Bygelowe
November 18, 2008
Hoe ontstaan bygelowe ? Erf ons dit of is dit sielkundig as gevolg van vrese ?
Is julle bygelowig ? Ek is glad nie, maar ek moet sê, al is dit lelik kan ek partykeer so lag vir mense wat wel is – die uiterstes waartoe hulle sal gaan en die goed waaroor hulle bygelowig is is skreeusnaaks !
Dink maar aan Vrydag die 13de – daar is mense wat volstrek weier om hulle voet uit die huis uit te sit – wat kan dan nou regtig iewers anders met jou gebeur wat nie by jou huis ook kan gebeur nie ? Ek het gehoor daar is dan selfs plekke wat se hysbakke ‘n 12de en dan ‘n 14de vloer het en restaurante wat nie ‘n tafel 13 het nie en selfs hospitale wat nie ‘n teater 13 het nie – huh ? Ek het nog nooit so opgelet nie – maar glo my, van nou af gaan ek spesifiek oplet na sulke goed – ek wil ook weet of dit regtig so is. Laat weet my as julle so iets teëkom.
Wat van die swart kat ? Ek het ‘n vriendin wat baie bygelowig is en ek het eendag huistoe gery en daar het ‘n swart kat voor my oor die pad gehardloop – ek bel haar toe en vertel vir haar die episode – liewe ouers – sy kry amper ‘n hartaanval en vertel vir my om DADELIK om te draai ! Wat ek duidelik nie gedoen het nie en tot vandag toe het niks met my gebeur nie !
Swaar weer en krane en spieëls – gooi jou spieëls met komberse toe of skuif dit onder jou bed in ! En niemand kom naby ‘n kraan nie !
Dieselfde vriendin – onderdeur ‘n leer geloop per ongeluk – toe sy na die baas se kantoor toe is was die leer nie daar nie en met die terugkomslag kom sy eers regtig agter wat aangaan toe sy reg onder die leer staan ! Sy het net daar in ‘n bondeltjie gaan sit en huil en geen idee gehad wat om te doen nie ! Bly sê dat sy nou vreeslike ongeluk gaan kry – sjoe, dis erg om so te wees dink ek !
Aan watse bygelowe glo julle ?
Is bygelowe iets wat sielkundig uitgepluis kan word of waar kom dit vandaan ?
Blogvraag : Hoe het Vrydag die 13de ontstaan ?
Hier is my skoene vir Saterdag:
*Mathilda*
Blogantwoord: Xanika was reg met Helen Gurley Brown
Entry Filed under: Uncategorized. .
110 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
Olga | November 18, 2008 at 6 : 27
eerste!
2.
Olga | November 18, 2008 at 6 : 29
ai, tilla, vrydag die 13de was genomineer. dit het outomaties gevolg op donderdag 12 en het sat 14 vooruitgegaan.
3.
White Knight | November 18, 2008 at 6 : 51
Dagse
Vliegtuie het ook nie ‘n ry sitplekke wat genommer is met 13 nie.
Hulle is 12 en 12A of 12 en dan 14.
Groete
4.
Nats | November 18, 2008 at 7 : 15
Hello julle!!!
Kan jul glo ek sit inni gym!! Na hoeveel weke!
Ek sal seker eerder met hoe hakke moet loop om my reg te maak vir Sisters… maar nou ja!
Topic
Baie nice inskrywing!
Ek het geen idee waar kom Vrydag die 13de verdaan nie – al wat ek weet is ek geniet die scary flieks daai aand!
Ons woonstel in Uvongo (jare terug gebly het) was 12 en dan 14.
Ek het ook nie veel bygelowe nie – maak grappies daaroor maar dis omtrent dit!
Chat more weer!!!
5.
Paula | November 18, 2008 at 7 : 42
Nee wat, ek het ook nie blygelowe nie
6.
Olga | November 18, 2008 at 7 : 54
ek is baie bygelowe. baie. verder is daar n swetterjoel stories wat teruggevoer kan word na vrydag 13. 1 is die laaste avondmaal waar daar 13 persone om die tafel gesit het. en Jesus wat op vrydag gekruisig is. maar dit is maar 1 van n swetterjoel.
7.
Adrie | November 18, 2008 at 7 : 59
Ek het ook genoeg bygelowe om op te maak vir die sonder bygelowe. Behalwe die ongeluk goed. Ek hou veral van die goed wat my geld in my sak kan bring!
8.
*mathilda* | November 18, 2008 at 8 : 15
Wow, nou wil ek sommer gaan vlieg net om daai sitplekke te gaan bekyk
9.
Adrie | November 18, 2008 at 8 : 22
Tilla
Dit is waar, daar is nie n ry 13 in n vliegtuig nie.
10.
*mathilda* | November 18, 2008 at 8 : 23
Dalk het ek tog n bygeloof – dat ek sal moeg word as ek moet gym toe gaan !
11.
*mathilda* | November 18, 2008 at 8 : 25
Of is dit nou weer n feit ?
12.
Adrie | November 18, 2008 at 8 : 33
Gym! Sies, moenie so lelik vloek nie.
13.
Olga | November 18, 2008 at 8 : 54
daar is ook nie bed 13 in hospitaal nie. kamer 13 sal spoel of verband kamer wees. nie saal nie.
14.
Olga | November 18, 2008 at 8 : 58
my sus glo dubbeldoor eier voorspel 2ling babas. sy sit haar mond nie daaraan nie.
15.
Adrie | November 19, 2008 at 6 : 47
GRRR!!!
16.
Adrie | November 19, 2008 at 6 : 52
Olga
Jy sal dat mense begin dubbeldore eet asof daar geen ander eiers is nie.
Dink net hoe honger moet jy wees vir n dubbeldoor volstruiseier?
Ek sien Carolina is in die bollie!
17.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 6 : 53
More more
Wat het Carolina nou al weer aangevang ?
18.
Adrie | November 19, 2008 at 7 : 16
Kloon
Hulle het nie genoeg toilette vir al die bollie nie.
19.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 7 : 38
Ma wat het hulle gedoen ?
20.
Adrie | November 19, 2008 at 7 : 51
Hulle bollie!
21.
Nats | November 19, 2008 at 8 : 35
Goeie more julle!!!
22.
Verons | November 19, 2008 at 8 : 39
More julle hier is ietsie vir jul kjinners!!!!
THE SPOILED UNDER-30 CROWD!!!
If you are 30 or older you will think this is hilarious!!!!
When I was a kid, adults used to bore me to tears
With their tedious diatribes about how hard things were. When they were growing up; what with walking Twenty-five miles to school every morning
… Uphill… barefoot…
BOTH ways!!
Yadda, yadda, yadda
And I remember promising myself that when I grew up,
There was no way in hell I was going to lay
A bunch of crap like that on kids about how hard I had it
And how easy they’ve got it!
But now that… I’m over the ripe old age of Thirty, I can’t help but look around and notice the youth of today.
You’ve got it so easy! I mean, compared to my Childhood, you live in a damn Utopia! And I hate to say it but you kids today you
Don’t know how good you’ve got it!
I mean, when I was a kid we didn’t have The Internet. If we wanted to know something, We had to go to the damn library and Look it up ourselves, in the card catalogue!!
There was no email!! We had to actually write Somebody a letter, with a pen!
…Then you had to walk all the way across the street and put it in the mailbox and it would take like a week to get there!
There were no MP3’s or Napsters! If you wanted to Steal music, you had to hitchhike to the damn record store and shoplift it yourself!
Or you had to wait around all day to tape it off the radio and the DJ’d usually talk over the beginning and @#*% it all up!
We didn’t have fancy crap like Call Waiting! If you Were on the phone and somebody else called they got a busy signal, that’s it!
And we didn’t have fancy Caller ID either!
When the phone rang, you had no idea who it was! It could be your school, Your mom, your boss, your Bookie, your drug dealer, a collections agent, you Just didn’t know!!! You had to pick it up and take your chances, mister!
We didn’t have any fancy Sony Playstation video Games with high-resolution 3-D graphics! We had the Atari 2600! With games Like ‘Space Invaders’ and ‘asteroids’. Your guy was a little square! You Actually had to use your Imagination!! And there were no multiple levels or Screens, it was just one screen Forever!
And you could never win. The game just kept getting
Harder and harder and Faster and faster until you died! Just like LIFE!
You had to use a Little book called a TV Guide to find out what was On! You were screwed when it Came to channel surfing! You had to get off Your ass and walk over to the TV to hange the Channel and there was no Cartoon Network either! You could only get cartoons On Saturday Morning. Do you Hear what I’m saying!?! We had to wait ALL WEEK For cartoons, you spoiled Little rat-bastards!
And we didn’t have microwaves, if we wanted to heat
Something up we had to use the stove …. Imagine that!
That’s exactly what I’m talking about! You kids Today have got it too easy. You’re spoiled. You guys wouldn’t have lasted
Five minutes back in 1980!
Regards,
The over 30 Crowd
23.
Nats | November 19, 2008 at 8 : 58
Ek het bietjie gaan Google…
Die nommer “13″ word gesien as “irregular, transgressing this completeness” en die dag “Vrydag” vanaf die 14de eeu en albei is gesien as “unlucky”… toe kombineer hulle die twee. Daar is geen bewyse dat die dag “Vrydag die 13de” ongeluk bring nie.
24.
Nats | November 19, 2008 at 9 : 16
Joh! Amper is ek Verons!!
Hoekom is almal so stil?? Of hak WP??
25.
Nats | November 19, 2008 at 9 : 19
Nope… beslis nie WP nie!
Tra la la la al laaaa!!! ♪♪♪♪♪♪
26.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 9 : 35
Eish!
27.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 9 : 40
Nou voel ek wragtag oud! En ek is maar more eers DERTIEN!!!
28.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 9 : 46
Cop pulls over a taxi.
Cop says: “License please.”
Taxi driver says: “What for?”
Cop: “You didn’t come to a complete stop at the stop sign.”
Taxi driver: “I slowed down, and no one was coming.”
Cop: “You still didn’t come to a complete stop. License please.”
Taxi driver: “What’s the difference?”
Cop: “The difference is you have to come to a complete stop, that’s the law. License please!”
Taxi driver: “Eish ….. if you can show me the difference between slow down and stop, I’ll give you my license and you give me the ticket, if not you let me go and no ticket.”
Cop says: “Exit your vehicle, sir.”
The taxi driver gets out of his taxi, where upon the cop takes out his truncheon and starts beating the cr@p out of the taxi driver and says: “you want me to stop or just slow down?”
EISH, DIE COP HY EXPLAIN BAIE MOOI!
29.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 10 : 12
Daar was eenmaal ‘n wewenaar
van by die vyftig jaar
en hy voel tog so die eensaamheid
in ‘n wêreld vol verdriet.
Daar was ‘n haas en ‘n jakkals en ‘n das
en die voëls in die wilgerboom.
My liewe kokkenennetjie,
liewe klein dingetjie,
almal het maats, net ekke nie;
my liewe kokkenennetjie,
liewe klein dingetjie,
almal het maats, net ekke nie.
30.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 10 : 16
Eish willes – ek lei af jy is eensaam !
31.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 10 : 18
@ *M*
Sing, sing jou woorde teen my vas
Bring jou hele lewe in ’n tas
Vat ’n trein na Bloemfontein
En die 506 na Petrus Steyn
En as jy wil, vat daar ’n bicycle
Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
Vir ’n stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk,
wat soos jy lyk
Ek’t nog ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen
En ’n trekker wat se tires lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek’t nog ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen
En ’n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Stuur, stuur my liefde vir jou ma
Maar, as jy kom, los haar net daar
My baby hier’s net plek vir die drie van ons
Want dis ek en jy en ’n af-oorhond
Sy naam is Roof, maar hy’s al jare doof
Bring, bring daai goedjies wat jou pla
En ek, maak ’n ring van ogiesdraad
Ek spaar nog vir die diamant
En ’n donkiekar vir die predikant
Ek sal moet blomme leen,
tot dit eendag reën
32.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 10 : 19
Bokkie vanaand, as die bande nie meer suis
En die gruis nie meer knars onder my skoene
Sal jy vir my van die voorstoep nader wink?
Met die skemer wat blink diep uit jou oë
Vygies blink rooi in die laatmiddag son
En ek wil by jou vertoef totdat die son opkom
Vygies blink geil in die laatmiddag son
En ek wil styf teen jou lê totdat die son opkom
Want jy’s my liefling, jy’s my liefling
En ek het verlang na jou.
Bokkie vannag, moet jy wegsit dit wat brand
Want teen jou koper ledekant staan daar reeds vlamme
En sal ons waak rondom die vuur
En in die kole sal ons tuur met appelwange
Vygies blink rooi in die laatmiddag son
En ek wil by jou vertoef totdat die son opkom
Vygies blink geil in die laatmiddag son
En ek wil styf teen jou lê totdat die son opkom
Want jy’s my liefling, jy’s my liefling
En ek het verlang na jou.
Vygies blink rooi in die laatmiddag son
En ek wil by jou vertoef totdat die son opkom
Vygies blink geil in die laatmiddag son
En ek wil styf teen jou lê totdat die son opkom
Want jy’s my liefling, jy’s my liefling
En ek het verlang na jou.
33.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 10 : 42
Ek like nr 31 ! Nou gaan my kloon gou kom kots !
34.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 10 : 49
*KOTS* *KOTS* * KOTS*
35.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 10 : 50
Fok tog ! Ek het nie gesê jy moet kom kots nie – dis ‘n manier om my kloon uit te lok uit haar wegkruipplek uit !
36.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 10 : 50
Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae sonder sorge
Dag vir dag dreun ritme om my heen
Voel die ure vol en tog alleen,
Maar jou blik verslaan my vrese
Sonsaffier lag in jou wese
Bring geluk wat lank verlore was
Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae oor wat more mag bring
Mm… ah – ha
O, ek lewe, verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir ‘n rede
Die vrae was soos skadu’s binne my
deur die ligte lag en andwoord jy.
En ek sien die sonverhale
in jou oe nuwe tale -
lees die storie van weerbegin.
Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae oor wat more mag bring
Mm… ah – ha
O, ek lewe, verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir ‘n rede
37.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 06
38.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 08
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa -
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe – ons vir jou, Suid-Afrika
In die merg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede, in ons hoop of wat sal wees,
In ons wil en werk en wandel, van ons wieg tot aan ons graf -
Deel geen ander land ons liefde, trek geen ander trou ons af.
Vaderland! ons sal die adel van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners – kinders van Suid-Afrika.
In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,
By die klink van huweliksklokkies, by die kluitklap op die kis -
Streel jou stem ons nooit verniet nie, weet jy waar jou kinders is.
Op jou roep sê ons nooit nee nie, sê ons altyd, altyd ja:
Om te lewe, om te sterwe – ja, ons kom Suid-Afrika.
Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here! om te handhaaf en te hou -
Dat die erwe van ons vad’re vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.
Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer -
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer.
39.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 10
Laaik die een kwaai!
40.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 12
Soos bloed so is jy vir my
Soos my so ken jy vir my
Soos asem vloei jy dwarsdeur my
Soos tyd so vlieg als verby
Ek vra jou bly by my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Soos bloed binne my is jy
Jou groet eggo steeds in my
Oseane oor tot ek jou kry
Vulkane brand hier binne my
In reën is jy rondom my
In trane vee jy af voor my
Riviere storm jy deur my
Papiere is te min vir my
Ek vra jou bly by my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Tot die paaie in my stilraak
In die wolke wat my vol maak in my
41.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 11 : 14
Ek love 38 en 40 !
42.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 16
Jy was Beautiful in Beaufort-Wes, en ek was so verskrik
en verskriklik lief vir jou, en ek en jy het op grafte en op treine op
Ford Fairlane se agterseats gevry.
En nou is jy en jou man both computer analysts,
laas winter, you tried to cut above your wrists en nou skryf jy vir my
Koortjie:
Jy kan nie meer slaap nie. Nie nie meer lag nie,
nie meer iets vir jouself doen nie en nooit ooit weer vir my soen nie.
Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook terwyl jy Menthol sigarette rook,
en al daai sweet, sweet dinge vir my sê terwyl jy sweet, sweet in my arms lê.
En die presiese woorde ‘t ek presies vergeet, ek onthou net die rook en die sweet
in Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder koel summer cotton dress
Koortjie:
Nie meer slaap nie. Nie nie meer lag nie,
nie meer iets vir jou self doen nie en nooit ooit weer vir my soen nie
En dis miskien soos ‘n storie uit die Huisgenoot,
maar jy het een aand skielik vir my weggestoot
en in die rearview mirror jou gesig gekyk en gesê miskien moet ek gelukkiger lyk
en daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
Ek het gevoel hoe my hart los ruk uit my lyf en soos ‘n roeiboot al in die rivier af dryf
Koortjie:
Ek kon nie meer slaap nie. Nie nie meer lag nie
nie meer iets vir myself doen nie, en nooit ooit weer vir jou soen nie
Die laaste herrinering waaroor ek skryf is die nag ek en jy
die melktrein aan en aan die nag in ry tot anderkant die ding-dong gong
van die breakfast waiter in die gang verby
Dit was my wake-up call my lief, jy het gesê: “Wees asseblief lief vir my”,
maar ek’t gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
Koortjie:
Ek kon nie meer slaap nie. Nie nie meer lag nie,
nie meer iets vir mekaar doen nie en nooit ooit weer vir jou soen nie.
Ek kon nie meer slaap nie. Nie nie meer lag nie
Nie meer iets vir myself dien nie en nooit ooit weer vir jou soen nie
43.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 22
Pak op, pak op
sit jou goedjies op jou kop
more gaan ons weg,
ver van hier weg
skipskop, skipskop,
wanneer hou die dinge op
swaarkry le net voor
die blou berge oor
overberg se mens
isse ek gebore,
op die plek skipskop
nes my pa en sy pa ook.
hier deurie duine, loop onse spore
hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
maar wat ken ek anders
as die bloudam se branders
die wolke en die winde wat hier waai
maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
en se maar so long skipskop, skipskop se goodbye
linkerhand, o die regterhand
wat se kant le die plek, misverstand
’seblief meneer, ag se tog weer
is dit die pad wat ons moet more vat
‘n stukkie le hier en ‘n stukkie le daar
stukkies van my lewe hulle le deurmekaar
tel op tel op vir shorty en vir pop
gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
maar wat ken ek anders
as die blou dam se branders
die wolke en die winde wat hier waai
pak op jou goedjies, pak op jou goedjies,
se maar so long skipskop skipskop se goodbye
se maar so long skipskop skipskop se goodbye
44.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 43
DIT SOU NIKS GOED BETEKEN
AS EK HIER SOU BLY
ONS ALBEI SOU NET DAARONDER LY
DUS WENS MY VAARWEL
VOOR EK NOGEENS WIL BLY
WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY
JY STORT NOU ‘N TRAAN
JY LYK SO ALLEEN
JY VRA MY SO MOOI “WAT NOU?” EN “WAARHEEN?”
MAAR TYD SAL GENEES
EN DIE SEER GAAN VERBY
WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY
EK IS BANG VIR DIE SPOKE
VAN DAE LANK GELEE
WAT MY NIE WIL TOELAAT OM LIEFDE TE GEE
DAAROM MOET EK GAAN
AL VRA JY EK MOET BLY
WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY
EK MIS JOU ALREEDS EN TOG MOET JY GAAN
HIER HEEL ALLEEN
MOET EK BLY STAAN BESEF JY DAN NIE
NET JY BAAT DAARBY
WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY
45.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 46
EK KEN ‘N OU OU LIEDJIE
VAN LEWENSWEL EN WEE
VAN LANK-VERGANE SKEPE IN
DIE KELDERS VAN DIE SEE
DIE WOORDE IS VERGETE
EN TOG, DIE DEUNTJIE DRAAL
SOOS VAAG-BEKENDE GREPIES IN
‘N BAIE OU VERHAAL
KOOR:
VAN SWERWERS SONDER RIGTING
VAN SOEKERS WAT NOOIT VIND
EN EINDELIK WAS ALMAL MAAR
NET KINDERS VAN DIE WIND
GESIGTE, DROME, NAME
IS DEUR DIE WIND VERWAAI
EN WAARHEEN DAARDIE WOORDE IS
SOU NET ‘N KIND KON RAAI
KOOR:
SWERWERS SONDER RIGTING
SOEKERS WAT NOOIT VIND
EN EINDELIK WAS ALMAL MAAR
NET KINDERS VAN DIE WIND
46.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 11 : 51
EK HET ‘N VRIENDIN
VER BY DIE BLOU SEE
TEEN DIE HANG VAN TAFELBERG
AS DIE SON SAK
SPEEL SY DIE MOOISTE MELODIEË
HAAR VINGERS KEN DIE PAD
OPGESLUIT IN WIT EN SWART
DIE KLAVIER SE GROOTSTE VREUGDE
HARTSEER EN VERLANGE
VERSTAAN DIE HART SE DIEPSTE SMART
KOOR:
JA, DIE HELE WÊRELD WORD STIL
EN LUISTER IN DIE DONKER UUR
NA DIE NAGGELUIDE
VAN LISA SE KLAVIER
LISA KAN NIE OPHOU AS SY EERS BEGIN HET NIE
SY LAAT MY NOOIT HUIS TOE LOOP
OF AFSKEID NEEM
VOOR MY LAASTE SIGARET NIE
EK STAAN OP HAAR BALKON
EN DRINK HAAR APPELKOOSTEE
EN KYK NA KAAPSTAD IN DIE NAG
DIE LIGGIES EN DIE SWART, SWART SEE
KOOR
EN ONDER OP DIE SYPAADJIE
SIEN EK DIE BERGIE EN SY MAAT
GAAN STAAN EN OPKYK
VER NA BO
VANUIT DIE VULLIS VAN ORANJESTRAAT
HULLE KEN AL LANK DIE KLANKE
WAT UIT HAAR WOONSTEL STROOM
LANK NA TWAALF, MET DIE DEURE OOP
AL MOAN DIE BURE OOK AL HOE
WORD LISA ELKE BOEMELAAR SE DROOM
KOOR
47.
Xanika | November 19, 2008 at 11 : 59
WILLE KJIND Q, lyk of jy almal nou al aan die slaap gesing het…
48.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 12 : 06
Hello Xanika
49.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 08
DIE GOLWE WEET WAAR BREEK DIE BRANDERS -
HULLE DINK HULLE’S VRY
DIE WOLKE WENTEL IN DIE HEMEL MAAR
OP DIE WINDE MOET HUL RY
DIS VROEG IN DIE DAG, OP BLOUBERG SE STRAND
DIE WIND GAAN NOG WAAI, DIE SON GAAN NOG BRAND
MAAR DIS KOEL NA DIE LANG NAG
EN ONS GROET DIE DAG
KOOR:
GOEIE MÔRE MY SONSKYN
GOEIE MÔRE MY KIND
KOM ONS DRAF LANGS DIE STRAND
KOM ONS RY OP DIE WIND
DIE SAND SAL ONS SKROEI
EN DIE STRALE SAL BRAND
MAAR DIS VROEG IN DIE DAG
OP BLOUBERG SE STRAND
DAAR IS WITGEKALKTE HUISE
EN OU TAFELBERG
DAAR IS HENGELAARS MET STOK EN HOED
WAT VROEG VISSE TERG
MY PA, SÊ MY KIND, ONS MOET SWART MOSSELS VIND
ONS IS LIEF VIR DIE SEE, EK IS LIEF VIR MY KIND
JA DIS KOEL NA DIE LANG NAG
EN ONS GROET DIE DAG
KOOR ( X2
50.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 10
HEY! HEY! HEY!!!!!!
51.
Xanika | November 19, 2008 at 12 : 11
Hallo Mathilda
52.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 12
KOOR (1):
SING VIR MY SAGGIES, SING VAN DIE REËN
WAAR KOM DIT VANDAAN, WAAR GAAN DIT HEEN?
MY HART IS AL LANKAL, LANKAL GEBREEK
EK HET JOU BYNA, JOU BYNA VERGEET
DIE MENSE OP DIE BUS BESKOU
DIE LIEFDE SOOS DIE OGGENDDOU
MY HART IS LANKAL REEDS GEBREEK
EK HET DIT NET-NET WEGGESTEEK
DALK IS DIE LIEFDE SOOS DIE REËN
DIT SAL DIE AARDE PLEK-PLEK SEËN
DIE MENSE OP DIE BUS SÊ JA
VERSPREIDE BUIE HIER EN DAAR
KOOR (1)
DIE MENSE OP DIE BUS WIL HOOR
WAAR HET JY EERS JOU HART VERLOOR?
DIE MENSE OP DIE BUS SÊ NEE
DAAR’S BAIE VISSE IN DIE SEE
MY HART IS AMPER WEER GEBREEK
EK HET DIT NET-NET WEGGESTEEK
DIE MENSE OP DIE BUS BESKOU
DIE LIEFDE SOOS DIE OGGENDDOU
KOOR (2):
SING VIR MY SAGGIES, SING VAN DIE REËN
WAAR KOM DIT VANDAAN, WAAR GAAN DIT HEEN?
MY HART IS AL LANKAL, LANKAL GEBREEK
EK HET JOU BYNAAM, JOU BYNAAM VERGEET
2X KOOR (1)
…EK HET JOU BYNAAM, JOU BYNAAM VERGEET
53.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 12 : 14
Willes – jy sing SOOOOOOO mooi !
Xanika – ek wonder ook waar al die maaikies is vandag
54.
Verons | November 19, 2008 at 12 : 21
Sam jy sing alte mooi my kjind!!!
55.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 22
@ *M*
Fênks!!! Ma ek dink ek moet nou ophou sing anners gat die res my blameer oorlat hulle nie ‘n woord kan inkry nie
56.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 25
@ Verons
57.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 28
Die maaikies slaap seke nog
58.
Xanika | November 19, 2008 at 12 : 28
Mathilda, ek hou van jou skoene. Geniet Saterdag!
Ek is nie bewus van enige bygelowe wat ek het nie en vind dit meestal lagwekkend om van ander sin te hoor.
59.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 29
Nou slaap die res ok!
60.
Olga | November 19, 2008 at 12 : 29
viva vir dari cop. wa7 daar maar meer van sy soort. klap, klap, klap. ek pink n traantjie of 3 weg. wk het so moooooi gesin. sein soos in vir calls, smse en gprs is net goeie herinnering in groot dele van die laeveld diewafgelope paar dae. mirrag julle.
61.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 30
@ Xanika
Nou vi wat bekruip jy mens so
62.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 12 : 31
Hallo ma
Hallo Olga – rather late than never !
Xanika – thanx
63.
Xanika | November 19, 2008 at 12 : 32
Ek het niemand bekruip nie…
64.
Olga | November 19, 2008 at 12 : 33
ek dink ook jou skoeme is bevange tilla. ganit julle?
65.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 12 : 33
OLGA!!!!! Wa kruip jy weg
66.
Olga | November 19, 2008 at 12 : 36
dis nice hoor. bus van trhwane universiteit wat studente IN NERLSPRUIT aflaai. by die 50 van hulle, almal swar studente.
67.
Olga | November 19, 2008 at 12 : 39
ai, dan maak ek stupid foute ook nog. tshwane varsity, gp registrasie en te al. en swart studente.
ek wil n simba tjippie wees
ek wil n simba tjippie wees
68.
skroplap | November 19, 2008 at 12 : 45
waar is almal?
69.
skroplap | November 19, 2008 at 12 : 49
fokken weg alweer!!!!!!!!!!!!! en wp se ek post te vinnag!
70.
Xanika | November 19, 2008 at 12 : 50
Hi skroplap
71.
skroplap | November 19, 2008 at 12 : 50
hello Xanika….
72.
skroplap | November 19, 2008 at 12 : 54
WIE IS JY? EN WAAAAAAAAAAAAAR IS AL DIE MAAIKIES?
73.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 12 : 54
Skroppie
Halllllllooooooo – hoe gaan dit ?
Olga
Geen splinternuwe klagtes dankie
74.
skroplap | November 19, 2008 at 12 : 54
*M*
baie goed en jy?
75.
skroplap | November 19, 2008 at 12 : 56
*M*
goed jong, en daar?
76.
Xanika | November 19, 2008 at 1 : 00
skroplap, ek is Xanika en kuier nou seker so week al hier van tyd tot tyd.
Ek gaan kos soek, sien julle na 2…
77.
skroplap | November 19, 2008 at 1 : 03
oh, aangename kennis….
78.
WILLE KJIND Q | November 19, 2008 at 1 : 05
@ Xanika
Dis jou kant vanni storie…………
@ Olga
Eks bly jou opera het wee ha mini aangetrek
79.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 1 : 06
Skroppie – goed man – ons gaan Saterdag sisters stap !
80.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 1 : 11
Kloon – jy moenie vergeet om vir my ‘n kaart te stuur nie
81.
Xanika | November 19, 2008 at 1 : 57
Wat bedoel jy Wille Kjind Q?
82.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 2 : 02
Xanika
Wat eet ons ?
83.
Xanika | November 19, 2008 at 2 : 09
Ham, kaas en tamatie geroosterde broodjies.
84.
Olga | November 19, 2008 at 2 : 24
die bitch sal seker weer tot op haar vel strip wanneer ons tuis kom.
85.
Olga | November 19, 2008 at 2 : 25
of voordat ons tuis kom.
86.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 2 : 30
Olga
Waar loop jy rond ?
Xanika
Thanx maaikie – ons is altyd honger hier rond
87.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 2 : 32
Olga
Jou opera het maniere maar dis nie baie mooi nie
88.
Xanika | November 19, 2008 at 2 : 35
Groot plesier Mathilda, ek is ook permanent honger en met twee kilo’s waarvan ek graag ontslae wil raak, help dit nou nie juis nie!
89.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 2 : 41
Net twee ? Lekker lucky !
90.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 2 : 49
Ag nee hel – waar is almal ?
91.
Zoekoe | November 19, 2008 at 2 : 51
die bygelowige mense is net vol kak man…!!!
oja Hallo almal !!!
92.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 2 : 51
Kloon – ek gaan nooit weer ‘n blog skryf nie – niemand wil hier kuier nie !
93.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 2 : 54
Zoekoe !!!!!!
94.
Xanika | November 19, 2008 at 2 : 55
Hallo zoekoe
95.
Zoekoe | November 19, 2008 at 3 : 07
Hallo Xanika D
Hallo Mathilda D
96.
Zoekoe | November 19, 2008 at 3 : 07
werk die gesiggies nou ? ? ? ?
97.
Xanika | November 19, 2008 at 3 : 13
Ja Zoekoe dit werk
98.
Zoekoe | November 19, 2008 at 3 : 15
lyk my so !
99.
ADRIANA | November 19, 2008 at 3 : 30
Kan julle ook nie vir 5 minute alleen los nie.
100.
*Mathilda* | November 19, 2008 at 3 : 45
Kloon
Posduif oppad
101.
Adrie | November 19, 2008 at 4 : 07
GRRRRR
102.
*mathilda* | November 19, 2008 at 4 : 09
Eish – en nou ?
103.
Adrie | November 19, 2008 at 4 : 10
Ek sukkel met die blerrie internet.
O ja – Ons is amptelik en formeel ingeskryf.
104.
*mathilda* | November 19, 2008 at 4 : 13
Mooi man – nou is daar nie meer omdraai kans nie !
105.
Adrie | November 19, 2008 at 4 : 17
Was daar dan al ooit ‘n omdraaikans . . . .
Terloops, ek hoor daar is ‘n wordpress span ook.
106.
*mathilda* | November 19, 2008 at 4 : 21
Na aanleiding van die wat ons gedrop het – ja !
Dalk was al die kere wat wordpress ons probleme gegee het deel van hul strategie !
107.
Adrie | November 19, 2008 at 4 : 26
Tilla
Jip. Daar was op ‘n stadium 48 mense wat belang gestel het. Ek hoop hulle is darem almal in die wordpress span.
108. Dorings en soms rose? | Daaglikse Doos | November 19, 2008 at 5 : 36
[...] ou Frankie kan getuig, en moet ongelukkig erken dat ek lanklaas iets so vreemds gesien het soos http://doringsensomsrose.wordpress.com. Die skrywer(s), wat geoordeel aan die hoeveelheid Afrikaanse liedjies in die comments [...]
109.
*lilli* | November 12, 2009 at 4 : 06
Hey hey en hoe gaan dit nog met jul mensies? Ja A3 ek lewe nog kan jy dit glo? So wats nuus?
110.
Xena Phoenix | November 20, 2009 at 2 : 47
Hey Lilli
Kom kuier op die nuwe blog. http://www.herriemerrie.wordpress.com