Mammon
Junie 22, 2008
Ek het iewers gelees dat Nicola Breytenbach onlangs getroud is met ‘n Jood. Voor die troue het sy haar tot die Joodse geloof bekeer. Ons almal weet Nicola was nie die eerste vrou wat van geloof verander het vir ‘n man nie. Anneline Kriel het dit destyds vir Phillip Tucker gedoen. Jeminah Khan het ‘n Moslem geword vir Iman Khan en daar was meer as een keer dat Diana ‘n Moslem sou word. Katie Holmes het Scientology begin aanhang vir Tom Cruise.
Het julle egter al ooit van ‘n beroemde gehoor wat van geloof verander het vir ‘n gewone man? Ek het beslis nie. Die rede is eenvoudig. Hulle verander nie skielik van geloof weens oortuiging nie. Hulle verander nie eers van geloof om ‘n man te vang nie, verfoeilik soos dit is. Die verandering gaan bloot net oor geld. Nie een van die mans waarvoor daar geloof verander is, is arm nie.
Die huwelike hou ook nie juis lank van wat ek gesien het nie. Kort voor lank is daar ‘n egskeiding en die vrou kry wel haar pond vleis. Dit maak dus goeie besigheidsin om van geloof te verander as dit moet.
Ek wonder net as die nood druk, tot wie word daar dan gebid. Ou God of nuwe God? Hulle eindlike god, is immers doof.
Blogvraag: Met wie is Nicola Breytenbach getroud?
Blogantwoord: Kiwisaver was die antwoord.
Entry Filed under: Uncategorized. .
79 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Wipneus! | Junie 22, 2008 at 9 : 31
eerste
2.
Olga | Junie 22, 2008 at 9 : 35
Ben steiner is di ryk bruidegom
3.
Wipneus! | Junie 22, 2008 at 9 : 37
Ben Steiner?????
4.
Adrie | Junie 22, 2008 at 9 : 38
Olga
Ek se maar eerder niks. GMPH!!!!! Mens sal sweer jy is familie soos jy kan kroek.
5.
Olga | Junie 22, 2008 at 10 : 52
Ek kroek? Ekke? Ek is dan di onskuld vanself. Ai,jai,jai,jai. Ek ga sit somme agter di deur en krap in my neus.
6.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 6 : 30
More almal.
@ Olga
Oppas vi te veel in die neus krap. Nou nou switch jy jou brein trug na gister toe
7.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 7 : 17
Hallo julle !!!
8.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 8 : 11
en niks. . . . . .
9.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 8 : 20
hallo halloo julle!!
hoop dit gaan nog goed met julle almal!
10.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 8 : 28
Hallo Bruinogies !! jy is skaars deesdae !!
11.
Pikkelik | Junie 23, 2008 at 8 : 34
More, more, more!!!! Gumf…. Ek sal gun stuk my geloof verander net om ‘n man te kry nie!!! Dis stupid! Maar in alle geval my tyd is min, die wasgoed loop al in die gang af! Maar hier is vir julle moerkoffie en anysbeskuit! En muesli vir die wat wil hê! (Salami is ook so skaars deesdae). Lekker dag vir julle!
12.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 8 : 44
zoeks
ja ek is,dis my werk wat my so besig hou!!
13.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 8 : 46
Dankie Pikkelik, die koffie en beskuit gaan lekker wees !!
14.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 8 : 48
So wat kan jy my vertel wat nuus is Bruinogies ?
15.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 8 : 52
zoeks
ek het so paar familie lede verloor in die paar maande,my hofsaak is uitgestel tot 21 julie,van my kar ongeluk laas jaar,ek was sort off in a bitch fight die naweek,en ek isi trots da op nie en ek het my hare bob gesny en nou is ek bja kwaad vi myself da oor.
wats nuus da by jou?
16.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 9 : 00
Sjoe
ek het nie sulke nuus nie…. my lewe is baie boring… wel ek hoop al jou moeilikheid is vir nou eers op ‘n einde !! sterkte !!
17.
Verons | Junie 23, 2008 at 9 : 04
More julle!
Wat wou ek my geloof verander vir ‘n man! Ghmf hy sal hom wat vebeel om MY te kry! So hard-up was ekke noggie……..
Ogies vertel bietjie meer van die bitch fight???
18.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 9 : 14
zoeks
disi lekke om ‘n borring lewe te he nie,want dis altyd lekke om trg te kyk na die lekke gud in die lewe!!
veronsie
my bf se niggie het my truworths bra gesteel,en toe sien ek myne is weg en sy het iewe skielik een,sy kan nie eers ‘n pep bra bekostig nie,wat van ‘n truworths een,en toe ja,ekt ha aangevat da oor!sy is bq bja scrafie,so regte trailer park trach vrou!!ek weet ek mag nie sulke goed praat opi blog nie,ma ek gaan ook nie vi jou jok nie
19.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 9 : 19
Wel Bruinogies ek het my moments wat lekker is in my lewe, ek sorg gewoonlik self daarvoor !!
Anyhow welkom terug !!!
20.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 9 : 23
zoeks
wat myne is,is myne!
ekt noe ooghare vi ha nie,want sy het veroorsaak dat ha 3jarige meisiekind in die weeshuis beland het!!
21.
Tinkerbell | Junie 23, 2008 at 9 : 30
More More!!! Is dit nie ‘n pragtige dag nie
22.
Verons | Junie 23, 2008 at 9 : 40
Ja-nee Ogies en om iemand se bra te steel is kommin verby!!
Ek sou daai bra gevat het en in haar agterent ingedruk het!!
More tinkie!!
23.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 9 : 41
More almal!! (weer)
Julle moet tog nou duim vashou vir my. Die groot base ga vandag besluit of ek nou Hatfield toe kan ga of nie! Die drolle gat vi my hoor as hulle nou weer hul minds change!
@ BO
Stuur daai koei vi my. Eks nou so skyns be4k ek sal ha nie 1 hou mis bliksem nie! TSK!!
@ Zoeks
Ga jy vi ons braai die 5de Julie?
24.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 9 : 43
@ Klokkie
Jy moet maar van daai vrolikgeid hie na my se kant toe aan pass! Ek het dit norig
@ Verons
Gaan ma nog saam InniBos toe?
25.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 9 : 44
samq
ek sal ha mooi opvou en ha in ‘n boksie sit met ‘n groot strik op en vi jou pos
26.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 9 : 47
@ BO
‘n Dood gewone DOOS sal ok werk
27.
Tinkerbell | Junie 23, 2008 at 9 : 49
More Verons.. Hoe gaan dit jong?
Hey Sam.. gaan hulle jou transfer om in Hatfield te gaan werk of hoe verstaan ek nou?
Ogies ek sou nie eers die bra wou terug hê nie.. yuk!! Dis dalk nou die beste stukkie klere wat sy het.. gee maar vir die ding en hou van nou af jou klere dop!!
28.
Nats | Junie 23, 2008 at 9 : 51
Hello julle!
Ek gaan skaars wees vandag… moet net nou ry maar ek behoort terug te wees.
Ek sal NIE my geloof vir ‘n man verander nie!! Hy kan sy geloof vir my natuurlik verander maar in die geval is ons albei Christinne.
Ek sal graag in my kerk wil trou, maar dis ‘n brug wat ek sal oorsteek wanneer ek da kom.
29.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 9 : 54
sam q
ek nooi jou somme uit om ha die feite van die lewe te kom vertel! sy is ‘n vrou van 24 en ken niks van verantwoordelikheid nie!
******hoekom kan vrouens kinders kry,wat nie eers na hul kinders kan kyk nie,en die vrouens wat graag wil hê,nie kan kry nie??*******
30.
Nats | Junie 23, 2008 at 9 : 55
Bruinogies
Hi da!
Jou bra gesteel… onderklere is mos baie persoonlik!! Ek weet ek sal nie iemand anders se bra kan dra nie!! Hoe desperaat is die girl??
Ek is ook nie vir bitch fights nie, maar jy steel nie iets by my nie dan sal jy met my verkeerde kant te doene kry!!
Ek sê vra eerder! Selfde met my bediende vra my vir suiker / koffie ek sal vir jou gee maar moet dit nie steel nie!!!
31.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 9 : 56
tienks
nee jiggg ek het dit vanoggend vi ons bediende gegee.ek voel net gerus in my hart dat ek hom nou trg het,en dat sy hom nie mee heti!!
32.
bruinogies | Junie 23, 2008 at 9 : 59
nats
ek stem so saam jou! ma sy het nie etiket ni.
daar is nix wat my so woedend maak as iemand by my steel nie, want die waarheid kom altyd uit en my ouers het my geleer,om te vra en nie te vat soos ek wili.
33.
Olga | Junie 23, 2008 at 10 : 16
More, more. Ganit? Wi ga ini bos toe? J mut ma tp saamvat. Klippe raak warm hoor. Lol. Slaat hulle sammie. Sal n blessing wees as ek my brein kan terug druk, man. Nou skree my brein heeltyd kaas en uie chips. Dai bediende se man sal vanaand daai bra goed bekyk.
34.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 10 : 16
Jinne nee!!! Ek hol wee my se beentjies stomp af vandag!
@ BO
Die ousie sal vi ha baja mooi verduidelik wa Dawid die wortels begrawe het! Klein tert wat sy is!
@ Klokkie
Ja jong. Hatfield is baja nader aan my huis (10 min) en dis ‘n hooger pos as wat ek nou het. Dan hoef ek nooit wee ‘n gearbox te strip en self aanmekaar te sit nie. Die ouens inni werkswinkel sal dit vir my doen.
35.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 10 : 18
@ Olga
He he!! Hy ga seke sê “Hau! Die miesies sy is hom baja goed vir ons!”
Today’s Inspirational Quote:
“As long as a man stands in his own way, everything seems to be in his way.”
36.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 10 : 26
Willer as die wildtuin !!!
37.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 10 : 27
So gepraat van geloof………. My jonger sus het jare trug met ‘n outjie van Pakistan uitgegaan. Die wonderlikste maniere. Enige vrou se droom man. Maar ai tog. Die dom drol sus van my besluit toe dat die geloof nie vir ha issi blah blah blah. Raai wat doen sy toe!!!!! Trou met ‘n washout wat ook moslem is en die kak uit ha bliksem. Vandag is sy geskei maar hy sal altyd die kjinders se pa bly.
38.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 10 : 28
@ Zoeks
39.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 10 : 30
@ Zoeks
Ga jy nou vi ons braai die 5de?
40.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 10 : 33
Wat gebeur die 5e?
41.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 10 : 44
Ons ga blog jol hou. Sonkind ga vi ons kom kuier. Daar sal ‘n oop invitation wees oppi blog.
42.
demoerin | Junie 23, 2008 at 10 : 57
Sjoe, bietjie van ‘n taai toffie die. Alhoewel ek met jou in die genoemde gevalle mag saamstem, is dit ‘n bietjie van ‘n wye veralgemening. Ek ken darem ook mense wat dit vir liefde gedoen het, en nog steeds gelukkig is.
43.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 11 : 15
Bad datum !!!! het ‘n groot bday party aan daai saterdag….
44.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 11 : 28
@ Zoeks
Nou wat nou
45.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 11 : 33
Ek is honger!! Ek raak somme demoerin
46.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 11 : 42
Word jy agro as jy honger is Sam? met my is dit weer drank !!
47.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 11 : 43
Ek hoop nie julle almal werk te hard nie!
48.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 12 : 06
@ Zoeks
Ek raak baie omgekrap as ek nie kos kry nie. Die drank issi mee ‘n prombleem nie. Ek loop somme met ‘n drip vol obs rond.
*fluister* Wiet vi my ‘n prozac of 10?
49.
Olga | Junie 23, 2008 at 12 : 06
Sou jou kon gooi met sny piesangbrood sam. Ma, ai,demmit. Ek kaniti eers optel ni. Sal vi julle 3 stuur vi julle blogbraai. As ek hulle nou al op hulle weg sit en ini regte rigting wys, behoort hulle teni 5de daar te wees, sooltjies intact. Hulle salli van geloof verander langsi pad nie. Alle velle sal nog intact wees.
50.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 12 : 08
@ Olga
Piesang brood raak net lekkerder hoe langer dit staan!
Gooi somme ‘n dop of 10 in!
51.
Katvis | Junie 23, 2008 at 12 : 15
Dag se almal!!!!!!!!!!!! oor jou onderwerp Adrie
As iemand werklik vir die Here ken sal die persoon nie maklik sy geloof prysgee en dan n ander geloof aan neem nie. Die mense wat dit doen is nie werklik Volgelinge van Jesus nie. As iemand presies weet wat hy doen en hy het die evangelie geken met ander hy het die vrymaking van Jesus gesmaak is dit dan onmoontlik om weer terug te keer en so n persoon lewe gewoonlik nie lank nie dan sterf hulle. Maar dit moet iemand wees wat presies weet wat hy of sy gedoen het nie iemand wat se dat hy is n Christen omdat hy in n Christin huis gebore is en hy dink dat by wyse van geboorte word jy n Christin. Nee die persoon moes weergebore gewees het en dit is net iets wat daai persoon en God weet want niemand kan oordeel behalwe God.
52.
Erns | Junie 23, 2008 at 12 : 30
Hi daar gaandit goed met almal
A3 oor die topic ek sal nie vir wat my geloof verander vir enige iemand nie
53.
Verons | Junie 23, 2008 at 1 : 01
KATVIS!!!!!!!! Long time no see!!!!
Sam lyk my ek gaan alweer die jaar innie bos mis!! J verjaar en sy gaan ‘n party hou vir almal sal maar kak lyk as haar ma nie daar issie!
By the way sy het vir haar ‘n nuwe karretjie gekoop, erg sexy kar maar ai so flippen duur!!
54.
Verons | Junie 23, 2008 at 1 : 05
Katvis ek gee nie om, om na ‘n ander Christen ker oor te gaan nie, maar ek sal nie die Joodse geloof, en beslis nie die Moslem geloof aanneem vir ‘n man nie, my geloof is Christen en as hy ook ‘n Christen is maak dit nie saak in watter kerk jy dit uitleef nie. Daar is natuurlik ook sekere kerke se beleid wat nie vir my sal werk nie so ek gaan beslis dan nie ook oorgaan daarheen nie, maar verder het ek geen probleem in watter kerkverband ek my geloof uitleef nie…..
55.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 1 : 28
@ Verons
Eks darem bly ek het ander maaikies wat ook saam gaan. Met my 3ling oor die moerse groot waters en my ma wat ha ander kjind voortrek moet ek seke ma tevrede wees met my ander pêlle…..
56.
rosalindfranklin | Junie 23, 2008 at 1 : 51
Voormalige Mej.SA’s en modelle oor die algemeen is bekend daarvoor dat hulle met ryk mans trou…dit kom saam met die “job”.
Ek meen, maak jou bene en gesig, die moeite werd! Wie sal nou in armoede loop sit as jy so lyk. En boonop kos dit geld en baie tyd om so te lyk.
57.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 2 : 07
@ rosalindfranklin
He he!!!
58.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 2 : 16
Eish !!!
59.
Erns | Junie 23, 2008 at 2 : 19
hi Zooks
en nou
60.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 2 : 24
Haai Hallo Erns !!
mwah
Aag ek eish maar net so biekie
61.
Verons | Junie 23, 2008 at 2 : 30
Eish Sam nou laat jy my kak voel hoor!
62.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 2 : 40
@ Verons
Ma kan ma ma se vinger uit ma se hol uithaal en ophou kak voel
@ Erns
My moer!! Huganit met jou?
63.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 2 : 41
@ Zoeks
En vi wat Eish jy so? Koppie seer?
64.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 2 : 47
Nee, ek sit maa so en kyk na al die fools wat saam met my werk…. die dag gaan nog baie interesant word….. mense wat mos dink hulle is donners slim…..
65.
Erns | Junie 23, 2008 at 2 : 54
Hi Sam
En nou jy’s nie gewoonlik hier as ek kom inloer nie die base hier dink mos ek doen boggerol toe gee hulle meer werk vir my en nou gaan ek nog verder swat ook
66.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 2 : 56
@ Zoekoe
Ek het self ‘n paar slim drolle hie by my. Ons moet kyk of ons nie ‘n exchange program kan uitwerk nie………
67.
Wipneus! | Junie 23, 2008 at 2 : 57
Hello almal
68.
Erns | Junie 23, 2008 at 2 : 58
Zooks
hulle gaan tog hulle gatte sien sonner ‘n spiel
69.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 2 : 58
@ Erns
My magtag!! Wat isiit met die base? Weet hulle nie dat hulle inmeng in ons blogtyd nie?
70.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 3 : 00
OUMA!!!!!!!!!!!!!!!!!
71.
Wipneus! | Junie 23, 2008 at 3 : 01
Hi Sam gaan dit goed
72.
Erns | Junie 23, 2008 at 3 : 03
Sam
so wanneer skuif jy weet jy al
73.
Erns | Junie 23, 2008 at 3 : 05
Sam
hulle weet nie wat belangrik is in die lewe en dat ons nie hie sonner kan leef nie
74.
Erns | Junie 23, 2008 at 3 : 07
Zooks
ek verkies die cappies met eish
75.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 3 : 17
Hallo Ouma !!!
76.
Zoekoe | Junie 23, 2008 at 3 : 18
Ja sjoe maak jy my nou lus vir Cappies & coke !!! met baaaie EISH !
77.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 3 : 33
GGGRRR!!!
@ Erns
Ek weet nog nie OF ek gaan nie maar as ek my sin kry is dit somme die einde van hierie maand.
@ Ouma Wip
Kom moer asb gou ‘n paar drolle hie by my. Hulle soek kak met ouma se kleinkjind!
78.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 4 : 04
AI JAI JAI JAI BLêRRIE JAI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
79.
Samantha Q | Junie 23, 2008 at 4 : 56
OE EK WIL HUISTOE GAAN
NA MAMMA TOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!