Dit was lekker . . .

September 27, 2009

. . . maar nou is dit klaar!

SC45009091807470

Niks dramaties nie.  Ek gaan nie die blog delete of op private sit nie.  Net bloot nie meer vir die blog skryf nie.  Daar is baie redes, maar ek gaan niemand daarmee verveel nie.

O ja, spesiaal aan Janet.  Jy het glad nie gewen nie.  Ek los Dorings vir iets beters, interessanter en hopenlik lekkerder.  Iets heeltemaal anders, maar ook presies dieselfde. 

fire_horse

Vanaf 1 Oktober gaan ek die Herriemerrie wees.  Amptelik.  Ek (en die heks) is dus van 1 Oktober 2009 by www.herriemerrie.wordpress.com af beskikbaar.  Julle is baie welkom om daar by my te kom aan sluit.

Sien julle dan.

Blogantwoorde:  Witch Doctor – Toordokter (Ross Bagdasarian, Sr.);  It is not unussual – dit is nie ongewoon nie (Tom Jones), It’s a kind of magic – ‘n tipe towerkuns (Queen).

Krediet vir die tekening:  A-boet 1.

Entry Filed under: Uncategorized. .

52 Comments Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  September 27, 2009 at 5 : 45

    Huh!? :?

  • 2. maxie  |  September 27, 2009 at 7 : 19

    Nou ja, sien jou 1 Oktober.
    En ja, dit was lekker, dankie.
    Sê tog vir A-boet 1 die swart kat sê hy mag maar teken!

  • 3. Sonkind  |  September 27, 2009 at 8 : 04

    Ek hoop op 1 Oktober kan ons actually die herriemerrie oop maak :twisted:

  • 4. Adrie  |  September 27, 2009 at 8 : 16

    Hallo hallo

  • 5. Adrie  |  September 27, 2009 at 8 : 20

    Sonkind,

    Terwyl n winkel relaunch, word die vensters toegeplak. :twisted: Dieselfde geld vir n nuwe blog. Die deur gaan op 1 Oktober wawyd oop wees. Vraag is, wie gaan die eerste besoeker wees?

  • 6. Adrie  |  September 27, 2009 at 8 : 22

    Max

    Hy kan nogal. Ek gaan hom vra om vir my n nuwe gevreetjie te teken. Een wat meer sigbaar is.

  • 7. maxie  |  September 27, 2009 at 8 : 36

    Miaau

  • 8. Adrie  |  September 27, 2009 at 8 : 43

    Lekker naweek gehad, Max?

  • 9. maxie  |  September 27, 2009 at 8 : 49

    Heerlik, dankie! Was alleen die naweek, het dit nogal nodig gehad.
    Jy?

  • 10. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 8 : 54

    Ek laaik die naam kwaai! Kannie wag nie.

  • 11. Adrie  |  September 27, 2009 at 8 : 54

    My naweek is nog volstoom aan die gang.

  • 12. Adrie  |  September 27, 2009 at 8 : 56

    Nell, dit gaan winduit skop. Ek mag dalk n paar mense verras.

  • 13. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 8 : 57

    Jy verras my elke dag….

    Uuuhhmmm… Ek sien Carina het ook haar blog gesluit :(

  • 14. Adrie  |  September 27, 2009 at 9 : 01

    Alweer? :shock: Hoekom?

  • 15. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 03

    Nee ek weet nie… Sien nou ek kan nie ingaan nie…

    Ek het toe gaan pledge… nou moet jy ook!

  • 16. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 04

    Nee ek weet nie… Sien nou ek kan nie ingaan nie…

    Ek het toe gaan pledge… nou moet jy ook! (Loose it of hoes)

  • 17. maxie  |  September 27, 2009 at 9 : 06

    Hi Nell!
    Dink nie Carina sal so gou weer haar blog sluit nie, watch maar.
    Wat pledge julle?

  • 18. Adrie  |  September 27, 2009 at 9 : 07

    Jy vat ook jou tyd.

    1 Okt gooi ek deure oop. Tel maar die slapies.

  • 19. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 08

    Ons het ‘n blog begin waar mense heen kan gaan om te commit om van ‘n slegte gewoonte ontslae te raak… http://loseitofhoesdit.wordpress.com/

  • 20. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 10

    Ag sorry A3… my aandag was afgelei deur iets mooi en shiney… jy weet mos ou guppie hier… ;)

  • 21. maxie  |  September 27, 2009 at 9 : 12

    Julle vertel mens ook niks :evil:
    Gelukkig het ek nie slegte gewoontes nie, buiten bloglees :wink:

  • 22. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 14

    Sorry Maxie… Ek dink A3 het vir haar tydsame vennoot gewag…MY SKULD!

  • 23. maxie  |  September 27, 2009 at 9 : 16

    Alles reg, Nell, jy’s vergewe…

  • 24. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 20

    Sjoe… dankie tog Max… ;)

  • 25. maxie  |  September 27, 2009 at 9 : 21

    Het gou gaan loer, dis SO cool!

  • 26. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 25

    Wel… ek (Ons) reken so… as jy dit openbaar maak het jy nou ‘n verantwoordelikheids sin om dit te doen… Dis hoekom ek daar gaan plak het

  • 27. Adrie  |  September 27, 2009 at 9 : 28

    My vennoot sal moet boet vir haar sondes en vir elke japie en sy maatjie moet gaan vertel daarvan

  • 28. Girl van die Suburbs  |  September 27, 2009 at 9 : 31

    Oeg… Vennoot hoor so ja!

    Ek is nou nie so gelukkig soos ander mense nie.. ek WERK more. So ek gaan groet.

    Stuur liefde van deur tot deur

    x x x

    Nelll

  • 29. Adrie  |  September 27, 2009 at 9 : 32

    Soete drome

  • 30. maxie  |  September 27, 2009 at 9 : 34

    Lekker slaap, Nell.

  • 31. maxie  |  September 27, 2009 at 9 : 38

    Lekker slaap, Adrie/Herriemerrie

  • 32. *Mathilda*  |  September 28, 2009 at 7 : 36

    More

  • 33. *Mathilda*  |  September 28, 2009 at 7 : 44

    Ek sal daar wees – moet net uitfiger hoe om dit as shortcut op my opera en haar mini te kry !

  • 34. Qwerty  |  September 28, 2009 at 1 : 19

    Dis nou vir jou n dinf hoor

  • 35. Qwerty  |  September 28, 2009 at 1 : 20

    hallo

  • 36. SeeKat  |  September 28, 2009 at 3 : 54

    SeeKat groet en swem stroom op weg!!!

  • 37. Qwerty  |  September 29, 2009 at 7 : 02

    Dis nou vir julle n ding hoor

  • 38. Nelba  |  September 29, 2009 at 12 : 03

    Wel, solank ons jou/julle darem erens kan lees…

  • 39. *Mathilda*  |  September 29, 2009 at 2 : 29

    Daar is darem nog rooflesers hier !

  • 40. *Mathilda*  |  September 29, 2009 at 2 : 31

    Ons het gister daai 14 jarige seun van Bethal se roudiens gehad – dit was die grootste begrafnis wat ek nog ooit (behalwe op TV) gesien het, moes 2 blokke ver weg parkeer en na hulle nog stoele uitgepak het het daar nog omtrent 50 mense gestaan !

  • 41. Qwerty  |  September 29, 2009 at 5 : 47

    Dis plek is stil

  • 42. Bitch  |  September 30, 2009 at 9 : 06

    Hallo julle!
    A3 ek was so lanklaas hier wie het jou nou de moer in gemaak?

  • 43. Qwerty  |  September 30, 2009 at 1 : 31

    drolle, in die drinkwater

  • 44. Qwerty  |  September 30, 2009 at 1 : 39

    drolle in die drinkwater

  • 45. Wille Kjind Q  |  September 30, 2009 at 7 : 51

    Issit al 1 Oktober………

  • 46. Olga  |  September 30, 2009 at 10 : 34

    ai tog, en hier dag ek dorings en soms rose gaan oor die bog in die lewe met net soms iets leke. en raai wie skree amen? beslis nie bessie nie.

  • 47. Wille Kjind Q  |  Oktober 1, 2009 at 5 : 20

    Hoelaat issi begrafnis!?

  • 48. POP  |  Oktober 2, 2009 at 5 : 02

    ek kom ok maar net koebaai se…nou maar koebaai dan!

  • 49. sebastiaan  |  Oktober 9, 2009 at 8 : 30

    Wie het dit nou kon dink ne? Weggevlug. Ag, dan was dit seker maar net lekker maar klaar.

  • 50. coyote  |  Oktober 9, 2009 at 10 : 03

    Hi

  • 51. coyote  |  Oktober 9, 2009 at 10 : 05

    Man

  • 52. Xena Phoenix  |  Oktober 10, 2009 at 6 : 40

    Basjan kan duidelik nie lees nie.

    Ek het van plaas verskuif, nie opgehou boer nie.

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Skou blomme

Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

5 sente

Xena Phoenix on Bygelowe
*lilli* on Bygelowe
Vorige lewens … on Die Seerower Koningin
antonie on Toemaar
Joey on Die nag wat by my spook . .…
Skoor on Die nag wat by my spook . .…
oday on Feite, mites en pleinweg …
oday on Feite, mites en pleinweg …
mukesh on Kopers spyt
Xena Phoenix on Dit was lekker . . .

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Bladsye