Raaisels
September 12, 2008 at 12 : 55 Laviga Heks 104 Kommentaar
Op ‘n Vrydag is ‘n mens mos lus vir speel. Raaisels is iets wat die mensdom baie geniet. Is daar iets meer bevredigend as om die antwoord op iets moeiliks te kry? Hoekom anders is speurverhale so gewild? Mense wil seker maak dat hulle net so slim as Sherlock Homes is. Sonder ‘n Watson of Redbull.
Een van my gunsteling raaisels is: Hoeveel diere het Moses in die Ark geneem. Almal ken die antwoord daarop.
Dus, om almal uit die kwaad te hou: Raai-Raai Riepa dag. Bring jou raaisels en laat ons seker maak dat ons Alzheimers op ‘n Vrydag beveg. Dit kan moeilik, Afrikaans, Engels of Simpel wees. Begin net jou comment met Raai-Raai.
‘n Maklike een om mee te begin? Twee vreemdelinge kom in ‘n stad. Die eerste is die vader van die die tweede se seun. Tog is hulle familie van mekaar. Hoe?
Blogvraag: Wat was die Hardy Boys te name?
Blogantwoord: Sam was reg met die betekenis en Tilla met die direkte vertaling.
Entry filed under: Uncategorized. Tags: .
104 Kommentaar Add your own
Leave a Reply
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 12 : 56
Eerste !
2.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 12 : 58
Frank en Joe
3.
Adrie | September 12, 2008 at 12 : 59
For some I go fast
for others I’m slow.
To most people, I’m an obsession
relying on me is a well practiced lesson.
4.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 00
Adrie
Time ?
5.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 00
Tilla
Is jy ‘n Hardy Boy Fan?
6.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 01
Nee nie juis nie
7.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 02
Jip.
En die een in die post?
8.
Verons | September 12, 2008 at 1 : 03
Raai raai wie verkrag ons regsisteem???
Tip: Hy gaan SA nog regeer…………
9.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 03
Het nog nie heeltemal klaar gaan lees daar nie, sal nou gaan loer
10.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 03
Raaisel
There once was an evil wizard. He took 3 woman from their homes and turned them into rose bushes that looked exactly alike. He put them in his garden. One of the woman had a husband and children and begged the wizard to let her see them. He agreed. At night, he brought the woman to her house. In the morning he came and took her home. One day the husband decided to go rescue her. So he snuck into the wizard’s garden. He looked and looked at the 3 identical rose bushes trying to figure out which could be his wife. Suddenly, he knew the answer and he took his wife home. How did he know which rose bush was his wife?
11.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 04
Verons
Daai een is maklik – maar hy sal net gaan stort – dis nie ‘n probleem nie !
12.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 04
Verons
Maak dit darem ten minste snaaks.
13.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 05
Raaisel
You live in a one story house made “entirely of redwood”. What color would the stairs be?
14.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 09
Duh – daar is nie stairs nie !
15.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 10
Okay
Dit was nie ‘n goeie idee nie.
16.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 10
He He He
Nogal maklik.
17.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 11
Jy sal cerbaas wees hoeveel jy gaan vang met daai 1
18.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 11
Eish – verbaas !
19.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 13
Tilla
Kom, wat van die ander.
Lyk my dit is net ek en jy wat speel.
20.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 16
Ek moet darem vir die ander ook iets los
21.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 17
Raaisel
Four men were in a boat on the lake. The boat turns over, and all four men sink to the bottom of the lake, yet not a single man got wet! Why?
22.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 21
Raaisel
A woman was horrified to find a fly in her tea. The waiter took her cup and went into the kitchen and returned with a fresh cup of tea. She shouted, “You brought me the same tea!” How did she know?
23.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 22
Raaisel
What can run but never walks, has a mouth but never talks, has a head but never weeps, has a bed but never sleeps?
24.
erns | September 12, 2008 at 1 : 25
A3
hi hy’t seker in die tee gespoeg
25.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 26
In watter jaar het kersdag en nuwe jaar in dieselfde jaar geval
26.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 26
Raaisel
Whoever makes it, tells it not. Whoever takes it, knows it not. And whoever knows it wants it not.
27.
olga | September 12, 2008 at 1 : 28
antw. omdat hulle man en vrou is? en was nog nie voorheen in die stad nie. maar dis suid afrika juf annie. dit kan net sowel pa en dogter wees.
28.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 28
How could you rearrange the letters in the words “new door” to make one word? Note: There is only one correct answer.
29.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 29
Ek ken net die antwoorde van my raaisels
30.
olga | September 12, 2008 at 1 : 30
Raai raai
red without and white within. golden spots upon my skin. what al i?
31.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 30
Klip
Elke jaar.
32.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 32
Olga
Jy is reg met man en vrou.
33.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 32
A3 *cheer* ek het dit nie geweet nie
34.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 32
new door = one word
35.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 32
Ek is dom !!
36.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 33
Julle copy en paste dieselfde bladsy as ek ….dis nie fair nie
37.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 33
Raaisel
You do not want to have it, But when you do have it, You do not want to lose it? What is it?
38.
olga | September 12, 2008 at 1 : 34
Antw op 23
rivier?
39.
WILLE KJIND Q | September 12, 2008 at 1 : 34
A woman shoots her husband. Then she holds him under water for over 5 minutes. Finally, she hangs him. But 5 minutes later they both go out together and enjoy a wonderful dinner together. How can this be?
40.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 35
Laat ek my naam met ‘n plank slaan.
Olga
Stawberry?
41.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 36
Olga
23 – Reg
42.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 37
Dis snaaks hoe mens partykeer die goed mis omdat jy te ingewikkeld probeer dink terwyl dit gewoonlik die stupidste ding is
43.
olga | September 12, 2008 at 1 : 37
nee as julle copy en paste, gaan ek maar lalies. bessie sulk buitendien meer as ek.
44.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 37
39 – Seker iets met ‘n oudtydse fotograaf te doen.
45.
WILLE KJIND Q | September 12, 2008 at 1 : 38
A boy was at a carnival and went to a booth where a man said to the boy, “If I write your exact weight on this piece of paper then you have to give me $50, but if I cannot, I will pay you $50.”
The boy looked around and saw no scale so he agrees, thinking no matter what the carny writes he’ll just say he weighs more or less.
In the end the boy ended up paying the man $50. How did the man win the bet?
46.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 38
Ok, fine
Kom ons kyk of ek een kan onthou.
47.
olga | September 12, 2008 at 1 : 39
Skiet mek kamera, ontwikkel en was foto willekjend?
reg juf annie
48.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 39
He he Adrie – nou kan ek ook sien dit moet ‘n ontwikkeling van ‘n foto of so iets wees – ek het oorspronklik gedink die vrou het net doodeenvoudig nie ‘n goeie genoeg job met die skietery gedoen nie !!!!!!
49.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 40
Raaisel
Hier kiep kiep, daar kiep kiep
Woets in ‘n hoekie
Wat is ek?
50.
olga | September 12, 2008 at 1 : 41
Wat kan jy onthou? hoe om te copy en paste?
51.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 1 : 41
Ek laaik hierdie blog kwaai !
52.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 43
Olga
Ek het ‘n boek gehad van ‘n liewe lawwe lollery. Ek ken al die antwoorde in daardie boek. Dink jy ek kan die vrae onthou?
53.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 45
Mathilda ek ook , maar dis lekkerder om stront te praat as om te moet sit en dink
54.
erns | September 12, 2008 at 1 : 45
It regulates our daily movements, but it feels no interest in our lives. It directs us when to come and go, but does not care if we pay attention. What is it?
55.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 46
Raaisel
What runs, but have no feet?
56.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 46
Ek was my pa se grootste raaisel in die lewe
57.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 47
Erns
‘n Horlosie.
58.
erns | September 12, 2008 at 1 : 47
An island and the letter “t” have something in common. What is it?
59.
olga | September 12, 2008 at 1 : 47
Antw op g49
besem?
60.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 48
Klip
Het jou ma dalk met 3 mans gedot, dot, dot?
61.
olga | September 12, 2008 at 1 : 49
Antw op 55
Water?
62.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 50
Olga
49 – Ja. Ek wonder hoekom weet jy dit?
55 – Nie die antwoord wat ek soek nie.
63.
olga | September 12, 2008 at 1 : 50
hoe kom jy by 3 mans uit juf annie?
64.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 52
Willes se laaste raaisel is seker iets so simpel as die “Your exact weight”
65.
WILLE KJIND Q | September 12, 2008 at 1 : 53
Wat is groen met wielietjies?
66.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 53
Klip se pa het seker gewonder of Klip regtig sy kind is.
67.
olga | September 12, 2008 at 1 : 53
ek gebruik dit juf a. elke dag n paar keer.
Antw op 55
sout?
68.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 53
65
‘n Groen kar.
69.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 1 : 54
My ma was n wetenskaplike , sy het geweet
My pa was n gelowige hy het geglo
70.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 55
Olga
Ook nie die antwoord wat ek ingedagte het nie.
55. What runs, but have no feet, nor does it change position.
71.
olga | September 12, 2008 at 1 : 55
sy pers, swart rooi spatare kop was dalk waar oor sy pa gewonder get.
72.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 56
WHAAHAHAHAHAAHAHAHAA
73.
Adrie | September 12, 2008 at 1 : 58
‘n Elektriese trein beweeg teen 80 km/h noord. ‘n Wind waai teen 30 km / h oos. Watter rigting trek die rook?
74.
Adrie | September 12, 2008 at 2 : 12
Ek kan nie deur die rook sien nie.
75.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 2 : 13
Elektriese trein het nie rook nie !
76.
Adrie | September 12, 2008 at 2 : 20
Sjoe
Dit het jou ook ‘n ewigheid gevat.
77.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 2 : 22
Vir wie ?? Ek het dadelik toe ek daai een gelees het sy antwoord gegee – dis nie my skuld die simpel ding is so stadig nie – en ek het actually intussen biki gewerk ook – nou kan ek die res gaan lees want nou wag ek vir ‘n breakdown order nommer
78.
Adrie | September 12, 2008 at 2 : 25
O
Werk almal op ‘n Vrydagmiddag.
79.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 2 : 28
Nie ek onder normale omstandighede nie – maar soos ek sê dis ‘n breakdown – dis strafbaar om op ‘n Vrydag te werk !
80.
Adrie | September 12, 2008 at 2 : 31
Wat was so ongeskik om te wil staan en breek?
81.
*Mathilda* | September 12, 2008 at 2 : 34
Weegbrug ! Al die lorries met die kole MOET daaroor ry om geweeg te word. My gedeelte is darem klaar – ek wag nou net vir ‘n order nommer van Commercial af
82.
Paula | September 12, 2008 at 2 : 38
Raai raai wat het gaatjies en hou water?
……. ‘n spons!
83.
Adrie | September 12, 2008 at 2 : 42
Paula
Jy moet ons darem kans gee om te raai.
84.
poplap | September 12, 2008 at 3 : 48
lo almal
85.
poplap | September 12, 2008 at 3 : 49
fokkit hier is niemand!
86.
poplap | September 12, 2008 at 3 : 49
EK SOEK ASB N PATROON OM N CRAVAT TE MAAK
87.
poplap | September 12, 2008 at 3 : 51
ENIGE IEMAND WAT VERMOED DAT IEMAND DALK MAG WEET HOE OM DIT TE DOEN OF N PATROON HET HELP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
88.
Adrie | September 12, 2008 at 3 : 55
Poplap
As ek weet, kan jy my bad.
89.
Riaan Oosthuysen | September 12, 2008 at 3 : 58
Nee Nee Nee, ek is te moeg vir raaisels. Raai wat gaan ek die naweek doen?
90.
Adrie | September 12, 2008 at 4 : 03
Niks
91.
Emil | September 12, 2008 at 4 : 11
Sjoe, ek hoop nie jy is regtig kwaad vir Wipneus nie.
92.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 4 : 17
Wat is n cravat??
93.
poplap | September 12, 2008 at 5 : 41
n das rolling stone???
94.
Rolling Stone | September 12, 2008 at 6 : 00
ek kan n netjiese dasknoop maak , maar hoe om n das te maak is n ander storie
95.
Wille kjind Q | September 12, 2008 at 6 : 56
Raai wat doen ek nou
96.
Wille kjind Q | September 12, 2008 at 7 : 12
Raai wanne kry ons ‘n nuwe blog
97.
Wille kjind Q | September 12, 2008 at 7 : 17
Raai wie roof lees
98.
Wille kjind Q | September 12, 2008 at 7 : 48
Ek ga nou dux. Nag julle
99.
olga | September 12, 2008 at 7 : 56
Wha ha ha ha ga. willekjend gaan met die hoenders slaap. ek dink n kravat was n 3hoek soos n serp wat om die nek geknoop was. spoggerige mense het die ding in plooie laat le. die amerikaners noem dit sommer n bandana.
100.
olga | September 12, 2008 at 7 : 57
.100 ste.
101.
olga | September 12, 2008 at 8 : 00
Wat het klip oorgekom? arrie tog! het die spat are hom oorgeneem? fluister. arme mev klip. dis seker hkm sy op sy kop sit. om haar voorskoot oor sy kop te gooi.
102.
olga | September 12, 2008 at 8 : 02
Ai tog. raai raai. wie rooflees nou sonder om tolgeld te betaal?
103.
Adrie | September 12, 2008 at 8 : 05
Nuwe blog.
104.
Nature boy D | November 12, 2012 at 12 : 07
Sannie se sannie sal sewe sakke sout sleep,sonder sannie se sy sleep swaar….hoeveel esse is in dit?