Luiheid
Oktober 13, 2008
Demoerin het mooi prentjies geteken hoekom luiheid ‘n doodsonde is. Van al die ander wat hy beskryf het, het luiheid niks met die duiwel uit te waai nie. Die duiwel is baie dinge, maar geen mens kan hom van luiheid beskuldig nie. Niks doen is een ding, maar moet net nie verveeld raak nie. Ledigheid bly nou maar een maal die duiwel se oorkussing.
Ek voel sterk daaroor dat luiheid dikwels nie die erkenning kry wat dit verdien nie. Luiheid en seker in ‘n mate gemaksug met ‘n tikseltjie kreatiwiteit het ons lewe baie makliker gemaak. Kom ons begin by die kleinhuisie. As dit nie was dat iemand te lui was om in die middel van die nag na buite te loop om te ontlas nie, het ons almal vandag nog na buite geloop. Ek het een keer in ‘n (Afrikaanse) fliek gesien watter bohaai daar oor ‘n binne toilet was. Mense het gedink dit is onhigienies en sommer gross. Ons dink vandag net mooi die teenoorgestelde van hulle.
Dink net as almal heeltemaal tevrede was om ‘n vuur te maak om koffie te maak. Daar sou nie vandag kettels gewees het nie. Al ooit voortgeploeter sonder ‘n elektriese kettel? As mense bereid was om elke oggend dou voor dag op te staan om mieliepap te kook nie, was daar nie vandag kitspap wat in elk geval lekkerder proe nie. As mense bereid was om 30000 identiese briewe te skryf, het ons nie vandag met rekenaars gesit nie. Genade, as mense nie moeg geraak het van hardloop met ‘n boodskap nie (of om die posduifhok skoon te maak nie) dan was daar nie vandag telefone, selfone of epos nie.
‘n Lui mens doen nie noodwendig niks nie. Hulle werk baie hard om die lewe makliker te maak. Thomas Edison het meer as 2000 keer gesukkel voordat hy die gloeilamp reggekry het. Net omdat hy te lui was om in die donker na ‘n kers en vuurhoutjies te soek. Lui mense is darem nie selfsugtig nie, hulle deel graag hulle uitvinding met die wêreld.
Hierdie lui mens het veral ‘n broertjie dood aan sleurwerk. Die wat net nooit einde kry nie, maar wat wel gedoen moet word. As ek enigsins ‘n uitvinder was, het ek iets gekry wat namens my kan file. En huisskoonmaak. En . . . Om alles te doen wat gaan verseker dat dit nie deel van my daaglikse bestaan is nie. Daar is soveel beter dinge om in daardie tyd te doen.
Wie van julle is ywerige mense? Wat het ons vandag wat verseker dat die lewe nie vir ons sleur nie?
Blogvraag: Wie het die voorloper van die spoel toilet in 1596 ontwikkel?
Blogantwoord: Willes was reg met The Gods must be crazy. Maxi was reg met die antwoord op Wit geskiedenis (die vorige post was al lank terug geskeduleer. Voordat iemand geantwoord het.)
Entry Filed under: Uncategorized. .
214 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 17
Ek is nou al lankal gatvol vir hierdie dag – ek wil nou huistoe gaan ! Wie gaan saam ?
2.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 17
Kloon
Wanneer kry ons fotos ?
3.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 18
Ekke
Ek dink darem ek het meer comments op as jy kloon.
4.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 20
Moontlik ja – maar ek raak moeg om met myself te gesels soos ek reeds gesê het – netnou dink die mense of weet hulle ek is mal !
5.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 20
Tilla
Ek moet hulle nog deurwerk. Ek het nog nie tyd gehad nie. Werk jou CD darem?
6.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 22
Ek dink nog steeds dat dit ‘n kompliment is om mal te wees.
7.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 23
Ek dink ek gaan sommer nou op die trein hier buite klim ! Ek willie meer hier wees nie – ek wil na my babatjie toe gaan NOU !
8.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 24
Ek was so moeg ek het nie eers moeite gedoen om uit te pak nie – sal gou vanaand gaan kyk en jou laat weet
9.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 26
Ek het ook nog nie uitgepak nie.
Alles daarin is tog in elk geval vuil.
10.
Olga | Oktober 13, 2008 at 3 : 30
jig soen jy my met darie slegte obs asem.
11.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 30
Ek het nie eers die coolbox uitgepak nie – alles staan nog presies soos dit afgelaai is – al wat ek uitgehaal het was die geskenkies !
12.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 31
Olga
Is jy gesuip ? Wie is so soenerig met OBS asems ?
13.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 35
GRRRRR
Olga
Fine, ek vat my soen terug.
14.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 38
Kloon
Ek ken jou mos nie as een wat sommer soene uitdeel nie – voel jy okay ?
15.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 38
Tilla
Ek wys net hoe lieftallig ek is.
16.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 40
Jy kan lieftallig wees sonder om soppy te raak !
17.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 42
Is jy jaloers? Huh?
18.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 43
Nee tog net nie dit nie – ek hou nie van soppy soene nie ! Eeeeeuuuuwwwww !
19.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 48
He He He
Ek soen in elk geval eerder vir TL as vir jou.
20.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 49
Daardie kind gaan nog opgesoen word.
21.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 49
Almal soen eerder vir TL ! Ek soen haar ook eerder as enigeiemand anders !
22.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 52
Of opgevreet word ! As sy sulke cute goedjies doen kan ek haar maklik opvreet – my ma het vir my ‘n mms gestuur waar sy heeltemal kaalgat lê vanoggend want sy kry dan nou warm !
23.
*Mathilda* | Oktober 13, 2008 at 3 : 53
gaan nou biki huistoe – maar dankie vir tegnologie sien ek julle dalk biki later – toodles
24.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 54
Tata Kloon
Soet wees.
25.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 55
Daardie kind is nou wragtig oulik.
Ek sien al hoe blog sy saam voordat sy verjaar.
26.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 3 : 56
Ek wonder net wat het sy nou weer bepie terwyl sy so kaalgat le?
27.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 4 : 01
Maar heng, as ‘n mens warm kry, kry jy warm.
28.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 4 : 01
Ek wens ek kon poedelnakend gaan le.
29.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 4 : 02
As die Kapenaars darem nou net minder suinig met hulle reen was.
30.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 4 : 02
Maar nee, hulle moet alles vir hulleself hou. Deel nie een druppel nie.
31.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 4 : 03
TWEELING NATS SWANEPOEL
Waar is jy?
32.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 4 : 44
Oeg! Het ek nou v jou lekka gedux! Sien ek hetti veel gemisi. Behalwe natuurlik my 3ling wat op ‘n openbare blog lieg
33.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 4 : 48
Ek lieg altyd op ‘n openbare blog. GMF!!!!
34.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 4 : 57
Iemand skinner van my. My oor jeuk
35.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 4 : 58
He! He!
36.
aventer | Oktober 13, 2008 at 5 : 05
Mans is die pits rerig
37.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 06
Ek voel nog reg om 10 ure te slaap
38.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 07
Aventer… Vertel my iets wat ekki weeti
39.
aventer | Oktober 13, 2008 at 5 : 07
Man ek slaap sommer tot volgende week
40.
aventer | Oktober 13, 2008 at 5 : 08
Olifante kan nie spring nie
41.
aventer | Oktober 13, 2008 at 5 : 08
http://choosegod.wordpress.com/2008/10/13/losing-end/
42.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 08
Willes. Ek dog jy gaan lazyhorses soek
43.
aventer | Oktober 13, 2008 at 5 : 08
lo tilla
44.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 09
My tuin is droog. Ek wens dit kan vi 40 dae en 40 nagte reen!
45.
aventer | Oktober 13, 2008 at 5 : 10
ag dammit…ek skryf more wiskunde
46.
aventer | Oktober 13, 2008 at 5 : 10
tata julle, ek moet seker gaan leer
Love youz guyz
47.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 11
Aventer – dink jy ni dalk mans dink ons is di pits ni ?
48.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 13
Willes – asit so lank reën en ek ni di son sien nie kou ek wragtag my polse af
49.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 19
Tilla…. Ek haat dit om tuin nat te maak
50.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 21
Ek kan mooi tuin bou ma die instandhouding issi vi my nie
51.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 22
Ek mind dit ni so erg ni – werk ini tuin is n anner storie !
52.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 22
Eks hopeloos te lui om my tuinslang te soek en op te start
53.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 24
Ek sal dit dalk nog doen as iemand dit saam my doen, ma alleen op n hopie sit en bossies uitgrou – i dont think so !
54.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 27
Dis hoekom een of anner slim moer sprinkler systems ontdek het !
55.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 28
Ek moet nog spaar vi 1 van daais
56.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 28
Nou ja, laat ek my goed gaan uitpak wat ek gisteraand te lui was om te doen, sien julle weer later
57.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 29
Cheers my 3ling se kloon
58.
*mathilda* | Oktober 13, 2008 at 5 : 30
Dis wat nice is van dit – jy hoef ni als op 1 slag te doen ni, jy doen so stuk stuk soos jy geld het
59.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 32
Ek sit nou ma met my tuinslang en maak self die tuin nat
60.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 33
My geld gat 80% willetuin toe
61.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 35
My tuin ingeneur het verdwyn toe die klomp darkies die hardwerkende klomp van Zim af verwilder het
62.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 37
Dai boy kon nou vi jou werk! Nie soos die klomp luigat darkies wat ons hetti
63.
Wille kjind Q | Oktober 13, 2008 at 5 : 40
Die laaste 1 wat ek gekry het om te help het helfte van my plante uit gepluk en weggemoer
64.
Adrie | Oktober 13, 2008 at 5 : 47
Ek stem saam met my kloon.
Grond onder my naels laat my gril.
Ek hou net van oes. Niks anders nie.