Voordat ek ‘n begrafnis ondernemer moet kry . . . .
Mei 28, 2008
Baie van ons het al die onderstaande epos gesien. Vul dit in oor my, en ek antwoord met een vir jou. Dit kan amusing wees.
- Where did we meet?
- Do I smoke?
- Color of my eyes?
- Do I have any siblings?
- What’s one of my favorite things to do?
- What’s my favorite type of music?
- Am I shy or outgoing?
- Am I a rebel or do I follow the rules?
- Any special talents?
- How many children do I have?
- If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring?
- What could I change to make me a better person ?
- What are my greatest strengths ?
- What are your secret thoughts about me ? ?
- What have you always wondered but were too scared to ask? ?
Blogvraag: In die DISC profile, waarvoor staan D, I, C en S?
Blogantwoord: Something old symbolizes continuity with the past.
Entry Filed under: Uncategorized. .
108 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Nats | Mei 28, 2008 at 1 : 02
Where did we meet? Jac Blog (Gees) Eiland (vlees)
en hoeveel ure per dag blog / mxit jy en wat is jou cell rekening!!!!
Do I smoke? Nope
Color of my eyes? Sjoe Tweeling ek dink dis groen
Do I have any siblings? Jip! 2x Broers en een suster
En ‘n Tweeling!
What’s one of my favorite things to do? Mxit
What’s my favorite type of music? Weti maar ek weet jy hou van Queen
Am I shy or outgoing? Outgoing
Am I a rebel or do I follow the rules? Rebel
Any special talents? Kan maklik met kinders werk / oor die weg kom!
How many children do I have? Baie!! Almal se kinders is joune! Biologies – geen
f you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Cell phone
What could I change to make me a better person? ‘n Dier kry!
What are my greatest strengths? Sterk karakter en jy gee om
What are your secret thoughts about me?? Hoe kry sy dit reg om so maklik vriende te maak?
What have you always wondered but were too scared to ask?? Hoeveel ure per dag werk jy regtig??
2.
Lettie | Mei 28, 2008 at 1 : 07
Hi daar!
Where did we meet? Die Eiland
Do I smoke?Nee
Color of my eyes? Blou (ek ding)
Do I have any siblings?3
What’s one of my favorite things to do?Te blog/kuier
What’s my favorite type of music?Ek’t nie ‘n clue nie
Am I shy or outgoing?Outgoing
Am I a rebel or do I follow the rules?Jy maak jou eie reëls
Any special talents?Jy raas
How many children do I have?Niks
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring?Jy’t my al gesê, ma ek kan nie onthou nie.
What could I change to make me a better person ?Jy is dan ‘n goeie mens!
What are my greatest strengths ?Jy baklei vir die wat nie vir hulself kan baklei nie
What are your secret thoughts about me ? ?Jy’s oordonnerend
What have you always wondered but were too scared to ask? ?
3.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 08
Tweeling
Where did we meet? Blog en Eiland
Do I smoke? Seker net Hubbly
Color of my eyes? Bruin
Do I have any siblings? 2 bloed susters en dan ons spul
What’s one of my favorite things to do? scrapbooking
What’s my favorite type of music? Kontemporêr
Am I shy or outgoing? bitter skaam
Am I a rebel or do I follow the rules? Bietjie rebels, maar volg meestal reels.
Any special talents? Jy kan nogal sin praat.
How many children do I have? Twee hondekinders
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Jou brakke
What could I change to make me a better person ? Trou
What are my greatest strengths ? Jy word nie geboelie nie
What are your secret thoughts about me ? ? Mooiste blogger
What have you always wondered but were too scared to ask? Het jy nie te vroeg met Manlief erenstig geraak nie.
4.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 09
LETTIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Mwah!!!! Bly jy onthou ons nog.
5.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 14
Lettie
Where did we meet? Eiland
Do I smoke? Nee
Color of my eyes?Bruin
Do I have any siblings?Ja, 2 susters (of is dit nou 3?)
What’s one of my favorite things to do? Action krieket kyk
What’s my favorite type of music? Afrikaans
Am I shy or outgoing? skaam
Am I a rebel or do I follow the rules? Jy volg reels, meestal
Any special talents? Besonderse aanslag met kinders
How many children do I have? 1 seun
f you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Hopenlik kos
What could I change to make me a better person ? Niks
What are my greatest strengths ? Eerlikheid
What are your secret thoughts about me ? Nooit.
What have you always wondered but were too scared to ask?
6.
Verons | Mei 28, 2008 at 1 : 15
Where did we meet? Jac Blog (Gees) Eiland (vlees)

Do I smoke? Nope
Color of my eyes? Bruin
Do I have any siblings? Jip! 2x Broers en een suster, ‘n Tweeling, ‘n Kloon en ‘n Drieling en jou blog ma
What’s one of my favorite things to do? Blog en Mxit
What’s my favorite type of music? Ek neem aan pop music
Am I shy or outgoing? Outgoing
Am I a rebel or do I follow the rules? Rebel
Any special talents? Kan maklik met kinders en ou mense werk en oor die weg kom!
How many children do I have? Baie!! Almal se kjinners is joune! Nog niks van jou eie
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Cell phone
What could I change to make me a better person? ‘n boyfriend kry
What are my greatest strengths? Sterk persoonlikheid en jy gee om………..
What are your secret thoughts about me? Grootbek klein hartjie
What have you always wondered but were too scared to ask?? Hoeveel ure per dag werk jy regtig?? en hoeveel ure per dag blog / mxit jy??
7.
Nats | Mei 28, 2008 at 1 : 22
Adrie
Ai Tweeling jy ken my te goed!!
PS: Ja ek het te vinnig te ernstig met manlief geraak… sal oor ‘n glasie of twee wyn jou my hele pedigree vertel… of ‘n bottel of so wyn!! Weet nie of jy of ek dit die meeste gaan nodig hê nie!
8.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 23
Where did we meet? Jac Blog (Gees) Eiland (vlees)
Do I smoke? Nope
Color of my eyes? Bruin
Do I have any siblings? Jip! Behalwe die blog spul, was jy een van 6 (of 7) kinders. Blog – 1 sus en 2 broers (Trevor en Mario)
What’s one of my favorite things to do? Drink
What’s my favorite type of music? Afrikaans
Am I shy or outgoing? Outgoing
Am I a rebel or do I follow the rules? Rebel
Any special talents? Kan enige iemand op hulle gemak stel.
How many children do I have? 2
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Rooi Koeldrank
What could I change to make me a better person? Hmmmm
What are my greatest strengths? Vermoe om mense se vertroue te wen.
What are your secret thoughts about me? Oorwinning oor baie lewensklappe
What have you always wondered but were too scared to ask?? Sal dit nie op die blog vra nie.
9.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 26
Nats
Ek sal ‘n krat wyn van die Kaap afbring.
Hoeveel ure per dag werk jy regtig?? en hoeveel ure per dag blog / mxit jy en wat is jou cell rekening!!!!
Werk party dae maklik 18 ure ‘n dag. Dit is sekere tye van die jaar. Op die oomblik seker so 9 ure (met blog uitgelaat). Mxit, so 2 ure ‘n dag. Ek bekak myself as my selfoon rekening R400 is. Die ideaal is so R350 of minder. (My mxit kos max R12 ‘n maand)
10.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 27
Sorry, comment 8 is vir Verons bedoel.
11.
Pikkelik | Mei 28, 2008 at 1 : 28
1. Dorings en soms rose
2.Nee
3. bruin
4.?
5. K@kpraat
6. Pussycat….
7. Woes outgoing
8.REBEL
9. K@k stirrrrrrrr…
10. zero yet…
11. Cell phone to blog
12. ????
13. Die een gaan ek liewer nie antwoord nie…
14. WDF
15. Hoe voel dit om daai besem te spin???
12.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 30
Sies Pik, nou gaan ek die hele jaar lank wonder oor nommer 13. Humor my, toe.
13.
Zee | Mei 28, 2008 at 1 : 34
Watter begrafnisondernemer moet ek vir jou bel? Avbob of…..
14.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 36
Pikkie
Where did we meet? Dorings
Do I smoke? Ek is nie seker nie. Regtig nie.
Color of my eyes? Bruin
Do I have any siblings? Ja, daar is ‘n boetie iewers
What’s one of my favorite things to do? Blogs te lees
What’s my favorite type of music? Pussycat en ander folk pop
Am I shy or outgoing? shy
Am I a rebel or do I follow the rules? Rules
Any special talents? Om teen die spoed van lig te shop
How many children do I have? 2 op aarde
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Seker maar Mynick
What could I change to make me a better person ? HMMM
What are my greatest strengths ? Jy weet waar om ‘n streep te trek.
What are your secret thoughts about me ? Jy gaan net so oud wees wanneer jou kinders kom.
What have you always wondered but were too scared to ask? Jou ‘n lys name gee om te kyk wie ken jy wat ek ook ken.
15.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 37
Zee
Die begrafnisondernemer vir dooie blogs.
16.
Nats | Mei 28, 2008 at 1 : 37
Adrie
Is jy nou in die Kaap???
Anders ek het ‘n beter plan… ons wag nie vir die wyn om na ons toe te kom nie ons gaan sommer soontoe!!!!!
17.
Pikkelik | Mei 28, 2008 at 1 : 39
Okey Dokey – nou gaan ek regtig ernstig wees…
13. Om die koring van die kak te onderskei. Vir jou ouderdom het jy ‘n ongelooflike onderskeidingsvermoë…
18.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 39
Nats
I wish, maar moet weer redelik gou weer gaan.
19.
Nats | Mei 28, 2008 at 1 : 41
O ja… wat is kontemponer??
My koppie is nou bietjie plat… en ek moet gou ry, sien julle in so 1/2 uur!!
20.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 42
Pik
Wat dink jy van joune?
21.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 43
Nats
Moderne gewilde musiek.
22.
Zee | Mei 28, 2008 at 1 : 45
Ek dink ek gaan nou my blog delete, dis mos n dooie ene!
23.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 47
Zee
Nee wat, dit is net vol stof.
Kom, ek maak of ek werk, hoe sal jy die 15 vrae voltooi? Ek is nogal nuuskierig wat julle wat my nog nooit gesien het sal raai.
24.
Zee | Mei 28, 2008 at 1 : 48
ok, sal gou bietjie daaraan werk!
25.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 1 : 49
Ek dink amal het die meeste van die goete oor jou reg Adrie….. so ek kan nie eintlik aanlas nie….. (eks mos lui en so)
26.
Pikkelik | Mei 28, 2008 at 1 : 53
Adrie, Baie goed gedoen, ek wonder net oor daai HMMMM by nr 12…
27.
Zee | Mei 28, 2008 at 1 : 54
Where did we meet? Op Dorings
Do I smoke? Ja
Color of my eyes? Blue
Do I have any siblings? Ek dink so miskien n broer en suster
What’s one of my favorite things to do? Blogs te lees
What’s my favorite type of music? Pop
Am I shy or outgoing? outgoing
Am I a rebel or do I follow the rules? Nee jinne, n rebel
Any special talents? Lees mense
How many children do I have? geen ek hoop
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Batterye vir my laptop
What could I change to make me a better person ? Ek dink jy is cool net soos jy is, lekker humorsin
What are my greatest strengths ? Ek dink jy het nogal n goeie karakter
What are your secret thoughts about me ? ? Jnne niks ek hoop
What have you always wondered but were too scared to ask? ? Nee kyk, ek is nie op my mond geval nie, sal jou sommer net reguit vra
28.
Adrie | Mei 28, 2008 at 1 : 57
Zoeks
Luiaard!!!!!
Pik
Ek ken jou nie goed genoeg om te weet wat jou swak punte is nie. Ek wonder nou regtig, rook jy?
29.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 1 : 57
Okay Adrie ek gaan probeer.. as net een van julle lag is daar pêre!!! En ek belowe erewoord ek het nie bo gelees nie!!
Where did we meet? Jac Blog
Do I smoke? Dink jy haat dit?
Color of my eyes? Kan ek raai? Groen?
Do I have any siblings? Jip.. twee boeties en sussie
What’s one of my favorite things to do? Blog & Mxit
What’s my favorite type of music? Queen & ABBA
Am I shy or outgoing? Shy
Am I a rebel or do I follow the rules? Both
Any special talents? Too show affection and care to someone you don’t even know.. me!
How many children do I have? None
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Is dit nou die storie van jou en tweeling met die sexy butlers?
What could I change to make me a better person? Nothing that I know of.. Yet! He he
What are my greatest strengths? Standing up for what you believe in!
What are your secret thoughts about me?? Sal jou sê as ek jou sien..
What have you always wondered but were too scared to ask?? Why you have so many names..??
Adrie hoe het ek gedoen? Ek gaan nou bo lees…
30.
Pikkelik | Mei 28, 2008 at 1 : 58
Net as ek nie kan blog nie… Addiction replacement!!!!
31.
Pikkelik | Mei 28, 2008 at 2 : 00
Ek grap net, is jy mal, ek het twee babies…. Mens rook nie by kinders nie…. Punt!!!!
32.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 01
Maar Adrie, dis mos nie ‘n geheim hoe lui ek is nie…. in anycase, ek het die anner mense se komentaar gesien, so hoe kan ek dan nou iets vars bysit….. ????
33.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 07
Zee
Where did we meet? Dorings
Do I smoke? Ek dink jy doen
Color of my eyes? Grou
Do I have any siblings? Ek het nog nie ‘n broer of sus op jou blog raak gelees nie.
What’s one of my favorite things to do? Zeethan te fotografeer
What’s my favorite type of music? Golden oldies
Am I shy or outgoing? Skamerig
Am I a rebel or do I follow the rules? Reels
Any special talents? Ek dink jy kan mense maklik opsom
How many children do I have? 3 (‘n seun waaroor jy nie praat nie, ‘n dogter waarop jy baie trots ie en ‘n kleinseun wat jy as jou eie groot maak)
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Zeethan
What could I change to make me a better person ? Jy is mos goed genoeg
What are my greatest strengths ? Dan jy nog hoop het.
What are your secret thoughts about me ? Hoe kan ‘n mens se kinders so radikaal verskil
What have you always wondered but were too scared to ask? Weet jy waar ek bly, want na die vraelys gaan jy my wil kom moer.
34.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 07
Pik
Slim antwoord. Sam hou nou baie van jou. Sy rook, maar nooit waar haar kinders is nie.
35.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 08
Where did we meet? Breakfast Blog, En die eiland
Do I smoke? nee, nie wat ek al gesien het nie, dalk net as jy boos is….
Color of my eyes? uhm dink dis bruinerig
Do I have any siblings? een sussie, twee boeties wat langer as jy is
What’s one of my favorite things to do? Stry
What’s my favorite type of music? Queen, enige chick musiek
Am I shy or outgoing? is dit ‘n vraag?
Am I a rebel or do I follow the rules? is dit ‘n vraag… ?
Any special talents? iets met bulle en saad… ? ??
How many children do I have? geen jys dan nou 12
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? seker ‘n goeie mes, en kamp goete
What could I change to make me a better person ? nee wat, kan nie sê nie, laaik my kop soos hy is . . .
What are my greatest strengths ? eerlikheid, lojalitiet
What are your secret thoughts about me ? ? ha ha ha
What have you always wondered but were too scared to ask? ? uhm, nog steeds scared !!!!
36.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 11
Tienks
Where did we meet? Jac Blog
Do I smoke? Ja, te veel.
Color of my eyes? Blou
Do I have any siblings? Stief – ja
What’s one of my favorite things to do? Wyntjie te drink
What’s my favorite type of music? Kontemporêr
Am I shy or outgoing? Tussen in.
Am I a rebel or do I follow the rules? Neig na reels.
Any special talents? Jy kan party
How many children do I have? 0
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? ‘n Aktetas
What could I change to make me a better person ? Wen die lotto
What are my greatest strengths ? Jou versorging van jou ouers
What are your secret thoughts about me ? Hoekom de duiwel kom sy nie na blog parties.
What have you always wondered but were too scared to ask? Hoeveel keer het sy in die verlede gerooflees.
37.
Zee | Mei 28, 2008 at 2 : 14
Adrie, sien, ek het nogal gedink jy kan mense sommer raak opsom.
Ek het n broer(bly in Moz) en n suster(bly in Angola).
Jip, ek rook en wil graag ophou.
My ogies is so ietsie tussen blou en groen en grys… hang regtig af van my mood..dus ek het die kleure oë – regtig!
Agge nee, vandag sal ek jou nie kom moer nie
38.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 20
Aitsa Adrie nie te bad nie behalwe:
Wat de hel is kontenponer, bedoel jy komponeer? Eks nie Vivaldi nie.. jy weet ek vrek ook oor ABBA en Queen!!
My oge is bruin.. maar sou blou gelike het, sal volgende week vir jou foto posduif!
Ek is eintlik baie skaam tot ek jou leer ken..
Eks meer van ‘n rebel..
het ek dit nou hard gesê?
Ek sal by die volgende GROOT blog party wees maar ons sal eers gaan koffie..
Whaaaaahaaaa jys reg oor daai aktetas!!
Jy is reg ek rooflees nogal baie.. maar nie sommer op jou blog nie..
Hoe het ek gedoen my jou huh?
39.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 22
Zee
He He He
Ek weet nie of dit opsom, of ‘n goeie geheue is nie. Jou blog is nogal ‘n ope boek (veral as ek dit eers afgestof het).
Zoeks
Joune kom
40.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 23
Adrie, do me do me !!!!!
41.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 23
Tienks
Ek wou eers bruin se, toe besluit ek om met blou te gaan.
Ek sal myne later opsit.
42.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 27
Where did we meet? Jac blog en Eiland
Do I smoke? Nee
Color of my eyes? Bruin
Do I have any siblings? ja, ‘n broer of 2
What’s one of my favorite things to do? Drink en eet (en blog)
What’s my favorite type of music? Afrikaans deesdae
Am I shy or outgoing? outgoing
Am I a rebel or do I follow the rules? Tussenin
Any special talents? Ons HOOR net iemand kan lekker braai en kos maak.
How many children do I have? Niks waarvan jy weet nie.
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? ‘n Rooster en mampoerketel
What could I change to make me a better person ? Word ‘n vrou
What are my greatest strengths ? Lojaliteit
What are your secret thoughts about me ? You silent, me silent
What have you always wondered but were too scared to ask? Jy sal jou wat verbeel dat ek bang is om jou iets te vra.
43.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 27
Zoekoe dit klink gevaarlik..
44.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 28
Zoeks
Nr 42
45.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 29
Whaaaaaaaahaaaa Adrie… Zoekelina..!!
46.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 30
Wie sin is dit Adrie? kan onmoontlik nie myne weesie
47.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 31
Wat van 42? my waist size?
48.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 33
Spot, julle klomp spotters !!! ek gaan dan eerder in die kring van die bespotte (gespotte?) staan…..
49.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 34
Laat ek vrae beantwoord
Pik, die besem het te min woema, maar daardie platinum graaf – moerlekker al is dit donners swaar.
Tienks, my privaatheid is vir my baie belangrik.
Zoeks, bly jy weet wat is goed vir jou.
50.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 35
Ag Zoekels ons grappie sommer met jou.. jy is mos ‘n man van staal jy kan dit handle tussen al die vroumense, dit vat baie van ‘n man.. ons het dit nie vergeet nie hoor!!!
51.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 35
Zoeks
We love you just the way you are.
52.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 37
Sies Adrie jy kan dit nie aan ons doen nie.. jy het nou als ons foefies gehoor.. dis net fair as jy ook antwoord..! Anders sal ons jou vergewe as jy Heksie dan gaan vra??
53.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 38
Tienks
Ek wil nie ander mense se pret spoil nie. Ek hou van my blou oe.
HEKSIE, DIE TANNIES ROEP JOU. JY MOET DIE VRAELYS VOLTOOI.
54.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 39
Skiesie Zoekoe.. sallie werie belowe njannies!!
55.
Liewe Heksie | Mei 28, 2008 at 2 : 40
Hallo Maatjies
Ag nee sies, B3, jy weet mos ek weet nie veel van Japanees af nie. Hoe moet ek nou die speletjie speel? Jy is nou sommer weer snaaks. Boe hoe hoe hoe
56.
Pikkelik | Mei 28, 2008 at 2 : 42
Adrie, Adriana – My ogies is bruin, Poppedyn se ogies is iets tussen blou en groen…. Toe sy vir haar sesmaande ondersoek gegaan het, het ‘n nie so wit suster haar ondersoek… Skryf toe op haar kaart: Kleur van oë – Wit????
Mynick se kommentaar – WDF – soos in for real…
57.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 44
Pik
Agge nee. Wit oe?
Ek babysit nie kinders met wit oe nie. Ouboet se oe is bruin/swart?
58.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 45
Heksie vertel bietjie vir ons wat se musiek luister jy en Blommie in jou sterretjie kombuis en wat wil jy saam met jou en Tewissie vat na ‘n eiland toe? Jou besim mag nie saam speel nie hoor..
59.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 2 : 47
Hoekom moet ek eerste antwoord, ek is ouer as jy…..
60.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 2 : 48
Helloooo Almal
61.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 48
Wip
My blog, my reels. Vir jou maak ek ‘n uitsondering, ons kan saam antwoord.
62.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 2 : 49
Tinky baie dankie vir die tjoklits wat jy oral vir my gelos het, Ouma rol al …..
63.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 49
Ek het BlouBul blou oë…. nog nooit bruin oë gehad nie !!!
64.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 2 : 49
Mmmmm ek hou tog so van uitsonderings ….
65.
Liewe Heksie | Mei 28, 2008 at 2 : 51
Tannie Klokkie
Ek sing altyd vir my en Blommie in die kombuis. B3 het gese ek mag nie vir jou op die rekendingetjie sing nie.
Tewissie gaan nooit saam Eiland toe nie, net ek gaan kuier vir Tannie Verslonsie en sy se ek hoef niks te bring nie. Net myself. Ek en sy drink dan baie rooi koeldrank.
66.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 2 : 51
Hallo Ouma Wip, die girls is weer lelik met my !!! maar ek kan dit vat, my skouers is breed. . . .
67.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 2 : 52
Wag net bietjie kliënt
68.
Adrie | Mei 28, 2008 at 2 : 52
Vreeslik jammer Zoeks, onthou jou lense is getint.
69.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 2 : 59
Oumie!!!!!!!!! Dis so lekker as oumie kom hallo sê!!! Sê vir Adrie sy moet ook saam haar speletjie speel!!! Sy willie..
Heksie se vir B3 as jy nie vir my mag sing nie gaan ek nie weer vir haar tjoklits stuur nie!!! Vra dan vir Tannie Verslonsie of ek ook volgende keer saam kan rooi koeldrank drink.. het Blommie al ‘n girlfriend of is julle gekys?
70.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 2 : 59
Moenie met Zoekoe baklei nie, stop dit dadelik, julle weet Ouma duld geen lelikgeite met Zoekie nie.
Ok laat Ouma na die vrae gaan kyk en dit maar beantwoord, so baie huiswerk…vir ‘n oumensie soos ek, is so onregverdig
71.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 02
Zoeks ek het jou “braai reels” vir my baas gewys.. hy dink dis flippen skerp.. 10 uit 10 vir jou met daai een ek het lanklaas so lekker gelag!!
72.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 03
Ouma
Al wat ek vir Zoekoe gese het is dat hy ‘n vrou moet word om ‘n beter mens te wees.
73.
Liewe Heksie | Mei 28, 2008 at 3 : 03
Tannie Klokkie
Sy se Tannie se gogga in ‘n hok.
74.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 04
Ons het skiesie gevra oumie.. moet ek weer in die hoek gaan staan? Zoekoe jou klikbek!!
75.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 07
Wip
Where did we meet? Beker en Boontjie
Do I smoke? Ja
Color of my eyes? Bruin
Do I have any siblings? Ja, maar weet nie wat en hoeveel nie.
What’s one of my favorite things to do? Shop
What’s my favorite type of music? Golden oldies
Am I shy or outgoing? Tussen in
Am I a rebel or do I follow the rules? Reels
Any special talents? Jy delegeer nogal baie
How many children do I have? 2 seuns en amper ‘n skoondogter
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Teddie en ‘n kredietkaart om te shop
What could I change to make me a better person ? Selfdissipline
What are my greatest strengths ? Jy raak maklik deel van ‘n groep.
What are your secret thoughts about me ? Assumption is the mother of all fuckups
What have you always wondered but were too scared to ask? Niks
76.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 08
Heksie my maatjie, B3 is net jaloers omdat sy nie kan vlieg soos ek en jy nie.. sê vir haar haar gogga ook!!
So is jy en Blommie gekys of is jy nou skaam? Ek het ook vir jou rooi koeldrank jy sal baie lekker by my kuier! Ek sal vir jou lekker koekies ook bere my skat!! Tannie B3 is net lelik..
77.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 3 : 09
Ouma, dis wat ek ook gesê het, al die baie huiswerk….. en ek haat huiswerk !!!
78.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 11
Where did we meet? Blikkie en boontjies
Do I smoke? Nee
Color of my eyes? Bruin / of is dit groen
Do I have any siblings? suster en 2 broers
What’s one of my favorite things to do? mxit
What’s my favorite type of music? Abba? popmusiek?
Am I shy or outgoing? Outgoing
Am I a rebel or do I follow the rules? whaahaahaa rebel
Any special talents? werk , blog , mxit gelyk – multitasking
How many children do I have? een wat jy gesteel het
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? selfoon nie dat dit gaan help nie, battery is gewoonlik maar pap
What could I change to make me a better person ? hou op om 20 e mails agter mekaar vir my te stuur
What are my greatest strengths ? beginselvas
What are your secret thoughts about me ? ? beduiweld en bang vir die liefde
What have you always wondered but were too scared to ask? ? nee wat ek is nie bang nie ek weet al alles wat ek wou weet, nie waar nie?
79.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 11
Adrie jy het nou nog nie vir my gese wat het jy bedoel met kontemponer nie? Wat is dit of is ek nou net plein weg dom?
80.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 12
Bring vir Ouma ‘n koppie tee asb ek kort nou ‘n lafenis, ek is gedaan, na al die getik…
81.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 12
O ja en my boetie en sussie is half nie stief nie.. maar ek dink dit is wat jy bedoel het..
82.
Liewe Heksie | Mei 28, 2008 at 3 : 12
Tannie Klokkie
Belowe? Kan tannie regtig egtig vlieg? Joh, ek was al op die maan. Was Tannie al daar?
Nee, Blommie is net my maatjie. Wat is kys, Tannie bedoel seker suitcase. Ek het ‘n tas.
83.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 14
Tienks
Shit, ja, ek het half bedoel. Komtemponer beteken hedendaagse musiek.
84.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 15
Adrie ek lees, maar jy sal nog bietjie saam my moet kuier girl…….
85.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 16
Hieso Oumie.. lekker warm teetjies in my mooiste blommetjie tee stel.. hoeveel suiker vir Oumie?
86.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 17
Wag dat Ouma haar winamp inskop op die hedendaagse musiek, golden oldies gmf!!! so uit die ou de bokse tyd….
87.
Zoekoe | Mei 28, 2008 at 3 : 18
Kontemponer staan soms ook bekend as Kontemporêr !!
88.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 19
Wip
Ek moet iewers op slip. Jy is ook maar ver van die pad af. Ek het seker al 14 kinders gesteel.
89.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 20
Zoeks
Sal gou regmaak.
90.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 22
Heksie ja ek het vir Peter Pan soontoe gevat en hom toe sommer daar gelos.. as jy weer maan toe gaan vat asb vir hom bietjie van jou koeldrank hy is seker al vreeslik dors.. Vra vir Tannie Pikkelikie om vir jou te vertel wat kys is of sommer vir B3 maar sy hou nie van Blommie en sy maatjies nie.
Haai Adrie hoe
kry ek nou dat ek nie geweet het wat dit is nie.. maar nou ja nou het ek iets nuuts geleer.. Ai het ek en jy nie dan so lekker oor ABBA gechat nie, het jy vergeet girl? Ek hoop ons gaan volgende keer saam Mamma Mia kyk.. wat sê jy daarvan?
91.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 25
Tienks
Dan beter jy begin spaar, kaartjies is moerduur.
92.
Liewe Heksie | Mei 28, 2008 at 3 : 27
Tannie Tikker
Ek ken nie vir Tannie Pikkelikie nie. Is sy kwaai? Ek gaan nie meer maan toe nie, dit is voel Berrie en Korries.
93.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 27
Ai Tiky maar jou koppies is fyn…Ouma geniet die tee.
Adrie dan sal ons maar nog moet kuier….
94.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 28
Dankie Zoeks wou sê die woord klink vir my snaaks maar ek sou nog steeds nie geweet het wat dit beteken nie..
Ja Oumie ekt nou die dag gesien hoe shake Oumie daai boude met ‘n hip song!! Ek wens my Oumie het nog gelewe dat ons kon dans.. ek was baie lief vir my bloed Oumie!! Maar sy het net Klipwerf geluister.. en Santa Vorster en die Briels.. ja ek moes vir jare daarna luister, vandag is ek bly want ek wen almal as ons Noot vir Noot kyk.. he he
95.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 35
Tinky Ouma swing eindelik vinnig op ‘n swaai saam die musiek…
Jy moet inskryf vir Noot vir Noot…..
Hier skop Loituma Levas Polka nou in….. whooo hoooo!!!!
96.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 38
He He He
Ek moet bieg, ek was al genooi om aan Noot vir Noot deel te neem.
97.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 38
Haai sies Adrie darm lekker om jou goedtjies op jou blog te kan regmaak.. as mense nou weer gaan lees gaan ek my naam nog harder met jou graaf slaan.. Ai jai jai..
Heksie.. nee sy is ‘n baie vriendelikke tannie met nog twee klein matertjies vir jou.. Ek sal daai goggas op die maan gaan toor met my fairy dust dan kan jy en Tewissie vir Peter gaan kuier.. sjym hy het nie maatjies nie.. Of dink jy ek moet die geel heks vra om hom te gaan byt?
98.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 39
Adrie nou vir wat gaan jy nie???? Dan het ons ‘n tv ster op die blog…. ons moet mik vir vir oscars….
99.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 41
Adrie ek ook, maar ek sal nooit so iets kan doen nie ek is heeltemal te skaam ek sal niks kan antwoord as ek daar moet staan nie… oi ek dink dit moet erg wees!!
100.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 42
Wip
Ek was weg vir besigheid gewees.
101.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 42
Tinks
Ek het ‘n oudisie geslaag. My eerste een, nie my tweede een nie.
102.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 44
Adrie
Nou maak ‘n plan….en skryf in….
Tinky, niks van skaam wees nie, jy kyk bo oor die gehoor, dit lyk of jy vir hulle kyk, maar eindelik kyk jy agter in ‘n potplant vas
Vir wat is jy skaam, jy het mos nog al jou tande…
103.
Tinkerbell | Mei 28, 2008 at 3 : 44
Ag dis alweer tyd om te groet, ek en mamma gaan na ‘n woonstel kyk.. sal more vir julle vertel.
Ek geniet dit nou so saam jou en Oumie maar moet nou gaan.. ek willie!!
Baai julle het my dag sommer opgehelder.. almal hier is vir my ‘n ou engeltjie, elkeen op sy eie manier.
Koebaaai.. veilig ry almal!!
Mwah Mwah Mwah!!!!
104.
Adrie | Mei 28, 2008 at 3 : 45
En nou is die blog vol soene . . .
Tienks, wie dink jy dalk gaan skoon maak?
105.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 3 : 59
Bye Tinky mwahhhhhhh paste ek my bloed rooi Marilyn Monroe lipstiffie – soentjie op jou wang…
106.
Adrie | Mei 28, 2008 at 4 : 00
En daar spat net spoeg!!
107.
Wipneus! | Mei 28, 2008 at 4 : 01
Ek moet nou gaan grou vir foto’s, eish die huiswerk stop nooit in hierdie wêreld nie…. dis al meer werk as my regte werk..
108.
Adrie se aktrise | Mei 29, 2008 at 8 : 28
Oor Adrie
Where did we meet? Met geboorte
Do I smoke? Nog nooit probeer nie.
Color of my eyes? Bruin
Do I have any siblings? Ja, sy is die oudste van 2 broers en ‘n suster.
What’s one of my favorite things to do? Lees, blog, mxit en bollie praat.
What’s my favorite type of music? Pop, spesifiek Abba, Queen en Eighties.
Am I shy or outgoing? Neig na skaam, tot gemaklik.
Am I a rebel or do I follow the rules? Altwee.
Any special talents? Tel Karate?
How many children do I have? 0 biologies
If you and I were stranded on a desert island, what is one thing that I would bring? Zee se antwoord is die beste. Vuurhoutjies, niemand op survivor kon al vuur maak nie. En ‘n mes.
What could I change to make me a better person ? Leer om haar woorde te tel.
What are my greatest strengths ? Moed van oortuiging
What are your secret thoughts about me ? Kon jy nie ‘n beter naam as Adrie kies nie.
What have you always wondered but were too scared to ask? Ek weet alles wat ek moet weet.