SMS ABC na 32123
September 30, 2008
In die vroeër negentigs was daar 087 nommers. Mense het deur hulle ore betaal, vir alles van love tips en toordokters tot hoe om self ‘n swembad te bou. Die prys per minuut het erg gewissel. Later het die regering ‘n stokkie daarvoor gesteek, mense het hulle bankrot gebel.
Vandag, amper 20 jaar later, is daar iets vir die nuwe geslag swape. SMS subscription services. As jy meer wil weet, kyk gerus na advertensies buite spitstyd of op E-Tv. So 5 jaar terug kon jy ringtones en wallpapers per sms koop. Jy het gevra, jy het betaal en jy het gekry. Einde van die storie. Deesdae is dit glad nie so eenvoudig nie.
Kyk gerus na die fynskrif, links bo in die hoek van die televisie. Dit is ongelukkig net met ‘n teleskoop sigbaar. Jy betaal Rx per week vir ‘n luitoon wat kan poep of ‘n hond wat jou skerm vol kwyl. X kan van R5/maand tot R90/week wees. Dit is reg, R90 per week of te wel R360 per maand. Vir enige iets van Love Tips, kompetisies tot musiek, speletjies en Bybelversies. Ek het nog altyd gedink jy koop net ‘n Bybel en jy het toegang tot soveel versies per dag as waarvoor jy lus is. As jy ‘n Gideon Bybel het, is die versies verniet.
Ek kan nie glo mense val daarvoor nie. Daar moet baie mense daarvoor val as ek aan die hoeveelheid advertensies met oordeel. Wil enige iemand regtig ‘n kwylende hond op hulle selfoon hê? Is daar enige waarde aan die kissing tips?
Ek hoor dit is nogal moeilik om te unsubscribe. Nie dat ek simpatie het nie. As jy dom is, moet jy sukkel.
Blogvraag: Wie is die hoofaandeelhouers in Neotel?
Blogantwoord: Willekjind was reg met Nantes in Frankryk.
Entry Filed under: Uncategorized. .
273 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 28
wha ha ha. dankie klip. dan sal die timberjack nie 5uur in die oggend begin kreun en doef nie. ek kry net nie huisgenoot gelees nie.
2.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 29
A3 geen probleem
3.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 1 : 30
Willes
‘n BBQ chicken en Pynappel Pizza.
4.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 31
Huisgenoot …….dis mos die boek wat die afrikaners gebruik as hulle “boekevat” in die aand??
5.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 1 : 31
Olga
Blerrie antwoord my. Soek jy ‘n Mamma Mia CD as sung by ABBA. Die CD is nie te koop nie.
6.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 32
Ek soek , n pizza met 1 kg rumpsteak op , meduim to rare ASB
7.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 1 : 32
Klip
WHAHAHAHAHAHAHAHA
Jy het ‘n punt beet waar dit die huisgenoot aangaan.
8.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 1 : 32
Coming right up!
9.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 33
Ek is ook nou so honger , ek eet sommer n klein varkie met seer oe op
10.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 1 : 34
Klip
Ek neem aan jy soek eindlik jou pizza sonder deeg?
11.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 1 : 35
Lyk my hy soek sy pizza soos ek my koffie !
Ek wil ook so cd hê – ek het net die Mamma Mia soundtrack ene wat wel ini winkels beskikbaar is
12.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 35
Ai, jai, jai. ek vra mooi sal jy my mama mia cd maak juf annie? moes gsteraand met die insek gaan fliek het. staan was steelpoort toe vir mynstront. en 2 tyres op die vrot pad daar tussen die myne verloor. wonder of die myn hom gaan refund daarvoor? wha ha ha ha. in 10 maande se tyd moes hy al 6 bande vervang op eie onkoste. wat maak nog 2 saak?
13.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 36
Kallie en Mike se oudste spruite het pas gehoor hulle gaan graad 3 toe.
Mike: “Ek is so trots op daai laaitie. Gisteraand vra ek hom om vir my ‘n sin te maak met “bysin” en “gesegde”. Soos blits sê hy toe: “Ons was ons gesegde in die bysin.”
Kallie: “Dis niks, Klein Kallie is in ‘n Engelse klas en laas nag het hy my sy tuiswerk-boek gewys. Sentences.”
Mike:”Ne?”
Kallie: “Hy moes ‘n sin maak met “attack, defence & quarrel”. Toe sê hy:”I climb over defence to pick attack of grapes & eat them quarrel for quarrel.”
“En om te dink hy’s net 19!”
14.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 1 : 38
Olga
Wat het julle gekyk?
Solank dit nie Hansie was nie. Beleef dit, ‘n Suid-Afrikaanse fliek oor Vrystaters deur ‘n Suid-Afrikaanse maatskappy, maar die vroulike hoofrol word deur ‘n Amerikaner gespeel.
15.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 39
Vleis en aartapels ………
Ja nee as ek pizza eet , vreet ek net die topping
16.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 39
hells bells!!! history in the making. klip het pizza bestel sonder olierige tjips met dubbel asyn. nou moet ons maar kerse bymekaar maak.
17.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 42
Ek wil ook in n fliek speel!!
18.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 43
brilletjie skoon juf annie? gese ons moes. het toe geleentheid gehad. maar ja, insek het weer in haar broekie gekuier. kon niks uit haar kry nie. net vreetgoed inkry.
19.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 43
Olga , ek moet by se , my aartapel in skyfies gesny , lekker olierig , met baie asyn
20.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 48
wat wil jy in n fliek speel klip?
21.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 1 : 48
@ Klip
Dit hang af watse tipe fliek dit is nê…..
22.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 48
Die polisieman is woedend toe hy sien Koos staan buite die kroeg in die straat en urineer. Hy strom op Koos af sê: “Hou dadelik op daarmee en sit dit weg!”
Koos zip homself toe, maar giggel onophoudelik.
“Wat is so snaaks?” vra die polisieman.
“Ek het dit weggesit” sê Koos, “maar ek het nie opgehou nie.”
23.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 1 : 50
My 3ling
Wa jou kloon dan nou?
24.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 50
Olga , en WK ja lat ek nou nie uitbrei nie
25.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 51
klip gaan die seer ogies meer geur aan die klein varkie gee?
26.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 1 : 52
Ek het al in ‘n fliek gespeel.
27.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 52
en jy wil seker die toets beampte in die fliek wees.
28.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 53
Is die fliek plaaslik beskikbaar juf annie?
29.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 1 : 56
Jip
Dit was op mnet en als.
30.
Olga | Oktober 1, 2008 at 1 : 57
my noolste nolie kom die naweek huis joe.
31.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 57
Olga , dis al wat die varkie se smaak gee
A3 ek soek n copy van movie waar jy in gespeel het
32.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 1 : 58
@ A3
33.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 59
Survivor?????
34.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 1 : 59
Big Brother????
35.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 00
PG ????
SNLV ?????
36.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 2 : 01
Big Sister???
37.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 03
ADVERTENSIE??
The suspense is killing me
38.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 2 : 04
@ Klip
Jy beter koes. Sy gat jou nou nou klap!
39.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 2 : 07
Hier is ek my kloon se 3ling
40.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 2 : 09
Dit was ‘n hollywood fliek. Dammit. Ek het my standarde. Dink jy R150 en 3 buffetetes is my prys?
41.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 09
Tilla wat was vir lunch gewees???
42.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 11
Ek laaik die Bollywood moewies meer
43.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 2 : 12
GMFFFF!!!!!
Jaloersie.
44.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 12
Ek speel al 27 jaar in n moewie , my vrou in die hoofrol
45.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 13
A3 , vertel vertel……ek soek nog steeds n copy
46.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 2 : 14
Stander
Ek was een van die ekstras. As julle my kan raak sien, is julle goed.
47.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 2 : 15
In my studente dae.
Volgende keer as ek so iets doen, moet Ben Af-lek my uit die pad uit hardloop. Nie Thomas Jane en Ben Kruger nie.
48.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 2 : 16
Klippie
5 provitas en ‘n halwe koppie maaskaas !
49.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 2 : 16
Natuurlik was die kos die lekkerste van die hele storie.
50.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 2 : 17
En ons het ook gesukkel om ons geld uit die drolle te kry.
51.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 17
Ek speel ook as n ekstra in my moewie
52.
Night Crawler | Oktober 1, 2008 at 2 : 17
Hey julle almal!
53.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 2 : 19
Tata.
Sien julle miskien vanaand. Na die fliek natuurlik.
54.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 19
Tilla , daai is mos nou heeltemal te gesonde kos
A3, die ekstras sukkel ook nou om hulle geld uit die mensie wat die Hansie fliek gemaak het te kry
55.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 2 : 19
@ 3ling se kloon
Jy nou op ‘n dieet of wat
56.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 2 : 20
@ Nag kruiper
Lo da! Huganit?
57.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 20
Hello Night Crawler
58.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 2 : 22
Ja, jy weet dan – die dikgatsiekte werk nie vir my nie – julle moet darem weet ek gaan Desember see toe en wil darem ook dit buite kan waag met iets minder as ‘n sweetpak
59.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 22
Nou weet jy hoe moeilik is dit om as n ekstra my geld uit my vrou te kry
60.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 2 : 23
Hey nagbekruiper – jy kruip so ek moes jou nou eers da doer bo gaan soek het !
Vir een of ander duistere rede kan ek nie die gevreetjies sien vandag nie
61.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 24
Ek is natuurlik baie seksie , die een seksie hang oor die ander seksie
62.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 25
Tilla , Durban of Kaapstad??
63.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 27
Ek het n ooreenkoms met n haai ek gaan nie daar waar hy swem nie en hy pla my nie waar ek drink nie
64.
aventer | Oktober 1, 2008 at 2 : 34
Ampertjies ampertjies gaan haal ek die doom…klip, dis ‘n interessante kiekie.
Hallo almal. Jammer vir die afwesigheid. My brein is op ander dinge (soos gewoonlik). Maar goed gaan. Gaan more bietjie Pretoria toe om blyplek te gaan soek vir volgende jaar. Wish me luck
65.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 37
aventer, hallo daar , welkom.
Hier by my het ek nog daai baba gevreetjie
66.
aventer | Oktober 1, 2008 at 2 : 40
Jy lyk so dun en skraal, my biologie onnie se bynaam is muskiet en in kontras is die onnie wie se klas oorkant syne is, se bynaam orka…ironie is dit nie
67.
aventer | Oktober 1, 2008 at 2 : 42
Maar ek is nie ene wat moet praat oor kiekies verander nie. Ek doen dit te gereeld, ek kry net nie die regte ene waarmee ek gemaklik voel nie, maar ek is moeg vir daardie rooi gebreekte hartjie wat ek altyd was
68.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 2 : 58
aventer
Lyk my jou biologie vraestel van nou die dag het jou breinselle omgekrap – die saak staan so – ons prentjies is gevreetjies – kiekies is daai goed waarvoor jy gaan pose en dan is dit actually ‘n prentjie van jouself !
Klippie
Toti
69.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 2 : 58
Om te verander is soos om uit jou koekon te klim en in die mooiste skoenlapper te verander
70.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 3 : 00
Annemansetotti, is ook ons gunsteling plek by die see
71.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 01
Ek dink ek het nou een gekry, vir nou. Hoop hy hou langer as ‘n maand
72.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 03
TO strand is die shizniz mense, daar’s tot ‘n poppekas
73.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 3 : 04
A change is as good as a holiday
74.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 06
Ek kort ‘n vakansie
75.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 3 : 07
TO , dis mos waar al die onnies uithang???
Hulle moet Margate toe gaan saam met die matrieks
76.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 08
Die kinders is beter as die onnies ek kan jou dit belowe
77.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 3 : 09
@ Aventer
Hey wenna!!! Jy beter kom gevreet wy as jy hier in PTA aankom!
78.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 10
Se net waar en wanneer en ek’s daar solank dit tussen more aand en vrydag middag is
79.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 11
Ek hou ook van Toti, dis nie so ver om te ry soos Margate toe nie en is ook nie so overcrowded nie
80.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 3 : 13
Durbs se strande is hie oor kersfees gewoonlik so vol die gety kom nie eers in nie
81.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 14
Hy dink seker dis die einde van die wereld
82.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 14
True – en dan moet mens nog sukkel om enige ’straat-ligte’ raak te sien !
83.
Rolling Stone | Oktober 1, 2008 at 3 : 16
Ek dink nou net ….. het die naam “Great White” enige iets met rassisme te doen
84.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 20
ha ha ha – clown
85.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 3 : 20
@ Aventer
Kontak my 3ling dan reël ons
86.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 3 : 22
KLIP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
87.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 25
Sal kyk wat ek kan doen maar kan niks belowe ek niks
88.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 3 : 27
Jy moetie so hard praat nie anners gat hulle die ding se naam OOK verander!
89.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 28
aventer
Daai gevreetjie het ook nie lank gehou nie nê ?
90.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 3 : 28
Aventer trek chicken!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!! Aventer trek chicken!!!!
Die Ousie se Drieling kan more niks voor 8 uur doen nie. 8 uur die aand as sy baie mooi beplan.
91.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 3 : 29
Ek haat dit as ek ‘n afspraak met iemand maak en hulle daag nie op nie.
GRRRRRRRR
92.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 30
aventer
Hulle is nie regtig so erg soos wat hulle klink nie hoor – jy kan hulle maar gerus gaan ontmoet – hulle sal tot jou ouers se goedkeuring wegdra – glo my !
93.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 3 : 33
Tilla
Haar ouers ken my. Hoekom dink jy gooi sy so wal.
Sy kies net ‘n weird tyd om te kom.
94.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 37
Sorry – ek het biki gevergeet
95.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 3 : 40
Tilla
Ek dink hulle probeer baie hard om te vergeet.
96.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 42
ha ha …
97.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 53
Die padda moet nie daar wees nie…hoekom sien ek ‘n padda en nie ‘n geel mannetjie nie…
98.
*Mathilda* | Oktober 1, 2008 at 3 : 54
Toodles maaikies
99.
aventer | Oktober 1, 2008 at 3 : 55
Dis al tyd wat my ma hulle het om te kom
100.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 3 : 56
O wee!!!!
101.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 3 : 57
Dalk omdat dit klein is. Gaan kyk in die 5 sent ry.
102.
aventer | Oktober 1, 2008 at 4 : 00
103.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 4 : 09
En nou?
104.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 4 : 14
Tata Communications!
105.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 4 : 15
Al het Olga reeds geantw het ek ga loer vi myself. En ja wragtag!
106.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 4 : 19
En jou punt is?
107.
Emil | Oktober 1, 2008 at 4 : 21
Hoe op dees aarde hou mens by in hierdie gesprekke? Oor die 250 kommentare – nee hemels, mans kan net een ding op ‘n slag doen! Ek gee oor!
108.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 4 : 33
@ A3
SJARRAP!!! Ek het met my self gepraat. Moetie inchip nie!
@ Emil
109.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 4 : 33
Emil
Hmmmm
Lees net die nice mense se kommentaar.
110.
Adrie | Oktober 1, 2008 at 4 : 34
Willes
Praat dan so met jou self dat ons vandag 300 haal. Sodat Emil regtig iets het om oor te kla.
111.
Emil | Oktober 1, 2008 at 4 : 45
Miskien is dit net frustrerend om op die Blackberry te probeer refresh! Reeds vanoggend om 06:28 by die heel eerste kommentaar het die onderwerp beswyk
112.
Nats | Oktober 1, 2008 at 4 : 47
Helllooooooooooo did u miss me??
113.
Nats | Oktober 1, 2008 at 4 : 54
Nope niemand nie
114.
Nats | Oktober 1, 2008 at 4 : 55
Nie eens my Tweeling nie…
115.
ADRIANA | Oktober 1, 2008 at 4 : 57
Hand op.
Emil, wel ja. Mens kan darem nie die heeldag praat oor dieselfde ding nie.
116.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 4 : 59
Hand op! Was gou besig met my clowns
117.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 5 : 02
Jislaaik julle…… Dis amper wee krismis!!!
118.
aventer | Oktober 1, 2008 at 5 : 02
Ek haat IT…
119.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 5 : 04
@ Aventer
Moer vi IT teeni kop!!
120.
ADRIANA | Oktober 1, 2008 at 5 : 08
Wat het Boertjie nou gedoen?
121.
WILLE KJIND Q | Oktober 1, 2008 at 5 : 11
Die ding is nou so starag ek kan omtrent ka ga koffie maak, dit drink, trug kom dan refresh hy NOGSTEED!!!
122.
ADRIANA | Oktober 1, 2008 at 5 : 17
Toemaar, ek skryf so gou ek kan aan ‘n nuwe blog.
123.
ADRIANA | Oktober 1, 2008 at 5 : 22
En gesluit.