Ek is ‘n Pretorianer . . .
Oktober 1, 2008
. . . en ek is trots daarop.
Toegegee, ons het nie ‘n platklip of die see nie, ons het nie ‘n straatresiesbaan nie, ons het nie ‘n natuurlike waterval nie en ons sit met die Bulle op gesaal. Tog is Pretoria my huis en wil ek op die oomblik nêrens anders bly nie. Ek is nie ‘n gebore Pretorianer nie en het nie in Pretoria groot geword nie.
Na my mening het Pretoria goeie mense. Vriendelik, plat op die aarde en gewoond aan sogenaamde bekende mense. Die president bly 6 maande van die jaar in Pretoria (behalwe Mbeki, hy bly 8 maande van die jaar in die lug) en dit is ook die tuiste van verskeie springbokke en vermaakkunstenaars. Pretoria het iets vir elke smaak. Daar is verskeie parke en reservate vir die natuurliefhebbers (soos Olga sê, sommer in die middel van die stad), daar is verskeie teaters vir die kultuurgeesdriftigers, baie monumente vir die geskiedenis freaks en verskeie groot sportgronde vir die sportaanhangers.
My een vriendin (van Johannesburg) spot altyd dat almal in Pretoria mekaar ken. Dit is baie oordryf, maar Pretoria is ‘n stad met ‘n dorpsgevoel. Dit is in 1855 deur Marthinus Pretorius gestig, wat die dorp na sy pa, Andries, vernoem het. Andries Pretorius is my gunsteling voortrekker, ek sal op ‘n ander dag vertel hoekom. Van sy ontstaan af was die stad die middelpunt van politieke bedrywigheid. Vandag nog is dit die hoofstad van die land.
Pretoria is veral bekend vir die Jakarandas wat nou weer kop uitsteek. Pretoria het die grootste en die beste universiteit in die land. Die dieretuin verdien spesiale vermelding, as ek kon het ek in die dieretuin ‘n huis laat bou. Die Voortrekkermonument kan van ver af gesien word, skaam jou as jy dit nog nie besoek het nie. Pretoria voel Afrikaans, ten spyte daarvan dat dit die tuistes van verskeie ambassades en kulture is. Deel van die rede hoekom verandering op ons afgedwing word? Afrikaanssprekendes vorm die tweede grootste bevolkingsgroep, ‘n kort kop na Sepedisprekendes.
Persoonlik dink ek die kroon van Pretoria lê op Meintjieskop. Die Uniegebou is in 1910, kort na die totstandkoming van die Unie, begin bou. 1265 werkers het vir meer as 3 jaar geswoeg om die 285 m lange gebou te voltooi. Dit was deur Sir Herbert Baker ontwerp en het £1,310,640 gekos om te bou. Enige mens sal in vervoering staan oor die tuine wat die gebou omring.
Die ANC jeugliga wil die naam verander, maar ek dink dit is vandag nog meer van toepassing as in 1913. Die gebou het twee vleuels wat bymekaar kom in ‘n halwe sirkel. Die vereniging van 2 verwyderde groepe om ‘n Unie te vorm. Of dit nou die vereniging van Boer en Brit, of die vereniging van Wit en Swart is, ons moet vandag nog streef na eenheid.
En die ratrace? Ek geniet elke oomblik daarvan.
Hoekom bly julle waar julle bly? Wat dink julle van Pretoria? Waar wil julle graag bly.
Blogvraag: Hoe lyk Pretoria se vlag?
*he he he*
Nats
Blogantwoord: Olga was die naaste aan reg. Die aandeelhouers is Tata Communications, Nexus Connextions, Communitel en Two Consortium.
Entry Filed under: Uncategorized. .
136 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed




1.
skroplap | Oktober 1, 2008 at 5 : 31
eerste?
2.
skroplap | Oktober 1, 2008 at 5 : 32
wragtag!!!
3.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 5 : 39
TWEESTE!!!!!!!!!!!!!!!!!
4.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 5 : 40
Dit lyk soos ‘n g-string!
5.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 5 : 40
O nee fok! Ek dink nou aan die SA flag!
6.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 5 : 41
The municipal flag of Pretoria is a simple red over yellow horizontal bi-colour
7.
aventer | Oktober 1, 2008 at 6 : 29
DERDE!!!!!!
Kort bietjie ‘n hulp/raad
http://choosegod.wordpress.com/2008/10/01/confusedagain-sigh/
8.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 6 : 29
Ek is net so trots om ‘n Pretorianer te wees. Ek was nie hier gebore nie maar het hier groot geword. My 2de tuiste is natuurlik ‘n hele ent se ry van Pretoria af maar ek kom altyd terug met ‘n smile op my dail.
9.
aventer | Oktober 1, 2008 at 6 : 34
Ek is volgende jaar ‘n Pretorianer.
Niks leliks bedoel nie, maar dit klink nie soos ek nie. Sou eerder ‘n Bloemfonteiner wou wees. Pretoria maak my bang. Enige stad maak my bang. Darem is die mense nog betroubaar.
Ek stap volgende jaar met ‘n vrees daar in, maar darem het ek goeie Pretoriaanse vriende wat my sal uithelp.
10.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 6 : 39
Natuurlik gat ons jou help…. Al issit vanni wal tot inni sloot!
11.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 6 : 42
En j beter met ons koffie drink
12.
aventer | Oktober 1, 2008 at 6 : 46
Ek sal tot vir julle koffie MAAK
13.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 6 : 49
Eish! Hoop jy ken van koffie met dop!
14.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 6 : 50
Baaaaaja dop!
15.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 6 : 53
Aventer…. Mail my met jou nommer solat ons kan reël v daai koffie
16.
aventer | Oktober 1, 2008 at 6 : 53
Uhm…hang af watse dop?
Whiskey, brandewyn of vodka?
Rum is ook ‘n opsie
17.
aventer | Oktober 1, 2008 at 6 : 54
Waantoe mail ek dit willes?
18.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 00
J het mos my mail adrs op JOU blog. Rum of wipskie sal doen
19.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 05
Nous ek lus v koffie met rum!
20.
aventer | Oktober 1, 2008 at 7 : 07
rum is ‘n euwel
21.
aventer | Oktober 1, 2008 at 7 : 08
Posduifie gestuur
22.
Cheetah | Oktober 1, 2008 at 7 : 09
Tipies Transvaler. So passievol soos n dooie vis oor n plek wat hulle glo lief het. Maar dan, hulle is net passievol met hulle beledigings van ander provinsies. Passie gebore uit jaloesie.
23.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 10
‘n Euwel?
Wat vitel jy my nou
24.
Olga | Oktober 1, 2008 at 7 : 11
jy vra hoekom bly ek waar ek bly? uhmmm, lak sien. as ek verueeld met myself word, vat ek vir bessie en toughey en vat die pad, die bos in. ek kry dikwels groepe mense aan die werk in die bos met hulle muile. ek staan soms en kyk hoe hulle werk. mens en dier in harmonie met mekaar. ek was meer as 1 keer n boomstomp aangebied om op te sit. sal julle dit in pta kry?
25.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 12
As ek so kak rugby gespeel het soos sekere mense dan het ek eerder my groot bek gehou….
26.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 14
Olga… Dis hkm ek elke 2de naweek in jou valley is
27.
Olga | Oktober 1, 2008 at 7 : 16
na n donderstorm stap ek by my agterdeur uit en hoor hoe die berlyn waterval tekere gaan. maar ja, dis nie die unie gebou nie, ek weet. Maar ons waterval is mooier. net jammer dat daar n rommelhoop in sig van die waterval is.
28.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 18
Maak jy my nou lus om die naweek in my kar te spring en wee soontoe ry
29.
Olga | Oktober 1, 2008 at 7 : 18
Lo wk. ek kan burgergat toe gaan, net toughey, bessie en ek. net die bobbejane skel ons en gooi langes. en weet julle wat? daar is n regte egte longdrop.
30.
Olga | Oktober 1, 2008 at 7 : 25
dan kan ek na enige van 3 swemgate gaan. veral 1 is baie mooi en rustig. ek kan na die -klipsneewerk- stap. na drie ou begrafplase van boswerkers wat die bosbou in die depressie jare begin het. hulle was die sogenaamde armblankes wat van regoor die land gebring was om iets soos n sjilling n dag te verdien deur bome te plant in die klipperige berghange. en dit is net STAPAFSTAND van ons huis. moet ek vertel waarheen ek in die omgewing van ons dorp kan ry?
31.
Olga | Oktober 1, 2008 at 7 : 28
blykbaar nie. juf annie sal my tent aan die brand steek. snaaks hoe blignaut BLIENOU geword het ne.
32.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 35
Naand Olga. Skuus… Ek het gou blog besoek ga doen
33.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 36
As ek daai Kruger miljoene kry…..
34.
Wille kjind Q | Oktober 1, 2008 at 7 : 37
Of Sasol se boete….
35.
aventer | Oktober 1, 2008 at 9 : 31
this is the way you left me
i’m not pretending
no hope no love no glory
no happy ending
this is the way that we love
like it’s forever
spending the rest of our lives
but not together…
36.
Zee | Oktober 1, 2008 at 10 : 56
Naandse allie mensies.
Nou hoekom wil daardie … wie nou weer… hy is seker belangrik dat ek nou nie sy naam onthou nie, die Uniegebou se naam gaan staan en verander. Is daar nie belangriker goed om te doen nie?
37.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 11 : 15
Hallo Zee. Het die ANC Jeugliga ooit n rede nodig om geld te mors?
Aventer, ek reken jy was nog nooit in Bloem nie.
Willes, jou tweede huis is mos n katspoegie van jou eerste huis af. jy wil mos mev dokter word.
Olga, in Pretoria gebruik ons n uitvindsel genoemd stoele.
38.
Olga | Oktober 2, 2008 at 1 : 39
stoele is in huise wysneus. ek het ook horde van hulle binne en buite. in die bos egter, gebruik jy klip of boomstomp.
39.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 5 : 11
3ling…. My 2de HUIS is by Mnr Dokter. My 2de TUISTE is da wa ek oor 8 slapies ga wees
40.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 5 : 15
Olga…. Ek moet met jou saam stem. Ek sit ok eerder op ‘n klip of stomp en bewonder die natuur voorlat ek op ‘n stoel sit en teen ‘n muur vaskyk. Uhm…. Behalwe as ek by Mnr dok ga kuier. Dan gee ekki om op wat ek sitti
41.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 5 : 48
Hai Ho! Hai Ho! Its off to work I go!
42.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 6 : 50
Koffie matjien is gestart. Help julle self!
43.
meermin | Oktober 2, 2008 at 7 : 02
Ek is ook TROTS Pretorianer!!!!!
Hoe lyk PTA se vlag? WINDVERWAAID!!
Geniet jou dag.
44.
Adrie | Oktober 2, 2008 at 8 : 30
Hallo
Totsiens.
45.
aventer | Oktober 2, 2008 at 8 : 33
More more almal
so amazing hoe helder jou gedagtes kan wees as jy net geslaap het.
Willes ek dra size agt
Ek sal solank gaan fiks word
46.
Pikkelik | Oktober 2, 2008 at 8 : 40
More almal – Ek is ‘n gebore Pretorianer!!! Ernstig, ek is daar gebore!!! Op een weggetrek en nog nooit weer daar gebly nie!!! Maar dit is ‘n nice stad as jy deur die verkeer kan kom en nie alewig met die eenrigtings deurmekaar raak nie! Ek het grootgeword en skoolgegaan in JHB, toe trek ek Amsterdam toe, en nou is ek in die Noord Kaap… Sal maar moet wag en sien wat hierdie woestynwêreld vir my doen…
47.
demoerin | Oktober 2, 2008 at 9 : 08
Ek is ‘n trotse Jo’burger. Seker die groenste stad in die wêreld, my gusteling ding van Jozi is dat dit nie plat is nie, vol berge en dale en groen, veral as jy Roodepoort se kant toe beweeg waar ek grootgeword het.
48.
demoerin | Oktober 2, 2008 at 9 : 10
PS Gaan kyk bietjie na my banner-foto op my blog. Dit is uit my sitkamer geneem….dit sê alles wat ek oor Jozi voel.
49.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 9 : 21
Testing
50.
Verons | Oktober 2, 2008 at 9 : 25
Ek is ‘n trotse PRETORIANER en ‘n fanatiese BLOU BUL!!!
Ek is hie gebore, skoolgegaan, getroud, kinders grootgemaak, geskei en nog steeds hier!!
demoerin ek gaan met jou stry oor een ding Jozi is nie die groenste stad nie Pretoria is! Jy is net gelukkig om daar waar jy bly so baie groen te sien! In die geheel is Pretoria baie meer boomryk en groener as Jozi! (moet sê die uirsig van waar jy is, is asemrowend!)
51.
Verons | Oktober 2, 2008 at 9 : 26
Wha-ha-ha!! uirsig!!!
moet wees uiTsig… sorry
52.
Nats | Oktober 2, 2008 at 9 : 28
More more!!!!
Ek is ‘n gebore Jozi boetjie!!! Roodepoort om spesifiek te wees… het nog nooit iewers anders gebly nie. Glo ook nie ek sal nie, da was sprake van Kaap toe of PE met Manlief se werk maar sjoe darem nie!!
Ek moet sê ek was baie lank laas ordentlik in Pretoria gewees… sal bietjie da moet gaan kuier en weer alles beleef!!
53.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 9 : 29
GGGRRR
54.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 9 : 29
Dis net ‘n rooi streep bo en ‘n geel streep onder – praat van boring ! Ek wonder of ons ‘n vlag het ?
O ja hallo julle
55.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 9 : 33
Lo da
56.
skroplap | Oktober 2, 2008 at 9 : 35
WITBANK!!
Beste plek ooit was Richards Bay, hoe velang ek nou!!
lo almal
57.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 9 : 36
Is my gevreetjie al gechange?
58.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 9 : 38
willes
ek weti – kan net party se gevreetjies sien.
Hello skroppie
59.
skroplap | Oktober 2, 2008 at 9 : 39
wk
nee jy lyk nog dieselle
60.
skroplap | Oktober 2, 2008 at 9 : 40
*m*
hoe gaan dit?
61.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 9 : 46
Geen splinternuwe klagtes nie dankie – jy ?
62.
skroplap | Oktober 2, 2008 at 9 : 49
nee wat doodstil
63.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 10 : 08
Ons GROOT GROOT GROOT GROOT GROOT BAAS is hie vandag!!!
64.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 10 : 24
Ek kom nie trug TOT my gevreet verander nie!
65.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 10 : 32
OK!!!!! Ek het gelieg!!!
66.
olga | Oktober 2, 2008 at 10 : 46
More, more. leke dag vir almal.
67.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 10 : 53
hello olga – lekker warm daar ?
68.
Nats | Oktober 2, 2008 at 10 : 55
Wie gee Jumali die reg om ‘n ABBA liedtjie te sing!!!
69.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 00
Wies Jumali?
70.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 11 : 04
Daai peoples wat nou ABBA se song gesing het !
71.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 08
Weet nogsteeds nie wie die poephols issi
72.
Nats | Oktober 2, 2008 at 11 : 12
Wille Q
Nie seker oor spelling nie maar dis 3 poppies van SA wat dit gesing het!!!
Daai liedtjie was geskryf op ware gevoelens ens… en nou staan en remix hulle die liedtjie!!
73.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 12
Ek gat vandag slaap pille suip en NIE my mxit aansit nie!!!
74.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 13
@ Nats
Dis nou simpel!!
75.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 14
Hoe kan enige iemand in hulle regte mind ‘n ABBA song REMIX!!!???
76.
aventer | Oktober 2, 2008 at 11 : 20
ABBA is classic en moenie aan gepeuter word nie. As hulle Fernando geremix het, het hulle met my te doen
77.
Olga | Oktober 2, 2008 at 11 : 24
Hi tilla. dis sonde warm vandag. en die wind waai. maar so warm wind, laat my dink namibia.
78.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 27
@ Aventer
Ja nee kyk…… Ek stem saam!
@ Olga
Lyk dit dam of dit gat reën by julle?
79.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 45
Ek gat nou vi julle sing
80.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 49
Can you hear the drums Fernando?
I remember long ago another starry night like this
In the firelight Fernando
You were humming to yourself and softly strumming your guitar
I could hear the distant drums
And sounds of bugle calls were coming from afar
They were closer now Fernando
Every hour every minute seemed to last eternally
I was so afraid Fernando
We were young and full of life and none of us prepared to die
And I’m not ashamed to say
The roar of guns and cannons almost made me cry
There was something in the air that night
The stars were bright, Fernando
They were shining there for you and me
For liberty, Fernando
Though I never thought that we could lose
There’s no regret
If I had to do the same again
I would, my friend, Fernando
Now we’re old and grey Fernando
And since many years I haven’t seen a rifle in your hand
Can you hear the drums Fernando?
Do you still recall the fateful night we crossed the Rio Grande?
I can see it in your eyes
How proud you were to fight for freedom in this land
There was something in the air that night
The stars were bright, Fernando
They were shining there for you and me
For liberty, Fernando
Though I never thought that we could lose
There’s no regret
If I had to do the same again
I would, my friend, Fernando
There was something in the air that night
The stars were bright, Fernando
They were shining there for you and me
For liberty, Fernando
Though I never thought that we could lose
There’s no regret
If I had to do the same again
I would, my friend, Fernando
Yes, if I had to do the same again
I would, my friend, Fernando…
81.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 11 : 52
JIS!!!! Ek sing freken mooi. Sonner om te remix!
82.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 12 : 00
Jy sing pragtig hoor !
83.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 12 : 08
Jy sal maar moet aanhou sing want niemand wil alweer met ons praat nie !
84.
Olga | Oktober 2, 2008 at 12 : 11
Glo nie ons gaan reen kry nie. te deinserig daarvoor. hel, wonder of abba geweet het fernando kan so mooi klink nie.
85.
Roer | Oktober 2, 2008 at 12 : 15
Ek weet nou nie of ek dit mag se^ en of ek in die moeilikheid gaan kom nie (en of dit nie inelkgeval al hier bo genoem was nie), maar….ek reken ek is VER van Adriana af so klap gaan sy sukkel. Ag, what the heck. Here goes!
Heppy bifday to Adriana, heppy bifday to Adriana, heppy bifday Adrianaaaaaaaaaaa, heeeeeeeeppy bifday to youuuuuuuuuuuu! Geniet dit en hou die kar tussen die drade. x
86.
aventer | Oktober 2, 2008 at 12 : 27
Haai, happy bifday sussa
87.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 12 : 41
TANNIE ROER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! SY GAT JOU MOER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
88.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 12 : 44
I’ve been cheated by you since I don’t know when
So I made up my mind, it must come to an end
Look at me now, will I ever learn?
I don’t know how but I suddenly lose control
There’s a fire within my soul
Just one look and I can hear a bell ring
One more look and I forget everything, w-o-o-o-oh
Mamma mia, here I go again
My my, how can I resist you?
Mamma mia, does it show again?
My my, just how much I’ve missed you
Yes, I’ve been brokenhearted
Blue since the day we parted
Why, why did I ever let you go?
Mamma mia, now I really know,
My my, I could never ever let you go.
I’ve been angry and sad about things that you do
I can’t count all the times that I’ve told you we’re through
And when you go, when you slam the door
I think you know that you won’t be away too long
You know that I’m not that strong.
Just one look and I can hear a bell ring
One more look and I forget everything, w-o-o-o-oh
Mamma mia, here I go again
My my, how can I resist you?
Mamma mia, does it show again?
My my, just how much I’ve missed you
Yes, I’ve been brokenhearted
Blue since the day we parted
Why, why did I ever let you go?
Mamma mia, even if I say
Bye bye, leave me now or never
mamma mia, it’s a game we play
Bye bye doesn’t mean forever
Mamma mia, here I go again
My my, how can I resist you?
Mamma mia, does it show again?
My my, just how much I’ve missed you
Yes, I’ve been brokenhearted
Blue since the day we parted
Why, why did I ever let you go
Mamma mia, now I really know
My my, I could never ever let you go
89.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 12 : 45
Ek is lus om DIE STEM te sing!
90.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 12 : 45
1. Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa -
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe – ons vir jou, Suid-Afrika
In die merg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede, in ons hoop of wat sal wees,
In ons wil en werk en wandel, van ons wieg tot aan ons graf -
Deel geen ander land ons liefde, trek geen ander trou ons af.
Vaderland! ons sal die adel van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners – kinders van Suid-Afrika.
In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,
By die klink van huweliksklokkies, by die kluitklap op die kis -
Streel jou stem ons nooit verniet nie, weet jy waar jou kinders is.
Op jou roep sê ons nooit nee nie, sê ons altyd, altyd ja:
Om te lewe, om te sterwe – ja, ons kom Suid-Afrika.
Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here! om te handhaaf en te hou -
Dat die erwe van ons vad’re vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.
Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer -
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer.
91.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 12 : 56
@ Tannie Roer
Jy praat kak! Ek het op my kêlender gaan kyk en sy verjaar in Feb!!! Wê pê pê pê pê!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
92.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 03
Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip! Tannie Roer is gesjuip!
93.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 1 : 04
Tannie Roer
Wat rook jy ? Ek behoort te weet wanneer my kloon verjaar en dis NIE vandag nie !
94.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 10
Tannie Roer rook seke boom!
95.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 13
Eks hommer!
96.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 14
Wie ga vandag kos aandra? Gister was dit my beurt
97.
Roer | Oktober 2, 2008 at 1 : 15
Ai, verskoon tog ma, het weer die Takiela beet gehad… Balke toe!
98.
Wille kjind Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 19
Tannie Roer… Ga sit inni hoek!
99.
Roer | Oktober 2, 2008 at 1 : 29
Ka ek my borrel saam vat sshheblief…*hik*
100.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 34
Jip! En jou ganja!!
101.
Roer | Oktober 2, 2008 at 1 : 37
…I’m not feeling the love here…
102.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 38
Los net assamblief die ganja wat in die silwer trommel staan. Dis myne!!
103.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 40
Tanni Roer
As jy kak praat dan vlieg AL die liefde uit by die venster
104.
Roer | Oktober 2, 2008 at 1 : 45
Kom, kom, bokkie. dis nou nie asof ek vir haar gese^ het haar neus is te groot en haar ma trek haar snaaks aan nie. Scheess! Slukkie?
105.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 52
**Gulp** **Gulp** **Gulp**
JISLAAIK!! Thanx vi die slukkie. *fluister* Sy issi hie nie so sy weeti jyt kak van ha gepraat nie. Vat nog ‘n sluk en relax!
106.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 1 : 54
O JA….. Ek dink ha ma trek ha nogsteeds aan!
107.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 2 : 04
EISH!!!
108.
Roer | Oktober 2, 2008 at 2 : 08
*sluk en fluister* ja, jy moet regtig ‘n paar skimpe gooi ha kant toe. Daai fishnets is overkill.
109.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 2 : 17
Die fishnets gat nog aan…. ma die oranje skirt met die pers ’see through’ toppie!!!!
110.
sonkind | Oktober 2, 2008 at 2 : 17
Ek wil net sê, sou ek ooit genoop word om ‘n Gautenger te word; sou Pretoria die stad wees waar ek sou bly
111.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 2 : 21
@ Sonkind
Lo da! Stuur bq van julle reen hie na ons toe!
@ Tannie Roer
Ek gat nie eers praat vanni wit bra nie!
112.
Roer | Oktober 2, 2008 at 2 : 26
ga! ten minste dra sy ‘n bra as jy ha sien! ek het ha nou die dag in adult world raak geloop (my ma het my gestuur vir die koerant!
dis natuurlik al hoekom ek da was) en daai stel girls was NIE op hok NIE.
113.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 2 : 33
Koerant
Watse koerant lees jou ma
114.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 2 : 35
TANNIE ROER!!!!!!! Moetie laat ek jou vang jok nie nê!! Jys al reeds diep genoeg inni kak!
115.
Night Crawler | Oktober 2, 2008 at 2 : 36
Hallo julle!
Ai maar n ding is siek vandag hoor
Ek het gisteraand so rustige night cap gaan soek en eers half vyf by die huis in gesluip
Ek is al besig op my derde red bull maar die dors wil nie wyk nie
116.
Roer | Oktober 2, 2008 at 2 : 40
Night Crawler, watse apteek het jou so lank besig gehou dat jy eers half vyf by die huis aankom?!
Wille Kjind, ek lief NOOIT! Dis teen my Jedi beginsels…
117.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 2 : 40
My gevreetjie wys wee die OU een!
118.
Roer | Oktober 2, 2008 at 2 : 40
oops! *lieg!* nie lief nie!
119.
Night Crawler | Oktober 2, 2008 at 2 : 42
Roer
ons het so nuwe plekkie wat heel aand oop bly of tot die laaste uit is.
Ek het besluit ek gaan nooit weer drink nie
DRANK IS EVIL
120.
rosalindfranklin | Oktober 2, 2008 at 2 : 46
A3 ek het in PTA geswot 1991-1993, dit was heeeeerlik. Ek was mal oor die stad. En die bome is baie, baie mooi.
In die koshuis gebly, die works.
Op die busse gery. In die stad, hatfield en sunnyside rondgestap, maar ek hoor deesdae is sunnyside ‘n slum. so jammer.
by die staatsteater gaan vertonings kyk.
Ek sal altyd mooi goed onthou van PTA.
121.
Roer | Oktober 2, 2008 at 3 : 00
Warning: Consumption of alcohol may lead you to believe that ex-girlfriends are really dying for you to telephone them at 4 in the morning.
Warning: Consumption of alcohol may leave you wondering what the heck happened to your clothes.
Warning: Consumption of alcohol may make you think you can logically converse with other members of the opposite sex without spitting.
Warning: Consumption of alcohol may lead to traffic signs and cones appearing in your home.
Warning: Consumption of alcohol may lead you to believe you are invisible.
Warning: Consumption of alcohol may make you think you possess mystical Kung-Fu powers.
Warning: Consumption of alcohol may lead you to believe that people are laughing with you.
Warning: Consumption of alcohol may cause an influx in the time-space continuum, whereby small (and sometimes large) gaps of time may seem to literally disappear.
Warning: Consumption of alcohol may actually cause pregnancy.
122.
Night Crawler | Oktober 2, 2008 at 3 : 03
Roer
Ek het nou wel nie traffic cones by die huis nie maar wel n sasol mannetjie wat n lift gesoek het van die pomp af
123.
Roer | Oktober 2, 2008 at 3 : 07
Wahaha! Ek ganie vra nie… Long live the party.
124.
Adrie | Oktober 2, 2008 at 3 : 11
Hit en Run
Roer en Willes
Jy speel op die die N1 tussen Pretoria en Johannesburg.
Son
Rosa
Vertel ons in watse koshuis? Dat ek kan sien of ek van jou moet hou of nie.
Pikkie, Demoerin en Nats
Julle mis uit. Julle sal nie besef hoeveel nie, tot julle hier bly.
125.
Night Crawler | Oktober 2, 2008 at 3 : 12
Die ergste van als is ek het fotos wat ek in die club staan met die oukie onder die arm soos my date
126.
Adrie | Oktober 2, 2008 at 3 : 13
O ja, ek kan glad nie die padtekens en cones wat ek laat verdwyn het op drank blameer nie. Ek kan nie eers my car chase op drank blameer nie.
Ek drink te min.
127.
Roer | Oktober 2, 2008 at 3 : 14
Night Crawler, sien jy nou die gevare van drank?! Bewyse en al.
128.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 3 : 17
Wat het EK nou wee gedoen!!!???
129.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 3 : 21
Ek mag mos NIE my mond oop maak nie dans ek inni kak
130.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 3 : 24
Ek is ok nog hier – hoe lank weet ek nie ! Dis mos amper sulke tyd !
131.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 3 : 40
Hoekom is julle met my vieslik hê ?
132.
aventer | Oktober 2, 2008 at 3 : 53
Willes ons ry half 5
133.
*Mathilda* | Oktober 2, 2008 at 3 : 53
Ok – toodles julle – geniet julle aand !
134.
skroplap | Oktober 2, 2008 at 4 : 09
My wife and I were sitting at a table at my high school reunion.
I kept staring at a drunken lady swigging her drink as she sat alone at a nearby table.
My wife asked,’ Do you know her?’
‘Yes,’ I sighed, ‘She’s my old girlfriend.”
“I understand she took to drinking right after we split up many years ago, and I hear she hasn’t been sober since.’
‘My word’ says my wife, ‘Who would think a person could go on celebrating that long?’
And then the fight started…..
135.
skroplap | Oktober 2, 2008 at 4 : 14
okay, almal nou weer gevlug?
136.
WILLE KJIND Q | Oktober 2, 2008 at 5 : 53
KOEBAAI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!