Genaliteit

Maart 4, 2008 at 8 : 06 123 Kommentaar

Hulle beweer ‘n mens kry geniuse net op 2 plekke.  In die malhuis of die tronk. 

Ek weet nie of dit heeltemaal waar is nie, maar ek weet dat ‘n genius nie normaal optree nie.  Hier is ‘n paar mense wat ek as ‘n genius beskou.

Freddie Mercury, wat met ‘n klavier langs sy bed geslaap het om in die nag te kan skryf.  Sy partytjies was bisaar, soos kaal dwergies wat dwelms bedien het. 

Christiaan Barnard, die eerste man wat ‘n hart oorgeplant het, het tot met sy dood na ‘n verjongings kuur gesoek.

Dalene Matthee het vir die filmregte op Fiela se Kind, ondere andere ‘n teddiebeer vir haar dogter gesoek.  Die tannie se persoonlike lewe is baie ver van normaal.

Vincent van Gogh het sy oor afgesny, maar hy was ook in ‘n mal huis.

Kan julle aan nog voorbeelde dink of dink julle ek praat snert?

Vraag van die dag.

Freddie Mercury het in ‘n bad ‘n lied vir Elvis geskryf.  Hy het hierdie liedjie gereeld met ‘n kitaar opgevoer.  Hy het die kitaar as volg beskryf.  “This shitty guitar only knows three chords.”  Wat is die liedjie?

Ek sal almal wat reg is se name op more se blog sit.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Tieners Genadedood

123 Kommentaar Add your own

  • 1. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 8 : 15

    Goeiemore almal!!!

    Agge nee man Adrie. Ek wil nie dink so vroeg in die more nie. Veral nie na ‘n nag se pajama dril nie.

    Het baie werk vandag. Gaan julle geweldig. Loer miskien later in.

  • 2. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 8 : 17

    Salome

    Jy het vergeet om eerste te skree!!

  • 3. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 8 : 22

    Nee ek het nie vergeet nie. Ek het daai voorreg vir jou gelos.

  • 4. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 8 : 23

    EERSTE!!!!

  • 5. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 8 : 24

    Netnou sê jy weer vir my ek is ‘n kroeker en my hartjie is baie broos vandag.

  • 6. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 8 : 27

    Salome

    Ek kan nie eerste op my eie blog wees nie. Hoekom is jou hartjie broos.

  • 7. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 8 : 32

    Ons was na ‘n ander dokter gister middag vir ‘n vierde opinie, en hy het net weereens bevestig dat Liefie eintlik nie eens moet lyk soos hy lyk nie. Hy is maar nog steeds ernstig siek.

    Blou-oog/Groen-oog sny tande en dit sorg hierdie keer vir baie min slaap. – Dus is my gemoed saam met al die worries nie baie sterk vandag nie.

    Ek dink ek gaan vanmiddag sommer ‘n ekstra groot Cremora tert maak – kom jy saam eet?

  • 8. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 8 : 35

    Saloompie

    As ek maar net kon . . . As ek kon Witbank toe flerrie vandag het ek vir jou ‘n Cremora tert gebring.

  • 9. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 8 : 38

    Adrie
    Dankie hoor!

    Ek gaan nou maar eers werk. Die Graad 5 boek moet gedruk word en dis nogal ‘n lywige een. Gaan my ten minste twee weke besig hou. En dan het die ander dame besluit dat aangesien die Madam nie hier is nie, gaan sy ok nou sommer af vat.

    Geniet julle dag!!

  • 10. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 8 : 59

    Hi Julle !!

    Ek dink Leonardo da Vici was absoluut ‘n genius !

  • 11. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 9 : 05

    Zoeks

    Jy is heeltemaal reg. Ek kan nie onthou of hy ook weird was nie?

  • 12. Verons  |  Maart 4, 2008 om 9 : 08

    Zoeks ek stem en het jy geweet hy was een van die stigterslede van die vrye messelaars?

  • 13. Verons  |  Maart 4, 2008 om 9 : 10

    A3 hy was in ‘n mate weird gewees want in sy kunswerke het hy baie fyn met die katolieke kerk “gespot”! Spot is nie die regte woord nie maar ek kan nou nie op die regte woord kom nie!

    O ja More almal!!

  • 14. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 9 : 17

    Hallo Verons.

    Ja hy was, maar is amal maar nie biekie wierd nie Adrie ? wat beteken normaal anyway?

  • 15. Michael  |  Maart 4, 2008 om 9 : 31

    Hallo julle!!
    So van mense wat bietjie wierd is gepraat ek dink natuurlik ou Koos Kombuis is super cool!!

    Iemand wat ek dink so bietjie in die bol gepik was, was Johannes Kerkorel

  • 16. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 9 : 43

    Hey maar die blogs is stil vandag? is amal baie besig of wat?

  • 17. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 9 : 47

    KOFFIE EN BESKUIT VIR IEMAND!!

  • 18. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 9 : 48

    Madonna is meer as net ‘n bietjie af. Om van Marilyn Manson nie te praat nie.

  • 19. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 9 : 49

    Adrie en Sam
    Het julle nou wraggies nog nie daai koffiemasjien van Multi opgeslaan nie.? Nee man, hoe kan mens kuier sonder ‘n koppie boeretroos. (of enige van die anner drinkgoed wat Multi daar in gehad het)

  • 20. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 9 : 50

    Salome

    Skink so langs, met 3 suiker asb. Maak net gou hier klaar.

  • 21. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 9 : 52

    Saloom

    Jy moet maar die Queen vra waar dit is. Sy het alles gerepo, maar wil nie se wat sy daarmee gedoen het nie.

  • 22. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 9 : 57

    O ja dan is daar ook natuurlik myself. Mal soos ‘n hoender sonder kop, en briljant verby !

  • 23. Michael  |  Maart 4, 2008 om 9 : 59

    O Ja die song van Freddie Mercury met die woorde “This shitty guitar only knows three cords”
    Die song se naam is “A crazy little thing called love”

  • 24. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 9 : 59

    Die hele blog is vol geniuses. . . hulle is vandag almal in die malhuis.

  • 25. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 10 : 01

    Hallo almal…🙄

  • 26. Erns  |  Maart 4, 2008 om 10 : 02

    Hi daar gaandit gud hier

  • 27. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 10 : 02

    Michael, ek dink jys reg oor die song !

  • 28. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 10 : 04

    Hallo Tinkerbel ! gaanit?

    Hi Erns selfde vraag as hierbo 😉

  • 29. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 10 : 04

    Ag sies ek wou eerste wees met

    “Crazy little thing called love”

  • 30. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 10 : 05

    Hallo Zoekoe, Michael is reg ja..

  • 31. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 10 : 07

    Michael

    Ek het nooit gese dit is die woorde van die song nie.

  • 32. Erns  |  Maart 4, 2008 om 10 : 15

    Zoeks Gaan gud dankie

    A3
    Skies ek het nie ‘n idee oor daai song nie so ek gaan nie my naam met ‘n plank slaan om te probber nie

  • 33. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 10 : 21

    Erns

    Spoil sport. Ek wil daagliks so ‘n vraag op sit. Dink julle ek moet dit maak die een wat eerste die regte antwoord gee?

  • 34. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 10 : 23

    Adrie ek dink dis ‘n nice idee..

  • 35. Verons  |  Maart 4, 2008 om 10 : 32

    Ja A3 dis ‘n goeie idee om te sê as die 1 een reg is!
    Ek het ook nie ‘n idee wat se song dit is nie!

  • 36. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 10 : 32

    Tinks

    Watter deel van die idee is nice?

  • 37. Michael  |  Maart 4, 2008 om 10 : 32

    Adrie
    Ek het dit maar net gesê vir die interassantheid.
    Ja dis sal nogal nice wees as jy elke dag so vraag bysit

  • 38. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 10 : 35

    Adrie om te sien wie is genius…

  • 39. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 10 : 37

    Michael is reg. Freddie het selde kitaar gespeel, maar altyd met Crazy little thing called love. Hy het dan dikwels vir die gehoor gese: “This shitty guitar only knows 3 chords”

  • 40. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 10 : 38

    Michael

    Jy moet meer dikwels iets se vir interessantheid.

  • 41. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 10 : 47

    Adrie jou graaf word al hoe skerper..

  • 42. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 10 : 50

    He He

  • 43. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 10 : 55

    wat is dit die? flinkdink?

  • 44. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 10 : 57

    wat is dit die? flinkdink?

  • 45. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 10 : 58

    Zoekoe

    Ek is verbaas jy kan flinkdink spel.

  • 46. Michael  |  Maart 4, 2008 om 11 : 09

    Adrie
    Jy is erg katterig vandag?

  • 47. Bos  |  Maart 4, 2008 om 11 : 10

    Lo almal

    Ek dink Napoleon Boneparte was nie lekker nie asook Adolf Hitler en dan natuurlik ou freddie omdat hy als vir sy kat gelos het …..

  • 48. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 11 : 10

    Michael

    Ek? Ek was nogal beindruk dat jy raai en dan reg raai.

  • 49. Michael  |  Maart 4, 2008 om 11 : 13

    Dag bos
    Hitler was nie so erg nie!
    Hy het sy waardes op n ander manier bloot gestel

  • 50. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 11 : 13

    Bos

    Hoe kon ek van Napoleon en Hitler vergeet????

    Freddie het sy kat ‘n groot erfporsie gegee, maar sy “vrou” en oupa het ook baie geerf.

  • 51. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 11 : 15

    Of is dit FlinkDrink?

  • 52. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 11 : 15

    Michael

    Ek hou nogal van Adolf, al het hy weer as een dik streep weggehad.

  • 53. Verons  |  Maart 4, 2008 om 11 : 16

    Flip ek is sommer nou de bliksem in vir di flippen drol wat dink hy is my baas!
    Gaan sê vir hom ek gaan more net inkom dan wil ek begrafnis toe gaan sal weer na die begrafnis kom werk sê hy mos vir my dan moet ek dit as my midag vat want hy kan nie net sommer vir my af gee nie! (ons kry ‘n middag ‘n maand af dan waai ons 12uur)
    Die begrafnis is 11uur in Cullinan ek wil so 10uur waai en dan behoort ek weer so 1uur terug te wees! Maar as dit sy houding is dan kom ek net eenvoudig net nie terug nie!!

  • 54. Michael  |  Maart 4, 2008 om 11 : 19

    Zoekoe
    Ek like van daai idee!!
    FLINKDRINK

  • 55. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 11 : 26

    Ja ou Adolfie en sy side kick ou Rommel het nogal baie amok gesaai.. Als goed en wel om vir jou land se toekoms te baklei maar dit maak my bietjie naar dat hy soveel onskuldige mense uitgemoor het..

  • 56. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 11 : 29

    Ja Michael, ek kan altyd aan iets dink (drink?) wat met drank te doen het… dalk is ek ‘n probleem grootmens? 😀

  • 57. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 11 : 33

    Tienks

    Ek sal ook graag wil weet wat het die Jode aan hom gedoen.

  • 58. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 11 : 35

    Die wereld geldmag ! !

  • 59. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 11 : 35

    Adrie het jy al “The Aviator” gesien, wat die ware verhaal van Howard Huges vertolk.. hy was so behep met perfeksie dat hy heertemal mal geword het..

  • 60. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 11 : 36

    Ek het dit so met die een oog gekyk.

  • 61. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 11 : 38

    Adrie – Antwoord: Niks!! Hy wou ‘n perfekte nasie skep almal met blou oe en blonde hare.. die siek mal ding…

  • 62. Tinkerbell  |  Maart 4, 2008 om 11 : 43

    Zoekoe ek dink ek het ook daai probleem..

  • 63. Michael  |  Maart 4, 2008 om 11 : 47

    Zoekoe
    Ek wou so rukkie terug Drank, rook en vroumense opgee. Dit was die langste tien min van my lewe.

    Adrie
    As ek reg kan onthou soos my oupa my vertel het, het jode sy ouers vermoor of iets

  • 64. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 11 : 48

    Waaroor sal julle graag onderwerpe wil sien?

  • 65. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 11 : 49

    Interessant genoeg is Hitler en Napoleon kort gatte gewees.

    Ironies was hy ook nie blond met blou oe nie.

  • 66. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 11 : 55

    K M S ! Daar is however nooit konkrete bewyse dat hy so baie jode doodgemaak het soos wat die media die wereld wil laat glo nie. Onthou, die media reuse word alles besit deur die jode !

  • 67. Michael  |  Maart 4, 2008 om 11 : 57

    Adrie
    Jy kan enige onderwerp opsit net solank dit net nie poletiek behels nie

  • 68. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 11 : 58

    In Pooland is dit ‘n crime wat jy kan tronk toe gaan, as jy die hualocast in die publiek ontken !

  • 69. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 12 : 01

    Michael

    Ek maak my selde aan politieke bollie skuldig. Ek HAAT politiek..

    Zoeks

    Die pole is seker maar verveeld.

  • 70. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 12 : 03

    Zoekoe
    Ek het by ouma eendag foto’s gesien van gruwelike goed en hope van dooie mense wat Hitler in die gifkamers dood gemaak het. Ek weet darem nie of die mense daardie dae so slim was om foto’s te verander sodat dit erger lyk nie. As jy na die mense luister wat dit oorleef het, moet mens ook glo dat baie van die gruwels waar is.

  • 71. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 12 : 03

    Ja ek ook eintlik, want ek kan net mooi niks goed sê van enige politikus nie…. Kom ons praat oor drank, ek dit darm

  • 72. Bos  |  Maart 4, 2008 om 12 : 05

    @ ALMAL

    Hitler was nie lekker nie, hy het met sy vrou se suster n verhouding gehad. Hitler was nie lief vir die jode nie, maar dit was Stalin wat die eintlikke vark was. Hy wou die blonde kop blou oe nasie begin het. Erens het hy ook n groot haat gehad jeens die jode, maar die vroue was wel goed genoeg vir verkragting …….. Adolf het nie van die helfte van die goed geweet wat Stalin aangevang het nie.

  • 73. Nella  |  Maart 4, 2008 om 12 : 06

    Ag ma
    stuur hom in sy moer – is dit familie of vriend se begrafnis – want as dit familie is kan jy jou family responsibility leave gebruik vir die dag – sy gat

  • 74. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 12 : 09

    Bos

    Lenlin Stalin was ook nie reg in sy kop nie. My familie was deur hom vervolg gewees.

    Ironies hoe baie geniuse / malles is in politiek. Tel Jacob Zuma as ‘n genius.

  • 75. Michael  |  Maart 4, 2008 om 12 : 09

    Zoekoe
    Ek het nog net twee ure dan gaan ek huis toe en ek is af vir n week ek werk nou eers weer maandag aand tien uur

  • 76. Nella  |  Maart 4, 2008 om 12 : 10

    En wat van King Henry??? is dit nie hy wat sy vrou se kop laat waai het nie???

  • 77. Michael  |  Maart 4, 2008 om 12 : 11

    Adrie
    Nee hy tel nie!😈

  • 78. Nella  |  Maart 4, 2008 om 12 : 11

    A3

    Nee Zuma is plain dof, dom en onnosel

  • 79. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 12 : 11

    Henry die 8ste!!!

    Wat van koningin Victoria, John Lennon, Nataniel?

  • 80. Michael  |  Maart 4, 2008 om 12 : 13

    Nataniel?
    Wat maak hom so belangrik?

  • 81. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 12 : 13

    Ek meen, Nataniel het vir homself ‘n planeet geskep wat hy tot ‘n naam voor gegee het.

  • 82. Nella  |  Maart 4, 2008 om 12 : 14

    A3
    hoekom queen Victoria?? ek stem saam oor Nataniel – maar hy is sommer net skerp maar weird is hy ook definitief

  • 83. Salomè  |  Maart 4, 2008 om 12 : 17

    As mens so na jul uiteenlopende komentaar kyk is die stelling definitief waar van; genialiteit en malligheid is net ‘n haarbreedte van mekaar.

  • 84. Roer  |  Maart 4, 2008 om 12 : 19

    Crazy little thing called love. Yeah baby! Ek het nie nou tyd om deur 80 of so comments te lees nie, maar ek is seker iemand het dit al genoem. Ek kan aan geen ander genius behalwe Poena nou dink nie. Mooi bly!

  • 85. Michael  |  Maart 4, 2008 om 12 : 25

    Een siek freak wat my verstand tebowe gaan is Marlin Manson! Hy maak biae goeie musiek maar DAMN hy is nie lekker in die kop nie!!

  • 86. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 12 : 26

    Salome, bad dinge het gebeur, maar daar was nooi 6 miljoen doodgemaak soos hulle beweer nie

  • 87. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 12 : 36

    Hey ek eet nou lekke KFC !! njammies

  • 88. Bos  |  Maart 4, 2008 om 12 : 45

    nog twee geniale mense met issues:

    Beethoven en mozart. Die dat hulle musiek nou nog wardeer word. Het julle geweet dat Albert Einstein n Nimfomaan was? Asook Ghanges Khan. Hulle werk uit dat Ghanges en sy weermag vir tussen 35 en 40 miljoen mense se dood verantwoordelik was. Ghanges het 0. van die populasie begin in Korea, dit beteken dat hy verantwoordelik is vir 16 miljoen mense, so vir elke twee mense wat hy dood gemaak het, het hy een swanger gemaak …. Besig die man, baie besig. En Steve dag hy is goed …😆

  • 89. Bos  |  Maart 4, 2008 om 12 : 45

    Skies ek bedoel 0.5 persent van die poulasie begin.

  • 90. Bos  |  Maart 4, 2008 om 12 : 51

    Hey!!! Wa is julle almal???

  • 91. Bos  |  Maart 4, 2008 om 12 : 58

    @ Adrie, lees nou eers die komentaar oor Zuma. Nee wat hy is pleinweg net n poepol. Shaka Zulu was nou vir jou n brutale genuis gewees. Hy was die wreedste Zule leier ooit, selfs sy ma het lig geloop vir hom al was hulle so erg oor mekaar.

  • 92. Michael  |  Maart 4, 2008 om 1 : 02

    Bos
    Ek sal graag wou sien as ou Shaka saam in die parlament kon sit

  • 93. Michael  |  Maart 4, 2008 om 1 : 26

    Mense gaan julle geweldig ek is oppad en ek werk eers weer maandag aand.

    Zoekoe
    As ek daai eersts een klap vanmiddag sal ek aan jou dink

  • 94. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 1 : 27

    Shaka kan maar my gras kom sny en die bedding spit… hy moet ook vinnig maak ! 😉

  • 95. Bos  |  Maart 4, 2008 om 1 : 28

    @ Michael

    Nee, wat, erens sou die popo die fan gestrike het!! Shaka was ook nie regtig erg oor die witmense nie, so ek sou vir ons moeilike dae gesien het as hy in die parlement was, maar ek dink ook daar sou minder crime gewees het, want dit is eending wat hy nog nooit geduld het nie, en dit was n gestelery, net jammer daardie gevoel het by hom agtergebly die dag toe hy sy kop neerle!

  • 96. Zoekoe  |  Maart 4, 2008 om 1 : 29

    Michael, jou gelukige bliksim…. dink aan ons wat moet werk hoor😀 geniet dit

  • 97. Bos  |  Maart 4, 2008 om 1 : 31

    @ Michael

    Mooi bly!!!! Sien jou as ons jou sien!!! Lucky maketees ….

  • 98. Bos  |  Maart 4, 2008 om 1 : 32

    @ Zoekoe
    🙂

  • 99. *lilly*  |  Maart 4, 2008 om 2 : 16

    Middag almal

    Ek ken my musiek maar vrek a3 jyt my vas gevra

  • 100. Erns  |  Maart 4, 2008 om 2 : 58

    Zoeks

    Atleast gaan hy aan jou dink terwyl hy sy eerste dop drink

  • 101. Bos  |  Maart 4, 2008 om 3 : 16

    A man in his mid fortys stood and watched as another man in his late fiftys was struggling with his vehicles left front wheel. All the wheel nuts has somehow come off and the owner of the car is clearly in distress. The man in his fortys walked closer to the fence, cleared his throat and called to the man: ‘Goodday to you sir!! I see you have some car trouble.’ The owner of the vehicle only looked up for a few seconds and nodded before setting his full attention to his problem. The man in his fortys cleared his throat again and said in a calm,soft voice: ‘Why dont you just take n nut from each of the other wheels and drive like that into town where you can replace the other nuts.’ the owner of the vehicle gave the the man a incredelous look and noticed the sign on the building behind the man wich made his eyes grow wide. THORNY CREEK MENTAL INSTITUTE. The pasient noted the mans facial expression, gave him a little smile and said: I may be crazy, sir, but I aint stupid”

  • 102. Verons  |  Maart 4, 2008 om 3 : 28

    Hel A3 ek het ‘n helse probleem om hier in te kom vir een of ander rede kan ek glad nie in die blog inkom nie hy gee my gereeld “time out”!
    Bos Whhahahahhahhahha!!!!!😆

  • 103. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 3 : 29

    HALLLLOOOOOOOO

  • 104. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 3 : 35

    Lily

    Jy ken musiek, maar net nuwe musiek.

  • 105. Bos  |  Maart 4, 2008 om 4 : 00

    Gepraat van musiek: Iwanna go home,! wanna go home, oooohhhh, how I wanna go home!!!

    en

    Take me home, country roads, west virginia, mountain mammma, take me home, country roads.

    EN

    Oooohhh, ek wil huis toe gaan, na pappa toe, die rivier is vol, trane rol ….

  • 106. Bos  |  Maart 4, 2008 om 4 : 02

    Nog ene:

    These boots where made for walking, and thats just what teyll do, 5 clock these boots are gonna walk right over you!!

  • 107. Bos  |  Maart 4, 2008 om 4 : 03

    Baie spel foute en verkeerde lirieke, so reg in my kraal, heee haaa!!

  • 108. ADRIANA  |  Maart 4, 2008 om 4 : 03

    Bos

    Is jy verveeld?

  • 109. Bos  |  Maart 4, 2008 om 4 : 09

    Yipppeee deee dooooo daaa yiiipppptteee dddaaaaii, my o my, what a boring day ……

    Wat de hel is op jou foto?!!!

  • 110. ADRIANA  |  Maart 4, 2008 om 4 : 10

    Liewe Heksie, my vy. Gaan koop ‘n bril.

  • 111. Verons  |  Maart 4, 2008 om 4 : 11

    Bos jy klink erg verveeld!!!
    Dis liewe heksie op A3 se foto kan jy nie sien nie?!?!?!

  • 112. Verons  |  Maart 4, 2008 om 4 : 13

    A3 ek sal maar ‘n mooier foto van die heks moet neem en vir jou stuur!!

  • 113. Verons  |  Maart 4, 2008 om 4 : 13

    Of wat van die foto waar sy rooi koeldrank drink is hy nie dudeliker nie??

  • 114. Verons  |  Maart 4, 2008 om 4 : 16

    Sorry ek het nounet gaan kyk jou foto is duideliker!!

  • 115. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 4 : 17

    Verons

    Daar is ‘n ander heksie ook. Ek sal later my hele blog oor doen. Dan ‘n beter prentjie ook kry.

  • 116. Bos  |  Maart 4, 2008 om 4 : 20

    Is die hitte, ek dink ek het sonsteek …..
    Is so dors, is so warm, is so moeg ….. wag ek net gou vir my water gaan kry, is regtig baie warm hier!! so tussen 37 en veertig grade, die tyd van die dag …..

  • 117. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 4 : 22

    Bos

    Sit die aircon aan, ek sal nie vir Eskom se nie.

  • 118. Bos  |  Maart 4, 2008 om 4 : 25

    Maatskappy is te armgatig, geen aircon en geen plafon, net sinkdak ….. die arme waaier poef poef ook net hier in die wind en mors krag ….

  • 119. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 4 : 30

    Bos

    Eish. En baie daarvan.

  • 120. rosalindfranklin  |  Maart 4, 2008 om 4 : 30

    Hitler was nie nie Duitser nie maar ‘n Oosternryker.

    En met sy vrou se suster ‘n ‘n verhouding gehad!!! LOL. Hy is maar enkele dae voor sy selfmoord getroud met Eva Braun. Hy het wel lank met haar ‘n verhouding gehad.

    Einstein was definitief nie ‘n nimfomaan nie.

    Howard Hughes het obsessiewe kompulsiewe stoornis gehad, dit was definitief nie sy mag of geld wat hom psigiatries siek gemaak het nie. Dit is ‘n ernstige tragiese siekte, maar kan suksesvol met medikasie behandel word.

    Gaan loop gerus on die nuwe Holocaust Museum in Berlyn…dan sal enige iemand wat dink die menseslagting het nie plaasgevind nie, dalk anders dink. (en nee, ek is nie ‘n Jood nie)

    Dit is waar dar Stalin baie mense doodgemaak het, maar dit was nie ‘n beplande sistematiese uitwissing wat amptelike staatsbeleid was nie. Dit maak die slagting van die jode en baie ander mense erg.

  • 121. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 4 : 35

    Ek dink (as ek reg onthou) Hitler kort voor sy sogenaamde dood met Eva Braun getrou. Ek dink nog steeds hy is nie dood wanneer geskiedenis beweer nie. Net te toevallig. Groet almal met die hand, skiet jou vrou, hond en jouself en net die verkoolde lyke word gekry? Hy het ver ontsnap.

  • 122. Bos  |  Maart 4, 2008 om 4 : 49

    Wel, discovery het een aand n program opgehad oor einstein waarin hulle sy sekskepades in oopgevlek het, maar soms moet mens nie alles glo wat jy sien nie ne …

  • 123. Adrie  |  Maart 4, 2008 om 4 : 53

    Bos

    Nuwe blog waaroor jy ‘n boek wil skryf.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: