Slagspreuke
Junie 19, 2008
Alle besighede waarvan ek weet het ‘n slagspreuk. Een wat die kern van hulle besigheid (of die grootste lieg in hulle besigheid) saam vat. So is Toyota byvoorbeeld “Lead the way” en Pick ‘n Pay “Inspired by you.” Baie blogs het ook ‘n slagspreuk, Dorings se slagspreuk is “Die lewe met asyn.”
Ek moes in Kommunikasie ‘n CV geskryf het. My CV het iets gehad wat bo die ander uitgestaan het. Ek het vir myself ‘n slagspreuk gegee. Julle is darem veilig ek gaan dit nie hier herhaal nie. Daardie slagspreuk was gepas vir die mens wat ek toe was. Ek het darem gegroei en kan seker nou met iets beters vorendag gekom. Ek het ook intussen besluit om die persoonlike-ek en die besigheid-ek van mekaar te skei.
As jy vir jouself ‘n slagspreuk moet gee, wat sal dit wees? En hoekom? Ek tag hiermee vir Sonkind, Pikkelik, Wipneus, Roer en Zee om dit met ons te deel. Diegene wat nie blogs het nie, kan ons sommer hier vertel. Kom ons noem dit ‘n selfbeeld oefening. As jy nie vir jouself lief is nie, wie anders gaan wees?
Die persoonlike-ek se slagspreuk. Dit word onderstebo geskryf, elke letter in ‘n ander kleur. “Die Praktiese Dromer.” My kop is juis altyd in die wolke, maar wat waar party mense van beter weet as om hulle drome aan te pak, glo ek niks is onmoontlik nie. Ek sal probeer om my wildste drome te bewaarheid. Die prakties verwys ook dat ek nie net my lewe omdroom. Onderstebo, omdat ek nie soos die res wil wees nie. Verskillende kleure want ek dink nogal dat ek ‘n wye belangstellings veld het.
Dink julle dit is sommer net wensdenkery, of is daar meriete in my denke.
Blogvraag: Waar het die stigters van Google geswot?
Blogantwoord: Sam was reg met Magaret Thatcher.
Entry Filed under: Uncategorized. .
168 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
neykie | Junie 19, 2008 at 9 : 40
EERSTE!!!
2.
neykie | Junie 19, 2008 at 9 : 41
Slagspreuk vir myself? Eish
Ek weet nie sorry
Lekker dag vir julle
3.
Adrie | Junie 19, 2008 at 9 : 44
Neykie
Het ek jou alweer vergeet toe ek huiswerk uitgedeel het. Sorry.
Maar dink aan een.
4.
demoerin | Junie 19, 2008 at 9 : 48
Mmmmm….laat ek dink. El leen hierdie een by BA – 18 till I die. Ek hou egter die meeste van. Everyday to the full with no regrets, but learn from your mistakes.
5.
Adrie | Junie 19, 2008 at 9 : 53
Demoerin
Me like – goeie lewensfilosofie.
Everyday to the full with no regrets, but learn from your mistakes
6.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 10 : 12
WTF – Hel Adrie, ek is al klaar so confussed met die kragrekening nou moet hierie arme brein weer in ‘n ander rigting in neuk…. Een skok op ‘n slag asseblief… /me can’t take the presure….
7.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 10 : 13
Ek dink ek soek Anne se kombuistafel….
8.
Adrie | Junie 19, 2008 at 10 : 19
Pik
Vir wat???
Toe nou met jou. Ek is seker jy gaan ons almal verras.
9.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 10 : 26
Adrie, hier is vir jou moerkoffie, ek moet nou net eers bietjie rigting in hierdie huis skep voor ek my haelgeweer moet gebruik om van die leeus ontslae te raak….
Praat weer later…
10.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 10 : 30
Tara Pik.
En Dankie vir die koffie.
11.
Zee | Junie 19, 2008 at 10 : 40
Hallo Almal, jinne Adrie, moet ek nou n nuwe slagspreuk gaan uitdink? Het dan klaar ene, sien waarvan die hart van vol is loop die mond van oor!!!
My brein is so bietjie vlak die laaste tyd jong, kan nie eers n ordentlike sprokie skryf nie en nou wil jy he ek moet gaan invent..
12.
Adrie | Junie 19, 2008 at 10 : 51
Zee
Nee, los jou blog slagspreuk uit.
Ek soek ‘n slagspreuk ook jou. Die mens, nie die webpage nie.
13.
Roer | Junie 19, 2008 at 10 : 53
Dunno. Ek sal moet dink…
14.
Adrie | Junie 19, 2008 at 10 : 57
Roer
Asb, netnou vrot jou brein omdat jy dit nie gebruik nie.
Hoe gaan dit nou met jou mannetjie? Oom (Tannie) Dokter weer lewe in hom gekry?
En waarheen verdwyn jy as ek op my eie blog verskyn?
15.
Zee | Junie 19, 2008 at 11 : 10
Sien, ek lees al weer nie mooi nie, ok , sal maar moet gaan dink. SBTW, waar doen ons aansoek vir blog verlof ?
16.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 11 : 11
Eish
Zee, dit hang af wat jy met blog verlof bedoel.
17.
Zee | Junie 19, 2008 at 11 : 13
Adrie, ekke gaan bietjie more op 2 weke verlof, ai, kan nie wag nie…… Ek mag nie blog nie, ek mag nie blog nie, ek mag nie blog nie…….
18.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 11 : 23
Jy beter huiswerk doen voordat jy op verlof kan gaan.
Ek werk nog aan ‘n verlof stelsel. Ek gaan more op ‘n week verlof.
Die vorm is op die oomblik iets soos:
Wanneer is jy terug?
Wie act in jou plek?
Gaan daar foto’s wees?
Hoe gaan jy dit deel?
Hoe seker is jy dat jy nie kan blog nie?
19.
Nats | Junie 19, 2008 at 11 : 29
Hi!!
Ek sal sê;
Live and let live!!
Kort en kragting!!
20.
Verons | Junie 19, 2008 at 11 : 33
My slagspreuk????????
Seker maar “Jy dink ek is Bitch???? Asof dit ‘n bad ding is!!!”
Of my persoonlike gunsteling: Moet asb nie in my drinktyd inmeng nie!
Die een waaraan ek werklik glo. “Vertel liewer die waarheid sodoende hoef jy nie more te probeer onthou wat jy gesê het nie.”
21.
Verons | Junie 19, 2008 at 11 : 35
Nats hierrie wordpress werk nie lekker met jou nie!
Langs die kant wys jou “pa” se foto mooi duidelik maar hier by jou comment is jou hondjie nog op!
22.
Adrie | Junie 19, 2008 at 11 : 35
Tweeling
Ek dink dit pas baie by jou.
Party mense vertaal dit na Vivamus et Amamus.
Vivamus et Amamus beteken egter laat ons lewe laat ons lief he. ‘n Baie nice slagspreuk in my opinie
23.
Adrie | Junie 19, 2008 at 11 : 42
Baie mense glo vas Vivamus et Amamus beteken As een eet, eet almal.
24.
Nats | Junie 19, 2008 at 11 : 48
Verons
I know… WordPress like my nie baie nie! Ek sien net my hondtjie hier en da bo… weird.
Adrie
Cool! So ek kan daai woorde gebruik en “slim” klink!!
25.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 11 : 50
Mirrag!!!
26.
Adrie | Junie 19, 2008 at 11 : 56
Sam
Se ons jou slogan.
Ek kan amper wed wat dit gaan wees.
27.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 00
Drieling
Vorder jy darem?
*fluister – joune kan nie langer wees as Sonkind se goed nie.
28.
Nats | Junie 19, 2008 at 12 : 11
My vriendin het nou net gebel… sy is swanger!!!!!
Ek is meer vies as bly!!
29.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 12 : 15
@ Adriana
He he! Try my!!
As iemand nogie geantwoord het nie……. Ek dink dit was computer science (die Obvious)
30.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 15
EISH Nats
Raak jy jaloers? Of hoekom is jy vies?
31.
Jo-Ann Schou | Junie 19, 2008 at 12 : 16
Ek leen myne by Arnie… “I’ll be back”. Eintlik oor ek soos ‘n kat altyd op my voete land al gooi die lewe hoe hard. Die kat kom weer klink so sonder oemf.
32.
Zee | Junie 19, 2008 at 12 : 17
@ Adriana
BLOGVERLOF
Wanneer is jy terug? 7 Julie 2008
Wie act in jou plek? Niemand nie
Gaan daar foto’s wees? Miljuisende
Hoe gaan jy dit deel? Sal maar nie slaap nie en dit op my blog sit in die aande
Hoe seker is jy dat jy nie kan blog nie? Mmm, sal maar laptop moet saamvat nê! en baie goeie verskoning moet hê vir Liefie hoekom dit moet saamgaan, het darem reeds voorsiening gemaak met my selfoon dat ek darem nou nie heeltemal afgesny is nie
33.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 19
Sam
Ek vra waar het hulle geswot. Die universiteit. Nie wat nie.
34.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 22
Zee
Ek moet seker myne ook indien.
Wanneer is jy terug? 30 Junie
Wie act in jou plek? My Tweeling, en moet haar nou nie mishandel nie. My drieling sal julle reg sien.
Gaan daar foto’s wees? Miljuisende
Hoe gaan jy dit deel? Per posduif. As ek van jou hou.
Hoe seker is jy dat jy nie kan blog nie? Ek wil nie eers hieroor praat nie.
35.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 12 : 22
@ Adriana
Aaaaag fok! Ek weeti! Stanford?
36.
Nats | Junie 19, 2008 at 12 : 23
Tweeling
Dis eintlik ‘n lang storie… pls bare with me.
Ek is baie lief vir my vriendin, maar ek kan lekker vies wees vir haar.
So ruk terug het ons vriende gemaak met paartjie wat kinders het. Ek het toe dadelik begin kinder koors kry want die dogterjtie is regtig oulik (was daai tyd oppad 2 jaar toe)
Sy maak toe aanmerking wil ek net kinders hê omdat hulle kinders het.
Ek los dit…
Ek wou nog altyd saam iemand na aan my swanger word (nie in ‘n weird way nie) maar om alles te deel en ons kinders saam kan groot word ens ens (ek het my redes)
Sy is teen dit en dink ek is weird (wat verstaanbaar is)
Haar stiefbroer se vrou word toe 2 jaar terug swanger… toe begin sy met sy wil kinders hê. Toe op ‘n stadium wil sy glad nie kinders hê nie!! Nooit!!
Haar stief suster is nou 8 maande swanger… toe wil sy weer kinders hê want al die goedtjies is so oulik ens ens.
Toe op ‘n stadium dog sy sy is swanger… toe is sy eintlik bly sy is nie. Toe staan sy en haar man amper op skei agv skoonfamilie (sy kan kinderagtig wees wanneer dit by hulle kom – sy het regtig oulike skoonouers) En dryg toe sy sal nie kinders hê nie, en as sy het sien hulle daai kleintjie nooit!!!
En toe nou so half uur terug bel sy my sy is swanger.
37.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 12 : 26
@ My 3ling se 2ling
Eish!
38.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 29
Dubbel eish
Nats
Se agter my aan. Ek is te jonk vir kinders. Ek is te jonk vir kinders. Ek is te jonk vir kinders.
Sam
Jou slogan: Vatti kakki
39.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 12 : 29
My gunsteling quote deesdae is….
Only one man in a thousand is a leader of men……. the other 999 follow women. Groucho Marx
40.
Nats | Junie 19, 2008 at 12 : 36
Adrie en Sam
Ek het dit uitgestel vir baaaaaiiiiiieeeee later!! Dit maak my net woedend dat sy dit so gedoen het.
Ek soek ‘n kind omdat ek die kind soek! Niks anders nie… want jammer ‘n hond maak net nie daai gaatjie toe nie.
Sy soek op die stadium die kind om ander te impress en deel te wees van ‘n click!!
En sy het my letterlik minute later gebel toe sy uitvind!! En sy is nog baie vroeg in haar swanger – nog nie naastenby buite gevaar nie. Gewwontlik vertel mens eers vir die hele wêreld na jou 1ste semester (wat ookal dit genoem word) verby is.
En ek is sommer bo aan die lys! Wil sy my jaloers maak??
Sam
He he!!
41.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 39
Tweeling
Een van my ander vriendinne het altyd geweier om kinders te kry. Sy het eendag gedog sy is swanger en so ‘n moerse uitval met haar man daaroor gehad dat hulle amper geskei het. Sy was baie loopbaan gedrewe.
En raai wat? Sy is nou broeis. So erg dat haar man skoon wal gooi. Ek kan nie wag vir daardie babatjie nie.
42.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 41
‘n Kind mag nooit ‘n accessory wees nie.
43.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 12 : 42
@ Nats
Stuur haar in haar moer!!!!
44.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 12 : 43
@ 3ling
Ek stem saam!
45.
Nats | Junie 19, 2008 at 12 : 44
Adrie
Ek verstaan dat ‘n mens se “mind” kan verander met tyd. Dis normaal. Maar sy moet saai wat sy maai!!
Ok kom ons vernader die topic…
So hoe lyk die weer da by julle??
By my skyn die ☼
46.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 45
Tweeling
Sekerlik kan jy beter doen as die weer.
47.
Nats | Junie 19, 2008 at 12 : 46
Your little bit of political incorrectness for the day!
South Africa is favorites to win the 2010 World Cup. They have an
outstanding record of beating foreigners on home soil.
48.
Nats | Junie 19, 2008 at 12 : 48
My 2Ling se 3Ling
Thx!
49.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 50
Whahahahahaa
Nice ene
50.
Adrie | Junie 19, 2008 at 12 : 58
Wat is vir middagete?
51.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 09
Ek het oorskiet… het gister aand buritos gemaak, en da het vleiseis oor gebly.
So dis my middag ete.
52.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 11
Hallo almal hier is vir julle pannekoek, groentesop en moerkoffie!!!
53.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 12
Skokkend!!!
Nou net News24 gaan lees. ‘n Kind het haar tweeling boetie en sussie dood gekry in hulle slaap kamer.
Die ma (30) dink sy het hulle seker ondervoed!!! WTF!
Hulle was 18maande oud en het soveel soos ‘n pas gebore babatjie +/- 3.2kg geweeg.
SKOKKEND!!!!!!!!!
O ja die “ma” het hulle dood gesien lê die Sondag / Maandag maar niks gedoen nie.
Maak my mal!
54.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 14
Nats – flippen hel – sy moet gehang word!!! Sulke tye wens ek vir die doodstraf… en nou kan enigeen my maar aanvat!
55.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 16
Nats
Sweer???
Wag laat ek gaan kyk.
Oops, amper sien ek nie vir Pikkie nie. En sy het kos gebring. Ek gaan eers eet en dan loer.
56.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 18
Ja,ja,ja,ja gaan loer maar eers, ek ken darem jou nuuskierigheid!
57.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 20
Adrie
Jy kan daai pleister bring ek sweer!!!
Pik
Mmmmmmm dankie die sop is heerlik!!!
Berig…
Brisbane – An Australian couple was charged on Thursday with murder and torture in the deaths of their 18-month-old twins, whose decomposing bodies were found by their older sister this week.
The mother, 30, and father, 28, who weren’t identified, had initially been charged with neglect after the woman told police the twins had starved to death, but the prosecutor raised the charges during their court appearance.
The murder and torture charges carry potential life sentences.
Australians have been horrified by the deaths of the two children, who had been dead at least a week before police were called to the middle-class suburban home.
The mother told the court she found the boy and girl dead last week, on Sunday or Monday, but did nothing about it, prosecutor Michelle Clark told the Brisbane Magistrates Court on Tuesday.
The mother explained to police: “I don’t think I fed them enough,” Clark alleged.
The father’s lawyer, Michael Cridland, told the court that his client had not been responsible for caring for the twins and had not seen them since Christmas.
The Department of Child Safety was unaware of the twins, and neighbours said they did not know the family had young toddlers.
The twins were reported dead late on Monday after an 11-year-old sibling found them in a bedroom of the family home. They weighed as only as much as newborn babies: 4kg and 3.6kg.
The couple’s surviving children – aged 3, 4, 5 and 11 – are being cared for by their grandmother. She told reporters on Wednesday that the children were “very traumatised, but we are doing the best we can for them, just to know they are wanted and loved”.
58.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 21
Dit is om van naar te word…. Nee hel, ek kan sulke dinge nie hanteer nie… Ek voel nou sommer siek!
59.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 22
Tweeling
Ek eet. Maar net vir jou sal ek gou First Aid toe hol en ‘n pleister kry.
Die Australiers weet duidelik niks van kinders af nie.
60.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 24
Was die ander kids ook ondervoed?
Ek sweer die ma was aspris. Hoe anders het die ander groot geword?
61.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 25
En vir wat het sy die lyke net so gelos? Nie eers probeer om hulle te laat red nie?
Het die ander kinders nie gewonder wat het van die boetie en sussie geword nie.
62.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 26
Ek gaan nou eerder vir my kinders kos gee… Hulle kan maar so dik soos hulle mamma word… dis ook goed…. hulle sal wragtig nie honger ly nie…..
63.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 26
Adrie
Sy het ses kinders gehad, so ek glo die ander het seker ook al honger gaan slaap! Gelukkig kan hulle vir iemand sê hulle is honger… mense in die buurt het nie eens van die tweeling geweet nie!!
64.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 27
Ek het bedoel ek gaan nou dadelik vir my kinders kos gee… Gaan sommer vir poppedyn wakker maak en dan kos gee…. Hel ek is geskok… Klink vir my daai ander kinders is ook sommer aan hulle eie lot oorgelaat!
65.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 29
Nats
Ek het nogal so ‘n gevoel die ma het daardie ander twee vermoor. Soos in aspris laat verhonger. Ek kry die oudste jammer, kan jy dink watse skok moes dit vir haar gewees het?
Pik
Hulle kan self diet as hulle ouer is.
66.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 30
Adrie – voel ook so, hulle is ten minste in ‘n goeie kondisie, sal nogal goeie skoupryse kry…
Ernstig nou – ek het my nog NOOOIT aan kliniekkaarte en sulke rubbish gesteur nie. As my kinders honger is/was het hulle kos gekry al het dit beteken dat ouboet op ‘n stadium tot tien bottels melk ‘n dag gedrink het.
67.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 31
Pik
Dit is net so wreed om jou kinders dood te voer.
68.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 32
Wou nog sê – Ouboet was 4.83kg met geboorte en Poppedyn 4.27kg! Groot kinders – die voorgeskrewe hoeveelheid melk was nooit genoeg vir hulle nie… ‘n Ma moet maar haar verstand ook gebruik!
69.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 32
Adrie
Dit maak my naar dat sy hulle gelos het om van honger dood te gaan!!!!!! Hoe slaap jy in die aand as jy weet jou kindertjies lê in die ander kamer besig om dood te gaan en jy doen niks!
Pik
Voer daai tweetjies!! Hulle kan eerder kla van maag pyn van te veel eet as maag kromme van te min eet!
70.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 32
Lyk hulle miskien vir jou te vet hê Adriana???
71.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 33
Pikkie
Praat jy nou. Waar is die skou? Ek wil kom bie vir hulle. (Moet net nie my tweeling se nie, sy is baie ryker as ek. Netnou koop sy hulle).
72.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 34
Adrie
Dit laat my dink aan daai seun wat weg gevat was omdat hy te vet was. Ek kan nie mooi onthou nie maar ek dink hy is 10 en weeg soos 100kg… of so iets.
Nou kyk Dr’s na hom en is op ‘n dieet.
73.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 35
Nee noot Adrie, dis my pride en joy daai. Come to think of it, Poppedyn is besig om tande te sny. Jy kan maar bietjie kom kuier sodat sy vir ‘n verandering JOU vingers kan kou!
74.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 35
Pik
Nee, maar jy het nog nie in ‘n voer fase gegaan nie.
Genade, jy het groot kinders.
Tweeling,
Ek stem saam met jou. Ek sal graag 10 minute saam met die ma wil wees. Die regte straf vir haar. Honger haar uit, voordat sy vrek, voer haar net-net genoeg.
75.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 35
Adrie
Ha! Jy sal jou wat verbeel!
Ek ryker as jy!
76.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 36
Pik
Dink jy jy gaan my laat afskrik? Ek bang nie vir Poppedyn nie.
77.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 37
Nats
Jy dalk nie. Maar jou manlief is ryker as ons twee saam.
78.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 38
Pik
Sjoe hulle was groot met geboorte!!
Ek was net oor die 3Kg en lank! Iets soos 53cm.
79.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 39
Adrie
Net jammer hy is so blerrie synig!! (seining)
80.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 40
Pik
Jy moet my doggie sien (amper 3 maande oud en weeg nog nie eers soveel as joune met geboorte nie). Sy hou niks van my tweeling nie, maar is te dierbaar. Sal haar op eet.
81.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 41
Nats
As hy een oog op daardie tweetjies gegooi het, sal hy vergeet om suinig te wees.
82.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 47
Tweeling
Mag ek vir Tannie Pik ‘n foto van jou stuur?
83.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 47
Adrie
Solank hy nie te veel bederf nie… die laaste ding wat ek wil hê is spoiled bratz!! Mamma sal maar moet inspring.
Lyk my ek kan nie tevrede wees nie… dan is hy te seinig en dan te vrygewig. Gin wonder hy verstaan my nie!
Pik
Dis waar, my Tweeling se kjink (een van haar 100de) hou nie van my nie!
84.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 50
Kan jy nou meer…. Jip my kiddies was big!!! To big om normaal gebore te word… ek sou dit graag anders wou gehad het!
85.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 53
Adrie
Jy mag maar.
Het jy een van Pik? Of haar kiddies, ek hoor altyd van hulle maar weet nie hoe hulle lyk nie!! En die comment foto is bietjie klein…
86.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 53
Nats
Tyd dat jy ‘n skelmpie kry.
Pik
Watse skoen grote dra jy?
En jy tweeling?
87.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 54
Nommer 3 1/2 of 4 Adrie – Nats, gaan loer daar by my site se Wie? Alles is daar.
88.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 55
Nats, nee. Sy stuur my nie foto’s nie. Maar ek kan jou wys.
Ons is arm, maar ons is slim.
http://pik234kelik.wordpress.com/about/
89.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 56
Whahahahaha @ Adrie!!!!! Ek het haar klaar gesê!!!!
90.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 57
Liewe Donner Pik
Regtig? Genade, iets vertel my jy is net ‘n pikkie. Hoe lank is jy? Jou voete is baie klein.
91.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 57
Hie, hie, hie, nee wat ek is gewone lengte, wag ek gaan gou meet!
92.
Nats | Junie 19, 2008 at 1 : 58
Adrie
‘n Hele 7!!! Hoekom wil jy vir my skoene koop?
*sê asb ja… hou duim vas!!!!*
93.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 58
Pik
Great minds . . .
94.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 59
Ok, 1.66m
95.
Adrie | Junie 19, 2008 at 1 : 59
Nats
You wish. Dalk wil ek by jou kom skoene leen.
96.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 1 : 59
Maar wat het dit met my voete uit tewaai???
97.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 01
Pik
Wil jy regtig weet? Jy gaan bloos.
98.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 2 : 02
Uit daarmee Adriana…
99.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 03
Normale lengte se sy en dan is dit net 1.66m
Normale lengte beteken vir my 1.75 of langer.
100.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 2 : 04
Whahahaha, volgens wie se standaarde????
101.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 05
Pik
Volgens gerugte, kan jou bekkenbeen (is dit die een wat oop gaan dat die baba kan uit) so groot oopmaak as wat jou voet lank is. Dus waar jy nie gewoon met jou kids kon kraam nie, sou Nats waarskynlik kon.
102.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 06
ISO standaarde.
Ek grap net. 1.66 m is die gemiddelde lengte vir ‘n vrou. Ek dink dit is kort.
103.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 2 : 07
Jy het miskien ‘n punt beet…. Moontlik is dit die oorsaak van my nekprobleem, dis oor ek heeltyd moet opkyk vir almal!
104.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 08
Punt beet met watter uitlating?
105.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 2 : 09
My lengte Adri!!! Ek glo nie my bekkenomtrek gaan my nek seermaak nie!
106.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 2 : 10
107.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 2 : 11
Hoor hier ek moet waai… Poppedyn is wakker, julle moet ‘n lekker dag hê… Mwha, mwha, mwha ♥♥♥♥♥♥
108.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 12
O NEE!!!!!!!!!!!!
Het ek nou ‘n prentjie gesienw at ek nie wou nie.
Pikkie, gaan loer eerder in die posduif hok dat jy kan sien hoe lyk Tillie Lief.
109.
Nats | Junie 19, 2008 at 2 : 12
Pik
Vir my is dit kort… ek is 1.73!
Jy het pragtige kinders!!!!!!!!
Jou meisiekind het mooi ogies!! En jou laaitjie gaan harte breuk!!
Jou man lyk vir my na een of ander akteur, kan nie nou sy naam onthou nie…
Adrie
Dit gaan goedkoper wees vir jou om plakkies te gaan koop as om al die pad na my toe te ry (met vandag se petrol prys) en my 2de handse plakkies te leen!!!
110.
Nats | Junie 19, 2008 at 2 : 14
Pik
Ai tog vergeet ek van jou!! Jy is ook pragtig… ek het jou met donker bruin / swart swart hare voor my gesien! Snaaks hoe mens prentjies teken!
111.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 15
Tweeling
Ek terg oor die skoene leen. Kyk na 101.
112.
Nats | Junie 19, 2008 at 2 : 23
Adrie
EINA!!!!! Keiser snee hier kom ek!!!!
113.
Adrie | Junie 19, 2008 at 2 : 30
Pissie
Volgens my Kloon kraam sy eerder ‘n olifant as wat sy gaan vir ‘n keiser.
114.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 30
Slagspreuke
Beer Heals All Wounds
BD3. Beer kills the weak brain cells. This is why you seem smarter when you drink.
BD4. Drink Til I Look Better
BD5. See Me, Feel Me, Touch Me, Beer Me.
BD6. Need Money For Alcohol Research
BD7. Don’t Want Me, Yet? Have Another Drink.
BD8. I have a lot of influence. I drive under it mostly.
BD9. Hey, Princess, bring me a beer!
BD10. BEER is technically a vegetarian meal.
BD11. Finish Your Beer. There are sober people in India.
BD12. Love the Limelight. And the Bud Lite, and the Miller Lite …
BD13. Rolling Drunken Blackouts Likely
BD14. Beer, It Does A Belly Good!
BD15. Rehab is my Timeout.
BD16. I want a Heinie, and it’s not beer I’m talking about.
BD17. Mary Queen of Scotch
BD18. I’m Party Trained!
BD19. Beer – It’s What’s For Breakfast
BD20. Too much blood, not enough alcohol.
BD21. Beer Depository
BD22. God takes care of drunks and babies.
Do you know how lucky that is for a drunk baby?
BD23. Mr. Sober Here Needs A Drink,
BD24. Alcohol Slurvivor
BD25. Beer Me!
BD26. I am drunkard, beer me roar!
BD27. I’ve been sober way too long.
BD28. Beer Makes The Heart Grow Fonder
BD29. Save the Ales
BD30. Sobriety is a curable condition.
BD31. No, Ociffer, I Haben’t Been Dwinking
BD32. Beer Drinking Should Be An Olympic Sport
BD33. Beauty Is In The Eye Of The Beerholder
BD34. Fountain of Vermouth
BD35. Bourbon Legend
BD36. Dude, Where’s My Bar?
BD37. My drinking team has a racing problem.
BD38. Locked & Loaded (particularly loaded)
BD39. Beer: It’s What Helps White Men Dance
BD40. I’m not an alcoholic. I can schtop any slime.
BD41. Drink ‘Til Yer Stoopid
BD42. Alternative Energy is me reaching for a beer
with my left hand instead of my right.
BD43. I’m not driving drunk, it’s my car that’s full of ethanol.
BD44. Learning How To Nurse A Buzz: Priceless
115.
Nats | Junie 19, 2008 at 2 : 34
Adrie
Nog steeds… dit klink baie eina. My ma sê dis nie so erg nie maar nog steeds!!
EINA!!!
Draai Klippie

116.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 2 : 36
Nats
Daarom glo ek in aanneming. No pain whatsoever.
Nice Klip.
117.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 42
Hallo aan almal …hoop julle het nog steeds n heerlike dag.
Daar is so baie slagspreuke wat ek wou post maar hier is n link……ek dink dit sal makliker lees
http://www.humoroust-shirts.com/
118.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 2 : 44
Klip
Raak jy nou lui?
119.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 46
Sjoe hierdie copy en past laat my sweet
I Get Enough Excercise Just Pushing My Luck
120.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 2 : 49
Ha Ha Ha
121.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 50
It’s lonely at the top
but you eat better.
122.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 50
I haven’t spoken to my wife in 18 months.
I don’t like to interrupt her.
123.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 51
I got a sweater for Christmas.
What I really wanted was
a screamer or a moaner.
124.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 52
For my next magic trick,
I’ll need a condom and a volunteer
125.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 53
If aliens are smart enough
to travel through space,
why do they keep abducting
the dumbest people on earth?
126.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 53
When you get old and your kids ask
where all the money went, show
them the vacation videos.
127.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 54
DISCOURAGE INBREEDING
- BAN COUNTRY MUSIC -
128.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 55
ATTENTION GOLFERS
1. Keep Your Back Straight, Knees Bent & Feet Shoulder-Width Apart.
2. Form a Loose Grip.
3. Keep Your Head Down.
4. Avoid a Quick Backswing.
5. Stay Out of the Water.
6. Try Not to Hit Anyone.
7. If You are Taking Too Long, Let Others Go Ahead of You.
8. Don’t Stand Directly in Front of Others.
9. Quiet Please… While Others are Preparing.
10. Don’t Take Extra Strokes.
WELL DONE! NOW FLUSH THE URINAL & GO PLAY GOLF.
129.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 56
Never Go to Bed Angry.
Stay Awake and Plot Your Revenge
130.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 2 : 58
Police are called to an apartment and find a woman holding a bloody golf club standing over a lifeless man.
The detective asks, “Ma’am, is that your husband?”
“Yes” says the woman.
“Did you hit him with that five iron?”
“Yes, yes, I did.” The woman begins to sob, drops the club, and puts her, hands on her face.
“How many times did you hit him?”
“I don’t know, five, six, maybe seven times … just put me down for five.
131.
Nats | Junie 19, 2008 at 2 : 59
Rolling Stone
Hiers ‘n paar goeies!! Net jammer ek onthou nooit die goed nie!!
Adrie
Ek glo ook aan aanneming, maar sal nou nie ‘n Angelina oor my trek nie!
Ek het nie die gjeld nie!!!
Wat is die voorwaardes om aan te neem? Of iewers waar ek oor dit kan op lees?
132.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 3 : 00
IAlways give 100% at work:
12% Monday
23% Tuesday
40% Wednesday
20% Thursday
5% Friday
133.
Tinkerbell | Junie 19, 2008 at 3 : 01
Net ‘n vinnige “hallo”, sal later dalk nog kan kom chat… ek mis vi djille man..!!!!
Slagspreuk..
“When you are knocked down, be sure to land on your back, because if you can look up, you can get up.” (Nelson Mandela)
Myne.. (wel nou nie self uit gedink nie, maar nou ja)
Live and let live!!!!! Sal altyd daarvolgens lewe..!!
Don’t stress about things you can not change the outcome of..!! The result will be the same eather way..
134.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 3 : 02
I still miss my ex.
but my aim is getting better!
135.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 3 : 05
Hallo Tinkerbell
136.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 3 : 05
It may be your sole purpose
in life to simply serve as a
warning to others.
137.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 3 : 07
If we weren’t meant to eat animals
then why are they made of meat?
Ham and Eggs
A day’s work for a chicken;
A lifetime commitment for a pig.
138.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 3 : 09
I didn’t fight my way to the top of the food chain to be a vegetarian.
139.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 3 : 09
Tweeling
Jy is nog te jonk. Erenstig. Ek dink jy gaan more se blog geniet.
Nie enige mense kan aanneem nie. As jy nie daardie kind jou bloedeie kan maak nie, kan jy hulle nie aanneem nie.
140.
Tinkerbell | Junie 19, 2008 at 3 : 17
Hey Klippe ek dink jy moet ‘n “T-shirt” besigheid begin.. he he
141.
Nats | Junie 19, 2008 at 3 : 17
Adrie
Ek wil nie nou aan neem nie silly!! Maar dis nice om te weet vir as ek dalk eendag uitvind ek of my man kan nie kinders hê nie.
My pa het altyd gesê dat wanneer ons uit die huis is sal hy kinders aan neem. Ek glo hy sou.
Die een man wat saam my werk was aan geneem en sy suster. Want sy ouers was vertel deur ‘n Dr. dat hulle nie kan kinders hê nie. Paar jaar later is sy ma swanger!!! Wonderwerke gebeur… of die Dr. het sy graad gekoop.
142.
Nats | Junie 19, 2008 at 3 : 19
Tinks
Ek sien jy steel sommer myne!!!
Live and let live!!!
Gaan kry jou eie een… dis myne!
143.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 3 : 22
Se haar Tweeling
Nats, jy moet onder andere 25 wees.
144.
Verons | Junie 19, 2008 at 3 : 25
Halloooooo!!
My hoofslagspreuk wat sommer my beskryf is natuurlik:
50% Sweatheart
49% Bitch
But don’t push your luck!!!!
145.
Tinkerbell | Junie 19, 2008 at 3 : 36
Nats.. ekt nie gesien nie, sorry! As almal in die lewe altyd daarvolgens kon lewe sou die wereld ‘n baie beter plek gewees het so ek hoop ek kan hom met jou deel.
146.
Nats | Junie 19, 2008 at 3 : 37
Verons
En die ander 1%??
147.
Tinkerbell | Junie 19, 2008 at 3 : 46
Nats ek sien jou pa het vir jou ‘n kiekie gestuur.. he he
148.
Nats | Junie 19, 2008 at 3 : 46
Tinks
Ek glo nou weer aan “Behandel ander soos wat jy behandel wil word” Dis my motto! Ek glo as almal so was was da baie minder probleme. Maar “Live and let live” is my slagspreuk!
149.
Nats | Junie 19, 2008 at 3 : 47
Tinks
Net julle kan dit sien… ek sien net vir Milo. Weet nie hoekom nie, wordpress het ‘n gly in my gekry!!
150.
ADRIANA | Junie 19, 2008 at 3 : 49
Nats
Ma het ‘n tikfout gemaak. Dit is 51% sweetheart en 49% bitch.