Antwoorde – Deel 2

September 12, 2009

Maxie:

1. wat is jou definisie van ‘n dame?  Ek het jou mos vertel dat dit ‘n lank antwoord is.  :evil:   Geduld, dame, geduld.  Ek sal dit nog doen.  Dit is meer in gedrag as in voorkoms.

2. bad of stort?  Beide

3. vir watter kos kan jy nooit nee se nie – bv. pizza, steak ens?  Dit is makliker om te sê waarvoor ek wel nee sê.  Brood, pizza, koeksisters, koekies, vetkoek, koolbredie, sampioene, kaaskoek ens is altyd welkom.

4. hou jy van naellak?  Nee

5. dra jy juwele?  Ja.  Ek lyk soms na Kersfeesboom.  Ek is veral mal oor ‘n enkelband, maar verloor myne altyd.  Ek dra nie graag kostuumjuwele nie.

6. wat was jou 1ste troeteldier as kind en wat was die naam?  ‘n Budgie en kokketiel.  Jackie en Toetie.  Maar Nils Horgenson het hulle kom haal – ek was 3. 

7. as jy net 1 boek moet uitsonder: wat is jou gunstelingboek van alle tye?  Unfair vraag.  Dalene Matthee se Kringe in ‘n Bos.  Ek identifiseer met Saul.

8. wat is die een talent wat jy wens jy’t gehad?  Ek wens ek kon sing.

9. verlang jy ooit terug na jou kinderdae?  Nee, wel na my studente dae.

10. dra jy grimering?  Ja, as ek formeel of professioneel moet wees.  Of as ek iewers heen gaan waar ek weet ek gesoengroet word. 

Nell:

1. Hoe dink jy gaan jy jou virginity verloor?  *Adrie stik aan haar koffie.  WAAAAAAAT?  :shock:   Waar kom jy daaraan?  Seker maar op dieselfde manier as ander mense.  ‘n Man het ‘n ding wat tussen sy bene hang wat ‘n penis genoem word.  ‘n Vrou het ‘n gleufie wat tussen haar bene is wat ‘n vagina genoem word.  Wanneer daar vir die eerste keer ‘n penis in ‘n vrou se vagina gedruk word, verloor sy haar virginity.  Ek sal seker maar dieselfde doen.

2. Wanneer beplan jy om jou virginity te verloor? 

Two nuns went out of the convent to sell cookies. One of them is known as Sister Mathematical (SM) and the other one is known as Sister Logical (SL). It is getting dark and they are still far away from the convent.
SL: Have you noticed that a man has been following us for the past half-hour?

SM: Yes, I wonder what he wants.

SL: It’s logical. He wants to have his way with us.

SM: Oh, no! At this rate he will reach us in 15 minutes at the most. What can we do?

SL: The only logical thing to do of course is that we have to start walking faster.

SM: It is not working.

SL: Of course it is not working. The man did the only obvious thing to do. He started to walk faster too.

SM: So, what shall we do? At this rate he will reach us in one minute.

SL: The only logical thing we can do is split. You go that way and I’ll go this way. He cannot follow both of us.

So the man decided to go after Sister Logical.

Sister Mathematical arrives at the convent and is worried because Sister Logical has not yet arrived. Finally, Sister Logical arrives.

SM: Sister Logical! Thank God you are here! Tell us what happened!

SL: The only logical thing happened. The man could not follow both of us, so he followed me.

SM: So, what happened? Please tell us.

SL: The only logical thing to happen. I started to run as fast as I could.

SM: So what happened?

SL: The only logical thing to happen. The man also started to run as fast as he could.

SM: And what else?

SL: The only logical thing to happen. He reached me.

SM: Oh, no! What did you do then?

SL: The only logical thing to do. I lifted my dress up.

SM: Oh, Sister. What did the man do?

SL: The only logical thing to do. He pulled down his pants.

SM: Oh, no! What happened then?

SL: Isn’t it logical, Sister? A nun with her dress up can run faster than a man with his pants down!

(Wanneer ek getroud is).

3. Verf jy jou toon naels? Indien nie….hoekom nie?  Nee, ek hou nie van naellak nie.  Dit tjip en irriteer my dan grensloos.

4. As jy nou ‘n love affair met ‘n vroulike ikoon sou he…wie sal dit wees?  Dit is ‘n maklike vraag.  Niemand anders as Felicia Jollygoodfellow

5. Op watter manlike ikoon het jy ‘n secret crush?  Dit is geen geheim nie, Ryk Neetlingh.

6. Watse slegte gewoonte(s) sal jy verander aan Vlam, Girl, Sonkind en Wip?  Wat?????  Wil jy my op die treinspoor vasbind?  Honestly is not the pest policy nie.  I love everyone just the way they are.  Wag, netnou sê iemand ek is bang.

  • Vlam:  Sy steur haar te veel aan wat ander mense kan dink of voel.  En pas dan haarself daarby aan.
  • Girl:  Jy lees te veel dinge as ‘n klap in jou gesig, wat dikwels ‘n baie logiese verklaring het.
  • Sonkind:  Baie moeilik – Perfeksioniste is ‘n pyn in almal se gatte, insluitende hulle eie.
  • Wip:  Stilstuipe staan my glad nie aan nie.

7.Hou jy van jou spieelbeeld?  Nee, glad nie.

8.Wat is volgens jou, jou beste karakter eienskap?  Lojaliteit

9. Wat is volgens jou, jou slegste karakter eienskap?  Slordig, soos in baie slordig.

10. Wat is volgens jou ma jou beste karakter eienskap?  Ek het geen idee nie. 

11. Wat is volgens jou ma jou slegste karakter eienskap?  Ek is blykbaar ongelooflik selfsugtig en leef net vir myself en de hel met die res.

12. Jy het 24uur oor om te leef….met watter blogger sal jy jou laaste ure wil spandeer en hoekom?  Sonder om iemand aanstoot te gee, maar ek gaan nie my laaste 24 h saam met enige blogger deel nie.  Ek mag dalk ‘n uur afstaan om ‘n post te skryf om ‘n paar mense te vertel wat ek van hulle dink.  Ek kan self nog ‘n uur spandeer om ‘n paar skrywes te gee wat niemand wil hoor nie. 

13. Wat is jou hidden talent?  Ek is blykbaar ‘n conspiracy theory kenner.

14. As jy ‘n man kon wees vir ‘n dag…wat sal doen wat ons nie kan doen nie?  Ek sal my naam in die sneeu (sal sand werk?) piepie.

15. kan jy sandkastele bou?  Natuurlik.  Lugkastele ook.

Entry Filed under: Uncategorized. .

24 Comments Add your own

  • 1. Wipneus!  |  September 12, 2009 at 7 : 01

    Whahahaha wat gaan hier aan :shock:

    Adriana oor my stilstuipe – bou ‘n brug :mrgreen:

  • 2. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 21

    Wip

    Onthou, ek was verplig gewees om te antwoord. Wil jy he ek moet jok?

  • 3. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 34

    Jou antwoord op vraag 2 laat my oneindige respek vir jou verdubbel. Mooi so!

  • 4. Adrie  |  September 12, 2009 at 7 : 40

    Max? Omdat ek n draadsitter is wat nie tussen bad en stort kan kies nie? :shock: Nee, moet eerder nie antwoord nie. :oops: :lol:

  • 5. maxie  |  September 12, 2009 at 7 : 47

    :lol: :lol:

    Skies man, nr. 2 van Nell se vrae.

  • 6. Sonkind  |  September 12, 2009 at 8 : 14

    You are very perceptive. En jy is doodreg oor my slegste eienskap :lol:

  • 7. Adrie  |  September 12, 2009 at 8 : 28

    Perceptive? :lol: Now, that is a first!

  • 8. Girl van die Suburbs  |  September 12, 2009 at 8 : 59

    Wag…. ek kan nie ophou lag nie!!!!

  • 9. Girl van die Suburbs  |  September 12, 2009 at 9 : 03

    Ek kan nog steeds nie ophou lag nie…

    Wel gedaan!

  • 10. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 06

    Lag? For what on earth for? ;)

  • 11. Girl van die Suburbs  |  September 12, 2009 at 9 : 10

    Ag….kom ons dink…..

    Felicity Jollygoodfellow!!!!! :shock:
    My vraag een…ek het bedoel…kersligete… en en en …al daai kostings waardige dinge! :D

  • 12. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 15

    Gmf!

    Ek het die vraag geantwoord en that is that.

    Ek neem aan dat jy weet wie Felicia is.

  • 13. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 16

    Felicia, nie Felicity nie. Grrr!

  • 14. Girl van die Suburbs  |  September 12, 2009 at 9 : 19

    Sorrrryyyy!!!!! Ja ek het gekyk! FELICIA….onwetend en onbewustelik het ek die naam verander want Felicia laat my dink aan Felicia Shuttle Mabuza (of is dit MabuzaShuttle)

  • 15. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 25

    Hey hey

    Felicia Jollygoodfellow het net mooi niks met die ander felicia te doen nie. Jy gaan netnou met n bloedneus loop.

  • 16. maxie  |  September 12, 2009 at 9 : 26

    Dis eintlik Felicia UNSUBTLE Mabuza….

  • 17. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 30

    Nell het nou daardie prentjie verewig vir my bederf. Grrr

  • 18. maxie  |  September 12, 2009 at 9 : 31

    Dink Guy Pearce, Guy Pearce…..

  • 19. Girl van die Suburbs  |  September 12, 2009 at 9 : 34

    Dis ook alewig ekke!

    Wat gaan jy maak die dag as ek nie meer daar is nie!

  • 20. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 35

    Dankie Max! Nou is ek darem nie gescar vir die res van my lewe nie. Ek sal vanaand Priscilla moet kyk.

  • 21. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 36

    Vir Willes blameer. O wag, ek het haar blameer voordat jy gekom het.

  • 22. Girl van die Suburbs  |  September 12, 2009 at 9 : 45

    Ek laaik ook v Priscilla!!

  • 23. Adrie  |  September 12, 2009 at 9 : 53

    Baie cool fliek.

  • 24. Vlam  |  September 13, 2009 at 12 : 15

    :lol: Hierdie vrae en antwoorde maak regtig lekker leesstof so laat in die aand!

    Goed gedoen, Adriana. :wink:

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Subscribe to the comments via RSS Feed


Skou blomme

Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

5 sente

Stille Nag « H… on Stille nag
Wille Kjind Q on Little Angels
Elize on Little Angels
Wille Kjind Q on Tannie Roer
Vlam on Tannie Roer
Xena Phoenix on Bygelowe
*lilli* on Bygelowe
Vorige lewens … on Die Seerower Koningin
antonie on Toemaar
Joey on Die nag wat by my spook . .…

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Bladsye