Goeie Dag

Januarie 5, 2008

Welkom tot my nuwe blog.  Ek sal ten minste 3 keer ‘n week ietsie hierso los.  Loer gerus in. 

Wat gaan die blog bied?  Niks anders as my reguit mening, wat soms gemoederde gaan ontstel.  Julle is welkom om my te weerspreek, vloek of aanvat.  Want ek gee nie om nie.  Daar gaan dikwels dorings wees en soms die onverwagte roos.  Ek aanvaar niemand se bloeddruk rekeninge nie.

So is jy bang?

Entry Filed under: Uncategorized. .

3 Comments Add your own

  • 1. Leilani  |  February 22, 2008 at 4 : 31

    Hi C
    Baie geluk met jou blog!! Lekke dag!!! (ek dink ek is eerste?) My bloeddruk is sovernog OK dankie.:-)

  • 2. Adrie  |  February 22, 2008 at 5 : 50

    Hallo Leila

    Ons kuier op die groen baadjie blog. Sluit gerus daar by ons aan.

  • 3. Wat het Wordpress getref? « Dorings en soms Rose  |  February 19, 2009 at 6 : 04

    [...] en soms rose  was amptelik op 5 Januarie 2008 in die lewe geroep.  Dit was veronderstel om my blog te wees waar ek kon galbraak soos wat ek lekker kry.  My naam was op daardie stadium [...]

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Skou blomme

Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

5 sente

Stille Nag « H… on Stille nag
Wille Kjind Q on Little Angels
Elize on Little Angels
Wille Kjind Q on Tannie Roer
Vlam on Tannie Roer
Xena Phoenix on Bygelowe
*lilli* on Bygelowe
Vorige lewens … on Die Seerower Koningin
antonie on Toemaar
Joey on Die nag wat by my spook . .…

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

Bladsye