Terugkoms in koerante
April 24, 2008
Met die langnaweke wat voorlê, is dit nie iets waaraan ons wil dink nie, maar daar gaan ongelukke wees. Daar gaan 5 Mei heelwat minder mense in Suid Afrika wees.
‘n Donker prentjie, maar een wat ons kan probeer voorkom. Elke bestuurder weet wat goed is vir hom, ek gaan dit nie weer herhaal nie. Of dalk tog net ‘n paar. Moet nie drink en bestuur nie. Moet nie drink en loop nie. Moet nie roekeloos wees nie. Maak seker jou kar is padwaardig.
In plaas van preek, moet ons dalk ons ongeluk ervaringe met mekaar deel. Ek was al in 3 ongelukke gewees.
Met die eerste een was ek 15 jaar oud gewees. Ek was ‘n passasier in ‘n motor wat met ‘n bees kennis gemaak het teen 80 km / h. Die bestuurder van die motor het daarop aangedring dat ons veiligheidsgordels moet dra. Ek het reg agter haar gesit en het die veiligheidsgordel halfpad afgehaal om gemakliker te slaap. In nabetraging, was ek baie gelukkig. Ek het net ‘n blou oog en ‘n stukkende wang gekry in die ongeluk, die tannie wat bestuur het was in intensief. As ek egter wakker was en regop gesit het, was ek daardie dag onthoof.
Ongeluk 2 – ek het geld op straat ingesamel vir Jool. Ek was 19 jaar oud en het tussen die rye motors gestaan. Soos baie kere van te vore en baie kere daarna. ‘n Taxi het my raak gery en weggejaag. Geen erenstige beserings nie, ek het net my ligamente in my elmboog geskeur. Vir ‘n paar weke was ek nie instaat om my eie skoene vas te maak nie.
Ongeluk 3- Ek hou nie daarvan om hieroor te praat nie. Ek was in my eerste werk en moes hulle uitstedig gaan verteenwoordig. Oppad uit die dorp waar ek was, teen so 60 km / h het ‘n dronk vrou voor die werk se kar ingespring. Ek voel nie skuldig oor die ongeluk nie, ek voel wel skuldig oor my optrede daarna. Ek was ‘n gekwalifiseerde noodhulp beampte, maar behalwe om te kyk of sy lewe het ek glad nie verder hulp verleen nie. Ek was te besig om myself te red en ek sal seker eendag dit gaan verduidelik. Ek was gelukkig nie aangekla gewees nie. Die vrou het haar been erenstig gebreek.
Blogvraag: Wat is die wettige limiet van alkohol in jou bloed?
Blogantwoord: Night Crawler was reg.
Veels geluk liewe Tinkerbell
Omdat jy verjaar
Mag die Here jou seën
En nog baie jare spaar.
Ons Tienkie is vandag 25
Entry Filed under: Uncategorized. .
151 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed

1.
Adrie | April 24, 2008 at 5 : 13
****** SAM ********
Eerste
2.
Wipneus! | April 24, 2008 at 5 : 14
Hene maar ek moet ook maar lank wag vir Sam om te kom eerste skreeu!!
Ek het die koerant met afskuwelike ongelukke nou al 2 keer deurgelees!!
3.
Roer | April 24, 2008 at 5 : 34
Dis vuilspel! Jy kan nie namens Sam comment nie!! /me Gaan pluk Sam se drip uit.
4.
Roer | April 24, 2008 at 5 : 36
…mmm…nou hoe verdwyn ‘n ou se comment net so…
ANYWAYS, dis crook! Sam mag nie vir jou vra om namens haar te comment nie! Ek gaan haar drip uit pluk.
5.
Roer | April 24, 2008 at 5 : 36
hah~!!!!! toe verskyn hy tog. Hoe gaan dit julle twee?
6.
Adrie | April 25, 2008 at 6 : 37
Roer
Sam het my gesms en gese sy is eerste. Is dit nou haar skuld dat haar selfoon haar toelaat om te lees, maar nie te comment nie?
Met my gaan dit voor die wind. Met Sam gaan dit eina.
7.
Roer | April 25, 2008 at 6 : 53
Ja, ja. Sal dit maar so aanvaar… Stuur groete vir Sam en ek hoop sy voel gou beter. Lekker Vrydag vir jou! Ek dink die antwoord is 0,05 g per 100ml.
8.
Adrie | April 25, 2008 at 8 : 04
Roer
*** Boodskap van Sam ***
Jou se gat, my skat. My drip is gister al uit.
9.
Black Onyx | April 25, 2008 at 8 : 18
More, More
Hoe gaan dit met almal.
Sammy
Sterkte, ek dink aan jou.
Blogvraag: dit is 0.02 – minder as ‘n halwe bier per uur.
10.
Night Crawler | April 25, 2008 at 8 : 25
More al julle mense!
Ek was nog net in een ernstige ongeluk waar ek n swart ou van sy fiets af dood gery het.
Ek het hom net buite brits getref teen n hoe spoed, ek het nie eers probeer help nie, die ambulans mense het in elk geval gese hy is dood met inpak
11.
neykie | April 25, 2008 at 8 : 29
Is dit nie iet soos 0.5 nie? ek is biekie onseker hier….
lekker dag vir jou, nou kan ek nog minder wag vir die see
12.
Tinkerbell | April 25, 2008 at 8 : 40
Hallo Almal… Adrie hoe gaan dit?
13.
Tinkerbell | April 25, 2008 at 8 : 46
Lyk my dis stil vandag.. ek sal later weer kom inloer…
14.
Adrie | April 25, 2008 at 8 : 48
Hier is ek weer.
More Almal
Neykie, wag vir my. Ek wil saam gaan see toe.
15.
Verons | April 25, 2008 at 9 : 15
More More!

Tinkerbell geluk met jou verjaardag!
Ek was nog net in een ongeluk gewees en dit was ‘n ou wat gter my in gery het! Niemand het seergekry nie en daar was ook nie vreeslike skade nie! En o ja een aand van die eiland af gekom en het my bloedig vereg vir my boyfriend en hom sommer so in die ry oor die telefoon sy fortune vertel en probeer draai tergelyk en toe spring die robot voor my in! Wel hy het nie oorleef nie hy is somme uit die grond uit gery!
Maar nou moet julle die een hoor!! 2 Weke voor dit het my dogter haar kar teen die lamppaal VOOR daai robot afgeskryf en dié get nog op die middelmannetjie gelê toe ek die robot plat ry!
Daar lê toe 2 pale plat op die sypaadjies deur een gesin platgery!!
16.
*lilly* | April 25, 2008 at 9 : 23
More more almal
Hoe gaan dit vanmore met jul mensies? Ek sal maar vandag na jul klomp se experiences moet luister as dit kom by karongelukke wat ek was nog never in een gewees nie (touch wood)
17.
*lilly* | April 25, 2008 at 9 : 24
Lekker verjaar tinkie lekker verjaar
lekker verjaar tinkie lekker verjaar
18.
*lilly* | April 25, 2008 at 9 : 27
is dit net ek of fok die blog weer biekie rond vanoggend
19.
Zee | April 25, 2008 at 9 : 34
Tinkerbell, ♪♫♪Happy birthday to you ♪♫♪
Ek was gelukkig om nog nooit in ‘n ongeluk betrokke te wees nie… touch wood!!
Alkohol limiet – moet liewerste nie bestuur as jy ‘n drankie in het nie!!
Wettiglik dink ek 0.05% voor jy toegesluit word.
20.
*lilly* | April 25, 2008 at 9 : 38
ek was biekie lus vir ‘n ander prenjie
hoe lyk die een
21.
*lilly* | April 25, 2008 at 9 : 41
more zee
22.
"Oubaas" (gawie) | April 25, 2008 at 9 : 44
Goeie more mense.
Velsgeluk aan Tinkerbell met haar 25ste verjaarsdag. mag God jou pad vorentoe ryklik seën.
Gepraat van die langnaweke. Iemand het my juis iets per email gestuur. Ek het my amper ‘n papie gelag! Ek het dit gepos by: http://www.jacarandafm.com/component/option,com_joomlaboard/Itemid,0/func,view/id,17905/catid,3/
Mooi dag en naweek vir almal, en diegene wat op reis gaan kom in een stuk terug asb!
23.
Verons | April 25, 2008 at 10 : 08
A3 ek het nou ‘n prentjie hoe kry ek hom hier?
24.
Adrie | April 25, 2008 at 10 : 09
Verons
Ek like ma se prentjie
Lilly
Ek dink dit is met almal.
25.
Adrie | April 25, 2008 at 10 : 10
Verons
Jou prentjie wys duidelik.
26.
Verons | April 25, 2008 at 10 : 11
Kom ons kyk of hy nou hier is!
27.
Adrie | April 25, 2008 at 10 : 13
Verons
Hy is al lankal hier.
28.
Tinkerbell | April 25, 2008 at 11 : 33
29.
Adrie | April 25, 2008 at 11 : 35
Kyk hoe bloos sy . . .
Waar is die koek?
30.
Wipneus! | April 25, 2008 at 11 : 35
Hello almal
Adrie??? ek gooi vir jou ‘n knertsie OBS…hoekom???
31.
Wipneus! | April 25, 2008 at 11 : 36
Geluk met jou verjaarsdag Tinky, hoop jy word baie bederf vandag. eet ons koek?
32.
Wipneus! | April 25, 2008 at 11 : 36
Hello verslons, koes ek gou voor ek ‘n klap kry
33.
Adrie | April 25, 2008 at 11 : 39
OOUUMMAA!!!!!!!!
Ek het nou net begin eensaam raak.
Ek het gesien wat my belasting is. Al wat nou gaan help is tequila.
34.
Wipneus! | April 25, 2008 at 11 : 42
Adrie is dit erg?? Ons sal moet straathoeke toe my kind, jy sit my in ‘n rolstoel op die hoek, en skud net jou blikkie. Waar ‘n wil is ‘n weg, Ouma sal ekstra lelik en verslons aantrek!
35.
Adrie | April 25, 2008 at 11 : 47
Ek haat belasting!!! Waarvoor de moer moet ek dit betaal.
1. Ek kan geen gesondheidssorg van die staat verwag nie.
2. Orals waarheen ek wil ry, moet ek tolgeld en parkeergeld betaal.
3. Orals is daar slaggate.
4. Daar is nie skoon water nie.
5. Daar is nie gratis onderwys nie.
6. Voor ek vergeet, daar is nie elektrisiteit – waarvoor ek in elk geval moet betaal.
7. Daar is nie veiligheid nie, die polisie is useless.
36.
Wipneus! | April 25, 2008 at 11 : 51
Ek stem 110% met jou saam Adrie, ek voel ook so. Lyk my hulle is nou besig om almal se geldjies in te vorder by SARS. Ek is ook nog nie lekker na ek gister myne moes betaal nie. Dis hoekom ek gaan dink het op my blog…..en ek is stukkend van al die wyn, dit wil ook nie help nie, en mense stry met my!
Teddie waarsku my altyd, maar nee, my mond is mos vinniger as die verstand….kan mens nie maar net voel en dink wat jy wil nie…hoekom moet mens altyd doen en dink soos ander dink jy moet doen?? Ek is nou al in die jare, maar nogsteeds verstaan ek nie hierdie storie nie. Laat my naweek nou op hierdie noot moet begin aai jaai jaai…..
37.
Adrie | April 25, 2008 at 11 : 55
Wip
Ek het 20+ jaar gelede opgehou doen wat mense wil he ek moet doen. Net jammer Jan Taks val nie daarvoor nie.
38.
Wipneus! | April 25, 2008 at 12 : 04
Dan beter jy Ouma kom leer om mense ‘n vinger te wys!
39.
Adrie | April 25, 2008 at 12 : 05
Wip
Ek doen dit met houding. Dan benodig jy nie ‘n vinger nie.
40.
neykie | April 25, 2008 at 12 : 10
A3 jy sal moet tasse pak sussie, ons ry nou sommer vroeër sommer Sondag
Cant wait… Lekker kuier hier op die blogs verder, sien oor ‘n week
Liefde
N
41.
Tinkerbell | April 25, 2008 at 12 : 10
Haai julle.. almal hier het my hele room strawberry koek opgevreet ekt nie eers ‘n stukkie gekry nie.. ek sal vir julle net kan OBS gee.. en vir Wip ‘n tjoklit want sy drink mos nie..
42.
Wipneus! | April 25, 2008 at 12 : 12
Tinky ek drink vandag heeldag…. gaan kyk op my blog…..verjaar jy nog lekker? Ek hou baie van tjolits, watse soort is dit?
Neykie jy moet lekker vakansie hou en neem foto’s hoor
43.
Adrie | April 25, 2008 at 12 : 15
Neykie
Saak is reg. Hoe laat Sondag?
Tienks
Gaan maak nog ‘n koek.
44.
Wipneus! | April 25, 2008 at 12 : 18
Adriana ek loop heeldag met ‘n houding rond, so uitgestote bors ook, as ek iets met krag wil kwaak!!! Soms help dit nie, dan …..is dit ‘n vulkaan wat uitbars!!
45.
Tinkerbell | April 25, 2008 at 12 : 21
Okay ek pos vir julle tjoklit koek… lekker eet njam njam..
46.
Adrie | April 25, 2008 at 12 : 22
Wip
Duidelik het jy te min houding.
47.
Wipneus! | April 25, 2008 at 12 : 24
Ag Adrie!!! pass dan bietjie van joune aan?
Tinky ek hou van dik chocolate icing.
48.
Tinkerbell | April 25, 2008 at 12 : 29
Wip ek pos vir jou die grootste stuk met die meeste icing!!
49.
Wipneus! | April 25, 2008 at 12 : 34
O my aarde. teddie het uitgevind hoe werk wordpress, dat ek eers kantoor toe hardloop en die man se rekenaar gaan verbreisel!!!
Dankie vir die koek tinks
ek kom nou
50.
neykie | April 25, 2008 at 12 : 39
A3 4uur sondagoggend…..
Ek kan glad nie wag om die sand tussen my tone te voel nie…..
51.
Verons | April 25, 2008 at 12 : 56
Neykie
Julle moet mooi ry en geniet dit!!
52.
Wipneus! | April 25, 2008 at 1 : 02
Skuif ouma haar bril weer reg, en druk die bolle weer bo op die kop vas, die ding hang nou skoon skeef…. hierdie Vrydag loop glad nie soos ek dit beplan het nie!
Neykie jy maak ons nou net groen van jaloesie het jy geen skaamte nie, ek sal jou rookgoed beperk tot 2 per dag!!
53.
Adrie | April 25, 2008 at 1 : 41
Ek is terug.
54.
Wipneus! | April 25, 2008 at 1 : 46
Adrie!!!!!!!!!!!!!!! ek sit en wag stok siel alleen…. ek begin al met myself praat!!
55.
Adrie | April 25, 2008 at 1 : 49
Wip
Gebruik twee name, dan dink die mense nie dat jy mal is nie.
56.
Wipneus! | April 25, 2008 at 1 : 50
hoe dit kan pret afgee?? stuur ‘n duifie met ‘n papiertjie in die mond
57.
Wipneus! | April 25, 2008 at 1 : 52
Waai jy nie vandag vroeg nie Adrie?
58.
Adrie | April 25, 2008 at 1 : 53
Wip
As jy ‘n ware meester is, baklei met jouself en laat die ander kant kies. Dit is baie amusing.
Helaas nee.
59.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 03
Adrie dit klink na groot pret, dit kan so snaaks wees.
Dis sleg dat jy nie vroeg afkry nie.
60.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 04
Wel
Iemand moet agter bly. Ek sien die pad is gepak.
61.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 15
En ek het nou iemand strate toe gestuur vir my Heksie dvd’s, hulle kon dit nie gister hier naby ons kry nie, hulle is nie baie lief vir bsige strate nie. eish! A gaan ook vir my soek na daardie mooi kleur naellak van jou….
62.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 20
Wip
Ek het seker met my matriekafskeid laas naellak gedra.
63.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 24
Nou wat de hel is op jou naels????????????????????
64.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 26
Ek weet nie. Niks. Laat ek na daardie foto gaan kyk.
65.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 26
Gaan ek nou weer al my geld verniet mors, en A se tyd, sy gaan my afslag!!! Ek stuur nogals vir haar die foto en maak ‘n rooi kring om die naels!!! Oe die ouderdom en die kinders maak my net klaar……. Adrie gee vir ouma bietjie van daardie calmettes in jou laai? Waar is al ons maatjies? Verslons en Salamie het my nog nie eers hello gesê nie. Ek het lilly gemis en creepy crawly is seker al lankal huis toe!
66.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 29
Dankie Wip
Nou verlang ek na my kind en ek kan haar nie gaan steel nie.
Ek dink dit is die lig van die kamera maar.
67.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 29
A skype my, tannie ek sien dan niks cutex nie, sal ek my oë moet laat toets Adrie my kind, ouma kort seriously brille
68.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 31
Ek sal A help om jou afteslag. Orige ou vrou.
Ma suip seker en die ander het seker die middag af.
69.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 32
Gelukkige mense om so af te kry!!! Hulle sê nie eers bye en hou lekker naweek nie.
Die cutex? is daar niks op jou naels? lyk hulle maar daardie kleur?
70.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 36
Ek dink regtig dit is net die lugspeling op daardie oomblik.
71.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 40
Ok, maar A moet soek na daardie lugspeling, ha ha ha
Voel jy al beter na jy die belasting gesien het?
72.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 42
Adrie vertel my ‘n grappie
73.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 45
Ek voel weer 100 %. Gee my gou 5 min. Gaan gou iemand wurg.
74.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 50
Helloooo wie is jy?
75.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 50
Wie loer kry nooit niks…….
76.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 51
HUH???
77.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 52
ha ha ek sien mense loer vir my maar issie lus om met my te praat nie ek sit alleen hier en wag dat jy mense gaan wurg
78.
Adrie | April 25, 2008 at 2 : 54
Ek wurg vinnig en effektief.
79.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 54
Is hy dood?
80.
ADRIANA | April 25, 2008 at 2 : 55
Sy?
Nee, helaas nie. Want dan was ek weer kniediep in die tjorts.
81.
Nats | April 25, 2008 at 2 : 56
Hello!
POD was hier van 10am!!
Ek was ook in 3 ongelukke.
1) My eerste tjorrie was afgeskryf! Baie hartseer, nie seer gekry nie. Simpel man het verkeerslig gespring en die taxi langs my probeer blameer… ek kon nie sien die ou skip die lig nie agv die taxi.
2) Iemand aan manlief se gat vas gery.
3) Simpel jong girl wat haar boyfriend probeer impress skip die stop straat. Nie eens 1km van ons huis af nie – selfde straat nogal. Ons was oppad om te gaan kamp… kan dink hoe vol die kar was!
LLLLEEEEEKKKKKEEEEERRRRR LAAANNNG NAWEEK VIR ALMAL… EK SIEN JULLE IN ‘N WEEK!!!!!
82.
ADRIANA | April 25, 2008 at 2 : 58
Cheers Tweeling.
83.
Wipneus! | April 25, 2008 at 2 : 58
Adrie die arme vrou, maar dis reg, ek hoop jy het haar nek 90 grade gedraai!! Die goed raak te oorlams…
Nats ou doring of dit nou ou roos…. werk jy nog…
Jy moet ook lekker naweek hou, gaan jy nou huis toe????
Moenie drink en bestuur nie hoor
84.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 01
Wip
My tweeling is ‘n sit. Heksie noem haar juis Tannie Juffrou omdat haar naam oorspronklik Miss Nats was.
85.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 04
Ja maar sitte kan ook dorings hê, ek het dorings???
86.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 05
Sam se mos sy is die dorings van die blog. Ek se die blog is dorings en die rose is die prentjie.
87.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 22
Sorry het net gou jou duifie ‘n eetdingetjie gevoer…..
Dorings en Rose is ‘n mooi naam….
Kyk hoe kyk hy vir my…………..
Hoe gaan dit met Sammy, is sy al beter, wanneer kan sy huis toe gaan?
88.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 25
Wip
Kon aan niks beters gedink het nie.
89.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 27
Dis die beste…oorspronklik ons is mos dorings en rose…. ek hou tog so van rose…veral rooies en wittes maar apart nie gemeng
90.
Nats | April 25, 2008 at 3 : 28
Wipneus
Ek is nou so vrek besig na vanoggend se load shedding dat ek dalk nog laat hier gaan uit stap…
Alex
Cherio!! Ek is nog hier… vir so rukkie… sê net solank baai vir ingeval ek nie kans kry nie!
91.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 30
Ek hou van oranje rose. Daar is geel rose vir die blog gebruik, want dit simboliseer vriendskap.
Wip
Gebruik jy ysteraanvullings?
92.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 30
O
Hallo dan Nats.
93.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 34
Nats ou roos, waarmee kan ek jou help, vra my en Adrie ons sal die antwoorde gee op enige iets wat jou tyd mors om te kan huis toe gaan, dis waarvoor vriende daar is. Adrie is my slimste kleinkind
Nee ek drink nie yster nie, hoe sterk moet ek nou nog word, ek kan al 100kg bench press!
94.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 35
Enige ander aanvullings?
95.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 37
Niks aanvullings behalwe vita c en soms berocca my senuwees lol bietjie op die oudag…ha ha dink jy ek kort meer woema!!!
96.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 38
Nats Adrie is net gou besig met diagnose…. whaaha ek voel bietjie af vriendin…… my kragte raak min…
97.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 43
Wip
Nee, maar ek weet dat dit soms ‘n invloed kan he.
98.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 50
ek weet maar daar is so baie dat mens nie eindelik weet watter is reg nie
99.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 53
Sjoe die blog is stil
100.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 55
Ag iemand gesels met ouma
101.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 56
Heeeekkksieeeeee, ek gaan die naweek Heksie kyk, myne dvd’s kom nou-nou
102.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 56
Naaaats wa jy
103.
Wipneus! | April 25, 2008 at 3 : 57
Hoekom moet Sam nou in die hospitaal wees….tannie Ousie kan jy nie van jou sel af blog nie!!
104.
ADRIANA | April 25, 2008 at 3 : 57
Gesels, gesels, gesels, gesels.
105.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 02
Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer, hoe beter.
Vroue is soos melk, eers word hulle suur en dan word
hulle dik!
106.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 02
Dronk
Hoe weet jy wanneer jy werklik dronk raak?
Jy begin gesofistikeerd voel, maar jy kan dit nie spel nie
107.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 03
Jannie: Pa, hoekom is Adam eerste gemaak?
Pa: Om hom ‘n kans te gee om ook iets te sê.
108.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 03
Wip
Van watter mans praat jy? Ek dink eerder hulle is soos put toilette, hoe ouer hulle raak, hoe meer vol k@k is hulle.
109.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 04
V: Wat is die kortste pad na ‘n man se hart?
A: ‘n Vinnige steek met ‘n dolk.
110.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 05
Whaahaaha dis waar ek is kwaad vir teddie omdat hy sy politieke oortuigings op my blog geadverteer het!!! ek wil hom in let wel in die put toilet gooi!!
111.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 05
Ek hou van 109. My tipe grap.
Wip
Sam kan rooflees, maar nie comment nie. Nou jou tyd om van haar te skinner
112.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 06
Jan: “Verstaan jy Duits?”
Koos: “Ja, solank hulle dit in Afrikaans praat.”
113.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 07
Hy het darem nie 100% bollie gepraat nie.
114.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 07
Sammy o sammy het jy dalk pyn…
wippie gooi vir jou wyn
115.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 08
Ja Adrie jy loop met ‘n verdomde panga in jou handsak rond
116.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 08
Sam geniet dit in die hospitaal gelukkig is jou hande nie vol ghries nie en hoef jy nie daar stupid baas te please nie….
117.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 10
My kleinkind Adrie was ‘n tawwe ou tannie. Sy het in haar lewe drie mans begrawe, en twee van hulle was nie eens dood nie.
118.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 12
Nou die dag besluit die man om sy eie T-hemp te was. Sekondes later skreeu hy uit
die waskamer: “Waarop moet ek die wasmasjien stel?”
“Dit hang af,” antwoord sy vrou, “wat op die T-hemp staan. Wat sê jou hemp?”
Hy skreeu terug: “Billabong.”
(en dan sê hulle blondines is dom)
119.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 12
Wip
Whaaahaaaahaaahaa
Maak dit 3 was nie eers dood nie. Bos het uitgekruip.
120.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 14
Is dit waar vra ek groot-oog van Bos
121.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 17
Adrie vra vir ouma: “Het ouma my pille gesien, hulle is gemerk L-S-D?”
Ouma: “Stuff die pille! Het jy die drake in die kombuis gesien ??”
122.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 18
He He He
Waar krap jy hulle uit?
123.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 19
orals my liewe kind
124.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 24
Ouma aan dokter: “Dokter, ek raak nou al so vergeetagtig, ek kan soms nie eens meer onthou van een oomblik na die ander nie. Dit beland my in vreeslike situasies. Help my asb. daarmee”.
Dokter: “Laat ons sien wat ons kan doen. Hoe lank het jy nou al die probleem?”
Ouma staar na die dokter en antwoord dan: “Ekskuus tog, dokter, wat is die probleem nou weer?”.
Ai toggie!!
125.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 24
A man and a woman were sitting beside each other in the first class section of an airplane. The woman sneezed, took out a tissue, gently wiped her nose, then visibly shuddered for ten to fifteen seconds.
The man went back to his reading. A few minutes later, the woman sneezed
again, took a tissue, wiped her nose, then shuddered violently once more.
Assuming that the woman might have a cold, the man was still curious about the shuddering. A few more minutes passed when the woman sneezed
yet again. As before she took a tissue, wiped her nose, her body shaking
even more than before.
Unable to restrain his curiosity, the man turned to the woman and said,
I couldn’t help but notice that you’ve sneezed three times, wiped your nose, and then shuddered violently. Are you OK?”
“I’m sorry if I disturbed you; I have a very rare medical condition.
Whenever I sneeze, I have an orgasm.”
The man, more than a bit embarrassed, was still curious. I have never
heard of that condition before,” he said. “Are you taking anything for it?
The woman nodded. “Yes Pepper.”
126.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 25
A young ventriloquist is touring the clubs and one night he’s doing a show in Durban.
With his dummy on his knee, he starts going through his usual dumb blonde jokes when a blonde woman in the 4th row stands on her chair and starts shouting:
“I’ve heard enough of your stupid blonde jokes.
What makes you think you can stereotype women that way? What does the color of a person’s hair have to do with her worth as a human being?
Its guys like you who keep women like me from being respected at work and in the community and from reaching our full potential as a person.
Because you and your kind continue to perpetuate discrimination against not only blondes, but women in general and all in the name of humor!”
The embarrassed ventriloquist begins to apologize, and the blonde yells:
“You stay out of this, mister!
I’m talking to that little sh*t on your knee.”
127.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 27
A young ventriloquist is touring the clubs and one night he’s doing a show in Durban.
With his dummy on his knee, he starts going through his usual dumb blonde jokes when a blonde woman in the 4th row stands on her chair and starts shouting:
“I’ve heard enough of your stupid blonde jokes.
What makes you think you can stereotype women that way? What does the color of a person’s hair have to do with her worth as a human being?
Its guys like you who keep women like me from being respected at work and in the community and from reaching our full potential as a person.
Because you and your kind continue to perpetuate discrimination against not only blondes, but women in general and all in the name of humor!”
The embarrassed ventriloquist begins to apologize, and the blonde yells:
“You stay out of this, mister!
I’m talking to that little sh*t on your knee.”
128.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 27
whaaahhaaaaahaaaa
129.
ADRIANA | April 25, 2008 at 4 : 28
Women are Evil:
A woman was in town on a shopping trip. She began her day finding the most perfect shoes in the first shop and a beautiful dress on sale in the second. In the third everything had just been reduced to a fiver when her mobile phone rang. It was a female doctor notifying her that her husband had just been in a terrible accident and was in critical condition and in the ICU.
The woman told the doctor to inform her husband where she was and that she’d be there as soon as possible.
As she hung up she realized she was leaving what was shaping up to be her best day ever in the shops. She decided to get in a couple of more shops before heading to the hospital.
She ended up shopping the rest of the morning, finishing her trip with a cup of coffee and a beautiful cream slice complementary from the last shop. She was jubilant.
Then she remembered her husband. Feeling guilty, she dashed to the hospital. She saw the doctor in the corridor and asked about her husband’s condition. The lady doctor glared at her and shouted, ‘You went ahead and finished your shopping trip didn’t you! I hope you’re proud of yourself! While you were out for the past four hours enjoying yourself in town, your husband has been languishing in the Intensive Care Unit! It’s just as well you went ahead and finished, because it will more than likely be the last shopping trip you ever take! For the rest of his life he will require round the clock care. And you’ll now be his carer!’
The woman was feeling so guilty she broke down and sobbed………..
The lady doctor then chuckled and said, ‘I’m just pulling your leg.
He’s dead. What did you buy?’
130.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 28
classic
131.
ADRIANA | April 25, 2008 at 4 : 29
Twee seuntjies, een van vyf en die ander drie jaar oud, loop by die apteek in.Vertel die apteker hulle wil n boks
T a m p a x koop..
Die apteker vra: “Hoe oud is jy, boetie?”
“Ek is vyf, Oom.”
“En jou boetie?”
“Hy is drie, Oom.”
“Hoekom wil julle dan T a m p a x koop?”
“Ek weet nie oom, maar op die TV sê hulle dat as jy die goed het kan jy swem en fiets ry en my boetie kan nie een van die twee doen nie.”
132.
ADRIANA | April 25, 2008 at 4 : 30
Gatiep le in die hospitaal na ‘n moerse ongeluk.
Hy vra vir die dokter:”Sal ek darem kan kitaar speel?”
“Ja” se die dokter.
“Dis fantasties” se Gatiep, “want ek kon nog nooit nie!”
133.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 30
Ek val van my stoel af soos ek skreeu, Adrie die laaste een is jou grap!!
134.
ADRIANA | April 25, 2008 at 4 : 30
Twee blondines ry Badplaas toe en naderhand so 20km voor Badplaas kry hul toe n bordjie wat se: Badplaas left
>
>
>
>
>
>
>
toe draai hulle maar om en gaan huis toe.
135.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 31
136.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 32
Dom vroumense ek moet dadelik my hare gaan kleur
137.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 33
Wip
Wie het die oulikste blog besoekers waarvan jy weet?
Van my blog droogmakers af.
138.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 33
Ons moet stadig Sam se steke gaan uitskeur…
139.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 34
“Mans”
Gee ‘n man ‘n vis, en hy het iets om te eet vir die dag.
Leer ‘n man om vis te vang, en hy sal heeldag in ‘n boot sit, en bier drink.
140.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 34
Van die grappe kom van haar af.
“Koos”
Die dokter ondersoek Koos se toekomstige vrou. Toe hy klaar is, roep hy Koos eenkant.
Dokter: Kyk, dit is ‘n lelike ding waaroor ons ongelukkig nou moet praat.
Koos: Ek weet dokter, maar sy het baie geld.
141.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 34
Viva !!!! Dorings en Rose
142.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 35
Blonde nurse sê vir ou Oom: Af met die broekie,dat ons gou kan skeer.
Oom: Maar ek gaan vir ‘n oog operasie!
Nurse: Snert Oom! Hier staan verwyder Horingvlies!
143.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 35
144.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 35
V: Behoort ek ‘n baba te hê na 35?
A: Nee 35 babas is genoeg.
V: Ek is nou twee maande swanger wanneer sal die baba begin beweeg?
A: As jy gelukkig is net nadat hy uit universiteit is.
V: Wat is die betroubaarste manier om ‘n baba se geslag te bepaal?
A: Geboorte.
V: My vrou is vyf maande swanger en so humeurig dat dit soms aan die absurde grens. Wat kan ek doen?
A: Moet jou onder geen omstandighede teësit nie, dit kan fataal wees.
V: Die instrukteur by my voorgeboorteklasse sê wat ek tydens geboorte sal voel is drukking, nie pyn nie. Is dit so?
A: Ja: en ‘n orkaan is ook maar net ‘n windjie.
V: Is daar enige rede waarom ek by my vrou moet wees wanneer die baba gebore word?
A: Nee: behalwe as die woord “egskeiding” vir jou enige betekenis het.
V: Is daar iets wat ek direk na my kind se geboorte moet vermy?
A: Ja: swangerskap.
V: Ons baba is verlede week gebore. Wanner sal my vrou weer haar self wees?
A: Sodra die kind universiteit toe gaan.
V: Waarom is daar ‘n gat in die osoonlaag?
A: sodat die aarde sy asem kan uitblaas.
V: Wanner is ‘n man middeljarig?
A: Wanneer sy vrou haar eerste stel flenniepajamas koop.
V: Gaan die wêreld môre tot ‘n einde kom?
A: Nee: dit is reeds môre in Australië.
V: Wanneer gaan die wêreld tot ‘n einde kom?
A: Die dag nadat jy die laaste paaiement op jou huis betaal het.
V: Wat is die doel van ‘n eier?
A: dit is ‘n hen se manier om te verseker dat daar nog ‘n hoender sal wees.
V: Watter tipe mense hou katte aan?
A: Mense wat ‘n ingebore behoefte het om geïgnoreer te word.
V: Wie is Bill Gates?
A: Hy het ‘n venster uitgevind wat nie kan oopmaak nie.
V: Wat is “bungee-jumping”?
A: ‘n Sport vir mense wat bang is om te val.
V: Watter soort mense boks?
A: Mense wat graag bloed wil skenk maar bang is vir die naald.
V: Wat is die Huwelik?
A: Dit is al wat oorbly nadat selluliet en bier met julle twee klaar is.
V: Wat is Viagra?
A: Dit is ‘n land waar die inwoners staan as hulle slaap.
145.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 37
Two fish swim into a concrete wall.
One turns to the other and says “dam”
Two peanuts walk into a bar
One was a salted.
A jump-lead walks into a bar.
The barman says “I’ll serve you, but don’t start anything.”
A sandwich walks into a bar.
The barman says, “Sorry we don’t serve food in here.”
A dyslexic man walks into a bra.
A man walks into a bar with a slab of asphalt under his arm and says:
“A beer please, and one for the road.”
Two aerials meet on a roof, fall in love get married.
The ceremony wasn’t much but the reception was brilliant.
Two cannibals are eating a clown.
One says to the other: “Does this taste funny to you?”
“Doc, I can’t stop singing ‘The green, green grass of home’.”
“That sounds like Tom Jones syndrome.”
“Is it common?”
“It’s not unusual.”
Two cows standing next to each other in a field, Daisy says to Dolly
“I was artificially inseminated this morning.”
“I don’t believe you,” said Dolly.
“It’s true, no bull!”
Two hydrogen atoms walk into a bar.
One says, “I’ve lost my electron.”
The other says, “Are you sure?”
The first replies, “Yes, I’m positive…”
146.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 38
Blond huil vreeslik tydens die geboorte van haar tweeling.
Dr vra verbaas “hoekom huil jy so vreeslik, jy het dan nounet ‘n tweeling ryker geraak?”
“Ja”, sê sy, “maar ek weet nie wie die pa van die tweede een is nie ”
147.
Adrie | April 25, 2008 at 4 : 39
Hiermee is ek op LH se besem en weg.
148.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 39
Nee, ons moet definitief so grappie inskrywing maak!!! Elkeen post ‘n grap dit sal ‘n hit wees
149.
Wipneus! | April 25, 2008 at 4 : 39
Mag jy huis toe gaan?
150.
ADRIANA | April 25, 2008 at 4 : 40
Wie gaan my keer?