Waar kom jou hond vandaan?

Maart 10, 2009 at 6 : 03 146 Kommentaar

Ek, soos baie ander mense was erg geraak deur die Puppy Mill storie op Jacaranda en Carte Blanche. Die volgende het ek op Jac se blog raak gelees en dadelik gehuil – hoe kan mense so hartloos wees? So erg geld wil maak dat die skepping net mooi niks beteken nie? Dis bietjie lank en boonop in Engels – maar beter as die beskrywing is daar nie.

irish-wolfhound

Die langste hond – Irsih Wolfhound

A PUPPY MILL PUPPY’S STORY

I don’t remember much of the place where I was born. It was cramped and dark, and we were never played with by the Humans. I remember Mom and her soft fur, but she was often sick, and very thin. She had hardly any milk for me and my brothers and sisters. I remember many of them dying, and I missed them so.

I remember the day I was taken from Mom. I was so sad and scared, my milk teeth had only just come in, and I really should have been with Mom still, but she was so sick, and the Humans kept saying that they wanted their money and were sick of the “mess” that me and my sister made.

So we were crated up and taken to a strange place. Just the two of us. We huddled together and were scared, still no Human hands came to pet or love us. So many sights and sounds and smells! We are in a store where there are many different animals! Some that squawk! Some that meow! Some that peep! My sister and I are jammed into a small cage. I hear other puppies here. I see Humans look at me through the glass. I like the “little humans”, the kids. They look so sweet, and fun, like they would play with me! All day we stay in the small cage, sometimes mean people will hit the glass and frighten us, every once in a while we are taken out to be held or shown to humans. Some are gentle, some hurt us, we always hear “Aw they are so cute! I want one!” but we never get to go with any of them.

My sister died last night, when the store was dark. I lay my head on her soft fur and felt the life leave her small thin body. I had heard them say she was sick, and that I should be sold at a “discount price” so that I would quickly leave the store. I think my soft whine was the only one that mourned for her as her body was taken out of the cage in the morning and dumped.

Today, a family came and bought me! Oh happy day! They are a nice family, they really, really wanted me! They had bought a dish and food and the little girl held me so tenderly in her arms. I love her so much! The mom and dad say what a sweet and good puppy I am! I am named Angel. I love to lick my new Humans! The family takes such good care of me, they are loving and tender and sweet. They gently teach me right and wrong, give me good food, and lots of love! I want only to please these wonderful people! I love the little girl and I enjoy running and playing with her.

Today I went to the veterinarian. It was a strange place and I was frightened. I got some shots, but my best friend the little girl held me softly and said it would be okay. So I relaxed. The vet must have said sad words to my beloved family, because they looked awfully sad. I heard Severe Hip Dysplasia, and something about my heart… I heard the vet say something about back yard breeders and my parents not being tested. I know not what any of that means, just that it hurts me to see my family so sad. But they still love me, and I still love them very much!
I am six months old now. Where most other puppies are robust and rowdy, it hurts me terribly just to move. The pain never lets up. It hurts to run and play with my beloved little girl, and I find it hard to breathe. I keep trying my best to be the strong pup I know I am supposed to be, but it is so hard. It breaks my heart to see the little girl so sad, and to hear the Mom and Dad talk about it might now be “the time.” Several times I have gone to that veterinarians place, and the news is never good. Always talk about Congenital Problems. I just want to feel the warm sunshine and run, and play and nuzzle with my family.

Last night was the worst. Pain has been my constant companion now, it hurts even to get up and get a drink. I try to get up but can only whine in pain. I am taken in the car one last time. Everyone is so sad, and I don’t know why. Have I been bad? I try to be good and loving-what have I done wrong? Oh if only this pain would be gone! If only I could soothe the tears of the little girl. I reach out my muzzle to lick her hand, but can only whine in pain.

The veterinarian’s table is so cold. I am so frightened. The Humans all hug and love me. They cry into my soft fur. I can feel their love and sadness. I manage to softly lick their hands. Even the vet doesn’t seem so scary today. He is gentle and I sense some kind of relief for my pain. The little girl holds me softly and I thank her, for giving me all her love. I feel a soft pinch in my foreleg. The pain is beginning to lift, I am beginning to feel a peace descend upon me. I can now softly lick her hand.

My vision is becoming dreamlike now, and I see my Mother and my brothers and sisters, in a far off green place. They tell me there is no pain there, only peace and happiness. I tell the family goodbye in the only way I know how-a soft wag of my tail and a nuzzle of my nose. I had hoped to spend many, many moons with them, but it was not meant to be. “You see,” said the veterinarian, “Pet shop puppies do not come from ethical breeders.” The pain ends now, and I know it will be many years until I see my beloved family again. If only things could have been different.

Copyright 1999 J. Ellis

Honde is ‘n mens se beste vriend, word blindes se oë, Polisie man se “partner”, ruik dwelms en bomme uit… luister waar mense vasgevang is onder ‘n 20 vloer gebou wat in een getuimel het! Honde kan self mense waarsku wat ‘n beroerte gaan kry voor die gebeur sodat daai persoon mediese hulp kan kry! Honde is werklik wonderlike diere!

wet-nose-001

Een van die wyfies wat gered is by Jan van Aardt se “Puppy Mill” Sy het nege puppies.

Liefde, Nats.

Blog antwoord:  Olga was reg met Anne Sullivan

Blogvraag: Wat is “Cynophobia”?

Ek is bevrees nie een van ons kan dit beter stel as J Ellis nie.  Alhoewel copy en paste in skrywes teen Dorings se beleid is, sal ons dit die een keer toelaat.  Adrie.

About these ads

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die tyd voor selfone Pinocchio

146 Kommentaar Add your own

  • 1. *mathilda*  |  Maart 10, 2009 om 6 : 27

    Eerste

  • 2. Olga  |  Maart 10, 2009 om 6 : 50

    2de. vrees vir honde.

  • 3. WILLE KJINDQ  |  Maart 10, 2009 om 6 : 52

    Drieste!

  • 4. WILLE KJINDQ  |  Maart 10, 2009 om 6 : 59

    Die skool vergadering gat nou begin. Chat later

  • 5. Olga  |  Maart 10, 2009 om 7 : 03

    Mammom is deesdae god. alles net om ryk te word.

  • 6. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 7 : 09

    Oor die J. Ellis stuk: n Reputable teler sal wel die heup displasie opgemerk het voordat die hond verkoop is. As dit opgemerk was, was die hondjie daar en dan uitgesit / doodgemaak.

    Dieselfde kon gebeur het met n liefdevolle gesin wie se hond kleintjies gekry het. In hulle geval was die doel dalk nie wins nie, maar hulle sou ook nie die afwyking gemerk het nie.

  • 7. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 7 : 18

    Ek sal nooit (en sou nooit) oorweeg om n hond by die petshop te koop nie. Ek is soort van grootgemaak dat n mens n hond koop waar jy toegang tot die ouers het.

    Ek weet ook dat n mens eers navorsing doen as jy n rasegte dier (soos met alles) aankoop. Die navorsing behoort die slaggate uit te wys.

  • 8. Olga  |  Maart 10, 2009 om 7 : 23

    Dit is die maklikste ding om heup dislasie in n klein hondjie mis te kyk. dit is n afwykimg wat eintlik eers kop uitsteek wanneer die hond uitgegroei is. dit is die volwasse hond se gewig op die defunkte gewrig wat die deurslag gee.

  • 9. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 7 : 29

    Olga

    Ek het al gehoor dat hulle dit met xstrale kan sien. Ek moet byvoeg dat 6 maande vir my vroeg geklink het om al soveel las van n heup te he.

  • 10. Olga  |  Maart 10, 2009 om 7 : 31

    Waar kom my honde vandaan? hmmm, lak sien. bessie is n chow chow. dit is n honderas wat im china geteel is. toughey aan die anderkant is n rifrug gekruis met n boerboel. rifrug is in rhodesia geteel en het dus niks te doen met malle oom bob van zimbabwe nie. en boerboel is sommer n plaaslik ontwikkelde ras. hulle is baie temperamenteel. en rifrug se disposie daren so n effe meer bestendig.

  • 11. Olga  |  Maart 10, 2009 om 7 : 35

    hoe se my nolie altyd? hmmm, dis huke fiksie. ek dink jy kan moeilikheid verwag met heup displasie van so vroeg as 2 jarige ouderdom. maar n hond wat in hok aangehou word se spiere wat die heup moet ondersteun, sal desnoods swakker wees. so dit is nie onmoontlik op 6 maanf nie.

  • 12. Olga  |  Maart 10, 2009 om 7 : 39

    meeste veeartse in klein dorpse praktyke het nie eers xstraal masjiene nie. hoe dink jy sal n teler nog 1 aanhou.

  • 13. Olga  |  Maart 10, 2009 om 7 : 45

    9 rooflesers. en die 1 poep so stink soos die ander. nee, donner, sies.

  • 14. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 7 : 50

    Olga

    Die organisasies maak nie vir my sin nie. Hulle beoog om al wat n teler is te sluit. Hulle moedig mense aan om eerder honde (klaar gesterilliseerd) by skudde te kry. Hoop hulle om honde te laat uitsterf?

  • 15. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 7 : 52

    Hoekom is veeartse duurder as dokters?

  • 16. Olga  |  Maart 10, 2009 om 7 : 53

    Dis so onregverd4 dat ons op sabac2 tv storie moet kyk wat 60% swart ta al is wat nie die boer, rooinek, xhosa, sjangaan, sepedi, venda of sotho sprekendes sal verstaan nie.

  • 17. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 7 : 59

    Ek neem aan hulle praat dus Zoeloe.

  • 18. Klip  |  Maart 10, 2009 om 7 : 59

    Hallo daar almal, ek het nou klaar gerooflees, so nou is ek hier om lekker bollie te praat

  • 19. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 01

    Veeartse is duurder as dokters , omdat hulle weet mense sal meer betaal vir hulle diere as vir hulle geliefdes. Daar is ook nie n diere mediese fonds wat die veeartse reguleer nie

  • 20. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 01

    Moenie TV kyk nie

  • 21. Olga  |  Maart 10, 2009 om 8 : 04

    ek het 5 veeartse in die laeveld genader vir n kwitasie om bessie, n hond van 20kg te laat regmaak. almal r1000 plus. in die hometown egter, is dit onder r500. nou vra ek jou,wat maak die laevelders se diens so duur?

  • 22. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 04

    Hier is ook al so baie chinese by ons , een van die dae sien ons nog honde slagpale oop maak

  • 23. Olga  |  Maart 10, 2009 om 8 : 06

    elo klip. hoe gaan dit? nee,dit is nie zoeloe nie. ek herken die taal glad nie.

  • 24. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 07

    Ek het gisteraand my kat by die veearts gaan haal , hy moes die kat weer opereer om sy laaste klokkie uit te haal , die locum kon so twee maande terug net een klokkie in die hande kry om te verwyder . Sy het vir my in elkgeval so n std 6 meisiekind gelyk wat haar biologie taak by die veearts kom klaar maak het

  • 25. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 08

    Ek dink hulle praat nigereers,

  • 26. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 09

    Waar is A3??

  • 27. Olga  |  Maart 10, 2009 om 8 : 09

    As ek mag vra, wat het die klokkie verwydering gekos?

  • 28. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 11

    Ek het altyd aangeneem n mens word n veearts omdat jy lief is vir diere. Ba!!! Jy raak n veearts om diere te laat ly as jou sakke nie eers gevul word nie.

  • 29. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 11

    My bure se honde is heeldg in die straat , so maer so minora blades , maar hulle is ook so n moerse familie ek glo nie daar is kos vir die arme diere nie.

  • 30. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 13

    Ons het die laaste rekening net oor die R200 betaal , omdat sy net een klokkie kon uithaal , en gister se opersaie is ook weer net so oor die R200

  • 31. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 14

    A3 die beroep om na te streef is n tandarts , hulle maak nou vir jou baie geld

  • 32. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 16

    Handop!!

    Dit is wragtig nie aanvaarbaar dat n veearts nie altwee die klokkies kon kry nie. Enige boer wat met vee boer sal dit binne n minuut kan opspoor.

  • 33. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 16

    Hoekom is engelse mense liewer vir honde as afrikaners?

    Daar is altyd een of ander engelse tannie by die DBV , as ek so lees wat hulle in die koerant skryf

  • 34. Olga  |  Maart 10, 2009 om 8 : 17

    Dokters is lankal dieselde. as jy nie kan betaal nie, help hulle jou eenvoudig nie. eed van hippokrates? aikona. eed van midas eerder.

  • 35. Olga  |  Maart 10, 2009 om 8 : 18

    Dokters is lankal dieselde. as jy nie kan betaal nie, help hulle jou eenvoudig nie. eed van hippokrates? aikona. eed van midas eerder.

  • 36. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 18

    Ek sou haar wragtig nie vir n halwe job betaal wat ek waarskynlik self beter kon doen het, betaal het nie.

  • 37. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 18

    Ek moet se dat my veearts baie verbaas was toe ek die kat Sondag aand vir hom bring , en hy sien wat sy geskryf het op die kat se kaart

  • 38. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 20

    Die probleem is hoe hulle gekeur word.

  • 39. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 22

    Ons het 4 honde en twee katte , en die katte is op n spesiale dieet . Dis nou n rip off om kat en honde kos by die veearts te koop

  • 40. Olga  |  Maart 10, 2009 om 8 : 23

    Dokters moet glo die eed van hipokrates afle. bolle man. hulle neem deesdae die eed van midas. jy betaal, of jy kan in die sabie hospitaal gaan tou sit tot piet gekom het.

  • 41. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 24

    Klip

    Dit is seker in die rooinekke se bloed. Die Britte word as die beste troeteldier eienaars op aarde beskou. Maar ook as die koudste mense.

  • 42. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 25

    Ek noem hulle ook die diere mafia.

  • 43. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 26

    Ek laaik ook n hond wat in engels en afrikaans kan blaf.

  • 44. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 27

    Olga

    Lyk my WP is 2 coments agter by jou.

  • 45. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 28

    My bure se honde moet lyk my , afrikaans , engels , en dan ook nog n swart taal leer om in te blaf

  • 46. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 30

    As jy hier in Witbank in die hospitaal land , wens jy eerder jy gaan dood.

  • 47. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 30

    Grrr! Opera het haar mes vir my in.

  • 48. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 31

    Olga die WP ding lyk my bietjie stadig vannaand

  • 49. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 31

    Dit is eerder die geval in die hele SA.

  • 50. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 33

    Waar is “rooi neus” deesdae??

  • 51. Adrie  |  Maart 10, 2009 om 8 : 40

    Goeie vraag. Kruip seker weg.

  • 52. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 41

    Vrou klim langs haar man in die bed en sê
    “Vanaand maak ek jou die gelukigste man in die wêreld!”

    “Jy is seker mal” sê hy.
    ‘Wie gaan jou die tyd van die nag help trek

  • 53. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 53

    Hier is nou eers n “Shipo wat hier by my sit en stront praat , ek probeer hom weg wens , maar verniet

  • 54. Klip  |  Maart 10, 2009 om 8 : 57

    You’re going to enjoy this! It’s brilliantly written and I think this guy should be knighted, whoever he is!!! More drivers need to fight the scourge of the lawless taxi drivers. The author deserves an award for this! His name calling talent is truly inspiring and we have all been a party to the
    experience…………

    This morning, yours truly, decided to sneak in a pinch of top-secret and highly professional canoe training at Emmerentia dam, before the first farts of the sparrows could escape their imprisoning sphincters, and even before the glories-of-mornings of most non-gay South African men could rise to view the possible prospects of “before work” swims.

    Yep, I was up and onto that little patch of water before sunrise, tearing around it at record-breaking pace, sneaking in a wee bit of pre-Duzi training in order to wrestle the crown away from the well slow and soft Martin Dreyer (present Duzi champion, for those of you not in the intellectual canoe mix) next time around.

    Anyway, the details of my incredible canoe talent are not up for discussion here, but rather what happened on my drive home after the session, in rush hour traffic and, in particular, on Jan Smuts Avenue near to the Old Parktonian Sports Club around 8am.
    I was happily chilling in my car, cruising along at about 60kph, in pretty much bumper-to-bumper traffic, with nobody going anywhere any faster; it was simply not an option. Well, not an option for anyone with a brain, with an ounce of logic within their crania, with a drop of sense inside the
    membranes of their cerebral hemispheres. You’d think that a creature without a brain would equate to a fly or less, a category that includes mosquitoes, stones, anvils and……taxi drivers.

    Yep,enter Sipho “I’m a dickhead without a brain cell” Ndlovo, driver of a Toyota Hi-Ace with 4 wheels, 1 brake pad, no lights, half a steering wheel,about 30 people inside and 3 masking-taped windows, standard issue for a South African taxi driver.

    He had more than likely participated in the demonstration march last month with hundreds of other taxi driver idiots protesting about having had their’vehicles’ impounded for not being roadworthy. The rocket-scientists couldn’t understand what wasn’t roadworthy about a taxi with a bobejaan
    spanner for a steering wheel, or one without brakes (they reckon a handbrake is just as good as the foot brake pedal).

    Anyway, my mate Sipho decided things weren’t flowing fast enough for him so started weaving in and out of the traffic, arm hanging out of his window like a baboon’s tail hanging from its ring piece.

    I heard this aeronautical engineer-like taxi driver coming from about 5 cars back, because everyone was hooting and slamming on brakes to avoid the accident that he was trying his damnest to cause. After he narrowly missed
    the back of my canoe as he swerved in behind me I made a stubborn little vow that he definitely wouldn’t be cutting in front of me like that, and so began the fun and games.

    The bum-wart first tried the standard tactic of intimidation, just gradually cutting me off, in the typical “you’d better slow down and let me in, or I’ll crash into you” method.
    Well, I used the typical “F_ck you faeces-brain” tactic, with one hand on the hooter, the other pointing straight at him, with my foot firmly on the accelerator, until he backed down like Mike Catt had done in 1995 when Jonah Lomu ran straight over him.
    This had a snowball effect, which had me chuckling the whole way back to my humble abode. Syphilis-face then decided to put all his well acquired driving skill to the test and adopted the smartest technique of them all,
    the “Eish, I weel ovah-take on the wrong side” method, one that sadly has caused numerous accidents in the past,
    including the untimely death of one of our awesome mates a year ago.

    This made old Maccatini madder than a spitting cobra with a red hot cactus lodged up its rectum. No skin off the f_cking taxi drivers nose, he just accelerated more, and tried to cut in front of the double-cab in front of me, this after he had hooted at me and showed me a middle finger accompanied
    with a few swearwords, something that made me want to beat him harder than Campbell hit the gay boy who stabbed him repeatedly with a pen all those years ago!

    Well, the fella in front of me had obviously also been observing the proceedings, and likewise refused to let Sipho Dickdribble Ndhlovo in so the acceleration by the monkey continued, while he tried his hardest to outstare
    the double-cab driver. Sadly for the nuclear physicist the emergency lane was shortly going to end, with a solid stone pavement to mark its ending.

    More sadly for him was the fact that he, and his 30-odd passengers were all trying their damnest to “intimidate by staring” myself and the double-cab man, instead of watching the road ahead something that most brain-owners do
    when driving.

    I saw it coming, and was smiling my full-tusk smile even before they hit!!

    Anal-bum-wart hit that pavement at about 70kph, 31 passengers bumped their heads on the roof of the Hi-Ace in poetic unison, adding an extra 31 dents to the already-f_cked minibus, and the two front wheels were ripped off the chassis as the bus slid to a delightful halt.

    Thankfully no passengers were hurt, which made it the most fantastic thing to witness. Sadly though, Sipho, arm still hanging out of the window,was also unscathed. However, his car was more f_cked than that prostitute at PE
    harbour named Deloris, and his mood was somewhat down-trodden.

    I hooted and made sure he got the full-frontal of my biggest-ever super smile, as did the driver of the double-cab, and then to my absolute joy, looked in my mirror to see every driver behind me doing exactly the same!

    The brain-cell-lacker had received his well-earned treatment! I was happier than the Proteas when they beat the Aussies, or at least as happy!!

    So folks, what a peachy morning it has been so far. The sun is shining, it’s Friday, I’ve done my training. There will be a lot of thirst quenched this weekend, and Sipho, Faeces-face Ndlovo is one mini-bus short of a taxi!

    Now that is justice….!

  • 55. fokker  |  Maart 10, 2009 om 9 : 10

    ek glo mense mut ok kyk watse honde hule koop wand hule koop soos n skaaphond wat n baie aktiewe hond is en hou hm an in n klyn erf en gan loop noit met di hond ni dan woner hule hkm vrek di hond van n hartanval

  • 56. Olga  |  Maart 10, 2009 om 9 : 29

    Ai, fokker, mense koop net so maklik n rottweiler, hou ho m in n hokkie aane en se n rottweiler is n vicious hond wat nie eers sy baas naby hom toelaat nie. in werklikheid isdie hond net antisosiaal want die isolasie van die hokkie is al wat hy ken.

  • 57. Olga  |  Maart 10, 2009 om 9 : 35

    Ek het toevallig n skaaphond in n klein erf aangehou. Hy is toevallig ook aan n hartaanval do6od. Hy het egter vir hom n voetpad oop gehardloop teen die muur af. Daar het baie trek5kers verby gery na die houtmeul toe om hout af te lewer. Charlie het wel in die binnekant van die erf gehardloop in sy poging o die trekker te vanG. hy het daagliks etlike kms gehardloop. tog vam n hart aanval hesterf.

  • 58. Olga  |  Maart 10, 2009 om 9 : 38

    skaaphonde is hoogs intellegent. hy het op sy eie manier die gawe gehad om n skelm uit te ken. eh het hom absoluut vertrou op daardie gebied. hy was nooit verkeerd nie.

  • 59. Olga  |  Maart 10, 2009 om 9 : 40

    hoe leke gesels ek alweer met myself.

  • 60. fokker  |  Maart 10, 2009 om 9 : 56

    ok olga hy het wel oefening gekry ma ni al di honde sal so op en af gater trekers an hardloop ni hoe oud het j skaap hond geword

  • 61. fokker  |  Maart 10, 2009 om 10 : 02

    nog iets wana mense mut kyk is om ni n jag hond te koop en dan verwag dat hy di hunders of skape of watse diere okal sal uit los ni di soort honde is geteel om te jag en om dood te maak so mut hule gestraf word as hule di ander diere dood byt of ni ja

  • 62. Olga  |  Maart 10, 2009 om 11 : 33

    fokker, my skaaphond het vroeg gesterf. hy was maar 11 jaar oud. nee, n mens kan nie n hond straf wat sy instinkte volg nie. tog kan hulle dit afgeleer word. bessie het nie katte of hoenders geken toe ons haar gekry het nie. sy was n par keer goed gefoeter. vandag loop sy tussen my hoenders en makoue. en rusty, my kat, is haar boesem vriend. jy moet sien hoe speel hulle touchers.

  • 63. Olga  |  Maart 10, 2009 om 11 : 42

    Toughey, het jaghond bloed. rifrug was geteel om leeus te jag. dalk is dit omdat hy van meet af ferm vasgevat was, maar hy het net 1 kuiken ooit doodgebyt. hy was sowat 3 maande oud toe ons hom gekry het. hy het n kuiken so vinnig beet gekry. voordat ons kon keer, was die kuiken in 3 stukke. deur die loop van die dag het ek hom telkens die grootste stuk van die kuiken aangebied en hom goed gefoeter elke keer as hy dit gevat het. my kuikens verdwyn darem nie. hy is n sterk hond. my seuns is groot. toe my nolie so 16, 17 jaar oud was het hy toughey dikwels aan sy leiband geneem om fiets te gaan ry. afdraand het hy gefree, opdraend het toughey hom op sy fiets uitgesleep. bessie en toughey is kranige swemmers.

  • 64. Olga  |  Maart 10, 2009 om 11 : 50

    ek het egter n labrador alsation kruising en n spanjoel gehad wat of verslaaf was a an slae of net plein dom. dit was of slaan dood of gee weg. ek het die lab alsation weggegee, die spanjoel weggehou. hy was al lank in die tand en was na sy makker se vertrek glad nie meer lus vir hoender en makou vleis nie. hy het toe maar aartappels en wortels in die tuin opgegrou en geeet.

  • 65. Klip  |  Maart 11, 2009 om 5 : 04

    More more ,,,,

  • 66. Klip  |  Maart 11, 2009 om 5 : 05

    Koos werk by ‘n Dokter.

    Die Dr. sou die dag uitstedig wees en vra toe vir Koos om ‘n ogie te hou oor
    die pasiënte.
    Die volgende dag kom die Dr terug en vra vir Koos hoe dit toe gegaan het
    met die pasiënte.
    Koos sê daar was drie pasiënte wat hy gehelp het en die Dr vra toe hoe hy
    hulle gehelp het en hy sê :

    Die eerste pasiënt het ingekom met ‘n lelike hoes en toe gee hy vir hom
    Benelyn vir die hoes.

    Die tweede pasiënt het ingekom met ‘n vreeslike allergie en toe gee ek vir
    hom Allergex.

    Die Dr was baie beïndruk en vra wat van die derde een.
    Nee, sê Koos daar het ‘n dame ingekom, haar kaal uitgetrek en op die ondersoek tafel gaan lê en vir hom gesê :
    ‘Ek het vier jaar laas ‘n man gesien.’

    ”O Hel’ sê die Dr ……’En wat doen jy toe, Koos? ”Nee’, sê Koos

    ‘Toe gooi ek vir haar Eyegene in haar oë’!!!

  • 67. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 7 : 10

    More

  • 68. Beeld  |  Maart 11, 2009 om 8 : 23

    Gloria Edwards
    Die loodgieter wat eergister in Edenvale aan die Oos-Rand op R1,5 miljoen in ’n koelhouer afgekom het, is geregtig op dié geld as die regmatige eienaar nie opgespoor kan word nie.

    Só sê me. Anja Roodt van N. Van der Walt Prokureurs in Kempton Park. “Die geld moet wetlik aan die vinder gegee word en nie die eienaar van die eiendom waarop dit gevind is nie.”

    Mnr. Roger Nkuna (25) van Alexandra was besig om ’n 6 m diep gat vir ’n dreineringstelsel vir ’n nuwe kantoorgebou in 10de Laan te grawe toe hy die koelhouer op sowat 4 m met sy graaf raak gekap het.

    Twee sakemanne het intussen die polisie laat weet hulle dink dit is húl geld.

    Nkuna het gister aan Beeld gesê hy was “verras om ’n koelhouer in die grond te vind, wat nog van geld daarin”. Volgens hom sal hy ’n beloning waardeer, maar voel hy nie geregtig daarop nie. “Dit was toevallig.”

    Hy het die houer eers nie oopgemaak nie omdat hy gedink het dit is ’n bom en toe sy toesighouer ingelig.

    Mnr. John dos Santos van JDS-konstruksie het die blou en wit koelhouer oopgemaak en die R50- en R20-note, altesame R1,5 miljoen, uitgehaal.

    “Ons kon ons oë nie glo nie. Die R50-note, nog die oues, was in pakkies van R50 000 gepak en gebind soos banke dit doen.”

    Konstruksiewerkers het aan Beeld gesê daar was ’n Eerste Nasionale Bank-tak naby, wat verlede jaar toegemaak het.

    Volgens Dos Santos was dié vonds ’n gelukskoot omdat die Ekurhuleni-metroraad die dreineerstelsel-konneksie aan die verkeerde kant van die eiendom gebou het. “Ons sou andersins nooit daar moes grou nie. Wie ook al die boks hier begrawe het, moes dit geweet het.” Hy vermoed die geld lê al maklik ses jaar daar.

    Mnr. Des Kala het gesê hy het die leë erf in 2000 gekoop.

    Insp. Kobeli Mokheseng van die Ekurhuleni-metropolisie, het gesê twee sakemanne wat beweer die geld behoort dalk aan hulle, se inligting stem nie ooreen met die polisie s’n nie.

    Mnr. Lee Laher het beweer hy is in Maart verlede jaar in Boksburg van ’n swart koelhouer met R100 000 beroof. ’n Sakeman van Edenvale het weer gesê hy is vier maande gelede van ’n blou koelhouer met R1,8 miljoen, wat glo in die kattebak van sy motor was, beroof. Hy het die diefstal van die klankstelsel uit sy motor aangemeld, maar nie die geld nie.

    Volgens Mokheseng is die geld so erg deur modder beskadig dat dit onbruikbaar is, maar is die reeksnommers sigbaar. “Die geld se oorsprong word ondersoek.”

    Afhangende van die note se toestand, kan die SA Reserwebank ’n gedeelte daarvan vervang, het mnr. Aboobaker Ismail van dié bank gesê. “Minstens ’n derde van die noot- en reeksnommer moet sigbaar wees.”

  • 69. Beeld  |  Maart 11, 2009 om 8 : 24

    Genève. – ’n Herrie het losgebars oor ’n sekswerker en -aktivis wat in die begraafplaas van die konings langs die Franse kerkhervormer Johannes Calvyn begrawe is.

    Me. Griselidis Real, wat in 2005 oorlede is, het in die 1970’s bekendheid verwerf toe sy ’n welsynsorganisasie vir manlike en vroulike sekswerkers gestig het nadat sy self lank een was. “ ’n Skrywer, kunstenaar en sekswerker” is die beskrywing wat op haar grafsteen pryk.

    Die besluit om haar lyk na dié begraafplaas te skuif was nie ’n goedkeuring van die oudste beroep nie, maar ’n erkenning vir haar bydraes tot die streek, het ’n amptenaar gesê.

    Diegene wat teen die skuif gekant is, sê dit is verkeerd dat ’n Christen-skrywer soos Calvyn langs ’n sekswerker begrawe is. – Sapa-DPA

  • 70. Beeld  |  Maart 11, 2009 om 8 : 26

    Susan Cilliers
    Feleng Mahamotse (7) het gister met ’n nuwe skedel uit Switserland teruggekeer, net om nog baie goeie nuus te kry.

    Feleng, wat al jare by die organisasie Children of Fire woon, gaan nou moontlik in pleegsorg geplaas word met die oog op aanneming, sê mev. Bronwen Jones, direkteur van Children of Fire.

    Sy sê Feleng gaan kuier al lank oor naweke by ’n vrou wat hom nou permanent by haar in pleegsorg wil hê en dalk later wil aanneem.

    “Noudat Feleng se skedel herbou is, kan hy nie meer so maklik kopbeserings opdoen nie en sal ek gerus wees om hom in iemand anders se sorg te laat.

    “Ons is ’n deurgangshuis en die ideaal is nié dat kinders permanent hier moet bly nie, maar eerder na hul eie gesinne teruggaan of ’n ander tuiste vind,” sê Jones.

    Feleng het in Januarie ’n gratis baanbrekersoperasie by die Zürich-universiteitshospitaal ondergaan waartydens vier van sy ribbe gebruik is om sy skedel te herbou.

    Die seun het as baba so erg gebrand dat ’n deel van sy skedel, neus en die vingers aan sy regterhand weggesmelt het.

    Hy moes tot dusver pal ’n kopskerm dra omdat net ’n stampie teen sy onbeskermde brein ’n ernstige besering of selfs sy dood kon veroorsaak.

    Hy was gister nog moeg ná die lang vlug, maar het darem vertel hoe lekker hy slee gery en perde gekyk het daar in die vreemde. “Dis lekkerder daar as hier. Ek wil nie eintlik terug wees nie,” het die seuntjie skaam-skaam gesê.

    Feleng het gister ewe kordaat die lang operasie-litteken op sy regterborskas waar vier van sy ribbes verwyder is aan Beeld gewys. Dié ribbes is in stroke oor die gat in sy skedel geplaas. Normale beengroei sal mettertyd die gapings vul.

    Feleng gaan in Junie weer na Switserland vir ’n opvolgondersoek. Nóg operasies kan moontlik op hom gedoen word om sy haarlyn terug te skuif en spiere van sy rug op die agterkant van sy skedel oor te plant om dit te versterk.

    Volgens Jones kan dokters nie veel aan sy afgebrande vingers doen nie, maar sy neus sal opgebou kan word wanneer hy 16 jaar oud is.

    Mense wat as vrywilligers vir Children of Fire wil werk, kan 011-726 6529 bel of http://www.firechildren.org besoek.

  • 71. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 8 : 35

    More maats

  • 72. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 8 : 44

    Lo Tilla

  • 73. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 8 : 52

    Ganit ?

  • 74. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 8 : 57

    Goed en jy?

  • 75. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 9 : 07

    Besig maar verder voor die wind

  • 76. Nats  |  Maart 11, 2009 om 9 : 14

    Hello hello!!

    Julle ek het so lekker gelag vanoggend vir Darren! Daai klip met man en vrou oor die hele Joost storie was vrek snaaks!!!

    Topic
    ‘n dogter het twee honde gehad wat kleintjies gekry het – sy het die kleintjies toe verkoop vir sakgeld. Haar ouers het haar toe toegelaat om die honde elke slag te laat puppies kry en so kan sy meer sakgeld kry… sy het baie naby gekom om haar eie honde dood te teel! Die wyfie was so maer en uitgehonger ens ens dat sy dit amper nie gemaak het nie. Daar hou ek die ouers verantwoordelik!

  • 77. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 9 : 51

    Tweeling

    Dit gee nogal ‘n ander perspektief aan die saak.

  • 78. Nats  |  Maart 11, 2009 om 10 : 04

    Adrie
    Die Jan van Aardt is ‘n afgetrede wiskunde onderwyser – wil jy vir my sê hy weet nie hoe om na honde te kyk nie? Bull dust! Hy sê ook hy hou niks van honde nie (ons kan dit sien) en weet nie hoekom hy in die besigheid is nie – duh!! Hoekom doen jy dit dan!?

    Hy lyk nogal willer as die wiltuin met daai wit hare!

  • 79. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 10 : 18

    Nevermind die honde

    Hy het met kinders gewerk. Geen wonder die land is waar dit is nie.

  • 80. Nats  |  Maart 11, 2009 om 10 : 24

    Tweeling
    Baie goeie punt!!

  • 81. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 10 : 28

    Ek wonder wat het hy met die arme kinders in sy klas gedoen.

    Gaan hy aangekla word?

  • 82. Olga  |  Maart 11, 2009 om 10 : 43

    More, more.

  • 83. Nats  |  Maart 11, 2009 om 10 : 44

    Adrie
    Jip – maar op die stadium is die ergste wat hulle kan doen ‘n R60 000 boete. Klink my hulle wil hom vir bedrog aan kla omdat hy mixed breeds verkoop as die ware Jakop. Jac het vanoggend gehoor dat hy gearresteer was – maar hulle weet nie of dit waar is nie, sal ons more ‘n volle update gee.

    Hulle gaan ook die naweek iets doen waar mense kan gaan help met die honde – wil kyk of ek miskien kan gaan.

  • 84. Olga  |  Maart 11, 2009 om 10 : 45

    Waar kan ek gaan oplees oor jan van walg en sy puppy mill?

  • 85. Nats  |  Maart 11, 2009 om 10 : 46

    Olga
    More!
    Die foto is die klomp hndtjies waarvan ek jou vertel het wat vir my soooo mooi is! Alle kleure te mooi!

  • 86. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 10 : 50

    more Olga

  • 87. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 10 : 50

    Olga

    Kliek op die link in die post wat se^ Jac se blog. Dit is in groen.

  • 88. Nats  |  Maart 11, 2009 om 10 : 52

    Olga
    Meeste van die detail is in die People Magazien, Facebook, Wet Nose se website en Jac. Ek het die naweek met Wet Nose gesels en hulle het my toe vertel dat hy tussen 600 – 800 honde het, die Sondag toe ek daar was het hy glo baie van die honde geskuif.

  • 89. Pikkelik  |  Maart 11, 2009 om 10 : 56

    Ag hoe lekker huil ek nou vir hierdie woef se storie!!! Maar dis rerig scary hoe mense hulle diere kan verniel! Ek lief my twee hondekids stukkend!!!

  • 90. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 10 : 57

    Hey Pikkie

    Ek het juis gister iemand gewaarsku om met tissues te lees.

  • 91. Olga  |  Maart 11, 2009 om 11 : 02

    Dankie nats. My foon maak my suiker suur. die vet weet,ek trap die ding not sonder assuransie stukkend.

  • 92. Nats  |  Maart 11, 2009 om 11 : 03

    :oops:
    Magazine

  • 93. poplap  |  Maart 11, 2009 om 11 : 03

    hello almal

  • 94. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 11 : 08

    Haai Pop

  • 95. poplap  |  Maart 11, 2009 om 11 : 08

    a3

    hoe gannit?

  • 96. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 11 : 11

    Goed en jy Poplap?

  • 97. poplap  |  Maart 11, 2009 om 11 : 12

    altyd goed..

  • 98. Nats  |  Maart 11, 2009 om 11 : 18

    Ek sien julle bietjie later – moet so bietjie ernstig werk! :(

  • 99. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 11 : 40

    En daar heers stilte.

  • 100. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 11 : 40

    Wat beslis nie goud is nie.

  • 101. Olga  |  Maart 11, 2009 om 11 : 45

    ek kon net die fotos sien en die comments lees. ai, tog. wat my laat wonder het, hoeveel van die galbrakers sit self met n tefie wat met elke hitte gedek word deur elke reun in die buurt en dan met groot smart en pyn kleintjies wat amper so groot sy sy self is, sonder hulp in die lewe moet bring? ai, tog. olga, gaan vee voor jou eie deur. mense, laat maak julle tefies reg of hou hulle van reuns weg in hulke bronstyd.

  • 102. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 11 : 55

    Olga

    Ek wou al ‘n blog oor die bandwagon geskryf het. Oprah het met die puppymills storie begin en almal het agter haar weggespring.

  • 103. Olga  |  Maart 11, 2009 om 11 : 58

    Ai, tog. ek het al baie liefdevolle huise gesien. met n siek hond wat geen hulp kry nie. dit gaan vir woman or man van die tv wegneem. en dit gaan beslis geld kos. word hulle honde in die straat gestamp, dan skiet hulle maar die hond dood. want die veearts werk nie verniet nie. en jy wat werk en n inkomste het mag nid jou hond na die staatsveearts neem nie. dit maak my siek daarom het ek nou amptelik besluit, die huidige diere, is die laaste.

  • 104. Olga  |  Maart 11, 2009 om 12 : 04

    nadat die beseerde hond geskiet is, gaan man and or woman en gaan kry of koop nog n hond. om n liefdevolle huis te gee. kom sy in hitte en die bure se alsation tow haar, n hondjid wat nie eers tot sy kniee reik nie dan staan die man em woman en lag daaroor of vloek en doen niks. want hoe keer jy die natuur? liefdevolle huis? bah!!!

  • 105. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 12 : 05

    Olga

    Jy versorg wel jou diere, dit is die ander drolle wat niks vir hulle diere voel nie.

  • 106. Olga  |  Maart 11, 2009 om 12 : 06

    Wat is sulke “liefdevolle” honde eienaars beter as jan van walg?

  • 107. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 12 : 07

    Ek het regtig ‘n probleem daarmee dat honde geskiet word. Ek kan dit insien as die hond iemand aanval of hondsdol is, maar nie om hulle uit te sit nie.

  • 108. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 12 : 08

    Seker maar net armer.

  • 109. Olga  |  Maart 11, 2009 om 12 : 12

    Weet jy juf annie, ek sien eerder dat honde en katte uitsterf as die volgende gesla diere eienaars soos hulle ouers gaan wees. Die “liefdevolle” huise wemel ook altyd van half versorgde diere. bid jou aan, 12 honde in n huis. die honde sien net daglug deur die vensters. hulle ablusies doen hulle ook maar waar hulle plek kry.

  • 110. Olga  |  Maart 11, 2009 om 12 : 15

    hoe skiet jy n hond wat jou in die oe kyk en jy weet die hond wat jou vertrou, wat jou hande, voete, gesig gelek het, weet jy gaan sy lewe beeindig? hoe? hoe? hoe?

  • 111. Olga  |  Maart 11, 2009 om 12 : 22

    is dit nie maar weer die veearts se skuld nie? ek het nog net 3 diere ooit laat uitsit. jackey my foxie, wat my n vlugteling vir die gereg gemaak het omdat sy velkanker buite beheer geraak het. hy was al geopereer en daar was nie vel vir nog operasies nie. dan lulu kat. sy was toe 18 jaar oud en kon haarself nie meer versorg nie. die laaste ene, prissey, was 10 jaar oud. het n skamele 6 kg geweeg. sy was n klein hondjie, maar om haar uit te sit het r208 gekos in 2006. dalk is die probleem tog maar die veearts se hoee tariewe. hulle moet dalk vir geldhonger vervolg word.

  • 112. Olga  |  Maart 11, 2009 om 12 : 27

    of hulle moet uitgesit word. om n dier na n dr te neem is tog maar n genadedaad. dan moet jy n ongenadige hoe prys vir jou genade betaal. dit is net weer uitbuiting van n mens se liefde vir hul diere. ek se julle, veeartse se hebsug is volgens my die grootste oorsaak van diereverwaarlosing..

  • 113. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 12 : 50

    Ek sal seker nooit genoeg kan bek uitspoel oor dokters en veearts kostes nie.

  • 114. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 12 : 52

    Olga

    Was daar nie ook iewers ‘n Liza nie?

  • 115. Nats  |  Maart 11, 2009 om 1 : 03

    Trug vir 2 minute!

    Olga
    Ek stem saam jou… as ‘n veaarts bekostigbaar was sou meer mense beter na hulle diere gekyk het! Ons het stel afgetrap met ‘n wors hondtjie – sy was sieklik van dag een af!! Elke veearts besoek het ons oor die R500 gekos op medisyne en tye wat sy moes oorslaap! Ons was elke week by een of ander veearts om die probleem te kry. Toe ons haar moes laat uitsit was die rekening oor die R600.

    My oupa (snaaks genoeg) wat lief is vir diere het geoffer om die hondtjie se nek om te draai (weet nie of hy regtig sou kon nie) want die kostes het hand uit geruk! Hoeveel ander mense erger as my oupa is nie daar buite nie??

  • 116. Olga  |  Maart 11, 2009 om 1 : 08

    Juf, annie, nee, liza het gesterwe vooqdat die veearts by haar kon uitkom. hy het gereken sy het beroerte gehad. sy was 13 jaar oud.

  • 117. Olga  |  Maart 11, 2009 om 1 : 20

    vandt ek n kind was het veeartse n oggend sessie gehad dan weer mieag van 16:00 tot 18:00. die local gal egter, ai, tog. ek het die middag 16:45 gebel want ek het al 40km gery, dan was sy weens simposiums, noodgevalle ens nie beskikbaar nie. toe vertel haar ma my ek moet met haar dogter onderhandel oor na ure tarief. toe se ek dankie, maar ek sal dit maak witrivier toe voor 18:00.

  • 118. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 1 : 26

    Geen wonder hulle moet soveel vra nie. Hulle moet opmaak daarvoor dat hulle omtrent nooit werk nie.

  • 119. Nats  |  Maart 11, 2009 om 1 : 26

    So ruk terug het Tang (my foxy) ‘n oor probleem opgedoen… R600 later word daar vir my gesê sy moet die kos (duurste in die plek natuurlik) eet en niks anders nie! ‘n Week later dog ek laat ek haar sommer gou vat om haar naeltjies te laat sny by dieselfde veaarts – R60!!! Ek dog ek val agteroor!! Sommer net daar gesê hulle sal my nie weer sien nie, en haal asb al my detail van hul rekening af!

  • 120. Nats  |  Maart 11, 2009 om 1 : 27

    Ek bedoel rekenaar! af

  • 121. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 1 : 32

    Dit is amper net so duur as ‘n mens manikuur.

  • 122. Nats  |  Maart 11, 2009 om 1 : 42

    Eish! So pas my naam bollie gemaak op ‘n voice mail vir een van ons top kliente!!!!! Hoop nie hy luister na sy voicemail nie!!!!

  • 123. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 1 : 53

    Details? Ons wil alles hoor?

  • 124. Nats  |  Maart 11, 2009 om 2 : 00

    Al wat ek kan sê is my engels beter verbeter!

    Ek moet nou my naam gaan probeer optel met ‘n graaf… sien julle bietjie later!

  • 125. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 2 : 05

    My nuwe snippie moet Vrydag vir die tweede lot spuite gaan, die eerste een was R210, toe word die dingetjie siek en ‘n penicillyn inspuiting en R170 later is ons daar uit (moes nog medisyne by apteek gaan koop) en Vrydag sn kos R235. Maar na ek ‘n arm en been betaal het vir die dingetjie kan ek hom nie sommer net laat vrek nie – so ek haal maar uit en wys !

    Ek het ‘n poedel gehad wat moes in die dierehospitaal bly vir ‘n week (en hy was nie eers opreg nie) R1500 later het hy huistoe gekom om daar te kom vrek !

    My een kat (ja kloon – ek het al ‘n kat gehad) het distemper gekry en ek moes hom toe nou laat uitsit – not nice maar die dingetjie het gely !

  • 126. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 2 : 05

    Nats

    Ha ha – ja jong – gee biki die gory details

  • 127. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 2 : 08

    Willes

    Watse foon het jy toe gevat ? Of het jy nog nie daai ding gedoen nie.

    Kloon

    Ek het vir jou ‘n posduif gestuur

  • 128. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 2 : 16

    Ek kyk uit daarvoor.

  • 129. *Mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 2 : 34

    Wanneer kom kuier jy weer biki vir my ? Of altans vir jou kind ?

  • 130. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 2 : 45

    Goeie vraag

    Dinge is effens rof op die oomblik.

  • 131. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 2 : 54

    While in line at the bank one afternoon, my toddler decided to release
    Some pent-up energy and started to run amuck. I was finally able to Grab hold of her after receiving looks of disgust and annoyance from other Patrons.
    I told her that if she didn’t start behaving herself right now, she would be punished. To my horror, she looked me in the eye and said in a voice just as threatening, “If you don’t let me go right now, I will tell Grandma that I Saw you kissing Daddy’s Pee-pee last night!”
    The silence was deafening after this enlightening exchange. Even the tellers stopped what they were doing! I mustered the last of my dignity and walked out of the bank with my daughter in tow.
    The last thing that I heard, as the door closed behind me was the screams of laughter.

  • 132. Olga  |  Maart 11, 2009 om 3 : 16

    hier is deesdae n dame in die laeveld wat na jou huis kom om jou honde te bad, te skeer ens. sover is haar tariewe redelik. weet nie hoe lank sy dit redelik gaan hou nie. en sy doen n goeie job. sy het gekom om bessie te bad, toe knip sy toughey se 4 naels wat lank was gratis.

  • 133. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 3 : 20

    Het Toughey haar gekrap?

    HEt Bessie haar actually toegelaat om haar te knip? Shame, die arme Bessie lyk soos ‘n geskeerde skaap.

  • 134. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 3 : 21

    Ek dink dat mense wat Husky’s aanhou ook maar ver van die bus afgeval het.

  • 135. Olga  |  Maart 11, 2009 om 3 : 35

    Die dame het my gevra om nie by te staan nie want bessie wou haar nie in my teenwoordigheid toelaat om aan haar te raak nie. nee, sy lyk nie soos n geskeerde rkaap nie. sy is gorgeous. whe pe pe pe. toughey het haar ook nie gekrap nie. sy het hom vlooi en bosluis behandeling gegee, agtergekom sy uhm, sal ek dit duim naels noem is lank en dit geknip. die gogga bekamping was r10 per hond.

  • 136. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 3 : 47

    R10 is so te se verniet.

    Sy het nogal cute gelyk met haar klokkie.

  • 137. *mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 4 : 58

    Ek moet die naweek my snips bad

  • 138. Nats  |  Maart 11, 2009 om 5 : 13

    Helloooo!!

    Ek sit nog by die werk… moes dinge klaar maak omdat ek nie more of Vrydag hier is nie! Sal miskien more middag weer kom in loer!

    Geniet julle aand!!

  • 139. Adrie  |  Maart 11, 2009 om 5 : 16

    Tilla

    Sterkte. Dalk hou hy daarvan.

  • 140. *mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 6 : 12

    Hy sal maar net daaraan moet gewoond raak !

  • 141. Ogies  |  Maart 13, 2009 om 3 : 01

    Ek tjank nou. Dis so hartseer van die arme diere!!

  • 142. Adrie  |  Maart 13, 2009 om 3 : 35

    Welkom Ogies

  • 143. nita  |  Junie 21, 2009 om 1 : 35

    hoelank bly `n teef op hitte??????????????????

  • 144. Adrie  |  Junie 21, 2009 om 2 : 43

    Nita

    Klaarblyklik so vir 18 dae.

  • 145. Hester van der Merwe  |  Maart 20, 2012 om 5 : 17

    Ons het hoog geteelde boerboele! Maar uit 1 werpsel is daar 2 wit hondjies met bruin kole! Hoe gebeur dit, kan hulle geregistreur word of is daar iewers fout!

  • 146. Gladys  |  Junie 6, 2013 om 11 : 29

    It’s nearly impossible to find well-informed people for this topic, but you sound like you know what you’re talking about!
    Thanks

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: