Die lewe is ‘n lied

Februarie 27, 2008 at 5 : 46 249 Kommentaar

Dit is nou weer tyd vir lighartige blog.  Al gewonder oor die gesegdes van daar is ‘n lied in my hart of die lewe is ‘n lied? 

Nee, ek weet ook nie waar kom dit vandaan nie.  Ek sal graag wil weet wie het dit uitgedink en watse lied in sy of haar hart gespeel het. 

Daar speel elke dag ‘n ander lied in my hart.  Vandag s’n is:  “Don’t stop me know” van Queen.  In ‘n oomblik van absolute verstomming – veral voor natuur tonele sing my hart uit volle bors:  Shout!  Die lied van my lewe?  Sjoe, my lewe is nog in die begin.  Ek dink ek kies vir nou:  “I will survive – Gloria Gaynor”.  Ek wil graag glo dat ek die lewe se uitdagings suksesvol sal kan aandurf. 

Hier is ‘n aansoekvorm waarmee ons mekaar beter kan leer ken.

Aansoekvorm – vir nou.

1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he?
2. Sit of staan jy as jy pieps
3. Hoeveel mini jys is daar?
4. Wat drink jy?
5. Hoeveel bang hare het jy?
6. Wat stoot jou moermeter in die rooi?
7. Wat moet met siek idiote gebeur?
8. Beskryf jou lepel.
9. Vir wie skree jy?
10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Afgryslik en onaanvaarbaar Kill the farmer, kill the boer

249 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 2 : 58

    Wat van gewig, en lengte? kan ons dit nie bysit op die aansoekvorm nie, net vir fun want niemand gaan tog die waarheid praat nie ! ?

  • 2. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 00

    Zoekoe

    Nee, maar ons kan dit nou vir die fun antwoord.

    Almal

    Wat is jou bloedgroep?
    Wat is jou gewig en lengte?

  • 3. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 00

    En voor Deon kerm.

    Is jy geholpe?

  • 4. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 02

    Adrie, die aansoek moet minder klink soos die ou een…. !

  • 5. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 05

    Om die regte egte waarheid te sê, ek het nie ‘n clue watse bloedgroep ek is nie…. dis donker rooi dis al wat ek weet !

  • 6. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 05

    A3
    Nou slimmie – wat het rook met my DNA te doen -dit maak my nie abnormaal nie – dis mos ‘n keuse of laat dit jou DNA afwyk???

    Lengte 1.65
    Gewig – binne perke

    Het ek mis gelees of het jy al ‘n aansoekvorm voltooi??

  • 7. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 06

    1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he? 8 November……. tel nie die kringe nie maar het opgehou op 35!
    2. Sit of staan jy as jy pieps? Hang af waar ek is! Anders verkies ek om te sit!
    3. Hoeveel mini jys is daar? Me an me alone!!
    4. Wat drink jy? Drank natuurlik!!
    5. Hoeveel bang hare het jy? Ek skrik nie eers vir die Duiwel nie!
    6. Wat stoot jou moermeter in die rooi? Fucked-up geit!
    7. Wat moet met siek idiote gebeur? Hulle moet hoeke aan hulle vingers vaswerk en jeuk poeir gooi waar dit pla!!
    8. Beskryf jou lepel. Net ‘n raps kleiner as A3 se graaf!
    9. Vir wie skree jy? Ek skree nie WP nie
    Ek bly ‘n BUL!!
    Ek skree nie OP nie
    Ek bly ‘n BUL!
    Ek skree nie Vrystaat nie!
    Ek bly ‘n BUL
    Laat staan die Sharks en die leeus en die hele flokken spul!
    BLOU BUL!!!
    10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak? Fok ek het mos daai sisters ding al gedoen!!

  • 8. Sterretjie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 07

    Adrie
    Begin jou IK met ‘n komma my blom????😆😆 Lief vir jou… mwah!

  • 9. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 07

    Ok nous ek weer dof !

  • 10. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 08

    Multi

    het jy nie nou die dag gehoor wat se Martin van rum nie – hy noem dit SKUIM KAPTEIN – dit was vir my so oulik 😛

  • 11. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 09

    Nella ek het. Gaan soek boontoe. 1:19

    DNA word deur rook (en koffie ens) afgebreek. Niemand se DNA is alles soos dit moet wees nie. Dan sou ons almal dieselfde gewees het.

  • 12. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 09

    Wat is jou bloedgroep? B-
    Wat is jou gewig en lengte? 56.7kg en 1.6m

  • 13. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 11

    Heita maar julle kekkel al te lekker vandag!

    Gou-gou ietsie:

    At Sunday School they were teaching how God created everything, including human beings. Little Johnny seemed especially intent when they told him how Eve was created out of one of Adam’s ribs. Later in the week his mother noticed him lying down as though he were ill, and said, Johnny, what is the matter? Little Johnny replied, I have pain in my side. I think I’m going to have a wife.

  • 14. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 12

    Wat is jou bloedgroep? Soos Zoekoe sê donkerrooi
    Wat is jou gewig en lengte? L: 1.75 G: Te veel na my smaak!
    Is jy geholpe? Ja dankie julle kan maar belê in ‘n paar batterye vir my die blerrie ding is swaar daarop!😉

  • 15. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 13

    A3

    Ok ek glo jou maar wat ek bedoel is – ek het nie ‘n link missing nie. En dan is ek nog half ok want ek rook maar drink nie koffie nie – net once in ‘n blue moon

  • 16. Tinkerbell  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 13

    Hallo Verons, waar was jy vandag?

  • 17. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 13

    😆 dis nou goed gewees Oubaas !

  • 18. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 13

    Verons

    Ons almal het al die nuwe aansoekvorm voltooi.

    Sam

    Pienkie sweer? B-??? Ons is beslis ‘n drieling.

  • 19. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 15

    Ma,

    Kry van daai nuwe lithium batterye dit hou vrek lank – pasop net vir tande chip want dit het nogal skop😳

  • 20. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 17

    Ek is 1.98 meter lank, en gewig is 123.7 kilos !

  • 21. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 19

    Zoeks
    ek ken jou nog nie so goed nie maar is jy ‘n spierpaleis???????😉 😛

  • 22. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 19

    Lengte

    30 cm

    Gewig – Volgens Sam

    300 kg

  • 23. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 20

    Tienks ek was net bietjie besig gewees!

    Nella ek druk niks wat nie natuurlik is nie in my mond nie! So ek sal nooit ‘n tand chip nie!!

  • 24. Tinkerbell  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 20

    Zoekoe dink jy sal ‘n ou een moerse harde klap kan gee!! Kan ek vir jou my ex se adres gee?

  • 25. Pink  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 21

    Toemaar Zoekoe ek is ook nie heeldag by nie,

    Antw: Gewig – Nie te swaar nie
    Lengte – Lank
    Ek wens hierdie dag kan nou omgaan ek is moeg!

  • 26. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 21

    @ A3

    Nou hoe dan nou anders?

  • 27. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 21

    A3 ek sien so… het jy al een voltooi het vinnig gescan en kon nie sien nie!

  • 28. Tinkerbell  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 23

    Adrie

    Aitsa!! Jou sexbom!

  • 29. Pink  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 23

    O ja

    Bloedgroep: O positief

  • 30. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 24

    Dankie zoekoe. En dankie tog ek sien hier is 2 wat swaarder as ek is 😆

    Ek dink ek het al die een gepos, maar party het hom nog nie gesien nie:

    JOHNNY THE BAPTIST:
    Johnny’s Mother looked out the window and noticed him playing Church with their cat. He had the cat sitting quietly and he was preaching to it. She smiled and went about her work.

    A while later she heard loud meowing and hissing and ran back to the open window to see Johnny baptizing the cat in a tub of water. She called out, Johnny, stop that! The cat is afraid of water!

    Johnny looked up at her and said, He should have thought about that before he joined my church.

  • 31. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 24

    Ek lieg dalk so effe oor die lengte… maar die gewig is reg en ja ek is ‘n spier paleis met ‘n boepens ! 😉

  • 32. ADRIANA  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 25

    Ma

    Ja, ek het. Kyk na 1:19

  • 33. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 25

    Oor die Topic: My song is The Greatest Love of all, daai song het my deur ‘n baie stormagtige tyd gehelp………..

  • 34. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 26

    Ma

    Jy hoef dit nie in jou mond te druk nie – dit maak so wille beweging jou tande klap op mekaar😳

  • 35. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 28

    😳 Sorry Adriana!!
    Ek sien jy het heksie se foto op! Te cute…….

  • 36. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 29

    Nella duidelik het jy my nog nooit gesien nie! Al wat ek het is tande!!!🙂

  • 37. Sterretjie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 30

    Lengte – 1,45m
    Gewig – 45kg [uhm my borste neem natuurlik die meeste van my gewig op]
    Persoonlikheid – Eentonig
    Bloedgroep – AB negatief

  • 38. Pink  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 31

    Wat dink julle van Lenny Kravitz se: Save tonight?? Definitief een van my gunstelinge!

  • 39. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 32

    Verons

    Vul nou GROOT ASSEBLIEF die aansoekvorm in.

    Ster

    Korreksie

    Persoonlikheid – Rotagtig

  • 40. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 40

    My fok kyk by 3:06 ek het laaaankal ingevul….. Eish!

  • 41. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 45

    Ma

    Nou wat nou – gaan ons vir jou ‘n stel valsies op standby moet hou – of is jy al deur ‘n paar stelle?? dat jy net tande en niks ander is🙂

  • 42. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 45

    Vreeslik jammer

    Was te lank om raak gesien te word.

  • 43. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 46

    Ma

    Se vir A3 dis omdat sy nie haar mind kon opmaak oor die aansoekvorm formaat nie dat sy sukkel om ons antwoorde op die regte plek te kry👿

  • 44. Rooi Koos  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 47

    Adrie

    Vir n goeie saak hoef Rooi Koos net uit te hou tot hy Bloed rooi is en dit is net 15 Min.

  • 45. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 47

    Nella

    Jou en Ma se hol!!!

  • 46. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 47

    A3

    Toemaar ons verstaan – jy mag maar blond act so af en toe – of is jy blond??? weet nog nie dit nie – jy het haarkleur vergeet in die aansoekvorm

  • 47. Sterretjie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 48

    Adrie
    Uhm… which is fair!!!! 😆 😆

  • 48. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 48

    Rooies

    Organize jy die jaar kruiwaens en stoters. 4.5 km is VER

  • 49. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 48

    A3

    Ek stem saam ……

  • 50. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 49

    A3 gaan jy vir ons ‘n moerse groot koek bak more! Onthou jy verjaar net elke vier jaar!!!!!!!

  • 51. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 50

    Nella

    Raai jy, as nuweling ons haarkleur. Ons wil bietjie lag.

    Om jou te help, hier is ‘n lys

    A3
    Verons
    Sterretjie
    Sam
    Multi
    Erns
    Tilla
    Zoekoe
    Mario
    Tienker

  • 52. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 51

    O shit hoe kon ons vergeet – hoe laat is die party A3 – en hoeveel kerse nou weer – 13????

  • 53. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 52

    Ma

    Ja en baie tjops, wors en dop bring. Elkeen moet asb net ‘n slaai bring.

    Nella

    In hakskoene voel 4.5 km na 45 000 km

  • 54. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 52

    Nella

    Van 8h00 tot die laaste ou uitpass

    Kersies – 12

  • 55. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 53

    So Nella jy sal moet wakker bly ou sus want ek paas nie uit nie!!!

  • 56. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 54

    A3 – Bruin of rooi – jou persoonlikheid bepaal
    Verons – Grys – jokes – blond
    Sterretjie – definitief blond met so lyfie en boobs
    Sam – bruin
    Multi – bruin
    Erns – weet nie rerig – help
    Tilla – blonderig – ligte hare
    Zoekoe – blond – hy is mos ‘n spierpaleis
    Mario – donker
    Tienker – blond soos die regte een

    Hoe het ek gevaar??? – nou moet julle reg antwoord – en wat van my???

  • 57. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 55

    Nella

    Jou hare is rooierig gekleur.

  • 58. Sterretjie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 56

    Tara maatjies. Lekker dag verder.

  • 59. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 57

    Nella laat ek jou ‘n geheim vertel ek het minder grys hare as meer as die helfte van julle (in my gene) my dogter van 28 en seun van 26 het meer gryshare as ek!!😀
    En ek sal erg kak lyk met blonde hare!😯

  • 60. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 57

    Ma,

    Hakke is net vir die wat impress of in adult movies speel, sulke lekker rooies

    Ok ek sal my Opkikkers drink dan behoort ek by te hou – want ek like my slapie hoor

    A3
    O ek sien jou plan – jy is elke jaar 12 en ‘n paar maande oud ne???

  • 61. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 02

    A3 – Bruin, met ‘n baie effense koper skynsel. Het wel ‘n blonde streep.
    Sam – Swar
    Sterretjie – Natural blond
    Erns – heuningbruin
    Tilla – swart
    Zoekoe – Blond
    Mario – Swart
    Tienker – Ek weet nie

  • 62. Sterretjie  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 03

    Nellatjie
    Jys net reg oor die boobs, vriendin. Ek en Veronsi hou daarvan om ons tieties af te show op fotos. Vra maar vir haar en ouboet. Hahahahahahahahaha!!!!!!!!!!

  • 63. Tinkerbell  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 07

    Adrie

    Bly om te sien ek is in jou klas!

    Wie wil nou slaai vreet as daar dop is, hoe hou jy dan party?

    Nella

    Jy is reg!

  • 64. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 12

    1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he? IN DIE WINTER EN EK WEET NIE VAN KRINGE NIE. ONTHOU DAAR IS NIE ALMANAKKE OF HORLOSIES IN AFRIKA NIE.

    2. Sit of staan jy as jy pieps. MY PA HET MY GELEER STAAN.

    3. Hoeveel mini jys is daar? NET TWEETJIES. VAN DIE ANDER WEET EK NIE.

    4. Wat drink jy? WAT TRAAK DIT JOU?

    5. Hoeveel bang hare het jy? HARE??? HAHAHAHA.

    6. Wat stoot jou moermeter in die rooi? TAXI’S, TAXI’S, TAXI’S EN TAXI’S!!!

    7. Wat moet met siek idiote gebeur? GOOI HULLE IN DIE TRONK EN GOOI DIE SLEUTEL WEG!

    8. Beskryf jou lepel. DIS GESTEEL MAN! WAAR DINK JY BLY EK???

    9. Vir wie skree jy? EK HET NIE MEER ‘n VROU OF SKOONMA NIE. NOU HET DIE TAXI’S MAAR HULLE PLEK INGENEEM!

    10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak? BAIE, BAIE VER! ALTYD DAAR OM TE HELP!

  • 65. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 18

    Ma,

    Nou watse kleur is jou hare – ek moet se ek het ook goeie gene alhoewel my ex ma en my ouma gou grys was het ek nog in 34 jaar nog net een op my kop gekry

    A3
    Het lang bruin hare maar in die son sien jy die rooi skynsel en dis natuurlik – seker maar my duiweltjie wat wegkruip

  • 66. poplap  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 19

    hello almal!!
    🙂

  • 67. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 20

    Ster

    Nou watse kleur is jou kop??? – ek like ook boobs wys – thanks heaven for pushups…..

  • 68. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 22

    @ Klokkie

    Jy lieg! Jys gn blond nie!! Stuur ‘n foto dan sal ek jou glo!

  • 69. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 22

    Tienks jy het nog nie vir ons gesê wat is jou natural kleur hare nie!
    Nella Tienks kuier ook al laaankal saam met ons maar boeta as daar ‘n blog party is, het sy miljoene verskonings hoekom sy nie daar was nie of kan wees nie!!! Wonder net wat steek sy weg….
    Ek het rooibruin hare.. Nou meer rooi as bruin want ek het die kleur oppie pakkie gelaaik………

  • 70. ADRIANA  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 23

    Poplap

    Welkom, welkom

    Wees ‘n sport en voltooi die vorm.

    Nella

    Behalwe Tienks ken ek almal op die lys. Vat maar my woord.

  • 71. poplap  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 23

    kuier niemand meer op die jac blog nie?
    😦

  • 72. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 25

    My vy poplap wa val jy uit???

  • 73. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 26

    lappop! mwah!

  • 74. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 27

    Poplap

    Wil jy my se ons mis iets?

  • 75. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 30

    Gaan ons almal vir A3 sing more oggend?? hoe laat sal ons dit maak??

  • 76. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 31

    My jene Poplap! Bly kon ons opspoor! Huganit?

  • 77. Verons  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 32

    Okay julle BAAI ek praat more weer met julle!!

  • 78. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 36

    BAAI MA!!

  • 79. poplap  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 37

    shit ek verlang julle vreeslik,

    a3,
    hoe moes ek nou weet, moenie lelik met my wees nie!!!!

    behalwe vir a3 verlang ek almal van julle

  • 80. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 37

    A3

    Niemand antwoord my nie so ek sal maar more eerste vir jou sing ok?

  • 81. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 38

    Poplap het al weer verdwyn.

  • 82. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 40

    Adrie = Adriana

  • 83. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 42

    @ Nella

    Ek sing gewoonlik so 04h00 se kant. Jys welkom om saam met my te sing.

  • 84. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 43

    Ok almal fade nou so ek gaan ook maar so maak – sien julle more by die boom

  • 85. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 43

    Hoekom moet ons vir A3 sing?

    Wat weet julle van hierdie af?

    http://www.ictel.co.za/32510

  • 86. "Oubaas" (gawie)  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 44

    Sam sing so lelik al die voeltjies SKRIK wakker . . . . . .

  • 87. poplap  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 44

    wat en waarom sing julle?

  • 88. Nella  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 44

    Sam

    Ha ha ha grapkas – sien julle more

  • 89. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 45

    Nella

    Ons kry nou eers ons tweede asem.

  • 90. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 45

    @ Nella

    Lyk ek vir jou soos ‘n FADER❓👿

  • 91. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 47

    Sam

    Sy sal nie weer nie, want sy het nou sommer weggefade

  • 92. poplap  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 52

    gan ook maar fade, niemand wil met my gesels
    😦

  • 93. Samantha Q  |  Februarie 28, 2008 om 4 : 58

    @ Poplap

    Jy gat ou skat! Ek HET met jou gepraat. Jyt my net nooit geantwoord nie. Gaan tjank op M-NET se stoep…… hulle gee om❗

  • 94. poplap  |  Februarie 28, 2008 om 5 : 01

    jy my ook nie geantwoord nie vriendin!

  • 95. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 5 : 13

    Poplap

    Hulle sing omdat dit more skrikkeldag is.

  • 96. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 5 : 13

    En Vrydag natuurlik.

  • 97. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 5 : 22

    Is amal nou huistoe? julle klomp offies bloggers !!!

  • 98. Zoekoe  |  Februarie 28, 2008 om 5 : 26

    Hey ek gaan weer braai vanaand, ek moet gaan vuur maak chat julle more mense !! BAAI !

  • 99. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 5 : 28

    Cheers Zoeks.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: