Comments on: Little Angels

By: Wille Kjind Q
@ Elize

Jong….. Dis ‘n moeilike situasie waarin jy jouself bevind. As jy dual citizenship het, is daar niks wat jou keer om ‘n baba in SA aan te neem nie. Betaal vir ‘n baba werk nie altyd nie. Daar is teveel drama rondom so ‘n storie. My raad aan jou is om op jou kniee te gaan en die Liewe Vader te vra om vir jou die weg te wys. Sulke dinge is nooit lekker nie, maar as dit aan julle beskore is sal niks en niemand jul van daai wens kan weerhou nie. Soos my ma se vriendin altyd geseg het…… only God knows

By: Elize
Ek stuur hierdie mail en vra dalk kan iemand my help. Ek het 3 kinders van my vorige man en hul ook nou al groot en uit die huis. Ek is intussen getrout met n baie jonger man as ek hy 27 en 38 amper 39. Ek moes my baarmoeder laat verwyder weens kanker voor ek my nuwe man ontmoet het. wel hy wil vreeslik graag sy eie baba he en ons weet nie hoe om dit te doen nie. Wou graag n surogaat ma gehad het maar glo n groot gesukkel om iemant te kry nou vra ek dalk sal iemand my raad kan gee ons het besluit ons wil nou n baba aanneem. Ek en hy werk altwee in Mozambique nou al vir 12 jaar en verdien genoeg geld as ons moet betaal. Ons is raad op want almal se nee jul moet in sa woon. Ek dink ons kan aan enige baba n wonderlike huis gee en baie baie liefde. My man gaan mal oor sy sussie se kids wil net koop en hul kom gereeld kuier maar dis nie dieselfde nie. Mens bou n band met hul en dan moet hul weer na hul mamma toe gaan. Ons het op n vorige insedent ook amper n ou dogtertjie amper aangeneem. Die ma en pa het hier in Moz gebly en het baie gedrink toe kom bly die kind by my en my man want hul het nooit tyd gehad vir haar nie. Sy was by ons n maand en toe word dit 2 maande toe 6maande toe kom die pa en ma een oggend en kom haal ha ons was gebreek. Het besluit ons los als maar ek voel dis so onregverdig dat ek my man nie n kans kan gee op n baba nie. Ek vra u dalk weet u wie ons kan bel of dalk sal kan help. Dankie vir jul wonderlike nuus brief die brief van my was dalk nie van pas nie maar ek het hulp nodig..

Dankie

Elize

00258828895980