As daar maar pille was . . .

November 7, 2008

Ek tel die versugting vir onbekende pille by Wipneus op.  Natuurlik nie vir myself nie, eerder vir diegene wat ek uit die diepte van my hart bejammer.

Ek het al daarmee verlief geneem dat daar nooit pille vir domheid gaan wees nie.  Indien dit moontlik was, was die regering onder verpligting om dit gratis uit te deel.  Die persoon wat daardie verbinding kan formuleer gaan ‘n Nobelprys kry.  Die aarde sal vir altyd by haar in die skuld wees. 

Kan iemand nie aan ‘n pil werk vir vroue wat in die huwelik mishandel word nie?  Duidelik maak ‘n klap of 2 hulle nie wakker nie.  Hopenlik kan die pil die skille van hulle oë af laat val.  Ek kan nie verwag dat die pille verniet uitgedeel moet word nie.  Dit gaan ‘n sterk mengsel moet wees om goedgelowigheid en ongegronde hoop teen te werk. 

 Stiksienigheid is ongelukkig nie altyd dieselfde as domheid nie.  Daar is baie intelligente mense wat nie verder as hulle neuse kan sien nie.  Alles is vir hulle wit of swart.  As jy nou dink ek verwys na jou velkleur, is jy een van hulle.

Amper vergeet ek, kan iemand asseblief ‘n baie slegte pil vir liggeraakte mense maak?  Ek praat van mense wat aanstoot neem as iemand net na hulle kyk.  Wat hulle vererg vir die onskuldigste grappie.  Wat ‘n ander mening as ‘n persoonlike aanval sien.  Die pil moet sleg wees, sodat ek persoonlik kan wraak neem. 

Dit is seker genoeg vir ‘n begin.  Ek kan ‘n boek skryf oor die pille wat nodig is om die wêreld ‘n beter plek te maak.  Ek het nie ‘n woord gesê vir pille vir verkragters, wreedaards, skynheiliges of snobbe nie.  Vertel my waarvoor sal julle graag pille wil ontwikkel.

As pille nie werk nie, moet ons dalk ‘n toordokter nader trek.

Blogvraag:  Wat is die hoofbestandele van Grand Pa?

Blogantwoord:  Willes was reg met 1915 – 1922.

Entry Filed under: Uncategorized. .

127 Comments Add your own

  • 1. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 5 : 32

    EERSTE ! ! !

  • 2. Wipneus!  |  November 7, 2008 at 6 : 15

    Tweede, Tilla baie geluk met jou verjaarsdag mag die jaar vorentoe net mooi dinge vir jou inhou!!!

  • 3. Wipneus!  |  November 7, 2008 at 6 : 15

    Is die bestandeel aspirien???

  • 4. Wipneus!  |  November 7, 2008 at 6 : 16

    Ek het mos lankal gesê ons moet die giftige water en knoffel begin gebruik vir al die weird stuff in die lewe :twisted:

  • 5. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 6 : 32

    TWEESTE!

  • 6. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 6 : 32

    Paracetamol?

  • 7. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 6 : 33

    Spelling?

  • 8. Adrie  |  November 7, 2008 at 6 : 38

    Hallo!

    Ek het vergeet van pille teen kleinburgerlikheid.

  • 9. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 6 : 41

    Dan moet ek seke die post loop lees

  • 10. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 6 : 47

    Eish! Is da genoeg plek oppi blog vi my lys pille?

  • 11. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 6 : 51

    Pille teen mense wat vals is. Aansitterigeid pis my af

  • 12. Olga  |  November 7, 2008 at 6 : 52

    geluk met jou bifday tilla. mag die voorspoed jou verveel. grandpa se hoofbesanddele is aspirien en parasetamol.

  • 13. Olga  |  November 7, 2008 at 6 : 54

    as die liggeraakte mens ek is, wysneus, goog die pil. ek is sleg gewønd. ek drink elke aand n afgemete dop tim jan. dankie.

  • 14. aventer  |  November 7, 2008 at 7 : 04

    I bruise easily
    so be gentle
    when you handle me…

  • 15. Adrie  |  November 7, 2008 at 7 : 04

    Olga,

    Hoe se jy altyd: as die skoen pas, trek dit aan. Ek het nie iemand spesifiek ingedagte gehad nie.

    Watter pille soek jy vir ander?

  • 16. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 05

    Pille vi domgeid sal 99% van alle probleme uitskakel

  • 17. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 06

    Naand Olga

  • 18. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 08

    Eish! Ek sien alwee nie my comments nie :evil:

  • 19. aventer  |  November 7, 2008 at 7 : 08

    vir myself soek ek anti-verlief pille

    vir ander soek ek smile pille…rerig mens kan nie so nors deur die lewe gaan nie

  • 20. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 11

    Naand Aventer. Ek stem saam oori smile pille

  • 21. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 13

    Ek soek anti-kraam pille vi myself. Ek wil kraam as my foun nie wil saam speel nie

  • 22. Adrie  |  November 7, 2008 at 7 : 14

    Aventer

    Mens kry smile pille, dit word ecstacy genoem. Dit is gelukkig onwettig.

    Pille teen stroperigheid!

  • 23. Olga  |  November 7, 2008 at 7 : 16

    naand wk en anermerrie. juf annie, ek soek anti kakpraatpille. maar dit sal komponent van dom pille moet wees.

  • 24. Adrie  |  November 7, 2008 at 7 : 20

    Hoe oud moet n hond wees voordat jy hulle kan leer koffie maak.

    Pille wat mense geduld en verdraagsaamheid leer, sal al die wereld se probleme oplos.

  • 25. aventer  |  November 7, 2008 at 7 : 20

    of anti-liefhe pille

  • 26. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 21

    Slaap pille en kasterolie saam werki so lekka nie. Jy ga lekka kak slaap!

  • 27. Olga  |  November 7, 2008 at 7 : 22

    Juf annie moenie so mildadig met my kallers ploeg nie. ai, terwyl jy so pil, sommer n pil teen lieg ook. weereens as slim mens liegstorievertel, amuseer dit nog. so jou dom pil gaan n mamoerse pil tot gevolg he.

  • 28. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 23

    ‘n Geduld pil! Dis nou ‘n briljante idee. Kan ek solank bestel?

  • 29. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 25

    Ek ken ‘n paar mense wat daai lieg pil kort

  • 30. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 25

    Praat later. Moet gou ry

  • 31. Olga  |  November 7, 2008 at 7 : 27

    pille teen jammergatgeit.

  • 32. Olga  |  November 7, 2008 at 7 : 28

    leke nweek julle. tata.

  • 33. Adrie  |  November 7, 2008 at 7 : 29

    Olga

    Laat my dink aan my wiskunde juffrou. Sy het eendag vir my vertel dat as nonsens praat vere was, was ek n hoender. Sy het dan boonop gelag toe ek dreig om my ma te vertel. Toe gaan vertel ek my ma. Sy se ewe – Gaan vertel Juffrou P as nonsenspraat vere was, was jy n donskombers

  • 34. Adrie  |  November 7, 2008 at 7 : 33

    Dalk moet ek werk en/of blog bedank en dit my lewenstaak maak om domheid te genees.

  • 35. Olga  |  November 7, 2008 at 7 : 34

    ja kyk, donskbers het baie meer vere as n hoender.

  • 36. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 7 : 41

    Trug

  • 37. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 8 : 00

    Kloon
    raai gou wat doen ek

  • 38. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 01

    En almal het verdwyn pille gedrink!

  • 39. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 02

    My 3ling se kloon!

  • 40. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 8 : 02

    O ja, dankie olga

  • 41. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 03

    Tilla…. Jy kyk mama kaka…..?

  • 42. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 8 : 03

    Verdwynpille behoort op di blog geban te word !

  • 43. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 04

    Het ek nou ‘n invisible pil gedrink?

  • 44. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 8 : 04

    Hallo willes

  • 45. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 04

    He! He!

  • 46. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 05

    Wat maak jy?

  • 47. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 8 : 05

    Ek dog jy is al by malkoppies

  • 48. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 06

    Ek ky shark tale saami kjinners

  • 49. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 07

    Ek gat eers more oggend 4 uur my …. Uhm malpille drink ;)

  • 50. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 10

    Agge nee!

  • 51. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 11

    Ek gat daai verdwyn pille weg moer!

  • 52. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 8 : 12

    Sorry, gou met my tannie gepraat

  • 53. *mathilda*  |  November 7, 2008 at 8 : 15

    Sien nou nou weer

  • 54. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 8 : 31

    Ek sal dan my boek gat lees. Da is dam nog wakkerbly pille…..

  • 55. Wille Kjind Q  |  November 7, 2008 at 9 : 45

    Eks moeg. Die wakkerbly pille werki

  • 56. Klip  |  November 8, 2008 at 7 : 19

    Goeie more almal.

    Pille vir slimgeit , vir daardie mense wat dink hulle is slim en het n intillegente antwoord vir alles, en dan dink meeste hulle is boonop nog oulik ook.

  • 57. Klip  |  November 8, 2008 at 7 : 33

    I used to be a man of vision,
    before the medication cleared it up.

  • 58. Adrie  |  November 8, 2008 at 7 : 34

    More klip! ek het nog altyd gedink jy hou van ons en nou sien ek jy wil ons pille voer

  • 59. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 39

    More! More! Ek is baaaaja vêr van my huis af. Ek vigeet party dae hoe lekka dit is om net langs ‘n rivier te sit en virri water te kyk.

  • 60. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 42

    YES YES YES! Dis naweek en dis ‘n mooi dag. Opstaan! Opstaan! Dis tyd om op te staan. Opstaan! B-)

  • 61. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 44

    :-) ;-) ;-( :-/ :-|

  • 62. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 44

    :-( :-D :-x :O :-”

  • 63. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 46

    :) ;) :-P :-* :’(

  • 64. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 47

    8-) %-) ;-D :-[ :-C

  • 65. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 47

    :-@ :-> B-) ;> :-q

  • 66. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 48

    :-@ :-> B-) ;> :-q

  • 67. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 50

    Eish! Daai laaste een het almal geflop :-x

  • 68. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 51

    Daai gevreet lyk of ek iemand wil bliksem.

  • 69. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 52

    Ek dink my mal pille issi mee sterk genoeg nie. Miskien moet ek die dose verdubbel ;)

  • 70. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 8 : 20

    Slaap die res nog?

  • 71. skroplap  |  November 8, 2008 at 8 : 48

    hallo

  • 72. skroplap  |  November 8, 2008 at 9 : 01

    NEEEEEEE WK MOENIE DIE DOSE VERDUBBEL NIE ASB!!!!!!!!!!!!!!!

  • 73. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 9 : 41

    Skroppie :mrgreen:

  • 74. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 9 : 57

    Daar is pille vi dubbelle dose

  • 75. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 10 : 38

    Hallo julle

    ek het mamma mia gekyk ! ! ! – gn wonder my kloon is so in vervoering daaroor nie !

  • 76. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 12 : 30

    My 3ling se kloon….. Is dit wat jy gisteraand gedoen het?

  • 77. Olga  |  November 8, 2008 at 2 : 22

    more almal.
    ek hoop daar is pille vir fucked up ook. tumi se vriendin kry vandag tyding. haar vriend is aangerand en geskiet. sy jaag benoni toe. weet jy wat? die luis het gedink hy speel met haar. wat noem jy dit? ai, weet jy en dit terwyl hulle eksamen geskryf het.

    wk, dimk dan hoe leke is dit as jy op ons gewraakte laagwater bruggie sit en kyk hoe jou kinders in die rivier speel. ek sit gereeld daar en kyk hoe bessie en toughey in die r4 jol.

  • 78. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 22

    A3 , maar julle is slim op n ander manier :lol: , en ek hou van julle .

  • 79. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 23

    :lol:

  • 80. Olga  |  November 8, 2008 at 2 : 24

    Geluk tilla een van die gate in jou opvoeding is darem nou toegestop. hoe gaan dit ou poppefyntjie?

  • 81. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 25

    Hallo Olga. Jy is bevoorreg om langs n rivier te kan sit .

  • 82. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 25

    Tilla jy het darem seker vir jou die CD gekoop??

  • 83. Olga  |  November 8, 2008 at 2 : 27

    elo klip. ah, die r4 is maar 1 van ons seenings.

  • 84. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 29

    Goed: Jou vrou is swanger.
    Sleg: Dis ‘n drieling.
    Lelik: Jy het vyf jaar gelede ‘n vasektomie gehad.

    Goed: Jou vrou praat nie met jou nie.
    Sleg: Sy wil skei..
    Lelik: Sy is ‘n prokureur.

    Goed: Jou jongste seun raak uiteindelik volwasse.
    Sleg: Hy is betrokke by jou buurvrou.
    Lelik: Jy ook.

    Goed: Jy en jou vrou besluit: geen meer kinders nie.
    Sleg: Jou vrou kry nie haar Pille opgespoor nie.
    Lelik: Jou 13-jarige dogtertjie het hulle geleen.

    Goed: Jou oudste seun verstaan modes.
    Sleg: Hy’s ‘n fopdosser.
    Lelik: Hy lyk beter as jou vrou.

    Goed: Jy vertel jou 10-jarige dogtertjie van die voëltjies en die
    bytjies.
    Sleg: Sy val jou voortdurend in die rede.
    Lelik: Met korreksies.

    Goed: Jou seun gaan met iemand nuut uit.
    Sleg: Dis ‘n ander man.
    Lelik: Hy’s jou beste vriend.

    Goed: Jou 15-jarige dogter het ‘n nuwe werk.
    Sleg: As ‘n gesellin.
    Lelik: Jou kollegas is haar beste klante.
    Baie lelik: Sy maak meer geld as jy.

  • 85. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 31

    Because I’m a man , when the car isn’t running very well,
    I will pop the hood and stare at the engine as if I know what
    I’m looking at. If another man shows up, one of us will say
    to the other, ‘I used to be able to fix these things, but now
    with all these computers and everything, I wouldn’t know
    where to start.’ We will then drink a couple of beers and
    break wind, as a form of holy communion.

  • 86. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 32

    Because I’m a man, when I catch a cold, I need someone
    to bring me soup and take care of me while I lie in bed and
    moan. You’re a woman. You never get as sick as I do, so
    for you, this is no problem.

  • 87. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 32

    Because I’m a man, I can be relied upon to purchase basic
    groceries at the store, like beer, milk or bread. I cannot be
    expected to find exotic items like ‘cumin’ or ‘tofu.’ For all I
    know, these are the same thing.

  • 88. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 33

    Because I’m a man, I do not want to visit your mother, or
    have your mother come visit us, or talk to her when she
    calls, or think about her any more than I have to. Whatever
    you got her for Mother’s Day is okay; I don’t need to see it.
    And don’t forget to pick up something for my mother, too.

  • 89. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 33

    Because I’m a man, you don’t have to ask me if I liked the
    movie. Chances are, if you’re crying at the end of it, I didn’t
    …and if you are feeling amorous afterwards….then I will
    certainly at least remember the name and recommend it to
    others.

  • 90. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 34

    Because I’m a man, I think what you’re wearing is fine. I
    thought what you were wearing five minutes ago was fine,
    too. Either pair of shoes is fine. With the belt or without it,
    looks fine. Your hair is fine. You look fine. Can we just go
    now?

  • 91. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 34

    Because I’m a man, and this is, after all, the year 2008, I
    will share equally in the housework. You just do the laundry,
    the cooking, the cleaning, the vacuuming, and the dishes,
    and I’ll do the rest…… Like wandering around in the garden
    with a beer wondering what to do.

  • 92. Klip  |  November 8, 2008 at 2 : 35

    Nou weet ek hoekom daar vrouens is wat nie getroud is nie , of nie getroud wil wees nie

  • 93. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 3 : 27

    Klip – ha ha ha ! O ja, ek het di cd lankal gekoop en nou eers die movie gaan kyk

    olga ! Dit gaan goed met haar, kuier biki by ouma en oupa

  • 94. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 3 : 37

    Willes – ja, dit en gaan uiteet en sommer net lekker relax, net ek en die engelsman !

  • 95. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 3 : 40

    Klip…. Whuhakakakaka :twisted:

  • 96. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 3 : 54

    Eks lus vi coke en dit reën honne en katte hie byri malliesberg

  • 97. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 3 : 57

    Nie dat ek kla nie. Ons het dit norig

  • 98. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 4 : 06

    Willes, jy het mos n kar

  • 99. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 09

    Ja ma die kêffie is vêr

  • 100. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 11

    En my hare gat kroes inni reën!

  • 101. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 4 : 12

    Sit vi jo n bandana op

  • 102. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 15

    :mrgreen:

  • 103. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 4 : 18

    Of dit of jy is ni rerig so lus vi coke ni !

  • 104. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 4 : 20

    Wa presies is di malkoppies plek wa jy is ?

  • 105. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 22

    Pille vi kroes hare!

  • 106. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 23

    Naby sonstad

  • 107. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 4 : 26

    Hey, ek skuur ni so baja gat soos sekere mense ni – hoe moet ek weet wa di sonstad is ?

  • 108. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 31

    Suncity parra!

  • 109. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 33

    Whuhahaha

  • 110. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 4 : 38

    He he – ek dink ook ni hulle het son in daai stad vandag ni !

  • 111. *mathilda*  |  November 8, 2008 at 4 : 41

    Dis regte obs weer die !

  • 112. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 4 : 45

    Nope!

  • 113. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 5 : 54

    Testing

  • 114. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 5 : 55

    Wiet geduld pille?

  • 115. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 5 : 56

    Of mal pille…..

  • 116. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 5 : 56

    Hakuna matata

  • 117. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 5 : 58

    Langer naweek pille

  • 118. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 6 : 00

    Dieet pille wat êktwali werk….

  • 119. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 6 : 01

    Coke pille

  • 120. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 6 : 06

    Steak en rib pille

  • 121. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 6 : 07

    Nous ek hommer

  • 122. Adrie  |  November 8, 2008 at 6 : 40

    skip die pille en kry kos

  • 123. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 21

    True!

  • 124. Wille Kjind Q  |  November 8, 2008 at 7 : 22

    Ma dis van die kos wat ek so lyk!

  • 125. Wille Kjind Q  |  November 9, 2008 at 3 : 52

    4k! Iemand speel kliphard musiek en dit klink of hulle die selle song/beat oor en 4kin oor speel :-x

  • 126. Olga  |  November 9, 2008 at 10 : 48

    wk,
    waar is jy nou jong? in die tronk omdat jy die mense se geraaskas in sy of haar gat op gedruk het? he, he, he.

  • 127. Wille Kjind Q  |  November 9, 2008 at 12 : 26

    Olga… Eks oppi geloof blog. Ek wag virri vrystelling vanni geduld pil :mrgreen:

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Skou blomme

Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

5 sente

Stille Nag « H… on Stille nag
Wille Kjind Q on Little Angels
Elize on Little Angels
Wille Kjind Q on Tannie Roer
Vlam on Tannie Roer
Xena Phoenix on Bygelowe
*lilli* on Bygelowe
Vorige lewens … on Die Seerower Koningin
antonie on Toemaar
Joey on Die nag wat by my spook . .…

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Bladsye