Oor die kleurgrens
Junie 19, 2008
Partykeer sit ek in my kaya, sip sip aan my koffie, en wonder waar ek vandag sou gewees het as ek nie sulke liefdevolle ouers gehad het nie. Eerstens moet ons mekaar baie mooi verstaan. Waaroor ek praat is ongelukkig soos wat dinge was en nogsteeds is. En ek praat uit die oogpunt van ‘n 50% boeremeisie wat eintlik nêrens inpas nie.
Ek het al baie blanke ouers dopgehou wat ‘n swart baba aangeneem het. In die eerste plek maak hulle daai kjind groot in ‘n heeltemaal ander kultuur wat hom/haar later nie veel gaan help nie. Tweedens is daar permantent mense wat staar en opmerkings maak wat glad nie goed is vir daai kjind nie. Derdens sal daai kjind nooit by enige groep kan inpas nie. Die gewone blanke man op die straat sien net ‘n klein kaffertjie en die klomp in die lokasie sien ‘n boy wat dink hys wit. Stroes bob. Ek weet waarvan ek praat.
Ek het weer verlede jaar die teenoorgestelde gesien. Ek het 20 weeskjinders vir die dag gehad en daar was net 1 wit kjind tussen al daai kjinders. Blonde hare blou ogies de works. Ek het amper op my rug neer gedonner toe daai kjind (4) die sotho gooi asof dit sy eerste taal is. Waar gaan daai kjind eendag inpas en hoekom is daar nie ‘n blanke gesin wat HOM eerder aanneem nie? Daai kjind gaan seker eendag ‘n swart meisie vat en voila…… ‘n klomp 50% boertjies.
Vandag voel dit vir my half erger as in die dae toe apartheid nog nie ‘n vloekwoord was nie. Destyds (80’s en vroeë 90’s) was ‘n gekleurde kjind baie gelukkig as hy deur die witman grootgemaak was. Maar……. daar was nog steeds die onsekerheid van waar die kjind nou eintlik inpas. Daar was die witman wat die kjind aanvaar het en die nodige liefde getoon het. Dan het jy natuurlik ook die poephol gekry wat sulke dinge as a abomination gesien het. Basies het die kjind nêrens ingepas nie en moes maar sy/haar eie gang gaan. Ek ken baie van hierdie kjinders wat so agteruit gegaan het dat hulle slegter af is as die klomp wat tussen hul eie mense groot geword het. Daar is baie min van wie se persoonlikhede sterk genoeg is om dit te oorleef.
Dit is nie regverdig om ‘n kind aan te neem as ‘n fashion statement ni.
Blogvraag: Wat was Koos de la Rey se laaste woorde voordat hy gedooi het?
Samantha Q
Sam, die 50% boeremeisie pas perfek op die blog in. Waar anders sou ek ‘n ousie drieling gekry het?
Blogantwoord: Sam was reg met Stanford University.
Entry Filed under: Uncategorized. .
157 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Nats | Junie 19, 2008 at 4 : 31
1STE!!!!!
2.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 4 : 34
2de
3.
Nats | Junie 19, 2008 at 4 : 36
Tweeling
Dis ‘n baie moeilike situasie. Ek glo nie aan gemengde rasse nie, maar dis net hoe ek groot gemaak is. Wie weet more word ek dalk verlief Zuma.
Ek voel ons verskil wêrelde!! Dis vir my reg dat ‘n mider bevooregte kind ‘n kans staan vir ‘n beter lewe deur aangeneem word. (logika) Maar is dit in sy beste wense? As hy/sy moeilik aan pas was hy / sy dalk beter af in ‘n kinderhuis of by sy/haar kultuur.
Madonna vir een het my baie vies gemaak deur so bohaai op te skop op David aan te neem. Dis veronder stel om ‘n familie besluit te wees wat in stilte gedoen word en daai kind kans gee om aan te pas. Nie hom vir die HELE wêreld wys dat jy iets goeds gedoen het met jou miljoene nie! Hoe moes David gevoel het??? Het sy daaraan gedink?
4.
Adrie | Junie 19, 2008 at 4 : 38
Nats
Jy is skelm. Hoe kan jy eerste wees as jy die blog gepost het?
En as jy oplet, my drieling het die blog geskryf.
5.
Nats | Junie 19, 2008 at 4 : 41
Adrie
I know… ek is net so gewoond om die comment na jou toe te wys!!
Sy het onder aan geteken en da is woorde wat ek jou nog nooit hoor sê het nie!
6.
Adrie | Junie 19, 2008 at 4 : 42
Jip
Hoop nie ek word toegesluit vir rassisme nie.
7.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 4 : 43
Ek stem saam oor die kultuur storie. As my Indiese vriendin haar kinders na my toe laat kom, sou sy sterwe gaan daar probleme kom. Ons gelowe is verskillend, ons eetgewoontes, kleredrag ens. Ek sal meer moet insit! Ek sal die kinders nogsteeds moet leer van hulle kultuur, hulle sal hulle eie geloof moet behou soos hulle gewoond was… ens ens ens
Ek ken wel iemand wat ook ‘n swart seuntjie aangeneem het, hulle kon net ‘n swart baba kry daar was nie wit babas. Sy is mal oor haar seuntjie, maar hulle het meer probleme as normale ouers. Sommige mense kyk hulle lelik aan, ander maak die lemmetjie in hulle tonge skerp.
Daar gaan probleme wees, mens moet mooi dink voor jy kinders van ander kulture aanneem. As jy ja besluit, gaan dit ekstra effort kos, maar dit kan wel gedoen word, as jou hart op die regte plek sit.
8.
Nats | Junie 19, 2008 at 4 : 44
Adrie
He he he!
Toemaar Sam sal jou maar moet uitbail!! Dit sal voorblad nuus maak!!
“White rasist woman in jail bailed out by a black woman” Huh?
9.
Nats | Junie 19, 2008 at 4 : 47
Wip
Ek ken ook iemand wat ‘n swart dogtetjie aan geneem het. In die begin het die oupa dit baie moeilik gevat toe sy vir hom sê “oupa” En ek glo kinders voel dit aan!! Wat ook nie reg is nie.
Dinge gaan nou beter, maar by gesê hulle is nou oorsee waar dit meer algemeen is so ek glo die dogtetjie voel of sy beter aan pas.
Ek glo hulle het dit gedoen vir liefde en nie om ‘n statement te maak nie. Maar dis nog steeds baie moeilik op die dogtertjie.
10.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 4 : 48
Daar by die Irene Village centre, sal jy hierdie storie daagliks sien!! Dis well and alive!!! En ek gaan nou meer oplettend wees, moontlik is dit ‘n fashion statement….. want dit gebeur nou baie. Is daar moontlik net meer swart kinders wat ouers soek?
11.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 4 : 49
Nats dis ook dieselfde by hierdie vrou, hulle het die meeste teenkanting van hulle eie familie lede gekry….
12.
Adrie | Junie 19, 2008 at 4 : 50
Dit voel snaaks om my opinie op ‘n blog te lewer.
As ek ooit eendag moet aanneem, sal ek net ‘n blanke kind aanneem. Veral is hulle effens ouer is, niemand wil ooit ‘n ouer kind help nie.
As my drieling haar kinders aan my bemaak, sal ek hulle met die grootste liefde myne maak en hulle na die beste van my vermoe grootmaak. Dit is iets anders. Die een wat skeef na hulle kyk sal kak.
Daar is deesdae ‘n situasie dat blanke kinders nie huise kry nie. Almal se deure is vir swart kinders oop.
13.
Adrie | Junie 19, 2008 at 4 : 52
Ek gaan nou iets se wat my geskiet kan kry.
Wat sal die mense se gevoel wees as swart mense ‘n wit kind aanneem. Op ‘n wit kind aandring?
14.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 4 : 57
Adrie nie ver van my af nie het ‘n swart pastoor en sy vrou, ek ken hulle, ‘n wit dogtertjie aangeneem. Daardie kind praat Afrikaans, engels en sotho… hulle is baie lief vir haar… dis weird, die huiswerkers gaan in die aand bybelstudie daar doen. Hulle is die wonderlikste mense. baie goed, bring tot die huiswerkers in die aand terug huis toe. Almal bederf daardie kind sy het ‘n fees van ‘n lewe. Ek moet jou eendag aan hulle voorstel…. die lewe is ‘n snaakse speelplek. Jy staan partykeer in verwondering.
15.
Nats | Junie 19, 2008 at 4 : 57
Adrie
Om eerlik te wees… ek dink nie ek het dit al gesien nie. Ek sal mooi moet gaan dink daaroor. Ek het seker al maar nie wat ek nou aan kan dink nie.
Ek vir een sal ‘n ook wit kind aan neem, maar soos jy sê Sam se kinders is al uitsondering!
Sien julle more!! Ek moet ry!
As ta la vista baby!!
16.
Adrie | Junie 19, 2008 at 4 : 58
WTF – gister se beeld
Tom de Wet
Koppies. – “Jesus sê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom’, maar die predikant hou my kind weg oor haar velkleur. Hoe moet ek dit aan ’n negejarige verduidelik?”
Só vra mev. Tokkie Strydom, ’n ontstelde pleegma van die dorp wie se bruin pleegdogter die naweek verbied is om die begrafnis van ’n huisvriend in ’n kerk op Edenville by te woon.
Die oorledene se seun, ds. Pieter Stans van die Afrikaanse Protestantse kerk (APK) op Kathu, het kort voor die begrafnisdiens van mnr. Kaas Stans, sy pa, die gesin laat weet dat “die klong nie haar voete op die kerkterrein mag sit nie”.
Strydom, wat die kind grootmaak sedert haar ma haar op nege maande in ’n wiegie op die treinspoor gelaat het, sê sy was woedend ná dié oproep van Stans.
“My kind is eers weens haar velkleur verbied om in ’n ander kerk Sondagskool toe te gaan. Dit is ná ’n groot gesukkel juis met Kaas se hulp uitgesorteer, en nou dit. Hoe moet ek dit aan haar verduidelik?”
Prof. Isak Brink, voorsitter van die sentrale kerkkommissie van die APK, het by navraag gesê dit is ’n ongelukkige gebeurtenis wat die kerk nie goedkeur nie.
“Dit is nie die kerk se beleid om mense weg te wys nie, maar ’n begrafnis is ’n private aangeleentheid.”
Strydom sê haar gesin was jare lank huisvriende met Stans sr, wat verlede Woensdag dood is. “My kind het voor hom grootgeword. Ons het twee weke gelede nog saam geëet. Hy het my kind se hand tydens tafelgebed vasgehou. Sy kan nie verstaan waarom sy nie na sy begrafnis toe kon gaan nie.”
Sy sê hulle was Saterdag al aangetrek en op pad om te ry toe sy ’n oproep van ds. Stans kry.
“Hy het gevra of ons op pad is, en toe ek ‘ja’ antwoord, het hy gesê daar is ’n probleem. Hy het gesê hy verneem ek maak ’n klong groot en sy mag volgens die kerk se beleid nie haar voete op die kerk se grond sit nie.”
Strydom sê sy het daarna by verskeie gemeentelede uitgevind dat dit nie hul beleid is nie, en sy het ook met Brink oor die voorval gepraat. Sy is aangeraai om ’n klag by die kerkkantoor op Kuruman in te dien.
“Ek wil hê hy moet my kind in die openbaar om verskoning vra. Ek gaan na elke koerant en TV-stasie en en ook die Menseregtekommissie.”
Sy sê Stans sr. het die meisie “my kind” genoem wanneer hulle saam visgevang, gebraai, hy by hulle gekuier of oornag het.”
Ds. Stans het gistermiddag by navraag erken dat sy pa en die Strydoms huisvriende was, maar volgens hom het hy net sy pa se wens uitgevoer. Hy wou nie verder kommentaar lewer nie.
17.
Samantha Q | Junie 19, 2008 at 4 : 59
Dit is presies wat ek Vrydag gesê het. Apartheid is nou eintlik erger as jare trug. Wat dit erger maak is die feit dat meeste blankes wat gekleurde kjinders het, dit net doen as ‘n fashion statement. Ek het self in sulke omstandighede groot geword en as ek nie hare op my tanne gehad het nie was ek seker nou ‘n gebroke mens.
Dit is makliker om ‘n gemengde gesin te wees in ‘n groot stad as in ‘n klein verkrampte dorpie. Ek is nou jammer dat dit so kras klink maar ek het eerstehandse ondervinding van sulke dinge. Ek geniet dit tot vandag toe om mense uit te tart, wit of swart. Ek het my famous 50% boeremeisie t-shirt al in die middel van ‘n township gedra. Ek laaik dit om die mense se gesigte te sien as ek hulle square inni gesig kyk met ‘n FOK U! houding.
18.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 4 : 59
Bye natsie mooi ry lekker aand
19.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 4 : 59
vir wat tel jy so
20.
Zee | Junie 19, 2008 at 5 : 05
Drie
21.
Adrie | Junie 19, 2008 at 5 : 05
Tel wat, Wipneus?
22.
Zee | Junie 19, 2008 at 5 : 06
Sam, ek glo ook nie dat mens oor die kleurgrens moet aanneem nie. Weet jy, ek wonder baie keer wat ek vir Zeethan gaan se oor sy ouers. Kan jy jouself nou indink hoe om dit oor die kleur grens te verduidelik. My opinie!
23.
Adrie | Junie 19, 2008 at 5 : 09
Zee
Ek snap nou nie. Ek kan dink dat dit baie moeilik kan wees om aan Zeethan te verduidelik hoe hy julle seuntjie geword het. Maar het dit iets met die kleurgrens te doen? Almal wit, of is ek verkeerd?
24.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 5 : 10
Hello Zee, het jy en liefie ‘n lekker aand gehad
25.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 5 : 11
Nee man Adrie
26.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 5 : 11
Adriana jy vee comments uit
27.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 5 : 12
hello Sam…. goeie inskrywing…mens moet hieroor gesels
28.
Adrie | Junie 19, 2008 at 5 : 12
Ek het nie een comment uit gevee nie
Ek het net verlore comments kom oorplant.
29.
Zee | Junie 19, 2008 at 5 : 13
Adrie, wat ek bedoel is dat dit vir my as wit ouer wat n wit baba aangeneem het eendag baie moeilik aan hom moet verduidelik hoekom hy nie by sy eie ouers is nie maar by ons bly. Hoe verduidelik n mens aan bv n swart outjie hoekom hy by wit ouers bly of visa versa.
Wippie, lekker dankie, lekker gespoil gewees!!
30.
Wipneus! | Junie 19, 2008 at 5 : 31
Zee maar mens mag bederf word as jy soveel jare gelukkig getroud is….. ek verstaan wat jy bedoel oor die aanneming verduidelikings
31.
Zoekoe | Junie 19, 2008 at 6 : 21
Erg die posts word al erger !!!!!
32.
Rolling Stone | Junie 19, 2008 at 6 : 46
Zoekoe omtrent die blog raak nou sommer “diep”….ek sal eers n berader moet gaan spreek voor ek kan comment, maar die ou het ook n klomp issues wat hy eers moet uitsort
33.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 6 : 56
Allo almal, dis flippen koud, hier is vir julle milo en karringmelkbeskuit!
34.
Pikkelik | Junie 19, 2008 at 7 : 01
Wil net gou sê, Sam, persoonlik sal ek nooit ‘n kind van ‘n ander ras aanneem nie, eenvoudig omdat ek nie weet hoe om daardie kind te versorg nie. Daar is basiese verskille wat van geboorte as daar is. Bv – ek het onlangs eers uitgeving ‘n mens was nie ‘n swart babatjie se haartjies elke dag nie! Dis ‘n stupid ding, maar ek het dit nie geweet nie! En dan stem ek saam met al jou ander argumente, wat van tradisie, geloof, belangstellings, taal!!! Nee wat, dit is nie regverdig nie! Keeping up with the Jones’ is in hierdie geval ‘n onreg wat jy ‘n kind aandoen…
Shoot, nou is my vingers moeg – lekker doedoe almal
Zoekoe – Mwah, mwah, tannie se ou dingetjie!!!
35.
Adrie | Junie 19, 2008 at 8 : 42
Pik
Jy het ook geen stamina nie. Ek het nie geweet van die swart baba se hare nie. Hoekom mag ‘n mens nie hulle hare was nie.
Zee
Sorry, dit was ‘n blonde oomblik.
36.
demoerin | Junie 20, 2008 at 7 : 32
Sjoe, taai toffie die een. Ek glo net die kinders word ‘n onreg aangedoen. Stenig my dan maar as julle moet! Onthou daai kind moet skooltoe gaan, ouers moet funksies daar bywoon…en ons was almal kinners…kinners in die skool set-up kan BAIE wreed wees.
37.
Adrie | Junie 20, 2008 at 8 : 12
Demoerin
Moet net nie vergeet van die miljoene kinders daar buite wat al kinders van hulle eie het.
More Almal
38.
Verons | Junie 20, 2008 at 9 : 06
More julle!!
Sam my kjind waarvan praat jy??? Ek het nooit geweet jy is anderkleurig nie!
Nou waar het ek vannie pad af geloop??? Eish gaan sommer dadelik my babalas wegdrink!! Ly nou aan skok!
39.
Adrie | Junie 20, 2008 at 9 : 17
More Ma
Genade, waar is almal?
40.
Wipneus! | Junie 20, 2008 at 9 : 41
Hellooooo hoekom gaan hier niks aan nie
41.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 9 : 41
En hier is ek ook! More almal.
@ Verons
Eish! Lyk my ma het “daai aand” ook gesuip toe ma by Michael Scoffield loop kuier het
42.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 9 : 42
@ Ouma Wip
Almal is geskok om te hoor die ousie is 50% boeremeisie
43.
Wipneus! | Junie 20, 2008 at 9 : 47
Sam
Huh??? nee man, ons weet mos almal jy is ons boeredogtertjie! Met ‘n spesiale plekkie in ons hart.
44.
ADRIANA | Junie 20, 2008 at 9 : 51
O, Hier is julle!!!!
45.
ADRIANA | Junie 20, 2008 at 9 : 56
Nie meer nie.
Ek gaan hou sommer naweek.
46.
neykie | Junie 20, 2008 at 10 : 04
Eish eq dinq dat dit nie sal werki. die kjind sal maar uitstaan soos ‘n seer blinde puisie.
47.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 04
Lekker Naweek Almal
Sien julle wanneer ek julle weer sien.
48.
neykie | Junie 20, 2008 at 10 : 08
lekker naweek A3q
49.
Wipneus! | Junie 20, 2008 at 10 : 09
Bye Adriana!! geniet
50.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 10
Neykietie
Ek is dikker en langer as jy.
Wanneer gaan jy naweek hou?
51.
neykie | Junie 20, 2008 at 10 : 12
na 1 gaan ek terug jaag flat toe en in die bed klim. Gister het sy tol ge eis
52.
neykie | Junie 20, 2008 at 10 : 12
hoe kan jy sê jy is dikker en langer as ekke?
53.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 14
Neykie
Hoe lank is jy dan? 1.6m? Ek is beslis dikker. Vra vir Sam, ek is dikker as wat ek lank is.
54.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 10 : 15
GGGRRR!!! My werk meng nou in met my gebloggery!
55.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 10 : 17
@ Neykie
My 3ling is ‘n 1X1…… Sys so dik soos sy lank is.
Kyk hoe koes ek vi ha en hol weg!
@ 3ling
Wê la ke pê la!! Jy ka my nie vang nie!!!
56.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 18
Sam
Moer jou baas.
57.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 19
Sam
Dan gaan ek nog steeds lank voor jou huistoe vandag
58.
Verons | Junie 20, 2008 at 10 : 26
Sam hy moes seker erg gesuip gewees het want om my vir ‘n man aan te sien moes hy motherless gewees het!
Met al my “kurwes” kan ek onmoontlik ‘n man wees!
59.
Verons | Junie 20, 2008 at 10 : 27
Ja ja A3 vryf dit nou in!! Ek sit hier met een ma se babalas en al wat ek soek is my bed maar nee ek moet mos werk!!
60.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 10 : 29
@ A3
Ek ga siek speel!
61.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 10 : 31
@ Verons
Huh? Wag lat ek gou ga lees watse kak ek getik het!!
62.
Nats | Junie 20, 2008 at 10 : 31
Arrrrrrrrrgggggggggggg….
Ek is vrek besig!!!! Kan nie my agterstert roer nie!!!
63.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 33
Sam
Ek het vir jou een woord.
Karma
64.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 10 : 35
@ A3
Ek IS siek!
65.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 35
Tweeling
Het jy al jou eposse gekry?
Drieling
Jy weet ook wat gebeur as ek by jou in die hospitaal kuier.
66.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 38
Sam
Kan ek jou herinner wat gebeur as ek vir jou in die hospitaal kuier?
67.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 39
WORD-FOKKEN-PRESS
68.
Nats | Junie 20, 2008 at 10 : 42
Adrie
Ja ek het nou net gaan loer… sal net nou reply as ek kans gekry het om dit te lees!!
Ergste van alles is ek wil vroeer huis toe gaan!!!! Ek sal moet wikkel!!
69.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 44
Hoe laat sluit die blog vandag?
70.
Adrie | Junie 20, 2008 at 10 : 55
11:00
Duidelik.
71.
Nats | Junie 20, 2008 at 11 : 01
Adrie
Gaan die blog sluit?
72.
ADRIANA | Junie 20, 2008 at 11 : 05
Nats
Nee, man. Maar iemand moet vanaand die ligte afsit. Jy weet mos hoe duur is elektrisiteit. Kan dit nie mors nie.
73.
Tinkerbell | Junie 20, 2008 at 11 : 06
Hallo julle.. Hoe gaan dit op die wonderlike Vrydag?
Blog Vraag: “Dit is raak” was sy laaste woorde..
74.
Nats | Junie 20, 2008 at 11 : 08
Ek sien nou in die nuus…
Ons het gister aand verby die huis gery. Dis letterlik om die draai van ons. Die flamme was iets om te beleef! Ek kon my oe nie glo nie.
News 24
Fire ’started in TV room’
20/06/2008 09:41 – (SA)
Johannesburg – A fire gutted a house in Constantia Kloof west of Johannesburg on Thursday, Emergency Management Services said.
Spokesperson Percy Morokane said a house in Karen’s Place caught fire at 18:30.
“Five fire engines and a water tanker were immediately dispatched.
“The fire spread very quickly because of the wooden ceiling fittings, resulting in the eventual collapse of the entire roof,” he said.
Preliminary investigations revealed that the cause of the fire might be electrical.
The fire was believed have started in a TV room.
There were no injuries reported but the damage to the house was estimated to run into millions of rand, he said.
A family of five (a couple and their three teenage children) escaped with only the clothes they were wearing.
75.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 10
Tienks
Jy moet vir my Drieling skree.
76.
Tinkerbell | Junie 20, 2008 at 11 : 11
Huh?
77.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 13
Huh – what????
78.
Tinkerbell | Junie 20, 2008 at 11 : 17
Waarvoor moet ek vir jou Drieling skree?
79.
Tinkerbell | Junie 20, 2008 at 11 : 20
Het ek iets gemis Adrie.. behalwe die trein ‘n paar jare terug?
80.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 24
Dit was Sam se blogvraag.
81.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 27
A2 ek is 1.85m lank
en darem nie so breed ook nie.
iets sê my jy is glad nie so dik en lank as wat jy wil voorgee nie.
noem dit blog-instinkte
Lekker naweek vir julle
82.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 28
a3bedoelek
83.
Tinkerbell | Junie 20, 2008 at 11 : 29
OIC.. Sam se inskrywing..
84.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 29
O shit.
Ons is ewe lank.
85.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 29
you are posting comments too fast slow down…
is wordpress al op weekend? wtf?
ek bedoel a3 nie a2 nie :blush:
86.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 30
ek en jy?
87.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 32
Jip.
88.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 33
cool bananas
89.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 37
so wane gaan jy naweek hou a3? jy het al ‘n ruk terug gegroet
90.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 38
Maar ek slaan nog steeds harder as jy.
91.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 39
hoe seker is jy?
92.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 40
en hoekom wil jy my slaan?
93.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 40
Neykie
Ek pak op. En waar het jy gesien jy kan my van my eie blog afjaag.
94.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 41
lmga ek vra net jammer
95.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 42
Ek se dit maar net dat jy nie cocky raak nie.
96.
Neykie | Junie 20, 2008 at 11 : 44
dan het jy mos ‘n rede om te te wil slaan
97.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 48
Neykie
Is jou begrafnis sake in orde?
98.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 49
Toemaar Neykie, ek glo nie aan lyfstraf nie.
99.
Adrie | Junie 20, 2008 at 11 : 53
Ek loop!!!!
Regtig.
Soet wees.
100.
Neykie | Junie 20, 2008 at 12 : 05
lol dit het dan nou net lekker begin raak a3? Geniet jou naweek. Eks altyd soet, behalwe ek voel of ek kan moordpleeg………
so maybe you see me monday maybe not
101.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 12 : 39
Smaak my ek sal maar die ligte moet afsit!
102.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 12 : 57
Muis familie sit en gesels om tafel. Kat kom ingehardloop, Pa muis skrik sy moer af, vlieg op en begin blaf, kat hol weg.
Toe pa muis weer gaan sit en tot verhaal kom, sê hy vir kinders aan tafel: EK HOOP JULLE BESEF NOU DIE BELANGRIKHEIDVAN ‘N TWEEDE TAAL!!!!!!
103.
Tinkerbell | Junie 20, 2008 at 12 : 58
Hey Sam!! Het jy gesien ek het jou Blog vraag geantwoord..
104.
boendoe | Junie 20, 2008 at 1 : 36
Baie interessant, en baie toevallig dat ek en my ma vanoggend hieroor gesels het. Ek wil net se, ek dink nie dis altyd ‘n fashion statement wat mense wil maak deur ‘n anderkleurige kind aan te neem nie. Wit babas is blykbaar skaars. ‘n Vroutjie op ons dorp het ‘n miskraam gehad, en kan nie meer kinders he nie. Hulle het toe haar ma se ousie se baba aangeneem. Die ma van die baba is terminaal siek weens HIV. (ek dink sy is al oorlede) Hulle is vreeslik lief vir die kind, maar onlangs was daar ‘n berig in ons plaaslike koerant oor hoe kil hul behandel word deur die blanke gemeenskap. Ek persoonlik sou ‘n kind, enige kleur, aangeneem het as ek nie kinders kon he nie. ‘n Kind is ‘n kind en ‘n mens is ‘n mens. My ma is ook teen aanneming van ‘n kind uit ‘n ander kultuur. Jy ‘ontwortel’ die kind glo. Ek se, basta. Ons woon kamma in ‘n ‘reenboogland’. Mens maak kinders groot om onafhanklike, wetsgehoorsame burgers te wees. NIE klein Sotho’tjies of Zulutjies of rooinekkies of boertjies nie. Solank hul eendag hul plek in die wereld (nie net SA) kan volstaan, het ‘n ouer sy plig gedoen. En miskien moes ek my eie posting hieroor gehad het. Kyk hoe lank is my comment! Skuus!
105.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 1 : 48
@ Klokkie
Ek het gesien ja!
@ Boendoe
Ek stem 10% saam met jou. Nie al die blankes met swart babas doen dit as ‘n fashion statement nie. Maar ongelukkig is dit ‘n feit dat meeste dit wel doen. Ek kuier gereeld by kinderhuise en jy sal verbaas wees om te sien hoeveel blanke kjinders daar is. Meeste mense wat aanneem wil eerder ‘n baba hê. Jy moet hare op jou tande hê om ‘n kjind ouer as ‘n jaar aan te neem.
Die mensdom is verskriklik wreed en daai kjind het baie liefde en onderstening nodig van die ouers. Mind you……. Ek dink die ouers moet eers berading kry voordat hulle so iets aanpak.
106.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 1 : 56
Wat kan jy doen om nie jou vinger met die hamer raak te slaan nie?
Vra jou man om die spyker vas te hou.
107.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 1 : 56
Die meisie se verloofde stuur vir haar ´n poskaart uit Italië:
Ek hou heerlik vakansie. Florence is absoluut fantasties.
Sy skryf terug:
Geniet dit. Willem is net so wonderlik!
108.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 1 : 57
Hoekom het bleskop mans gate in hul broeksakke ?
Sodat hulle ook af en toe hulle vingers deur hulle hare kan trek.
109.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 1 : 57
Tannie Bets spring in die ouetehuis se eetsaal op met haar gebalde vuis in die lug en skree:
‘Die man wat kan raai wat ek in my hand vashou, kan vanaand met my seks hê!’
Oom Piet skree: ‘n Olifant.’
Tannie Bets sê : ‘Dis naby genoeg! ‘
110.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 1 : 58
Dit is die Engelse juffrou se eerste oggend in die klas op Porterville en sy sê ‘Good morning class’.
Net een outjie spring op en sê ‘Good morning miss’.
Juffrou vra hom hoekom dan net hy geantwoord het.
Sê hy ‘Because I is the only one whose name are Klaas miss’.
111.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 00
Sonner swiets word jy dunner,
Sonner kos word jy minner,
Sonner klere sal jy beef
Mar sonner vriende kan jy ni leef,
So soner my maaikies het my hart ‘n gaaiki
112.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 03
Never go to bed angry
STAY UP AND PLOT YOUR REVENGE!!
113.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 09
A guy applies for a job at a new South African Government Department.
The interviewer asks, ‘Are you disabled in any way?’
‘Yes!’ the guy says, ‘…a landmine blew my testicles away!’
‘O.K. you’re hired!’ the interviewer announces, ‘Working hours are from 8 till 5 o’clock. Make sure you’re here by 10 every morning!’
Puzzled the guy says ‘8 till 5 , why do you want me to come in only at 10?’
‘This is a government job,’ the interviewer says, ‘the first two hours we just sit around scratching our balls…….no point in you coming in for that….!’
114.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 10
A man goes into a library and asks for a book on suicide.
The librarian takes one look at him and says
‘ Voetsek, who’s gonna bring it back?’
115.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 11
A major earthquake, measuring 9.1 on the Richter scale hit Nigeria this morning. 350 000 Nigerians have died and over a million have been reported injured. The country is totally ruined and the government does not know where to start with providing help.
The rest of the world is in shock; Canada is sending troops to assist the country. Europe is sending food and money.
South Africa is sending 350 000 replacement Nigerians.
116.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 11
In response to the popularity of The Weakest Link, Kyknet will be launching an Afrikaans version. After many months of creative brainstorming, they have managed to come up with a catchy version of: ‘You are the weakest link – goodbye.’
The producers have settled on what will surely become a popular phrase, applicable to many other situations too ………
‘Jy’s dof – fokof!”
117.
Nats | Junie 20, 2008 at 2 : 33
Neykie A3 is net lank sy is gin dik nie sy sal laat ek haar ore trek as sy so loop en lieg maar my!!
118.
Verons | Junie 20, 2008 at 2 : 38
O donner daar gebeur dit weer ek het skielik Nats geword!
Eish die dinnerse WordPress is deur die kak!!!
119.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 43
Plaasseun stap kroeg binne met ‘n volstruis onder die een arm en en ‘n toiletbak vol R100 note onder die ander.
Die kroegman vra: “En die?”
Seun: ” My pa het gesê as jy “girls” soek, moet jy ‘n groot voël en ‘n kakhuis vol geld hê.
120.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 45
An attractive blonde from Dublin arrived and bet twenty-Thousand pounds on a single roll of the dice.
She said, ‘I hope you don’t mind, but I feel much luckier when I’m completely nude’.
With that, she stripped from the neck down, rolled the dice and Yelled, ‘Come on, baby, Mama needs new clothes!’
As the dice came to a stop, she jumped up and down and squealed… ‘YES! YES! I WON, I WON!’
She hugged each of the dealers and then picked up her winnings and her clothes and quickly departed.
The dealers stared at each other dumbfounded.
Finally, one of them asked, ‘What did she roll?’
The other answered, ‘I don’t know – I thought you were watching.’
MORAL OF THE STORY -
Not all Irish are stupid and not all Blondes are Dumb,
But all Men are Men.
121.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 2 : 47
An attractive blonde from Dublin arrived and bet twenty-Thousand pounds on a single roll of the dice.
She said, ‘I hope you don’t mind, but I feel much luckier when I’m completely nude’.
With that, she stripped from the neck down, rolled the dice and Yelled, ‘Come on, baby, Mama needs new clothes!’
As the dice came to a stop, she jumped up and down and squealed… ‘YES! YES! I WON, I WON!’
She hugged each of the dealers and then picked up her winnings and her clothes and quickly departed.
The dealers stared at each other dumbfounded.
Finally, one of them asked, ‘What did she roll?’
The other answered, ‘I don’t know – I thought you were watching.’
MORAL OF THE STORY -
Not all Irish are stupid and not all Blondes are Dumb,
But all Men are Men.
122.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 3 : 24
Eish!!
123.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 3 : 33
Marriage changes passion.
Suddenly you’re in bed with a relative.
124.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 3 : 34
I signed up for an exercise class and was told to wear loose-fitting clothing. If I HAD any loose-fitting clothing, I wouldn’t have signed up in the first place!
125.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 3 : 34
Don’t argue with an idiot; people watching may not be able to tell the difference.
126.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 3 : 35
Wouldn’t it be nice if whenever we messed up our life we could simply press ‘Ctrl Alt Delete’ and start all over? AMEN, AMEN !!
127.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 3 : 36
Life is like a roll of toilet paper. The closer it gets to the end, the faster it goes
128.
Samantha Q | Junie 20, 2008 at 3 : 40
The best thought, not only for today, but for life.
You may say to God:
“I never fit in anywhere.”
God will reply:
“Why do you try to ‘fit in’ when you were created to STAND OUT!”
129.
Emil | Junie 20, 2008 at 3 : 58
‘n Vriendin met drie kinders het ‘n swart baba uit Corlands in hulle huis ingeneem om die kind ‘n tuiste te gee waar sy glo gemaklik kon sterf. Die kind is HIV positief. In die huis, met liefde en sorg en natuurlik ARV, “herstel” sy – dis nou 8 jaar later en die kind is in dieselfde privaatskool as haar drie “susters” – heeltemal normaal, ‘n top presteerder en ongelooflik interaktief. In die sielkunde aanvaar ons deesdae dat jou omstandighede in geweldige groot rol speel by jou ontwikkeling en dat die kleurding nie noodwendig net uitloop op probleme nie. So is my beste vriende getroud met ‘n blanke vrou (hy is swart) en die kinders is dood normaal – Engels, natuurlik en Xhosa vanselfsprekend met twee arms, oë, hare en bene, soos enige ander kind. Die een is hoofmeisie en die seun eerstespan kaptein. Probleme en issue? Waar – seker net as ons iets daarvan wil maak. Weird en eienaardig? Miskien, vanweë ons eie agtergrond.
Terloops, het julle Tiger Woods se dogter gesien?
Goeie post.
130.
Emil | Junie 20, 2008 at 3 : 58
Jammer, dit is COTLANDS
131.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 4 : 18
Love is friendship set on fire. – Jeremy Taylor
Age does not protect you from love but love to some extent protects you from age.
- Jeanne Moreau
A beauty is a woman you notice; A charmer is one who notices you. – Adlai Stevenson
A compliment is like a kiss through a veil. – Victor Hugo
A husband is what is left of the lover after the nerve has been extracted. – Helen Rowland
A lover tries to stand in well with the pet dog of the house. – Moliere
A man falls in love through his eyes, a woman through her ears. – Woodrow Wyatt
A man is not where he lives, but where he loves. – Latin Proverb
A man in love is incomplete until he is married. Then he’s finished. – Zsa Zsa Gabor
A woman has got to love a bad man once or twice in her life to be thankful for a good one. – Mae West
132.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 4 : 36
‘They’re standing on the corner and they can’t speak English.
I can’t even talk the way these people talk:
Why you ain’t,
Where you is,
What he drive,
Where he stay,
Where he work,
Who you be…
And I blamed the kid until I heard the mother talk.
And then I heard the father talk.
Everybody knows it’s important to speak English except these knuckleheads. You can’t be a doctor with that kind of crap coming out of your mouth.
In fact you will never get any kind of job making a decent living.
People marched and were hit in the face with rocks to get an Education, and now we’ve got these knuckleheads walking around.
The lower economic people are not holding up their end in this deal.
These people are not parenting. They are buying things for kids.
$500 sneakers for what ? ?
And they won’t spend $200 for Hooked on Phonics.
I am talking about these people who cry when their son is standing there in an orange suit.
Where were you when he was 2 ? ?
Where were you when he was 12 ? ?
Where were you when he was 18 and how come you didn’t know that he had a pistol ? ?
And where is the father ? ? Or who is his father ?
People putting their clothes on backward:
Isn’t that a sign of something gone wrong?
People with their hats on backward, pants down around the crack, isn’t that a sign of something ?
Or are you waiting for Jesus to pull his pants up ?
Isn’t it a sign of something when she has her dress all the way up and got all type of needles [piercing] going through her body?
What part of Africa did this come from??
We are not Africans. Those people are not Africans; they don’t know a thing about Africa
With names like Shaniqua, Taliqua and Mohammed and all of that crap . .. . .
and all of them are in jail.
Brown or black versus the Board of Education is no longer the white person’s problem.
We have got to take the neighborhood back.
People used to be ashamed. Today a woman has eight children with eight different ‘husbands’ — or men or whatever you call them now.
We have millionaire football players who cannot read.
We have million-dollar basketball players who can’t write two paragraphs. We, as black folks have to do a better job.
Someone working at Wal-Mart with seven kids, you are hurting us.
We have to start holding each other to a higher standard.
We cannot blame the white people any longer.’
133.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 4 : 44
One day, during lessons on proper grammar, the teacher asked for a show of hands from those who could use the word ‘beautiful’ in the same sentence twice.
First, she called! On little Suzie, who responded with, ‘My father bought my mother a beautiful dress and she looked beautiful in it.’
‘Very good, Suzie,’ replied the teacher. She then called on little Michael.
‘My mommy planned a beautiful banquet and it turned out beautifully.’
She said, ‘Excellent, Michael!’ Then the teacher reluctantly called on little MARK.
‘Last night at the dinner table, my sister told my father that she was pregnant, and he said ‘Beautiful, just f_cking beautiful!”
134.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 4 : 45
Little MARK was sitting on a park bench munching on one candy bar after another.
After the 6th one, a man on the bench across from him said,
‘Son, you know eating all that candy isn’t good for you. It will give you acne, rot your teeth, and make you fat.’
Little MARK replied, ‘My grandfather lived to be 107 years old..’
The man asked, ‘Did your grandfather eat 6 candy bars at a time?’
Little MARK answered, ‘No, he minded his own f_cking business.
135.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 03
Gatiep & Meraai stap uit die Spar met ‘n pram.
Meraai kyk in die pram en skree “Dissie verkere kind!”
Gatiep: “Hou djou bek, dis ‘n beter pram!”
136.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 22
One hot summer day, a redneck came to town with his dog. He tied the dog
under the shade of a tree, and headed into a bar for a cold one.
Twenty minutes later, a policeman entered the bar and asked, ‘Who owns the
dog tied under that tree outside?’
The redneck said it was his.
‘Your dog seems to be in heat.’ the officer said.
The redneck replied, ‘No way. She’s cool ’cause she’s tied up under that
shade tree.’
The policeman said, ‘No, you don’t understand. Your dog needs to be bred.’
‘No way,’ said the redneck. ‘That dog don’t need bread. She ain’t hungry
’cause I fed her this morning.’
The exasperated policeman said, ‘NO! You don’t understand. You dog wants to
have sex!’
The redneck looked at the cop and said, ‘Well go ahead. I always wanted a
police dog.’
137.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 27
Gatiepie sit in die skool klas en die juffrou sê hy moet verduidelik wat is die verskil tussen “gewig” en “massa”.
Gatiepie answers: “Daai’s mos maklik djuffrou “.
My pa sê vir my ma: ” Djy moet gewig verloor, djou vetgat”.
My ma antwoord: “Djou massa moer”.
138.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 33
Dominee: “Jannie, hoekom sit jy nie so stil in die kerk soos Pappa en Mamma nie?”
Jannie: “Ek is nie so vaak soos hulle nie, Dominee.”
139.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 36
George Bush het uitgevind die oorstromings wat kamstig veroorsaak is deur orkaan Katrina, eintlik die werk van ‘n Irakese selfmoord-loodgieter is.
140.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 36
Hulle sê die kans is goed dat jy nie sal kinders hê as jou ma-hulle nie kinders gehad het nie.
en
Wat is die verskil tussen snot en groente?
Kinders eet nie groente nie!
en
Hoekom word kinders met ore en sonder tande gebore, want ore gebruik hulle nie en tande kry hulle met moeite.
141.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 40
Koos is ´n wonderlike minnaar, en vertel graag hoe meisies die wêreld deur swymel.
Na die tyd sê die Franse mademoiselle: C’est magnifique!
Die Engelse roos sê: Wonderful!
Die Amerikaanse meisie sê: Fantastic!
En die Afrikaanse meisie sê: So nou het jy seker al jou respek vir my verloor!.
142.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 41
Klein Koos se ma betrap hom in die badkamer waar hy met homself doenig is.
Ma: My kind, weet jy, jy gaan blind word as jy dit te veel doen?
Klein Koos: Ag Ma, kan ek nie maar net aanhou tot ek moet begin bril dra nie?
143.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 42
Die dokter ondersoek Koos se toekomstige vrou. Toe hy klaar is, roep hy Koos eenkant.
Dokter: Kyk, dit is ´n lelike ding waaroor ons ongelukkig nou moet praat. Koos: Ek weet dokter, maar sy het baie geld.
144.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 43
“Koos, wat is die eerste reël van die volkslied?”
“Jy moet op aandag staan” antwoord Koos.
145.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 45
Op hulle aandrang is Koos se vrou en skoonma saam met hom op ‘n jagtog in die Kalahari.
Die eerste nag maak sy vrou hom paniekbevange wakker. “Mammie is weg!”
Koos vat sy geweer en met sy vrou agterna stap hy die donker in. Nie ver van die kamp af nie gewaar hulle sy skoonma, rug teen ‘n boom met ‘n leeu wat vir haar staan en gluur.
“Ag jinnetjie tog!” gil Koos se vrou, “Wat gaan ons nou doen?”
“Niks nie!” sê Koos kalm “Daai leeu het homself in die gemors gekry, hy kan homself daar uitkry.”
146.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 46
Lank, lank gelede toe die eerste stoomtreine net hul verskyning in Suid-Afrika gemaak het besluit Koos Senior dat dit tyd is vir hom en Klein Koos se eerste treinrit. Kaartjies vir Johannesburg word op Kaapstad se stasie gekoop asook ‘n paar nartjies om die senuwees in toom te hou. Dis net voor die trein die eerste tonnel ingaan dat Koos Senior ‘n hap van sy nartjie vat.
“Klein Koos!” gil Koos senior.
“Ja pappie”
“Het jy al ‘n hap van daai nartjies gevat?”
“Nee pappie”
“Moenie! Toe ek aan myne byt toe word ek blind.”
147.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 48
Koos aan sy vrou:
“Skattie, ek het ‘n vriend genooi vir ete.”
“Koos, is jy nou mal? Die huis lyk soos ‘n varkhok, hier is niks kos nie, al die skottelgoed is vuil en ek lyk verskriklik!”
“Ek weet”
“Nou hoekom nooi jy die man!”
“Die arme drommel dink daaraan om te trou.”
148.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 49
Koos is in Engeland op besigheid en omdat hy alleen is gaan hy na die naaste pub toe. Hy sien ‘n girl daar eenkant staan. Hy stap nader en vra wat haar naam is.
“My name is Carmen,” sê sy.
“Dat is a much beautiful name. Is it a familie name?” vra hy.
“No” sê sy, “it’s the name I gave myself and it’s a mixture of the things I like in life – Cars and Men. Hence Carmen. And what is your name?”
“Brandewyndoos” antwoord Koos.
149.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 50
‘n Man loop by ‘n kroeg in met ‘n stuk teer onder sy arm.
“‘n Bier asseblief en een vir die pad.”
150.
Rolling Stone | Junie 20, 2008 at 5 : 51
Legendes begin
In Engeland – Once upon a time…
Amerika – Long, long ago…
Suid-Afrika – Onthou jy daai aand toe ons so vreeslik dronk was..