Comments on: Bly te Kenne

By: Wipneus
Niemand sal my mos smeek om dit te doen nie.

1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he?

12 Januarie en dan het ek ‘n tagentag kringe

2. Sit of staan jy as jy pieps – Sit, met die rumatiek en al.

3. Hoeveel mini jys is daar? – 2 en derduisende kleinkinders

4. Wat drink jy? – Ag my kind, wat ookal in die omo boks is.  Die seep sal ek sommer snuif.

5. Hoeveel bang hare het jy? Baie, veral waar die kleinkinders is.

6. Wat stoot jou moermeter in die rooi?  Wat?  Eerder wie.  Die merrie perd.

7. Wat moet met siek idiote gebeur?  Snip snip, uit

8. Beskryf jou lepel. – So ‘n silwer ene wat altyd by my teekoppie moet wees.

9. Vir wie skree jy?  Op die merrieperd

10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak?  Tot in die skeihof.

By: Adrie
Dankie julle

Kaneel, ten minste is jou hande gewas as jy klaar gepieps het.

Max,

Ek reel sommer ‘n partytjie om jou vorm wat uiteindelik hier is te vier.

By: maxie
1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he?

23 Augustus, het net 6 van my 9 lewens oor.

2. Sit of staan jy as jy pieps

Sit, mits die sandbak skoon is.

3. Hoeveel mini jys is daar?

1 tienerkat en 1 ramkat (laasgenoemde nie biologies myne nie)

4. Wat drink jy?

Pierinkie melk asseblief…

5. Hoeveel bang hare het jy?

Groot honde (veral die bloghonde) en hoogtes

6. Wat stoot jou moermeter in die rooi?

Kindermishandeling, dieremishandeling, diegene wat nie kan bestuur nie en mense wat nie leef wat hulle verkondig nie. En moenie eens dink daaraan om te vat aan my kind, man of enige ander geliefdes nie.

7. Wat moet met siek idiote gebeur?

Dink aan Prison Break 3 – Sona, Panama…

8. Beskryf jou lepel.

‘n Carrol Boyes suikerlepel in die vorm van ‘n akkedis.

9. Vir wie skree jy?

Verwys na #6.

10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak?

Al die pad… and then some…

By: kaneelsuiker
1. 30 Augustus, 22 kringe om die son

2. Is daar mans wat sit? Blykbaar moet mens deesdae in die stort pieps om water te bespaar

3. Nog geen

4. Tequila met lime, melkskommels

5. 2, een vir ‘n haai en een vir ‘n slang

6. Onverantwoordelikheid, vandalisme, minagting

7. Hulle moet iets kry wat kosbaar is in hul lewens en as dit nie werk nie, sal die vinnigste pynlose dood

8. Tans is dit my kussing, my eetlepel het ‘n rooi plastiek handvatsel en sny my mondhoeke as ek te vinnig eet

9. Ek hou nie van die eier-bal nie, so ek skree maar Bafana!

10. Totdat dit saak maak

By: Coyote
Ek gaan maar weer invul

1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he?

Junie die kringe word nie meer getel nie

2. Sit of staan jy as jy pieps

Sit net op my eie troon

3. Hoeveel mini jys is daar?

2

4. Wat drink jy?

enige vloeistof met alkohol net nie wiskey nie

5. Hoeveel bang hare het jy?

niks net gryses

6. Wat stoot jou moermeter in die rooi?

slapgate, siek moere en mense wat my kjenners te na kom

7. Wat moet met siek idiote gebeur?

Ek ken ‘n paar mense wat hulle kan uit sort

8. Beskryf jou lepel.

Hy’s hout en stir goed genoeg

9. Vir wie skree jy?

Die kinders, BULLE EN SPRINGBOKKE

10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak?

Sover ek moontlik kan dalk soms te ver

By: Adrie
Baie welkom, Konyntjie.  Ek hoop dat jy baie lekker sal kuier hier.

By: konyntjie
1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he?

Ekke tel nie meer die kringe op my voorkop nie, die jare stap aan, al 36 v hulle.

2. Sit of staan jy as jy pieps

Verkieslik sit ek

3. Hoeveel mini jys is daar?

oefen hard aan mini nommer 2

4. Wat drink jy?

nie veel nie en meng dit gewoonlik met wyn

5. Hoeveel bang hare het jy?

‘n hele paar, gryses ook!

6. Wat stoot jou moermeter in die rooi?

Fuckedup stupid idiote en vals plastic ppl

7. Wat moet met siek idiote gebeur?

hulle moet eerder net wegfok

8. Beskryf jou lepel.

Siepsopenbraaiboud

9. Vir wie skree jy?

Enige een wat my moer koer

10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak?

donners ver

By: Jaco
Hello julle maaitjies

1. OK Ek vervel 26 Oktober en dan sal ek 36 kringetjies he.

2. Ek kan of sit of ek kan staan as ek gaan pieps ,ek het n verleng koort

3. Geen kiddies waarvan ek weet nie

4. Ek hou van van brandewyn ,water en vrugte sap natuurlik afsonderlik van mekaar.

5. Bang is nie in my dictionary nie ,ek hou van uitdagings. maar geweld nee.

6. Daars nie regtig iets wat my kwaad maak nie ,dit vat baie.

7. As julle bedoel by siek idiote ,siek in die kop met siek aanmerkings, ek kan aan n hele paar dinge dink wat nie lekker is nie, maar ek moet se tot versagtende omstandighede ek maak self party keer n paar opmerkings wat party mense as siek sal beskou. maar ek sien die humor in alles raak,sal oor enigiets joke.

8. Wat bedoel julle met beskryf jou lepel ,onthou ek is nie so slim soos julle nie,ek dink julle bedoel jou medgesel, wel ek was getroud tot sy beter geselskap gaan soek het ,verbeel jou die vermeetelheid ,waar gaan jy nou beter kry as ek.

Ja sy hoef nou nie n besonderse beute te wees nie solank sy hou van humor en mooi van binne is.

9. Ek skree natuurlik vir die Taxis en hulle metgeselle ,die bulle en die bokke.

10. Bestaan daar so its soos n goeie saak ek weet net van n goeie grap.

Net iets persoonlik;

Ek was so 5 jaar gelede in n masiewe motor ongeluk, net my kop en een hand het heel uitgekom ,so hulle sit my sommer op die tafel dan tik ek op die key board,ha ha ha gese ek hou van jokes.

Nee ek so n ligte beroerte gehad in die hospitaal en asgevolg daarvan loop ek so klein bietjie munk as jy mooi kyk en sukkel so bietjie om te praat behalwe as iemand voor my inry, maar dan se ek weer ek like van joking arround.

Bay

By: boervrou
1. Julle ‘n goeie vrou vertel nooit haar geheime nie, maar moenie iemand sê nie hoor: 24 November word die boervrou 31!

2. Gewoonlik sit ek, maar as die kinders aan die deur hammer dan…sit ek ook.

3. Nog gehieme…3girls en nou ‘n boetie

4. Vrydae Hanepoort, om van die week se stres ontslae te raak en die goeie dinge te vier. Die res van die tyd Baie Jacobs KOFFIE.

5. Almal is bang, ek’s parenoid, rerig!

6. Die meeste? My skoonsuster

7.Bring hulle plaas toe….hier baie bere plek…

8. Suikerlepel? Carol boyes, geskenk gewees!

9. DIe kinders

10. As dit vir eerlike opregte mense is wat dit waardeer redelik

By: Baby Jane
1.  Umh ek vervel baie want ek het ‘n sensitiewe vel maar op die oomblik het ek al net 6 keer vervel.

2. Ek sit . . .dink ek ;P

3.  Ek en die meisie wat vir my loer as ek in die spieël kyk maar ek weet ek is tog langer wepepepepe!!!!

4. Chocolate melkies en vloeibare sweeties!!!

5. Meer as genoeg hoekom wil jy enetjie by my kom leen?  Jy kan kom maar ek dink die tankie wat se dat sy my ma is sal nie dit toelaat nie…

6. SIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Tannie het die M woord gese… Maar ek hou nie van verkragters in enige vorms nie ok nie van dom mense, diere-mishandelaars, lang rye wwarin ek moet staan en swak diens nie!

7. M@&r hulle, Bl!ks&M hulle en veil jy daai ding wat hulle pla stadig af en lat hul dit eet en dan laastens…Ruk hul arms af en slaan hul met die nat kant oor die kop!

8. Uhm…

9. Vir daai verskoning van ‘n broer van my. . .sy naam is PROVINCE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

10. Rond the world an back again!