Jou fix

Maart 6, 2008 at 9 : 54 83 Kommentaar

Soms het almal ‘n opkikkering nodig.  Daardie ekstra skop om jou op te tel en aan die gang te hou.  Daar hoef nie iets erenstig verkeerd te wees nie.  Jy is dalk net moeg, oorwerk of effens af.  Jy kan selfs net effens siek wees.  Of so kwaad dat jy slange kan vang, maar dan moet jy glimlag.

In my geval hang dit af wat die oorsaak is.  Ek haat dit om eerstens myself of ander mense teleur te stel.  Aggressiewe musiek help ook.  As ek moeg is, help dit om fisies besig te wees of om met mense te gesels.

Wat is julle quick fix?  Werk dit?

Miss Nats was reggewees met die laaste blogvraag.  Vandag se blogvraag:  Wie is Reginald Dwight?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Beseringstyd Vakansie bestemming

83 Kommentaar Add your own

  • 1. Multi  |  Maart 6, 2008 om 10 : 45

    hang af wat die probleem veroorsaak het – maar meestal is dit ‘n ou doppie wat help, ander kere is dit isolasie en musiek help ook om my op te beur.

    o ja!! EERSTE!!!!! Suckers!!!!! 😛

  • 2. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 7 : 04

    TWEEDE ! ! !

    As ek erg bemoerd is, help dit om aggesiewe musiek te speel baie hard, en terwyl ek met my weights oeffen en die punching bag slaan !!

  • 3. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 7 : 20

    Reginald Dwight is oom Elton John se regte naam !

  • 4. "Oubaas" (gawie)  |  Maart 7, 2008 om 8 : 02

    Sir Reginald Dwight!
    Sir Elton Hercules John CBE (born Reginald Kenneth Dwight on 25 March 1947) is an English pop/rock singer, composer and pianist.

  • 5. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 8 : 09

    more more julle

    Quick Fix
    al wat vir my werk is om daia aand in ‘n warmbad in te klim met kerse, kerse skep ‘n bja rustige atmosfeer,’n glas vol van my beste 4 nefies (4 cousins), rustige musiek en ‘n facial masker op my gesig!

    BLOG VRAAG
    gaan google dan sal jul uitvind!🙂

  • 6. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 8 : 11

    Reginald Kenneth Dwight is the birth name of Elton John. Elton John got his name by taking the first names of two of the bandmates he performed with in the mid-to-late sixties band, “Bluesology”. The bandmates in question are singer “Long” John Baldry, and saxophonist Elton Dean.

  • 7. Jannas  |  Maart 7, 2008 om 8 : 13

    More almal, net vinnig inloer – moet werk.
    As ek M&B (moeg & bemoerd) is neem ek Vitathion en luister Mantovani of die Three Tenors en partykeer ‘n ou CD met die naam ‘Afrikaanse Viool Liedjies’.
    Lekker dag vir almal, moet nou ry.

  • 8. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 8 : 30

    Ek het die antwoord uit my kop gekry… nie gegoogle nie….. !🙄

  • 9. Verons  |  Maart 7, 2008 om 8 : 41

    More julle!!
    Ek hoef ook nie te ge-google het nie maar ek is heeltemal te laat ek sien almal wat geantwoord het is reg!🙂

    As ek bemoerd is help dit om tussen my vriende te wees, hulle hoef nie te weet ek is omgekrap nie maar net om ‘n klomp strooi te praat en te lag help om my aandag af te lei! En dan voel ek ook sommer beter!😉
    Ek het al by ‘n paar mense gehoor as hulle die dag af is al wat hulle hoef te doen is om my geselskap op te soek, en two tieks voel hulle sommer beter!😀

  • 10. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 8 : 42

    @zoeks
    ja ja ja

  • 11. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 8 : 45

    Hallo Bruinogies !!!! ek is oud so ek weet amper alles uit experience ! 😛

  • 12. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 8 : 46

    @oom zoeks

    ek weet dit.dankie ek het vandag iets geleer!!!

  • 13. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 8 : 52

    Oom? nee so oud is ek ook nog nie !

  • 14. Multi  |  Maart 7, 2008 om 9 : 10

    oom Zoekoe!!!!
    WHAAAAAAAA HAAAAAAA HAAAAAAA!!!! 😆 😆 😆

    erken dit – jy het jouself wawyd vir daai een oopgelos…. 😛

  • 15. DEON  |  Maart 7, 2008 om 9 : 13

    More Zoekoe en Girls

    As ek bemoerd is loop ek bos toe sit my siel op ‘n klip langs my en praat my hart uit..
    Dit help ook vir jipsheid waaraan ek ly…

    Luister ook instrumenteule musiek klip hard..

  • 16. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 9 : 16

    Hallo Deon !

    Ek praat darm nog nie met myself soos jy en bruinogies nie !

    Multi – Hi da skat 😀

  • 17. DEON  |  Maart 7, 2008 om 9 : 21

    Zoeks

    Hulle is besig om jou uit te haal moenie nou vir my en B O uitgee vir ‘n toffie nie…Oom:-)

  • 18. Miss Nats  |  Maart 7, 2008 om 9 : 26

    Hello julle!

    My vinnige fix… om ‘n lekker kas ek bedoel bottel wyn te kry en dan my saam my suster te kuier. Sy is my quick fix!!!

    Ek kan haar enige iets vertel, en voel altyd beter na die tyd.

    As ek moeg is… dan MOET ek slaap, ongelukkige help niks anders nie… ek kan nogal moeilik raak as ek nie slaap nie!

  • 19. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 9 : 33

    Maar ek kan mos nie alleen suffer nie…😮

  • 20. Samantha Q  |  Maart 7, 2008 om 9 : 33

    MIRRAG MAAIKIES!!!!

    @ Deon

    *fluister* Jou hele pedigree op die vorige blog is af hoor!

  • 21. Samantha Q  |  Maart 7, 2008 om 9 : 37

    O ja… oori topic

    Ek het ‘n opname op my foon wa my kjind ‘n oulike liedjie sing! As ek erg bemoerd is dan luister ek na daai ou stemmetjie

    Vir die wat nie weet nie……. my se kjind was doof tot 22 Julie 2006.

  • 22. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 9 : 37

    Hallo Miss Nats hoe gaan dit? 😀

  • 23. Miss Nats  |  Maart 7, 2008 om 9 : 43

    @ Zoekoe
    Hello!!! Help nie om te kla nie dankie!
    En met jou?
    😀

  • 24. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 9 : 44

    HALLO ASTRO 😀 😀 gaanit?

  • 25. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 9 : 45

    Nats, nee wat geen vars klagtes van my kant af nie…. dis so ‘n pragtige mooi sonskyn vrydag ! !

  • 26. Samantha Q  |  Maart 7, 2008 om 9 : 49

    HEY!!! OOM ZOEKELS!!! Ga gud en met oom❓
    😉

  • 27. Miss Nats  |  Maart 7, 2008 om 9 : 52

    @ Zoekoe
    Dis omtrent ‘n lekker vars oggend… hie by my is da so ligte koel briesie in die lug! Nogal lekker hou my wakker😉

  • 28. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 9 : 54

    Oom… gmpf !!! nou voel ek eers oud…ek voel amper 30 !!!!😯

  • 29. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 9 : 56

    Nats, die offies hier het central AC, so ek kan nie die lekke vars (stad) lug daarbuite geniet nie .

  • 30. Samantha Q  |  Maart 7, 2008 om 10 : 03

    Oom Zoeks

    Ma oom IS mos oud!!

  • 31. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 10 : 04

    Oud, maar nogie naby koud nie !! 😉

  • 32. Bos  |  Maart 7, 2008 om 10 : 08

    Ek doen of beadwerk, of ek gaan klim in n lekker bad of ek luister musiek. As ek nog op ons plaas gebly het sou ek gaan perd ry het. Was altyd vir my lekker om net my perd sy kop te geen en tussen die berge op en af te jaag …

  • 33. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 17

    @ oom zoekoe
    ek antw my nogi self trgi.ja jy is my oom. ek betoon net respek vir oom. jy is mos stokoud!!

  • 34. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 21

    @bos

    is jy bja goed met beadwerk??

  • 35. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 10 : 22

    Stok oud ? 😯

  • 36. Bos  |  Maart 7, 2008 om 10 : 24

    @ BO

    Nie te vrot nie, maar doen dit maar net eintlik vir myself. Het al vir n paar mense gemaak wat my hangertjies gesien het en enso.

  • 37. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 24

    @zoeks
    jip kan j nie lees nie? ja oud-oud

  • 38. DEON  |  Maart 7, 2008 om 10 : 25

    Sam Q jy’s ‘n engel my engel..

  • 39. Bos  |  Maart 7, 2008 om 10 : 26

    @ BO

    Nie te vrot nie, maar doen dit maar net eintlik vir myself. Het al vir n paar mense gemaak wat my hangertjies gesien het en enso.

  • 40. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 30

    @bos
    ekt so bja mooi horlosie wat van bead werk gedun is.maar die lyntjie wat als vashou het gesnap en, ek kani bead werk duni

  • 41. Bos  |  Maart 7, 2008 om 10 : 35

    @ BO

    Is dit rek, tou of vislyn wat gebruik is?

  • 42. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 36

    @bos
    dink vislyn

  • 43. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 39

    @oom zoekels

    hoekom so stil?? het ek per ongeluk jou ego geknak??

  • 44. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 10 : 42

    Bruinogies…. My Ego is baie sterker as dit. Ek is nie meer kind soos jy nie… ek kan dit handle !! 😀

  • 45. Bos  |  Maart 7, 2008 om 10 : 43

    @ BO

    In jou dorp moet daar erens n bead shop wees. Vat jou horlosie soontoe en laat hulle hom regmaak of jou wys hoe om dit te doen. Elke persoon kan beadwerk doen, en as jy kunstig is net soveel beter want dan maak jy sommer chop chop jou eie designs!! Begin klein, met n hangertjie of iets, en jy sal sien, jy sal vinnig hooked wees …

  • 46. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 10 : 44

    Bruinogies, as ek oom is dan is meeste mense hier vir jou oom en tannie, want meeste hier is selfs ouer as ek 😀 😀

  • 47. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 46

    @zoekels
    ek freak jou net uit!!! moeni so touchy wesi!

    @bos
    ons ou droë dorp?? al wat hul my hier kan leer is om mense te vermoor!!!

  • 48. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 10 : 49

    Jy sou gelaaik het as ek meer touchy was 😉

  • 49. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 51

    @zoeks

    niks keer jou nie! gaan groot of gaan huis toe!

  • 50. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 10 : 54

    Ek IS groot B O !!!! en ek meen nie net my bek nie ! 😎

  • 51. bruinogies  |  Maart 7, 2008 om 10 : 58

    @zoekels
    het j al uitgevind wat facebook is?

  • 52. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 11 : 04

    Nee, ek het nie…. daarrie website is te stadig na my liking !

  • 53. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 11 : 07

    Waar is al die grootmense vandag? werk julle biekie ?

  • 54. Samantha Q  |  Maart 7, 2008 om 11 : 38

    Ag jirritjie tog!!!! Ek is nou skyn befok!!! Die fokken drol tune my mos dat ek nie aan voertuie mag werk wat ingevoer was nie!!! Dom drol vigeet dat die stupid goed almal van JAPAN af kom en dit uit EEN donnerse fabriek! Stjoepid moer!!

    @ Deon

    Jy moet virri miesies sê danq!😉

  • 55. Salomè  |  Maart 7, 2008 om 12 : 01

    More Almal!!!

    Ek het meer as een quick fix.
    Altyd eerste ‘n groot vet druk van Liefie (ons noem dit “Magic trek” – dit werk vir die kinders ok)
    Lekker op en wakker harde musiek.
    Tuin natspuit.

  • 56. Salomè  |  Maart 7, 2008 om 12 : 03

    “Oom Zoek” (Hahaha)

    Ons ry vandag De-Voetpadkloof toe vir ‘n Gemeentekamp. Dis altyd baie pret.
    Dit gaan definitef hierdie naweek my “fix” wees.

  • 57. Salomè  |  Maart 7, 2008 om 12 : 03

    Samantha
    Ek dink jy moet saam kom – jy het meer as ‘n fix norig.

  • 58. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 12 : 22

    Hallo Salomè. Ek het ‘n stywe dop of 6 nodig ! !

  • 59. DEON  |  Maart 7, 2008 om 12 : 29

    Oom Zoekoe

    Dis ‘n kerk kamp kom vang liewer vis saam my dan kan ons ‘n knertsie ook kap nou en dan..

  • 60. Verons  |  Maart 7, 2008 om 12 : 38

    Deon
    Het jy al Multi si blog gaan kuier?
    As ek so na jou kyk sal jy jou gate uit geniet!

  • 61. DEON  |  Maart 7, 2008 om 12 : 42

    Verons

    Ek is ‘n man hoe kom ek by Multi se blog uit? Moet sy my nie invite nie?

    Ek en Multi het so klein biekie geflirt ma ek is maar versigtig nou nou word ek gemoer…

  • 62. *lilly*  |  Maart 7, 2008 om 12 : 45

    Dagse almal

    My fix is ook musiek en om besig te bly. Dit werk altyd vir my.

    So hoe gaan dit nog met jul mensies

  • 63. *lilly*  |  Maart 7, 2008 om 12 : 50

    A3

    Girl my adres het verander hoor. Ek, die blond, het my password vergeet. Leka stupid ne. Ek het jou invite maar ek sien niks gebeur nie. catelinne@gmail.com

  • 64. *lilly*  |  Maart 7, 2008 om 12 : 53

    Ag nee toggie

    Wil dit nou vir my lyk of ek met myself praat. Waar is jul klomp

  • 65. *lilly*  |  Maart 7, 2008 om 1 : 06

    O ja op die vraag oor Reginald Dwight

    Die volle naam is Reginald Kenneth Dwight

    Dis Elton John se geboortenaam A3. Hy het die naam ‘gekry’ deur 2 van die lede van die band Bluesology se name te vat en saam te meng. Die name was ‘Long’ John Baldry en Elton Dean. Hy was deel van die band in die sestiger jare.

  • 66. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 1 : 11

    Deon gaan click op my naam, dan sal jy by my blog uitkom, en dan sal ek die link na Multi se blog vir jou daar opsit !

  • 67. *lilly*  |  Maart 7, 2008 om 1 : 11

    Ek sien nou eers meestel van jul het klaar die antwoord op Reginald beantwoord en nou lyk dit of ek ‘n na-aaper is. Wel ek is nie. My musiek kennis kry ek van my ma af.

    Wie ken vir omd? Wavoor staan omd?

    In watse sepie het Kylie gespeel voordat sy begin sing het? Wie was in die sepie haar geliefde wat later toe ook ‘n sanger geword het? En watse 2 liedjies het haar bekend gemaak?

  • 68. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 1 : 15

    OK nevermind !!

  • 69. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 1 : 16

    OMD is orchestral manouvres in the dark !

  • 70. *lilly*  |  Maart 7, 2008 om 1 : 19

    Google?

  • 71. Verons  |  Maart 7, 2008 om 1 : 24

    Deon gaan kliek op Multi se naam of sommer op Zoekoe sin sien ek!
    Lilly
    Weet nie waarvoor staan omd maar is dit nie ‘n band nie?
    Kylie het in Neighbours gespeel en ek dink die ou saam haar was Jason Donavan en hulle was ‘n paartjie vir lank gewees ook
    Ek weet net van een liedjie locamotion weet nie wat is die ander een nie

  • 72. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 1 : 25

    Nee Lilly, ek is net baie oud… ken hulle musiek, laaik hulle musiek baie !

  • 73. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 1 : 26

    Enola gay onder andere !

  • 74. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 1 : 28

    Dis maar lekke stil hier vandag seker oordat dit vrydag is… 😐

  • 75. Verons  |  Maart 7, 2008 om 1 : 34

    Zoeks is seker maar so mar ek sien julle kuier lekker op Multi se blog!!😉

  • 76. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 1 : 36

    Haai Verons, rooflees jy tog nie daar nie ? 😉 😉

  • 77. *lilly*  |  Maart 7, 2008 om 1 : 45

    Zoekoe

    Ek is self mal oor hul musiek. My favorite is maid of orleans.

    Verons

    Jy is ‘n slim entjie mens jy hoor. Die ander een was I could be so lucky. Baie baie nice song

  • 78. Verons  |  Maart 7, 2008 om 2 : 01

    Zoeks ek kuier ook mos daar of het jy vergeet??

  • 79. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 2 : 06

    Jou nie onlangs daar gesien nie Verons 😉

  • 80. Verons  |  Maart 7, 2008 om 2 : 24

    Zoeks……. hmmmmmmmmmm dink jy?😉

  • 81. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 2 : 33

    Hoe nou V ? alias?

  • 82. Verons  |  Maart 7, 2008 om 3 : 13

    Zoeks😉

  • 83. Zoekoe  |  Maart 7, 2008 om 3 : 15

    😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: