Troetelmonsters
Julie 6, 2009
Ek het al genoem dat ek nie die grootste diereliefhebber is wat die aarde bewandel nie. Dit is nie asof ek iets teen troeteldiere het nie, ek het immers onlangs besluit om ‘n kat aan te skaf. Wanneer ek eendag huiskoop, wat waarskynlik beteken dat kat-se-kind ‘n paar dekades weg is.
Terwyl Sonkind haar hare wil uitpluk om ‘n babysitter vir die hond te kry, kan ek nie help om te wonder hoe maklik ‘n troeteldier in ‘n troetelmonster kan ontaard nie. Dit is een van my voorwaardes vir ‘n troeteldier, dit moet ‘n plesier wees, nie ‘n pyn in die gat nie. Oor die algemeen is dit nie die dier se skuld nie, maar wel die ongedissiplineerde eienaar se skuld.
Daar is ‘n paar goed wat my teen die bors stuit. Die belangrikste is ‘n dier wat onbeheerbaar is. Die hond is dalk volgens jou net spelerig, maar wanneer sy uitbundigheid ‘n jong kind se nek breek, hoop ek jou nek word ook gebreek. Hoe goed die eienaar sy/haar dier ken, sluit nogal baie daarby aan. Dit is goed en wel om ‘n kwaai hond te besit, maar dan moet daardie hond sy plek ken. Dit is beslis nie voordelig vir enige iemand as die hond almal wil byt wat binne ‘n meter radius van jou kom nie. As die hond 24 uur ‘n dag blaf, is dit ‘n aanduiding dat hy ‘n pyn in die gat is. Dit maak nie van hom ‘n goeie waghond nie.
Honde en katte eet wanneer mense klaar geëet het. Anders eet hulle elders van waar mense eet. Dit is ongeskik as hulle kom bedel, beslis nie oulik nie. Dit is afstootlik as die hond saam met jou van een bord af eet of saam met jou koffie uit dieselfde beker uit drink.
Tensy jy jou hond of kat sover kan kry om in die toilet hulle ding te doen, moet hulle geleer word om dit buite te doen. Wees verseker daarvan dat almal van jou huis sal praat as dit na kattepie ruik. Donker kolle op die mat vertel ook ‘n storie. Verskoonbaar as die dier nog jonk is of te lank toegemaak is, maar niemand gaan vir ‘n verduideliking vra nie. Niemand gaan dink jy is lief vir jou diere as hulle vol peste is nie. Maak ‘n plan!
As jy allerhande vreemde gedrogte wil aanhou vir jou plesier, maar seker dat hulle die regte akkomodasie het. Min mens gaan gemaklik op ‘n bank kuier terwyl slang daar onder ‘n uiltjie knip. Jy dink hy sal nie pik nie, weet hy ook dat hy nie sal pik nie?
Laastens, diere wat teen mense of karre opspring. Dit mag blydskap wees, dit mag net speel wees, maar die naels krap seer. Dit krap die motors ook.
Wat van troeteldiere grief jou? Is jy, as gas enigsins geregtig om ‘n grief teenoor ‘n troeteldier te hê?
Blogvraag: Watter tipe hond is Snoopy (Peanuts)?
Blogantwoord: Olga was reg met Pisa, in Toskane, Italië.
Entry Filed under: Griewe. .
240 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 9 : 07
Trug!
@ Jaco
There’s no rest for the wicked!
@ Oom Witbaas Jack
Die Java is verlede week al opgebruik
2.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 9 : 09
@ Tilla
Lo da my 3ling se kloon
@ Jaco
Ek sien nou eers jou vraag. Ek blog van my sel EN my piesie
3.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 9 : 10
AS JY OOIT GEDINK HET JOU LEWE IS COMPLICATED, DINK WEER…
Liewe Dokter : Help Asb !!!!
My pa en ek woon saam en ons het ‘n radio en ‘n TV. Hy is ‘n wewenaar en ek is ongetroud. Onder ons woon ‘n weduwee en haar dogter, albei baie mooi en sonder ‘n radio of TV. Hulle kom kuier gereeld by ons en ek raak toe verlief op die weduwee. Ons trou toe uiteindelik.
Intussen raak my pa verlief op die dogter en hulle trou toe ook.
Net daar begin my probleme. Omdat my pa met die dogter van my vrou getroud is, (ook my dogter), is my dogter nou my ma. Ek is ook terselfdertyd haar pa, omdat ek met haar ma getroud is. Verder is my pa my vrou se skoonseun en ek is dus sy skoonpa omdat ek met die ma van sy vrou getroud is.
Toe kry my vrou ‘n seuntjie. Dit is ook my seun en die broer van my skoondogter, omdat sy die dogter van my vrou is. Die seuntjie is ook ek en my pa se swaer. Ek is dus my eie seun se neef en ook die neef van my skoondogter, omdat sy my seun se suster is. Daarom is my skoonma ook my tannie.
Toe kry my pa se vrou ook ‘n seuntjie en hy word dus my broer. My seun is oom van my kleinkind, omdat hy die broer van my dogter is. My vrou is sy ouma grootjie, want sy is die kind van haar dogter. Ek is dus sy oupa grootjie. Aangesien die oupa grootjie van my broer ook myne is, is ek dus my eie oupa grootjie!
Dokter moet asb help, Wie is ek nou eintlik ?
Groete Gert
4.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 11
Eintlik ook maar geen nuus nie
5.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 9 : 13
Geen nuus is goeie nuus
6.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 30
Eish
Selfs ek sal deurmekaar raak met so ‘n familie
7.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 9 : 32
@ My 3ling
Os IS so ‘n fêmily
8.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 32
He He He
9.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 9 : 36
Op my piesie kan ek wragtag nie my gevreetjies sien wat ek bou nie!
10.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 9 : 36
Liewe genade – daai familie sal my mal maak
11.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 9 : 38
Ek kan daai gevreetjies sien – hoekom is hulle anders as wat dit altyd was ?
12.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 41
Ek soek die ou gevreetjies terug.
Die is te vriendelik.
13.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 42
Behalwe die tjank een. Dit is cute.
14.
Sis Dudu | Julie 7, 2009 at 9 : 42
Auk bakietie. Sanibonani. Es hom die lekke koffie. En die beskuit. Auk bakietie. Ek gaeet hom 2 en 3 by my sak gaset. Sis eggie, gupi wena?
15.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 43
Hier is darem ‘n bose mannetjie wat nie grinnik nie
16.
Sis Dudu | Julie 7, 2009 at 9 : 44
Ou gavreet? Nuwe gavreet? Wat djy het gatvreet?
17.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 44
Dudu
Die beskuit is om hier te eet. Nie by die huis nie.
Dip-’n-ouma – dan moet ‘n mens regtig desperaat wees.
18.
Adrie | Julie 7, 2009 at 9 : 46
Dudu
Ek het probeer, maar dit proe nie lekker nie.
19.
Sis Dudu | Julie 7, 2009 at 9 : 46
As ek darie desperaat kan eet, dan ek sal vat hom.
20.
Sis Dudu | Julie 7, 2009 at 9 : 48
Auk al3, darie beskuit es hom lekke. Very nice. Djy drek hom by die koffie, so 1,2,3. Dan djy gaeet hom. Des nca.
21.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 10 : 06
@ Ous Dudu
Jy moeti teveel eeti! Die anner klomp moet nog kry.
22.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 06
Dude
Een van die dae is jou bikini te klein;
23.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 10 : 07
Ek kan wragtag net op my foun daai gevreetjies sien. Die
en
lyk die selle
24.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 11
Ek weet.
25.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 11
26.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 12
Van die nuwes is cool.
Net jammer vir evil en twisted
27.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 15
:swear:
28.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 15
:finger:
29.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 16
Maar nog nie die goed van skype nie.
30.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 10 : 17
31.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 10 : 29
GGGRRR!!!!!!!!!!
32.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 10 : 41
Dink julle die willetuin gat 1 van hul leeu welpies mis as ek hom leen vir ‘n maand of 10?
33.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 10 : 41
Die uit sneak sal minner drama wees assi trug sneak
34.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 10 : 45
Halie! Halie!
35.
Jaco | Julie 7, 2009 at 10 : 51
Willes
Ek dink nie hulle sal die leeu welpie mis nie maar ons gaan jou mis as die ma jou beetkry
36.
Adrie | Julie 7, 2009 at 10 : 56
Willes
Ek dare jou. Maar ek help jou nie boetes betaal daarvoor nie.
37.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 11 : 16
3ling
Ek gatti inni tronk sit vir leeu welpie steeli!
@ Jaco
Sy moet my eers vang!
38.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 19
Fauna en Flora moet jou ook eers vang, voordat jy kan tronk toe gaan.
39.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 11 : 20
Ek mag miskien 50% boeremeisie wees ma eks alles behalwe stjoepid! Ek salli leeu welpie steel en hom by Rietvlei natuur reserfaat gat los laat
Hulle check nie die kare as jy in en uit ry nie
40.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 11 : 20
reserVaat (ek dink)
41.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 11 : 21
Ek soek asb net 1 wat pasgebore is. Die klomp wat ek al gesien het sal my vinger af byt
42.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 11 : 23
Keep this in mind when you have something to return and the store gives you a hard time –
A woman went to a K-Mart service counter and told the clerk she wanted a refund for the toaster she bought because it won’t work. The clerk told her that he can’t give her a refund because she bought it on special.
Suddenly, the woman threw her arms up in the air and started screaming,
‘RUB MY NIPPLES,
RUB MY NIPPLES,
RUB MY NIPPLES!’
The befuddled clerk ran away to get the store manager
In front of a growing crowd of customers.
The manager comes to the woman and asks,’Ma’am what’s wrong?’
She explained the problem with the toaster, and he also told her that He can’t give her a refund because she bought it on special.
Once again, the woman throws her arms up in the air and screamed,
‘RUB MY NIPPLES,
RUB MY NIPPLES,
RUB MY NIPPLES!’
And doing so draws an even bigger crowd!
In shock, the store manager pleads,
‘Ma’am, why are you saying that?’
In a huff, the woman says,
‘BECAUSE, I LIKE TO HAVE MY NIPPLES RUBBED WHEN I’M BEING SCREWED!’
The crowd broke into applause and her money was quickly refunded!!
43.
Jaco | Julie 7, 2009 at 11 : 27
@ Willes
Plaas los jy hom daar by Soweto los , daar kom jy in met n kar en loop uit.
Hulle help jou op jou voete en daar is kos vir die leeu.
44.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 27
Pissie
Gaan steel eerder een in een van die leeureservate.
45.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 30
Good for her
Dalk moet ek dit eendag probeer.
46.
Nats | Julie 7, 2009 at 11 : 31
Goeie more julle!!
Eerder laat as nooit!
Ai ai ai.. ons honne se hare pla my iets vreesliks!!!! Dis oral in die huis… so nou mag hulle nie meer boon toe gaan nie
En mag net in die sitkamer sit op hul eie kombersies!
Dis aaklig, en maak nie saak hoe baie ek hulle borsel nie dis word nie beter nie!
47.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 34
Ek het al regtig die “Ek het gewen! Ek het gewen!” gedoen by ‘n parkeerkaart reader.
48.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 36
Nats
Voer hulle af en toe rou eiers. Blykbaar help dit vir die hare
49.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 11 : 41
Eeeuuuuwwwww – rou eiers
50.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 11 : 42
Het jy al biki olie oor hulle kos probeer Nats
51.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 43
Tilla
Vir die honde, nie vir die mense nie.
52.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 11 : 48
Ek dink somehow ook nie die honde gaan van rou eiers hou nie
53.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 11 : 49
Jy kry ‘n spesiale olie by die veearts – maar gewone olyfolie doen ook die job
54.
Nats | Julie 7, 2009 at 11 : 55
Adrie
Nog nie rou eiers probeer nie
*M*
Jip dankie het olie probeer…
Dit gaan klink soos diere mishandeling, maar ek het eendag gestofsuig toe kom Tang in… toe stofsuig ek haar sommer
Sy het dit baie geniet… darem het ons nie die mees kragvolste stofsuier onder die son nie so sy het darem hare en ‘n vel oorgehad
55.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 55
Goeie punt, Tilla. Ek was nie in my vorige lewe ‘n hond nie.
56.
Adrie | Julie 7, 2009 at 11 : 59
Nats
Jy moet eintlik vir Olga sulke goed vra.
Ek weet sy gee haar tewe rou eier en bier in nadat hulle gekraam het en terwyl hulle borsvoed om hulle kondisie te verbeter.
Toe ek ‘n hond gehad het, het ek gewoonlik die eier by haar melk ingeklits. Ek weet nie wat doen ‘n mens met honde wat nie melk kry nie.
57.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 12 : 00
As ek ‘n hond was en my eienaar gee dit vir my gaan ek hom byt – beslis !
Ha ha – Nats, jy kan nie ‘n dier mishandel nie – al wou jy !
58.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 12 : 01
Lewer help ook baie, maar dit moet nie te gaar wees nie.
Bier (eintlik milk stout – jig) is ook baie goed vir vrouens wat borsvoed
59.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 12 : 02
NATS!!!!!
TILLA!!!!!
@ Jaco
Ek was verlede week in Soweto en was skyt bang
60.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 12 : 04
@ *M*
EEUUWW!!!!! Milk stout!?
61.
*Mathilda* | Julie 7, 2009 at 12 : 08
Jip – dis hond sleg maar werk soos ‘n bom !
62.
Jaco | Julie 7, 2009 at 12 : 14
Willes
So dit was jy wat my familie se tv gesteel het, jou skelm.
Ja ek sal ook bang wees my pa soek jou nou nog
63.
Nats | Julie 7, 2009 at 12 : 19
My Tweeling en Tweeling se Kloon
Dankie! Ek sal dit bietjie probeer!! Maar Mnr gaan nie baie daarvan hou dat ek sy bier vir die honde gee nie!! Ha ha ha! Sal maar milk stout koop – hy drink dit darem nie!
WILLE Q!!!!!!!!!!!
64.
Adrie | Julie 7, 2009 at 12 : 29
Ek het in Ierland Guiness gedrink, en dit lekkerder as gewone bier gevind.
65.
Nats | Julie 7, 2009 at 12 : 30
Adrie
Ek het laas week Duitse bier gedrink… slukkie gevat – maar die draft was so “milky” my skoon afgesit – vir my moet bier helder wees! Maar dis nie TE sleg nie.
66.
Adrie | Julie 7, 2009 at 12 : 31
Wel, in die land van die Iere, doen jy soos die Iere. Daar is 20 goed wat ek eerder sal bestel as ‘n Guiness en ‘n gewone bier bestel ek nooit.
67.
Adrie | Julie 7, 2009 at 12 : 31
Nats
Vir interessantheid, neem asseblief vir ons ‘n foto as jou honde jou byt oor die rou eier.
68.
Adrie | Julie 7, 2009 at 12 : 33
69.
Adrie | Julie 7, 2009 at 12 : 34
Ek dink my geel gevreetjie bots te veel met die geel blog gevreetjies.
70.
Adrie | Julie 7, 2009 at 12 : 45
Dit gaan seker 2000 jaar vat vir die nuwe gevreetjie om te feature.
71.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 1 : 03
Ek sien nogsteeds nie die gevreetjies nie. Niks! Nada! Nokkol!
72.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 1 : 04
@ Jaco
Was jou pa se tievie ‘n plasma sceen
73.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 1 : 54
Halie! Halie! Halie!
74.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 1 : 59
Ek het ‘n Steers Rib combo gechow. Eish! Nous ek so lui soos ‘n dar…………….. uhm luislang
75.
Nats | Julie 7, 2009 at 1 : 59
Eish julle… eks saam genooi Engeland toe!! Ek moes al 5 jaar terug begin spaar het, want ek kan nie spaar nie!!!
Ai tog!
76.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 2 : 16
@ Nats
Vat my sjaaaaam!!!!!!!!!!
77.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 2 : 27
Ek gat iemand vermoor! Vandag nog!!!!!!!!!!!!!!!!!!
78.
Jaco | Julie 7, 2009 at 2 : 59
@ Ja Willes
Die plasma wat nou in jou ws staan.
79.
Nats | Julie 7, 2009 at 4 : 34
Wille Q
Ek sê weer… solank jy ons sponsor! Is jy enige dag welkom! $$$$$$$$$$
80.
Olga | Julie 7, 2009 at 4 : 38
hoeveel plasma screen tv s het jy al wk? was die laaste ene vir die hond se hok?
81.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 4 : 48
@ Jaco
Wassit ‘n 50″ tievie?
82.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 4 : 53
@ Olga
83.
Sis Dudu | Julie 7, 2009 at 5 : 19
Auk bakietie. Welles se tjend, ma djou hond het hom groot hok. Darie tievie gat mooi lyk da by die mier van hond se hok.
84.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 5 : 23
Ek wil huis toe ga
85.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 5 : 34
Ous Dudu
My hond het ‘n projector screen wa sy kyk net wat sy wil……. wanne sy wil
Sy het tot ‘n dvd player!
86.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 5 : 41
4 Rooflesers………
87.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 5 : 43
Eish!!!!! Ek het nou so ‘n mooi prentjie geteken van my hond se hok dat ek my tassie gat pak en by ha gat intrek
88.
Wille Kjind Q | Julie 7, 2009 at 5 : 44
Ok baai! Ek gat nou huistoe. Check julle later
89.
boervrou | Julie 8, 2009 at 2 : 48
Wat het ek gemis?
90.
boervrou | Julie 8, 2009 at 2 : 52
AAAhhhh is ek weer alleen??