Comments on: Oor die kleurgrens

By: Salomè
Adrie

Ja, ja, baklei nou maar lekker. Ek het darem gesê ek sal Maandag vir julle Lemoenkoek bak. Tsk!! Is dit ok nou nie weer goed genoeg nie? Dit sal jou leer om my Beesstert uitnodigings te ignore . . .

By: Adrie
Baie Welkom Tannie Stienie

Die grootste raaisel van die blog is:  Ons is nie so erg soos ons klink nie of is ons erger as wat ons klink.  Nie te min, hier is altyd sports.

By: Adrie
Salome

En jy los nie eers ‘n Cremora Tert hier vir ons nie.  Laat ons honger ly en maak nie eers daarvoor op nie.

By: Salomè
Samantha

Hierdie familietjie sou arm gewees het sonder hul 50% Boeremeisie. Stroes Bob!!

By: Salomè
Hallo Almal

Hi sjame, julle het seker gevrek van die honger en dors hiri week (of het die kroeg minister my ingestaan?)

Wel ek is terug en sal sommer Maandag begin met Lemoenkoek.

Rolling Stone

Lanklaas gesien en ek is absoluut MAL oor jou gevreetjie

Samantha

Baie diep onderwerp en baie kante aan die saak. Ek voel ok jammer vir die kinders van gemengde liefde. Man as jy vir die ander kleur as jy lief is kan niemand jou stop nie, maar moet dan nie kinders hê nie.

In my matriek jaar was daar ‘n meisie saam met my in die klas wat so ‘n donker kroeshaar broer gehad het. Nogal afrikaanse naam en al, maar dit was altyd hartseer om te sien hoe hulle hom wegsteek. Ek ken tot vandag toe nie die hele storie nie, maar kan onthou dat die tannies altyd gechie-chie het daaroor. Kan nie dink hoe daai arme seun moes voel nie.

By: Antie Stienie
Ek lees altyd lekker hier.  Ek is maar so bietjie aan die skamerige kant, want ek is nie te slim nie.  Ek weet nooit wat die blogvrae se antwoorde is nie.

My buurvrou, Sarie, het ‘n probleempie van ‘n ander kleur.  Sien, haar dogter het met ‘n kleurling gaan staan en trou en ou Sarie suffer so bietjie om aan daardie bittergal te sluk.  Sy is mos maar van die ou skool wat nie die reënboognasieding so lekker kop nie.

Sy weet nie oor die kleinkindstorie nie…. waar gaan hulle inpas?  Sien, hulle gaan tog kleurlingetjies wees, want maak nie saak hoeveel melk in die koffie ingaan nie, dit bly koffie…. dit kan nie melk word nie.

As mens nou so kyk na die foto’s van die dogter en haar dinge, dan sien mens die dogter is die enigste “whitey” tussen al die “colourds” en dit is sy wat soos ‘n seer vinger uitstaan.  Maar sy reken sy is baie gelukkig, al is hulle bietjie “loud”.

Ek dink die potensiële ouma voel sommer al byvoorbaat so bietjie uit want haar potensiële kleinkinders gaan mos meer by die kleurling pa-ouma inpas as by die wit ma-ouma.

Hulle eet vis vir Paasfees en dra amperse trourokke vir ‘n 21st.   Hulle het ook maar anderse kultuurdinge, tradisies en gewoontes…. nie onoorbrugbaar nie, maar tog vir die wit ouma volksvreemd.

Ou Sarie suffer seg ek.  Haar skouers hang en sy sug sulke laaang sugge.  Haar dogter was nie ‘n wilde loot nie; die ding het soos ‘n dief in die nag gekom…

By: Rolling Stone
Twee seuntjies stry.

“My pa is beter as joune.”

“Issie!”

“Is! My ma is ook beter as jou ma.”

“Ek weet! My pa sê ook so!”

By: Rolling Stone
Legendes begin

In Engeland – Once upon a time…

Amerika – Long, long ago…

Suid-Afrika – Onthou jy daai aand toe ons so vreeslik dronk was..

By: Rolling Stone
‘n Man loop by ‘n kroeg in met ‘n stuk teer onder sy arm.

“‘n Bier asseblief en een vir die pad.”

By: Rolling Stone
Koos is in Engeland op besigheid en omdat hy alleen is gaan hy na die naaste pub toe. Hy sien ‘n girl daar eenkant staan. Hy stap nader en vra wat haar naam is.

“My name is Carmen,” sê sy.

“Dat is a much beautiful name. Is it a familie name?” vra hy.

“No” sê sy, “it’s the name I gave myself and it’s a mixture of the things I like in life – Cars and Men. Hence Carmen. And what is your name?”

“Brandewyndoos” antwoord Koos.