Beseringstyd

Maart 5, 2008 at 8 : 41 107 Kommentaar

Dit is seker iets waaroor almal iets kan sê.   Moenie vir my vertel jy het nog nooit seer gekry nie. 

Wat was jou hardste val, letterlik bedoel ek?  Was jy al raak geskiet of moet ek eerder vra was jy nog nooit geskiet nie?  Het jy al iets geskeur, gekraak of gebreek?  Is dit sport beserings of is jy sommer net lomp.  Het jy nog al jou tande?  Iets waaraan ek nie gedink het nie?

Ek kan amper sê al die bogenoemde.  My handelsmerk is ‘n nerfaf knie.  Ek het ‘n week of 2 terug nog een gehad.  Ek het darem nog al my tande.  Ek het my knie al redelik erenstig beskadig met ‘n kombinasie van lompheid en sport.  Ek het my regter kleintoontjie in sport gebreek.  Nadat ek in ‘n muur vas gehardloop het, het ek nie ‘n vel op my gesig oorgehad nie.  Ek het al ‘n gekraakte skedel gehad, weereens ‘n muur wat voor my ingeloop het.  Was al deur ‘n kar raak gery, dit het die ligmente in my linker elmboog geskeur.  Ek het ‘n hele streepsak vol blou oe gehad.

Julle beurt en moet nou nie skaam wees nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Tillie-Lief Jou fix

107 Kommentaar Add your own

  • 1. "Oubaas" (gawie)  |  Maart 6, 2008 om 7 : 29

    More more.

    Jong so 4 jaar terug, toe ek nog gedrink het, het ek en aand op ‘n kombuisvloer gegly en teen ‘n stoel geval en 2 ribbes gebreek en nog een gekraak. Dit was baie eina. Ek moes vir 3 weke regop sit en slaap want ek kon nie uit die bed uit opstaan nie!

    Tande? Ja, ek het die ook al verloor. Nee wat ek het dit sommer lankaaaaal terug laat trek. Ek dink dis 22/23 jaar terug. My dogter was nog baie klein daardie tyd.

    Lekker dag vir almal.

  • 2. Multi  |  Maart 6, 2008 om 7 : 58

    Hallo hallo!

    gebreekte tone en vingers – sport en lomp
    gbreekte arm en voet – sport en lomp
    endelose valle en stukende tone, kniege en maer meries. – dis maar die loop van die lewe
    3 fuis gevegte wat gelei het tot ‘n blou oog en gebreekte vinger. – dit was meer om my eie trots te beskerm toe ek nog op skool was.
    2 keer aangerand en 1 keer geskiet.

    ek het nog al my eie tande.

  • 3. Salomè  |  Maart 6, 2008 om 8 : 05

    More Almal!!!

    Aag beseringstyd is ‘n baie lang storie en ek moet nou besig raak. Sal later kom uitbrei.

  • 4. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 8 : 21

    Hallo julle !!!

    Ek het nog nooit ‘n been gebreek nie, net eenkeer my regtervuis erg beseer op ‘n asshole se tand…. Blou oe (hulle is anycase blou) linker knieg ligamente geskeur, en ek het nog al my eie tande, sonder enige cavities.

  • 5. Samantha Q  |  Maart 6, 2008 om 8 : 29

    Ek dink die ergste vir my was die raak geskiet wees. Nie die skiet self nie, maar die feit dat ek nie geweet het ek is raak geskiet nie. My vriendin het bo op my geval (dood) en ek het net geworry oor haar. Toe die ambulans opdaag, vra die outjie my of ek oraait is omdat ek net die ene bloed was. Hy ondersoek my toe net om seker te maak alles is shap. Met ‘n groot skok kom hy toe agter dat ek in my regter sy raak gekiet was en dat ek al baja bloed verloor het.

    Snaaks genoeg het ek nokkol gevoel TOT die bliksem vir my gesê het eks raak geskiet! EINA!!!

  • 6. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 8 : 37

    Hel maar die dames hier is rof… twee wat al geskiet is… en mense sê ek is ‘n bakleigat ! 😀

  • 7. Miss Nats  |  Maart 6, 2008 om 9 : 04

    Hello julle!!

    Ek is een van die gelukkiges wat nie raak geskiet is nie…. touch wood!

    Ergste besering – Toe ek by trappe afgeval het… was baie eina, my rug is nou nog seer. En toe na my motor ongeluk het ek weer my rug bietjie seer gemaak.

    Verder niks gebreek of gekraak nie… touch wood!

    Tande – Verstand tande is uit… verder almal net bietjie skeef!

  • 8. Samantha Q  |  Maart 6, 2008 om 9 : 06

    Skies! My se maniere by my se huis vigeet!

    MORE MAAIKIES😆

  • 9. Miss Nats  |  Maart 6, 2008 om 9 : 10

    More Tweeling se Drieling!!

    Hoe lank terug was jy geskiet? En wat is die storie agter die storie as ek mag vra?

    @ Multi
    Selle vir jou vriendin, wat het gebeur?

    Maak my hart seer dat dit ‘n alle daagse ding is…

  • 10. Verons  |  Maart 6, 2008 om 9 : 21

    More julle!
    Die flippen ding sê ek post te vinnig nou moet als van voor af tik!! TSK!!
    Ek het ‘n vinger gebreek (netbal) en ‘n enkel op ‘n trampolien 2 weke voor die N-Tvl swemkampioenskappe!

    En so 5jaar terug was ek involved met so ‘n fuck-nut (Sam het hom al gesien) wat baie hardhandig was en het niks daarvan gedink om my rond te stamp nie!
    Een nag (na ek hom vroeër in sy moer in gestuur het) word ek wakker in die hoek van my kamer en ek voel net hoe word ek geskop en geslaan! Kan nie veel onthou nie maar ek onthoy wel ek het bygekom en toe slaap die fuck-nut in my sitkamer op die bank (hy het ‘n sleutel van my woonstel gehad) al wat ek aan kon dink is dat ek by ‘n dokter moet kom ek is toe hospitaal toe en moet my nie vra hoe ek daar gekom het nie want toe ek 2 dae later onslan is kon ek glad nie bestuur nie (ek moes iemand kry om my te haal) want ek het 2 ribbes gebreek en ‘n 3e gekraak my kakebeen was gekraak en ek was vol blou kolle van kop tot tone!!
    Ek het natuurlik die donner dieselfde nag nog laat toesluit!

  • 11. Samantha Q  |  Maart 6, 2008 om 9 : 28

    My drieling se tweeling

    My vriendin se pa was leier van die Mafia bende en het ‘n hele paar mense dood geskiet. Die aand voor ek by ha gaan kuier het, het een van die Mafia bende ‘n ander bende lid doodgeskiet. Ek was in Std 9 en dit was skool vakansie. Anyhow…. Ek het by ha gaan kuier en toe ek oppad huistoe is staan ons eers by die hek en kak praat. Volgende oomblik kom daar ‘n wit Golf verby gejaag ek skiet laat die kak wit sit. Syt bo op my geval en ja…….. Bob’s your uncle

  • 12. DEON  |  Maart 6, 2008 om 9 : 32

    Wat alle vrouens van mans moet weet

    Die aap is uit die mou! Vrouens hoef nie langer te wonder oor wat mans dink nie. Die volgende 25 punte geld vir meeste mans.

    Seks – mans is altyd gereed daarvoor, enige tyd, enige plek.
    Kort broekies en hardloopskoene – dra dit so gereeld as moontlik, mans hou daarvan.
    Kaal skouers – wie het ooit gesê ‘n vrou se skouers moet bedek wees.
    Jaagduiwels – as jy dink hy ry nou te vinnig dan wil jy nie sien hoe dit gaan wanneer jy nie in die motor is nie.
    Maklik – as jy van my hou, moet dit nie vir my moeilik maak nie.
    Inkopies – marteling, nie ‘n plesier nie.
    Verkeerd – sê gerus wanneer ek verkeerd was, maar net EEN keer.
    Badkamer – wanneer ek op die toilet of in die bad ontspan wil ek NIE ‘n gesprek deur die deur voer nie.
    Jy – dit is van wie ek hou, nie jou suster of daai ougat vriendin van jou nie.
    Vriende – my vriende is myne en aanvaar dit so. PUNT!
    Grimering – daar is iets soos te veel, onthou jy is ‘n vrou, nie ‘n hanswors nie.
    Rugby – gesprekke is nie moontlik terwyl die wedstryd aan die gang is nie, wag tot rustyd of wanneer iemand beseer is. Een woord tel ook as ‘n gesprek.
    Aanwysings – ek vra nie hiervoor nie, want ek hou van bestuur.
    Masturbasie – dis oefening om in vorm te bly vir jou.
    Geluide – geluide is meer as welkom wanneer jy ‘n orgasme ervaar.
    Voorgee – ons weet wanneer daardie orgasme nie werklik is nie.
    Leuens – ek lieg net om jou beter te laat voel oor jouself, daar is werklik niks meer daaraan nie.
    Intelligensie – ek twyfel oor joune wanneer jy kwaad raak oor klein dingetjies.
    Werk – wanneer jy my by die werk bel luister ek nie, ek werk.
    Voorkoms – sê gerus wanneer ons goed lyk, moet net nie die woord “oulik” gebruik nie.
    Fliek – jy kan kies watter een, indien jy ‘n BAIE goeie rede het.
    SMS – mans hou nie van SMS-gesprekke nie, tensy die woord “kaal” daarin voorkom.
    Voedsel – ons hou van jou kos, veral as jy dit maak soos ons daarvan hou.
    Onthou – nee, mans kan nie gesprekke onthou nie, hulle is mans, nie bandopnemers nie.
    Uitgaan – hy is juis lief vir jou omdat jy besef hy moet van tyd tot tyd alleen saam met sy vriende uitgaan.
    Seks – enige tyd, enige plek … of was dit al op die lys.

  • 13. Miss Nats  |  Maart 6, 2008 om 9 : 43

    @ Sam Q
    Eish! Op so jong ouderdom geskiet… weet nie wat om te sê nie.

    @ Verons
    Darem was my pa Steve nie so wild nie… laat ‘n man weer so aan ma slaan!!! Ma het darem nou meer kinders as 5 jaar terug, ons sal hom ‘n ding of twee wys!!!

  • 14. Samantha Q  |  Maart 6, 2008 om 9 : 47

    @ Deon

    Kan ons jou ID nommer ook kry?

  • 15. Miss Nats  |  Maart 6, 2008 om 9 : 50

    @ Verons
    My score was 11 uit 25.

  • 16. DEON  |  Maart 6, 2008 om 9 : 54

    Oeps

  • 17. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 10 : 00

    Sjoe dis erg Sam….😯

    Ja Verons, ons sal enige man wat aan jou tik na my parkie toe vat en met hom gesels – old style !!!

  • 18. Verons  |  Maart 6, 2008 om 10 : 04

    Ja nee Miss Nats daai ou het sommer die dorp vir baie lank verlaat hy het agtergekom dat niemand met my mors nie!
    Ek sien hy is nou weer terug want hy hang weer in die omgewing rond maar gelukkig los hy my uit……

  • 19. Samantha Q  |  Maart 6, 2008 om 10 : 04

    @ Drieling se tweeling

    Watse score?

  • 20. Verons  |  Maart 6, 2008 om 10 : 05

    Sam check jou mail!!!

  • 21. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 10 : 05

    Daar lê jou hele pedigree Deon vir almal om te sien….😛

  • 22. Verons  |  Maart 6, 2008 om 10 : 07

    Dankie Zoeks ek sal daai een in gedagte hou maar ek dink nie weer dat hy weer sal traai nie!!

  • 23. DEON  |  Maart 6, 2008 om 10 : 09

    Dis nou ‘n kak ene….hoe kry ek dit af?

  • 24. Miss Nats  |  Maart 6, 2008 om 10 : 10

    @ Verons
    As hy weet wat goed is vir hom loop hy sulke wye draaie om jou en kyk af grond toe!!!!

    @ Deon
    Ons kort nou net ‘n foto!!🙂

    @ Sam
    Ma het ‘n e-pos gestuur waar hulle jou toets… da is 25 vrae en ek het maar 11 gekry.

    HOOR HOE MOOI SING MY PA!!!!!!!!

  • 25. Verons  |  Maart 6, 2008 om 10 : 11

    @ Deon eish man…..😳
    Jy moet mooi kyk as jy copy en paste!😛

  • 26. Samantha Q  |  Maart 6, 2008 om 10 : 11

    @ DEON

    Die ousie gaat hom nou afhaal. Moetie worry nie!

  • 27. Miss Nats  |  Maart 6, 2008 om 10 : 12

    @ Deon
    E-pos Adrie en vra haar om dit vir jou af te haal… amaal3@gmail.com

  • 28. Miss Nats  |  Maart 6, 2008 om 10 : 23

    Los Angeles – Patrick Swayze only has five weeks to live, it has been claimed.

    The Ghost actor is reportedly suffering from a particularly vicious form of pancreatic cancer which has now spread to his other organs, and is not responding to treatment.

    After being diagnosed with the disease in late January, Patrick – who is a fully qualified pilot – has been flying his private Beechcraft aeroplane to Stanford University’s highly-respected cancer centre in Palo Alto, California, for radical chemotherapy.

    However, the three doses of chemotherapy failed to significantly shrink the tumour, and doctors have now told the 55-year-old to prepare for the end, according to the National Enquirer magazine.

  • 29. Erns  |  Maart 6, 2008 om 10 : 32

    Hi almal

    Nats ek het dit op die nuus vanoggend gesien hy lyk nogal goed vir ‘n 55jarige ou as ek my nie mis gis nie het hulle iets gese van die publisher het die rumour ontken

  • 30. DEON  |  Maart 6, 2008 om 10 : 33

    Gelukkig is julle mooi normaal en kan maar my alles sien net bly dit het nie op die Jac blog gebeur nie……..

  • 31. Erns  |  Maart 6, 2008 om 10 : 37

    When I got home from work last night, my wife demanded

    that I take her out to some place expensive……………. …

    So I took her to a petrol station !!!!!!!

  • 32. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 10 : 39

    Ons is dalk nie so normaal soos jy dink nie Deon 😉 😉

  • 33. Erns  |  Maart 6, 2008 om 10 : 40

    Die vrou se man werk nagdiens en haar “boyfriend” is die nag saam met haar in die bed. Buite reën dit dat dit vrek. Vroeg die oggend hoor hulle haar man kom vroeër as verwag terug. Die “boyfriend” skrik hom dood en spring sommer kaalgat deur die venster – en buite reën dit nog steeds.

    Hy land op die sypaadjie tussen ‘n klomp manne wat vroegoggend draf. Hy hou kop en draf sommer saam. Later vra die een ou “Draf jy altyd so kaal?”

    Sê hy “Ja dis gesond en goed vir die liggaam”. Later vra die ou weer

    “Draf jy altyd met ‘n kondoom?” “Nee” sê hy “net as dit reën”.

  • 34. Erns  |  Maart 6, 2008 om 10 : 42

    Deon

    wat is jou definiesie van normaal

  • 35. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 10 : 47

    more more julle

    hahaha myne was toe ek met my 125cc scooter op ‘n hond afgejaag het!!lekker stupid gewees!
    ekt nie my helmet vas gemaak nie.ekt beserings opgedun en bja skrape en my knieg bja seer gemaak.sukkel vandag nog met my knieg.

    @adrie
    o.ja en my motor ongeluk.bekenbeen beseer! jy het die pic’s gesien.

  • 36. DEON  |  Maart 6, 2008 om 10 : 50

    Erns

    Normaal is vir my mense wat enige onderwerp kan vat en die hoender deur sy hol ruk…en ek is een van julle

  • 37. Erns  |  Maart 6, 2008 om 10 : 50

    My ergste was op laerskool my stiefpa het met my fiets se brieke gepeuter ek het huis toe gejaag na skool was de joos in vir my sussie net vor die huis trek ek die briek (voorste een) en die fiets gooi my bo oor het ‘n bomalakies gemaak en jy het net boeke en als gesien trek ek het so baie seer gehad kon vir ‘n week amper nie loop nie

  • 38. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 10 : 52

    @deon

    trust net jouself!!!hier is bja rooflesers wat bq getik in hul koppe is!

  • 39. DEON  |  Maart 6, 2008 om 10 : 58

    Roof lesers!!!sies man dis nes perv..
    Gelukkig het ons ‘n *tjie en Adrie wat hulle sal hard moer met ‘n graaf..

  • 40. DEON  |  Maart 6, 2008 om 11 : 02

    He he ek gaan roof lees ook daar by Jac maar daar gaan fokkel aan nie!!

  • 41. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 11 : 04

    @deon is j deurmekaar?

    Roof lesers!!!sies man dis nes perv..
    Gelukkig het ons ‘n *tjie en Adrie wat hulle sal hard moer met ‘n graaf..

    He he ek gaan roof lees ook daar by Jac maar daar gaan fokkel aan nie!!

    dit maki sini???

  • 42. DEON  |  Maart 6, 2008 om 11 : 05

    Nou is almal se bekke stil het julle na ‘n nuwe blog toe gegaan?
    Of chat julle nou weer op Jac se blog?

  • 43. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 11 : 10

    Ons is maar hier rond . . .

  • 44. DEON  |  Maart 6, 2008 om 11 : 10

    Bruinogies

    Ek voel biekie ontbloot nou dat al my detail so mooi op my copy & paste poging is….ek doen dit nie weer nie…
    Ek het dit eintlik uitgestel om iets van my te vertel…maar nou ja nou weet julle omtrent alles ek gaan net maak of ek fokkel weet as iemand my bel..

  • 45. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 11 : 13

    Wat maak sin in die lewe B O ?

  • 46. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 11 : 13

    @deon
    lol wees net volgende keer versigtig! adrie is bja streng op personal info.

    @zoeks
    hallo ou mater!!
    hoe gaan dit?

  • 47. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 11 : 14

    Hi Bruinogies…. gaan goed dankie en met jou ?😀

  • 48. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 11 : 15

    @zoeks

    punt ini wind dankie.
    el het geen werk om te doen vir vandag nie.

  • 49. Erns  |  Maart 6, 2008 om 11 : 19

    BO

    Ek ook nie ek sit nou en kyk wat op die blogs aan gaan maar dit lyk maar stil oorals

  • 50. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 11 : 20

    Dan sê jy dit nogals hard op ook bruinogies 😆

  • 51. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 11 : 21

    @erns

    wel ek gaan gou ry om biltong te gaan koop.praat later weer!
    tata

  • 52. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 11 : 21

    @zoeks

    mannetjie jy moet jou gedra!

  • 53. Erns  |  Maart 6, 2008 om 11 : 27

    BO

    Bring vir my ook saam sonde vet samblief

  • 54. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 11 : 28

    Waaat? what I do? eks anycase te swaar om gedra te word ! 😉

  • 55. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 11 : 52

    eks trg.

    @erns
    gaan nou vir jou stuur

    @zoeks
    het j al gehoor van ‘n laaigraaf ding.hul gebruik dit opi myn.dit sal jou kan dra.

  • 56. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 12 : 05

    😦😦

    ek praat met myself!!!

  • 57. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 12 : 06

    Wat het ek aan jou gedoen bruinogies om so gehaat te word deur jou ? ? ?😦

  • 58. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 12 : 11

    @zoekie

    jy praat snert man!!! ek haat jou nie!! jyt gese jy is te swaar om gedra te word en toe freak ek jou net uit!!!
    werk j vandag?

  • 59. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 12 : 13

    My Oupa wat 89 was het ook so met homself gepraat….. shame 😐

  • 60. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 12 : 15

    Waar is al die ander mense vandag? werk julle ? almal is nie so gelukkig seker om nie werk te hê nie…..😮

  • 61. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 12 : 26

    @zoeks
    is j nog hier?

  • 62. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 12 : 33

    Ek is nog hier…. all alone en ek laaik nie om alleen te wees nie… my gedagtes kan rof raak !😉

  • 63. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 12 : 41

    @zoekoe

    aai aai.j tog nê!!! vertel maar.ek luister???

  • 64. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 12 : 47

    Vertel wat? ek dog jy gaan my kom geselskap hou …. 😀

  • 65. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 12 : 51

    @zoeks

    het j facebook of is jy te oud da voor?

  • 66. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 12 : 54

    😆 bruinogies….. ek het nie facebook nie… ek is wel nie te oud vir enigiets nie….😉

  • 67. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 12 : 55

    @zoeks

    grappie net!!!!
    dis actually cool. huko het j nie?

  • 68. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 12 : 59

    Wat doen facebook nou eintlik? is dit ‘n chat kamer, of so iets? ❓

  • 69. Bos  |  Maart 6, 2008 om 1 : 03

    Mirrag almal!!

    Het nog niks gebreuk nie, touch wood, net my enkels erg geswik en eenkeer ligamente geskeur, anders as dit is ek nog heel, ek het tot nog my mangels!!!

  • 70. Bos  |  Maart 6, 2008 om 1 : 13

    Wa almal?

  • 71. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 1 : 34

    w e g ! !

  • 72. Rooi Koos  |  Maart 6, 2008 om 1 : 40

    Die onderwerp

    Ek het as kind baie seer gekry want as dit onmoontlik gelyk het dan het ek dit probeer. Daar is net in my maag en borskas nog nooit steke in gesit nie. Al my ander ledemate het al snye gehaat wat steke moes kry. My linker arm was al driekeer gebreek en die laaste keer het n perd my in die veld gegooi en toe keer ek met my linker arm die val en breek my arm. Ek het al ligemente en n kraakbeen in my linker knie beseer tydens rugby.

    As ek moet se wat was rerig die seerste ooit was dit die dag wat n donkie my in die maag geskop het toe hy gebokspring het en ek agter af geval het toe hy agter uit geskop het op daardie oomblik. Dan die ander ergerlike pyn was toe ek nierstene gehaat het.

    Die grootste besering wat ek al gehaat het was toe ek drie kompresie vrakture en n gekraakte rugwerwel in my rug terselfde tyd was daar so n paar ribbes ook gebreek dit het my twee maande plat gehaat en nog amper n jaar om weer amper mens te voel na die kar ongeluk.

    Dan was daar die baie kere wat ek met my fiets afgeshow het en hard met die arde kennis gemaak het. En nog baie ander minder erg beserings wat met my gebeur het. Maar dit het alles herstel oor die jare al.

  • 73. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 1 : 49

    @zoeks

    gaan kyk net, dit is nie ‘n chatroom nie!dis bja bja nice. vra ma vir adrie!

  • 74. *lilly*  |  Maart 6, 2008 om 2 : 02

    A3

    Jys behoorlik ‘n ongeluksvoel.

    Ek kan met alle eerlikheid se dat ek nog nooit in ‘n ernstige ongeluk was nie, geen steke behalwe vir blindederm operasie nie, nog niks gebreuk nie maar mis ‘n paar tande. Die tande wat vermis is is darm nie uitgeslaan of so iets drasties nie. Ek was in 2002 vir ‘n operasie waar hul my verstand tande en vier extra tande uitgesny het.

    So niks ernstigs het my al oor gekom nie(touch wood)

  • 75. Multi  |  Maart 6, 2008 om 2 : 05

    Deon
    materkie – ek soek jou adress by Adrie seblief…

  • 76. *lilly*  |  Maart 6, 2008 om 2 : 10

    Is hier dan niemand vandag wat lus het vir blog nie

  • 77. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 2 : 21

    Ons Blog Mos !! 😛

  • 78. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 2 : 23

    @zoeks
    is jy nou alw ‘n nar vandag?

  • 79. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 2 : 29

    Nar? hoekom sê jy so bruinogies? jy haat my al wat ek kry is uitkak !!!😥

  • 80. Bos  |  Maart 6, 2008 om 2 : 33

    LO BLOGGERS!!! WA JULLE?WA MAAK JULLE? WANER KOM JULLE SAAM KUIER?!!!!

  • 81. Mary-Nash  |  Maart 6, 2008 om 2 : 35

    hallo almal

  • 82. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 2 : 35

    Kuier… !!! waar en wanneer ? 😀

  • 83. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 2 : 35

    @zoeks

    j verstaan verkeerd!!!!ek k*k jou nie uit nie!!! nee haat is ‘n bja lelike woord oom zoeks! oom is mos my maatjie so hoe kan ek oom haat??

  • 84. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 2 : 36

    Hallo Mary Nash

  • 85. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 2 : 38

    Maar bruinogies alles wat ek doen vandag is verkeerd ……😐

  • 86. Bos  |  Maart 6, 2008 om 2 : 38

    MN

    Hoe gaan dit, wee jy as ek jou naam so afkort jhet jy my naam en nooiens van voorletters … nou toe nou ….

  • 87. Mary-Nash  |  Maart 6, 2008 om 2 : 40

    Bos

    geen probleem

    hoe gaan dit almal

    Zoekoe

    hi

  • 88. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 2 : 43

    @zoeks
    nee man!!
    julle kry asb lewe dis ampe naweek!!!

  • 89. poplap  |  Maart 6, 2008 om 2 : 43

    a nee a, dit begin lyk soos n chat room mense

  • 90. Bos  |  Maart 6, 2008 om 2 : 45

    @ poplap

    Hoe so? omdat die comments so kort is?

  • 91. Mary-Nash  |  Maart 6, 2008 om 2 : 52

    they all gone all gone

  • 92. bruinogies  |  Maart 6, 2008 om 2 : 55

    @mn

    hey jy!
    hu ganit?? dit is ma vandag bja stil hier opi blog! j kan sien dit was gister klein saterdag.

  • 93. Mary-Nash  |  Maart 6, 2008 om 3 : 00

    Ek voel die droogte hier op die blog, eerste dag in ‘n lang tyd wat ek kan asem haal is almal weg net ‘n paar siele wat darm met my gesels. dankie

  • 94. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 3 : 02

    Poplap, dis ‘n blog, chatroom, alles in een !!!

  • 95. Bos  |  Maart 6, 2008 om 3 : 03

    MN

    Almal is maar besig jong en ek kon eers van twaalfuur af gesels. Geen netwerk gehad nie, so dit kan ook dalk die ander se probleem wees …

  • 96. Bos  |  Maart 6, 2008 om 3 : 19

    Cheers almal, ekke gaan nou eers maar!!!

  • 97. Mary-Nash  |  Maart 6, 2008 om 3 : 29

    Toedels bos

  • 98. *lilly*  |  Maart 6, 2008 om 3 : 49

    Middag almal

    Ek was vroer hier maar toe is hier niemand. So hoe gaan dit op hierdie Donderdag met jul mensies?

  • 99. Mary-Nash  |  Maart 6, 2008 om 3 : 55

    probeer net wakker bly ek’s baie moeg

  • 100. Nella  |  Maart 6, 2008 om 4 : 00

    Hi maats
    Sjoe ek voel soos ‘n vreemdeling omdat ek so lanklaas ingeloer het.
    Zoeks
    Jou comment oor jou oupa wat met homself praat – dis gesond solank jy net nie vir jouself huh se na ‘n vraag nie.

    Ek het so pas gisteraand ‘n besering opgedoen en lyk soos ‘n fool vandag – het my neus teen my kind se kop gestamp en ek het nie geweet ‘n mens se neus punt kan pers raak nie – maar nou ja dit kan en dis hoe ek loop vandag😳

  • 101. Nella  |  Maart 6, 2008 om 4 : 01

    Bos

    Kom terug ons het lanklaas gechat – waar is A3 en Ma in die wereld????

  • 102. Verons  |  Maart 6, 2008 om 4 : 22

    Rooi Koos lyk my jy is ‘n regte ongeluksvoël!!

    Nella ek is maar hier rond sukkel net my dinges af om hier in te kom!!

  • 103. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 5 : 10

    Is al die mense nou huistoe?

  • 104. Zoekoe  |  Maart 6, 2008 om 5 : 11

    Wel in daai geval gaan ek ook maar loop en vir my ‘n lekke cocktail ingooi om te nuttig ! BAAI !!

  • 105. Jannas  |  Maart 6, 2008 om 5 : 12

    My Telkom lyne is sopas weer reg! (Rekord vir Telkom – 5 dae)
    Oor die -eina- onderwerp:
    Geskiet raak – 5 keer (2 x ernstige hospitaal sake)
    Geskiet amper – baie kere.
    Geskiet ek ander – dink meer as 60 maar nie seker nie.
    Motorongeluk beserings x 2
    Motorfietsongelukbeserings X 9 en 1 ernstig (hospitaalsake)
    Rugbybeserings baie
    Bakleibeserings min (die fights wat ek nie kan wen nie, wen ek met 100 meter)
    Hartbreek beserings, ‘n paar keer (2 x ernstig – skeisake).
    Lekker aand.

  • 106. Samantha Q  |  Maart 6, 2008 om 5 : 29

    @ Oom pa Jan

    WHUAHAHAHAHA!!!!! Ek laaik die ene van hartbreek beserings!!!:mrgreen:

    KOEBAAI MENSE!!!

  • 107. Salomè  |  Maart 7, 2008 om 11 : 56

    Jannas
    Jy lyk amper soos ‘n ongelukwat plek soek om te gebeur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: