Die groen baadjie

Februarie 21, 2008 at 3 : 06 451 Kommentaar

Vir my is daar niks erger as iemand wat jaloers is nie.  Ek dink jaloesie is die hoofvyand van enige verhouding.  Mense wat minderwaardig oor hulle self voel gee uiting deur middel van jaloesie.  Hoekom ander sal jy dan iemand wil afbreek?

Baie vorme van mishandeling ontstaan ook by jaloesie. Ek ys as iemand my vertel van ‘n jaloerse maat.  Kort voor lank begin die verbale of fisiese afkraking.

Tog is ‘n klein bietjie jaloesie gesond.  Solank dit jou aanpor om te beskerm (NIE OORHEERS NIE) en om beter te presteer. 

 Hoe voel julle?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Pateet Laan Beginsels

451 Kommentaar Add your own

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: