Olga se Valley

October 11, 2008

Graskop is in 1880 as ‘n Mynwerkerskamp gevestig, maar is vandag ‘n bosbou en verwerkings dorpie.  Veel meer as ‘n paar restaurante, curiowinkels, ‘n kunsgallery en natuurlik ‘n Spar is daar nie.  Ten spyte van dit is dit seker een van die mooiste dorpies in die land.  Amper alles is maklik bereikbaar, maar jy sal soms blaas om alles te kan sien.  As jy Graskop wil besoek, los alles by die huis behalwe ‘n kamera en gemaklike stapskoene.
God's Window
God’s Window is seker die dorpie se belangrikste aantreklikheid.  ‘n Prent is so goed soos ‘n 1000 woorde, maar jy sal nooit die volle glorie besef tot jy dit met jou eie oë gesien het nie.  Die krans is deel van Driekopkloof is omtrent 700 m hoog.  God’s window is die begin van die Blyde Rivier Canoyn en deel van die Drankensberg Plato.  Jy het ‘n uitsig oor 250 km, op ‘n goeie dag tot by die Kruger Wildtuin.
"The Window"
“The Window” is ‘n klip struktuur net ‘n entjie van God’s Window af.  Dit is by ‘n ou myn en baie goed weggesteek.  Min van die plaaslike mense weet waar dit is. 
Die Berlin Waterval in 20 km noord van Graskop.  Dit is 150 m hoog.  Daar is verskeie watervalle in die omgewing.  Ek sal eendag ‘n blog skryf oor die watervalle in en rondom Sabie.  Ek het ongelukkig nie foto’s van die Lisbon Waterval nie.  Dit is 92 m hoog en 3 km suid van die Berlin valle.
Graskop spog ook met die Big Swing vir die Adrenalien verslaafdes.  Dit is by die Graskop Waterval. 
Blogvraag:  In watter rolprent het God’s Window ‘n belangrike deel van die storie gevorm?
Blogantwoord:  Mamelodi’a Tshwane – Fluiter van die Apiesrivier.

Entry Filed under: Uncategorized. .

71 Comments Add your own

  • 1. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 11 : 58

    Tilla says EERSTE!

  • 2. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 12 : 45

    2ste!

  • 3. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 12 : 46

    The Gods must be crazy?

  • 4. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 12 : 58

    Raai wat!? Ek het my se eie leeu gesien met my se eie oge SONNER lat iemand my wys!

  • 5. aventer  |  October 11, 2008 at 1 : 47

    derde neem ek dan maar aan

  • 6. aventer  |  October 11, 2008 at 4 : 16

    wiskunde van 8 tot 1 is nie jou maat nie

    en almal is weer doodstil vandag, wonder hoekom

  • 7. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 5 : 15

    Wonder ek mos ook!

  • 8. Olga  |  October 11, 2008 at 6 : 46

    hey, hey. hells bells wk. met wie se oge het jy ander kere leeuwe gesien.?juf annie, wat jy wa gekry het is berlyn waterval 20 km anderkant graskop? dis 12km. n skip en jump van ons huise af. na reenbui kan ons die waterval by die huise hoor. wil jy foto van lisbonwaterval he? wat van pinnacle en my favourite favourite die natuurlike brug?

  • 9. Rolling Stone  |  October 11, 2008 at 6 : 46

    Hallo daar. Almal kyk seker rugby en vreet lekker biltong , en drink bier . Ek beter nou by die huis kom.

  • 10. Rolling Stone  |  October 11, 2008 at 6 : 50

    Hi Olga , ek is op pad huistoe , hier kom my aflos, nou kan ek gaan sulk want nie een van die twee spanne wat ek wou gehad moes wen, het gewen nie . Black lable en prozac hier kom ons

  • 11. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 7 : 08

    Olga… Korreksie. Ek het hierie keer het ek ‘n leeu EERSTE gesien en die anne mense het saam gekyk. Anne kere sien iemand anners eerste DAN ek ;) . Dis ‘n moerse lekka gevoel om eerste LEEU te skree! Ma shame… Syt ‘n groot eina op ha linker agter blad gehad. Die dat sy al1 was.

  • 12. Olga  |  October 11, 2008 at 7 : 10

    Sowi klip. ek weet nie eers wie het gewen nie. my gat gesit en deurstamp oppad huis toe van limpopo af. geniet die aand. nag.

  • 13. Olga  |  October 11, 2008 at 7 : 12

    Skuus wk. gedink jy leen oge soos ek maak as ek bokkerol raak sien nie.

  • 14. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 7 : 14

    Klip… Ons het dam nie almal rugby gekyk en buur gedrink nie. ‘n Leeu , lazyhorse en huntinglazyhorse is vi my meer belangrik op hierie stadium. Ma toema… Jou span sal seke ok ‘n kans kry om te wen. Miskien nie in hierie leeftyd nie, ma hulle sal :mrgreen:

  • 15. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 7 : 14

    He! He!

  • 16. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 7 : 16

    Die kole is amper reg. Dan kan ek braai en die res kan eet.

  • 17. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 7 : 28

    Ek het genoeg vleis vi ‘n hele donnerse army. Julle sal moet kom help eet

  • 18. aventer  |  October 11, 2008 at 7 : 39

    se my net waar en eks daar

  • 19. Olga  |  October 11, 2008 at 7 : 42

    dankie wk. maar ek is met seergat en al kaduks gevreet. mase varktjop met babalaswors en kaaswors vir slaai. met n broodjie. wat koop jy dan so baie duur vleis in die willetuin? mens kry slegte spysvertering van sukke ryk kos. en BIER stink. ek skyt eerder in my broek.

  • 20. aventer  |  October 11, 2008 at 7 : 42

    gee my rooiwyn en chocolate

  • 21. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 8 : 15

    Olga… Dis alli vleis wat ons saamgebring het ;)

  • 22. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 8 : 17

    Aventer… Hies baaaaaja rooiwyn. Die tjoklits sal jy ma self moet koop.

  • 23. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 8 : 20

    Ek het snot en my kop voel dikker as dik

  • 24. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 8 : 22

    Slaap is my naam vanaand

  • 25. Wille kjind Q  |  October 11, 2008 at 8 : 23

    Almal verkeer nou vreedsaam!

  • 26. olga  |  October 11, 2008 at 8 : 36

    lankal klaar gevreet. vreet al heeldag. my kop voel vol watte gestop.

  • 27. *mathilda*  |  October 11, 2008 at 9 : 03

    Ons gaan nou maar almal lala want ons word mos dou voor dag opgejaag !

  • 28. aventer  |  October 11, 2008 at 9 : 04

    jy is my liefling en ek is so bly
    pam pam pam pam pam…

  • 29. aventer  |  October 11, 2008 at 9 : 05

    Ag jinne, waars julle krag en ywer???

  • 30. *mathilda*  |  October 11, 2008 at 9 : 11

    Di hitte het dit uit ons uit gebrand !

  • 31. aventer  |  October 11, 2008 at 9 : 23

    Ag toe nou, ek’t 5ure wiskunde gehad vanoggend. Op ‘n

    SATERDAG…

    die hitte se Moses man…kan nie wees nie

    Oe, gaan skinnydip :lol:

  • 32. Adrie  |  October 11, 2008 at 9 : 54

    Gmf. Wys net wat weet jy? Wiskunde is n breeze. Ons sal nog jou stamina sien, of natuurlik die gebrek daaraan.

  • 33. aventer  |  October 11, 2008 at 10 : 13

    ek het baie stamina…ek het rerig. Ek was 1ste van almal klaar met my wiskunde, insluitend die slimstes in die klas

  • 34. Olga  |  October 11, 2008 at 10 : 45

    hells bells, tilla op n saterdagaand? wat gaanhier aan? al die t-kies weer aant skyt?

  • 35. Olga  |  October 11, 2008 at 10 : 47

    juf annie, het ek nie gehoor jou sus skryf omtrent elke saterdagoggend toets nie?

  • 36. Wille kjind Q  |  October 12, 2008 at 5 : 43

    Nou gat ons lazyhorses soek!

  • 37. Olga  |  October 12, 2008 at 8 : 11

    more, more. wk, die willetuin sal jou direkteurbesoeker moet maak. jy is hulle beterste ondersteuner.

  • 38. *mathilda*  |  October 12, 2008 at 12 : 33

    Helo olga, ganit ?

  • 39. Olga  |  October 12, 2008 at 1 : 06

    hey tilla. leke dankie. vrek warm vandag.

  • 40. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 1 : 33

    Hallo almal

    Tilla dis lekker om jou hier te sien oor n naweek

  • 41. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 1 : 35

    Olga , die regte temperatuur vir n muskiet om uit te broei

  • 42. aventer  |  October 12, 2008 at 1 : 54

    darem is dit hier nog te koud vir muskiete

  • 43. Olga  |  October 12, 2008 at 3 : 32

    heng klip, gn wonder die goed is vrek honger nie. eisj. peaceful sleep staan jaar uit oral hoor. leke werk.

  • 44. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 3 : 40

    Kyk ek is depressed , en vol prozac, as n muskiet my nou byt vlieg hy homself vrek teen die naaste muur :lol:

  • 45. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 3 : 40

    aventer , hier by ons hoes die muskiete jou wakker in die nag.

  • 46. olga  |  October 12, 2008 at 4 : 34

    Goeie geeftig klip, wat rook die miskiete in julle valley? miskiet op prozac sal homself vrek giggel as daar nie mure is nie.

  • 47. *mathilda*  |  October 12, 2008 at 4 : 44

    Klippie ! Thanx, sal nou meer gereeld kom inloer

  • 48. aventer  |  October 12, 2008 at 5 : 37

    ek dog hulle zweee in jou ore

  • 49. Wille kjind Q  |  October 12, 2008 at 5 : 39

    Ek is fokken moeg en moet nog huistoe bestuur.

  • 50. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 6 : 08

    WK , kry vir jou n chaffeur , dan kan jy lekker le en slaap die hele pad huistoe

  • 51. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 6 : 12

    WK , kry vir jou a chaffeur , dan kan jy lekker le en slaap al die pad huistoe

  • 52. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 6 : 14

    Askies vir die dubbele post .

    aventer , hier by ons word muskiete nie ouer as n dag of twee nie , hulle longe kan dit nie hou nie , so as hulle uitbroei , dan moet hulle gou gou hulle ding doen.

  • 53. Rolling Stone  |  October 12, 2008 at 6 : 15

    Nou verwonder ek my , kan n muskiet ook aids kry??
    Ek moet se ek het al n paar treurige muskiete raak geloop , en daai hoes is iets vreesliks

  • 54. aventer  |  October 12, 2008 at 7 : 27

    Muskiete is diere wat die aids virus dra sonder dat dit hul eie liggame affekteer (ek dink).

    Sulke diere/insekte/plante noem mens vektore

    Daarsy, nou kry julle sommer ‘n gr11 biologie les :mrgreen: ek oefen solank vir volgende jaar :lol:

  • 55. Adrie  |  October 12, 2008 at 8 : 55

    Hey! Speel mooi!

  • 56. Adrie  |  October 12, 2008 at 8 : 58

    Aventer, n muskiet kan nie die HI-Virus oordra nie. Muskiete kan n vektor weer, vir goed soos geelkoors en malaria, maar nie hiv nie.

  • 57. Olga  |  October 12, 2008 at 9 : 06

    hulle skiet beslis mis, maar die goed seek raak hoor.

  • 58. Olga  |  October 12, 2008 at 9 : 08

    he he he. aventer miskiete en muskiete is insekte nie diere nie.

  • 59. Wille kjind Q  |  October 12, 2008 at 9 : 21

    ZZZZZzzzzzzz

  • 60. Wille kjind Q  |  October 12, 2008 at 9 : 32

    Eks bly eks more byri huis

  • 61. Olga  |  October 12, 2008 at 9 : 43

    Leke dudu wk.

  • 62. Wille kjind Q  |  October 13, 2008 at 7 : 32

    ZZZZZZZZZZzzzzzzzzzzzzz

  • 63. ........?.......  |  October 13, 2008 at 8 : 03

    *KLAP!!!*
    Niks meer muskiet nie!! HAHAHAHA :mrgreen:

  • 64. *Mathilda*  |  October 13, 2008 at 8 : 04

    Hoekom slaap jy so willes ?

  • 65. *Mathilda*  |  October 13, 2008 at 8 : 05

    Ag shucks – ek bedoel snork !

  • 66. *mathilda*  |  October 13, 2008 at 8 : 17

    Eish, wat gaan hier aan vandag ?

  • 67. Wille kjind Q  |  October 13, 2008 at 8 : 27

    Wat ‘n deurmekaar spul!!

  • 68. Adrie  |  October 13, 2008 at 8 : 38

    Waar is die deurmekaar spul?

  • 69. Wille kjind Q  |  October 13, 2008 at 8 : 38

    Roep my wanne da iemand is

  • 70. Adrie  |  October 13, 2008 at 8 : 43

    Nuwe Blog

  • 71. *Mathilda*  |  October 13, 2008 at 8 : 51

    Willes – jy is geroep – ek is hier ! Wat is deurmekaar ?

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Skou blomme

Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

5 sente

Adrie on ‘n Man se plek
Adrie on ‘n Man se plek
Girl van die Suburbs on ‘n Man se plek
Olga on ‘n Man se plek
Olga on ‘n Man se plek
Girl van die Suburbs on ‘n Man se plek
Adrie on ‘n Man se plek
Sis Dudu on ‘n Man se plek
Girl van die Suburbs on ‘n Man se plek
Adrie on ‘n Man se plek

Liedjie Dorings Julie

Olga 8; Maxie 3.

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Pages