Een woord
September 8, 2009
Vlam het my gevra om haar in een woord te beskryf. Hier is dit:
- Onpretensieus.
Nou dink Nell mos ook dat sy my kan tag. Hier is haar woord:
- Inspirasie
Goed, nou moet ek 3 mense vra om my in een woord te beskryf. En die gelukkige wenners is:
Die dorings, voel vry om julle een woord opsommings (van wie ookal) hier te plaas. Hier is ‘n voorbeeld:
Liewe Heksie – Dom.
Entry Filed under: Uncategorized. .
23 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Dellie | September 8, 2009 at 9 : 40
ek hou van vlam!
goeie beskrywing van haar.
2.
boendoe | September 8, 2009 at 9 : 40
Crickeys. Ek is nog op as ‘boendoe’ – maar trust me, ek is Vlam!
Dankie, Adriana! Ek hoop ek IS onpretensieus. Regtig.
BTW, nice nuwe gravatar!
3.
Adrie | September 8, 2009 at 9 : 45
Sjoe
Julle is omtrent in die heup gebind. Amper soos 1 man hier opgedaag.
Boends
My evil rot bly tot die dag wat Maxie my opvreet.
4.
Vlam | September 8, 2009 at 9 : 57
Nou waar kom die fraai geel rosie vandaan op my blog?
5.
Adrie | September 8, 2009 at 10 : 07
Jy kan n gravatar (dit word iets anders genoem) vir die blog ook kies. Jy het dieselfde prentjie gebruik, ek het twee verskillendes gevat.
Onthou, ek is een van 5 wat hier kan maak en breek.
6.
maxie | September 8, 2009 at 10 : 44
Vlam is ‘n stunning naam vir B, het ook daarvoor gaan stem.
En ja, Vlam, jy IS onpretensieus.
Adrie
Ek hou jou fyn dop… is juis honger…
Moes lank dink hieroor, my Afrikaans is redelik swak en slegs een woord is vrekmoeilik. Maar:
Adrie = onverskrokke
7.
Vlam | September 8, 2009 at 11 : 07
Thanks, Maxie!
As jy Afrikaans so swak is, hoekom kies jy nie perfekte Ingelse woord vir Adrie nie:
I – N – S – T – I – G – A – T – O – R
8.
Adrie | September 9, 2009 at 7 : 06
Vlam, eerder n moeilikheidmaker as n vuurdoodslaner.
9. Uno « Windpompe & Vygies | September 9, 2009 at 7 : 23
[...] Onthou, dis ook waar van diamante. Kosbaar is onse Adrie. [...]
10.
boervrou | September 9, 2009 at 7 : 29
Slim. Sorry maar ek kan aan jou manier van skryf en aan jou blog sien dat jy ‘n agtermekaar mens is en bo-gemiddelde woordeskat het! n en en jy dink altyd oulike nuwe goed om jou blog meer interessant te maal! Jys dalk bietjie vol bollie by die huis, maar hiers jy baie ordentlik. Myne opinie.
11.
boervrou | September 9, 2009 at 7 : 32
sorry MAAK.
12.
Nelba | September 9, 2009 at 7 : 41
Adrie – gefasseteerd
13.
Adrie | September 9, 2009 at 8 : 35
Maxie – Skattebol
14.
boervrou | September 9, 2009 at 8 : 51
My woord is SLIM aan A3
15.
Adrie | September 9, 2009 at 8 : 59
Dankie Nelba en BV
*fluister – BV, jy moet op jou blog ‘n paar ander mense huiswerk gee.
16.
Girl van die Suburbs | September 9, 2009 at 12 : 04
Maxie = As ek Maxie raaklees dan dink ek altyd wat ‘n DAME!
A3 = Vuurvreter!
17.
Adrie | September 9, 2009 at 12 : 09
Nell
Jy het ‘n punt, Max is beslis ‘n dame.
18. Two in One | September 9, 2009 at 1 : 46
[...] Demoerin en Doringrosie wil hê ek moet hulle in EEN woord beskryf. En altwee van hulle het juis so baie fasette, so [...]
19.
White Knight | September 9, 2009 at 5 : 05
Adrie = Moedswillig
20.
White Knight | September 9, 2009 at 5 : 06
Dagse aan die nice mense van die Dorings met Rose plantasie.
Hello aan Adrie ook
Groete
21.
Adrie | September 9, 2009 at 7 : 32
Ons weet almal jy is n closet Adrie fan.
22.
maxie | September 9, 2009 at 8 : 07
VLAM
#7 Instigator
ADRIE
Skattebol… dankie, dink ek…
NELL en ADRIE
Kan ‘n tomboy ‘n dame wees?
NELL
Verkleurmannetjie!!! (Al die verskillende haarkleure…)
23.
Adrie | September 9, 2009 at 8 : 21
Max
Dit hang af wat jou definisie van n dame is. Ek sal jou later met my definisie verveel.