ek blog bedags en werk snags. My DVD speler werk oortyd.

  • 49. Nats  |  Maart 11, 2008 om 12 : 17

    @ Adrie
    Ek het jou nie probeer oortuig nie… net gedog omdat jy gesê het jy is spyt jy het daai program gemis, dat jy dit dalk sal wil lees.

  • 50. Bos  |  Maart 11, 2008 om 12 : 18

    Mirrag almal

    Die swastika het nie net betreken tot die jode en Hitler nie.

    Die sataniste gebruik dit ook. dit simboliseer die kruis en die punte wat gebreek is wys hul minagting vir God en Christenskap as geloof.

  • 51. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 12 : 19

    Alles reg Nats. Dit lyk egter vir my net na spekulasie.

  • 52. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 12 : 20

    Bos

    Die sataniste het nie een kreatiewe sel in hulle liggaam nie. Hulle praat tjol en weet dit nie eers nie.

  • 53. Nats  |  Maart 11, 2008 om 12 : 24

    Tweeling
    Dankie vir jou topic… jy het gemaak dat ek bietjie oplees oor dinge.

    En onthou jy ons het daai teken op ‘n Buda gesien en die Chinese vroutjie kon ons nie in engels antwoord nie!! Lag nou nog daaroor!

  • 54. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 12 : 27

    Nats

    *fluister

    Moenie iemand se nie, ek het net gedink dit word by die boedistiese geloof gebruik.

  • 55. Samantha Q  |  Maart 11, 2008 om 12 : 32

    @ My drieling se tweeling

    Ek het gewonder wanneer een van julle dit sal onthou. Ek wil baie graag met een van daai ou toppies gesels wat so slim lyk. Ek is seker hulle sal in meer detail kan gaan oor die betekenis.

  • 56. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 12 : 34

    Drieling

    Ek het nogal gedink jy gaan kliphard die antwoord skree.

  • 57. Nats  |  Maart 11, 2008 om 12 : 35

    @ My Tweeling se Drieling
    Ek wil nog da gaan sit en eet en lekker Chinese tee drink en oor hulle pragtige tuine uit kyk!!

    Ek wonder nou nog wie julle so lekker gehoor giggel het… wonder, dalk spook dit da!!

  • 58. Nats  |  Maart 11, 2008 om 12 : 37

    Tweeling
    Die Natzis laat my baie dink aan ons hier in SA… kan ook niks op hul eie uit dink nie, moet ander se indees (in die geval simbool) gebruik!

    Ons kan mos nie ons eie TV shows maak nie, moet almal na-aap!

  • 59. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 12 : 38

    Roof Leser

    Gaan kyk hier http://www.shamash.org/holocaust/photos/#Belsen

  • 60. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 12 : 40

    Adrie
    So jy het niemand wat harekloof by jou nie.

  • 61. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 12 : 46

    Rooies

    Hulle kyk eerder hoe ver hulle kan weghardloop.

  • 62. Nats  |  Maart 11, 2008 om 12 : 46

    @ Rooi Koos
    Sopas trane in my oe gekry😥

    Daai kindertjies wat sit en wag sodat “Dr.” mediese toetse op hulle kan doen… dis verskriklik!!!!!!! Ek het gehoor wat van daai mediese toetse en wat hulle gedoen het en ek sal nagmeries vir aande aan een kry!!

  • 63. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 12 : 53

    Kyk, Hitler se manie met die Jode kan nie goed gepraat word nie. Ook nie weg nie, dit het beslis gebeur.

  • 64. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 1 : 01

    Almal wat oor Nats se foto wonder, kyk hier.

    Hoe die SS kon eet met soveel ander wat honger ly gaan my verstand te bowe.

  • 65. Multi  |  Maart 11, 2008 om 1 : 27

    HEIL HITLER!!!!

    die swastieka het iets te doen met 4 L’le
    Life
    Love
    en nog twee ander – kan nie onthou nie.
    te lui om te gaan kyk en my modem lol te bleddie veel om te gaan kyk…gmph…😡

  • 66. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 1 : 37

    WAS THERE REALLY A HOLOCAUST?
    By Dr.E.R.Fields

    The Holocaust has become the greatest instrument of sympathy which any nation has ever been able to use to gainsupport for wars,expansion and foreigh aid.This has made Isreal the world’s sixth strongest military power.The gravest thread to all this wealth and influence is the growing doubt over the question of whether or not a real holocaust of 6 million Jews ever actually took place.
    Numbers of Victims don’t add up .The world Almanac for 1947 states that back in 1939the world jewish population was 15.688.259. The almanac figures were supplied by the American Jewish committee. Next the Jewish owned New York Times of Feb.22 1948 stated the world Jewish population for that year amounted “to 15.600.000 to 18.700.000 in addition to the 600.000 to 700.000 living in Palestine.” How could the Jewish population increase so rapidly over the war years if they had lost 6.000.000 people? With the rise of Hitler to power there were no more then 4 million Jews at the very most living in areas occupied by the Third Reich at the height of it’s power. On June 30 ,1965 the west German government announced that some 3.375.000 Jewish holocaust “survivors” had applied for reparations money.The Red cross reported in 1946 that of registered Jewish camp inmates no more than 300.000 could have died . It is interesting to note that in the jews real “bible”, The Talmud ,it is claimed that 800 million Jews were slaughtered by the Romans in Hadrians era. Yet there is no historical evidence supporting this claim.
    The Jewish owned New York times, in 1945 carried a article by the well known Jew writer, C.L. Sulzberger. It openly stated Soviet Russia supplied the figure of 4 million Jews having been put to death “in the gas chamber of Auschwitz.” Thus it was the communists and the Jews who initially originated these figures which are today accepted as “gospel truth”It is claimed that from 1934 to 1945 some 50.000 people died in the huge Bergen-Belsen camp. This count is considerd exaggerated, still Time Magazine reports that of this figure 20.000 died of typhus during the single month of March, 1945!
    If nearly half died of this plague in just one month at the end of the war where there is no way Bergen_Belsen could have been an “extermination camp”

  • 67. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 1 : 38

    Himmler – “Reduce deaths at all cost”
    Heinrich Himmler, chief of the concentrstion camp issued orders on Dec. 28. 1942, that “The death rate in the consentration camps must be reduced at all cost.”[Source, Reitlinger’s book, “The final solutions”] The camps had been hit with a deadly typhus epidemic that is spread by flies and body lice. Stomach pain, high fever, emaciation and death can quickly follow. All of the camps were factpties and the loss of workers was hurting war production. Inspector of the camps, Richard Glucks responded to Himmler’s
    Order on Jan. 20, 1943. “Every means will be used to lower the death rates.”[ Source, Nuremberg Tribunal Document No 1523.] On April 10 1943, Oswald Pohl, head of the Economic Administration Office of the camps issued a letter stating the persons with tuberculosis were being sent to the camps resulting in the “shockingly high mortality figures.”(source Nuremberg Documents).Later on Sep.30,1943 ,Pohl were able to show that the camp death rate had been reduced from 8.5% in July 1942 to 2.8% in June 1943.
    The German SS arrested Buchenwald Commandant .Karl Koch in 1943 for mistreating and even executed some prisoners.After an investigation Koch was found guilty by SS judge Conrad Morgan and shot.Does this sound like a policy of “extermination”?
    With suspicion rapidly rising about the holocaust claim a committee of Jewish leaders from New York and Paris met with communist leaders in Warsaw.There they established the “committee for the investigation of War crimes and war criminals”. It was after the meeting that the announcement was made that all gas chambers were locked in Poland.
    The problem of mass gassing.
    In 1945 it was announced that gas death cambers existed in all concentration camps in Poland,Germany,Austria and Alsace.Some 50 years later in 1960 ,this was revised to the new claim that gas chambers existed only in camps located in Soviet held Poland.Simon Wiesenthal of the Los Angeles holocaust center states in the paper “books and bookmen”,April 1975 ,page 5 ,”no gassing took place in any camp on German soil.”The pressure had been growing since The Vatican Red Cross ,English intelligence and German intelligence chiefs Canares and Oster (who collaborated with the british ) either did not known of or believe in rumors of gassing . This bring up the following questions .
    1.Germans are meticulous record keepers but there is not one order from the constructions of any gas chamber , no blueprint ,no photo of any gas chamber or gassed victims .
    2.There have been thousands of investigations of alleged Nazi war criminal ,hundreds of trails ,yet not one person was ever accused with been involved with actual gassing?No reliable witness of either side has ever came foreward who saw a single person gassed-AND THERE ARE SUPPOSED TO HAVE BEEN OVER 10.000 MASS GASSING!

  • 68. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 1 : 38

    3.Photos of bodies at the Dachau and Belsencamps are in prisoners who died of typhus and malnutrition. Many Germans also died from typhus.
    4.The Vatican and Red cross interviewed thousands of freed camp inmates at the end of the war about the alleged gas chambers.The response was always the same, “The detainees themselves have not spoken of them.” (from Red cross document no.9925 June 1946 ).
    FORCED CONFESSION OF GASSING
    Rudoft Hoess was the commandant of Auschwitz from 1940 -1943. Captured by the Soviets they extracted a confession to mass gassing using Zyklon B gas.Such “confessions” are about as reliable any forced by Stalin from victims tortured before taking the stand to confess during the Moscow show trails of 1936.The communists wrote the “confession” and Hoess sighned it.Later he was hanged.An assistant commandant refused to sign-he died in his cell.
    Hoess statement read “half an hour after having released in the gas, they opened the door and started the ventilation machines.They began immediately to extract the bodies while eating and smoking.” Was Hoess trying to get a message across that there were no gassing ? Zyklon B gas is not “ventable”.The manufacturers state Zyklon B adheres to surface clothing and skin. They say that only after a 24hour period , wearing a gas mask with the strongest possible filter ,could any bodies be removed without killing such
    Workers.If we belief the Hoess confession that the workers run into the gas chamber “eating and smoking”-without gas masks only minuts after gassing –if this occurred all would have died!
    GAS STORIES NOT POSSIBLE
    The Jew Mosche Pearlmann in his book ,”The capture and trail of Adolph Eichmann ,page 375 & 385 states Zyklon B crystals were interoduce from the ceilings of the gas chamber and “became immediately gaseous”.
    The American Cyanamide co,of Linden,N.J states : “ we know of no chemical process whereby HCN(Zyklon B) may be made to become instantly gaseous upon exposure to air.”
    Shirer claims the gas was released from overhead through fake shower outlets ,(page 970)and quickly killed it’s victims.The truth is that Zyklon B gass in lighter then air and would rise to the ceiling so that any one throwing themselves on the floor would be safe.Shirer also quotes the Soviet written confession signed by Hoess as stating
    ( page 968 ) ,”we knew when the people were dead because their screaming stopped .”If anyone was actually killed with a cyanide type gas ,they would die instantly thus there would be no screaming at all.The thruth is that Zyklon B was used to delouse inmates clothing of lice and fleas which carry tuphes.

  • 69. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 1 : 39

    THE PROBLEMS OF THE CREMATORIUMS
    At the Auschwitz 1 camp there where only 6 crematory ovens.At the hospital in Auschwitz 2 there are 46 single cremators.In the Lubin camp there were only 6 .Thats all! In these 3 camps from 3-4 million Jews were supposed to have been exterminated and their bodies cremated .Also ,these cremations ovens were very small with only 18 doors and a time period of from 4-6 hours burning from each body using a large amount of coal. Cremation from those who passed away was used in the camps to prevent epidemics. Also no large supplies of coal were ever stored at the camp for cremations.
    A very interesting note appears only in the German edition of William L.Shirer’s books.
    “The rise and fall of the Third Reich”. It seems the Didier-werke company ,which build the crematory ovens ,sued Shirer who previously wrote that millions of people were gassed and then burned in this company’s ovens .In an out –of-court settlement of the suit Shirer agreed to add the following footnote on page 972 of the German edition: “The Didier-werke have raised objections to the name of their firm appearing in the chapter concerning the extermination camps.Dr.S. Trastel ,a professor of engineering in a statement of August 1961 established that the measurements are those which are standard for a crematory oven of not modern design intended for small cemeteries ,and would be unsuitable for mass burning.”;
    WHY IS THIS DELETED FROM THE ENGLISH EDITION ???
    On the question of cremating 6.000.000 people –this would leave 15.000tons of ashes! Such gigantic piles of ashes created over the short 2,5 years period the holocaust supposedly took place would have been very difficult to dispose of.No one has ever come forward to report seeing such huge piles of tons of ashes.It was not until 1960 that the Soviets opened the Auschwitz camp to tourist and independent investigators . No gas chamber could be found.The official answer was that it was ,”taken to another camp for gassing and then later went into oblivion!”
    WHAT EXPERTS SAY ABOUT HOLOCAUST
    DR.Harry Elmer Barnes ,eminent historian ,author of 40 books, many standard college text. Noted in Rampart Journal 1967.”it has been demonstrated that there had been no systematic extermination in those camps.” Thies Christophersen a German soldier and author ,”I was at Auschwitz!, there was no gas chamber there” Paul Rassiner ,historian and anti –nazi activist ,who served a prison sentence in Buchenwald and the Dora camps stated in 1962.”the claim that a holocaust took place is an historic lie –the most tragic and most macrabe imposture of all time” Prof. Robert Faursson ,a specialist in document analysis at the university of Lyon, France ,stated on April 25 ,1979. “ the holocaust lie ,which is largely of Zionist origin, has made an enormous political and financial fraud possible , whose principal beneficiary is the state of Israel.”
    WHY THE HOLOCAUST COMPAIGHN?
    Hardly a week goes by when there are not stories in the press ,on tv –news or movies about the alleged holocaust .What is the long range design for this constant attempt to fill Germans and indeed all Christians with a feeling of guilt over a holocaust which never occurred ?
    *Bernard Postal wrote in Jewish week .July 14 1979. “Not until after the holocaust ,did anti Semitism become taboo. There was a time when anti-semitic speeches were an open factor in national campaigns. The holocaust puts a taboo on overt anti-Semitism among upper-level statesmen and publicists.”
    *S.E.D.Brown of South Africa ,a noted journalist writes ; ‘The holocaust instills a guilt complex in those said to be guilty and spreads the demoralization ,degeneration and eventually the destruction of the natural racial elite among a people. This transfers effective political control to the lowest elements who will cowtow to the Jews.”
    *Zionist spokemen often boast of “The shattering effect of the holocaust on the Christian conscience resulting in a feeling of collective indebtedness to the Jews.”
    *Massive ,unending U.S.Foreign Aid to Israel is made possible because anyone who dares oppose these outrageous giveaways is condemned as being “anti-Semitic” and insensitive to holocaust victims.
    *The Jews hold an unnatural violent hatred for the German people .Jews seek to turn all other people of the world against Germans and keep that nation divided for all time to come. That is why no peace treaty has ever been signed as yet with Germany and they still live under allied military occupation laws.
    A QUESTION OF FUND RAISING
    The Wall Street Journal quotes the Jewish professional fund-raising consultant firm of Milton Goldin Co.as saying that the main theme of Jewish fund-raising is the holocaust and has been for 38 years . When they don’t use the holocaust the money collection sharply drops off. Thus the more the press, TV and Hollywood promotes the holocaust the more money the United Jewish Appeal and other Zionist funds can extract from gullible people.
    HOLOCAUST SILENCE OPPOSITION
    Jewish leaders have discovered that by repeating holocaust stories over and over again they can instill a guilt complex within all Gentiles. This effectively silences most critics of Zionist political goals.
    WHAT ABOUT REAL HOLOCAUST?
    Why doesn’t the press ,TV, and film industry give massive media attention to real victims of proven holocaust of Gentiles in recent history.?

