Valentynsdag

Februarie 14, 2008 at 5 : 27 3 Kommentaar

Van alle gedenksdae, is daar seker niks so waardeloos as valentynsdag.  Dit is kommersieel, net daar om die geld te laat invloei by winkels.  Hoe wys jy in elk geval deur materieele dinge dat jy vir iemand lief is?  Jy wys eindlik net jy het geld gehad om te mors.

 Almal hou van onverwagte verrassings, klein en groot geskenke is enige dag welkom.  Maar wat maak die 14de Februarie spesiaal? 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Eed van Hipocrates Pateet Laan

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Koning  |  Februarie 21, 2008 om 11 : 33

    ek het net gou my sê kom sê hier…..ek en my liewe vroutjie het met mekaar ‘n deal gemaak, soos die meeste ander in gesonde verhoudings dink ek (hoop ek) elke dag/week.maand/jaar in ‘n verhouding moet wees soos op Valentynsdag. Daar is miljuisende goedjies wat paartjies kan doen om die ander ene spesiaal te laat voel, selfs simpel goed soos koffie in die oggende, tap v badwater, op pof v kussings etc etc tel ook baie punte. Om jou ander helfte in die middel vd dag te verras by die werk (indien jy kan) met ‘n koeldrankie en ‘n swietie…sien??? Dis easy…ek sien in elkgeval nie kans om op een dag R200 te betaal vir 10 simpel ou rosies wat ek op ander dae kan kry vir ‘n kwart vd prys nie
    Dus stem ek saam met wat hierbo staan…14 Feb is eintlik Geldmors dag…

  • 2. Adrie  |  Februarie 21, 2008 om 2 : 23

    Koning

    Welkom. Hoop jy sal meer gereeld in loer.

  • 3. Marilyn  |  Februarie 22, 2008 om 5 : 30

    Dis waar. Wat maak die dag spesiaal. Elke dag kan spesiaal wees.
    Elke dag moet spesiaal wees anders kan n verhouding nie hou nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: