Afgryslik en onaanvaarbaar

Februarie 27, 2008 at 12 : 06 129 Kommentaar

Bloemfontein. – ’n Video wat wys hoe werknemers van die Universiteit van die Vrystaat (UV) op hul knieë vleis eet waarop ’n student geürineer het, het die rassespanning op dié kampus gister tot ’n hoogtepunt gedryf.

Die video is na bewering verlede jaar in September deur studente van die Reitz Kamerwonings-manskoshuis gemaak, maar die bestaan daarvan het eers gister aan die lig gekom nadat dit wyd versprei is.

Op die video kan gesien word hoe vyf swart skoonmakers van die koshuis “ingelyf” word. Terwyl ’n gelag gehoor kan word, kan gesien word hoe die skoonmakers resies hardloop, biere afsluk en dan ’n brousel drink waarin ’n student sonder hul medewete geürineer het. Die video wys duidelik hoe die student urineer in ’n bak wat op ’n toilet staan.

Bogenoemde is ‘n uittreksel van  Beeld.  Kyk ook na die video http://www.news24.com/Beeld/Video/0,,3-2082_2278066,00.html

Die storie maak my regtig siek.  Eerstens, ek sal die bogenoemde nie eers aan ‘n dier doen nie, maar dink wel dit is ‘n gepasde straf vir kinderverkragters.  Terselfde tyd maak dit my briesend.

Nou is dit weer alle Blankes wat so optree en alle universiteits koshuise wat sulke onheilighede aanvang.  Ek kom self van ‘n groot Afrikaans gedomineerde universiteit en was ‘n trotse koshuisstudent.  Ons het ons skoonmakers squeza genoem, ‘n titel wat hulle nogal waardeer het.  Ons sou deur vuur loop vir ons squeza’s en het vir hulle gereeld blyke van waarderings gegee.

Die hele debakel gaan universiteite en gesonde studentepret onder meer druk plaas.  Ontgroening is reeds iets van die verlede.  Een van die dae is koshuise soos ‘n woonstelblok, nie een groot familie nie.  ‘n Paar drolle het die universiteitservaring vir miljoene stout studente bederf.  Wat aanjaag, maar in goeie gees.

Ban hulle uit Suid Afrika!!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die rower siekte Die lewe is ‘n lied

129 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 11

    EERSTE!!!

  • 2. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 16

    Ek het jy so met ‘n baie goeie mater vannoggend gesels en laat ek julle sommer nou sê…….. My bloeddruk matjientjie BIEP BIEP BIEP hier in my ore!!! Dit stoot my bloeddruk op tot ‘n nuwe hoogte.

    SIEK SIEK SIEK!!! 👿

  • 3. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 18

    Sam

    Ek hou al hoe meer van my gedagte tov kinderverkragters . . . al hulle maaltye moet so wees. Ek sal persoonlik daarop kom urineer.

  • 4. Tinkerbell  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 21

    Dis regtig siek! Jig!!

  • 5. Verons  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 27

    Ek kan nie die video behoorlik kyk nie dit is in uiterste stadige aksie en ek het nie regtig so baie tyd om dit te kyk nie!
    Maar dit is erg walglik ek hoop daai ouens stik so erg in hulle kos dat hulle vir maande nie enige iets kan eet of drink nie!!!

  • 6. Tinkerbell  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 28

    Meisies en manne ek moet gou gaan ek chat weer later..

    Mwah..

  • 7. DEON  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 32

    Wat van die wat sommer langs die pad staan en pis?
    Of daai vuil vrot vieslike ding in ou wit mense in forseer…..
    Kyk dis net weer ‘n paar dose wat dink hulle is snaaks wat sulke kak aanjaag maar kyk bietjie flieks so American pie daai ou druk ok sy ding in ‘n paai…

  • 8. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 34

    @ A3

    Pis op hul kos is nie AL wat EK sal doen nie…….

  • 9. mario  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 34

    sam hoekom het jy n bloedrukmasjientjie en watter pille gebruik jy

  • 10. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 36

    @ Deon

    Jys amper reg met daai stelling wat jy gemaak het. Enigste probleem is dat hulle nie dose is nie , maar DOSE👿

  • 11. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 37

    @ Mario

    My bloeddruk is bq hoog, die dat ek die matjientjie dra. Pille drink is vir oumas en oupas!

  • 12. Rooi Koos  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 38

    Ek het na die video gaan kyk. As die video sonder tussen posis was sou ek se dat dit geloof waardig is. Maar daar is te veel tussen posis hierdie sal nie eers in n distrik hof geglo word nie. Want wat het gebeur met die kos tussen elke tussen posi. Daar kan meer by gegooi gewees het of dalk het hulle die mengsel weg gegooi en iets anders gemaak. Gaan kyk maar hoe word n fliek gemaak jy kan nie alles glo wat jy daar sien nie.

  • 13. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 38

    😳

    Ek het eers die post geskryf en toe die video gaan kyk.

    Dit is skokkend om mense se vertroue so te verraai. Sulke mense is instaat om mense in ‘n kerk te verbrand.

  • 14. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 45

    Rooies

    Daardie studente het self daardie video gemaak en nie om te skok nie. Ek dink wel hulle het gedoen wat hulle gese het hulle gaan doen.

    Ek was ‘n riller met ontgroening. Enigste tyd wanneer iemand op hulle kniee moes gaan was as dit net prakties was. Jy dwing ook nie iemand om iets te eet of drink nie.

  • 15. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 46

    @ Alex

    Daai is nie MENSE nie! Nie eers diere is so laag nie!!

  • 16. Dellie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 49

    Adrie, sit bietjie ‘n mooi headertjie op vir julle oulike blog… by die WordPress dashboard wys julle net ‘n ou wit mannetjie op ‘n grys agtergrond… as jy sukkel, stuur my ‘n e-mail, ek help graag!

    Oor die studente – as ek verby die rasse ding kyk wat almal nou voorgooi, bly dit nog siek om dit aan iemand te doen. Rerig nie nice nie.

    Lekker dag vir julle!

  • 17. mario  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 51

    sam wil jy nou se ek is oud he ek drink pille vir my bloeddruk en dit maak my nie n oupa nie.

    ek wil net se die hele video debakel raak my nie eers nie. ek is al so afgestomp vir al die kak wat in ons land gebeur dat dit my nie pla nie. so what the deed has been done help nie om nou daaroor te huil nie. iemand moes dit gestop het terwyl dit gebeur het en die ou wat die video versprei het in die eerste plek is die siekste van die lot want hy weet dit was verkeerd maar het steeds dit aan honderde ander versprei. dom donder

  • 18. DEON  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 51

    Iemand is weer besig met propaganda
    Dit pis my net af dat die victoms altyd swart is.
    Ek glo respekteer alle dinge dit grief my wat hulle probeer bewys met daai swak opgeneemde video….

  • 19. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 51

    Sam

    Diere is in elk geval beter as mense.

  • 20. Rooi Koos  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 52

    Adrie

    Glo jy alles wat news 24 vir jou opdis. Die Huisgenoot is ook deel van news 24.

  • 21. Rooi Koos  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 54

    Daardie ouens was betaal vir die video.

  • 22. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 54

    Dellie

    Aangesien jy so mooi vra, sal ek ‘n mooi prentjie gaan soek.

    Ou Bloggers

    Enige voorstelle?

  • 23. mario  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 55

    adrie

    n foto van jou of dalk angelina jolie

  • 24. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 56

    Rooi Koos

    Nee, maar ek vertrou (vir nou) Tannie Helen. Sy is ook op haar seepkis oor die storie.

  • 25. Dellie  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 58

    Adrie, jy moet vir jouself ook ‘n avatar opsit, hoor!

  • 26. mario  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 58

    bye for now

  • 27. Minke  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 58

    Sies dis vieslik!!!
    Maar ek glo nie bietjie pie gaan iemand doodmaak nie..ons riviere is baie meer besoedel en ons almal drink elke dag salig pis sonder dat ons eers daar aan dink

  • 28. waarnemer  |  Februarie 27, 2008 om 12 : 59

    Mario

    Angelina is ‘n moontlikheid.

  • 29. mario  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 00

    minke

    ek weet van mense wat vrywillig vir gesondheidredes hulle eie pis drink

  • 30. mario  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 01

    waarnemer

    jy sal my century maak

  • 31. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 02

    @ OUPA Jewels

    Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa! Jy is ‘n oupa!

    @ Alex

    Wat van ‘n foto van Ryk? Dan kan jy elke dag na sy oulike gevreet kyk!

  • 32. Rooi Koos  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 05

    Die timing van die storie dit is veral wat my plae. Op die oomblik is daar stakings van n klein groepie studente by TUT en ander Universiteite daar word mense aangerand en dusente word geintemideer gedryg en hulle lewens is ingevaar die studente wat wil studeer kan nou al vir twee weke nie dit doen nie. Hulle kan nie klas toe gaan nie want hulle word aan gese dat hulle lewens in gevaar is. Nou kom news 24 met n twak storie soos die na vore net om die aandag van die werklike probleem af weg te vat.

  • 33. Verons  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 24

    Rooi Koos jy lyk bekend?? Ek ken jou nê??

  • 34. Miss Nats  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 31

    Testing… testing…

    @ Topic
    Dis siek!!!! Vir hulle straf, moet hul grade weg gevat word en hulle dieslefde straf kry!!! Dis onmenslik om te verwag iemand moet jou usine drink!

    Varke!

  • 35. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 34

    @ Verons

    Almal weet wie Rooi Koos is.

  • 36. Miss Nats  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 35

    @ Rooi Koos
    Ek verstaan jou punt, maar dit maak dit nogsteeds nie reg nie. Of dit nou laas jaar of 10jaar uit gekom het gaan die storie altyd genoem word en seker ook nou in daai eed in geskryf word!

  • 37. Bos  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 35

    Ja wat se mens. Dit is gros, dit is aaklig en meeste van als, kan ons hulle van hulle eie medisyne ingee?

    @Die kovsieoutjies wat die hierby betrokke was:

    Meeste van ons is gatvol oor wat gebeur in ons land, baie het al aan die korste ent getrek van die nuwe Suid-afrika, maar ons gaan aan, sonder om ons soos varke te gedra. Nee man! Het julle nie n ordentlikke opvoeding gehad nie, want onder daardie swart vel is rooi bloed nes ons sin, is net die kultuur wat verskil en alle swartmense kn nie oor die selfde kole gehaal word nie, baie van hulle is dem oraait!!!

  • 38. Miss Nats  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 36

    @ Sam
    Wie is Rooi Koos? Ekke weet nie?

  • 39. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 37

    Dellie

    ASSEBLIEF.

    Hoe verander ‘n mens die hearder?

  • 40. waarnemer  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 47

    Wat dink julle hiervan?

  • 41. waarnemer  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 48

    Shit, het nie gewerk nie.

  • 42. Miss Nats  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 49

    Probeer maar weer Tweeling!!🙂

  • 43. Mary-Nash  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 52

    Hi julle

    dit gaan baie beter met my swaer Jaco BAIE DANKIE VIR ALMAL wat saam gebid het, hy het net borsluis koors en ‘n slegte virus sonder ‘n naam en koors blare op sy stembande maar gelukkig is dit nie kanker nie,

    dankie weereens

  • 44. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 1 : 53

    @ Alex

    Ek sal nie vir jou kan sê nie. Soos ek al van tevore getune het……. Die blog wys snaaks hier by my

  • 45. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 06

    NIEMAND!

  • 46. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 07

    👿

  • 47. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 08

    Ek is nog hier.

  • 48. Zee  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 08

    Sjoe, maar julle kuier lekker hierso, loer nou al so paar dae en ek sien julle kan lekker chat!

    A3, enige hulp, Dellie is onse IT juffie, skreeu net en sy sal help!

  • 49. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 12

    Zee

    Welkom.

    Ek weet die minimum van IT.

  • 50. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 13

    A3
    Ek het ook vanoggend gaan kyk na die video maar het dit halfpad afgesit – ek voel jammer vir daai mense en dis nie reg nie – maar soos Deon dit stel as mens oor die algemene stand van sake moet dink is daar tog iets diep binne my wat saamstem – dis net ongelukkig dat dit die ONSKULDIGE swartmense is wat so ly. Maar wat van die bliksems wat ons ELKE dag seermaak – en erger aan ons mense regte doen – dit maak dit nie minder belangrik omdat daar nie videos van gemaak word nie – hierdie is ‘n geveg wat nie sal eindig nie – daar word vanoggend pertinent op die nuusberig gepraat van THE WHITE PEOPLE – maar ons white people kan boeke skryf oor die lyding wat ons ELKE LIEWE DAG deurmaak – op een of ander manier betaal ons al weet ons dit nie.

  • 51. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 14

    MMMMAAAAA

  • 52. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 15

    Nella

    Ek hoor wat jy se, maar 2 verkeerds het nooit iets reg gemaak nie. Ons almal se name is wereldwyd sleg en dit oor ‘n paar mannetjies.

  • 53. Zee  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 16

    Ag sorry, skoon vergeet hoekom ek eintlik hier is.

    A3, soos ek aflei kom julle van die Jac 94.2 blog af en dat iemand jou gekloon het! Ek is seker hier is ‘n hele paar van ons hier in die kuber dorp wat nou graag wil weet waaroor jou blog gaan.🙂

  • 54. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 16

    Nella

    Ek dink nou aan iets. Ek stuur my posduif

  • 55. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 16

    MMMMAAAAA – stupid ding post hy sonder dat ek klaar geskryf het

    Verons- mmmmaaaaaa!!!!!!!!!!!!!!!!
    Waar is jy vandag – Bossie se jy het ‘n Jake White boek by oom Trevor gewen hoekom help jy nie jou kind nie – ek het inligting nodig???

  • 56. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 17

    A3
    Cool – ek wag by die venster vir hom

  • 57. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 19

    @ Nella

    Het jy al ge google?

  • 58. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 20

    Zee

    Korreksie. Ek het van Jac getrek omdat iemand in my naam God gevloek het. Of God gevloek het om my te treiter.

    Waaroor my blog gaan? Goeie vraag, ek weet self nie. Hoe bedoel jy eindlik?

  • 59. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 21

    A3
    Ek hoor jou – maar die mannetjies is net nog ‘n druppel in die emmer – wat elke dag in die land aangaan het ons al lankal skade berokken – toeriste word gewaarsku om nie meer hierheen te kom nie uit vrees vir moord en diefstal – dis net nog ‘n klat teen ons naam
    Ek het al aan die begin van die jaar gese – en moet my nie verkeerd verstaan – ons “white people” moet weer begin fight vir wat ons wil he en opstaan vir ons regte ook want ons het te gemaklik geraak om terug te sit en als te aanvaar wat aan ons uitgedeel word – en daarby bedoel ek nie doen sulke vieslike goed nie – maar as dit die aandag trek oor ons frustrasies gaan iemand luister.

  • 60. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 22

    Sam

    Ek is al moeg ge-Google – en al wat ek kry is inligting oor sy rugby loopbaan niks oor sy jong dae nie – ek het links binne in links oopgemaak en kry niks.

  • 61. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 23

    Nella

    Ek is vir boere trots en teen regstellende aksie. Maar weereens, ons moet onsself nie aan onheile skuldig maak nie.

  • 62. Verons  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 25

    Nella ek wens ek kon help ek het die boek al lankal klaar gelees en om die dood kan ek nie onthou van sy hobbies en sulke dinge nie! Nou het my vriend die boek saam Suidkus toe en ek sal hom nie voor die paasnaweek kan kry nie!

  • 63. Zoekoe  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 25

    Ek is skaars terug by die offies dan is ek heeldag weer in meetings….. dis siek ek het amper my middagtete verloor…. Maar het een keer op daai siek show AF op kyknet gesien die ou eet roomys(soos in sneeu op ‘n cone) waarin iemand gepis het op tv… siek siek siek !

  • 64. Bos  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 26

    @ Adrie

    Mag ek?

    @ Zee

    Skies, moes net gou by A3 hoor of ek jou kan antwoord. Adrie sit op wat haar raak en ons ook as bloggers. Haar verdudieliking as blogmaster is as volg (nie woord vir woord dieselfde nie, soos ek dit onthou.) Soms is haar blog vol rose, maw, topics wat lighartig is en soms vol dorings, topics wat ontstel en soms ook haar eie sienings op sekere goed wat haar ontstel of goed waarmee sy nie saamstem nie. in kort, gesels ons almal en lig ons opinies, ons is familie, maar verskil tog soos enige ander huishouding.

  • 65. DEON  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 27

    Zee

    Verduidelik biekie hoe ons die prentjies kan opsit toe

  • 66. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 27

    A3
    Posduif is terug gestuur – rooi lint om die voet

  • 67. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 28

    Bos

    So iets.

  • 68. Bos  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 28

    @ Nella

    Het jy my mail gekry oor die bib? As jy nie n kontrak het nie, het n vriendin van jou niue dalk een nie, is al waaraan ek nou kan dink, of gaan exclusive books toe en gaan lees daar. Die boek is seker in hoofstukke geskryf en ek is seker as jy gaan deur scan gaan jy die antwoorde kry waarna jy soek.

  • 69. Zee  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 29

    A3, oor die kloon! Ek het so verstaan maar kon nie uitfigure oor wat nie. Nee kyk, daar stem ek heeltemal saam met jou!

    Oor die blog…. ek sien net jy pos elke dag lekker lees goed, het net gewonder of jy ‘n spesifieke tema het of nie!

  • 70. Zoekoe  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 29

    Hallo !

  • 71. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 31

    Ma,

    Ja toemaar ek sal maar sukkel – kan nie glo die man se lewe kan so geheim gehou word nie – hy is mos getroud en kinders ne??? dink hy het seuns? Die paashaas gaan te laat wees om die boek terug te bring – het dit als teen maandag nodig – sal maar naweek gaan soek

  • 72. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 32

    Zoeks

    Hallo!!!!!!!!

  • 73. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 32

    Zoeks

    Vanaand by die gewone plek?

  • 74. Zee  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 33

    Bos, dankie!

    Deon, nee kyk, ek weet net hoe om die avatar op te sit as jy jou eie blog het. Laat ons maar vir die kuberdorp IT juffrou Dellie vra!!

    Dellie….. help hierso!

  • 75. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 33

    Bos

    Ja het jou posduif gekry – maar waar kry mens vandag nog bibs – nie een naby my nie glo my vry – en dit sal in elkgeval seker nie die nuutste goed aanhou nie – toemaar ek het redelik bymekaar gemaak – soos ek se – het nog klein goed wat uitstaande is maar ek maak dit sommer op – ek is master speech skrywer vir die kinders jong!!!

  • 76. Bos  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 33

    @ Zoeks

    Het ook af gekyk en het ook daai episode gesien. Weet jy wat is die ergste van als?die outjie wat die program aanbied se pa is n dokter!! Hy behoort mos te weet dat sommige van die goed wat hulle vir Dunman ingee nie goed kan wees vir hom nie, en elke keer kots Dunman, ek meen, hoe gross wil jy wees?

  • 77. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 34

    Zee

    Geen spesifieke tema nie, net iets wat my afpis of aan die dink gesit het. Bly jy geniet dit.

  • 78. bruinogies  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 35

    hallo almal.

    @adrie
    jy is seke bja besig om bja hard te drink ini aande wanneer jy jou huiswerk moet doen????

  • 79. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 35

    Waar is Tilla julle – is sy al weg by die werk???

  • 80. Zoekoe  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 36

    Hi Adrie, sal nie vanaand kan nie, het ‘n braai aan by ‘n pel se plek…. !

  • 81. bruinogies  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 37

    @zoekoe

    hallo!
    hoe ganit?

  • 82. Zoekoe  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 38

    My meeting gaan weer begin, ek moet weer koebaai sê, so

    KOEBAAI maaikies !

  • 83. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 38

    Tilla is ‘n bietjie op siekverlof. Sy verlang haar dood.

  • 84. Bos  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 39

    @ Nella, wanneer moet die taak in? Ek mag dalk net iemand ken wat kan help …. Sal vir jou uitvind en more n antwoord gee!

  • 85. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 40

    A3
    Breebors is terug na jou toe – stuur maar vir Bekkie die kant toe

  • 86. *lilly*  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 41

    Dag se almal

    Ekskuus eks maar altyd biekie laat maar sal graag my mening wil lig oor die saak.

    Dit is regtig vreeslik om te weet dat mense vandag sulke dinge doen. Ja hul het dit dalk as ‘n grap gemeen, maar hel watse siek grap is dit nie.

    En om te dink dis studente wat se hul wil die wereld ‘n beter plek maak? Waarvoor anders gaan swat ‘n mens vandag? Net om beter geld te maak vir jou self en niks vir ander te beteken nie.

    Ek dink daar behoort ‘n klag van mishandeling teenoor die groepie mense opgerig te word.

  • 87. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 42

    Bos
    Dit sal help hoor – ek het vandag meeste van die inligting gekry en prente so ek gaan vannaand aan die portfolio werk maar hy moet maandag sy speech gee 2 -3 minute lank – en mens se baie in daai tyd

  • 88. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 44

    A3
    Shame man wat is fout met Tilla?? niks verkeerd met TL nie ne??? sou sy nie in elk geval Vrydag klaar gemaak het nie

  • 89. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 47

    Nella

    Rugpyn – niks erenstig volgens die dokter. Sy maak eers amptelik in Maart klaar.

  • 90. bruinogies  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 48

    @adrie

    ???????????

  • 91. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 49

    A3
    Maart is 2 dae weg maatjie – wanneer in maart? – sien hoe is daai rugpyn nog kraampyn!!! Gelukkig is TL se kamer gereed

  • 92. *lilly*  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 49

    Toets toets ek kry niks kry jul my comments

  • 93. *lilly*  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 49

    Daarsy dit lyk beter

  • 94. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 51

    Ja, ons is.

    Nella, dit is Tilla se derde kind. Sy ken die verskil, neem ek aan.

    Bruinogies

    Huiswerk? Ek mag 12 wees, maar ek doen nie huiswerk nie.

  • 95. bruinogies  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 53

    @adrie

    dan drink j seke bja te veel dat j nooit tyd kry vir fb nie?

  • 96. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 2 : 58

    BO

    Ek is besig om internet tuis te kry, ek moet gaan shop eers.

  • 97. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 18

    A3
    Ek weet dis Tilla se 3de maar jong nie een is dieselfde nie en dan is haar ouderdom ook anders as wanneer sy die ander 2 gehad het en dit maak ‘n verskil.
    Ek shop ook vir die beste internet deal – het nou die laptop maar gebruik hom nie omdat ek niks behalwe tik op hom kan doen nie.

  • 98. Verons  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 20

    Lilly hallo ek sukkel ook elke keer die tyd van die dag om hier in te kom…

  • 99. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 22

    Nella

    Laat weet my as jy iets bekostigsbaar opspoor.

  • 100. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 23

    @ Nella

    Probeer jy nou sê dat my tweeling se kloon oud is😕

  • 101. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 26

    Sam
    😉 Nella kan nie juis van oud praat nie.

  • 102. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 32

    En nou tel almal hulle tone.

  • 103. Dellie  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 33

    Adrie, jis, julle is bedrywig! Het nog nie al die comments gelees nie, maar kom comment op my blog, vul jou e-mail adres in (niemand kan dit sien behalwe ek nie) dan stuur ek vir jou so ‘n ietsie oor hoe om jou blog te operate by WordPress.

    Hello Zee!😉

  • 104. Samantha Q  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 34

    Ek tel my se vingers……

  • 105. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 38

    Hi Dellie

    Dankie

    Sal netnou by jou kom inloer. Die hele wereld het reeds my adres.

    amaal3@gmail.com

  • 106. Tinkerbell  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 49

    Haloooooooooo!!

    Jissslaaaiket, ek hol rond soos ‘n mal ding vanmiddag, skep nou eers asem.

    Adrie, Sam & Verons geniet vanaand, volgende keer is ek daar!!

    @ Almal

    Ek se maar tarra ek gaan gou laaste werk opvang en dan waai. Julle moet veilig ry en die aand geniet.. dis amper weekend!!

    Praat more weer..

    Koebaaaaaaai

    XXXXXXXXXXXXXXX

  • 107. Verons  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 50

    Tinkerbell
    Jy het ALTYD verskonings as ons jou nooi………………..

  • 108. Nella  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 52

    A3

    As ek oud is in jou boeke wil ek nie weet wat REGTE ouderdom beteken nie – en moenie spot nie jou jare kruip ook nader 😉
    Na watse tipe modem kyk jy – iets vir ‘n desktop of vir ‘n laptop en hoeveel bites??

  • 109. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 57

    Laptop en bites is vir my grieks.

  • 110. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 3 : 58

    O ja, ek soek wireless.

  • 111. Verons  |  Februarie 27, 2008 om 4 : 18

    Jis ek sukkel my gat af om hier in te kom en nou kan ek net KOEBAAI sê!
    Praat more weer lekker aand……..

  • 112. Rooi Koos  |  Februarie 27, 2008 om 4 : 22

    Adrie

    Is jy nie alreeds wireless????????????????

  • 113. Adrie  |  Februarie 27, 2008 om 4 : 24

    Koos

    Nee, helaas nie. Behalwe met my selfoon.

  • 114. boendoe  |  Februarie 27, 2008 om 5 : 39

    A3,
    Sjoe, julle is rerig besig!
    Ek stem saam – ek dink dis verfoeilik wat daai studente gedoen het. Dit help nou nie om dit polities te wil maak nie: mens verwag nie so iets van opgevoede mense nie. Klaar. As my kind so iets doen, slag ek hom lewendig af!

  • 115. ADRIANA  |  Februarie 27, 2008 om 5 : 43

    Boendoe

    Ek dink die geheim is om jou kinders so groot te maak dat hulle nie eers aan so iets dink nie.

  • 116. Sebastian  |  Februarie 27, 2008 om 7 : 03

    Ek sal nie verstaan hoe en hoekom julle dink soos wat julle dink nie,

    Julle sê julle eie mense sleg oor wat hulle aan ander doen, maar wat se julle oor die honderde wit
    boere mense wat al wreedagtig vermoor is op hul plase? Waar hulle voetsole lewend afgesny is en in kookwater geforseer is, waar ‘n man vasgebind is en in ‘n bad kookwater gegooi is.

    NIKS!!! Want dis nie nuuswaardig genoeg nie, dis nie rassisme nie!! Dit gebeur maar net.

    Dink bietjie vir julleself!

    HOE LEWE JULLE NOU?

    In vrees want jy weet nie waneer jy die volgende een sal wees wat sy lewe verloor nie!
    In vrees vir jou goedere want jy weet nie waneer jy by jou huis sal kom en jou goed gesteel sal wees nie. Eintlik moet jy hoop dit gebeur so, anders sien bogenoemde.
    Jy kan nie eers meer in die stede aleen rondloop in die aand sonder om op jou senuwees te wees vir die volgende verkragting nie? (MEISIES) (OF SOEK JULLE DIT?) (MOENIE ANTWOORD NIE)

    HOEKOM?

    Hoekom lewe julle so? Waar julle in die jare voor 1994 met jou deur oop kon slaap, jou honde nie vergiftig was nie, en jy nog al jou besittings in jou huis gehad het. Waar jy in die dorp kon rondloop en jou voertuig ooplos. JY was veilig, daar was nie korupsie in die regering nie en ook nie in die polisie nie. Het julle al gewonder hoekom die “Scorpions” ontbind is? Omdat hulle die regering se eie mense vasvang. “Watch out for the trap you set, it might bite you on the ankles.”

    Maak oop julle oë vir wat gebeur!

    Hoekom was hulle(rasse) verdruk gewees in die eerste plek?

    Wie gee die regering die reg om die dorpe en stede waaraan my en jou voorvaders so hard gebou het, se name net so te verander(Wat hulle bonop Miljoene kos WAT HULLE OP DIE HUIDIGE KRAGSITUASIE KON GEBRUIK HET).

    Hoekom ontbind hulle die kommandos as die geweld net bly opgaan?

    SKRIK WAKKER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    LEES DIE VOLGENE:

    http://www.landbou.com/LandbouWeekblad/Nuus/0,,1294-1295_2034957,00.html

    http://www.agriwebsa.com/Veiligheid/Veiligheid%20Suid%20Afrika%20-%2023%20Mei%202006.htm

    http://www.oudtshoorninfo.com/archives.php?page=hoorn&action=view_hoorn_article&id=1445&PHPSESSID=2197df70d3e7959cc7936115429f8d32

    http://www.bosparra.com/rassismeis-speelveld/#more-2062

    http://www.agriwebsa.com/Veiligheid/Dorp%20woedend%20n%C3%A1%20moord%20-%204%20Okt%2006.htm

  • 117. effie  |  Februarie 27, 2008 om 11 : 31

    voor jul almal beoordeel… kry net eers die storie agter die storie. ek self inwonend in reitz.. ons noem ook die skoonmakers sqeesas.. hero hul meer as die swart koshuise waarby hul ook werk. probeer bietjie die vollengte video kry voor jul modder rondgooi. daar is nie geurineer op die kos nie en hul het dit ook nooit geeet nie. kyk mooi op die video. verder het hul ingestem tot dit, dit geniet en later saam die video gekyk en daaroor gelag..!

  • 118. Zee  |  Februarie 27, 2008 om 11 : 59

    Adrie, sien jou blog lyk nou sommer “spikkeries”🙂

  • 119. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 7 : 54

    Dankie vir jou bydrae, Effie

    Waar kan ‘n mens die vollengte video sien. Volgens die media het die sqeezas glo nie geweet van die video nie.

  • 120. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 8 : 02

    Sebastian

    Dankie vir jou bydrae. Kom kuier gerus more, ek sal ‘n blog oor plaasmoorde post.

    Die vooruitgang van ‘n land beteken niks, as dit net 10% van die bevolking help. Die sqeezas kan nie vir die plaasmoorde verantwoordelik gehou word nie.

  • 121. boendoe  |  Februarie 28, 2008 om 9 : 45

    Sebastiaan, dis ‘n baie eng manier om na dinge te kyk. ‘Hulle’ moor ons wittes, so dis okay om in hulle kos te pee?
    Ek het ook al gal gebraak op my blog oor die misdaad in die land. Dinge IS heeltemal uit beheer. Ek stem heeltemal daarmee saam. Maar om te se dat ek maak ‘my mense’ sleg oor 4 outjies se swak gedrag, is nie waar nie. Ek gaan definitief nie dit goedpraat net omdat hulle wit is nie. Sorry.

  • 122. mykopop  |  Februarie 28, 2008 om 12 : 01

    Ek het nou nie almal hiers se argumente in detail gelees nie.

    Ek wil net sê, ek veroordeel dit sterk, maar net so sterk veroordeel ek dat ek ook veroordeel word net omdat ek wit is. Lees ook my inskrywing vandag. Soos ek daar sê, Ek is net. Ek wil nie ‘n ras wees nie, ek wil net wees. Dit wat ons voor 1994 voor gestem het om volgens te lewe. Hoekom word die “wit” etiket nou nog steeds om my net ook gehang as iemand anders wat ek nie eens ken nie, wat toevallig ook wit is, ‘n misdaad pleeg?

  • 123. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 12 : 27

    Mykopop

    Ek stem 100 % saam met jou

  • 124. Multi  |  Februarie 28, 2008 om 1 : 57

    hallo hallo hallo!!!! 😉

  • 125. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 2 : 01

    Multi

    Kyk op die volgende blog.

  • 126. DEON  |  Februarie 28, 2008 om 2 : 26

    COMMITTED AGAINST SOUTH AFRICAN WHITES

    Every day hundreds of mails are sent around the world, asking for help to
    save some animal species.

    Is it not very strange how the whole world is ignoring the apparent
    Genocide being committed against the white people in South Africa?

    This slaughter of whites by blacks is being portrayed in the media as –
    “merely crime related”.

    If the motive of the crime is theft, why is it necessary to take the life
    of the person that has already handed over their cell-phone or wallet?

    If the motive for the crime is hijacking, why take the woman with them,
    gang-rape her and then slit her throat?

    If the motive for house-breaking is petty theft, why throw boiling water
    over the farmers before killing them, – after forcing them to watch their
    wives being gang-raped and tortured in front of them?

    Were the mass murders in Bosnia “merely crime related”?

    Were the mass murders of Jews in Germany during WWII “merely crime
    related”?

    Are the daily murders of various tribe members in Kenya “merely crime
    related”?

    WHY IS THE HUGE NUMBER OF MURDERS BEING COMMITTED AGAINST SOUTH AFRICAN
    WHITES LABELLED – “CRIME RELATED”?

    BUT… Why is it that the police can spend hundreds of thousands of Rands,
    and thousands of man-hours hunting down the one white that opened fire upon
    blacks in Skielik, whilst they cannot find any murderers of innocent, white
    children, women and men?

    In any other countries a mass extermination of any tribe on such a scale
    would be considered Genocide, a crime against humanity, and an
    international outcry would follow.

    Hundreds of peace keeper would be sent to South Africa.

    The United Nations would hold a special sitting.

    Headlines in the mass media would be screaming blue murder.

    The television channels would be filled with scenes of the dead bodies, and
    their grieving families.

    Yet in South Africa, the murder of the white tribe by the blacks is reduced
    to a statistic and labelled “crime”

    The state sponsored media hardly spares their murders a few lines.

    The police refuse to release statistics on the extent of the murders.

    What must we do to focus the world’s attention on this GENOCIDE—disguised
    as crime?

    If you’re a concerned citizen, whether in South Africa or internationally,
    you are morally bound to act—NOW!!

    Get letters published in your local media highlighting the plight of the
    white tribe in South Africa.

    Ask why the ANC led South African Government is suppressing crime figures.

    Ask why the murders of white citizens in South Africa are not being solved.

    If, as the media are quick to proclaim “WHITES CONDUCTING A RACIST

    CAMPAIGN AGAINST BLACKS” why do you not hear hundreds of reports of whites
    killing blacks for their cell-phones?

    Why are the whites not killing blacks for their cars?

    Why are the whites not breaking into the upper class black neighbourhoods,
    raping and murdering the women, before making of with their TV sets?

    This GENOCIDE must be brought to the attention of the world media before it
    is too late. Before all the Whites have been erased from the face of South
    Africa.

    STOP 2010 WORLDCUP IF THE SA GOVERMENT DOESN’T ACT NOW!

    Do your bit to help the White citizens of South Africa NOW!!

    Send this mail to everyone you know throughout the world!!

    Alert the world to the mass extermination taking place right in front of
    their eyes.

    Alert all white tourists that are considering a visit to South Africa of
    the perils they will face.

    Criticise the international mass media for their failure to report on the
    daily occurrence of murder and rape.

    Quote:

    Genocide’ was coined by a jurist named Raphael Lemkin in 1944 by combining
    the Greek word ‘genos’ (race) with the Latin word ‘cide’ (killing).
    Genocide as defined by the United Nations in 1948 means any of the
    following acts committed with intent to destroy, in whole or in part, a
    national, ethnic, racial or religious group, including: (a) killing members
    of the group (b) causing serious bodily or mental harm to members of the
    group (c) deliberately inflicting on the group conditions of life
    calculated to bring about its physical destruction in whole or in part (d)
    imposing measures intended to prevent births within the group (e) forcibly
    transferring children of the group to another group.you feel this is true for your situation, you have rights to be
    protected by the UN, you may have to leave SA and return another day…use them

  • 127. wim  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 02

    Vandaag zag ik in België op de staatstelevisie de beelden van de studenten van Bloemfontein.

    Ik vind het spijtig voor de afrikaners van Zuid-Afrika dat men dergelijke zaken heeft gedaan. De internationale politiek kennende, zal men deze zaak aangrijpen om de afrikaners nog meer te straffen.

    Ik denk dat de afrikaners niet in de positie verkeren om de zwarten uit te dagen.
    Ik vrees een situatie zoals in Zimbabwe met Mugabe.

    Veel geluk voor de toekomst

  • 128. Adrie  |  Februarie 28, 2008 om 3 : 34

    Hallo Wim

    Jy moet die hart van ‘n boer nie onderskat nie. Daar is baie skop.

  • 129. KruidjieRoerMyNie  |  Februarie 28, 2008 om 6 : 12

    Nee kyk, vandag was weer politiek belaai. Genoeg is genoeg. Gaan maar soos Ding op die stoep sit en ‘n ietsie kouds af sluk en luister na die tortelduifies. Hulle maak inelkgeval meer sin as die mal land waarin ons bly. (Of miskien sit ek my Mika cd op😉 )

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: