Kill the farmer, kill the boer

Februarie 28, 2008 at 5 : 12 187 Kommentaar

Plaasmoorde laat ‘n rilling teen almal se rug afgly.  Tog is dit so algemeen deesdae dat dit nie eers meer nuuswaardig is nie.  Dit is vir baie mense ‘n emosionele saak. 

Eerstens wil ek dit duidelik maak dat die blog weergee my siening, wat nie nagevors is nie.

Niks kan plaasaanvalle regverdig nie.  Dit is al soos ‘n nasionale sport.  Kyk wie kan die boere die meeste laat ly voor jy hulle dood maak.  Ek het van ‘n geval gehoor dat ‘n ou man met kookwater gebrand is voordat hy vermoor is.  Sy vrou was ook verkrag.  Kon hierdie mense weerstand bied?  Dit is mense wat te oud is om in ‘n stad aan te pas.  En hoekom moet hulle, hulle het hulle grond eerlik bekom.

Wat is die rede vir plaasmoorde?  Jy kan dalk ‘n paar duisend rand en ‘n kar of 2 steel.  Die plaas gaan nog steeds nie joune wees nie.  Het die slagoffers jou kind / familie so vermoor?  Ek betwyfel dit.  Hulle werkers het jou nog minder kwaad aan gedoen.   Hoekom word van die swart werkers ook vermoor?

Ek is ten gunste daarvan dat die boere hulle plase moet verdedig.  Daar moet wel gesorg word dat onskuldige mense nie gestraf word nie.  Ek verwys na Skielik – het die kind, ma of baba enige aandeel aan Johan Nel se plaasaanvalle gehad.  Two wrongs never made a right.

Dit bring my tot grondhervorming.  Vir wat??  Dit is grond wat gekoop is, geslagte terug.  Onteiening behoort glad nie ‘n opsie te wees nie.  Koop die grond as dit te koop is.  Maak net seker die koper weet hoe om te boer en het die dissipline om daarmee vol te hou.

Ek weet vandag het julle nie ‘n uitnodiging nodig nie.  Wat dink of voel julle?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die lewe is ‘n lied Tieners

187 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 29

    Sam

    Ma is dan gesuip

  • 2. Tinkerbell  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 29

    Februarie, November.. hoe nou? Jy maak my deurmekaar.. of is ek net stadig?

  • 3. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 31

    @ A3

    Sy was gesuip met ons geboorte ook!

  • 4. Adrie  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 31

    Ek is ‘n ere skerpioen om saam met die ander twee te verjaar. Onthou, ek kan 3 uit 4 kere my verjaarsdag kies en wie se dit moet 28 Feb of 1 Mrt wees?

  • 5. Tinkerbell  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 33

    Ek sien ja…

  • 6. Adrie  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 34

    Baie eenvoudig eindlik.

  • 7. Tinkerbell  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 37

    Ek sal maar maak of ek verstaan dan..

  • 8. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 38

    Waas almal vandag❓

  • 9. Adrie  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 38

    Tienks

    Ek en Sam het een Blog ma, en 2 biologiese ma’s.

  • 10. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 40

    Ek sien my prentjie! Yippee!!!

  • 11. Tinkerbell  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 42

    Sam ek dink almal het gaan suip en vir my, jou en arme Adrie alleen gelos op haar verjaarsdag. Sies dis vieslik!!!!

  • 12. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 43

    Fok! En dis weer WEG!!!!!!!!!

  • 13. Adrie  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 45

    Sam

    Hoe lank gaan jy kerm as ek weer die blog verander?

  • 14. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 47

    👿

  • 15. Nella  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 49

    Sam
    Ok jy wen – maar ek bedoel ek het eerste op die blog gesing vandag.

    A3
    Hoe het jy weer aan die slaap geraak as dit so vals was of het jy maar opgestaan….

    Sorry julle ek is kliphard besig om aan my kind se speech te werk – as ek hier klaar is ken ek Jake White inside and out

  • 16. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 51

    @ Klokkie

    Kom jy saam met ons vannaand ‘n dop drink?

  • 17. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 54

    Hoekom moet ek op ‘n Vrydag so hard werk????? ❓ ❓ ❓

  • 18. Tinkerbell  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 55

    Sam, Adrie het my klaar gevra ek kuier by my ma hulle vanaand ek het nie ‘n tjorrie nie maar wil ‘n plan maak om saam julle te gaan voor daar weer ‘n groot party is..

  • 19. Tinkerbell  |  Februarie 29, 2008 om 1 : 56

    Oom Oubaas vat ‘n blaas kans, niemand werk hard op ‘n vrydag nie..

  • 20. Tinkerbell  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 04

    Okay julle oulike mensies.. Ek gaan huistoe.. Yipeeeee..

    Lekker naweek, hou die blink kant bo een arm in die lug met ‘n borrrel Tiquila..

    Mwah
    Klokkie

  • 21. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 05

    @ Klokkie

    Dis nou jammer! Ons ga een MAMOERSE party hou!

  • 22. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 06

    Nous dit seke net ek al1 hier!

  • 23. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 08

    @ A3

    Oom Ben vra of jy GROOT asseblief Maandag ‘n blog oor gediggies kan bou!

    GROOT GROOT GROOT ASSAMBLIEF!!!

  • 24. Samantha Q  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 13

    KOM TRUG!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 25. Verons  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 20

    Hallo hiersjek ook hik!! My baasj het ons almal ‘n dop hik gevoer want hy isj oppad Amerika toe vir 3 weke!! hik hik Yipeeeeee! Nou sjit ek hier voor my lesjsjenaar met 4 whisjkeys en 2 brutal fruitsj in!! Hik! hik!

  • 26. Zoekoe  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 25

    Sies Verons, jys tog nie alweer gesuip by die werk nie…. skaamteloos !😉

  • 27. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 28

    @ Klokkie – Ongelukkig moet ek hard werk op Vrydae en Maandae!

    Wie is ek nou om eintlik te kla?

    Gewoonlik sit ek en gaap die res van die week!

  • 28. Zoekoe  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 44

    Het Eishkom nou vir almal kom kuier ? ?

  • 29. Adrie  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 50

    Sam

    Ek kan ‘n plan maak.

  • 30. Adrie  |  Februarie 29, 2008 om 2 : 55

    Sam

    As ek ‘n blog oor gedigte bou, moet oom Ben dit kom lees en comment oor dit.

  • 31. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 29, 2008 om 4 : 42

    Het almal nou geloop sonner om te groet?????

    Bye almal. Leke naweek!

  • 32. Salomè  |  Februarie 29, 2008 om 11 : 13

    Hallo Almal
    Ja jong, liewer laat as nooit. Dis lekker om julle almal weer hier bymekaar te sien. Ok die eerste keer wat ek hiri week ‘n ou kansie kry om op my se boute stil te sit – al is dit nou al amper middel van die blerrie nag . . .

    Adrie
    Mooi so! Ek hou van die blog se uitleg. Sal later al die nitty gritty kry van hoe en waar. Maar hou so aan.

    Oor die onderwerp gaan ek ok maar liewer sjarrap. Ek mag dalk net vergeet dat ek veronderstel is om ‘n dame te wees.

    Sien julle almal weer later.

  • 33. Alta  |  Maart 1, 2008 om 5 : 00

    Baie dankie aan almal wat aan my dink in hierdie tyd. Ek het nou eers die tyd gehad om biekie op die blok te kom inloer. Ek wag vir my sussie van die Kaap af sy sal seker nou enige oomblik hier wees. My Ouboet se diens is Donderdag 1uur. hy gaan veras word. Dankie maaikies.

  • 34. Alta  |  Maart 1, 2008 om 5 : 04

    My ouboet sou more verjaar het dan was hy 55. sy kleindogter verjaar Dinsdag sy Vrou die 8ste nou hou ons sy diens so tussen die verjaarsdae.

  • 35. Adrie  |  Maart 2, 2008 om 1 : 01

    Agteros kom ook in die kraal. Welkom Alta en Salome. Voltooi die nuwe aansoek vorm as julle ‘n kansie kry.

    Alta – Ons dink aan julle gesin in die tyd. Staan sterk en laat weet as ons met iets kan help.

  • 36. *Mathilda*  |  Maart 2, 2008 om 5 : 55

    Adrie

    Waar is die nuwe aansoekvorm ?

    HELLO MAAIKIES !!!

  • 37. Adrie  |  Maart 3, 2008 om 10 : 05

    Tilla

    Vorige blog.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: