Tillie-Lief

Maart 5, 2008 at 1 : 16 16 Kommentaar

Vir al my bloggervriende, die dag het uiteindelik gekom.  Tillie-Lief het sopas uit haar ma gekruip.  Sy weeg ‘n volle 2.33 Kg. 

Tillie-Lief

Jou harte dief

 

Ouers som

Baie welkom

 

Liefdeskind

Ons Hart se punt

 

Ons plesier

Gunsteling gier

 

Bloggers skat

Onder ons blad

 

In bede

Nooit vergete

 

Kan nie wag

Geboortedag

 

Sonder Naam

Bind harte saam

 

Tillie-Lief

Ons harte dief 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ligter Onderwerp Beseringstyd

16 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  Maart 5, 2008 om 1 : 21

    Dis ‘n mooi gediggie !! 😉

  • 2. Adrie  |  Maart 5, 2008 om 1 : 22

    Kan ons dalk hierdie blog reserveer vir gelukwense aan Tilla, as julle nie omgee nie.

  • 3. Bos  |  Maart 5, 2008 om 1 : 24

    Wragtig pragtig!!!
    @ *MATHILDA*

    Ek is so bly, ek huil eintlik en dit is nie eens myne nie … Baie, baie geluk!!!

    I wish you luck!!
    I wish you Joy!!
    I wish you first a baby boy
    But when that hair begins to curl, I wish you then a baby girl!!!

    Ons kan nie wag om haar te sien nie!!!

  • 4. Zoekoe  |  Maart 5, 2008 om 1 : 24

    Baie Geluk Mathilda, mag jy net vreugde geniet !

  • 5. Multi  |  Maart 5, 2008 om 1 : 27

    Tilla
    baie baie geluk materkie – soek jy nog room?? 😛

  • 6. Adrie  |  Maart 5, 2008 om 1 : 30

    Bos

    fluister

    Moet nie vir iemand se nie, ek moes ook baie vinnig ‘n traan pik

  • 7. Miss Nats  |  Maart 5, 2008 om 1 : 32

    BAIE BAIE BAIEBAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BBAIE BAIE BAIE AIE BAIE
    BAIE BAIE BAIEBAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BBAIE BAIE BAIE AIE BAIE
    BAIE BAIE BAIEBAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BBAIE BAIE BAIE AIE BAIE
    BAIE BAIE BAIEBAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BBAIE BAIE BAIE AIE BAIE
    BAIE BAIE BAIEBAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BBAIE BAIE BAIE AIE BAIE
    GELUK!!!!

    VIR JOU EN MANLIEF!!!!

    JAMMER EK SKREE OP JOU, MAAR EK IS BAIE BLY VIR JULLE EN SODAT JY MY KAN HOOR DA DOER ANNER KANT!!

    MAG JULLE NET GELUK EN VREUGDE HE VIR DIE TOEKOMS!

    LOVE YA!

    XXX

  • 8. Adrie  |  Maart 5, 2008 om 1 : 55

    Tilla en Engelsman

    Baie geluk met die kleinding. Ek, met my fietspomp en al, is skoon bewoe. Mag julle altyd raad met die meisiekind he, mag sy julle baie vreugde en min grys hare gee. Sy is die verening van julle liefde, mag dit altyd sterk bly soos nou.

    Tilla-Plig en Tilla-Terror, baie geluk met julle sussie. Hoop julle geniet haar baie.

    Tillie-Lief, onthou altyd dat jy ‘n baie spesiale mensie is.

    Kloon, onthou TL is my kind as sy klaar gespeen is.

  • 9. Erns  |  Maart 5, 2008 om 2 : 02

    Tilla

    Baie geluk met baba se aankoms hoop sy bring net vreugde vir julle

  • 10. Nella  |  Maart 5, 2008 om 2 : 30

    Hallo Tilla-mamma

    Ag ek kuier nog nie lank hier nie – en was nie by die party nie – maar ek het sommer hoendervleis gekry – baie baie geluk met jou mensie en voorspoed met die pajamadrills – maar ek weet sommer sy gaan ‘n soet ou dingetjie wees – met soveel van ons wat op haar gewag het gaan sy net ‘n plesier wees. Baie geluk aan jou man ook en die ander kindertjies moet haar vrot bederf😛

  • 11. *lilly*  |  Maart 5, 2008 om 2 : 42

    Ag te oulik ek se jou

    Geluk girl en mag die klein ding net vreugde aan jul bring

  • 12. Val  |  Maart 5, 2008 om 3 : 00

    Tilla

    Baie geluk met julle grootste geskenk van God en mag sy vir julle net baie vreugde en liefde gee.

    Ek is so jaloers

  • 13. Verons  |  Maart 5, 2008 om 3 : 39

    Tilla kjind
    Baie baie geluk hoor!! Gee vir my kleinkjind ‘n lekker drukkie en soentjie van haar “ouma” af!!
    Ek weet sy gaan net een groot vreugde wees vir julle!!
    ♀ ♪♪ ♫ ♪ ☼ ♥♥♥♥

  • 14. Sweetness  |  Maart 6, 2008 om 7 : 51

    Baie baie geluk Tillatjie

    Mag sy vir jou baie geluk bring. Geniet haar

  • 15. Salomè  |  Maart 6, 2008 om 8 : 04

    Ek het gister al geluk gesê, maar ek moet dit darem vanmore amptelik op Tillie-lief se eie blog doen.
    Ek weet jy gaan haar sommer baaaaaaie geniet.

    Nou gaan ek definitief Cremora tert maak!!!
    Julle mag nie sonder my by Tillie-lief gaan kuier nie!!!!

  • 16. neykie  |  Mei 29, 2008 om 9 : 14

    Is dit nou so erg? Dis ‘n pragtige gedig…. he-he

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: