Hande
Mei 26, 2008
Mense se hande fassineer my. Mans en vroue, maak nie saak nie. My gunsteling deel van ‘n baba is ook hulle handjies, dit is so klein maar so perfek. Ons is so afhanklik van ons hande, tog beskou ons dit vir hulle as vanselfsprekend. Ons mag hulle self met baie moeite versorg, maar waardeer ons hulle regtig.
In die oggende sit ons die alarms met een van ons hande af. Ons gebruik ons hande om koffie mee te maak en as ons dit drink hou ons hande die beker vas. Ons eet met ons hande, bestuur daarmee en werk daarmee. Selfs hier waar ons nou op die internet kuier het ons hande ons hier gekry. Ons tik met ons hande en ons hande skuif die muis rond. Wanneer ons met iemand praat, praat ons hande in ‘n minderde of meerderde mate saam.
Al ooit daaraan gedink hoe baie ons met ons hande kommunikeer? As jy iemand se vertroue wil wen, steek jy jou hand na hulle uit. As hulle dit neem, is die geveg half gewonne. As jy iemand terg, dui ‘n klop op iemand se skouer van jou goeie bedoelinge. As jy iemand wil troos, word hulle hande saggies gedruk. As jy iemand wil intimideer, druk jy hulle hande hard. Is daar iets meer intiem as ‘n soen op die palm? As jy opgee word die hande in die lug gegooi. As jy senuweeagtig is, speel jy met jou hande en as jy skaam is kyk jy na jou hande.
Hande kan die een oomblik teer wees en die volgende oomblik hard en wreed. Dieselfde hand wat net nou vertroostend op iemand se skouer gerus het, kan met geweld in iemand se gesig ontplof. Hande kan bakstene breek, maar ook olie op rou hart giet. Hande kan iemand lelik afknou en dieselfde hande kan iemand laat ontspan.
Hande doen harde werk soos huise bou en bande ruil. Hande doen vuil werk soos motors diens en dreine skoonmaak. Hulle krap in die grond en doen interne ondersoeke. Hulle kan akkuraat raak gooi en met klei werk. Hulle kan asemrowende verfwerk doen en in die binnekant van ‘n horlosie krap. Matte knoop en die fynste graveerwerk doen.
Is daar ‘n ander liggaamsdeel wat so vol wonder, kontraste en doel is?
Blogvraag: Hoekom dra ons trouringe op die ringvinger van die linkerhand?
Blogantwoord: Roer was reg met Cindy Pastel.
Entry Filed under: Uncategorized. .
80 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 7 : 07
EERSTE!
2.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 7 : 10
Laat ek julle tog net gou reg help met die vorige antwoord. Cindy Pastel se geboorte sertifikaat sê Ritchie Finger. Ai tog! Moet ek so met julle sukkel?
3.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 7 : 17
Vandag se antwoord suig ek somme uit my duim. Die Katolieke glo die hoof aar (kanni sy naam onthou nie) loop deur die ringvinger. En as jy die ring op daai vinger dra is dit nader aan jou hart. Ek weet daar is gelowe en volke wat dink dit is die magical vinger. Ander glo nou weer dat dit negatiewe energie het en hul ringe dra hul op die regte hand. In sommige kulture haal jy die ring van jou regter hand en plaas dit op jou linker vinger as jou man of vrou dood gaan
4.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 7 : 20
En da vigeet ek wee my se maniere… MORE ALMAL!
5.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 7 : 26
More Zoekoe
6.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 7 : 30
My arme hande lyk partykeer of dit deur ‘n grinder aanmekaar gesit was. Moet sê dis nogal moeilik om ‘n gearbox uit te haal sonder om jou hande seer te maak!
7.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 7 : 31
Roep my as iemand wil praat
8.
demoerin | Mei 27, 2008 at 7 : 44
Sjoe, ja nee ons hande is besig. Moenie vergeet van die in die til nie! Ek wil liwerste nie begin filosofeer van die ander liggaamsdeel nie!
9.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 8 : 27
Ek het al geslaap en is wee wakker en hies nogsteeds niemand nie.
10.
boendoe | Mei 27, 2008 at 8 : 38
Sherbit, ek is hier VOOR nommer 100! Whoopee!!
Ek het vir my man geval oor sy hande. Sulke bree, capable hande. Kon dit nie weerstaan nie.
11.
Verons | Mei 27, 2008 at 8 : 43
More julle!!
12.
Nats | Mei 27, 2008 at 8 : 59
Hello!!!
Ek is mal oor hande! Kyk altyd na ‘n man se hande… kan soms baie sien deur net na sy hande te kyk. Ek het nou weer nie baie mooi vingers nie… my nukkles is bietjie te duk na my sin!!
Maar soos hulle sê mens vind altyd fout!
Adrie
Dis mos onse hande daai!! Sien nie myne nie (sjoe!) Maar ek het seker foto geneem daai oomblik!
13.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 01
Hallo.. Ai dis nou ‘n topic waaroor ek baie skaam is.. die hande storie.. want… JA ek kou my naels.. Sies ek weet dis ‘n aaklige gewoonte, maar ek as ek myself kry is die finger altyd in my mond sonder dat ek dit regtig besef. Ekt al als probeer.. tot alwyn.. en glo my mense ek eet dit af.. YUK!! Iemand het eenkeer vir my gese dit is soos kanibalisme want jy eet jouself.. ek sluk dit gelukkig nie in nie maar nog steeds weet ek dis lelik as ‘n dame nie mooi naels het nie. Ek probeer altyd my hande wegsteek in geselskap.. partykeer is dit moeilik want ek rook. Ek wens so ek kan ophou.. iemand dalk raad vir my?
14.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 15
Nats… Kak man. Daas niks fout met jou knuckles nie! Klokkie… Ek het glad nie raad vi jou nie. Doen dit self
15.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 18
Ma ekke het al so baie probeer.. raas jy nou ook met my?
16.
Verons | Mei 27, 2008 at 9 : 18
Tienks iemand het vir een van my vriendinne aanbeveel dat sy moet gaan dat hulle vir haar vals naels opsit dan sal sy ophou naels kou, en sy het dit toe gedoen en vandag het sy die mooiste naels (haar eie)!!!
17.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 19
Lyk my julle het obs norig vandag
18.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 21
Klokkie.. Ek raas nie want ek doen dit self
19.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 22
Verons weet jy wat is die ironie van als.. ek kan self naels doen.. snaaks ek weet, maar ek het nie altyd tyd om die wat afbreek te vervang nie en dan byt ek maar weer. Die regte nael produkte is baie duur, maar ek kan seker weer probeer.
20.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 23
Ma… Ek het dit al probeer maar lang naels en ghries werk nie lekka saami
21.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 23
O ek sien wat jy bedoel het..
22.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 25
Sam dra van daai plastic handskoene..
23.
Verons | Mei 27, 2008 at 9 : 26
Sam ek verstaan dat lang naels nie met jou werk nie maar jy hoef nie die wat jy het te byt nie!! Maar my!!!
24.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 28
Handskoene werki. Ok al getry…
25.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 28
Verons dis regtig moeilik om op te hou.. amper soos rook.. k@k gewoonte!!
26.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 30
Ma…. Dis al so deel van my dat ek dit seke in my slaap ook doen
27.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 31
Ja Sam ek verstaan wat jy sê… ek kom nie eers meer agter as ek kou nie, ek kou dit al van kleinteid af.. my vingers is net in die winter blerrie seer!!
28.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 36
Klokkie… Praat jy nou. In die winter as die velletjies begin trek, wil ek in my broek skyt!
29.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 38
Kyk gou of my nuwe prentjie werk..
30.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 39
Nee.. shit.. ek sal maar so rukkie gee..
31.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 41
Daas niks fout met jou prentjie nie klokkie
32.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 42
Sammy ekt die regte tinkerbell se prentjie gekry jy sal nou nou sien hoe cute is dit.. ek sal so rukkie gee..
33.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 43
Ek is honger. Gaan net gou hets maak om te eet. Praat later
34.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 43
Ja daai velletjie ding is flippen seer!!! My linker middelfinger is op die oomblik so seer ek wys hom sommer vir almal wat my kak gee vandag..
35.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 9 : 45
Klokkie ek sien dit. Pragtige prentjie. Onthou net dat sy verdwyn as mense ophou glo in haar….
36.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 9 : 48
Ekt sien dit dan nie..? Julle magie ophou glo in feetjies nie.. vra vir mini Sam hulle is daar!!! Regtig sy sal jou sê!!
37.
Zoekoe | Mei 27, 2008 at 9 : 52
Hallo Amal !!! ek is uiteindeilk ook hier…. wat het ek gemis ?
Hande, deon net wat die brein vir hulle sê om te doen, op hulle eie is hulle niks !!!
38.
Pikkelik | Mei 27, 2008 at 10 : 32
Hallo almal, net gou kom groet, moet die kiddies by die dokter kry. My HANDE is moeg om snotneuse af te vee. My brein is moeg van hopeloos te min slaap en my voete is moeg van die heelnag op en af in die gang loop met ‘n baby wat vergeet het dit is nag…
39.
Tinkerbell | Mei 27, 2008 at 10 : 37
Ai Tannie Pik, maar een van daai dinge van mamma wees jong!! Hulle gaan jou nog baie vreugde bring, JY SAL SIEN!! Byt maar vas en dra maar ‘n warmwatersak rond in die nag wat jy so in die koue moet opstaan.. Sjym brrrrrrrr!!
40.
Salomè | Mei 27, 2008 at 11 : 08
Hallo Almal!
Kom net dag sê en ‘n groot fles hot choklit aflaai vir die koue, dan waai ek weer.
Die week is definitef nie myne nie en verlede week was nie veel beter. Dit gaan bietjie kop-af, maar ons sal oorleef.
Geniet julle dag!!
41.
Zoekoe | Mei 27, 2008 at 11 : 30
Hoekom is dit so stil hier vandag ? ? ?
42.
Nats | Mei 27, 2008 at 11 : 49
Zeokeo
Dsi et kuod om t tik… my vngers wll sam wekki!!
43.
Zoekoe | Mei 27, 2008 at 12 : 45
Hallo Nats !
Ja, die winter het gekom…. dis verseker, lyk my die koue hou al die mense weg hier…..
44.
Wipneus! | Mei 27, 2008 at 2 : 19
Helloo wat gaan hier aan????
45.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 2 : 45
Smaak my almal se hande is besig vandag!
46.
duskant | Mei 27, 2008 at 2 : 51
‘n meisie met mooi hande is vir my baie sexy!
47.
Zoekoe | Mei 27, 2008 at 2 : 55
Hier gaan niks aan nie…. nie eers die ligte nie…..
48.
Zoekoe | Mei 27, 2008 at 2 : 58
Ek laaik anner dele van ‘n meisie meer
49.
Jo-Ann Schou | Mei 27, 2008 at 3 : 13
Ek loop en herkou aan ‘n blog oor hande en hier kom val jy sommer half in my rede in….. maar my hande is anders; dit is hartseer. Ek wens ek kon skilder sodat ek dit op doek kon vaslê….
Ek het in my lewe min lyke gesien; twee in lewende lywe en drie van “bekendes” op foto’s (uitgesluit dit in koerante / publikasies). Wat in my kop bly vassteek, selfs met die geheelprentjie wat begin vervaag, is die hande. Die oop hande van die dooies lyk so weerloos. So half of hulle nog wou vashou aan die lewe en toe van hulle greep beroof is en hulle in geforseerde gelatenheid losgelaat het.
50.
Adrie | Mei 27, 2008 at 3 : 27
Goei Middag almal.
51.
Adrie | Mei 27, 2008 at 3 : 35
Nats
Jy het blerrie mooi hande. Ek dink jou hand is nie ‘n bietjie weggesteek op die foto.
Tienks en Sam
Ek HAAT lang naels met ‘n passie. Myne is tans die langste wat dit ooit was en ek haat dit.
Boendoe
Ek het self ‘n swak vir ‘n man met mooi hande.
Jo-Ann
Ek is baie bly dat ek kan se ek het nog nie ‘n lyk se hande gesien nie.
52.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 3 : 37
Ek sien die miesies sys trug…
53.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 3 : 41
Mirrag miesies
54.
Adrie | Mei 27, 2008 at 3 : 44
Middag Ousie
Is die skottelgoed als mooi gewas?
55.
Verons | Mei 27, 2008 at 4 : 06
Mirrag genade maar die plek is dooierig vandag!!
56.
Adrie | Mei 27, 2008 at 4 : 12
Verons
Jip, ek kan julle nooit alleen laat nie.
57.
Katvis | Mei 27, 2008 at 4 : 23
As julle hande klaar bespreek het gaan julle boude ook doen???
58.
Adrie | Mei 27, 2008 at 4 : 32
Kat
Nee, sorry. Boude fasineer my nie.
Visvang wel, waar daar Katvis te vang is.
59.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 4 : 38
A3… On second thought kan ons mense bespreek wat aan ons gatte krap. Of gat kruipers! Of mense wat hul naam gat maak….
60.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 4 : 46
Sam
Dit is ‘n blink plan. Sal vanaand ‘n bietjie daaraan werk.
61.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 4 : 48
He he! Ek ken ‘n paar mense wat hul name lekka gat maak!
62.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 4 : 49
Sam
Ek kan dit darem nie in ‘n post sit nie.
63.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 4 : 50
Hkm nie?
64.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 4 : 52
Netnou kom die mense agter ek lieg nie as ek se ek is ‘n bitch nie.
65.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 4 : 53
Ons WEET jys ‘n bitch!
66.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 4 : 54
Is jy al besig om ‘n nuwe blog te skryf?
67.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 4 : 57
Sam
Hoekom? Wie wil weet?
68.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 4 : 58
Daar is twee relatiewe lee blogs, jy kan die heelaand chat.
69.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 4 : 59
Wie vra?
70.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 5 : 00
Seker maar die ousie.
71.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 5 : 01
Maak gou. Ek wil 1ste wees
72.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 5 : 04
Jy moet maar wag. Ek het net ‘n opskrif. Ek dink nog.
73.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 5 : 05
Writer’s block?
74.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 5 : 07
Jip
Ek sukkel om die gedagtes saam te bind.
75.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 5 : 09
Ek sal jou in vrede dan los solat jy kan gouer dink. Roep my as jy kla het
76.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 5 : 12
Jislaaik.
Jy is darem donners gemaklik. Roep jouself as ek klaar is.
77.
ADRIANA | Mei 27, 2008 at 5 : 13
Dit sal voor 6 uur op wees.
78.
Elmarie | Mei 27, 2008 at 5 : 36
Swartman by werkloosheids-kantoor
“Ek wil werk, ek wil hard werk, ek soek min geld en staak nie”
Wit man antwoord “Goeie pos vir jou – R50,000.00 per maand, 2 x per jaar oorsee, 13de tjek, en 4 x 4 D/Cab”
Swarte: “Jy lieg vir my!”
Wit ou: “Ja, ma jy`t eerste begin kak praat”
79.
Samantha q | Mei 27, 2008 at 5 : 47
Elmarie… WHUHAHAHA!
80.
Elmarie | Mei 27, 2008 at 5 : 48
At the prodding of my friends, I am writing this story. My name is Mildred
Hondorf. I am a former elementary school music teacher from Des Moines ,
Iowa . I’ve always supplemented my income by teaching piano
lessons-something I’ve done for over 30 years. Over the years I found that
children have many levels of musical ability.. I’ve never had the pleasure
of having a prodigy though I have taught some talented students.
However I’ve also had my share of what I call ‘musically challenged’ pupils.
One such student was Robby. Robby was 11 years old when his mother (a single
Mom) dropped him off for his first piano lesson. I prefer that students
(especially boys!) begin at an earlier age, which I explained to Robby.
But Robby said that it had always been his mother’s dream to hear him play
the piano. So I took him as a student. Well, Robby began with his piano
lessons and from the beginning I thought it was a hopeless endeavor. As much
as Robby tried, he lacked the sense of tone and basic rhythm needed to excel
but he dutifully reviewed his scales and some elementary pieces that I
require all my students to learn.
Over the months he tried and tried while I listened and cringed and tried to
encourage him. At the end of each weekly lesson he’d always say, ‘My mom’s
going to hear me play someday. But it seemed hopeless. He just did not have
any inborn ability. I only knew his mother from a distance as she dropped
Robby off or waited in her aged car to pick him up. She always waved and
smiled but never stopped in.
Then one day Robby stopped coming to our lessons.
I thought about calling him but assumed because of his lack of ability, that
he had decided to pursue something else. I also was glad that he stopped
coming. He was a bad advertisement for my teaching!
Several weeks later I mailed to the student’s homes a flyer on the upcoming
recital.. To my surprise Robby (who received a flyer) asked me if he could
be in the recital. I told him that the recital was for current pupils and
because he had dropped out he really did not qualify. He said that his
mother had been sick and unable to take him to piano lessons but he was
still practicing ‘Miss Hondorf, I’ve just got to play!’ he insisted.
I don’t know what led me to allow him to play in the recital. Maybe it was
his persistence or maybe it was something inside of me saying that it would
be all right. The night for the recital came. The high school gymnasium was
packed with parents, friends and relatives. I put Robby up last in the
program before I was to come up and thank all the students and play a
finishing piece. I thought that any damage he would do would come at the end
of the program and I could always salvage his poor performance through my
‘curtain closer.’
Well, the recital went off without a hitch. The students had been practicing
and it showed then Robby came up on stage. His clothes were wrinkled and his
hair looked like he’d run an eggbeater through it. ‘Why didn’t he dress up
like the other students?’ I thought. ‘Why didn’t his mother at least make
him comb his hair for this special night?’
Robby pulled out the piano bench and he began. I was surprised when he
announced that he had chosen Mozart’s Concerto #21 in C Major. I was not
prepared for what I heard next. His fingers were light on the keys, they
even danced nimbly on the ivories. He went from pianissimo to fortissimo.
From allegro to virtuoso. His suspended chords that Mozart demands were
magnificent! Never had I heard Mozart played so well by people his age.
After six and a half minutes he ended in a grand crescendo and everyone was
on their feet in wild applause.
Overcome and in tears I ran up on stage and put my arms around Robby in joy.
‘I’ve never heard you play like that Robby! How’d you do it? ‘
Through the microphone Robby explained: ‘Well, Miss Hondorf, Remember I told
you my Mom was sick? Well, actually she had cancer and passed away this
morning and well. .. She was born deaf so tonight was the first time she
ever heard me play. I wanted to make it special.’
There wasn’t a dry eye in the house that evening. As the people from Social
Services led Robby from the stage to be placed into foster care, noticed
that even their eyes were red and puffy and I thought to myself how much
richer my life had been for taking Robby as my pupil.
No, I’ve never had a prodigy but that night I became a prodigy . . . Of
Robby’s. He was the teacher and I was the pupil for it is he that taught me
the meaning of perseverance and love and believing in yourself and maybe
even taking a chance in someone and you don’t know why.
Robby was killed in the senseless bombing of the Alfred P. Murrah Federal
Building in Oklahoma City in April of 1995.