Insek Mania

September 12, 2009

Dit bly verstommend hoe klein dinge mense lam van vrees kan maak.  Ek praat nog spesifiek van goggas.  Vir geen ander rede as dat hulle lelik is nie.  Daar is mense wat eerder alleen in ‘n kamer vol kannibale met honger oë toegesluit sal word as met ‘n insek.  Dit laat my nou wonder, sal die honger kannibale in die kamer bly as ‘n insek tussen hulle ingegooi word?  Ek meen, doppe en skubbe kan mos nou nie dieselfde wees as ‘n lekker stuk mensvleis nie.

Toegegee, insekte is nie so onskuldig as wat hulle lelik is nie.  Malaria eis jaarliks meer slagoffers as vigs en wie is daarvoor verantwoordelik?  Muskiete wat boonop baie lelik is.  Van die wetters kan ook seer byt / steek en gaan vra maar ‘n boer watter skade kan hulle aanrig?  Dit is baie moeilik om ‘n swerm sprinkane voor die voet dood te skiet.

Insekte is darem nie op almal se uitroeilys nie.  Hulle bring vir sommige loutere vreugde aarde toe.  Kyk maar hoeveel seuntjies hou op een of ander stadium ‘n gogga in ‘n fles aan.  Moet dit ook nie verby ‘n dogtertjie sit nie.  Dit blyk dat die onverklaarbare vrees met die ouderdom kom.

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Willes was reg met Herr Wolff.

P1020842

Entry Filed under: Uncategorized. .

98 Comments Add your own

  • 1. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 11

    Cannibal Mark Knopfler
    Hungry eyes dirty dancing Eric Carmen

  • 2. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 13

    innocent Mike Oldfield

  • 3. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 13

    Hallo hallo!

  • 4. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 14

    Naandse almal

    Wip!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 5. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 15

    victims – culture club

  • 6. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 16

    damage – chris brown

  • 7. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 17

    Hi Max!

  • 8. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 18

    hello Maxi ;)

  • 9. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 19

    joy – whitney houston

  • 10. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 20

    Human flesh black sabbath

  • 11. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 22

    fear – sade

  • 12. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 26

    the trees – rush

  • 13. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 26

    boys brittany spears

  • 14. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 27

    Max, trees?

  • 15. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 29

    as ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad tralala…
    dis al waaraan ek dink met die foto…

  • 16. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 29

    trees (op die foto)…

  • 17. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 30

    Ag tog! Ek is ook maar lekker dof. Die foto! :oops:

  • 18. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 30

    whahaha jip ek dink sy kan jou maar ‘n punt gee vir die wandelpad

  • 19. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 31

    insect – six feet under

  • 20. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 32

    Whahahaha . . . . Laat ons sien hoeveel liedjies verbind Willes aan die foto.

  • 21. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 6 : 34

    Naand. Ek hetti geleesi so here goes
    a forest – the cure
    forest – system of a down
    in the forest – van morrison
    neon forest – iggy pop
    pale forest – pale forest
    tell me about the forest – dead can dance

  • 22. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 34

    the pathway gesing deur screaming trees
    Hmmm… hoeveel punte is dit werd? :lol:

  • 23. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 6 : 35

    Little green – joni mitchell
    that green gentleman – panic! At the disco
    green – brendan james
    green eyes- coldplay
    green day – day

  • 24. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 35

    Welkom Willes

  • 25. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 35

    O griet! Nou kan ek maar vergeet van die foto…. willes is hier.
    Hi Willes

  • 26. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 36

    Praat van wilde kanse vat!

  • 27. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 6 : 36

    One tree hill – u2
    christmas tree – lady gaga
    lemon tree – fool’s garden
    in my tree – peal jam

  • 28. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 6 : 37

    PeaRl jam

  • 29. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 37

    green green grass of home – tom jones

  • 30. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 40

    Lily Allen The fear

  • 31. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 42

    locked up – akon (toegesluit)

  • 32. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 6 : 43

    My dying pathwway – dark lunacy
    the witches pathway – pagan altar
    the astral pathway – adagio
    the 6th pathway – crypsis
    the partway to the moon – justin timberlake

  • 33. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 43

    ugly sugababes

  • 34. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 44

    Willes raai green eyes en green day, hier’s my bydrae:
    groen trui – jan blohm, alweer :lol:

  • 35. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 6 : 44

    Nou moet julle my asb verskoon. Eks besig om broodtjies te bou vi 150 weeskjinners

  • 36. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 45

    Tata willes
    150 weeskinders? Sterkte!

  • 37. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 45

    who’s to blame – blessid union of souls

  • 38. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 47

    150? Ek raai veel eerder liedjies. Baie minder werk.

  • 39. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 47

    amazing – westlife (verstommend)

  • 40. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 50

    age – jim croce

  • 41. Adrie  |  September 12, 2009 at 6 : 50

    Koffie vir iemand?

  • 42. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 6 : 53

    cast sandstorm

    Nou is ek klaar, dankie julle, lekker aand verder!!! :)

  • 43. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 54

    Asb, sal lekker wees, sterk, swart en bitter…

  • 44. maxie  |  September 12, 2009 at 6 : 54

    Tata Wip, gaan jou goed en sterkte hoor

  • 45. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 01

    Hoe sterk is sterk, Max? Ek hoop jy teken die dag aan. Ek maak nooit koffie nie.

  • 46. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 03

    Path – apocalyptica
    the path – h.i.m
    the path – down
    devil’s path . Dimmu borgir
    disciple of the heinous path – sargeist
    pollen path – david sylvian
    new path – gabriel & dresden
    the path – the human abstract
    black path – aereogramme
    backs turned looking down the path – warren zevon
    no hidden path – neil young
    golden path – the chemical brothers

  • 47. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 03

    Opgehoopte teelepel, dankie. Voel geeerd!!

  • 48. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 04

    Whuhahahahaha!!!!! Ek sit inni toilet solat hulle nie sien ek sit op my foun nie

  • 49. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 05

    Ma ek MOET nou gaan. Ons is net 2 wat vandag virri kjinners broodjies bou en ek kanni vi arme Jacky al1 lossi

  • 50. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 07

    vapor trail – rush

  • 51. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 13

    fallen leaves – billy talent

  • 52. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 16

    Hier Max, en ek belowe dat ek nie daarin gespoeg het nie. Kan ek vir jou beskuit aanbied?

  • 53. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 20

    Ek loop die pad – amanda strydom
    op pad na nooitgedacht – koos du plessis

  • 54. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 23

    Dankie, die koffie is lekker… geen beskuit, gaan nou eet.

  • 55. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 25

    Lekker eet! Jy maak my nou sommer van voor van honger

  • 56. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 27

    Jy kan myne kry, ek is nie nou honger nie…

  • 57. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 29

    Wat is vir ete?

  • 58. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 32

    My foun is al vol botter, ham en kaas :twisted:

  • 59. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 33

    Kan ek vi jou ‘ ham en kaas broodjie bou?

  • 60. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 34

    Hoeveel brode het n mens nodig vir n 150 broodjies

  • 61. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 35

    Ek het actually al geeet vanaand, op n hobbitmanier.

  • 62. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 37

    Adrie
    Stirfry, alweer..

    Engelsman het besluit om te leer kosmaak, tot my verligting want ek hoop heimlik hy ontwikkel ‘n liefde daarvoor, dan hoef ek nie te kook nie :twisted:
    Ongelukkig kan hy nog net stirfry en hamburgers maak… Dit wissel dus af elke Saterdagaand.

  • 63. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 37

    Shrub – diafanes
    standard tree and shrub – dave douglas quintet
    no shrubs – parody song
    on the road to shrub – michael hedges
    sick shrub – sow
    green leaves – raheem devoughn
    leaves that are green – webster francis paul
    walking under green leaves – spymob
    green leaves of summer – mahalia jackson
    light green leaves – little wings

  • 64. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 38

    Willes
    Is dit deur die kerk dat julle die weeskinders kosgee?

  • 65. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 39

    My 3ling

    Jyt ‘n kakhuis vol brood norig. Meeste eet 4 snytjies en daas ‘n paar wat tot 8 eet :shock:

  • 66. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 39

    Willes maak my bang met die fotoliedjies… hemel jy’s goed daarmee!

    Adrie
    Hoe eet ‘n hobbit?

  • 67. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 40

    Max

    Ek doen dit op my eie……… Jarre lank al

  • 68. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 44

    Net jammet die kombuis kanni homself skoonmaak nie :evil:

  • 69. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 44

    Eish! Mens kan sien eks moeg. Moet wees jammeR

  • 70. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 46

    Willes
    Wow, dis amazing! Julle is ‘n klomp oulike rose!

  • 71. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 47

    Willes

    Bestaan al daardie liedjies ooit?

    Max

    Ek neem aan jy is nie groot op Lord Of The Rings nie. n Hobbit eet iets soos Breakfast, second breakfast, tea, lunch, second lunch, supper, second supper ens.

  • 72. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 51

    Mamma waar is ‘n boom – thys die bosveld klong

    :oops: sorry Thys. Amper vigeet ek van jou

  • 73. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 52

    Genade :lol:
    Nee, moet erken dat die Engelsman dit al 5x gelees het, selfs die Engelse kind al eenkeer maar ek is nie mal oor fantasy goete nie. :oops:
    Nog ‘n gat in my opvoeding..

  • 74. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 53

    Adriana Magrieta Swanepoel

    Dis JOU job om uit te vind of ek stront praat :mrgreen:

  • 75. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 54

    locusts – frames

  • 76. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 7 : 55

    Responsible lyrics

  • 77. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 56

    Nie regtig nie. Ek was vriendelik verplig gewees om dit te lees. Jy het hare op jou tande nodig. Ek het nou nog nie guts gekry om die 3de fliek te kyk nie.

  • 78. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 8 : 09

    The room – the living end
    locked up – akon
    i wonder – kanye west
    bite back – all american rejects
    shoot – sonic youth
    innocent – our lady peace
    responsible – sara bareilles
    fresh human meat – mortem
    ugly – sugababes

  • 79. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 8 : 10

    Gggrrr!!!!!! Nou MOET ek die kombuis gou aani kant maak. Anners sal ek nêva byri huis uitkom nie

  • 80. maxie  |  September 12, 2009 at 8 : 12

    As julle my sal verskoon….
    Lekker aand verder!

  • 81. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 8 : 27

    LAASTE!!!!!……….. Belowe

    no other reason – 4 him
    boys – britney spears
    unexplained – gravediggaz
    in a tin flask – the black heart procession

    Nag Max

  • 82. kaneelsuiker  |  September 12, 2009 at 8 : 36

    All The Small Things – Blink 182

  • 83. Adrie  |  September 12, 2009 at 8 : 49

    Hi Kaneel!

    Bou so voort, jy het die regte idee.

  • 84. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 10 : 14

    Eks nou op soos ou brood. Gat nou bad en inni bed spring. Hoopi ek droom van ham en kaas broodjies nie :?

  • 85. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 11 : 24

    Heel laaste………..

    groen blare – dozi
    lentetyd – dewald dippenaar
    slang in die gras – straat kattewalis
    na aan die grond – gwendoline kriek
    branches – midlake
    bend down the branches – tom waits
    roots before branches – room for two
    roots to branches – jethro tull
    curse your branches – david bazan
    under the folding branches – the veils
    bare bones and branches – lewis & clarke
    through spellbinding branches – hecate enthroned
    way through woven branches – isis
    soil – system of a down

  • 86. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 at 11 : 37

    Heel heel laaste!!!!!

    poor old dirt farmer – levon helm
    farmer’s song – neil young
    the farmer – wicked tinkers
    now i’m a farmer – the who
    farmer john – neil young
    my farmer – the seeds
    hill farmer’s blues – mark knopfler

  • 87. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 12 : 45

    Nou kan ekki slaapi!!!!

    inni lang gras – dj ossewa
    die voëltuin – chris wait

  • 88. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 2 : 06

    Slaap dêmmit!

  • 89. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 2 : 14

    Vis innie bos van Anton Goosen!!

  • 90. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 8 : 27

    Ek sweer da moet nog iewers ‘n liekie of 10 wees……….

    O Ja! More more

  • 91. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 8 : 30

    Ek hou van lente/somer. Die wasgud is baja minner en die eerste load hang al oppi draad. Ous Dudu hoef nou nie mee te kom help nie

  • 92. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 8 : 31

    Nie dat sy al ooit kom help hetti :evil:

  • 93. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 8 : 56

    Nous my foun nat :?

    difficult – burn season
    miss difficult – sia
    life’ so difficult
    i’m gonna file my claim – marilyn monroe
    the claim – satariel
    stake your claim – ian mcculloch

  • 94. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 9 : 00

    Everyone has aids – trey parker
    A.I.D.S – M.O.D
    Let’s talk abou aids – salt n peppa
    cure for aids – dan bern
    tree surf aids – tree (2 punte :mr green: )
    you have aids – family guy
    AIDS – Ani difranco
    full blown aids – stephen lynch

  • 95. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 9 : 29

    Hungry eyes – merle haggard (nie dirty dancing lirieke nie)
    hungry eyes – smokey (ôkki)
    love hungry eyes – the distillers
    annual – katy eggleton (jaarliks)

  • 96. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 9 : 44

    Prentjie related……….

    Mountain – good charlotte
    the mountain – devildriver
    mountains – lonestar
    moving mountains – usher
    rocky mountain – john denver
    the hill – marketa inglova
    the hill – bombay bicycle

  • 97. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 10 : 41

    Tweede load hang al

  • 98. Wille Kjind Q  |  September 13, 2009 at 1 : 22

    Is da nog tyd?
    dogtertjie…….
    i kissed a girl – katy perry
    bad girl – britney spears
    video girl – jonas brothers
    every girl – lil wayne
    my girl – the temptations
    goodbye girl – hootie & the blowfish
    thank you girl – beatles
    bleach epidermis girl – bleach
    there’s the girl – heart
    not ur girl – katharine mcphee
    about a girl – the academy
    sha la la la girl – def leppard
    favorite girl – justine bieber
    girl – aqua barbie
    not such an innocent girl – victoria beckham

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Skou blomme

Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

5 sente

25 Christmas questio… on Blerrie huiswerk
vis on Tafelmaniere
Stille Nag « H… on Stille nag
Wille Kjind Q on Little Angels
Elize on Little Angels
Wille Kjind Q on Tannie Roer
Vlam on Tannie Roer
Xena Phoenix on Bygelowe
*lilli* on Bygelowe
Vorige lewens … on Die Seerower Koningin

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Bladsye