Baba Adrie

May 27, 2008

Eish, Sonkind se nie so wonderlike idee.

Tegnies gesproke is Adrie in Junie 2007 gebore.  Maar ter wille van die speletjie. . . .

Ek tag hiermee vir Roer, Pikkelik en Wipneus.

En vir die hele familie (die bitches en witches), mail my julle foto’s en ek plak dit op.

Entry Filed under: Uncategorized. .

94 Comments Add your own

  • 1. Wipneus!  |  May 27, 2008 at 9 : 28

    Eerste
    ag te cute, kyk daai mooi gesiggie :lol:

  • 2. netjane  |  May 27, 2008 at 9 : 46

    Cute!

  • 3. Adrie  |  May 27, 2008 at 9 : 49

    Netjane

    Die ergste van alles is, is dat ek met die verloop van jare nog net meer bedonnerd geraak het.

    Volgens my ma is ek omtrent 11 maande hier, as sy die regte foto onthou het.

  • 4. netjane  |  May 27, 2008 at 9 : 57

    Jy lyk nogal soos ‘n dogtertjie waarmee mens nie moes kak soek nie!

  • 5. Samantha q  |  May 28, 2008 at 12 : 56

    Yippee! Ek kan NIE vir jou ‘n foto mail nie. Plak somme 1 van T op. Sys mos ha ma uitgeknip.

  • 6. Samantha q  |  May 28, 2008 at 6 : 48

    More

  • 7. Samantha q  |  May 28, 2008 at 6 : 54

    En koebaai

  • 8. Samantha q  |  May 28, 2008 at 7 : 41

    Ek neem aan almal lê nog en poep ruik…

  • 9. krista  |  May 28, 2008 at 8 : 04

    Aaaaaaaaaawwwwwwwwww cute!

  • 10. Zoekoe  |  May 28, 2008 at 8 : 04

    Hallo !!!!!

  • 11. Adrie  |  May 28, 2008 at 8 : 07

    More Almal

    Sam, van ons slaap af en toe.

  • 12. Adrie  |  May 28, 2008 at 8 : 43

    Ek groet julle . . . .

    Weet nie hoekom ek die moeite doen nie, ek is alleen hier.

    Totsiens, Adrie.

  • 13. Pikkelik  |  May 28, 2008 at 8 : 51

    HALLLOOOOO ADRIE – Jy was die oulikste ou babatjie…. BTW – Huiswerk ingehandig

  • 14. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 9 : 19

    More almal!!

    Aitsa Adrie.. sweetie pie!!

  • 15. Nats  |  May 28, 2008 at 9 : 19

    Adrie
    AAAAAAAAA CUTE!!!

    Ek het nie ‘n foto op die rekenaar nie, sal een moet gaan soek en in scan…

  • 16. meermin  |  May 28, 2008 at 9 : 37

    Opvreetlik mooi!!

  • 17. Verons  |  May 28, 2008 at 10 : 17

    More! More!
    Het vanoggend bietjie met die internet gesukkel!
    A3 dis te cute en ek moet sê ek kan sien dis jy.
    Ek het nie ‘n foto van my toe ek ‘n baba was nie en my ma ook nie my oorlede oumatjie (sy het by ons aan huis gebly) het al die foto’s en ons sertifikate en medaljes aag en al die goedjies wat mens hou van jou kinders sal hou in ‘n groot bruin tas gebere en na haar dood het die tas net verdwyn, die enigste foto’s van my is toe ek so 4/5 was……..

  • 18. neykie  |  May 28, 2008 at 10 : 58

    Sulke lekker knyp wangetjies. A3 jy was ‘n pragtige dogtertjie. Die then foto is nou op wat van ‘n now fotojie? :lol:

    Ek is nie getag nie dankie toggie

  • 19. Dellie  |  May 28, 2008 at 11 : 33

    Dierbaar! :wink:

  • 20. Samantha q  |  May 28, 2008 at 11 : 43

    My goeie vy! Wa julle almal?

  • 21. Salomè  |  May 28, 2008 at 11 : 44

    Ek sal ok graag so doggie wou hê. Sweeeet
    Sal vanmiddag my huiswerk doen. Die meeste krisisse is nou afgehandel.

  • 22. Salomè  |  May 28, 2008 at 11 : 44

    So in vervoering, ek vergeet my maniere

    Hallo Almal!!!

  • 23. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 11 : 50

    Waar is almal? Adrie dis nou al twee dae!! Waar kruip jy weg hê?

  • 24. Salomè  |  May 28, 2008 at 11 : 52

    Tienks
    Hulle het gesien ek is hier, toe waai hulle.

  • 25. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 11 : 59

    Haai Saloompie het jy gepoep?

    Hoe like jy my prentjie?

  • 26. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 05

    Hallo

    Ek hoop julle is nog hier.

  • 27. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 06

    Ek neem aan ek is ‘n voorbeeld van mooiheid wat vergaan en deug wat bly staan.

  • 28. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 18

    Hallo Adrie!! Ganit met die mooiste baba dogtertjie op die blog vandag? Adrie jy is nog te jonk vir die mooi om te vergaan!!

  • 29. neykie  |  May 28, 2008 at 12 : 19

    ek is hier maar nou moet ek weer gaan. my rekenaar moet weer ingaan. vervlakste ding :sad:

  • 30. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 21

    Hallo Neykie.. ekt jou gaan soek op jou blog gister.. almal was net weg, nou verdwyn jy weer?

  • 31. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 21

    Tienks

    Jy sien mos my foto langs my naam.

  • 32. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 23

    Maar dan is jy mos vreeslik pragtig!!!

  • 33. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 24

    Lyk my ek moet met julle speel vandag.

  • 34. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 24

    Hier is vrek baie wat rooflees..???

  • 35. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 25

    Tinks

    Ek dink so, maar net ek dink so.

  • 36. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 25

    Waar is Sam met die drank nou weer? Almal saam met haar gevat?

  • 37. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 25

    Ek hoop nie hulle staar na my baba foto nie.

  • 38. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 28

    Tienks

    Wat dink jy, die ousie het dit seker opgedrink.

  • 39. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 28

    Adrie
    Ons staar, oooh ons staaaaar

    Tienks
    Nee man, meisies doen nie sulke dinge nie.
    Ek laaik jou prentjie berry, berry much

  • 40. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 29

    Ja sies… en dit sonder ons!! Laat hulle maar staar, dis sweet ;-)

  • 41. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 30

    Saloompie… vra vir Ferrari lief en dan gaan kry jy vir jou ook een!!

  • 42. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 32

    Ek lag nog steed oor Zoekoe se braai reels.. waar is die wetter vandag met sy borrel bier?

  • 43. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 34

    Tienks

    Wat het jy met al my gaste gemaak?

  • 44. Zoekoe  |  May 28, 2008 at 12 : 36

    Hallo !

    Ek wonner of daai regtig jou baba foto is Adrie…. as dit is. wil ek net een vraag vra, what went wrong? ?

  • 45. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 38

    Zoekoe

    Met my hand op die Bybel . . .

    Die ouderdom maar.

  • 46. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 39

    Adrie
    Sy het ons getower.

    Tienks
    Daar was nie hierdie afgelope week en ‘n half baie tyd vir speletjies / avatars soek nie. Ferrari het ‘n hewige tender uitgewerk, en ek het ‘n hele klomp goed gehad om te doen. Ek het die internet dingetjie vir myself weg gesteek, want as ek eers hier kuier, sal ek noooooi al my joppies klaar gekry het nie. Het nie baie selfbeheersing as dit by hiri blog kom nie. Ek MOET hier inloer en dan hak ek aleweig vas.

  • 47. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 40

    Zoekoe
    Hoe kan jy dan nou so ‘n dom vraag vra. Jy kan mos SIEN dis Adriana Swanepoel daai. tsk. Is jy nou weer blond vandag?

  • 48. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 40

    Salome

    Ek is jammer dat ek so ‘n nice blog het.

  • 49. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 41

    Zoekoe
    Ek dink sy het dalk te veel van haar eie eksperimente op haar gevreetjie gesmeer, van daar die annerste gesiggie vandag.

  • 50. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 42

    Saloom

    Regtig? Ek weet dit is ek op die foto, maar dink ek het nogal baie verander.

  • 51. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 42

    Adrie
    Aaaag shuck. Dis ok maar oraait. Net jammer dit inteveer so vreeslik met my pligte. Het jy darem my mooi prentjie gekry. Ag was besig man.

  • 52. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 43

    Adrie
    As dit nie per ongeluk jou sussie se foto was nie, is die trekke beslis daar.

  • 53. Zoekoe  |  May 28, 2008 at 12 : 43

    Salomè, rerig ek kan dit nie sien nie…. dalk moet ek eers so paar slukke mampoer vat om my oë oop te maak.

  • 54. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 44

    Sjoe, maar ek spel soos ‘n graad eentjie vandag. My vingers is morsdood gevries. Hierdie kantoortjie van my is soos ‘n spelonk.

  • 55. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 46

    Salome

    Die verskil tussen my en Asus is dat sy haar lewe lank donker hare gehad het. Sy is heelwat donkerder as ek. Sy was ook nie ‘n nors baba nie.

  • 56. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 47

    Zoekoe solank jy net nie alleen drink nie.. anders volg reel 9!!

  • 57. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 48

    Saloom koop vir jou OBS dan sal jy lekker kan saam tik!!

  • 58. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 49

    Saloom

    Bel die drankwinkel dat hulle sommer 50 L OBS kan kom aflewer.

  • 59. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 51

    Oooh vrek, as ek OBS in kry, gaan ek nooit weer vandag ‘n vinger reg sit op hierdie keyboard nie. Maar ek sal vir julle order.

  • 60. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 52

    Adrie as jy ‘n drankwinkel se nommer het wat aflewer stuur dit DADELIK vir my!!!

  • 61. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 53

    Ag Saloom moet nou nie boring wees nie man!! Ons drink nie alleen nie.. dis die teken van alcholisme en ons wil nie ophou drink nie!!

  • 62. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 53

    Ek gaan nou eers opruim solat ek kan huis toe gaan. Sien julle dalk bietjie later.

    Tienks
    Die outjie met die swaelstert pak en bow-tie is oppad met jou OBS.

  • 63. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 54

    Tienks

    Ek het nie, Salome het.

  • 64. Salomè  |  May 28, 2008 at 12 : 55

    Tienks
    Julle ka ma suip soveel as julle wil. Maar as jy my nou rerig boring wil hê moet jy vir my OBS gee. Dis die beste slaappil wat daar nog ooit uitgedink is. Ek sal maar liewerste ‘n grooooot beker hot choklit drink (en later wonner hoekom ek te kort is vir my gewig)

  • 65. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 55

    Saloom watse ge- dalk is dit met jou vandag? Ons wag vir jou dan!! Maak gou!!

    Ek sal uitkyk vir die outjie.. dalk sal ek hom aanneem as ‘n butler.. he he

  • 66. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 57

    Saloom.. te kort vir jou gewig.. whaahaaaaaaaaaaa.. nicely put ek moet dit onthou!!!

  • 67. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 58

    Ek is weer baie swak afgepleister.

  • 68. Tinkerbell  |  May 28, 2008 at 12 : 59

    Adrie nou wie se skuld sal dit nou wees?

  • 69. Adrie  |  May 28, 2008 at 12 : 59

    On Rippel 90.5 News this morning (28/05/2008):

    There is such a thing as a considerate car thief – one who will spare no effort to return the contents of your car to you. All you have to do is pay for most of the postage. Three years ago when Hein Kuhn and his family were still living in Kempton Park on the East Rand, thieves stole his new car. The insurance company paid off only the debt on the car. The Kuhns moved from the East Rand to Klerksdorp in March this year, but were keeping their old postal address in Kempton Park until the end of the year. Last weekend friends phoned to say there was a registered package for them but they had to pay R10.30 because there werent enough stamps on the envelope. To their astonishment, the envelope contained items that had been in the car when it was stolen, including family photos, Kuhn’s matric and college certificates, postal items and even unopened letters. All the things had been in the stolen car and in his briefcase.

  • 70. Adrie  |  May 28, 2008 at 1 : 00

    Tienks

    My hande s’n. Hulle voer my gesig.

  • 71. Zoekoe  |  May 28, 2008 at 1 : 38

    Ek is ook nie eintlik vet nie, ek is maar net baie duidelik !!!

  • 72. Adrie  |  May 28, 2008 at 1 : 45

    Zoeks

    Ek dog dan dit is ‘n teken van jou intelligensie.

  • 73. Tègan Q  |  May 28, 2008 at 4 : 49

    Tannie A…. I saw your photo from when you were a baby. You look so cute! My mommy said it IS you. I told her that you look so small there. But now you are bigger then my mommy :shock: . I also have a photo from when I was a baby. Will I also be big like you when I get old? Love you. Bye

  • 74. Adrie  |  May 28, 2008 at 4 : 55

    Hallo T.

    Thank you darling, all babies are cute. Very special babies as yourself stay cute forever. I was a big baby as well, as a child I was always taller than my agegroup. You will probably be slightly taller than your mommy when you are grown.

    Tell your mommy to mms me your baby photo, then everybody can see what is a cute baby.

  • 75. SAM Q  |  May 28, 2008 at 4 : 56

    Ek kan vi obvious reasons nie oppi nuwe blog comment nie :(

  • 76. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 4 : 57

    Sam

    Het jy ‘n antwoord? Op die vraag?

  • 77. Tègan Q  |  May 28, 2008 at 5 : 03

    Tannie R… My mommy said she must go look very very deep for my baby photos. You must tell me when it is you birtday. I want to draw you a picture :mrgreen:

  • 78. Tègan Q  |  May 28, 2008 at 5 : 06

    Tannie R…. My mommy said she is too lazy to go look for the answer

  • 79. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 5 : 06

    Tegan

    I already celebrated my birthday. You must tell your mommy to look for the photo tonight. Since she can’t sleep.

  • 80. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 5 : 07

    Why am I not suprised?

  • 81. Tègan Q  |  May 28, 2008 at 5 : 10

    My mommy is saying ugly words :evil:

  • 82. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 5 : 11

    Go ask your Granny the meaning of that ugly words.

  • 83. SAM Q  |  May 28, 2008 at 5 : 12

    Wanne kry ons ‘n nief blog?

  • 84. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 5 : 14

    Wanneer ek dit eendag klaar geskryf het.

  • 85. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 5 : 14

    Ek staan nou weer baie lekker op my seepkis.

  • 86. Tègan Q  |  May 28, 2008 at 5 : 15

    My mommy told me I will never ever ever get sweets again if I ask my ouma what kakka words mean

  • 87. Tègan Q  |  May 28, 2008 at 5 : 16

    Nwt

  • 88. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 5 : 16

    Don’t worry Tegan, I will buy you all the sweets you want.

  • 89. ADRIANA  |  May 28, 2008 at 5 : 17

    Nuwe blog.

  • 90. Zee  |  May 29, 2008 at 8 : 42

    Adrie, dis darem maar ‘n oulike dogtertjie die hoor!

    Jy het my alweer aan my paps laat dink vandag met jou uitlating “Ek is weer baie swak afgepleister”.

    My paps het altyd gesê ‘n mens is nie vet nie, net rofweg afgepleister!

  • 91. ADRIANA  |  May 29, 2008 at 8 : 49

    Zee

    Jy kan maar vir Zoekoe vra, al die oulikheid het vergaan.

  • 92. sonkind  |  May 29, 2008 at 8 : 38

    Jammer ek kom nou eers hier uit, maar my dae is mal. Jy is die ougatste ou dogtertjie. As jy nog klein was, sou ek jou sommer vir my gesteel het :lol:

  • 93. Adrie  |  May 29, 2008 at 10 : 15

    Son

    Dink so daaraan, as jy my as baba wou steel, was jy nou in ‘n inrigting. Of groei daar hare op jou tande?

  • 94. Baba tag « kruidjie&hellip  |  June 1, 2008 at 6 : 46

    [...] baba [...]

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Skou blomme

Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

5 sente

Adrie on ‘n Man se plek
Adrie on ‘n Man se plek
Girl van die Suburbs on ‘n Man se plek
Olga on ‘n Man se plek
Olga on ‘n Man se plek
Girl van die Suburbs on ‘n Man se plek
Adrie on ‘n Man se plek
Sis Dudu on ‘n Man se plek
Girl van die Suburbs on ‘n Man se plek
Adrie on ‘n Man se plek

Liedjie Dorings Julie

Olga 8; Maxie 3.

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Pages