  • 70. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 1 : 39

    Ek vra maar net??

  • 71. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 1 : 55

    Roofleser

    Versigtig maar oor die info wat jy op die internet kry. Dit kan mekaar erenstig weerspreek.

    Hitler se vervolging van die Jode kan en gaan ek nie goed praat nie. Niks kan dit regverdig nie. Daarom sal ek nooit Heil Hitler nie

  • 72. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 2 : 11

    Lees gerus hierdie site wat aan my naam gekoppel is dan wonder mens net.

  • 73. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 2 : 15

    Rower

    Ek weet ‘n mens wonder. Ek ken egter ‘n paar mense wat baie anti-joods is. Ek ken baie meer mense wat slagoffers van Hitler ken.

  • 74. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 2 : 17

    Wat ek eindlik wil se: Ek weet van mense wat goed sal laat publiseer wat nie waar is nie. Net om die jode in ‘n slegte lig te plaas. Dit is darem ook tyd dat die Jode hulle sorry-dat-ek-lewe houding afskud. Dit is verby en hulle moet vir die toekoms lewe. My ouma het en sy was baie gelukkig.

  • 75. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 2 : 33

    Roof leser

    Die vraag wat ek jou wil vrae. Hoekom was die jode in die eerste plek in die kampe gegooi. Tweedens propaganda was n groot instrument in die oorlog so die duitsers moes alles doen al was dit net vir propaganda om hulle self in n goeie lig te stel so daar kan dokumente wees wat se dat hulle alles moet doen om te keer dat die jode sterf. Maar weer eens wat het hulle daar gesoek in die eerste plek hoekom het die duitsers nie net die hekke oopgemaak en almal laat huistoe gaan waar hulle ontvoer was van. As jy dink dat Hitler die laaste ou is wat die Jode haat dan maak jy ook n moerse fout daar is nog steeds mense vandag wat die selfte met hulle wil doen, is jy ook een van hulle????

  • 76. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 2 : 35

    Ek kon nog nooit Jode-haat verstaan nie – veral nie van ‘n Suid-Afrikaners nie.

  • 77. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 2 : 36

    http://911review.com/coverup/pentagon.html

    Hier is nog iets om te lees!

  • 78. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 2 : 37

    Adrie

    Die bewusmaking van die massa moord op die Jode is nie net om simpatie vir hulle te kry nie. Dit moet n waarskuwing wees vir almal wat vrede wil he dat so iets baie maklik weer kan gebeur. Die vraag is net hoe gaan die wereld optree as so iets weer begin gebeur???????

  • 79. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 2 : 41

    Rooi Koos – Ek sê maar net dat mens nie gullible moet wees en als vir soet koek moet opeet nie, ek sê nie Hitler was reg nie wat ek wel sê is dat dit nie so erg is soos wat hulle dit wil maak nie, bedoelende hoeveelhede nie… Laastens het ek vanoggend gesê dis ‘n topic wat ek eerder nie wil aanhaal nie en so terloops hoekom het hitler v hulle wou ontslae raak is omdat hulle basters was volgens hom en hy in die ariese ras geglo het wat beteken dit was suiwer en nie gebaster nie…

  • 80. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 2 : 49

    Rooies

    Ek weet, maar elke Jood loop vandag nog met ‘n chip op hulle skouer rond daaroor. Ek dink jy weet waarna ek verwys.

  • 81. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 2 : 50

    Roof Leser

    Dan antwoord jy jou self moet nie alles vir soetkoek op eet wat jy lees nie. Ek is seker dat as daar weer n hofsaak gehou sou word met bewyse teen of vir of die duitsers die moorde gepleeg het sou hulle by die selfde slot som weer uit gekom het. Al kom elke ou wat die teen deel probeer bewys by mekaar jy kan nie met die mense stry wat daar was en gesien het eerste haans wat daar gebeur het. Elke ou wat die ding bevraag teken is iemand wat nie eerste hanse kennis het wat self daar was nie.

    Nee wat jy sal die wereld moelik oortuig van die saak en die syfers dat dit baie was is geen twyfel nie en plus of minus n miljoen uit 4 miljooen is nog steeds n moerse klomp mense.

  • 82. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 2 : 57

    Roof leser

    Lank terug was daar n program op TV Word at War. As jy na daardie program gekyk het sou jy gesien het hoe die mense rerig by die duisende doodgeskiet was en die gaskamers. Daar was filim materiaal waar van die groot generaals persoonlik mense geskiet het en die ou was kwaat omdat van die breins op sy uniform gespat het.

  • 83. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 3 : 06

    Adrie

    Die jonger generasie wat met n chip op die skouer loop weet nie wat gebeur het nie. Dit is en was nog nooit iets wat jy dink jy oor moet spog of dink nou kan jy maak soos wat jy wil nie. Dit gee jou nie meer regte as enige iemand anders nie. In teen deel hulle moet eerder oppas dat hulle nie nou hulle self daar aan skuldig maak nie.

  • 84. Roofleser  |  Maart 11, 2008 om 3 : 06

    Ek sê nie julle moet saam stem nie maar dit bly interessant!

  • 85. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 3 : 09

    Rower

    Dit moet ek jou gelyk gee.

  • 86. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 3 : 11

    Roof leser

    Probeer inligting kry oor Napoleon Bonaparte dan sal almal hom as n held uit beeld maar ek dink hy was net soos Hitler n gemene mens wat die wereld wou oorheers.

  • 87. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 3 : 57

    Waar is almal nou weer?

    Drink julle sonder my?

  • 88. Giggelgat  |  Maart 11, 2008 om 4 : 00

    Hello da almal, hoezit?? Dit lyk na ‘n baie interessante onderwerp!

  • 89. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 4 : 02

    Giggel

    Gee ons dan asseblief jou opinie.

  • 90. Giggelgat  |  Maart 11, 2008 om 4 : 20

    Ag nee man sal more ek gaan nou eers huis toe!!

  • 91. Verons  |  Maart 11, 2008 om 4 : 22

    Nostradamus het mos vir Napauleone en Hister voorspel!
    En as jy gaan kyk na Napoleon kan dit hy wees en net so Hitler ook!
    Hitler het self gedink dat Nostradamus na hom verwys het!

  • 92. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 4 : 24

    Is daar niemand wat na vier werk nie.

  • 93. poplap  |  Maart 11, 2008 om 4 : 27

    hi almal,

    hoe gaan dit vandag met almal?

  • 94. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 4 : 27

    Ek is nog hier . . . soos altyd

  • 95. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 4 : 28

    Poppelop

    Goed en met jou? Lanklaas gesien?

  • 96. poplap  |  Maart 11, 2008 om 4 : 30

    hellooo, hoe gaan dit daai kant?

  • 97. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 4 : 33

    Blerrie Warm en daar?

  • 98. poplap  |  Maart 11, 2008 om 4 : 37

    reen katte en honde!!

  • 99. Adrie  |  Maart 11, 2008 om 4 : 38

    Jy lieg!! Kan ek kom kyk?

  • 100. Rooi Koos  |  Maart 11, 2008 om 4 : 42

    Poplap

    Waar reen dit Katte en honde??????

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: